Ekurhuleni Noord Distrik. Lewenswetenskap: Graad 10 P1. November Eksamen 2017

Vergelijkbare documenten
NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRAAD 10 A 10

EKURHULENI NOORD DISTRIK GR 11 LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 1 : 9 NOVEMBER 2017 TYD : 2½ URE PUNTE : 150

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere

TSHWANE WES GRAAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A

LEWENSWETENSKAPPE JUNIE

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

TSHWANE WES JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 11. PUNTE: 150 TYD: Uur. Hierdie vraestel bestaan uit

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika

Lewenswetenskappe Maart 2010 Graad 11 Tyd: 1½uur Totaal: 100

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

2017 SACAI-WINTERSKOOL LEWENS- WETENSKAPPE NOTAS

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: Halfjaarlikse eksamen

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

Meesters vir transparante. 5.1 Kwartaal 1

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

JUNIE EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Les Plan Twee. Habitats

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 7 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

AFDELING A: KEUSEVRAE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

FAKTORE EN VEELVOUDE

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Lewenswetenskappe Vraestel 1 Vrae. Afdeling A. Vraag 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING TEGNOLOGIE GRAAD 8 ASSESSERINGS TAAK JUNIE 2015

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tydsduur: 3 uur

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

TSHWANE-WES D15 GRAAD 11

LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 150. TYD: 2½ ure HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 15 BLADSYE. Bladsy 1 van 15

GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

9 Lewensprosesse en gesondheid (NW)

EKURHULENI NOORD DISTRIK

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2. Naam & Van:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NKANGALA DISTRIK HALF JAARLIKSE ASSESSERING 2012 TEGNOLOGIE GRAAD 7 PUNTE : 100 TYD : 2UUR BLADSYE : 8

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Lewenswetenskappe November 2009 Graad 11 Tyd: 2½ure Totaal: 150

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS DISTRIK: TSHWANE SUID

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

Ekurhuleni Noord Distrik Lewenswetenskap: Graad 10 P1 November Eksamen 2017 Tyd: 2½ ure Totaal: 150 Instruksies en Inligting 1. Beantwoord al vrae. 2. Skryf al die antwoorde op jou foliopapier neer wat aan jou voorsien is. 3. Trek n lyn na elke vraag. 4. Nommer jou vrae korrek volgens die numeringstelsel van die vraestel. 5. Verskaf jou antwoorde volgens die instruksies wat elke vraag vereis. 6. Alle sketse moet in potlood geteken word en die byskrifte met n blou pen geskryf word. 7. Teken slegs vloeidiagramme en skematiese voorstellings wanneer daarvoor gevra word. 8. Die sketse in hierdie vraestel is nie noodwendig volgens skaal geteken nie. 9. Moenie grafiekpapier gebruik nie. 10. Nie-geprogrameerde sakrekenaars mag gebruik word. 11. Skryf netjies en leesbaar, met n blou pen. 12. Hierdie vraestel bestaan uit 4 vrae en 10 getikte bladsye. Kontroleer dit nou dadelik. Lewenswetenskappe Vraestel 1 Graad 10 November 2017 Page 1

Afdeling A Vraag 1 1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae voorsien. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A tot D) langs die vraagnommer op die foliopapier neer. Bv 1.1.8 F 1.1.1 Die term weefsel verwys na n groep van... A dieselfde tipe selle met n gemeenskaplike funksie. B dieselfde organe met n gemeenskaplike funksie. C verskillende selle met n gemeenskaplike funksie. D verskillende organe met n gemeenskaplike funksie. 1.1.2 Alle ensieme en meeste proteïene is... A koolhidrate B lipiede C proteïene D vitamiene 1.1.3 Watter van die volgende funksies word beskou as die gebruike van water? i) Word benodig vir hidrolise ii) Ensieme vir chemiese reaksies. iii) Vervoermedium van nutriënte. A slegs i B i en ii C i en iii D ii en iii 1.1.4 Watter van die volgende is NIE n voorbeeld van bindweefsel nie? A Bloed B Been C Hart D Kraakbeen Lewenswetenskappe Vraestel 1 Graad 10 November 2017 Page 2

