Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

Vergelijkbare documenten
Visuele Kuns: Kleur. Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 PERSOONLIKE EN SOSIALE VAARDIGHEDE 4 Module 1 5 VISUELE KUNS: KLEUR

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Inhoud (volume) * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Graad 5 3 METING EN TYD 4 Module 42 5 INHOUD (VOLUME)

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Die slaapkamer * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 4 3 MY WOONPLEK 4 Module 16 5 DIE SLAAPKAMER

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

Alfabetiese volgorde, lettergrepe en paragraaf skryf

FAKTORE EN VEELVOUDE

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

onderskeid tussen verskillende kunsvorme

Die drie varkies. Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 6 3 Module 10 4 DIE DRIE VARKIES

Graad 3 WISKUNDE. Kan die gepaste simbole in berekening gebruik om probleme wat die volgende behels, op te los:

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Om te onderskei tussen herbivore, karnivore en omnivore

Dit is pret! - 02 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Dit is Pret! 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES EN BEWEGING 4 Module 3 5 KATROLLE EN RATTE. Katrolle en Ratte

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4

Die klimaat van SA: Temperatuur

Nokke. Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES EN BEWEGING 4 Module 4 5 NOKKE NOKKE

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

WISKUNDE GRAAD 5. Junie 2016

Rolprente uit twee verskillende genres *

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

Naam: Getalgebied Graad 3 Kwartaal 3

Wiskunde Graad 4. November 2016

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1)

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Wiskunde. Leeruitkomste Assesseringstake Leerder aktiwiteite Datum Voltooi Aktiwiteit Assesserings metodes FAT 1

Prysvorming deur vraag en aanbod

EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov Okt (Bestaan uit 9 bladsye)

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne:

Gr 9 Wiskunde: Inhoudsarea 2 Patrone, Algebra & Grafieke

- 1 - CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 1. Gee redelike skatting van n aantal voorwerpe wat deur telling nagegaan kan word.

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE AFRIKAANS GRAAD 2

'n Kort geskiedenis van seevervoer *

1 Waar ek vandaan kom

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

Inleiding Tot Die Jagluiperd

OpenStax-CNX module: m Diere is aangepas. Siyavula Uploaders

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

WISKUNDE / MATHS 24 STRATEGIE HANDLEIDING. Opgestel deur A J Lamprecht

PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: *3WISK*

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

Funksies en Grafieke: Eksponensiële funksies *

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde GRAAD 1_Kwartaal 1 1. Getalle, bewerkings en verwantskappe

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Wiskunde. Shuters PHOTOCOPIABLE BEPLANNING EN OPSPORING. Graad. Ook beskikbaar by OS

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Meganiese stelsels en beheer:

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Jakkals lê eendag heerlik en

Antieke Egipte en die Nylrivier

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

GRAAD 6 NOVEMBER 2015

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012 GRAAD 3 WISKUNDE TOETS

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

November Vraestel Graad = (5 x 1000) + (3 x ) + ( x 10) + ( x 1)

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

10 Die bou van n plant

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

Week 30: Hersiening. Doen die volgende omskakelings: Hoeveel 10c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2? Hoeveel 50c is daar R3,50?

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram VOORGRAAD 1 Deur S. J. Cloete INHOUDSOPGAWE

Transcriptie:

OpenStax-CNX module: m22939 1 Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Getalbegrip, Optelling en Aftrekking 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum 1.1 24; 48; 64; 32; 120; 16; 96; 88 1.2 36; 18; 45; 81; 54; 63; 108; 1.3 36; 24; 48; 144; 60; 120; 96; 108; 2.1 27 2.2 68,5 2.3 10 2.4 6 2.5 + 2.6 54 2.7 7 2.8 300 2.9 300 2.10 984 2.11 8 2.12 43 2.13 112 2.14 72 2.15 134 2.16 4 2.17 132 2.18 84 2.19 3 600 2.20 7 000 3.1 10 000 3.2 10 000 * Version 1.1: May 5, 2009 1:33 am -0500 http://creativecommons.org/licenses/by/3.0/

