Die Kandelaar 7 Oktober Maandtema: Neem deel aan God se reisplan. Deurkollekte: Alimentasie ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Carel Teks: Markus 5:1-20

Vergelijkbare documenten
ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Geen Baba-, Peuter- en Kinderkerk nie 10:15 Geen Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe nie.

ROOIKERK-EREDIENSTE. Deurkollekte: Predikantebegeleiding.

Die Kandelaar 8 Julie Maandtema: Oefen geloofsgewoontes

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Carel Teks: Filippense 1:9-11 en 3:7-14 Tema: Regte vrae gee regte antwoorde. Deurkollekte: Fonds vir Gemeentehulp

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Die Kandelaar 1 Junie Maandtema: Oefen geloofsgewoontes. Deurkollekte: Alimentasie. 09:00 Thania Teks: Jakobus 2:14-18 Tema: Glo én doen.

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

n Tempel Leier besoek Jesus

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Jesaja sien die Toekoms

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

sodat jy n gestuurde van die Here kan

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Van Vervolger tot Prediker

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Welkom by Die Storie God se storie

Onthou asb ons karwag Johan. Jy kan vir hom geld in die houtkissies by die deure gooi. LIEF EN LEED NUWE LIDMATE VERJAARDAE

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Toe God alles gemaak het

Jona en die Groot Vis

Les 1 vir 7 Oktober 2017

WAAROM ONS AANHOU MET DIE KINDERDOOP. n Reaksie op Christo Nel se oproep tot n nuwe hervorming, en sy verwerping van die kinderdoop

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Toe God alles gemaak het

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

'n Man gestuur deur God

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Thania Teks: Titus 1:10-16 Ons is nie Kretensers nie! (Oor die geloofsgewoonte: Skuldbelydenis)

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

ROOIKERK-EREDIENSTE. Teks: 1 Korinthiërs 12:27-31 en Lukas 10:38-42 Een pot, vele dele.

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Petrus en die Krag van Gebed

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

Goeie Konings, Slegte Konings

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Die Kandelaar 20 Augustus Geroep en Gestuur NUWE LIDMATE - BAIE WELKOM! nguniversitaswes ROOIKERK-EREDIENSTE

NG UNIVERSITAS-WES GEMEENSKAPSENTRUM

Inhoudsopgawe. Voorwoord

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Van Vervolger tot Prediker

PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

6. Ek glo in Jesus Christus Johannes 3:16-18 en Matteus 1:18-25

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

ROOIKERK-EREDIENSTE. Reise belangriker as bestemmings? Deurkollekte: Fonds vir Middestad- en Arbeidsbediening

Vertrou. alles HERE OP DIE MET WAT JY HET. MO ENIE STAATMAAK OP JOU EIE INSIGTE NIE. SPREUKE 3:5

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Preek Genesis 1:27. (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016)

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

FAKTORE EN VEELVOUDE

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Preek Romeine 1:16-17

Karl Barth was verleë en die nederige mens wat hy was, het geantwoord: Ja, ek ken hom. Ek skeer elke oggend sy baard.

Simson, God se sterk Man

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

12. Ek glo in die Heilige Gees Johannes 16:5-7, 12-15

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80

Tema: God gee die blydskap van die ewige lewe aan diégene wat in ons boodskap van Jesus Christus glo!

DIE BRIEF AAN FILEMON

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Grote God, ons bring U eer, ons aanbid U, Koning, Heer. U kom toe die lof alom - U wat was, wat is, wat kom. Voor U buig die skepping neer - U wat

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Transcriptie:

Die Kandelaar 7 Oktober 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: riana@nguniversiaswes.org.za. WEBADRES: www.rooikerk.co.za / nguniversitaswes Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag, Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00 tot 13:00 Sondae: Net ná die erediens tot 10:30 of tot die laaste persoon gehelp is Maandtema: Neem deel aan God se reisplan. ROOIKERK-EREDIENSTE 09:00 Carel Teks: Markus 5:1-20 Tema: Om jou heel beste te wees. Die Deo Gloria-koor onder leiding van Chris Crause tree tydens die oggenddiens op. Deurkollekte: Alimentasie 09:00 Geen Baba-, Peuter- en Kinderkerk nie 10:15 Geen Junior- en Seniorjeug- Omgeegroepe nie. 18:00 Carel (Leierbevestiging) Teks: Johannes 4 Tema: 09:00 Marius 18:00 Marius Om jou heel beste te wees... vervolg. Volgende Sondag Ons groet vandag vir oom Fanie Matthee wat lank die koster was. Terselftertyd verwelkom ons vir Ernst Reblin as die nuwe fasiliteitebestuurder. Esme Sinden het ook die afgelope week diens aanvaar as finansiële bestuurder en ons verwelkom haar. Ons stuur vandag ook vir Gerda Liebenberg vanuit die gemeente na Tesslaarsdal naby Caledon WELKOM AAN Besoekers en nuwe lidmate, kom ontmoet die Nuwelidmatespan ná die erediens by die Inligtingstoonbank. 1 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

VERJAARDAE Baie geluk aan Naas Bezuidenhout 0834071520 wat vandag sy 82ste verjaardag vier. Baie geluk aan elkeen wat in die volgende week verjaar. 7 Okt Amanda Botes 0828044247 Emma Claassen Ina de Wit 0823787495 Larike Schmidt Miané Venter Simoné Jacobs 0515225725 8 Okt Jan Kennedy 0725059463 9 Okt Karien Jacobs 0825731951 Pieter Oelofse 0766827170 10 Okt Emma Groenewald Gert Nel 0515233788 Liesl Du Toit 0829248825 Melané Pansegrouw 0718777031 11 Okt Linda Badenhorst 0846284042 12 Okt Arina Merry 0824951943 John Buckley 0727267872 Jolé Potgieter 0515220515 Michélle du Rand Sharné Brewis 0713464712 13 Okt Charlotte Steyn 0832068569 Miekela J v Rensburg Stuur gerus ʼn boodskap of gee ʼn luitjie. LIEF EN LEED Kom ons bid vir ons siek mense in die gemeente vir dié op die lys asook vir die wat nie hier gelys is nie. Ons vra voorbidding vir hulle en hulle gesinne. Die volgende persone ontvang tans behandeling vir kanker: Johan Henning (hy was weer in Medi- Clinic), Winnie Warricker, Marie Rheeder, Annelize Nel, Heidi Steyl, Nicolene vd Merwe (kry bestraling) Anette van Rensburg Frans Oosthuizen se pa het Donderdag ʼn hartomleiding ondergaan. Carmen Daffue was in Rosepark- Hospitaal ******* Meegevoel met Jan en Retha Scheepers wie se moeder (Maria Wessels) Donderdag oorlede is. (hulle het vroeër vanjaar Pretoria toe verhuis.) Braam Fourie met afsterwe van sy moeder. Baie geluk aan Samantha Naude wat vandag belydenis van geloof aflê asook saam met haar man Eduan hulle dogtertjie Eduané doop. Hannes du Plessis van NG Gem Reitz is beroep na die gemeente. 2 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Oktobermaand se spesiale koevertinsameling gaan vir die Gebruik die ekstra koevertjie by die deur, benewens jou normale dankoffer. Diensgroep vir Finansies FINANSIëLE STAND VAN DIE GEMEENTE VIR DIE TYDPERK: 1 MAART 2018-30 SEPTEMBER 2018 (Striata ingesluit) Werklik tot op datum Begroot tot op datum Verskil tot op datum INKOMSTE 1,554,447.20 1,624,351.79-69,904.61 Min: UITGAWES 1,585,654.71 1,625,292.13-40,245.49 * Bedryfsuitgawes 513,755.79 465,110.14 48,645.65 * Gemeente Visie / Sending en Uitreikaksies 202,086.86 303,924.42-101,837.56 * Salarisse en Lone 869,812.06 856,257.57 13,554.49 (-Tekort) / Surplus (-31207.51) (-940.34) Kontak Cobus 083 632 2422 vir enige navrae. 3 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Op 14 Oktober vind die jaarlikse matriekdiens plaas tydens die aanddiens. Ons vra die gemeente se hulp om alle matrieks en hulle maats te nooi. Marius, die studenteleraar, sal daardie aand die diens waarneem. Die volgende leiers word vandag tydens die aanddiens bevestig: Jaco Jansen van Rensburg, Jan Jacobs, Estee Greeff, Piet Schoeman Op 14 Oktober gaan die finalejaarkatkisante na die Rivers of Life Church in Grasland saam met Past Johannes Thaele. Daar word ʼn erediens bygewoon sowel as ʼn besoek aan die plakkerskamp gebring. Alle gemeentelede is welkom om saam te gaan. *Laat weet asb vir Carel (0828217600) voor 7 Oktober 2018 indien jy wil saamgaan. Die 1 dag-stilweestetraite van 18 Oktober verval in die lig van die naweekretraite in November (verwys bl 5) en ook die vertrek van die span na die GLS in Port Elizabeth. Die tee vir Nuwelidmate verskuif na 4 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Silent Retreat 9-11 November 2018 Daar word beoog om op 9 tot 11 November ʼn " Silent Retraite" te hou op Menuha. Jy word uitgenooi om hierdie spesiale geleentheid by te woon en sodoende ʼn wonderlike ervaring met God te hê. Daar is plek vir 20 persone en die koste is R750 per persoon. Indien jy belangstel, betaal asb ʼn deposito van R375 (nie terugbetaalbaar) voor die einde van September om jou plek te verseker. Navrae en inskrywings by Carel 0828217600. Sal absoluut wonderlik wees om jou daar te ontvang. Die tegniesespan is op soek na betroubare lede wat graag wil inskakel op Sondae. Kontak Jaco by 082 373 0388. Ons benodig ook ʼn leier vir die Nuwelidmatediensgroep. Wil jy nie asseblief hieroor gaan bid en as die Here dit op jou hart lê, vir Carel (0828217600) of Johannie (0515222547) in die kerkkantoor skakel nie? Die leierskap by die Omgeegroepe is vakant. Indien jy geroepe voel, skakel asb vir Shaun (0835007155) of Carel (0828217600). Die Diensgroep vir Gestuurdheid benodig 'n nuwe leier omdat die huidige leier, Jean van Biljon, intussen 'n deeltydse beroep na Soutpan Gemeente aangeneem het en nie meer die diensgroep kan lei nie. Indien die Here jou roep as leier of as lid van die diensgroep, skakel asb vir Jean van Biljon by 084 626 0825 of stuur 'n e-pos na jeanvanbiljon@hotmail.com. 5 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

9 Oktober 18:00 Gasvryheid Jeug Omgee 19:00 Omgewingsake Drama en Kuns 10 Oktober 17:15 Carpe Diem 17:30 Vrouediens 11 Oktober 18:00 Lidmaatontwikkeling 18:00 Finansies 15 Oktober 17:30 Eiendomme 18:00 Ondersteuningsdienste 18:00 Gestuurdheid 18:30 Liturgie en Musiek 19:00 Tegnies 19:00 Bemarking en Kommunikasie 16 Oktober 18:00 Dagbestuur 25 Oktober 18:00 Finansiesdiensgroep ivm Begroting. Gebedsbediening Vir die lede van die gebedsbediening is dit ʼn voorreg om voorbidding te doen na aanleiding van julle versoeke. In dié proses word ons geseën. Dit sal egter goed wees indien julle vir ons terugvoer sal gee na aanleiding van versoeke. Sodoende kan ons God dank en aan Hom die eer bring. Indien jy wil deel wees van hierdie bediening, tree asb met my in verbinding. Al wat gebeur, is dat jy ʼn gebedsversoek ontvang en dit dan opdra aan die Here. Hilda 083 732 1025 6 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Hierdie fondsinsamelingsprojek is ten bate van Carpe Diem-Jeugsorgsentrum Goeie more almal, ons hou die funksie om 'n ekstra geldjie in te kry asook om debietorders geteken te kry daardie aand. Elke versorger moet vier tafels se kaartjies verkoop (40 kaartjies) om dan aan die einde hulle regverdige bedrag te kry, ons het ook die bestuur gevra om te help asook gemeentes. Ek wil vra dat julle asb sal help hiermee omdat daar nog nie 'n versorger is by Carpe diem wat leiding kan neem nie. Kontak Alta 0836870543 7 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

