Elektriese Stroombane

Vergelijkbare documenten
Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

Vir dieselfde oriëntasie van die spoel teenoor die magneetveld geld die volgende grafiek:

snelheid versnelling resultante krag A opwaarts afwaarts nul B geen afwaarts afwaarts C geen geen geen D geen opwaarts afwaarts

Hoofstuk 2 - Basiese Elektriese Begrippe

Intermolekulêre kragte. Dipool geïnduseerde dipoolkragte

Kan ook diamant wees maar kan dan nie regkry nie

VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2018 NASIENRIGLYNE

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

EKURHULENI NOORD DISTRIK

Hoofstuk 7 Wisselstroom

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Aktiwiteit 2. onontbeerlik byvoorbeeld vir hospitale, aanlegte soos kragstasies, fabrieke en ondernemings en om die verkeer te reël.

Hoofstuk 11- Desibelstelsel

Meganiese stelsels en beheer:

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

FAKTORE EN VEELVOUDE

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 TEGNOLOGIE MEMORANDUM

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Hoofstuk 14 Halfgeleiers en die Diode

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

NATUURWETENSKAPPE NOVEMBER EKSAMEN

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA (V1) SEPTEMBER 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov Okt (Bestaan uit 9 bladsye)

GRAAD 11 NOVEMBER 2011 FISIESE WETENSKAPPE V1 MEMORANDUM

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

KWARTAAL 1 LEEF EN LEEFWYSE

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

Les 14: Entrepreneurskap

Stelletjie Brosjure: Somer / Herfs 2017

Paulus kritiseer sy tyd se manier

Graad 7 Natuurwetenskappe. Kwartaaltoets Kwartaal 3

GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 (1) (1) (1) (1) (1) VRAAG 2. Pas die letter van die prente hieronder by die korrekte beskrywing.

Energie en verandering

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Sentraalbeplande stelsel

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Hoofstuk 12 Filters. Die Lae Deurlaatfilter 12-1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Bankstate LPF Systems BK

Les Plan Twee. Habitats

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Vraag Funksionele groep 1.2 Ester 1.3 Temperatuur van die gas 1.4 Katode 1.5 Ammoniumnitraat 5

Hoe om vlae aan te bied

Foto-redigering vir sun.ac.za

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Selektief deurlaatbare membraan. Word ook genoem: katioon deurlaatbare membraan.

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Sterk, sal nie maklik breek nie. Sommiges is baie hard, ander sag. Smelt teen hoë temperature. Blink. Rekbaar. Smeebaar

Die deeltjies waaruit stowwe saamgestel is

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Die planeet aarde beweeg

LAERSKOOL DALVIEW NATUURWETENSKAP

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS

Tegnologie Vraestel 26 Graad 7 Totaal: 100

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

KWARTAAL 1 ONDERWERPE INHOUD, BEGRIPPE EN VAARDIGHEDE CAMI - SLEUTELS

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Wiskunde Graad 4. November 2016

Dit is 'n staafgrafiek wat vertikaal rangskik is. Dit toon die verspreiding van 'n bevolking volgens ouderdom en geslag. Gewoonlik is die jonger

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

GRAAD 11 NOVEMBER 2009

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

ARBEIDSREG ABR214. T:

VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2018 NASIENRIGLYNE

Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES EN BEWEGING 4 Module 3 5 KATROLLE EN RATTE. Katrolle en Ratte

Vlotheid en intonasie

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

Les 2 vir 13 Oktober 2018

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

JOHANNES 6:48 HK 28. Votum en seën. Psalm 100 : 1, 3. Gebed. Skrifberyming 54 (2-6) : 1. Skriflesing: Johannes 6:41-59 (AV 1983) Belydenis: HK 28

Transcriptie:

Elektriese Stroombane Definisie BEGRIP Elektriese Stroombaan Sel en Battery (Bron) Geleier Skakelaar Stroombaandiagram Serieverbinding Parallelverbinding Potensiaalverskil of Spanning Stroom Weerstand Gloeilamp Reostaat DEFINISIE 'n Geslote konneksie van 'n elektriese bron en geleiers wat die vloei van elektriese energie toelaat. 'n Toestel wat energie verskaf vir ladings om te beweeg. Koppeling vir stroombaan elemente. Toestel om die vloei van ladings te onderbreek Voorstelling van 'n elektriese stroombaan met simbole. 'n Verbinding wat stroom toelaat om slegs een pad te volg. 'n Verbinding wat stroom toelaat om meer as een pad te volg. Die potensiaalverskil tussen twee punte is die verskil in elektriese potensiële energie per eenheid lading. Die verskil in energie wat 'n lading op twee punte het om werk te verrig. Elektriese Stroombane Vir elektriese stroom om te vloei kort dit: 1. 'n elektriese bron, 2. 'n geslote stroombaan en 3. 'n geleier. Stroombaandiagramme Komponente: KOMPONENT Sel en Battery Skakelaar Geleier SIMBOOL Gloeilamp Resistor of Weerstand Reostaat Voltmeter Ammeter V A

Stroomrigting Konvensionele stroom = vloei van positiewe ladings: positief (+) na negatief ( ) Ware stroom = vloei van negatiewe ladings: negatief ( ) na positief (+) In metale wat in die vastestof fase is beweeg die positiewe lading (protone) nie. In gesmelte (vloeibare) metaal en ioniese oplossings kan die positiewe lading egter beweeg. Tipes Stroombane Die tipe stroombaan word bepaal op grond van die manier waarop die komponente geskakel word. Serieverbinding Selle, gloeilampe en/of weerstande word agtermekaar geskakel aan dieselfde geleier. Toestelle kan in serie met mekaar wees, binne 'n parallelle skakeling. Parallelle skakelings kan ook in serie met mekaar wees. Dit help om parallelle skakelings soms as 'n toestel of individuele weerstand op hul eie te sien. Bv. bo kan beskou word as soortgelyk aan: Elke parallelle skakeling het 'n individuele totale weerstand. Parallelverbinding Selle, gloeilampe en/of weerstande word in verskillende bane aan verskillende geleiers gebind. Potensiaalverskil of Spanning Battery: chemiese energie elektriese potensiële energie elektriese potensiële energie arbeid stoot + trek ladings deur stroombaan Spanning = Energie gegee per coulomb lading W = energie oorgedra in Joule (Joule) V = W Q Q = lading wat tussen twee punte beweeg in coulomb (C)

A B Anode (Positiewe terminaal) Koolstof staaf Geleier Chemiese Pasta Katode (Negatiewe terminaal) Om beter te verstaan wat bedoel word met potensiaalverskil: Punt A is positief gelaai en het 'n hoë potensiaal om negatiewe ladings te aanvaar. - Dit trek elektrone aan deur die geleier. potensiaal Punt B is negatief gelaai en het 'n lae potensiaal om negatiewe ladings te aanvaar. - Negatiewe ladings stoot elektrone af deur die geleier. potensiaal Daar is dus 'n verskil in potensiaal om elektrone aan te trek. Hierdie is die rede/motivering/energie bron wat veroorsaak dat die ladings vloei. Elektriese potensiële energie word in 'n komponent omgeskakel na lig-, hitte- en bewegingsenergie. Meting Voltmeters meet elke lading se potensiële energie wanneer dit verby die punte beweeg en werk die verskil uit. Potensiaalverskil in Serie en Parallelle Stroombane Eenheid: Gemeet met: Simbool: Volt (V) Voltmeter Rooi kontakpunt koppel aan positiewe pool en Swart kontakpunt aan die negatiewe pool. Besit groot weerstand sodat die stroom deur die baan en komponente loop en nie deur die voltmeter nie. Altyd in parallel geskakel In Serie: Die som van alle potensiaal verskille in serie is dieselfde as die totale potensiaalverskil van die stroombaan. V R 1 R 4 V 4 V Serie = V S = + + Indien elke lading 16 J energie bevat voor dit by V1 aankom en 15 J bevat nadat dit deur weerstand R1 is, is 1 J energie gebruik per lading en V1 sal 1 V lees. Elke lading bevat nou 15 J energie voor dit by V2 aankom en indien die ladings elk 12 J na R2 dra, sal V2 se lesing 3 V wees. Tot dusver het elke lading 4 J afgestaan aan die weerstande en die spanning oor R1 en R2 is saam 4 V. 12 J per lading kom voor R3 aan en indien die lesing 5 V is, sal elke lading 5 J oordra en dus 7 J besit nadat dit deur R3 is. R4 is die laaste weerstand en sal al die oorblywende energie (7 J per lading) gebruik en dus sal die lesing van V4 oor R4 7 V wees. 16 J is aan elke lading gegee toe dit by die battery uit is en geen lading was op die ladings toe dit teruggekeer het nie. Die verskil is dus 16 J 0 J = 16 J en dit is die totale potensiaalverskil van die stroombaan en die battery. R 1 R 2 In Parallel: Potensiaalverskil van parallelle bane is dieselfde. V Parallel = V P = = = R 3 Die ladings verlaat die battery met die energie wat die battery aan die ladings verskaf het. Die ladings kom by die parallelle skakeling en beweeg deur een van die bane. Die meeste lading sal deur die baan met die laagste weerstand beweeg. Elke lading, maak nie saak deur watter baan dit beweeg nie, het dieselfde hoeveelheid energie vanaf die battery verkry (toe kol). Dit beteken elke lading van elke baan begin met dieselfde hoeveelheid energie (die toe kolle), bv. 16 J, en dra dit oor aan die weerstand.

