Nuwe Familie. Niemand is alleen nie

Vergelijkbare documenten
BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Die Groot Gebod dennis de wet

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Les 1 vir 7 Oktober 2017

MEKAAR-TEKSTE IN DIE BYBEL

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Omgeegroepe Studiegids

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Geroep vir Gemeenskap

n Tempel Leier besoek Jesus

Jesus het aan Petrus gesê: "en as jy eendag bekeerd is, moet jy jou broeders versterk", net voor sy ontkenning (Lukas 22:32) Petrus vervul die bevel

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

TEKS: Handelinge 2:39 HK 27:74. Die Here se belofte geld ook vir die kinders van gelowiges

Jesaja sien die Toekoms

Les 2 vir 13 Oktober 2018

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

Van Vervolger tot Prediker

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

1 JOHANNES 4:20 HK 34:93

Jesus Christus se opstanding maak ons lewens sinvol

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Welkom by Die Storie God se storie

Het jy al jou kruis opgeneem Die Besluit

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees?

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

Rom 8:1. DAAR is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees.

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

TEMA 7: N GEBED VIR DIE BIDDER Skriflesing: Joh 17: 9-23 Ef 3: (word aan die einde van de preek gelees)

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Die Kerk se Geboorte

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

WAAROM ONS AANHOU MET DIE KINDERDOOP. n Reaksie op Christo Nel se oproep tot n nuwe hervorming, en sy verwerping van die kinderdoop

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Van Vervolger tot Prediker

Eerder bang Jan as dooie Jan, of eerder dooie Jan as bang Jan?

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Preek Romeine 1:16-17

D O O P. Die doop van bekeerlinge is n kardinale deel van ons redding, wat ons nie kan uit die weg stoot of verontagsaam nie.

DIE BRIEF AAN FILEMON

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Paulus en sy vriende vertel ander van God

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

1 Waar ek vandaan kom

MATTEUS 7:12. Votum en seën. Psalm 34 : 2, 4. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1983/91) Psalm 4 : 3.

VERSPREI GOD SE LIEFDE (2) VERTEL ANDER VAN GOD SE LIEFDE 13 Augustus 2006, Ds Freddie Schoeman

Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg

BYBELSTUDIE OPENBARING LES 4 HOOFSTUK 1:9-13.

Tema: God gee die blydskap van die ewige lewe aan diégene wat in ons boodskap van Jesus Christus glo!

sodat jy n gestuurde van die Here kan

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

JAKOBUS 5: Votum en seën. Psalm 138 : 1. Geloofsbelydenis: Nicea. Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1983/91) Skrifberyming 26 (9-1) : 3, 4.

JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80

Petrus en die Krag van Gebed

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

SKRIFLESING: Handelinge 16: TEKS: Handelinge 16:30-31 HK 23. Wie in die Here Jesus glo, word gered. Psalm 48 : 4.

n Kind, Jesus, word gebore en word groot (2)

VRAE EN BESWARE WAT MENSE SOMS OOR DIE DOOP HET

LUKAS 5:8. Votum en seën. Psalm 116 : 1, 10. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Exodus 20:1-17 (AV 1933/53) Psalm 51 : 6.

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

Quo Vadis. No 4/1995. "Krag om te Getuig"

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Die Here gee vir mense, wat oor Hom bly is, dit wat hulle harte begeer.

God laat alles Sy kinders se saligheid bevorder.

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek

SKRIFLESING: Lukas 17:1-10. TEKS: Lukas 17:10 HK 24. Begenadigdes skuld God gehoorsaamheid. Psalm 138 : 1. Skrifberyming 24 (1-1) : 2.

Goeie Konings, Slegte Konings

Transcriptie:

Nuwe Familie Niemand is alleen nie

Jou nuwe Familie (28) Toe begin Petrus vir Hom te sê: Kyk, ons het alles verlaat en U gevolg. (29) En Jesus antwoord en sê: Voorwaar Ek sê vir julle, daar is niemand wat huis of broers of susters of vader of moeder of vrou of kinders of grond ter wille van My en van die evangelie verlaat het nie, (30) of hy ontvang nou in hierdie tyd honderd maal soveel: huise en broers en susters en moeders en kinders en grond, saam met vervolginge, en in die eeu wat kom, die ewige lewe. Markus 10:28-30 waarvan jy nou deel geword het, is die gemeenskap van gelowiges (Ekklesia). (Ekklesia) is nie ʼn gebou nie, maar ʼn groep mense (gemeenskap van gelowiges) wat met mekaar hul lewens deel. beteken ʼn groep mense wat uitgeroep is om deel van iets nuuts te wees! (Abram is uit Ur geroep om in ʼn onbekende land te gaan woon of die Israeliete is deur God uit Egipte geroep.) Netso roep God vandag mense uit die wêreld om in Sy Koninkryk in te kom! Handelinge 2:38-39 En Petrus sê vir hulle: Bekeer julle, en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van sondes, en julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang. (39) Want die belofte kom julle toe en julle kinders en almal wat daar ver is, die wat die Here onse God na Hom sal roep. Lukas 5:31-32 En Jesus antwoord en sê vir hulle: Die wat gesond is, het die geneesheer nie nodig nie, maar die wat ongesteld is. (32) Ek het nie gekom om regverdiges te roep nie, maar sondaars tot bekering. Johannes 6:44 Niemand kan na My toe kom as die Vader wat My gestuur het, hom nie trek nie; en Ek sal hom opwek in die laaste dag. 2

beteken ook die globale groeperings van gelowiges wat gereeld op verskeie plekke bymekaarkom. Dit het nie te doen met programme of rituele wat gevolg moet word nie, maar met mense wat bymekaar kom om hul lewens met mekaar te deel. Romeine 16:5 Groet ook die gemeente (Ekklesia) by hulle aan huis. Groet Epénetus, my geliefde, wat die eersteling van Acháje is vir Christus. 1Korinthiërs 1:2 aan die gemeente (Ekklesia) van God wat in Korinthe is, aan die geheiligdes in Christus Jesus, die geroepe heiliges, saam met almal wat die Naam van onse Here Jesus Christus in elke plek aanroep, hulle sowel as onse Here: 1Korinthiërs 16:19 Die gemeentes (Ekklesia) van Asië groet julle. Aquila en Priscílla saam met die gemeente wat in hulle huis is, laat vir julle baie groete weet in die Here. Kolossense 4:15 Groet die broeders in Laodicéa en Nimfas en die gemeente (Ekklesia) wat in sy huis is. 1Thessalonicense 2:14 Want julle, broeders, het navolgers geword van die gemeentes (Ekklesia) van God wat in Christus Jesus is in Judéa, omdat julle ook dieselfde dinge gely het van julle eie stamgenote net soos hulle van die Jode, Filemon 1:2 en aan Appia, die geliefde suster, en aan Archíppus, ons medestryder, en aan die gemeente (Ekklesia) wat in jou huis is: van gelowiges kuier bymekaar. Die fokus is op die mense wat elkeen ʼn tempel van die Heilige Gees is en in enige gegewe plek saamkom. Een van die bymekaarkom-plekke was huise. 1 Korintiërs 6:12-20 (Lees Handelinge hoofstuk 1-12 in die Bybel deur met die fokus op kleiner groepe gelowiges wat selfs daagliks met mekaar te doen gehad het!) Daar kon hulle alles met mekaar deel, saam met mekaar bid, ondersteun, probleme met mekaar hanteer, suksesse saam vier ens. Dit is wat bedoel word met gemeenskap van gelowiges. Niemand kan ware gemeenskap van gelowiges ervaar slegs een maal per week in n Sondagdiens nie. 3