God gebruik my verlede om Moslem te bereik. Indonesië bestaan uit 17,000 eilande en is die wêreld se grootste Islamitiese nasie. Dit is ʼn land wat vir lank ʼn simbool van Islamitiese verdraagsaamheid was. Hierdie titel is ongelukkig besig om te verdwyn, namate Christene hoër vlakke van vervolging ervaar. Dit is ʼn uiteenlopende land, wat vinnig ontwikkel en baie verskillende kulture en gelowe huisves. Maar dit is onder bedreiging namate heelwat ekstremistiese groepe onlangs meer uitgesproke geraak het. Kerke word nie gewoonlik deur die regering teengestaan nie, maar hulle word ook nie ondersteun nie. Een kerk wat as voorbeeld dien, is in Westelike Java waar GKI Yasmin kerklede verhinder is om hul gebou te gebruik. Ekstremiste het hierop aangedring en die goewerneur het die kerklede toe gebruik van die gebou belet. Toe die kerk teen die besluit appelleer het, het die regering in hulle guns beslis, maar geen aksie is geneem om die situasie te verander nie. Daar is ook ʼn toenemende teenstand teen Christene, geïllustreer deur die Christelike goewerneur van Jakarta, Ahok, wat twee jaar se tronkstraf opgelê is oor ʼn vermeende saak van godslastering. Die doeltreffendste manier waarop Geopende Deure bystand bied is deur opleidingsprogramme. Een van die programme word Standing Strong Through the Storm genoem. In hierdie kursus leer deelnemers hoe om vervolging te verduur en wat om te verwag. Lesings word ook in Bybelkolleges en kerke aangebied om gelowiges voor te berei op vervolging. Bybels en Christelike literatuur word voorsien, asook sosio-ekonomiese ontwikkelingsprogramme. https://www.opendoors.org.za/afr/christelike-vervolging/wereldwaarnemingslys/broenei/ Gebedsbediening Heilige Gees, ek wil U nie hartseer maak nie. Kom wys vir my as daar enige sonde in my lewe is en help my om dit dadellik reg te maak sodat U my lewe volkome kan beheer. Amen. Uit: Leef n Geesvervulde Lewe deur Dirkie van der Spuy 8 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

OMGEWINGSAKE Goeie Nuus! Tydens die onlangse maandelikse Gemeenskaps- Polisiërings-Forum (GPF) vergaderings, is bevestig dat die SA Polisiediens, ernstig is om misdaad vas te vat. Indien u met die Polisie skakel, maak seker dat u rekord hou van wanneer en met wie u praat, wanneer u 'n klag aanmeld. Daar sal geen laksheid of nie-voldoening deur die Bestuur van die Polisie geduld word nie. Kontaknommers: Parkweg: 051 507 6000 Bevelvoerder: 051 507 6027 In uiterste gevalle kan u ook vir Frikkie Eisenberg by 083 284 8283 kontak, maar slegs indien u u verantwoordelikheid om 'n klag te lê, sal nakom. Diek Conradie: 082 440 7875 Indien daar iemand is wat ʼn nuwe of tweedehandse veiligheidshek het en vir Carpe Diem wil gee of verkoop, skakel asb vir Carel 0828217600 of Johannie 0515222547. 9 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Vandag is 7 Oktober 2018 Erediens word gelei deur Frans Oosthuizen Teks: Ef 5:5-20 Tema: Wysheid van die Grysheid? Ons vra voorbidding vir Indien jy ʼn behoefte het dat ons spesiaal vir jou sal bid, kontak asseblief jou wyksleiers. Jy kan ook vir Frans WhatsApp of SMS - 0828592092. Eposse vir gebedsversoeke is ook welkom: dsfrans@gmail.com Onthou dat julle enige tyd name en sake vir voorbidding kan deurgee aan Hilda 083 732 1025 sodat sy dit vir gebedsbediening kan deurgee. Marieta en Hennie van Niekerk. Marieta is steeds baie siek in MC. Bid asseblief saam vir haar herstel en Hennie vir krag om haar by te staan. Kom ons bid ook vir Striata se personeel. Kom ons sê dankie vir Elmarie en haar hele span! Dankie vir hulle hier wees, dankie vir die liefde waarmee hulle doen wat gedoen moet word en dankie vir die werk wat hulle doen om toe te sien dat Striata ʼn veiligeruimte is waarbinne ons kan leef. Kom ons wees ook voortdurend opsoek na maniere waarop ons vir kan dankie sê en ook hoe ons hulle hande kan vat. 10 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

