INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD

Vergelijkbare documenten
KONTANT BESTUUR BELEID

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

MUNISIPALITEIT KONTANT BESTUURS EN BELEGGINGS BELEID

HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

1. Hierdie huishoudelike reels is aanvullend tot en vervang nie die Konstitusie van die Centurion Kunsvereniging nie.

GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME

BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES

MUNISIPALITEIT SKULDBELEID 2016/2017

DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

Ouditdokumentasie GEYSER & DU PLESSIS. Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES)

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

LAERSKOOL SAAMTREK. Grond-en-gebouebeleid

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

NOTULE VAN N GEWONE VERGADERING VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE GEHOU IN DIE BANKETSAAL, MALMESBURY OP WOENSDAG, 12 OKTOBER 2016 OM 11:00

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

AANSOEKVEREISTES (lw: slegs volledige aansoeke sal oorweeg word)

MUNISIPALITEIT TARIEF BELEID /

MUNISIPALITEIT VERHURING VAN KARAVAAN- /KAMPEERSTAANPLEKKE EN CHALETS IN MATZIKAMA MUNISIPALE GEBIED

AANSOEK OM STUDIELENING

GRONDWET VAN DIE PAARL BELASTINGBETALERSVERENIGING (Die Grondwet) - 26 Januarie 2012

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76:

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD: 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK

HUISLENINGSAANSOEK ALGEMENE INLIGTING. Tipe lening: Nuwe lening Verdere lening Herhaalde voorskot Oorskakeling

AKSIE NOTULE VAN DIE SPESIALE RAADSVERGADERING GEHOU OP DINSDAG 11 APRIL 2017 OM 11:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, PIKETBERG

- ADMINISTRASIE EN FINANSIES -

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

BELEID OOR GESLOTEKRINGTELEVISIE. 1. Inleiding

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG)

Kodes vir Afkeurredes

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

DIE NORMALE VOLGORDE VAN GEBEURE TYDENS DIE OORDRAG VAN ONROERENDE EIENDOM

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer )

Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10)

DEBITEURE REKONSILIASIES

1. Finansiële beleid bl Bylaag 1 - Finansiële aankoopbeleid bl

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

Vereiste tov van aansoeke

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM

2015 AKADEMIESE JAAR

VOORSIENINGS KANAAL BESTUURS BELEID

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

Rekeningkune November Eksamen Graad 10 MEMORANDUM. Eienaars- No.

Maandagoggend Vooruitsig 10 April 2017

Ontleding van die toepassing van die 75 beginsels van korporatiewe bestuurstoesig soos aanbeveel in die King III-verslag

Kennisgewing van Twintigste Algemene Jaarvergadering van Aandeelhouers

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

Die volgende inligting is uit die finansiële rekords van Menlyn Elektrisiëns vir Junie 2016 verkry.

PERSONEELONTWIKKELINGSBELEID

NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011

"ESLOTE $EBITEURE $EBITEURE $EBITEURE KREDITEURE /NTLEDING BANKVERSOENING )NLEIDING "ELASTING VOORRAADSTELSEL OP )TEMS WAARDE

KONSTITUSIE VAN ARSO

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat

Eise Proses Die volgende eis-omstandighede en tydsbeperkings is van toepassing wanneer jy n eis teen jou Opknapper polis moet indien:

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

KAREEBERG MUNISIPALITEIT KOMMUNIKASIEBELEID

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

KENNISGEWING VAN VERDAAGDE ALGEMENE JAARVERGADERING VAN BKB-AANDEELHOUERS

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

Beaufort-Wes Munisipaliteit. Reis- en Verblyf (S&T) Beleid en Prosedures vir die Beaufort-Wes Munisipaliteit

DEPARTEMENT VAN ONDERWYS. Goewermentskennisgewing R Oktober 2006

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1

Transcriptie:

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD

ONDERWERP: INVESTERING BELEID DOELWITTE VAN BELEID: Om Bestuur en werknemers van die Raad te help om konsekwente, effektiewe en doeltreffende investering beginsels te implementeer en te handhaaf. Om alle surplus fondse van die Raad te bestuur en te beveilig. BELEID FILOSOFIE Die Raad is verplig tot die beveiliging en bestuur van sy kontant surplus ten einde sy bronne en effektiewe dienslewering te vergroot. RIGLYNE 1. Die Raad monitor beleggings. 2. Die magtiging vir verskeie onttrekking limiete van beleggings wat gemaak moet word, moet verkry word. 3. Die korttermyn belegging oorskry nie die tydperk van 90 dae nie en word gedoen onder gesag van die Munisipale Bestuurder en Hoof: Finansies. 4. Die langtermyn belegging mag die tydperk van 90 dae oorskry en word gedoen onder gesag van die Raad. 5. Alle beleggings wat gemaak word moet trou bly aan die Voorsienings Beleid van die Raad sowel as die Finansiële Bestuurswet (Wet 56/2003). 6. Beleggings sal slegs in die volgende toegelate instellings gemaak word: Geregistreerde banke ooreenkomstig die Bank Wet 1990 Nasionale Provinsiale en Plaaslike Regering Geregistreerde Assuransie Maatskappye 7. Nie meer as 40% van die totale bedrag deur die Raad belê sal ter eniger tyd in een instelling wees nie. 8. Sekuriteite uitgereik deur die Nasionale Regering. 9. Investering met die Publieke Investering Kommissarisse in oorweging met die Publieke Deposito Wet, 1984 (Wet 46 van 1984).