van gelowiges kuier ook een keer ʼn week met ʼn spesifieke fokus op God as ʼn klein groepie saam. Daar is gewoonlik nie meer as 15 tot 20 mense nie. Die groepie kan bestaan uit ouer mense, families, enkellopers, jongmense, kinders en babas. Daar is geen onderskeid tussen mans, vrouens, kultuur of ras nie. is eerstens daartoe verbind om hul lewens met mekaar te deel en mekaar op te bou in ʼn Goddelike kultuur, lewenswyse en optrede. In die tweede plek voer hulle ook die groot opdrag uit deur na die res van hul families en vriende uit te reik wat nog nie aktief in ʼn verhouding met God staan nie. Sulke byeenkomste noem ons n Selgroep. Die Selgroep is dan soos jou geestelike familie met broers en susters in die geloof. word met die menslike liggaam se bloedselle wat beskerming, kommunikasie, lewe, voedsel ens. bied. Netso is die Selgroep daar vir beskerming, opbouing, aanvaarding, ondersteuning en kommunikasie. mekaar op te bou, kan jy ʼn sterker en meer standvastige Christen word. Dit was nooit God se bedoeling dat jy in jou verhouding met Hom alleen moet wees nie. Hy wil hê dat elke gelowige verbind moet wees aan ander gelowiges in Sy liggaam. (almal wat Jesus Christus aangeneem het) Jy is nie net vir jouself gered nie, maar vir God se doel met jou en die res van die wereld. 4

mense verseker dat almal ondersteun word. Aanmoediging en hulp onder mekaar word ontwikkel in ʼn Christelike lewensstyl. Omdat jy deel geword het van die Liggaam van Christus, is jy baie belangrik en het jy ʼn baie spesifieke funksie om te vervul. God wil jou gebruik om saam met die res van Sy kinders, Sy liggaam te bou en te stig. Efesiërs 4:16 sê: uit wie die hele liggaam goed saamgevoeg en saamverbind deur die wat elke lid gee volgens die werking van elke afsonderlike deel in sy mate, die groei van die liggaam bevorder vir sy eie opbouing in liefde. self aktief by God hoor en sien sodat jy jou funksie kan verrig en sodoende jou doel en bestemming in God se Koninkryk kan vind en vervul. Jesus Christus het ook net gehoor en gesien wat die Vader (God) doen en dan het Hy dit gedoen! Johannes 5:20-30 sal jou vlak van groei en toewyding uitdaag en aanmoedig. As deel van ʼn groep gelowiges sal jy uitvind wat jou bediening en gawes is en jy sal ervaar hoe wonderlik dit is om deur ander bedien te word. Jy gaan ook ontdek dat jy ander kan bedien en help soos wat jy geestelik groei. om saam te kuier, koffie te drink, ete afsprake in mekaar se huise te maak en mekaar te leer ken. Net ʼn enkele selbyeenkoms per week is nie genoeg om regtig mekaar te leer ken nie. Net soos jy deel is van jou eie familie, is jy ook bestem om deel van God se familie te wees. Jou deelname en inspraak sal help om ander op te bou. 5

ʼn waardevolle persoon! Jy het ʼn opinie wat tel! God verwag van jou om aktief betrokke te wees by ander mense! Die Heilige Gees sal ook aan jou geestelike gawes gee sodat jy nog meer effektief en kragtig kan funksioneer. Kyk hierna: 1 Korintiërs 12:1-31 en Handelinge 2:37-47 mense help deur praktiese dinge vir hulle te doen en jou talente of bekwaamhede te gebruik om hulle te help. Wy jou toe aan jou nuwe familie. Laat die Here toe om jou te gebruik en mense rondom jou te stig, te help en op te bou. God se begeerte dat alle mense gered word en tot die kennis van die waarheid kom! 1 Timoteus 2:4 God wil jou nie alleenlik vir opbouing en stigting gebruik nie, maar ook vir evangelisasie. Evangelisasie beteken om goeie nuus met iemand anders te deel. Prakties: Dink bietjie na oor wat alles gebeur het in jou lewe. Kan jy al veranderings waarneem oor hoe jy was en hoe jy nou is? Skryf dit neer en gesels later met jou mentor oor watter getuienis jy nou reeds as n Christen het. verhoudings met jou ongeredde familie en vriende op te bou, sal hulle die geleentheid kry om te sien wat in jou lewe gebeur sonder dat jy enige woord hoef te sê. Laat toe dat die Heilige Gees mense oortuig! Die Heilige Gees doen n baie beter werk daarmee as enige een van ons. Kyk wat sê Jesus in Johannes 16 6

En aan Áppia, die geliefde suster, en aan Archippus, ons medestryder, en aan die gemeente wat in jou huis is Filemon 1:2 onderskeid bestaan tussen ʼn huis of ʼn gebou of ʼn plek waar die kerk (Ekklesia) byeengekom het nie. Almal het verstaan dat elke persoon self ʼn tempel van die Heilige Gees is en dat die kerk mense is. 1Korinthiërs 3:9-17 en 1Korinthiërs 6:10-20 Dit beteken dat daar geen heilige tempel, gebou of plek was wat alleenlik gebruik was vir n byeenkoms nie. baie ander verwysings in die Nuwe Testament wat aandui dat God Sy gemeente geseën het wat van huis tot huis vergader het. Daar was spesifieke byeenkomste in die sinagoges en plekke van aanbidding sodat die evangelie ook aan die Jode, wat daar vergader het en nog onder die wet was, verkondig kon word. daag alle gelowiges uit om daders en nie net hoorders van die Woord te wees nie. In ʼn Selbyeenkoms word almal daaraan blootgestel om iets te doen en prakties deel te neem. Alle mense het individuele aandag nodig en dit kan slegs in kleiner groepe realiseer. is die plek waar al die selgroepe as eenheid saamkom vir gesamentlike aanbidding, lering en rigting te ontvang. Dit word gewoonlik deur persone wat in die vyfvoudige bediening funksioneer gedoen sodat elke lidmaat tot geestelike volwassenheid kan groei. Prakties: Lees Efesiërs 4:10-16 en bedink dit bietjie, vra vir jouself vrae daaroor en gesels later ook met jou mentor daaroor. die informasie wat op Sondae gepreek is as ʼn goeie riglyn om dit maksimaal effektief te maak in elke persoon se lewe. Die doel is om almal volwasse Christene te word en nie net babas in die geloof te bly nie! Efesiërs 4:8-14 7

Hoe staan die saak dan, broeders? Wanneer julle saamkom, dan het elkeen van julle n psalm of n lering of n taal of n openbaring of n uitlegging laat alles tot stigting geskied 1 Korintiërs 14:26 So n mate van deelname is onmoontlik in n groot gemeente byeenkoms en kan dus slegs in n klein groepie werk. ook groter vrymoedigheid en vryheid in ʼn kleiner groep en gevolglik het gelowiges meer geleentheid om hulle geestelike gawes te ontwikkel en kan hulle die dinamiese werking van die Heilige Gees in hul lewens ervaar. Hieraan sal almal weet dat julle My dissipels is, as julle liefde onder mekaar het Johannes 13:35 verhoudingsbande wat ontstaan, vorm die selgroep ʼn sterk familie wat in tye van krisis, vervolging, tekorte, siekte, dood ens. mekaar kan bystaan! Die sterkste verhoudings word gewoonlik gevorm as gevolg van krisisse. Moenie bang wees om openlik met mekaar te gesels nie. ons eerstens geskep om met Hom ʼn verhouding te geniet en dan met ander mense. Op God se agenda in hierdie gejaagde wêreld, is mense steeds Sy eerste prioriteit en dit moet ook ons prioriteit wees. Jy het hierdie persoonlike verhoudings nodig en sal met die verloop van tyd besef hoe waardevol dit is. Daar is geen beter plek om liefde te ontvang en te gee as in n kleiner groepie mense nie. In die geselskap van medegelowiges leer ons ook om in Christus te groei en geestelike volwassenheid te bereik. Sterk en gesonde verhoudings onder mekaar verseker dat ons nie die kans kry om terug te val en lou te word nie. 8

Gemeenskap van gelowiges. (Ekklesia) Gesprek met jou mentor: Kuier saam en gesels oor die vorige gedeeltes en oor die vrae wat volg: Wat is n selgroep? Waarom is dit belangrik om aan n selgroep te behoort? Wat is jou verantwoordelikheid as deel van n selgroep? Ons sal graag van jou vordering wil hoor! Stuur ʼn email met jou antwoorde van hierdie vrae na: info@windhoek.church / www.windhoek.church 9