Doel van hierdie dokument

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Doel van hierdie dokument"

Transcriptie

1 OMGEWINGSIMPAKSTUDIE VIR DIE BEOOGDE ONTWIKKELING VAN N TOEGEWYDE ISOTOOPPRODUKSIEREAKTOR (TIPR) EN GEPAARDGAANDE INFRASTRUKTUUR IN KERKSTRAAT- WES-VERLENGING, BRITS-DISTRIK, NOORDWES PROVINSIE Doel van hierdie dokument Die doel van hierdie Agtergrondinligtingsdokument (AID) is om agtergrondinligting oor die beoogde projek aan Belanghebbende en Geaffekteerde Partye (B&GP s) te verskaf en die Omgewingsimpakbepaling(OIB)- proses wat gevolg gaan word, bekend te stel. Dit is ook daarop gemik om B&GP s in te lig oor hoe om ten volle aan die OIB deel te neem en moedig aktiewe bywoning van vergaderings en reaksie op dokumente wat vir bespreking versprei word, aan. Wat word voorgestel en waar? Waarvoor word radioisotope gebruik? Die Suid-Afrikaanse Kernenergiekorporasie (Necsa) beoog om n Toegewyde Isotoopproduksiereaktor (TIPR) by die Necsa Pelindaba-terrein (Kerkstraat-Wes-verlenging, Brits-distrik, Noordwes Provinsie, naby Pretoria) te ontwikkel. Die beoogde ontwikkeling behels: Die installering van n Toegewyde Isotoopproduksiereaktor (TIPR). Die oprigting van n gebou om die TIPR te huisves. Die oprigting van n dienstegebou. Die oprigting van koeltorings. Die opknapping van n bestaande gebou wat vir die administrasie van die TIPR gebruik sal word. Molibdeen-99 is 'n isotoop wat in 80% van kernmedisyneprosedures wêreldwyd gebruik word. Molibdeen-99 verval om tegnesium-99m te vorm, wat gebruik word om kanker en ander siektes op te spoor. Tegnesium-99m word met n spesifieke orgaansoekende verbinding gemeng en in pasiënte ingespuit. Hierdie verbinding in die pasiënt se liggaam stel geneeshere in staat om die funksionering en vorm van organe te sien wanneer x-strale, rekenaartomografie(rt)-skanderings en magnetieseresonansbeelding(mri)-skanderings gebruik word. Jodium-131 word algemeen vir terapeutiese en diagnostiese doeleindes in kernmedisyneprosedures gebruik. Toegewyde Isotoopproduksiereaktor (TIPR)? n Toegewyde Isotoopproduksiereaktor (TIPR) is n klein kernreaktor wat toegewy is aan die produksie van radioisotope, onder andere molibdeen-99 en jodium-131. Hierdie isotope word geskep deur uraanteikens met intense bundels neutrone in die kernreaktor te bombardeer. Dit is belangrik om te verstaan dat radioisotope variëteite is van dieselfde chemiese element met n onstabiele nukleus, wat verval en alfa-, beta- en gammastrale uitstraal (bestraling). Die TIPR sal deur laagverrykte uraan standaardplaattipe brandst aangedryf word en die TIPR sal n maksimum termiese lewering van 15 MW hê. 1.

2 SAFARI-1, die bestaande isotoopproduksiereaktor wat op die Necsa Pelindaba-terrein geleë is, maak tans die ruggraat van die Suid-Afrikaanse isotoopproduksie uit. Suid-Afrika produseer tans 20% van die wêreld se molibdeen-99- en jodium-131-isotope wat vir meer as verskillende mediese prosedures nodig is. Daar is net vier lande wêreldwyd wat hierdie isotope produseer. Die vraag na kernmedisyne is aan die toeneem vanweë die vermoë daarvan om kanker, hart- en ander siektes te diagnoseer. Daar is tans n kritieke tekort wêreldwyd aan molibdeen-99 en jodium-131 as gevolg van die ongeskeduleerde sluiting van twee reaktors in Kanada en Europa. Necsa het sy produksie met 20% verhoog om die wêreldwye aanbod te handhaaf. SAFARI-1-kernnavorsingsreaktor is in die 60 s gebou en het in April 1965 kritikaliteit bereik. In die vroeë 1990 s is dit omskep om as n isotoopproduksiereaktor vir kernmedisyne gebruik te word. Tot dusver het dit n uitstekende veiligheidsrekord en vandag is dit die wêreld se betroubaarste reaktor vir die produksie van medisyne. Deur dit te doen, en in ooreenstemming met regeringsbeleid, het Safari verseker dat die Suid-Afrikaanse publiek bekostigbare kernmedisyne kry vir die diagnosering en behandeling van kanker. Ervaring in die buiteland het egter getoon dat dit oorweeg moet word om reaktors van hierdie ouderdom oor die kort termyn te vervang aangesien dit tot tien jaar kan neem om 'n vervangende medisyneprodusende reaktor te bou. Om voorraadkontïnuiteit te verseker, oorweeg NECSA dit om n klein medisyneproduserende reaktor te bou om die volgende doelwitte te bereik: Om Necsa in staat te stel om n betroubare verskaffer van mediese isotope aan die groeiende plaaslike en internasionale markte te bly en om 'n betroubare voorraad bekostigbare medisyne vir die opspoor en behandeling van kanker aan Suid-Afrikaanse pasiënte te verseker. Om die druk op die voortgesette bedryf van Safari te verlig sodat daar op n verantwoordelike lewensiklusbestuursprogram besluit kan word en dit in werking gestel kan word. Ingevolge die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur, 1998 (Wet 107 van 1998) [WNOB] en gepaardgaande OIB-regulasies wat in Junie 2010 gepubliseer is, moet omgewingsmagtiging by die bevoegde besluitnemingsowerheid verkry word voor die aanvang van sekere gelyste aktiwiteite wat n potensiele negatiewe invloed op die omgewing kan hê. Die beoogde oprigting van die TIPR en gepaardgaande infrastruktuur behels n aantal aktiwiteite wat in die OIB-regulasies gelys word. n OIB moet dus onderneem word om die vereiste omgewingsmagtiging by die Nasionale Departement van Omgewingsake (DOS) te verkry. Die beoogde oprigting van die TIPR behels onder andere die volgende gelyste aktiwiteite, volgens Goewermentskennisgewings No. R van WNOB: GK R544 Aktiwiteit: 1 GK R544 Aktiwiteit: 13 GK R544 Aktiwiteit: 22 GK R545 Aktiwiteit: 2 GK R545 Aktiwiteit: 3 GK R545 Aktiwiteit: 5 Waarom is die TIPR nodig? Waarom word n Omgewingsinvloedbepaling vereis? Die TIPR sal deur laagverrykte uraan (LVU) standaardplaattipe brandst aangedryf word en die TIPR sal n maksimum kraglewering van 15 MW hê. Die konstruksie van fasiliteite infrastruktuur vir die opberging, vir die opberging en hantering, van gevaarlike goedere, waar sodanige opberging plaasvind in houers met 'n gesamentlike kapasiteit van 80 maar hoogstens 500 kubieke meter. n Voorgestelde toegangspad sal op die terrein gebou word vir die aflewering van materiaal en komponenente in groot maat by die beoogde TIPR-terrein. Die oprigting van n beoogde kerninstallasie, wat n klein kernreaktor sal wees wat toegewy is aan die produksie van radioisotope, algemeen 'n Toegewyde Isotoopproduksiereaktor (TIPR) genoem. Die konstruksie van fasiliteite infrastruktuur vir die opberging, vir die opberging en hantering, van gevaarlike goedere, waar sodanige opberging plaasvind in houers met 'n gesamentlike kapasiteit van meer as 500 kubieke meter. Die reaktor sal 'n skoorsteen, ongeveer 65 m hoog, huisves wat emissies in die lug sal vrystel wat moontlik die nodige luggehaltelisensies sal vereis. Die uitsette van die skoorsteen sal aan n Luggehalteimpakstudie onderwerp word. 2. GK R546 Aktiwiteit: 19 Die verbreding van n pad met meer as 4 meter die verlenging van n pad met meer as 1 kilometer. (c) In Noordwes : i. Buite stedelike gebiede, in: (aa) n Beskermde gebied wat ingevolge NEMPAA geïdentifiseer is, uitgesonderd bewareas; (bb) Fokusgebiede van die Nasionale Strategie vir die Uitbreiding van Beskermde Gebiede; (cc) Sensitiewe gebiede soos geïdentifiseer in n omgewingsbestuursraamwerk soos beoog in hostuk 5 van die Wet en soos deur die bevoegde owerheid aangeneem; (dd) Terreine gebiede wat ingevolge n internasionale konvensie geïdentifiseer is; (ee) Kritieke biodiversiteitsgebiede (Terrestriële Tipe 1 en 2 en Akwatiese Tipe 1) soos geïdentifiseer in stelselmatige biodiversiteitsplanne wat deur die bevoegde owerheid in bioregionale planne aangeneem is.

3 ARCUS GIBB (Edms) Bpk is aangestel as die onafhanklike Omgewingsbepalingspraktisyn (OBP) om n OIB-proses te onderneem wat vir die beoogde projek vereis word. Omgewingsinvloedbepalingsproses Die OIB is n wetgewende werktuig wat gebruik word om te verseker dat die potensiële invloed wat as gevolg van die voorgestelde ontwikkeling kan plaasvind, vermy versag word. In die Suid-Afrikaanse wetgewing sluit die omgewing maatskaplike, ekonomiese en biisiese aspekte in wat billik deur die OIB beoordeel moet word. Die OIB-proses word in twee fases verdeel, die Omvangbepalingsfase en die Invloedbepalingsfase. Die voorgestelde ontwikkeling is tans in die Omvangbepalingsfase van die studie. Die Omvangbepalingsfase Vloei van OIB-proses PUBLIEK OBP DOS Die doel van die Omvangbepalingsfase is - om op die beoogde terrein ondersoek te doen en inligting in te samel ten einde n begrip van die gebied te kry. om te bepaal wat die potensiële invloed van die beoogde ontwikkelingsaktiwiteite op die omgewing sal wees. om B&GP s en bevoegde owerhede te identifiseer deur n openbaredeelnameproses (ODP) te volg (Verwys na bladsy 4). om potensiële omgewingsinvloede deur ondersoek en ODP te identifiseer. om moontlike alternatiewe te beskryf en te beoordeel. Invloedbepalingsfase Gedurende hierdie fase sal alle kwessies en voorgestelde alternatiewe wat in die Omvangbepalingsfase geïdentifiseer is, beoordeel word en volgens hulle beduidendheid aangeslaan word. Waar nodig, word versagtingsmaatreëls aanbeveel om die beduidendheid van potensiële invloede te verminder. n Omgewingbestuursprogram (OBP) sal opgestel word wat omgewingspesifikasies voorskryf wat gedurende die konstruksie- en bedryfsfase van die projek nagekom moet word. Soos met die Omvangbepalingsfase, is ODP n integrale deel 3. van die Invloedbepalingsfase. Omvangbepalin gsfase Owerhedevergaderings Kennisgewingborde Koerant Adverteer 40- daekommentaarperiode in AIDadvertensies 40-daekommentaarperiode oor KOV Invloedbepalingsfase 40-daekommentaarperiode Laat B&GP s weet van omgewingsmagtiging Lê aansoek aan DOS voor: Onderneem ODP Stel belanghebbendes in kennis Versprei agtergrondinligting (AID) Stel Konsepomvangbepalingsverslag (KOV) op, insluitend Studieplan vir OIB Vra kommentaar oor KOV Le Finale Omvangbepalingsverslag (FOV) aan owerheid voor Stel Konsep- Omgewingsimpakverslag (OIV) en Konsep- Omgewingsbestuursplan (KOB) op Vra kommentaar op Konsep-OIV/OBP Lê finale verslae aan owerheid voor Omgewingsmagtiging Erken ontvangs binne 14 dae Antwoord binne 40 dae: Aanvaar KOV verwerp KOV Vereis: wysigings Verwerp binne 60 dae Aanvaar OIV Verwys vir hersiening Versoek wysigings Verwerp OIV Verleen weier magtiging binne 45 dae na aanvaarding

