ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING
|
|
|
- Maurits de Jonge
- 9 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING LEWENSORIËNTERING HALFJAAR EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8 AANTAL BLADSYE: 4 PUNTE:70 TYDSDUUR: 1UUR
2 Instruksies aan leerlinge: Lees alle instruksies aandagtig deur. Nommer jou antwoorde korrek. Skryf so netjies en leesbaar as moontlik. Beantwoord ALLE vrae in Afdeling A en Afdeling B. Beantwoord ENIGE TWEE, van die drie vrae, in Afdeling C. Lewensoriëntering Graad 8 2 Halfjaar-eksamen Junie 2015
3 AFDELING A VRAAG 1 Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is: n Emosionele, seksuele aantrekkingskrag tot n ander persoon, staan bekend as seksuele oriëntasie Kinestetiese leerlinge is leerders wat die beste deur gehoor leer Jou selfbeeld is hoe jy voel en dink oor jou maats n Verhouding is die konneksie tussen twee of meer persone Misdadigheid is gedrag wat teen die wet indruis en nie aanvaarbaar binne die gemeenskap is nie. (5) VRAAG 2 Voltooi die volgende sinne deur slegs die korrekte woorde in te vul. Skryf slegs die vraagnommer en die antwoord, bv. 2.6.selfbeeld 2.1. Iemand wat die beste leer deur te luister, het n leerstyl n Persoon wat altyd vrae vra en meer wil weet is Dwelmmisbruik kan breinskade veroorsaak en sodoende jou vermoë om te studeer, beïnvloed is vermoëns of talente wat ontwikkel kan word vir toekomstige sukses is n inherente dryfkrag/dryfveer wat jou aanmoedig om sukses te behaal en spesifieke doelwitte laat bereik. (5) Lewensoriëntering Graad 8 3 Halfjaar-eksamen Junie 2015
4 VRAAG 3 Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die vraagnommer en korrekte letter van die alfabet neer, bv E 3.1 Mense wat daarvan hou om in beheer te wees, asook onafhanklik te wees in hulle denke en hoe hulle leer: A. Realisties B. Ondersoekend C. Ondernemend D. Konvensioneel (1) 3.2 is baie belangrik om goeie verhoudings te vestig en te onderhou. A. Geld B. Mense C. Televisie D. Kommunikasie (1) 3.3. Artistieke (Kunssinnige) beroepskategorie A. teken breinkaarte B. doen berekeninge C. sing en dans D. maak vreeslik baie lysies (1) 3.4 word nie verpak met n lysie van bestanddele om aan te dui of dit skadelik is, en of dit jou kan doodmaak nie. A. Panado B. Verbode middels C. Alkohol D. Sigarette (1) 3.5 Jou is die sosiale milieu of gebied waarbinne jy woon. A. kultuur B. godsdiens C. omgewing Lewensoriëntering Graad 8 4 Halfjaar-eksamen Junie 2015
5 D. gemeenskap (1) (5) VRAAG 4 Pas KOLOM B by KOLOM A. Skryf slegs die korrekte nommer en letter van die alfabet neer, bv F KOLOM A KOLOM B 4.1. n Dwelmsmous A Loopbaanrigting (2) 4.2. Seksualiteit B Mens kan daarheen gaan om (2) van verslawing genees te word 4.3. Kultuur en geloof C Hoe jy oor jouself en jou (2) liggaam voel 4.4. Konvensioneel D Dryf handel in verbode middels (2) 4.5 Rehabilitasie sentrum E Beïnvloed die ontwikkeling van jou selfbeeld (2) TOTAAL AFDELING A: 25 AFDELING B Beantwoord alle vrae in hierdie afdeling. VRAAG 5 Een van die belangrikste probleme in enige verhouding is hoe om meningsverskille (konflik) te hanteer. Bespreek ten minste VYF (5) konstruktiewe wyses om meningsverskille te hanteer Lewensoriëntering Graad 8 5 Halfjaar-eksamen Junie 2015
6 VRAAG 6 Lees Jabu se verhaal en beantwoord dan die vrae wat volg:- Jabu se lewe val uitmekaar uit. Sy skoolpunte is besig om drasties te daal. Hy mis baie van sy skoolwerk, sukkel om te konsentreer en kom gereeld laat by die skool. Hy is buierig, praat nie met sy vriende nie en het opgehou om by die sokkeroefening op te daag. Jabu se vriend weet dat hy met dwelms eksperimenteer en is bekommerd dat hy daaraan verslaaf geraak het. Hulle dink hy steel geld en selfone by die skool, om te betaal vir sy dwelmmiddels. Vry vertaal uit: Life Orientation Today Learners' book. P Wat veroorsaak die ongelukkigheid in Jabu se lewe? (2) 6.2. Noem VYF (5) tekens van dwelmmisbruik wat Jabu toon. (5) 6.3. Wat dink jy kan die moontlike gevolge wees indien Jabu nie hulp ontvang vir sy verslawing nie? (3) VRAAG 7 Verduidelik die VIER (4) stappe wat n persoon moet volg om sy/haar ware potensiaal te bereik. (5) TOTAAL AFDELING B: 25 AFDELING C Beantwoord enige TWEE vrae uit hierdie afdeling VRAAG 8 Bespreek die belangrikheid van werk en verduidelik watter impak dit het op die sosiale en ekonomiese behoeftes van die land. Lewensoriëntering Graad 8 6 Halfjaar-eksamen Junie 2015
7 OF VRAAG 9 Som in VYF (5) reëls op watter invloed die media het op n persoon se seksualiteit. Verskaf VYF (5) voorbeelde om jou stellings te verduidelik (te staaf). OF VRAAG 10 Sibusiso is n nuwe inwoner en vandag is sy eerste skooldag by die nuwe skool. Hy is redelik angstig om nuwe vriende te maak. Verskaf aan hom VYF (5) feite as raad/advies om nuwe vriende te maak/vriendskappe te inisieer, en VYF (5) maniere om die vriendskappe te laat groei en verstewig. TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL 70 Lewensoriëntering Graad 8 7 Halfjaar-eksamen Junie 2015
8 ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING LEWENSORIËNTERING MEMO JUNIE 2015 GRAAD 8 AANTAL BLADSYE: 4 PUNTE: 70
9 AFDELING A VRAAG Waar 1.2. Onwaar 1.3. Onwaar 1.4. Waar 1.5. Waar (5) VRAAG Ouditief 2.2. Nuuskierig/ leergierig 2.3. Permanente/ ernstige 2.4. Potensiaal 2.5. Selfmotivering (5) QUESTION C ondernemend 3.2 D kommunikasie 3.3 B sing en dans 3.4 B onwettige dwelmmiddel 3.5 C omgewing (5) QUESTION D Onwettige dwelmmiddels 4.2 C Hoe jy oor jouself en jou liggaam voel 4.3 E Beïnvloed jou selfbeeldvorming 4.4 A n Beroepsveld 4.5 B Mense kan daarheen gaan om van verslawing genees te word TOTAAL AFDELING A: 25 AFDELING B VRAAG 5 Sê wat jy dink en hoe jy voel op n kalm en rustige manier. Luister aandagtig na wat mense sê Moenie iemand in die rede val nie. Gebruik nie-aggressiewe liggaamstaal Hou by die punt (moenie afdwaal nie) Lewensoriëntering Graad 8 2 Memorandum Junie 2015
10 Wees objektief, sien ander redes in Vertel die waarheid Kom ooreen om te mag verskil Moenie wraakgevoelens koester nie (Enige relevante antwoord) VRAAG Dwelmmisbruik/ Die gebruik van dwelms 6.2. Punte wat daal; mis skoolwerk; sukkel om te konsentreer; dikwels laat; praat nie meer met sy vriende nie; daag nie by sokkeroefening op nie; vermoede dat hy steel 6.3. Hy kan moontlik skool verlaat ; beïnvloed sy verdere studies ; word siek ; gaan dood a.g.v. oordosis dwelms ; raak betrokke by misdaad; gaan tronk toe; negatiewe selfbeeld ; verloor vriende ; word deur familie verwerp VRAAG 7 Fokus op en identifiseer eie potensiaal Identifiseer jou sterkpunte Stel doelwitte Stel spertye AFDELING C VRAAG 8 TOTAAL AFDELING B: 25 (5) Werk speel n belangrike rol in die ekonomiese en sosiale ontwikkeling van n land. Indien mense nie werk en daarvoor betaal word nie, sal die ekonomie n baie stadige groeikurwe weerspieël en armoede sal n al groter probleem word. Dit veroorsaak n hoër misdaadsyfer waar werklose mense steel om te oorleef. DIt is een van die verantwoordelikhede van n mens om op n sosiale en ekonomiese gebied n bydrae te lewer tot die ontwikkeling van n land. Ons land benodig opgeleide (geskoolde) mense, veral in spesifieke areas van die ekonomiese sektor om aan die behoefte van die land te voldoen. Indien jy n produktiewe bydrae wil maak tot die sosiale en ekonomiese behoeftes van die land moet jy seker maak dat jy in diens geneem kan word. Dit moet vir jou moontlik wees om geld te verdien sodat jy jouself kan onderhou en sodoende n bydrae kan lewer tot die sosiale en ekonomiese behoeftes van ons land. Om in n beroep te staan voldoen aan ons behoeftes om kos te koop, rekeninge te betaal en n plek te hê om te slaap. OF VRAAG 9 Ons jeug word daagliks aan seksuele beelde in ons media blootgestel. Die media bevat baie onderliggende/ verskuilde seksuele boodskappe wat seksuele ingesteldheid en gedrag beïnvloed. Die jeug wil dikwels hulle gunsteling Televisie-sterre naboots en word beïnvloed deur hulle seksuele bedrywighede. Die internet maak seksuele media baie makliker toeganklik deur die blote druk van n knoppie. Die internet maak gratis pornografiese materiaal maklik bekombaar vir Lewensoriëntering Graad 8 3 Memorandum Junie 2015
11 tieners. Seksuele boodskappe en boodskappe met n seksuele ondertoon, asook suggestiewe foto s, word dikwels deur tieners geplaas a.g.v. groepsdruk. Dit gebeur in kletskamers en sosiale netwerke soos twitter en Facebook. (Enige relevante antwoord). OF VRAAG 10 Maniere om n vrienskap te inisieer (te vorm): Probeer om te glimlag en groet mense al voel jy nie altyd so nie Ontspan en wees selfversekerd, tree normaal op Praat met mense, begin n gesprek, vra mense bv. hoe dit met hulle gaan Wees n goeie luisteraar, moenie net oor jouself wil praat nie Beplan n geleentheid om bymekaar te kom, maak planne om mense te ontmoet en beter te leer ken Moenie oorhaastig wees nie, vriendskappe ontwikkel met die loop van tyd Maniere om n vriendskap te onderhou Hou by jou beloftes Toon belangstelling in ander se probleme Gee altyd iets terug wat jy geleen het Staan op vir n vriend wat gekritiseer of geboelie word Bedank n vriend wat behulpsaam is Vra om verskoning indien jy iemand te na gekom het (Enige relevante antwoord) TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL: 70 Lewensoriëntering Graad 8 4 Memorandum Junie 2015
Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35
Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Vraag 1 GROEPSDRUK Vul die ontbrekende woorde in. 1. Hierdie scenario is n voorbeeld van en groepsdruk vind hoofsaaklik plaas tussen mense van dieselfde
ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING
ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE JAAREIND-EKSAMEN GRAAD 5 NOVEMBER 2014 AANTAL BLADYE: 7 PUNTE: 30 TYDSDUUR: 1 UUR Naam van Leerling Naam van Skool Naam van Kring Naam van Distrik Datum Instruksies
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
Les 14: Entrepreneurskap
Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/Feb.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE
education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 GRAAD 11 JUNIE 2017 LEERUITKOMS 3: SKRYF Punte:80 EN AANBIED ALGEMEEN Tyd: 2 ure Hierdie vraestel bestaan uit
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2
RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer
WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys
Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse
Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse Naam: Graad: Afdeling A Afdeling B Afdeling C Totaal
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN
Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR
NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016
2.4 Zoeloe 2.5 Xhosa s 2.6 Basotho s LAERSKOOL DALVIEW GRAAD 4 NOVEMBER 2016 2.1 LEWENSVAARDIGHEDE FORMELE ASSESSERINGS TOETS EKSAMINATOR: Mnr. M. Malot 2.2 Instruksies: Hierdie vraestel bestaan uit 4
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2016 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2018 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2
GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 2016 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/2016 INSTRUKSIES EN
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
Graad 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL EKSEMPLAAR November 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2
Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2
Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2 Eksaminator: Mnr. D. Koen Tyd: 2 UUR Moderators: Mnr. T. Scholtz Totaal: [100] Me. M. Muller November 2014 Me.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3
Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 10 Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. INSTRUKSIES: 1. Kies en beantwoord EEN vraag uit elke
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 40 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 5 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2018) AFDELING A: LEESBEGRIP Nasien
SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk
SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 INSTRUKSIES
GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/2017 INSTRUKSIES EN
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 RELIGIESTUDIES V1 NOVEMBER 2009 PUNTE: 150 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Religiestudies/V1 2 DoE/November 2009 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie
JOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C
AFRHIG311 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D10055667-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM:
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2016 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het
Die Elander Lente 2014 page 1 JONGMENSE Groepsdruk Groepsdruk is die manipulasie deur ander mense, veral jou maats, om jou iets te laat doen wat jy self nie noodwendig wil doen nie. Soms is die groepsdruk
JOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING
GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X0032 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HOOFDIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 12 LEERDER
BARRETT SE TAKSONOMIE
VLAK 1: LETTERLIK Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak en gevolg, verhoudings, karaktereienskappe. Wie? Wat? Waar? Wanneer? Hoekom?