1.1.5 Die grootste bloedselle wat n nukleus het, is... A Trombosiete B Eritrosiete C Leukosiete D Bloedplasma 1.1.6 Die pelviese gordel (heupgordel) is stewig verbind aan n deel van die vertebrale kolom wat die... genoem word. A Sakrum B Sternum C Koksiks D Pubis 1.1.7 Lae beendigtheidmassa en die afbreek van beenweefsel word genoem... A Osteoartritis. B Osteoporose. C Ragitis. D Rumatoïede artritis. 7 x 2 = (14) 1.2 Gee die korekte biologiese term vir elk van die volgende: 1.2.1 n Pigment wat suurstof dra en in rooibloedselle gevind word. 1.2.2 Dierweefsel wat wrywing verminder tussen die bene van n gewrig. 1.2.3 Die tipe gewrig wat vrye beweging toelaat in alle rigtings en gevind word in die skouer. 1.2.4 Die weefsel wat glukose in die blaar vervoer. 1.2.5 Die groei van n kwaadaardige gewas as gevolg van onbeheersde selverdeling. 5 x 2 = (10) Lewenswetenskappe Vraestel 1 Graad 10 November 2017 Page 3

1.3 Bestudeer die onderstaande tabel. Voltooi die tabel deur slegs die vraagnommers (1.3.1 tot 1.3.6) en die korekte antwoorde op die foliopapier neer te skryf. Selorganelle Funksie Word gevind in plantselle/ Word gevind in dierselle/ Word gevind in plant- en dierselle Ribosome 1.3.1 1.3.2 1.3.3 Sellulêre respirasie 1.3.4 Chloroplast 1.3.5 1.3.6 (6) 1.4 Dui aan of elkeen van die stellings in kolom I op toepassing is op SLEGS A, SLEGS B, BEIDE A EN B of GEENEEN van die items in kolom II. Skryf slegs A, slegs B, beide A en B of geeneen langs die vraagnommer (1.4.1 tot 1.4.7) op jou foliopapier neer. Bv. 1.4.8 Geeneen Kolom I 1.4.1 Boustene of monomere van koolhidrate Kolom II A. Gliserol B. Vette 1.4.2 Verdeling van sitoplasma A. Sitokinese B. Kariokinese 1.4.3 Verwelking A. Blare verloor oortollige hoeveelheid water. B. Kom voor op warm, droë dae 1.4.4 n Vitamien-gebreksiekte wat skeurbuik veroorsaak 1.4.5 Nukleïensure A. RNA B. DNA 1.4.6 Vervoer opgeloste organiese voedsel A. Xileem B. Floeëm 1.4.7 Ronde, graanagtige strukture waar proteïensintese plaasvind A. Vitamien A B. Vitamien C A. Ribosome B. Leukosome 7 x 2= (14) Lewenswetenskappe Vraestel 1 Graad 10 November 2017 Page 4

1.5 Bestudeer die onderstaande voorstelling van die osmose proses en beantwoord die vrae wat volg. 1.5.1 Watter kompartement het die hoogste waterpotensiaal? 1.5.2 In watter rigting AB of BA sal die watermolekules beweeg? 1.5.3 Definieer die term selektiefdeurlaatbare membraan. 3 x 2 = (6) Totaal Afdeling A: 50 Lewenswetenskappe Vraestel 1 Graad 10 November 2017 Page 5

Afdeling B Vraag 2 2.1 Bestudeer die diagram van n sel en beantwoord die vrae wat daarop volg. 2.1.1. Is die diagram dié van n plantsel of n diersel? (1) 2.1.2. Gee drie redes vir jou antwoord in 2.1.1. (3) 2.1.3. Identifiseer byskrif nommer 9. (1) 2.1.4. Van watter dubbele heliks struktuur is dit afkomstig? (1) 2.1.5. Noem een funksie van hierdie dubbele heliks struktuur. (1) 2.1.6. Noem die organel wat 2 genommer is. (1) 2.1.7. Wat is die funksie van die organel wat 2 genommer is? (1) 2.1.8. Watter sel in die menslike liggaam sal die meeste van die organel wat 2 genommer is, besit? ( 2) 2.1.9. Skryf die nommer en name neer van drie organelle wat deur n enkelmembraan omring word. (3) Lewenswetenskappe Vraestel 1 Graad 10 November 2017 Page 6

[13] 2.2 Die vrae wat volg is gebaseer op die onderstaande mikrograaf van n sel wat besig is om te verdeel. 2.2.1. Identifiseer die fase wat in die mikrograaf getoon word. (1) 2.2.2. Gee n toepaslike rede vir jou antwoord in 2.2.1 (1) 2.2.3. Gee twee redes hoekom mitose n biologies belangrike proses is. (2) 2.3. Hoe verskil n akson en n dendrite van mekaar? (2) 2.4. Wat gee los, bindweefsel sy elastisiteit en sterkte? (2) 2.5. Tabuleer die verskille in funksies tussen rooibloed- en witbloedselle in die menslike liggaam. (4) [12] Lewenswetenskappe Vraestel 1 Graad 10 November 2017 Page 7