4 Openbaredeelnameproses en hoe om as n B&GP te registreer Dit is belangrik dat toepaslike B&GP s van die begin van die beoogde projek af geïdentifiseer en by die openbaredeelnameproses betrek word. Die insette wat van B&GP's ontvang word, maak 'n integrale deel van die OIB-proses uit en sal die besluitnemingsowerheid, DOS, ook met besluitneming help. Om doeltreffende openbare deelname te verseker, sluit die proses die volgende stappe in: STAP 1: Adverteer die OIB-proses (in nasionale, streeks- en plaaslike koerante) en op kennisgewingborde op die terrein STAP 2: Registreer B&GP s en sleutelbelanghebbers op die databasis (deurlopend) STAP 3: Raadpleeg B&GP's en dra inligting aan hulle oor deur middel van konsultasie, openbare vergaderings, fokusgroepvergaderings en werkwinkels vir sleutelbelanghebbers STAP 4: Teken alle kommentaar, kwessies en kommer aan wat deur B&GP s binne n bepaalde spoor geopper word, wat n integrale deel van OIB-verslae sal uitmaak STAP 5: Nooi B&GP s uit om kommentaar te lewer en insette te gee oor die Konsepomvangbepalings- en OIB-verslae (30-dae-kommentaarperiode) Hoe om as n Belanghebbende en Geaffekteerde Party te registreer Die publiek word genooi om as B&GP s te registreer en aan die ODP deel te neem: Deur te registreer op die registrasie-en-kommentaarvorm wat vir u gerief agterop hierdie dokument voorsien word. Let daarop dat u u menings met betrekking tot hierdie beoogde ontwikkeling op die vorm kan gee. Dit staan u vry om kommentaar op n afsonderlike bladsy by te voeg as daar nie genoeg ruimte op die vorm is nie. B&GP s kan teen 5 Desember 2011 hulle skriftelike kommentaar saam met hulle naam, kontakbesonderhede en n aanduiding van enige direkte sake-, finansiële, persoonlike ander belang wat hulle by die aansoek het per pos, faks e-pos stuur aan: Me Sanusha Govender E-pos: sgovender@gibb.co.za Pos: Arcus GIBB, Posbus 4600, Rivonia, 2128 Tel: (011) Faks: (011) Die name van alle geregistreerde B&GP s, saam met die kommentaar wat ontvang word, sal ingesluit word by die Omvangbepalings- en Omgewingsimpakverslae wat aan die DOS voorgelê gaan word. 4.

5 Beoogde TIPR-terrein Necsa-hek 2 Konstruksieopslagwerf Beoogde TIPR-terrein 5.

6 Naam OMGEWINGSIMPAKSTUDIE VIR DIE BEOOGDE ONTWIKKELING VAN N TOEGEWYDE ISOTOOPPRODUKSIEREAKTOR (TIPR) EN GEPAARDGAANDE INFRASTRUKTUUR IN KERKSTRAAT- WES-VERLENGING, BRITS-DISTRIK, NOORDWES PROVINSIE Organisasie inwoner Fisiese adres Posadres Werknommer Faksnommer Selfoonnommer E-posadres Meld asseblief u belang (d.w.s. direkte sake-, finansiële, persoonlike ander belang) ten opsigte van die goedkeuring weiering van die aansoek om die beoogde ontwikkeling. Meld asseblief enige kommer, voorstelle en/ potensiële invloede wat gedurende die OIB ondersoek behoort te word. 6.

7 7. OMGEWINGSIMPAKSTUDIE VIR DIE BEOOGDE ONTWIKKELING VAN N TOEGEWYDE ISOTOOPPRODUKSIEREAKTOR (TIPR) EN GEPAARDGAANDE INFRASTRUKTUUR IN KERKSTRAAT- WES-VERLENGING, BRITS-DISTRIK, NOORDWES PROVINSIE

Agtergrond Inligtingsdokument. vir Kommentaar

Agtergrond Inligtingsdokument. vir Kommentaar Agtergrond Inligtingsdokument en Uitnodiging vir Kommentaar Omgewings-invloed Bepaling vir die Voorgestelde Asetileen Gas Produksie Fasiliteit, Gauteng (GDARD Verw.: Gaut 002/13-14/E0239) PROJEK OORSIG

Nadere informatie

MAART 2013 DEA REF NO.: 12/12/20/913

MAART 2013 DEA REF NO.: 12/12/20/913 AANSOEK OM WYSIGING VAN OMGEWINGSMAGTIGING (DEA REF NO: 12/12/20/913) KONSTRUKSIE VAN DIE VOORGESTELDE WIND ENERGIE FASILITEIT, WES-KAAP PROVINSIE MAART 2013 DEA REF NO.: 12/12/20/913 DOELWIT VAN DIE WYSIGING

Nadere informatie

Basiese Impakbepaling vir die rehabilitasie van die Kouga Dam, Baviaans Plaaslike Munisipaliteit, Oos-Kaap AGTERGROND INLIGTING DOKUMENT

Basiese Impakbepaling vir die rehabilitasie van die Kouga Dam, Baviaans Plaaslike Munisipaliteit, Oos-Kaap AGTERGROND INLIGTING DOKUMENT Basiese Impakbepaling vir die rehabilitasie van die Kouga Dam, Baviaans Plaaslike Munisipaliteit, Oos-Kaap AGTERGROND INLIGTING DOKUMENT August 2012 PROJEK AGTERGROND/OORSIG Kennis word hiermee gegee ingevolge

Nadere informatie

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT OMGEWINGSIMPAKEVALUERINGSPROSES MEI 2009 AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT VOORGESTELDE OPGRADERING VAN DIE VERWOERDBURG SUBSTASIE EN DIE NUWE PHOEBUS SUBSTASIE, SOWEL AS DIE KWAGGA-PHOEBUS 400 kv TRANSMISSIELYN

Nadere informatie

OMGEWINGSIMPAKEVALUERING (OIE) Voorgestelde Thyspunt Transmissielyn Integrasieprojek OIE NUUSBRIEF (November 2009)

OMGEWINGSIMPAKEVALUERING (OIE) Voorgestelde Thyspunt Transmissielyn Integrasieprojek OIE NUUSBRIEF (November 2009) OMGEWINGSIMPAKEVALUERING (OIE) Voorgestelde Thyspunt Transmissielyn Integrasieprojek OIE NUUSBRIEF (November 2009) DEA Verwysingsnommers: Suidelike Deurgang 12/12/20/1211; Noordelike Deurgang 12/12/20/1212;

Nadere informatie

September Doel van hierdie dokument

September Doel van hierdie dokument Omgewingsinvloedbepaling vir die voorgestelde steenkoolkragstasie in die Waterberggebied, Limpopo DOT Verwysing 12/12/20/1255 AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT September 2008 Doel van hierdie dokument Die doel

Nadere informatie

BOLAND OMGEWINGSKONSULTANTE CC

BOLAND OMGEWINGSKONSULTANTE CC y BOLAND OMGEWINGSKONSULTANTE CC OMGEWINGSIMPAKSTUDIE PROSES Voorgestelde ontwikkeling van `n Nuwe-Generasie Korrektiewe Fasiliteit in Paarl, Wes Kaap. DEA REF. NO: 12/12/20/2190 AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad 40 HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad Artikel 68 - Instelling Daar sal n Nasionale Raad wees wat die bevoegdhede en werksaamhede het soos in hierdie Grondwet uiteengesit is. Artikel 69 - Samestelling (1) Die

Nadere informatie

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig

Nadere informatie

OMGEWINGSIMPAKSTUDIE EN AANSOEK OM LISENSIE VIR AFVALBESTUUR

OMGEWINGSIMPAKSTUDIE EN AANSOEK OM LISENSIE VIR AFVALBESTUUR OMGEWINGSIMPAKSTUDIE EN AANSOEK OM LISENSIE VIR AFVALBESTUUR VOORGESTELDE UITBREIDING VAN DIE HUIDIGE ASVERWYDERINGSFASILITEITE BY DIE MAJUBA KRAGSTASIE, MPUMALANGA PROVINSIE DEA Verwysingsnommer: 14/12/16/3/3/3/53

Nadere informatie

Gids vir Byvoordele eise

Gids vir Byvoordele eise Gids vir Byvoordele eise Om u te help eis In hierdie moeilike tyd wil ons dit vir u so maklik as moontlik maak om te eis. Die doel van hierdie dokument is om u deur die proses van ʼn eis vir enige van die

Nadere informatie

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Aansoekvorm vir die Sertifisering van Plase Voltooi en teken hierdie vorm asb. om aansoek te doen vir deelname aan die Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema. Die

Nadere informatie

DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE

DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE 2007-2011 GEïNTEGREERDE ONTWIKKELINGSPLAN (DIE 2009/2010 JAARPLAN) AAN DIE RAAD OP 28 MEI 2009 Mnr die Speaker en

Nadere informatie

BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME

BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME 1 van 5 BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME 1. TREFWYDTE Hierdie beleid is van toepassing op alle personeellede (permanent, tydelik, voltyds, deeltyds) en alle studente. In die verdere bewoording sluit

Nadere informatie

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES)

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES) BELEID OOR DIE IDENTIFISERING EN BEWARING VAN INISIASIETERREINE IN DIE WES-KAAP 1. Inleiding 1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES) EWK saam met die DKES het 'n raamwerk

Nadere informatie

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging

Nadere informatie

OMGEWINGSINVLOEDBEPALING: BEOOGDE TRU-OSMOSE-AANLEG BY HENDRINA KRAGSENTRALE, MPUMALANGA UITVOERENDE OPSOMMING: FINALE BASIESE INVLOEDBEPALINGSVERSLAG

OMGEWINGSINVLOEDBEPALING: BEOOGDE TRU-OSMOSE-AANLEG BY HENDRINA KRAGSENTRALE, MPUMALANGA UITVOERENDE OPSOMMING: FINALE BASIESE INVLOEDBEPALINGSVERSLAG OMGEWINGSINVLOEDBEPALING: BEOOGDE TRU-OSMOSE-AANLEG BY HENDRINA KRAGSENTRALE, MPUMALANGA DOS VERWYSINGSNR. 12/12/20/2273 AUGUSTUS 2011 UITVOERENDE OPSOMMING: FINALE BASIESE INVLOEDBEPALINGSVERSLAG 1 Eskom

Nadere informatie

OMGEWINGSINVLOEDBEPALINGSPROSES: VOORGESTELDE WINDENERGIE-AANLEGTE (SUID & NOORD) OP DIE OOSTELIKE PLATO NABY DE AAR, NOORD-KAAP APRIL 2012

OMGEWINGSINVLOEDBEPALINGSPROSES: VOORGESTELDE WINDENERGIE-AANLEGTE (SUID & NOORD) OP DIE OOSTELIKE PLATO NABY DE AAR, NOORD-KAAP APRIL 2012 OMGEWINGSINVLOEDBEPALINGSPROSES: VOORGESTELDE WINDENERGIE-AANLEGTE (SUID & NOORD) OP DIE OOSTELIKE PLATO NABY DE AAR, NOORD-KAAP APRIL 2012 SUID: DOS VERWYSNR. 12/12/20/2463/1 / NEAS VERWYSNR. DEAT/EIA/0000577/2011

Nadere informatie

This document is also available in English. AGTERGROND INLIGTINGSDOKUMENT

This document is also available in English. AGTERGROND INLIGTINGSDOKUMENT This document is also available in English. AGTERGROND INLIGTINGSDOKUMENT BASIESE OMGEWINGSIMPAKBEPALINGSPROSES: VOORGESTELDE BARCLAY HILLS RESIDENSIËLE ONTWIKKELING, WORCESTER BolandEnviro projek [E12/2/1-B2/33-0309/07]

Nadere informatie

LEWER U KOMMENTAAR ASSEBLIEF! Keisie Rivier Grondbewaringswerke

LEWER U KOMMENTAAR ASSEBLIEF! Keisie Rivier Grondbewaringswerke LEWER U KOMMENTAAR ASSEBLIEF! Keisie Rivier Grondbewaringswerke KENNISGEWING VAN 'N OMGEWINGSIMPAKSTUDIE TER ONDERSTEUNING VAN N AANSOEK OM GRONDBEWARINGSWERKE IN DIE KEISIE RIVIER, NA AANLEIDING VAN VLOEDSKADE

Nadere informatie

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Die Nasionale Minimumloon wetsontwerp, sowel as die NEDLAC ooreenkoms, blyk n groot bron van kommer te wees in die landbousektor. Hierdie dokument lig die

Nadere informatie

OMGEWINGSIMPAKSTUDIE (BASIESE STUDIE): VOORGESTELDE TRU-OSMOSEAANLEG, YSTERERTSHANTERINGSFASILITEIT, SALDANHAHAWE

OMGEWINGSIMPAKSTUDIE (BASIESE STUDIE): VOORGESTELDE TRU-OSMOSEAANLEG, YSTERERTSHANTERINGSFASILITEIT, SALDANHAHAWE OMGEWINGSIMPAKSTUDIE (BASIESE STUDIE): VOORGESTELDE TRU-OSMOSEAANLEG, YSTERERTSHANTERINGSFASILITEIT, SALDANHAHAWE AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT SRK Projek 364470/42G Junie 2007 1. AGTERGROND Meer water

Nadere informatie

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT Omgewingsimpak Evalueringsproses vir die voorgestelde Caledon Windplaas, Westelike Provinsie AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT INGSDOKUMENT Wat Sê Hierdie Dokument Vir U? Die doel van die Agtergrondinligtingsdokument

Nadere informatie

OMGEWINGSIMPAKSTUDIE (OIS): MYNREGTE EN ANDER AANVERWANTE LISENSIËRING PROSESSE: VOORGESTELDE PLATINUM GROUP METALS MYNE EN VERWANTE INFRASTRUKTUUR

OMGEWINGSIMPAKSTUDIE (OIS): MYNREGTE EN ANDER AANVERWANTE LISENSIËRING PROSESSE: VOORGESTELDE PLATINUM GROUP METALS MYNE EN VERWANTE INFRASTRUKTUUR OMGEWINGSIMPAKSTUDIE (OIS): MYNREGTE EN ANDER AANVERWANTE LISENSIËRING PROSESSE: VOORGESTELDE PLATINUM GROUP METALS MYNE EN VERWANTE INFRASTRUKTUUR VOORGESTELDE VOLSPRUIT MYN, MOKOPANE DISTRIK LIMPOPO

Nadere informatie

AGTERGROND-INLIGTINGSDOKUMENT

AGTERGROND-INLIGTINGSDOKUMENT OMGEWINGSIMPAKSTUDIE VIR DIE VOORGESTELDE OPRIGTING VAN N 765 kv UITBREIDING VAN DIE HYDRA SUBSTASIE EN DIE VOORGESTELDE OPRIGTING VAN N 765 kv TRANSMISSIEKRAGLYN TUSSEN DIE PERSEUS EN GAMMA SUBSTASIES,

Nadere informatie

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76:

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76: -445- BYLAAG 11 Artikel 73 tot 82 en 117(e) van die Wet op Korrektiewe Dienste (wet 111 van 1998) Funksionering van die nuwe Korrektiewe toesig- en Paroolraad Artikel 73: - n gevonniste gevangene bly in

Nadere informatie

Projeknommer: Saamgestel vir: Vir enige projekverwante inligting, kontak asseblief: Me. Nondumiso Gwala. Tel: (011)

Projeknommer: Saamgestel vir: Vir enige projekverwante inligting, kontak asseblief: Me. Nondumiso Gwala. Tel: (011) Erfenishulpbronbestuursproses vir die Suid-Afrikaanse Radiosterrewag se Square Kilometre Array-projek Agtergrondinligtingsdokument Projeknommer: Saamgestel vir: SARAO Vir enige projekverwante inligting,

Nadere informatie

OMGEWINGSIMPSTUDIEPROSES VOORGESTELDE STEELPOORT POMPOPGAARSKEMA EN MEEGAANDE INFRASTRUKTUUR. Agtergrond-inligtingsdokument.

OMGEWINGSIMPSTUDIEPROSES VOORGESTELDE STEELPOORT POMPOPGAARSKEMA EN MEEGAANDE INFRASTRUKTUUR. Agtergrond-inligtingsdokument. OMGEWINGSIMPSTUDIEPROSES VOORGESTELDE STEELPOORT POMPOPGAARSKEMA EN MEEGAANDE INFRASTRUKTUUR Agtergrond-inligtingsdokument September 2006 WAT IS DIE OOGMERK VAN HIERDIE DOKUMENT? Die doel van die inligtingsdokument

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB 1. NAAM Die naam van die klub sal bekend wees as: Pretoria Papegaai Klub 2. Definisie Papegaai verwys na Psittaciformes dit is Alle spesies wat families van Cacatuidae

Nadere informatie

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT:

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT: AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT: AANSOEK VIR N MYNREG MMAKAU STEENKOOL (EDMS) BPK SCHURVEKOP 227 IS, BETHAL, MPUMALANGA 1. INLEIDING Mmakau Steenkool (Edms) Bpk beoog om n aansoek om n mynreg in te dien kragtens

Nadere informatie

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Afdeling A: Ekonomiese stelsels Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Vraestel 13 Graad 8 Totaal: 65 Ekonomiese stelsels Ekonomiese probleme Invoere/Uitvoere Afdeling A: Ekonomiese stelsels 1. Wat is 'n ekonomiese stelsel? (4) 2. Verduidelik

Nadere informatie

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018 HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018 Inhoud WAT IS DIE #HELPHETTA-PROJEK?... 3 DOEL VAN DIE NAVORSING... 3 BEVINDINGE... 3 Demografie van meisies... 3 Ingesteldheid van meisies teenoor hulle siklus... 6 Die #HelpHetta-projek...

Nadere informatie

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Inleiding Tot Die Jagluiperd Les Plan Een Inleiding Tot Die Jagluiperd KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: KU #2: KU #3: Identifiseer en los probleme op en maak besluite deur van kritieke en vindingryke denke gebruik te maak. Werk effektief

Nadere informatie

REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS

REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur 1P/1.4 Registrateur Registrateur en

Nadere informatie

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON DAAGLIKSE BEELD-AFLEWERING Baie dankie vir u ondersteuning in 2014. Ons wens u en u gesin n baie geseënde feestyd toe. Hiermee baie belangrike inligting en dokumentasie

Nadere informatie

VERSLAG. Opsomming van Voorlopige Terreinseleksieverslag; Kantoorgebonde Identifisering van Gebiede waarin Eksplorasieterreine Geplaas kan word

VERSLAG. Opsomming van Voorlopige Terreinseleksieverslag; Kantoorgebonde Identifisering van Gebiede waarin Eksplorasieterreine Geplaas kan word SHELL KAROOPROJEK Opsomming van Voorlopige Terreinseleksieverslag; Kantoorgebonde Identifisering van Gebiede waarin Eksplorasieterreine Geplaas kan word Ingedien by: Shell Exploration Company B.V. VERSLAG

Nadere informatie

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT DMH-verwysingsnommer: (Hangende) Monday, 10 April 2017 11:17:15 AM Agtergrond Dedicoal (Pty) Ltd (Dedicoal), n filiaal van Masimong Group Holdings (MGH), beoog om n nuwe steenkoolmyn

Nadere informatie

Les Plan Twee. Habitats

Les Plan Twee. Habitats Les Plan Twee Habitats KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: Identifiseer en los probleme op op 'n manier wat getuig daarvan dat kritieke en vindingryke denke gebruik is om verantwoordelike besluite te neem. KU #7:

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL 1. NAAM: Pre-Primêre Skool Senekal Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Pre-Primêre Skool Senekal (hierna genoem

Nadere informatie

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS University of Pretoria etd Orban, L P (2003) 85 HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS 5.1 INLEIDING Uit die navorsingsresultate wat in hoofstuk 4 bespreek is blyk dit duidelik dat daar

Nadere informatie

INLIGTINGVERSKAFFINGS- HANDLEIDING

INLIGTINGVERSKAFFINGS- HANDLEIDING INLIGTINGVERSKAFFINGS- HANDLEIDING 2016-2017 Gepubliseer i.t.v. die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting No. 2 van 2000 Opgradeer September 2015 Bladsy 1 SAKO: INLIGTINGVOORSIENINGSHANDLEIDING

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG 1. NAAM: Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Laerskool Rustenburg 2. STATUS: 2.1 Die beheerliggaam bestuur en beheer die

Nadere informatie

KAAP AGULHAS MUNISIPALITEIT WERKNEMERBYSTANDBELEID

KAAP AGULHAS MUNISIPALITEIT WERKNEMERBYSTANDBELEID KAAP AGULHAS MUNISIPALITEIT WERKNEMERBYSTANDBELEID 26 Junie 2012 BELEID KONTROLE VEL Titel van Beleid Werknemersbystand beleid Beleid Toesighouer Jeffrey Diedericks Policy Author Bridget Salo Arbeidsforum

Nadere informatie

This document is also available in English. AGTERGROND INLIGTINGSDOKUMENT

This document is also available in English. AGTERGROND INLIGTINGSDOKUMENT This document is also available in English. AGTERGROND INLIGTINGSDOKUMENT BASIESE OMGEWINGSIMPAKBEPALINGSPROSES: VOORGESTELDE UITBREIDING VAN PAKSTOOR, VAN LOVEREN WYNLANDGOED (GEDEELTE 7 VAN PLAAS 121),

Nadere informatie

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) B.5 DIE ADVERTERING EN VULLING VAN OPVOEDERPOSTE 1 5.2 Advertering 5.2.1 Die advertensie van vakatures vir opvoeders moet: 5.2.1.1 selfverduidelikend en duidelik wees,

Nadere informatie

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n

Nadere informatie

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP: NG KERK VRYWARINGSVORM VIR KAMP: Ek, die ondergetekende, (Naam en Van) (Identiteitsnommer) gee hiermee toestemming dat my kind (Volle naam van deelnemer) aan die NG Kerk Jeugkamp naweek wat op die gehou

Nadere informatie

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL Die algemene kennisgewing oor Fasiliteitsbestuur se Planon-stelsel wat op 15 Augustus 2018 uitgereik is via die info @ StellenboschUni-nuusbrief, verwys. Meer besonderhede

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1007 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor Aanvaarbare Gebruik van Rekenaarhulpbronne Ondernemingsbeleid

Nadere informatie

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis Waar om meer hulp te kry Vra u Sanlam-adviseur of makelaar om u te help Besoek u naaste Sanlam kantoor Kontak die Sanlam Doodseise Kontaksentrum by 021 916 3456 U kan

Nadere informatie

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH UNIVERSITEIT STELLENBOSCH BEKENDMAKINGSVORM Die doel van hierdie vorm is die bekendmaking van inligting oor 'n nuwe sakeidee of innovasie aan die Universiteit. Dit sal die Universiteit in staat stel om

Nadere informatie

Ontleding van die toepassing van die 75 beginsels van korporatiewe bestuurstoesig soos aanbeveel in die King III-verslag

Ontleding van die toepassing van die 75 beginsels van korporatiewe bestuurstoesig soos aanbeveel in die King III-verslag soos aanbeveel in die King III-verslag 1. Etiese leierskap en korporatiewe burgerskap 1.1 Die direksie moet op n etiese grondslag doeltreffende leiding gee. 1.2 Die direksie moet toesien dat die maatskappy

Nadere informatie

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER) CMR PROJEKPLAN

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER) CMR PROJEKPLAN 1 SORG EN GETUIENIS RING VAN HUMANSDORP ARMOEDE PROJEK SAAM MET CMR PROJEKPLAN RING VAN HUMANSDORP DIE PROJEKPLAN IS N DOKUMENT WAAROP ALLE PROJEKVOORSTELLE INGEDIEN MOET WORD OM TE VERSEKER DAT HULLE,

Nadere informatie

WYSIGINGSWETSONTWERP OP REGISTRASIE VAN AKTES

WYSIGINGSWETSONTWERP OP REGISTRASIE VAN AKTES REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA WYSIGINGSWETSONTWERP OP REGISTRASIE VAN AKTES (Soos ingedien by die Nasionale Vergadering (voorgestelde artikel 75); verklarende opsomming van Wetsontwerp gepubliseer in Staatskoerant

Nadere informatie

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel oefeninge Hoe om die projek motivering te skryf 3 komponente: Die probleemstelling Die verband met klimaatsverandering Die voorgestelde aanpassingsaksie wat die

Nadere informatie

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word Vereistes vir Fica Tipe dokumentasie wat vereis word Geen verskil bestaan tussen die tipe(s) dokumentasie wat vir Fica-doeleindes by Nuwe Besigheid, uitbetaling of enige ander stadium vereis word nie.

Nadere informatie

Gids vir Lewende-voordeel eise

Gids vir Lewende-voordeel eise Gids vir Lewende-voordeel eise Om u te help eis In hierdie moeilike tyd wil ons dit vir u so maklik as moontlik maak om te eis. Die doel van hierdie dokument is om u deur die proses van ʼn eis vir enige

Nadere informatie

AGTERGROND-INLIGTINGSDOKUMENT

AGTERGROND-INLIGTINGSDOKUMENT APRIL 2008 OMGEWINGSIMPAKEVALUERINGSPROSES GOURIKWA KRAGSTASIE-OMSKAKELINGS- EN TRANSMISSIE-INTEGRASIEPROSES WESKAAPPROVINSIE OMSKAKELING VAN DIE BESTAANDE GOURIKWA KRAGSTASIE ('N OOPSIKLUS GASTURBINE

Nadere informatie

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE BESONDERHEDE VAN AANSOEKER Naam van boerdery/besigheid/instansie BTW nommer Straatadres: Posadres:

Nadere informatie

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X0032 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HOOFDIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 12 LEERDER

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10)

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10) UNIVERSITEIT VAN PRETORIA REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10) 1. INLEIDING Paragrawe 12 en 13 van die Statuut Van die Universiteit van Pretoria

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word. Skooltoerbeleid Hierdie dokument is die skooltoerbeleid van Laerskool Rustenburg soos die beheerliggaam dit op 1 Januarie 2017 goedgekeur het. Die beleid is opgestel in ooreenstemming met die toepaslike

Nadere informatie

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A DIE AAD BEHOU DIE EG VOO OM N KOTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. MEK BLOKKIE MET N KUISIE X WAT OP U VAN TOEPASSING IS. AFDELING A 1. Vul asseblief die volgende besonderhede in met betrekking tot die applikant:

Nadere informatie

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL ROBERTSON VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL REITZSTRAAT, ROBERTSON 6705 POSBUS / P.O.BOX 292 ROBERTSON 6705 TEL: (023) 626 3139 - FAKS/FAX: 086 505 2186 AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 AANSOEK

Nadere informatie

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch

Nadere informatie

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG)

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG) MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID 20162017/20172018 (HERSIEN EN GEWYSIG) A A N H E F Artikel 96 van die Munisipale Stelsels Wet, 2000 (Wet 32 van 2000) bepaal dat 'n munisipaliteit 'n kredietbeheer-, skuldinvorderings-

Nadere informatie

EUROPA Trust Company 2

EUROPA Trust Company 2 www.europa.gi EUROPA Trust Company 2 www.europa.gi WELKOM Sedert 1985, streef ons om besighede, individue en gesinne op n doeltreffende manier te beskerm om hulle rykdom te geniet. Ons missie is om n platform

Nadere informatie

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT EN UITNODIGINGSKOMMENTAAR

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT EN UITNODIGINGSKOMMENTAAR AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT EN UITNODIGINGSKOMMENTAAR AANSOEK VIR N LISENSIE VIR AFVALBESTUUR VIR DIE BESTUUR VAN ALLE AFVALSTROME VIR DIE OOPSKAG- EN ONDERGRONDSE BEDRYWIGHEDE BY DIE VENETIA-DIAMANTMYN,

Nadere informatie

AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS

AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS - 2 - RIGLYNE VIR DIE INDIENING VAN N AANSOEK Opmerking: Die aantal projekte wat ondersteun gaan word, word beperk tot twee per

Nadere informatie

LAP Spiraal Arm Inligting Sessies Notas vir sessies gehou in Carnarvon Williston en Brandvlei Oktober 2017

LAP Spiraal Arm Inligting Sessies Notas vir sessies gehou in Carnarvon Williston en Brandvlei Oktober 2017 LAP Spiraal Arm Inligting Sessies Notas vir sessies gehou in Carnarvon Williston en Brandvlei 16-18 Oktober 2017 1. Verwelkoming Verwelkoming word deur Landbou Aksie Groep (LAG) lede in elke dorp behartig.

Nadere informatie

GEDRAGSOWERHEID VAN DIE FINANSIËLE SEKTOR TAALBELEID

GEDRAGSOWERHEID VAN DIE FINANSIËLE SEKTOR TAALBELEID GEDRAGSOWERHEID VAN DIE FINANSIËLE SEKTOR TAALBELEID GOEDKEURINGSLIGGAAM DATUM Uitvoerende Komitee 9 FEBRUARIE 2017 Risikokomitee 30 AUGUSTUS 2017 FSCA- Uitvoerende Komitee 18 OKTOBER 2017 INHOUD 1. DEFINISIES...

Nadere informatie

LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel.

LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel. LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel. borgliggaam : n Liggaam of groep persone deur die beheerliggaam

Nadere informatie

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID 2015/2016 Inhoudsopgawe AANHEF... 3 ONDERSTEUNING VAN HULPBEHOEWENDES... 1.1 BEFONDSING... 4 1.2 REGISTRASIE PROSES... 4 1.3 VOORDELE PER HUISHOUDING TEN OPSIGTE VAN SUBSIDIE...

Nadere informatie

Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1

Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1 Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1 1. Oogmerk Die oogmerk van hierdie riglyne is om die aanstelling van werknemers op n termynkontrak van langer as drie maande

Nadere informatie

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. MODULE 3: GEBOUE Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. 46 GEVALLESTUDIE AFDELING GEBOUE MODULE INLEIDING Die gevallestudie oor Afdeling Geboue spreek

Nadere informatie

3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE

3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE i Bylae A 3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE VERKLARING VAN DIE RESPONDENT A Ek verklaar dat: 1. Ek, die respondent, genooi is om deel

Nadere informatie

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING. KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK

Nadere informatie

BEVORDERING VAN TOEGANG TOT INLIGTING HANDLEIDING

BEVORDERING VAN TOEGANG TOT INLIGTING HANDLEIDING BEVORDERING VAN TOEGANG TOT INLIGTING HANDLEIDING Inhoudsopgawe 1 AGTERGROND EN DOEL... 3 2 PAIA-HANDLEIDING... 3 3 HANDLEIDING VAN DIE MENSEREGTEKOMMISSIE... 3 4 FUNKSIES VAN DIE MEDEDINGINGSTRIBUNAAL...

Nadere informatie

Sentraalbeplande stelsel

Sentraalbeplande stelsel Hoofstuk 1: Ekonomiese stelsels 1 Definisie van die konsep Ekonomiese stelsel: n Ekonomiese stelsel kan beskryf word as die manier waarop besluite geneem word oor: Hoe produksiefaktore / hulpbronne (kapitaal,

Nadere informatie

WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING

WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING AAN ALLE KLIëNTE Meneer WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING Die nuwe millennium het nuwe uitdagings gebring met betrekking tot globalisering en tegnologiese ontwikkeling. Alhoewel

Nadere informatie

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT Junie 2017

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT Junie 2017 Wat deel hierdie dokument u mee? Die doel van hierdie dokument is om u, as n potensiële Belanghebbende en Geaffekteerde Party (B&GP), te voorsien van agtergrondinligting rakende die aansoek vir die onwettige

Nadere informatie

KENNISGEWING VAN VERDAAGDE ALGEMENE JAARVERGADERING VAN BKB-AANDEELHOUERS

KENNISGEWING VAN VERDAAGDE ALGEMENE JAARVERGADERING VAN BKB-AANDEELHOUERS BKB BEPERK (Geïnkorporeer in die Republiek van Suid-Afrika) (Registrasienr: 1998/012435/06) ( BKB ) of ( die Maatskappy ) DIREKSIE D C Louw (Voorsitter) # W Edmayr (Besturende Direkteur) G E J Kingwill

Nadere informatie

Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch

Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch n Konseptuele Raamwerk Soos op 2 Junie 2006 1. Inleiding Die Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch word bepaal deur die missiestelling van die Universiteit:

Nadere informatie

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie. Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie

Nadere informatie

Statistieke met een oogopslag

Statistieke met een oogopslag Verkoophulpmiddel Februarie 2017 Sanlam Risikodekking Kankervoordele Statistieke met een oogopslag Die las van kanker wêreldwyd Kanker is wêreldwyd een van die grootste oorsake van dood*. In 2012 was daar

Nadere informatie

LAERSKOOL SAAMTREK. Grond-en-gebouebeleid

LAERSKOOL SAAMTREK. Grond-en-gebouebeleid LAERSKOOL SAAMTREK Grond-en-gebouebeleid 1. Inleiding Hierdie dokument is die grond-en-gebouebeleid van (skool)laerskool SAAMTREK, wat die skoolbeheerliggaam op (datum)4 Oktober 2014 goedgekeur het. Die

Nadere informatie

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH UNIVESITEIT STELLENBOSCH Aansoek om akademiese betrekking Vertroulik Pos ook asseblief u volledige CV aan: Die Bestuurder: Personeelvoorsiening en Beplanning Universiteit Stellenbosch Privaatsak X1 Matieland

Nadere informatie

PUBLIEKE OPE DAG EN BELANGHEBBENDE VERGADERING, RAKENDE DIE VOORGESTELDE KUDU INTEGRASIE PROJEK, TE GARRIES, OP 9 FEBRUARIE

PUBLIEKE OPE DAG EN BELANGHEBBENDE VERGADERING, RAKENDE DIE VOORGESTELDE KUDU INTEGRASIE PROJEK, TE GARRIES, OP 9 FEBRUARIE Bladsy 1 of 1 1. ATTENDANCE C.J.H. Paulsen (CP) 027 219 1552 J de V. (Kobus) Kritzinger (KK) 072 456 8848 J. Rheeder (JR) 082 455 5512 S. Davids (SD) 021 799 8655 J.L. van Deventer (JvD) 082 925 5964 H.K.J.

Nadere informatie

5. NOTULE VAN DIE VERGADERING GEHOU OP 7 NOVEMBER Bylae A

5. NOTULE VAN DIE VERGADERING GEHOU OP 7 NOVEMBER Bylae A 2 5. NOTULE VAN DIE VERGADERING GEHOU OP 7 NOVEMBER 2017 Bylae A PROTEïENNAVORSINGSTIGTING NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING GEHOU OM 13:00 OP 7 NOVEMBER 2017 PNS-KANTOORGEBOU, WOODMEAD 1. OPENING

Nadere informatie

Hoe verskil n projek van dag-tot-dag werk?

Hoe verskil n projek van dag-tot-dag werk? MEER OOR PROJEKBESTUUR Jy of julle wil n verskil maak. Hoe nou gemaak? Die ATKV verleen graag hulp aan skole met die die beplanning en verloop van n projek met behulp van instrumente. Hiermee dus n bietjie

Nadere informatie

This document is also available in English. AGTERGROND INLIGTINGSDOKUMENT

This document is also available in English. AGTERGROND INLIGTINGSDOKUMENT This document is also available in English. AGTERGROND INLIGTINGSDOKUMENT BASIESE OMGEWINGSIMPAKBEPALINGSPROSES: VOORGESTELDE DE DOORNS ROMANZE ESTATE RESIDENSIËLE ONTWIKKELING (ERF 660), DE DOORNS BolandEnviro

Nadere informatie

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1003 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor die Lisensiëring en Bewaring van Sagteware Ondernemingsbeleid

Nadere informatie

Kennisgewing van Twintigste Algemene Jaarvergadering van Aandeelhouers

Kennisgewing van Twintigste Algemene Jaarvergadering van Aandeelhouers Kennisgewing van Twintigste Algemene Jaarvergadering van Aandeelhouers DIREKSIE BKB Beperk Registrasienr.: 1998/012435/06 D C Louw (Voorsitter) W Edmayr (Besturend) G E J Kingwill (Onder-Voorsitter) A

Nadere informatie

Kodes vir Afkeurredes

Kodes vir Afkeurredes KONTAK HENRYSTRAAT 118 STREET WESTDENE BLOEMFONTEIN 9301 POSBUS 12051 BRANDHOF 9324 TEL 051 448 6084 051 448 6085 Kodes vir Afkeurredes minimum rasstandaarde-skedule B FAKS 051 448 6327 0861 BONSMARA 0861

Nadere informatie

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW) FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW) Keuringsriglyne vir nuweling eerstejaars: 2019-inname 1. TERMINOLOGIE Voorwaardelike toelating: Studente ontvang voorwaardelike toelating op grond van

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING 1. NAAM Die naam van die Vereniging is: Die Hermanus Historiese Vereniging, (hierna verwys as die Vereniging). 2. GEOGRAFIESE GEBIED Die gebied sal van Voëlklip

Nadere informatie

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320 KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 7320 10 SEPTEMBER 2015 OM 09:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, TEENWOORDIG RAADSLEDE Rdh J Raats [DA] Speaker

Nadere informatie