GELUK MET JOU VERJAARSDAG Sondag 7 Oktober Naas Bezuidenhout (20), Dinsdag 9 Oktober Jan Prinsloo (181) en Rita de Swardt (150), Donderdag 11 Oktober Elfie Knipe (145), Vrydag 12 Oktober Magda Erwee (78) en Tina Goosen (AV8) By n huweliksherdenking sê ons dankie vir die lewensmaat waarmee die Here ons geseën het. Wanneer n baba gedoop word dink ons terug aan God se trou. God is die God van geslagte wat homself onvoorwaardelik aan ons verbind. Hy is die God van die verbond! Met n verjaarsdag vier ons fees en herdenk ons n baie spesiale dag. n Dag waarop die Almagtige die wêreld geseën het toe n nuwe fase in Sy plan vir die wêreld in werking getree het. Ja, met jou geboorte het God die trajek van die wêreld verander! Jou hierwees is ʼn stuk bederf. Deur jou aan ons te leen het God ons geseën. Jou gesin, die geloofsgemeenskap waaraan jy deel het, vriende, die omgewing waarin jy geleef en gewerk het, Striata, personeel, versorgers ens, ens, ens. Niks sou dieselfde gewees het sonder jou nie! Jy is, was en sal deel wees van God se reddingsplan vir hierdie wêreld! Kom ons dank die Here en vier saam fees! KOM ONS KUIER SAAM Bybelstudie oor Psalm 23:5+6 Dindsdag 10:00, almal is welkom. 11 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Geloofsbelydenis Anoniem Ek glo in God, want partykeer is die wêreld so awesome en dinge werk so goed uit dat my siel uitroep vir iemand om voor dankie te sê dan is dit Hy! Ek glo in God, want soms is die berge en die sonsondergang en die wolke en die maan so mooi dat ek iemand nodig het om te prys. Iemand moes dit gemaak het. Dis Hy! Ek glo in God, want partykeer gebeur goed wat so onbeplan is en so seer maak. Dan voel dit of niemand verstaan nie, maar dan onthou ek die Man aan die kruis en die spykers in sy hande. Dan weet ek iemand huil saam met my. Dis Hy! Ek glo in God, want partykeer is ek so deurmekaar en die lewe so sinneloos en my drome lyk onbereikbaar en dan het ek iemand nodig om saam met my die pad te stap en die rigting te wys. Dan is Hy daar! Ek glo in God, want partykeer is ek so dom en doen ek sulke stupid goed en sonde mors my hart en my lewe so op en maak ander so seer. En dan het ek nodig dat Iemand vrede en wysheid bring. Dan is Hy daar! Hy maak heel wat ek self verbrou het! Hy bring genade selfs in seer wat ekself veroorsaak het! Ek glo in God, want partykeer weet ek niks. Ek het leiding en wysheid nodig en ʼn deurmekaar wêreld wat ek nie verstaan nie. En dan skryf Hy vir my in die Bybel en ek lees Sy Woord en hoor sy stem en dinge maak weer sin! Ek glo in God, In Jesus, in sy Gees, want Hy s daar! Heeltyd! Altyd! In alles waardeur ek gaan en maak nie saak hoeveel keer ek dieselfde fout maak nie. Hy is daar! Ek glo in God, want ek sien nie kans om ooit alleen te wees of enigiets alleen te doen nie. Amen 12 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum