TEENBEDROG- EN KORRUPSIE PLAN
|
|
- Daniël Mulder
- 7 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 TEENBEDROG- EN KORRUPSIE PLAN
2 SIYANDA DISTRIK MUNISIPALITEIT TEENBEDROG- EN KORRUPSIEPLAN 1. INLEIDING Die bekamping en voorkoming van bedrog, diefstal, korrupsie en wanadministrasie, is n aspek wat hoë prioriteit in ons land geniet. Dit is n navolging van die voorskrifte van ons Grondwet, 108 van 1996 rakende die basiese waardes en beginsels wat openbare administrasie reël [artikel 195(1)]. Die waardes soos vermeld in artikel 195 (1) van die Grondwet word deur Administrasie in ons Strategiese Plan onderskryf en reflekteer ons geen verdra houding teenoor bedrog, korrupsie, diefstal, wanadministrasie en enige vorm van oneerlike optrede. Ten einde die dissiplinêre kode suksesvol te implementeer is dit egter noodsaaklik dat duidelike riglyne voorgelê moet word vir die aandag van die amptenary. Hierdie oproep om stappe te neem ter voorkoming van korrupsie vind gesag in verskeie wetgewing naamlik, Oorgangswet op Plaaslike Regering 209 van 1993, Wet op Korrupsie 24 van 1992, Munisipale Stelsel Wet 32 van Die Plaaslike Regering: Munisipale Finansiële Bestuur Wet 56 van 2003, bevat ook bepalings rakende die voorkoming van korrupsie. 2. TOEPASSING Hierdie plan is van toepassing op alle amptenare en Raadslede van Siyanda Distrik Munisipaliteit. 3. OOGMERKE 3.1 Om te dien as n beskrywing van ons kernwaardes 3.2 Om n raamwerk te voorsien vir die identifisering van etiese en aanvaarbare gedrag van amptenare wat effektiewelik as agente van die munisipaliteit op alle vlakke optree. 3.3 Om die konteks vir etiese gebruik van outoriteit daar te stel. 3.4 Bevordering van interdepartementele samewerking. 3.5 Versterking van bestaande wetgewing, nasionale beleid en regulasies wat gemik is op die voorkoming en uitskakeling van korrupsie, diefstal, bedrog, wanadministrasie en enige ander vorm van oneerlikheid. 2
3 3.6 Ondersteuning en versterking van n geen verdra kultuur teen korrupsie, bedrog, diefstal, wanadministrasie en enige ander vorm van oneerlikheid. 3.7 Om te verseker dat Raads-/publieke eiendom te alle tye beskerm word en daarmee gehandel word ooreenkomstig beleid. 4. BELEIDSFILOSOFIE EN BEGINSELS Hierdie plan word onderskryf deur die waardes van: 1. Absolute integriteit 2. Kultuur van eerlikheid 3. Lojaliteit 4. Professionalisme 5. Aanvaarding van verantwoordelikheid en antwoord- baarheid 6. n Positiewe openbare beeld 7. Openbare vertroue 8. Strewe na en handhawing van kredietwaardigheid 9. Hoë standaard van dienslewering 10. Sanksionering van swak gedrag en vergoeding vir goeie gedrag 11. Deursigtigheid 12. Eenvormigheid 13. Onderlinge vertroue 14. Hoë standaard en beroepsetiek 15. Onpartydigheid, regverdigheid en billikheid 5. RIGLYNE 5.1 Korrupsie, bedrog, diefstal, wanadministrasie en enige vorm van oneerlike optrede sal ondersoek en opgevolg word deur die toepassing van alle beskikbare remedies binne die volle omvang van die reg. 3
4 5.2 Toepaslike voorkomings- en opsporingsbeheermaatreëls sal in plek geplaas word. Opsporingsbeheer sluit bestaande finansiële en ander kontrole en teenwerkingsmaatreëls in, soos bepaal in die voorskifte relevant tot die aktiwiteite van ons munisipaliteit. 5.3 Alle amptenare is verantwoordelik om insidente van korrupsie, bedrog, diefstal, wanadministrasie en enige ander vorm van oneerlikheid by die Hoofde van Departemente en Munisipale Bestuurder aan te meld en in gevalle waar die Munisipale Bestuurder betrokke is, word insidente by die Burgemeester aangemeld. 5.4 Alle Hoofde van Departemente, Hoofde van Afdelings/Superintendente, Toesighouers en Munisipale Bestuurder is verantwoordelik vir die bespeuring, voorkoming en ondersoek van die korrupsie, bedrog, diefstal, wanadministrasie en enige ander vorm van oneerlike optrede. 5.5 Die volgende optrede stel korrupsie, bedrog, diefstal, wanadministrasie en oneerlike optrede daar, maar is nie beperk hiertoe nie: 1. Enige oneerlike, bedrieglike of korrupte optrede. 2. Diefstal van fondse, voorsienings of ander bates. 3. Wanadministrasie of finansiële wanoptrede in die hantering en rapportering van geld, finansiële transaksies of ander bates. 4. Die maak van n profyt op grond van vertroulike inligting. 5. Bekendmaking van vertroulike of privaatinligting aan buite partye. 6. Onreëlmatige aanvaarding, versoeke, aanbieding of gee van enige iets van materiële waarde aan of vanaf kontrakteurs, voorsieners of ander persone wat goedere/dienste aan die munisipaliteit voorsien. 7. Onreëlmatige vernietiging, verwydering of misbruik van rekords, meubels en toerusting. 8. Enige soortgelyke of verbandhoudende onreëlmatighede as dié by paragraaf 6 en 7 vermeld. 9. Doelbewuste weiering of versuim om te rapporteer of op te tree by aanmeld van enige sodanige onreëlmatigheid of oneerlike optrede. 4