OpenStax-CNX module: m22939 2 3.3 10 000 3.4 10 000 4. 1 000; 10 000 5. (i) drie en twintigduisend negehonderd en agtien (ii) sewe en veertigduisend en sewe 6. 6.1 A: 10 000 B: 12 500 C: 14 000 D: 16 500 E: 18 000 7. 7.1 10 7.2 100 7.3 1 000 7.4 60 000 7.5 100 7.6 10 7.7 36 567 7.8 16 824 7.9 3 612 7.10 10 000 5 LEERDERS AFDELING 6 Inhoud 6.1 AKTIWITEIT: Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk [LO 1.3] 6.2 Om korrek te kan bereken [LO 1.8] 6.3 Om vaardighede in hoofreken te verbeter [LO 1.9] 1. As jy jou tafels baie goed ken, is dit baie makliker om te vermenigvuldig en te deel, veral met groter getalle. Werk saam met `n maat. Kyk hoe vinnig julle die korrekte visse wat by die x-tafels pas, kan vang deur dit netjies in te kleur. 1.1 8 tafel - groen 1.2 9 tafel - blou 1.3 12 tafel - geel

OpenStax-CNX module: m22939 3 Figure 1 2. Kom ons kyk nou eers of jy jou vaardighede in hoofreken kan verbeter! Werk op jou eie en voltooi die volgende hoofrekentoets so vinnig en korrek moontlik! In Wiskunde beteken hakies: doen daardie stukkie eerste. 2.1 14 + 9 + 4 = 2.2 Halveer 137: 2.3 30 = 3000 2.4 (42 ) + 9 = 16 2.5 567 23 = 590 2.6 9 6 = 2.7 8 = 56 2.8-15 = 285 2.9 80 + 65 + 155 = 2.10 1 003-19 = 2.11 72 9 = 2.12 (5 6) + 13 = 2.13 108 = 8 2.14 12 = 6 2.15 Verdubbel 67: 2.16 (5 ) - 9 = 11 2.17 11 12 = 2.18 7 = 12 2.19 Rond af tot die naaste 100: 3 550 2.20 Rond af tot die naaste 1 000: 7 299 Kleur in: My vorige hoofrekenpunt was: BETER SWAKKER DIESELFDE Table 1

OpenStax-CNX module: m22939 4 3. In hierdie aktiwiteit is dit ook nodig dat jy weer na die waarde en plekwaarde van elke syfer sal kyk. Werk saam met 'n maat en kyk of jul die volgende vrae kan antwoord: 3.1 Watter getal is 1 meer as 9 999? 3.2 Watter getal is 10 meer as 9 990? 3.3 Watter getal is 100 meer as 9 900? 3.4 Watter getal is 1 000 meer as 9 000? 3.5 Die getal 10 000 is 10 meer as 4 Kom ons kyk of julle reg was! TIENDUISENDE ONTHOU JY NOG? 10 ene = 10 1 = 10 10 tiene = 10 10 = 100 10 honderde = 10 100 = 1 000 4. Kan jy nou die volgende voltooi? 10 duisende = 10... =... In die notasiekolom lyk dit so: 10 10 10 10 Tienduisende Duisende Honderde Tiene Ene TD D H T E 10 000 1 000 100 10 1 10 10 10 10 10 10 10 10 10 10 1 1 1 10 10 10 10 Table 2 HET JY GEWEET? Ons lees 43 685 as: Drie en veertigduisend seshonderd vyf en tagtig 5. In ons alledaagse lewe is dit belangrik om getalle ook korrek in woorde te kan uitspreek, want dit sal ons help om getalle met mekaar te vergelyk. Skryf nou die volgende getalle in woorde: 5.1 23 918 5.2 47 007 6. `n Getallelyn kan jou help om getalle makliker voor te stel. Jy kan sien waar hulle op die getallelyn lê en hulle so beter met mekaar vergelyk. Kyk goed na die getallelyn hieronder. 6.1 `n Getallelyn kan jou help om getalle makliker voor te stel. Jy kan sien waar hulle op die getallelyn lê en hulle so beter met mekaar vergelyk. Kyk goed na die getallelyn hieronder.