Nadat dit deur die weerstand is, besit dit geen energie nie (die oop kolle) en keer terug na die battery. Die verskil in energie tussen wanneer dit die battery verlaat, en voor dit terugkeer is dus; 16 J 0 J = 16 J, en is die potensiaalverskil van die totale stroombaan en elke baan van die parallelle skakeling. In Kombinasie: Die serie baan se totale potensiaalverskil (VS) is alle voltmeters oor weerstande in die hoofstroom se lesings saam, VS = V1 + V6 R 1 R 6 V 6 V 4 R 4 V 5 R 5 Die parallelle bane sal dieselfde potensiaalverskil hê aangesien elke lading vanaf die battery deur weerstand R1 gaan, Vbaan 1 = Vbaan 2 = Vbaan 3 = VP V2 en V3 sal saam die totale potensiaalverskil van baan 1 wees. Vbaan 1 = V2 + V3. Hulle is in serie met mekaar maar steeds in parallel met V4 en V5. Die hele baan se potensiaalverskil sal die serie baan (VS) en een van die parallellebane (VP) se potensiaalverskil saam wees, VT = VS + VP V = W Q V Serie = V S = + + V Parallel = V P = = = of V P = V baan 1 = V baan 2 = V baan 3 V Kombinasie = V K = V s + V P = I T R T of V baan 1 = I baan 1 R baan 1 of V R1 = I R1 R R1 Batterye Skakel chemiese energie om in elektriese potensiële energie. Enkel = sel > 1 = battery EMK en Spanning van 'n Battery EMK - potensiaalverskil van sel of battery indien dit aan geen komponente of aan geen stroombaan gekoppel is nie. (EMK staan vir elektromotoriese krag maar dit is nie reg nie aangesien dit energie is en nie 'n krag nie.) - is dit die totale potensiaalverskil wat die battery moontlik kan lewer. Poolpotensiaalverskil of poolspanning - potensiaalverskil van battery indien dit aan 'n geslote stroombaan gekoppel is. Poolspanning < EMK - energie word benodig vir die ladings om deur die battery te beweeg en werklike spanning (poolspanning oftewel spanning beskikbaar vir die stroombaan) is minder as wat die battery werklik kan lewer (EMK). EMK poolspanning = interne spanning van battery Selle en Batterye in Serie en Parallel Selle en batterye in serie: spanning word bymekaargetel om die totale spanning van die battery te kry. meer selle of batterye in serie = sterker battery = groter stroom. Selle en batterye in parallel: spanning bly dieselfde en word nie bymekaar getel nie. meer selle of batterye in parallel = langer leeftyd = dieselfde stroom.

Elektriese Stroom en Lading

POTENSIAALVERSKIL (V) Eenheid: Volt (V) Gemeet met: voltmeter In parallel geskakel V = W Q V S = + + V P = = = V K = V s + V P V = IR STROOM (I) Eenheid: Ampère (A) Gemeet met: ammeter V A In serie geskakel Elektriese Stroom SERIE PARALLEL KOMBINASIE V 4 = + + + V 4 A 1 A 2 A 3 = = = A 1 A 2 V 4 V 5 V 6 = + V P + V 6 V P = + = V 4 = V 5 A 1 A 2 A 3 A 4 A 6 I = Q Δt I S = I Hoofstroom = I 1 = I 2 = I 3 I P = I 1 + I 2 + I 3 I = V R A HS = A 1 = A 2 = A 3 A 3 A Hoofstroom (HS) = A 1 + A 2 + A 3 A 5 A HS = A 1 = A P = A 6 A 2 = A 3 A P = A 2 of A 3 + A 4 + A 5 WEERSTAND (R) Eenheid: Ohm (Ω) R R = V I R S = R 1 + R 2 + R 3 R P = ( 1 R 1 + 1 R 2 + 1 R 3 ) 1 R 1 R 4 R 1 R 2 R 3 R 1 R 6 R 4 R 5 R K = R S + R P R T = R 1 + R 2 + R 3 + R 4 R T = ( 1 R 1 + 1 R 2 + 1 R 3 ) 1 R T = R 1 + R P + R 6 1 R P = ( + 1 + 1 ) 1 R 2 + R 3 R 4 R 5