10. Die investering van surplus kapitale kontribusie fondse, die saamvoeging van rente deur die Raad ontvang en die gebruik van dié geld om voorskotte te bewillig aan departemente binne die Raad om kapitale uitgawes te finansier. 11. Onderneem langtermyn sekuriteite deur assuransie maatskappye aangebied ten einde aan die delgingsfonds vereistes van die Raad te voldoen. 12. Enige instelling waarin die Raad volgens wet toegelaat is om te belê vóór die inwerkingtrede van die Plaaslike Regering Oorgangs Wet, 1996: Met dien verstande dat sulke skuldaktes nie verleng word ná die vervaldatum vir die delging daarvan nie. PROSEDURES 1. Alle beleggings moet gemaak word volgens statutêre regulasies. (Ordinansie vereistes, AARMP en die Munisipale Finansiële Bestuur Wet) 2. Surplus fondse moet maandeliks deur die Hoof: Finansies nagesien word en waar sodanige surplusse nie nodig is vir huidige operasionele of kapitale uitgawes nie, moet dit binne 10 werksdae belê word. 3. Kontantvloei beraming moet gedoen word om te bepaal of surplus fondse op langof korttermyn belegging moet geskied. 4. Die belegging moet deur die Hoof: Finansies goedgekeur word. 5. Die Hoof: Finansies moet krediet risiko, gegrond op krediet bedryfsvermoë, nagaan en n aanbeveling aan die Munisipale Bestuurder voorlê alvorens n belegging goedgekeur kan word. 6. Die Munisipale Bestuurder en Hoof: Finansies moet die belegging instellings kies aan die hand van die Raad se Voorsieningskanaalbeleid. 7. Enige werknemer wat belange het in enige van die bogenoemde belegging instellings moet sy/haar belange openbaar. 8. Die ondervermelde moet deel vorm van die tendervoorskrifte en kriteria: o Ten minste drie instellings moet uitgekies word van die lys van belegging instellings vir die krediet risiko analise. o n Versoek vir voorstelle moet gerig word aan die drie instellings met die versoek dat hulle kwotasies voorlê vir al die besonderhede van die beleggings (d.i. rentekoerse aangebied, tydsduur, verval waardes, gestaafde waardes, ens.)

9. Die Hoof: Finansies en die Munisipale Bestuurder moet limiete vasstel per investering instelling en, waar moontlik, moet die kapitale waarde van die belegging gewaarborg wees. 10. Die Hoof: Finansies en die Munisipale Bestuurder moet die investering limiete per skuldakte bepaal wat jaarliks deur die Burgemeesterskomitee en die Raad goedgekeur moet word. 11. Die Hoof: Finansies moet n aanbeveling, met redes, voorlê wanneer n belegging afgelos of herbelê moet word. 12. Die Munisipale Bestuurder sal dan magtiging verleen vir die bedrag wat onttrek of belê moet word met die ondertekening van die oordrag goedkeuring en dit aan die Hoof: Finansies gee vir prosessering. 13. Die Hoof: Finansies sal n oordrag maak van of na die Raad se bankrekening. 14. n Belegging register moet deur die Hoof: Finansies gehou word. 15. Die Hoof: Finansies moet n rekonsiliasiestaat opstel van die oordrag goedkeuring, informasie ontvang en die beleggingregister en dit maandeliks as korrek onderteken. 16. Belegging onttrekkings moet slegs deur die Hoof: Finansies of sy/haar gemagtigde beampte na die algemene grootboek gepos word. 17. Rente ontvang op beleggings moet herbereken en bekragtig word en inkomste state moet nagegaan word voor aanwending. 18. Die Hoof: Finansies moet weekliks die belegging limiete monitor en ernstige afwykings moet onmiddellik onder die aandag van die Munisipale Bestuurder en die Raad gebring word. 19. n Verslag oor die prestasie van beleggings moet maandeliks deur die Hoof: Finansies opgestel en aan die Munisipale Bestuurder voorgelê word. 20. Die Munisipale Bestuurder moet maandeliks n verslag oor investering opstel en dit aan die Burgemeesterskomitee en die Raad voorlê. FUNKSIES Munisipale Bestuurder Hoof: Finansies Burgemeesterskomitee Raad VERWANTE WETTE Bankwet, 1990 Plaaslike Regering Oorgangs Wet, 1996 Munisipale Finansiële Bestuur Wet, 2003

Publieke Deposito Wet, 1984 Goedgekeur Deur Raad: 12 Maart 2010