5 10. Alle inligting wat verband hou met onreëlmatighede wat ontvang en ondersoek word sal vertroulik hanteer word. Die uitvoering van ondersoeke sal vertroulik hanteer word en sal nie bekend gemaak of bespreek word met diegene anders as die wat n legitieme reg tot sodanige inligting het nie. 11. Geen amptenaar het die bevoegdheid om enige inligting in verband met n ondersoek bedoel in hierdie plan, aan die media bekend te maak sonder die uitdruklike toestemming van die Munisipale Bestuurder of Burgemeester nie. 12. n Amptenaar wat n bewering rapporteer mag anoniem bly indien so vereis word. 13. In die geval waar bewering van oneerlike optrede met kwaadwillige intensies gemaak word, moet die persoon wat sodanige bewering maak, aan dissiplinêre optrede onderwerp word. 14. In die geval waar n amptenaar in goeie trou n oortreding of vermoede oortreding rapporteer het, moet geen vergelding teen sodanige amptenaar toegepas of uitgeoefen word nie. 15. In alle gevalle waar korrupsie, bedrog, diefstal, wanadministrasie en enige ander oneerlike optrede aangemeld is, word van Senior Bestuur vereis om onmiddelik die effektiwiteit van kontrolemaatreëls wat verbreek is te hersien en waar moontlik, effektiwiteit te verbeter, ten einde te verhoed dat soortgelyke onreëlmatighede in die toekoms voorkom. Die hersiening van hierdie maatreëls moet binne 24 uur geskied nadat die eerste insident plaasgevind het. 5.6 Dit is die verantwoordelikheid van Senior Bestuur om toe te sien dat die amptenare van die teenbedrog-en-korrupsieplan bewus gemaak word van en voldoende opleiding met betrekking tot die plan, ontvang. 5.7 Enige amptenaar wat uit die verloop van sy pligte sou agterkom dat n gebrek bestaan met betrekking tot die beheer- of kontrole maatreëls vir die bekamping van bedrog, korrupsie, wanadministrasie, ens, is verplig om dit onmiddellik te rapporteer. Voorstelle wat deur amptenare anders dan senior personeel ingedien word ter verbetering van die prosedure, beleid, ens, om die voorkoming van bedrog, korrupsie en wanadministrasie te bevorder en wat in daardie beleid opgeneem word, kan deur middel van die Raad se beleid vergoed word. 5
6 6. PROSEDURE 6.1 Aanmelding van bedrog, diefstal, korrupsie, wanadministrasie of enige ander vorm van oneerlike optrede moet binne 24 uur nadat n amptenaar daarvan bewus geword het, ongeag deur eie waarneming of aanmelding daarvan deur iemand anders, wat publiek ook insluit, mondelings aan n Hoof gerapporteer word. Indien n amptenaar nie die insident aan n Hoof wil aanmeld nie, kan aanmelding by n persoon met vertoue gedoen word, wat dit onmiddellik by n Hoof aanmeld. 6.2 n Aanmelding soos deur paragraaf 6.1 bedoel, moet deur n skriftelike verslag nie later as 7 dae na die ontdekking van die insident of verlies aan die Munisipale Bestuurder, opgevolg word. 6.3 Senior Bestuur moet toesien dat die verlies wat deur die Raad gelei is, van die betrokke partye verhaal word, in soverre dit moontlik is om dit binne die raamwerk van die reg te verhaal. 6.4 Senior Bestuur moet verantwoordelikheid neem om toe te sien dat dissiplinêre stappe binne die riglyne van die Raad se dissiplinêre kode teen die betrokke amptenare geneem word. 6.5 Elke insident moet ondersoek word en 14 dae na aanmelding daarvan moet n verslag deur die Hoof van die Subdirektoraat met bevindinge wat aanleiding kon gee of gegee het tot die aangeleentheid asook verbeterde kontrole maatreëls of stappe wat ingestel is om herhaaldelik te voorkom, aan die Munisipale Bestuurder voorgelê word. Waar die ondersoek nie binne die 14 dae periode afgehandel is nie, moet daar n vorderingsverslag ingedien word en elke 7 dae daarna totdat n finale verslag ingedien is. 6.6 Die aangeleentheid moet binne 24 uur, nadat dit kragtens paragraaf 6.1 aangemeld is, by die Suid-Afrikaanse Polisie, die Ouditeur-Generaal en vir doeleindes van versekeringseise aan die Hoof Finansies deur die betrokke Hoof van die Subdirektoraat aangemeld word. 7. ROLLE 7.1 Raad Onderskryf die oogmerke en beginsels van die plan en vereis van Munisipale Bestuur om uitvoering te gee aan die plan. 7.2 Munisipale Bestuurder Is oorhoofs verantwoordelik vir die uitvoering en implementering van plan. 6
7 7.3 Hoofde van Departemente Is verantwoordelik vir die uitvoering en implementering van die plan. 7.4 Hoofde van Afdelings, Superintendente, Toesighouers Verantwoordelik vir die uitvoering en implementering van die plan in terme van die bepalings daarvan. 7.5 Ander amptenare Verantwoordelik vir die uitvoering en implementering van die plan in terme van die bepalings daarvan. 8. VERWANTE BELEID 8.1 Hierdie plan omvat die ander toepaslike beleid en planne van die Siyanda Distrik Munisipaliteit, insluitende: 1. Dissiplinêre Kode 2. Gelyke Indiensnemingsplan 3. Vaardigheidsontwikkelingsplan 4. Prestasiebestuurplan 5. Kliëntediensbeleid 6. Administratiewe Strategiese Plan 7. Gëintegreerde Ontwikkelingsplan 8. SDBIP 8.2 Hierdie plan omvat ook die toepaslike Provinsiale en Nasionale beleid en wetgewing, insluitende: 1. Gedragskode vir Raadslede (Bylae 1 van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Stelsels, 32 van 2000) 2. Gedragskode vir Amptenare (Bylae 2 van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Stelsels, 32 van 2000) 3. Wet op Arbeidsverhoudinge, 66 van
8 4. Wet op Gelyke Indiensneming PLAASLIKE MUNISIPALE RAAD BEDROG BELEIDSVERKLARING Bestuur is verantwoordelik vir die bekamping van bedrog, geld- verduistering, wanbesteding en ander ongerymdhede. Elke lid van die bestuurspan moet op hoogte wees van die tipes ongerymdhede wat moontlik in sy/haar verantwoordelikheidsgebied voorkom en op hul hoede wees vir enige tekens van onreëlmatighede. Enige vermoedelike of bespeurbare ongerymdhede moet onmiddelik aan die Munisipale Bestuurder rapporteer word wat dit sal verwys na die Hoof: Interne Oudit. OMVANG VAN BELEID Die voorwaardes van hierdie beleid is van toepassing op enige onreël-matigheid of vermoedelike onreëlmatigheid. Dit sluit nie net werknemers in nie maar ook raadslede, insethouers, voorsieners en onbekende partye. Enige ondersoek aktiwiteite sal gedoen word ongeag van die vermoedelike verdagte se posisie/title, dienstermyn of verwantskap. BEDROG KONSTITUERENDE AKSIES Die terme bedrog en ander skatkis onreëlmatighede verwys na, maar is nie beperk tot: Enige oneerlike of bedrieglike daad Vervalsing of wysiging van enige dokument van n kliënt Vervalsing of wysiging van n tjek, bankwissel of enige ander finansiële dokument Wanbesteding van fondse, sekuriteite, voorrade of ander bates Ongepaste hantering of rapportering van finansiële transaksies Alle aksies verbied in terme van die Gedragskode vir Munisipale Personeellede soos vervat in bylae 2 van die Plaaslike Regering: Munisipale Stelsels Wet (32/2000). Vernietiging of verdwyning van rekords, meublement, uitrusting of toebehore Openbaarmaking aan ander persone NIE-BEDROG ONREëLMATIGHEDE Identifisering of bewerings van persoonlike, verkeerdelikhede of onreëlmatighede, of dit moreel, eties of wangedrag is, moet deur die Munisipale Bestuurder en die Hoof: Korporatiewe Dienste uitgeklaar word. Indien enige navrae ontstaan of n handeling wel bedrog inhou, moet n regsopinie verkry word. 8
9 ONDERSOEK VERANTWOORDELIKHEDE Die Interne Ouditeur het die primêre verantwoordelikheid van onder- soeke. Indien n ondersoek aan die lig bring dat bedrog wel gepleeg is, sal die Interne Ouditeur dit aan die Munisipale Bestuurder rapporteer en, indien toepaslik, aan die Raad. Besluite om te prosedeer of om sake oor te gee aan gepaste wetstoepassing en/of regulerende agente vir individuele ondersoek sal geneem word in samewerking met regskundige beraadslaging en Senior Bestuur, asook finale besluite oor die reëlings van sake. VERTROULIKHEID Die Interne Ouditeur sal relevante informasie van n werknemer aanhoor wat oneerlikheid of bedrog vermoed. Werknemers moet onmiddellik die Interne Ouditeur kontak en nie probeer om self ondersoeke of ondervragings rakende die vermoedelike bedrog te doen nie. Die uitslag van die ondersoek, gedoen deur die Interne Ouditeur, sal nie bekend gemaak of bespreek word met enigiemand anders as diegene verbonde met die ondersoek, met n geldige behoefte, in die uitvoering van hul pligte en verantwoordelikhede. Dit is belangrik ten einde te verhoed dat verdagte persone, wat later onskuldig bevind word, se reputasies geskaad word en om die Raad te beskerm teen moontlike siviele aanspreeklikheid. MAGTIGING VIR VERDAGTE BEDROG ONDERSOEKE In gevalle waar die Interne Ouditeur of die Interne Oudit Departement glo dit is in die beste belang het lede van die Oudit Departement die mag, na beraadslaging met die Munisipale Bestuurder, om: Neem beheer, en/of verkry volle toegang tot alle Trust persele, ongeag eiendom of gehuur Ondersoek, kopieër, en/of verwyder alle of gedeeltes van die inhoud van lêers, lessenaars, kabinette en ander bergingsfasiliteite ter plaatse sonder enige voorafgaande kennis, of toestemming van enigiemand wat hierdie items of fasiliteite beheer of gebruik. VERSLAGDOENING Groot omsigtigheid moet geskied in die ondesoek van vermeende ongerymdhede of onreëlmatighede om sodoende verkeerde aanklagtes te vermy of om verdagtes op hul hoede te stel. 9
10 MEMORANDUM n Interdepartementele memoradum van die Munisipale Bestuurder, wat die algehele bedrog beleid insluit, is n goeie idee. Weereens, die beleid moet konsentreer op die positiewe aspekte vir die daarstelling van n etiese onderneming. PLAKKATE Sommige Munisipaliteite sal moontlik plakkate wil gebruik in algemene gebiede. Dit moet egter met oorlegpleging gedoen word aangesien sommige werknemers kapsie kan maak. WERKNEMERS MORAAL Mededelinge van n bedrog beleid kan n positiewe impak hê op moraal as n werknemer behoorlik ingelig is. Eerlike werknemers wil vir n eerlike onderneming werk. n Bedrog Beleid sal die regte rigting aandui. Goedgekeur deur Raad: 12 Maart 2010 Hersien deur Raad: 6 Mei 2011 Hersien deur Raad: 30 Augustus 2012 Goedgekeur deur:.. Munisipale Bestuurder Datum 10
GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME
GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME Alle beheerliggaamlede staan in ʼn vertrouensverhouding teenoor hulle skool sowel as teenoor die mense wat hulle verkies het, en het daarom ʼn vertrouensplig teenoor
KONTANT BESTUUR BELEID
KONTANT BESTUUR BELEID RAADSBELEID ONDERWERP: KONTANT BESTUUR BELEID DOELWITTE VAN BELEID: Om die kontant bronne van die Raad te beveilig en die effektiewe, doeltreffende, ekonomiese gebruik daarvan te
GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.
GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging
HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad
40 HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad Artikel 68 - Instelling Daar sal n Nasionale Raad wees wat die bevoegdhede en werksaamhede het soos in hierdie Grondwet uiteengesit is. Artikel 69 - Samestelling (1) Die
BERGRIVIER MUNISIPALITEIT
BERGRIVIER MUNISIPALITEIT KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER POSBUS 60 PIKETBERG 7320 15 JULIE 2016 AAN: ALLE LEDE VAN DIE BURGEMEESTERSKOMITEE RAADSLEDE Uitvoerende Burgemeester Uitvoerende Onderburgemeester
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL 1. NAAM: Pre-Primêre Skool Senekal Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Pre-Primêre Skool Senekal (hierna genoem
UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks
UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1007 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor Aanvaarbare Gebruik van Rekenaarhulpbronne Ondernemingsbeleid
INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD
INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD ONDERWERP: INVESTERING BELEID DOELWITTE VAN BELEID: Om Bestuur en werknemers van die Raad te help om konsekwente, effektiewe en doeltreffende investering beginsels
REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING
REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch
HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE
HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee
KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB
KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB 1. NAAM Die naam van die klub sal bekend wees as: Pretoria Papegaai Klub 2. Definisie Papegaai verwys na Psittaciformes dit is Alle spesies wat families van Cacatuidae
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG 1. NAAM: Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Laerskool Rustenburg 2. STATUS: 2.1 Die beheerliggaam bestuur en beheer die
UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks
UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1003 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor die Lisensiëring en Bewaring van Sagteware Ondernemingsbeleid
DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)
DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER
Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.
Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie
DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:
JOU SAKGIDS VIR: DIE DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE Die Dissiplinêre Kode vir Studente verduidelik wat onaanvaarbare gedrag is, hoe dit aangespreek word en deur wie. Die Kode verseker dat ons die korrekte
GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS
GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS AANVAAR: 18 September 2012 Bladsy 1 van 5 GOUDVELD-HOëRSKOOL GEDRAGSKODE VIR OPVOEDERS 1. DEFINISIES Tensy die konteks anders aandui, het uitdrukkings in hierdie
KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.
KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK
HOOFSTUK 9 Regspleging
HOOFSTUK 9 Regspleging Artikel 78 - Die Regbank (1) Die regterlike gesag berus by die howe van Namibië wat bestaan uit: (a) n Hoogste Hof van Namibië (b) n Hoërhof van Namibië (c) Laerhowe van Namibië
KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )
KONSTITUSIE Van die Hoedspruit Plaaswag ( die Plaaswag ) Aangesien die aanvanklike lede ondervermeld die plaaswag as n Vrywillige Assosiasie wil stig op voorwaardes hiervan: en Aangesien die Aanvanklike
KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320
KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 7320 10 SEPTEMBER 2015 OM 09:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, TEENWOORDIG RAADSLEDE Rdh J Raats [DA] Speaker
DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE
DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE 2007-2011 GEïNTEGREERDE ONTWIKKELINGSPLAN (DIE 2009/2010 JAARPLAN) AAN DIE RAAD OP 28 MEI 2009 Mnr die Speaker en
KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320
KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320 MUNISIPALE KANTORE, PIKETBERG. TEENWOORDIG: LEDE VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE Rdh EB Manuel [DA] : Uitvoerende
GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING
GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING 1. NAAM Die naam van die Vereniging is: Die Hermanus Historiese Vereniging, (hierna verwys as die Vereniging). 2. GEOGRAFIESE GEBIED Die gebied sal van Voëlklip
Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.
Skooltoerbeleid Hierdie dokument is die skooltoerbeleid van Laerskool Rustenburg soos die beheerliggaam dit op 1 Januarie 2017 goedgekeur het. Die beleid is opgestel in ooreenstemming met die toepaslike
KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010
KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010 1. NAAM Die naam van die Assosiasie is die FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE (hierna genoem die ASSOSIASIE) 2. DOELWITTE Die Assosiasie is nie-polities
LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel.
LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel. borgliggaam : n Liggaam of groep persone deur die beheerliggaam
DISSIPLINÊRE KODE EN VOORGESTELDE OPTREDE
UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT UNIVERSITY OF THE FREE STATE YUNIVESITHI YA FREISTATA DISSIPLINÊRE KODE EN VOORGESTELDE OPTREDE 1. Onderliggende beginsels... p.1 2. Sleutel tot dissiplinêre matriks... p.1
EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING
EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n
KAAP AGULHAS MUNISIPALITEIT WERKNEMERBYSTANDBELEID
KAAP AGULHAS MUNISIPALITEIT WERKNEMERBYSTANDBELEID 26 Junie 2012 BELEID KONTROLE VEL Titel van Beleid Werknemersbystand beleid Beleid Toesighouer Jeffrey Diedericks Policy Author Bridget Salo Arbeidsforum
Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing
Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN HOËRSKOOL OUTENIQUA Opgedateer 19 Mei 2015
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN HOËRSKOOL OUTENIQUA Opgedateer 19 Mei 2015 1. AGTERGROND: Die ordelike funksionering van Hoërskool Outeniqua hang baie af van die goeie funksionering van die beheerliggaam
Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur
Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie
GEDRAGSKODE. Vir die Direksielede, Hoofde en Onderwysers van PRO LIBERIS
1 INLEIDING GEDRAGSKODE Vir die Direksielede, Hoofde en Onderwysers van PRO LIBERIS Elke direksielid het n spesiale verpligting teenoor Leeuwenhof Akademie ( die skool ), mede-direksielede en lede van
Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie
Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Lees die volgende stuk aandagtig deur en beantwoord die vrae: hierdie mense is woonagtig in ses lande naamlik China, Indië, die VSA, Indonesië, Brasilië
Hierdie dokument is die beleid van Primêre Skool Universitas oor algemene dissipline en optrede teenoor leerders wat hulle skuldig maak aan wangedrag.
Dissiplinêre stelsel - Beleid Hierdie dokument is die beleid van Primêre Skool Universitas oor algemene dissipline en optrede teenoor leerders wat hulle skuldig maak aan wangedrag. Alle leerders is geregtig
Ontleding van die toepassing van die 75 beginsels van korporatiewe bestuurstoesig soos aanbeveel in die King III-verslag
soos aanbeveel in die King III-verslag 1. Etiese leierskap en korporatiewe burgerskap 1.1 Die direksie moet op n etiese grondslag doeltreffende leiding gee. 1.2 Die direksie moet toesien dat die maatskappy
5. NOTULE VAN DIE VERGADERING GEHOU OP 7 NOVEMBER Bylae A
2 5. NOTULE VAN DIE VERGADERING GEHOU OP 7 NOVEMBER 2017 Bylae A PROTEïENNAVORSINGSTIGTING NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING GEHOU OM 13:00 OP 7 NOVEMBER 2017 PNS-KANTOORGEBOU, WOODMEAD 1. OPENING
BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME
1 van 5 BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME 1. TREFWYDTE Hierdie beleid is van toepassing op alle personeellede (permanent, tydelik, voltyds, deeltyds) en alle studente. In die verdere bewoording sluit
GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E
GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer 4. BEKRAGTIGING VAN BELEID 5. HERSIENINGSDATUM VOERTUIG
BELEID OOR GESLOTEKRINGTELEVISIE. 1. Inleiding
BELEID OOR GESLOTEKRINGTELEVISIE 1. Inleiding Hierdie dokument is die Beleid oor Geslotekringtelevisie van (voeg naam van skool in), soos die beheerliggaam dit op (voeg datum in) goedgekeur het. Die beleid
SEKSUELE TEISTERING: BELEID EN PROSEDURE TEN OPSIGTE VAN PERSONEEL
1 van 5 SEKSUELE TEISTERING: BELEID EN PROSEDURE TEN OPSIGTE VAN PERSONEEL 1. BELEID OOR SEKSUELE TEISTERING 1.1 Doelstelling Die Universiteit van Stellenbosch is verbind tot die skepping van 'n omgewing
AKSIE NOTULE VAN DIE SPESIALE RAADSVERGADERING GEHOU OP DINSDAG 11 APRIL 2017 OM 11:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, PIKETBERG
11 APRIL 2017 OM 11:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE TEENWOORDIG LEDE VAN DIE VIERDE MUNISIPALE RAAD Rdh. A de Vries - Speaker Rdh. EB Manuel - Burgemeester Rdd. SM Crafford - Onderburgemeester Rdh. RM van
GRONDWET VAN DIE PAARL BELASTINGBETALERSVERENIGING (Die Grondwet) - 26 Januarie 2012
GRONDWET VAN DIE PAARL BELASTINGBETALERSVERENIGING (Die Grondwet) - 26 Januarie 2012 KLOUSULE 1: NAAM Die naam van die Vereniging is die PAARL BELASTINGBETALERSVERENIGING / PAARL RATE PAYERS ASSOCIATION,
GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID
GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer AANVAAR: 16 September 2010 Bladsy 1 van 6 GOUDVELD-HOëRSKOOL
EUROPA Trust Company 2
www.europa.gi EUROPA Trust Company 2 www.europa.gi WELKOM Sedert 1985, streef ons om besighede, individue en gesinne op n doeltreffende manier te beskerm om hulle rykdom te geniet. Ons missie is om n platform
Judy Ferreira-Prévost PR. No
Judy Ferreira-Prévost PR. No. 0195510 BA, H.O.D., B. Ed. (Psig.), M Ed. (Psig.) PS 0090417 Opvoedkundige-Sielkundige Educational Psychologist 145 Zambesi Drive Tel.: 012 567 4768 145 Sefako Makgatho Drive
SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en
SWANGERSKAPBELEID Hoërskool McLachlan en sy beheerliggaam erken die Grondwet van die Republiek van Suid- Afrika, Wet 108 van 1996 (hierna die Grondwet ); die Suid-Afrikaanse Skolewet, Wet 84 van 1996 (hierna
Hoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID ALDUS AANVAAR TE OP HIERDIE DAG VAN. Beheerliggaamvoorsitter. Skoolhoof
Hoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID ALDUS AANVAAR TE OP HIERDIE DAG VAN Beheerliggaamvoorsitter Skoolhoof 1 Hoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID Hoërskool Swartland (hierna die skool ) en sy beheerliggaam
RAAD OP FINANSIËLE DIENSTE
RAAD OP FINANSIËLE DIENSTE TAALBELEID (Deur die RFD Raad op 18 Maart 2015 goedgekeur) 1 INHOUDSOPGAWE 1. DEFINISIES... 3 2. INLEIDING... 4 3. DOEL... 4 4. TERSAAKLIKE WETGEWENDE BEPALINGS... 4 5. BESTEK
VERDUIDELIKING VAN DIE BEVESTIGING VAN BESTAANDE WETTIGE WATERGEBRUIKE
Wat is bestaande gebruike van water? Bestaande watergebruike word ingevolge artikel 32 van die Nasionale Waterwet (NWW), wet 36 van 1998, gedefinieer. Dit is daardie watergebruike wat inderdaad gedurende
Compass Group Etiese Gedragskode
Compass Group Compass Group & VN Globale Verdrag As werêldleier op ons gebied, moet ons die hoogste standaarde stel vir die gehalte diens wat ons lewer en die professionele en etiese manier waarop ons,
1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES)
BELEID OOR DIE IDENTIFISERING EN BEWARING VAN INISIASIETERREINE IN DIE WES-KAAP 1. Inleiding 1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES) EWK saam met die DKES het 'n raamwerk
KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS
KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS 1. DOELSTELLINGS VAN DIE BELEID 1.1 Om alle handboeke en leerhulpmiddels te herwin aan die einde van die jaar. 1.2 Die effektiewe
WET OP BEVORDERING VAN
WET OP BEVORDERING VAN ADMINISTRATIEWE GEREGTIGHEID, 2000 [GOEDGEKEUR OP 3 FEBRUARIE 2000] [DATUM VAN INWERKINGTREDING: 30 NOVEMBER 2000] (Tensy anders aangedui) (Engelse teks deur die President geteken)
3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE
i Bylae A 3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE VERKLARING VAN DIE RESPONDENT A Ek verklaar dat: 1. Ek, die respondent, genooi is om deel
LAERSKOOL SAAMTREK. Grond-en-gebouebeleid
LAERSKOOL SAAMTREK Grond-en-gebouebeleid 1. Inleiding Hierdie dokument is die grond-en-gebouebeleid van (skool)laerskool SAAMTREK, wat die skoolbeheerliggaam op (datum)4 Oktober 2014 goedgekeur het. Die
1 Julie 2014 MBA BOLAND NUUSBRIEF: JULIE 2014
MBA BOLAND Concordiastr/St. 23 Suider Paarl Posbus/PO Box 1402, Suider-Paarl 7624 Tel. (021) 863 3330 Faks/Fax (021) 863 3331/086 6178 797 E-Pos/E-Mail safety @mbaboland.org.za www.mbaboland.org.za Gestig
DISSIPLINÊRE- EN GRIEWEPROSEDURE
DISSIPLINÊRE- EN GRIEWEPROSEDURE A. DISSIPLINÊRE PROSEDURE 1. DOELSTELLING Die handleiding van orde en die toepassing van dissipline is n voorvereiste vir doeltreffende bestuur. Binne n organisasie moet
Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word
Vereistes vir Fica Tipe dokumentasie wat vereis word Geen verskil bestaan tussen die tipe(s) dokumentasie wat vir Fica-doeleindes by Nuwe Besigheid, uitbetaling of enige ander stadium vereis word nie.
GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE VIR DIE LEDE VAN DIE BEHEERLIGGAAM
GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE VIR DIE LEDE VAN DIE BEHEERLIGGAAM AANVAAR: Bladsy 1 van 11 GOUDVELD-HOëRSKOOL GEDRAGSKODE VIR DIE LEDE VAN DIE BEHEERLIGGAAM Nademaal die beheerliggaam van Goudveld-Hoërskool
ENKEL E BELANGRIKE REGTE VAN WERKNEM ERS. 1. Die werknemer se reg op vryheid van assosiasie.