2.6. Die onderstaande diagram toon verskillende epiteelweefsel. 2.6.1. Identifiseer die verskillende tipe weefsels A tot D en verduidelik hoe elkeen aangepas is om sy funksie te verrig. (8) 2.6.2. Waar in die liggaam kom weefsel C en D voor? (2) 10] Vraag 3 3.1 n Eksperiment is uitgevoer soos hieronder geïllustreer. Die dialise buis wat dien as n semi-deurlaatbare membraan was gevul met n 2% suikeroplossing en verteenwoordig n model sel. Die model sel was geplaas in n beker met suiwer water soos aangedui in (a). Die resultaat word getoon in (b). 3.1.1.Identifiseer en definieer die proses wat voorgestel word in hierdie eksperiment.(2) 3.1.2.Kyk na diagram (a), en dui aan waar die waterpotensiaal i) die hoogste en ii) die laagste is. (2) 3.1.3.Verduidelik die gevolgtrekking van die eksperiment deur na diagram (b) te verwys wat n uur later waargeneem is. (2) Lewenswetenskappe Vraestel 1 Graad 10 November 2017 Page 8

3.1.4.Hoe verskillend sou die resultate in diagram (b) gewees het as die modelsel in n 15% suikeroplossing geplaas was in plaas van suiwer water? (2) 3.2. Gee drie redes hoekom die menslike skelet so belangrik is. [3] 3.3. Verwys na die onderstaande diagram en beantwoord die vrae wat daarop volg. 3.3.1. Verduidelik wat sal gebeur met die arm wanneer spier X saamtrek? (2) 3.3.2. Spier Y kanselleer die effek wat deur spier X geproduseer word. Hoekom is n tweede spier nodig? (2) 3.3.3. Benoem die bene wat A tot E genommer is in die diagram. (5) 3.3.4. Wat bind spier X met die been? (1) 3.3.5. Identifiseer twee tipes gewrigte in die diagram en verduidelik die tipe beweging wat elke gewrig toelaat. (4) [24] 3.4 Bestudeer die onderstaande inligting in die tabel en beantwoord die vrae wat daarop volg. Ouderdomsgroep (in jare) Persentasie vroue wat frakture van die femur gerapporteer het. 20-29 0,0 30-39 0,0 40-49 0,4 Lewenswetenskappe Vraestel 1 Graad 10 November 2017 Page 9

50-59 1,1 60-69 2,6 70-79 7,4 3.4.1. Gee twee moontlike antwoorde vir die tendens wat deur die data in die tabel voorgestel word. (2) 3.4.2. Watter ouderdomsgroep toon die hoogste persentasie vroue met gekraakte femurs?) 3.4.3. Wat stel jy voor kan gedoen word om hierdie kondisie te verhoed? (2) 3.5. Wat is die verskil tussen bloedplasma, weefselvloeistof en limf? [3] 3.6. Die onderstaande tabel dui die hoeveelheid proteïene en kalsiumsoute wat in been aangetref word. Die hoeveelheid dentien en emalje waaruit tande bestaan word ook aangedui in die tabel. Materiaal Samestelling (% droë massa) Kalsium Proteïen Been 65 35 Dentien 78 22 Emalje 98 20 [5] 3.6.1. Teken n staafgrafiek om die droë massasamestelling van klasiumsoute en proteïene in been, asook dentine en emalje te toon. (8) 3.6.2. Watter materiaal is die hardste van die drie? (2) [10] Totaal Afdeling B: 80 Lewenswetenskappe Vraestel 1 Graad 10 November 2017 Page 10

Afdeling C Vraag 4 Anorganiese en organiese verbindings vorm n belangrike deel van ons lewens elke dag. Lewe sou onmoontlik gewees het as ons nie hierdie stowwe op n daaglikse basis inneem nie. Bespreek die stelling daarbo in die vorm van n opstel deur na die volgende punte te verwys: Die belangrikheid van die makro-nutrïente kalsium en fosfor tydens menslike ontwikkeling (4) Die biologiese belangrikheid van proteïene. (4) Lewenswetenskappe Vraestel 1 Graad 10 November 2017 Page 11

Die belangrikheid van vitamiene A en C in ons daaglikse dieët. (3) Die sensitiwiteit van ensieme teenoor temperatuurveranderinge en ph waardes in die menslike liggaam. (6) Feite: 17 Neem kennis: ANTWOORDE IN DIE VORM VAN VLOEIDIAGRAMME SAL NIE GEMERK WORD NIE. Punte Bespreking 1 Inhoud (I). Alle feite is korrek. 1 Relevansie van inligting (R). Alle inligting aangaande die onderwerp is relevant. 1 Logiese vloei (L). Die opstel is beantwoord in logiese wyse. Sintese: 3 Totaal Afdeling C: 20 Lewenswetenskappe Vraestel 1 Graad 10 November 2017 Page 12