Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir



Vergelijkbare documenten
Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte. Vraag 1: [10] Multikeuse vrae

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012, GRAAD 9, WISKUNDE MODELTOETS

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

ALGEMENDE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 9

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: *3WISK*

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

WISKUNDE GRAAD 5. Junie 2016

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

FAKTORE EN VEELVOUDE

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1)

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

Wiskunde Graad 4. November 2016

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE AFRIKAANS GRAAD 2

Gr 9 Wiskunde: Inhoudsarea 2 Patrone, Algebra & Grafieke

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

November Vraestel Graad = (5 x 1000) + (3 x ) + ( x 10) + ( x 1)

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

GRAAD BASISLYN TOETS 2013

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

GRAAD 6 NOVEMBER 2015

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Graad 3 WISKUNDE. Kan die gepaste simbole in berekening gebruik om probleme wat die volgende behels, op te los:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

1. Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld..

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tydsduur: 3 uur

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012 GRAAD 3 WISKUNDE TOETS

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

Bring jou inligting en prente klas toe, want soos gewoonlik werk ons in die klas.

Inleiding Tot Die Jagluiperd

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

2( b) GEVORDERDE WISKUNDE AFDELING: MEETKUNDE LES 9M6.1: OMTREK EN OPPERVLAKTE OMTREK FORMULES: 1. VIERKANT: Omtrek van vierkant 4 a of 4 sy 4a

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 5 WISKUNDE MODELVRAE

L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening)

Visuele Kuns: Kleur. Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 PERSOONLIKE EN SOSIALE VAARDIGHEDE 4 Module 1 5 VISUELE KUNS: KLEUR

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE MEMORANDUM

Watter getal is 200 minder as ?

FORMELE DEFINISIE van n PRISMA

EKURHULENI NOORD DISTRIK

LEERMATERIAAL 2016 STATISTIEK

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2015 ASSESSERING RIGLYNE WISKUNDE GRAAD 8

Les Plan Vier. Voeding

Meganiese stelsels en beheer:

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Naam: Getalgebied Graad 3 Kwartaal 3

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE GRAAD 9

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov Okt (Bestaan uit 9 bladsye)

1. Bepaal die volume van die volgende reghoekige prismas: Afrikaanse Skoolprojekte

Transcriptie:

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Kategorisering Dieselfde vraag kan by meer as een afdeling van die sillabus voorkom, of meer as een onderwerp van die sillabus toets en dit is hoe dit hoort, Wiskunde bou gedurig voort op vorige vaardighede. Uit die perspektief van hierdie eboek, egter, kan die leerder n vraag verkeerd hê die eerste keer as dit teëgekom word, en wanneer dit later weer voorkom is dit n geleentheid om te toets of die vaardigheid intussen wel aangeleer is, en ook om te sien of die leerders wel die moeite doen om uit hulle foute te leer ( FAIL First Attempt In Learning en People who don t make any mistakes don t make anything ) Spelfoute en tikfoute Daar is heelwat spel- en tikfoute in die dokumente wat beskikbaar gestel is, en hierdie groepering van vrae gee ons ook die geleentheid om hierdie foute reg te stel Gemak Indien daar by die leerder(s) n behoefte is om meer vaardig te word in n spesifieke onderwerp bied hierdie kategorisering die ideale geleentheid om dit te doen.

Getalbegrip / Getallestelsels ) Klassifiseer die volgende getalle as rasionaal of irrasionaal. a) 4 b) c) 0, ) Voltooi die tabel Getal Reël Nie-reël Ongedefinieërd 0 7 7 0 7 7 3) Watter getal is die kleinste? a) 3 of,6 b) 5 of -,3 4) Bepaal een reële getal tussen a) 0, 5 en 0, 5 b) 0,7 en 0, 7

5) Tussen watter heelgetalle sal die volgende irrasionale getalle lê? a) 6 b) c) 3 5 d) 3 80 6) Teken en voltooi die onderstaande tabel en klassifiseer die gegewe getalle met behulp van n regmerkie ( ) Natuurlike Getalle Telgetalle Heelgetalle Rasionale Getalle Irrasionale Getalle Reële Getalle Bv. 3 7 5 8 3 0, 08 6 0, 58,6 6

7) n Vlug van Johannesburg na Durban neem een uur as die vliegtuig teen 600km/h vlieg. Teen watter spoed sal dit vlieg as dieselfde vlug ure neem? 8) Dit neem 5 mans 45 ure om n muur te bou. Hoe lank sal dit vir 9 mans neem wat teen dieselfde tempo werk om die muur te bou? 9) As 3kg aartappels R4 kos, wat sal 7 kg aartappels kos? 0) Bestudeer die tabel. x 3 6 9 y 0 5 30 45 a) Is die x en y- waardes direk of indirek eweredig? b) Skryf n vergelyking neer wat die verwantskap tussen x en y sal aandui. ) As 5 appelkose R5,60 kos, hoeveel appelkose sal R0,08 kos? ) Sipho betaal R605,50 vir 70l brandstof. Wat het die brandstof per liter gekos? 3) Hoeveel sal een kilogram ham kos as 0,35kgham R5,0 kos? 4) As,5 kg suiker R90 kos, hoeveel sal 7, kg suiker kos? 5) n Motorfiets gebruik 6,5l brandstof om 30km te ry. Hoeveel brandstof sal dit gebruik om 80 km te ry?

6) Peter gebruik 5l verf om n muur wat 8m lank en 5m hoog is te verf. Hoeveel m² kan Peter verf met l verf? 7) Stel die volgende ongelykhede op n getallelyn voor. a) 3 x 6 en x R b) p 3 of p 0 en p R c) 3 p 0 en p Z d) q 8 en q R e) q 8 en q Z 8) Skryf die ongelykhede neer wat deur elk van die volgende getallelyne voorgestel word. a) b) c)

d) e) 9) Skryf die verhouding : in die eenvoudigste vorm. 3 3 0) 6 seuns dra elkeen R55,50 by om n tent te koop. Bereken hoeveel elkeen moet bydra indien daar 0 seuns in die groep is. ) Daar is 40 kinders by n partytjie. Die verhouding van die aantal seuns tot die aantal meisies op die partytjie is 3:. Hoeveel seuns is daar by die partytjie? ) Skryf die volgende twee terme neer in die gegewe ry. 3; 8; 3; ; ; Beskryf die patroon in jou eie woorde. Skryf die algemene term van die gegewe ry in die vorm T n = Watter term in die ry is gelyk aan 38? 3) Daar is 96 seuns en 0 meisies in Graad 9. Skryf die verhouding van die aantal seuns tot die aantal meisies in die klas neer. 4) Verdeel R48 tussen A, B en C sodat vir elke R4 wat A kry, kry B R3 en vir elke R4 wat B kry, kry C R3.

5) Die lengte van elke sy van figuur P word halveer. Bepaal die verhouding van die oppervlakte van figuur P tot die oppervlakte van die verkleinde figuur 6) Figuur Figuur Figuur 3 Bestudeer die diagram / patroon hierbo en voltooi die tabel. Figuur 3 4 Aantal sye 5 9 Beskryf die patroon in jou eie woorde.

7) Gebruik faktorisering om die volgende te bereken. a) 97 9 b) 0 00 c) 55 5 5 5 d) 0, 5,