ENKEL E BELANGRIKE REGTE VAN WERKNEM ERS 1. Die werknemer se reg op vryheid van assosiasie. 1.1 Elke w erknemer het die reg op vryheid van assosiasie. 1 Hierdie basiese reg van w erknemers w ord bevestig
TYGERBERG SKOOLFONDS 2015
HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid
Ouditdokumentasie GEYSER & DU PLESSIS. Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors
GEYSER & DU PLESSIS Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors Ouditdokumentasie Hierdie dokument bevat n riglyn van die dokumentasie wat die ouditspan benodig om die ouditaanstelling
DIENSVOORWAARDES VIR NAVORSINGS- EN STEUNDIENSTEPERSONEEL
1 van 6 DIENSVOORWAARDES VIR NAVORSINGS- EN STEUNDIENSTEPERSONEEL 1. RAAMWERK WAARBINNE DIÉ DOKUMENT INPAS 1.1 Die Raad van Universiteit Stellenbosch het op 13 Desember 2000 n Diensbillikheidsplan aanvaar
REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA MAATSKAPPYWET, AKTE VAN OPRIGTING KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1
REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA MAATSKAPPYWET, 2008 AKTE VAN OPRIGTING KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1 Nota: Hierdie dokument is slegs vir kennisname deur lede, indien enige inhoud verskil
NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011
NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011 BLADSY Inhoudsopgawe & Kersgroete 1 Aftrekbaarheid van mediese uitgawes 2 Is jou trust in orde? 4 Wie moet vir belasting registreer? 5 KERSGROETE Ons bedank graag
IN DIE HOË HOF VAN SUID AFRIKA GAUTENG AFDELING, PRETORIA
1 SAFLII Note: Certain personal/private details of parties or witnesses have been redacted from this document in compliance with the law and SAFLII Policy IN DIE HOË HOF VAN SUID AFRIKA GAUTENG AFDELING,
MEMORANDUM VAN OOREENKOMS
MEMORANDUM VAN OOREENKOMS tussen SITALI JEWELLERS (hierna genoem SITALI) en KATRINA PHILLIPS ANNA CLOETE REBECCA DE WET RONALD JOSEPH DEONALD CLOETE STEVERT HANS (hierna genoem die Kunstenaars) 1. DIE
NASKOOLSENTRUMBELEID
NASKOOLSENTRUMBELEID 1. Doel van die sentrum Die doel van die naskoolsentrum is om n leer- en huiswerkfasiliteit te skep vir leerders van Kroonheuwel Primêre Skool wie se ouers voldag werksaam is en nie
STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.
STUDIESENTRUMBELEID 1. Doel van die sentrum Die doel van die studiesentrum is om n leer- en huiswerkfasiliteit te skep vir leerders van Kroonheuwel Primêre Skool wie se ouers voldag werksaam is en nie
Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?
Gemeenskap Wat is n gemeenskap? Die woord gemeenskap dui n intieme verband tussen mense aan. Mense wat deel aan iets, maar dit wat hulle deel is baie besonders. Uit die Grieks is die woord vir gemeenskap
BELEID TEN OPSIGTE DIE GEBRUIK VAN TABLETTE DEUR LEERDERS BY LAERSKOOL RANDHART
1 BELEID TEN OPSIGTE DIE GEBRUIK VAN TABLETTE DEUR LEERDERS BY LAERSKOOL RANDHART Hierdie dokument is die beleid ten opsigte van die gebruik van tablette deur leerders, van Laerskool Randhart, soos deur
BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES
LAERSKOOL DE TYGER BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES INHOUD 1. Omvang van die beleid 2. Begroting vir uitgawes 3. Goedkeuring van uitgawes 4. Reëls rondom spesifieke uitgawes 5. Oorgangsmaatreëls 6.
FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL
FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL Die algemene kennisgewing oor Fasiliteitsbestuur se Planon-stelsel wat op 15 Augustus 2018 uitgereik is via die info @ StellenboschUni-nuusbrief, verwys. Meer besonderhede
DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch
1 van 8 DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL Aangegaan deur en tussen Universiteit Stellenbosch (voorts na verwys as die Universiteit ) EN [NAAM EN VAN] Identiteitsnommer: (voorts na verwys as die werknemer
DISSIPLINêRE STELSEL LAERSKOOL TUINRAND
DISSIPLINêRE STELSEL LAERSKOOL TUINRAND a. Die stelsel van strafmaatreëls vir wangedrag word gebruik as n opvoedkundige instrument ter bevordering van u kind se ontwikkeling. b. Elke leerling word volledig
Gedragskode: Beheerliggaam Januarie 2010
Gedragskode: Beheerliggaam Januarie 2010 Nademaal die beheerliggaam van die Laerskool Theresapark as n statutêre liggaam funksioneer volgens n grondwet wat ingevolge artikel 19 van die Suid-Afrikaanse
Tjokkerjol Speelgroepie
Ooreenkoms Tussen Tjokkerjol Speelgroepie En (hierna genome die Ouer) Aangesien die Ouer begerig is dat haar/sy kind bedags versorg word deur Tjokkerjol Speelgroepie; en aangesien Tjokkerjol Speelgroepie
Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?
Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Die Nasionale Minimumloon wetsontwerp, sowel as die NEDLAC ooreenkoms, blyk n groot bron van kommer te wees in die landbousektor. Hierdie dokument lig die
LUCAS MEYER PRIMÊRE SKOOL
LUCAS MEYER PRIMÊRE SKOOL REGULASIES EN GEDRAGSKODE VIR LEERLINGE EN ANDERE (Hersien en aangepas 2008) 1. STATUTÊRE AGTERGROND 1.1_ VISIE- EN MISSIESTELLING VAN LUCAS MEYER 1.1.1_ Visiestelling Om as skool
SENTRUM VIR UITNEMENDHEID BENADERING VIR DIE VERKRYGING VAN TOEGANG TOT PLASE
LANDELIKE VEILIGHEID SENTRUM VIR UITNEMENDHEID BENADERING VIR DIE VERKRYGING VAN TOEGANG TOT PLASE PROTOKOL VIR TOEGANG TOT PLASE 2 Indeks AANHEF 4 1. Veiligheidsdienste 4 2. Ander beamptes wat in gevolge
KONSTITUSIE VAN ARSO
KONSTITUSIE VAN ARSO Handeldrywend as ICO ARTIKEL 1: NAAM 1.1 Aksie Reformatoriese (Gereformeerde) Skoolonderwys handeldrywend as Instituut vir Christelike Onderwys, afgekort ICO. 1.2 ICO is ʼn regspersoon
GEDRAGSOWERHEID VAN DIE FINANSIËLE SEKTOR TAALBELEID
GEDRAGSOWERHEID VAN DIE FINANSIËLE SEKTOR TAALBELEID GOEDKEURINGSLIGGAAM DATUM Uitvoerende Komitee 9 FEBRUARIE 2017 Risikokomitee 30 AUGUSTUS 2017 FSCA- Uitvoerende Komitee 18 OKTOBER 2017 INHOUD 1. DEFINISIES...
PROSEDURE VIR DIE OPNAME EN MONITERING VAN KRINGTELEVISIEBEELDE EN DIE BEWARING EN HANTERING DAARVAN
1 PROSEDURE VIR DIE OPNAME EN MONITERING VAN KRINGTELEVISIEBEELDE EN DIE BEWARING EN HANTERING DAARVAN INLEIDING Die US maak gebruik van kringtelevisie ter ondersteuning van sekuriteitspatrollies op al
- ADMINISTRASIE EN FINANSIES -
NOTULE VAN N VERGADERING VAN PORTEFEULJEKOMITEES VAN DIE SWARTLAND MUNISIPALE RAAD, GEHOU IN DIE MALMESBURY BANKETSAAL OP WOENSDAG, 05 FEBRUARIE 2014 OM 10:00 TEENWOORDIG: RAADSLEDE: - ADMINISTRASIE EN
Handveste en Beleide. Etiese- en Besigheidsgedragskode
Handveste en Beleide Etiese- en Besigheidsgedragskode TMS International Corporation en sy direkte en indirekte filiale (gesamentlik die Maatskappy ) strewe daarna om hul besigheid volgens die hoogste etiese
Eerste jaarvergadering en konstitusie
Christen gemeenskap Hartbeespoort Eerste jaarvergadering en konstitusie Notule van die eerste algemene jaarvergadering gehou op 25 Februarie 1983 om 19h00 in die Christensentrum Meerhof 1. Opening Br Samuel
Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS
emcon Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS - 1 - HIERDIE OOREENKOMS opgestel en aangegaan deur en tussen Naam van Verhuurder Hierna die VERHUURDER genoem wie se adres die volgende is: EN Naam van Huurder 1.
BEVORDERING VAN TOEGANG TOT INLIGTING HANDLEIDING
BEVORDERING VAN TOEGANG TOT INLIGTING HANDLEIDING Inhoudsopgawe 1 AGTERGROND EN DOEL... 3 2 PAIA-HANDLEIDING... 3 3 HANDLEIDING VAN DIE MENSEREGTEKOMMISSIE... 3 4 FUNKSIES VAN DIE MEDEDINGINGSTRIBUNAAL...
DEPARTEMENT VAN ONDERWYS. Goewermentskennisgewing R Oktober 2006
DEPARTEMENT VAN ONDERWYS Goewermentskennisgewing R1052 18 Oktober 2006 SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, WET 84 VAN 1996 REGULASIES VIR DIE VRYSTELLING VAN OUERS VAN DIE BETALING VAN SKOOLGELD IN OPENBARE SKOLE
MUNISIPALITEIT TARIEF BELEID /
MUNISIPALITEIT TARIEF BELEID 20162017/20172018 (HERSIEN EN NIE GEWYSIG) INHOUDSOPGAWE 1. Aanhef... 3 2. Definisies en woordomskrywings... 4 3. Algemene tariefbeginsels... 4 4. Kategorieë van gebruikers...
FPSA FISA RAADSEKSAMEN
FPSA FISA RAADSEKSAMEN Examination date/eksamendatum: 18 NOVEMBER 2013 Time/Tyd: 9:00 11:15 (2 ure en 15 min.) Total marks/totale punte: 50 Eksamenvraestel: TRUSTADMINISTRASIE Hierdie eksamenvraestel bestaan
WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING
AAN ALLE KLIëNTE Meneer WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING Die nuwe millennium het nuwe uitdagings gebring met betrekking tot globalisering en tegnologiese ontwikkeling. Alhoewel
VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :
VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as : ERF : GELEë : GROOT : GEHOU KRAGTENS : aangebied sal word
PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)
PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) B.5 DIE ADVERTERING EN VULLING VAN OPVOEDERPOSTE 1 5.2 Advertering 5.2.1 Die advertensie van vakatures vir opvoeders moet: 5.2.1.1 selfverduidelikend en duidelik wees,
Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1
Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1 1. Oogmerk Die oogmerk van hierdie riglyne is om die aanstelling van werknemers op n termynkontrak van langer as drie maande
AANBOD OM TE KOOP AAN. F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper)
AANBOD OM TE KOOP AAN F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper) en Hierin verteenwoordig deur (hierna genoem die Koper) NADEMAAL die Ontwikkelaar
Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema
Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Aansoekvorm vir die Sertifisering van Plase Voltooi en teken hierdie vorm asb. om aansoek te doen vir deelname aan die Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema. Die