OpenStax-CNX module: m22939 5 Figure 2 A: B: C: D: E: 6.2 Maak nou beurte met 'n maat en wys waar die volgende getalle op die getallelyn sal lê. Gebruik 'n pyltjie: a) 8 979 b) 11 003 c) 12 250 d) 14 997 e) 16 016 7. Dit is belangrik dat ons antwoorde korrek moet kan bereken. Om dit te kan doen, moet ons eers besluit watter bewerking uitgevoer moet word. Besluit watter bewerking julle by elke vraag gaan gebruik om die antwoord te bereken. Vul dan die ontbrekende getalle in. Vergelyk dan jou werk met `n maat s'n. 7.1 10 000 = duisende 7.2 10 000 = honderde 7.3 10 000 = tiene 7.4 6 10 10 10 10 = 7.5 500 = 50 000 7.6 3 000 = 30 000 7.7 26 567 is 10 000 minder as 7.8 is 10 000 meer as 6 824 7.9 is 50 000 minder as 53 612 7.10 15 000 lê presies halfpad tussen en 20 000 KOM ONS HERSIEN! ONTHOU JY NOG? As jy gevra word om bv. 627 tot die naaste 10 af te rond, is dit net 'n ander manier om te vra: Is 627 nader aan 630 of 620? Kom ons kyk na die getallelyn

OpenStax-CNX module: m22939 6 Figure 3 627 is nader aan 630. As ons dus 627 afrond tot die naaste 10, is die antwoord 630. LET WEL: As die getalle presies halfpad tussen twee getalle lê, bv. 625, rond ons na bo af. Die antwoord is dus 630. Kom ons hersien nou verder Figure 4 6.3.1 UITDAGING Kan jy nou die volgende voltooi?

OpenStax-CNX module: m22939 7 Figure 5 1. Afronding kan jou baie help om antwoorde vinnig te skat. So kan jy gou bepaal wat `n antwoord min of meer moet wees. Gebruik nou jou bestaande kennis oor afronding en beantwoord die volgende vrae: Rond af tot die naaste 100: 1.1 a) 624 b) 896 c) 450 d) 1 239 Rond af tot die naaste 1 000: 1.2 a) 3 429 b) 8 140 c) 25 712 d) 56 500 1.3 Waar of Onwaar? a) 249 afgerond tot die naaste 100, is 200 b) 587 afgerond tot die naaste 100, is 600 c) 111 450 afgerond tot die naaste 1 000, is 11 000 d) 23 811 afgerond tot die naaste 1 000, is 24 000 AANTAL KORREK KODE 1 4 1 5 8 2 9 12 3 13 15 4 Table 3

OpenStax-CNX module: m22939 8 6.3.2 SpEEL `N SpELETJIE Werk saam met 'n maat. Gebruik 'n pak speelkaarte waarvan die 10, Boer, Koningin, Koning, A en Swart Piet (Joker) verwyder is. Speler A kies enige vyf kaarte en draai hul met gesigte na bo. Bv. 5 ; 7 ; 1 ; 2 ; 1 Speler B moet die kaarte nou so rangskik dat die grootste moontlike getal verkry word, bv. 75 321. Skryf dit neer. Speler B rangskik dan die kaarte sodat die kleinste moontlike getal gevorm word, bv. 12 357. Skryf dit neer. Speler B bereken nou die verskil tussen die 2 getalle met behulp van 'n sakrekenaar. Maak beurte om die opdragte uit te voer en vergelyk jul antwoorde. Is daar enige patroon? TYD VIR SELFASSESSERING In hierdie stadium wil ons graag weet hoe JY voel oor die werk wat ons tot dusver gedoen het. Wees eerlik en kleur die regte gesiggie in: Ek ken die 8, 9 tot 12 tafels en het die patrone in elk gesien Ek verstaan wat tienduisende beteken Ek kan getalle van 'n getallelyn aees Ek kan korrek afrond tot die naaste 100 Ek kan korrek afrond tot die naaste 1 000 Table 4 7 Assessering Leeruitkomste 1:Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer. Assesseringstandaard 1.3: Dit is duidelik wanneer die leerder getalle herken en voorstel sodat dit beskryf en vergelyk kan word: 1.3.1 heelgetalle tot minstens 6-syfergetalle; 1.3.6 veelvoude van enkelsyfergetalle tot minstens 100; 1.3.7 faktore van minstens enige 2-syferheelgetal;

OpenStax-CNX module: m22939 9 Assesseringstandaard 1.8: Dit is duidelik wanneer die leerder skat en bereken deur geskikte bewerkings vir die oplossing van probleme te gebruik: 1.8.1 afronding tot die naaste 5, 10, 100 of 1 000; 1.8.2 optel en aftrek van heelgetalle met minstens 5 syfers. Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder hoofberekeninge uitvoer wat die volgende behels: 1.9.1 optelling en aftrekking; 1.9.2 vermenigvuldiging van heelgetalle tot minstens 10 10.