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?
Luister en praat Naam: Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? 3. Waaraan, dink jy, dink die kat? 4. Hoekom dink jy is daar ʼn slot aan
Gemeenskaplike Vraestel GRAAD 10: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: STELWERK INSTRUKSIES EN INLIGTING. OOS-KAAP Onderwysdepartement UITENHAGE DISTRIK
INSTRUKSIES EN INLIGTING OOS-KAAP Onderwysdepartement UITENHAGE DISTRIK Gemeenskaplike Vraestel GRAAD 10: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: STELWERK JUNIE 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit
RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees
L e s 4 Wat is geslag? Gedurende hierdie les sal jy: Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees Die verskil tussen seks as n biologiese
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM PUNTE: 40 Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (NOVEMBER 2014) AFDELING A: LEESBEGRIP WENKE VIR NASIEN
GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1
GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1 Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte Naam en Van Datum INSTRUKSIES 1. Lees alle vrae deeglik deur voordat jy dit beantwood. 2. Alle vrae moet in n netjiese
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C
AFRHIG611 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D10055661-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 5 JUNIE 2013
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
JOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2 JUNIE 2014 MEMORANDUM PUNTE: 70 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 Afdeling
JOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING
GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2010 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. MIDDAGSESSIE Afrikaans Eerste Addisionele
2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS
2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS Jy gaan drie vraestelle skryf: Vraestel 1: Taal 80 punte tyd: 2 ure Vraestel 2: Letterkunde 70 punte tyd: 2ure Vraestel 3: Skryf 100 punte tyd: 2½ ure Vraestel
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8 Hierdie vraestel bestaan uit 5 bladsye. PUNTE: 80 TYDSDUUR: 1½ uur AFRIKANS FAL GRADE
Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 3 Junie Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse. Naam: Graad:
Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 3 Junie 2015 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse Naam: Graad: Afdeling A Afdeling B Afdeling C Totaal instruksies:
JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11
JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL JUNIE 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 6 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel
GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *IAFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3
EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT
Afdeling A: Leesbegrip EKURHULENI NORTH Lees die storie en beantwoord die vrae Samantha en Tinkerbel se nuwe maats 1 2 3 4 Eendag was daar n dogtertjie met die naam Samantha. Sy het saam met haar ma en
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE GESKIEDENIS VRAESTEL 2 EIND JAAR EKSAMEN NOVEMBER 2015 NAL D GRAAD 4 PUNTE: 25 TYDSDUUR: 1 UUR NAAM EN VAN: NAAM VAN SKOOL: INSTRUKSIES Beantwoord al
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINASOCIAL SCIENCES
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINASOCIAL SCIENCES GESKIEDENIS VRAESTEL 2 FINALE EKSAMEN NOVEMBER 2014 GRAAD 6 PUNTE: 40 TYDSDUUR: 1 UUR NAAM EN VAN: NAAM VAN SKOOL: INSTRUKSIES Beantwoord
INSTRUKSIES EN INLIGTING
HOËRSKOOL PRETORIA-NOORD SKEPPENDE KUNS GRAAD 8 DATUM: 23 NOVEMBER 2016 TYD: 1 UUR TOTAAL: 100 EKSAMINATRISE: ME. M. DU PLESSIS MODERATOR: ME. Y. KRUGER INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou NAAM, VAN
KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees
KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees
JOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK EKSAMEN GRAAD 0 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL JUNIE 202 MEMORANDUM PUNTE: 70 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 7 bladsye. Bladsy van 5 Afdeling A Leesbegrip Assesseringsriglyne:
Foto-redigering vir sun.ac.za
Foto-redigering vir sun.ac.za Foto s is ʼn baie kragtige bemarkingsinstrument. Ons het oor die afgelope paar jaar nuusberigfoto s op ʼn sekere manier hanteer, maar dit is tyd vir vernuwing om die webwerf
KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk
KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL
1 EHLANZENI STREEK JUNIE 2014 GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 PUNTE : 100 TYD : 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan
Hoe kies n mens n troeteldier?
Naam: Lees die onderstaande leesstuk aandagtig deur en beantwoord die vrae wat daarop volg. Hoe kies n mens n troeteldier? Honde en katte Knaagdiere n Hond kan jou beste vriend wees, maar onthou dat honde
JOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3: SKRYF FEBRUARIE/MAART 2009 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele
JOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL NOVEMBER 2103 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Bladsy 1 van 6 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1.
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 PUNTE: 40 TYD: 1 uur NAAM: *6AFHL2* Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (NOVEMBER 2014) INSTRUKSIES EN INLIGTING
Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses
1 Afdeling A: Lees die vrae hieronder en omkring die regte opsie(s): 1. Watter van die volgende stellings is nie waar nie? (1) a) n Voordeel van tegnologie is dat diens gewoonlik verbeter word. b) n Voorbeeld
GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6
GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6 PUNTE : 60 TYDSDUUR: 60 MINUTE Bladsy 1 van 10 Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye INSTRUKSIES: 1. Beantwoord al die vrae.
GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GESKIEDENIS V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GESKIEDENIS V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en ʼn bylaag van 12 bladsye. 2 GESKIEDENIS V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES
Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.
PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS PUNTE: 20 TYD: 1 UUR PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 1A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER
STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?
STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle
JOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK EKSAMEN GRAAD 11 HUISTAAL JUNIE 2011 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel
EKURHULENI-NOORD DISTRIK
EKURHULENI-NOORD DISTRIK LEWENSORIëNTERING GRAAD 11 FINALE EKSAMEN 2017 PUNTE: 80 TYD: 1½ URE INSTRUKSIES: 1. Lees al die instruksies noukeurig en beantwoord die vrae. 2. Beantwoord die vrae soos volg:
1 Waar ek vandaan kom
1 Waar ek vandaan kom Groepaktiwiteit 1. Lees Psalm 139:13. Leer die Here jou eers ken nadat jy gebore is? Wanneer dan? 2. Waar of vals: Die doel van n baba se doop is om vir hom of haar n naam te gee.
HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80
HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80 TAAK 3: VRAESTEL 3 OPSTELLER: R. TOYER INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GESKIEDENIS V1 ADDISIONELE MODEL 2008 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 'n addendum van 12 bladsye. Geskiedenis/V1 2 DoE/Addisionele
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 WISKUNDE DISTRIK NAAM VAN SKOOL KLAS (bv. 6A) NAAM EN VAN TYD: 1½ uur PUNTE: 75 14 bladsye 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE
GRAAD 12 SEPTEMBER 2015
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRHL3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VS3 NOVEMBER 2006 PUNTE: 100 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/VS3 2 INSTRUKSIES
JOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL NOVEMBER 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING
Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek
Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek Uit Doelgerigte Gebed deur Bennie Mostert, CUM uitgewers Opdrag: Maak 'n keuse om in hierdie week wat kom minstens 5 dae te neem om 15-30 minute per dag
DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:
JOU SAKGIDS VIR: DIE DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE Die Dissiplinêre Kode vir Studente verduidelik wat onaanvaarbare gedrag is, hoe dit aangespreek word en deur wie. Die Kode verseker dat ons die korrekte
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2015 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/Feb. Mrt. 2015 INSTRUKSIES
RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind
L e s 1 5 Verantwoordelikheid en hoe om Hulp te kry Gedurende hierdie les sal jy: Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind Erken wanneer die
GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1
GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit / Vorm Leerder se punt Leerder % TOTAAL VAK: HUISTAAL FORMELE ASSESSERINGSTAAK
Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM
Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: [email protected] Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2010
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2010 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2
Afrikaans Huistaal (Werkskedule) Graad 3 Kwartaal 1 Werkboek: Ons leer saam met Manie Muis. / Diftonge / Hannes en die koek / Zak die kat bak koekies
Ons leer saam met Manie Muis. 3 LU 1 AS4 Luister met genot na gedig (Vakansie jolyt) en lees saam met juffrou. 3 en 4 LU 2 AS1 AS5 Neem deel aan klas- en groepbesprekings: Praat oor gediggie en leerders
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)
GRAAD 11 PROEFVRAESTEL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4) Tyd: 2½ uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel
MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER
MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou
JOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2012 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:
