OMGEWINGSIMPAKEVALUERING (OIE) Voorgestelde Thyspunt Transmissielyn Integrasieprojek OIE NUUSBRIEF (November 2009)

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "OMGEWINGSIMPAKEVALUERING (OIE) Voorgestelde Thyspunt Transmissielyn Integrasieprojek OIE NUUSBRIEF (November 2009)"

Transcriptie

1 OMGEWINGSIMPAKEVALUERING (OIE) Voorgestelde Thyspunt Transmissielyn Integrasieprojek OIE NUUSBRIEF (November 2009) DEA Verwysingsnommers: Suidelike Deurgang 12/12/20/1211; Noordelike Deurgang 12/12/20/1212; Nuwe Port Elizabeth Substasie 12/12/20/1213.

2 Ons vertrou dat u, as n geregistreerde Belangstellende en/of Geaffekteerde Party (B&GP) die verskeie dokumente ontvang het wat versprei is tydens die Bestekopnamefase van die Omgewingsimpakevaluering g g (OIE) wat onderneem word vir die voorgestelde Thyspunt Transmissielyn Integrasieprojek (TTLIP). Hierdie OIE Nuusbrief poog om u verder by te staan in u begrip van die voorgestelde TTLIP en die OIE-proses, insluitend die openbare deelnameproses wat gevolg word. Die eerste fase van die OIE-proses (d.i. die Omgewingsbestekopnamestudie) is voltooi, en die desktop /voorlopige spesialiste evaluering en OIE-proses is vervat in die Finale Bestekopnameverslag (FSR).Die Finale Bestekopnameverslag en gepaardgaande dokumente is op Vrydag, 7 Augustus 2009, na voltooiing by die Departement Omgewingsake (DEA) ingedien vir aanvaarding van die finale Bestekopnameverslag en goedkeuring van die Plan van Studie vir die OIE. SiVEST het op Woensdag, 28 Oktober 2009, bevestiging van die DEA ontvang dat hulle die ingediende dokumente geëvalueer het en tevrede is dat die dokumente voldoen aan die wetlike vereistes, en daarom is die FSR en Plan van Studie vir die OIE aanvaar. Indien u n afskrif van hierdie brief wil ontvang, stuur asseblief aan ons u skriftelike versoek deur middel van e-pos, faks of brief (kontakbesonderhede hieronder). Die Finale Bestekopnameverslag is op SiVEST se webwerf en op Eskom se webwerf beskikbaar. 1. PROJEKVERANDERINGE 1.1 Voorgestelde Nuwe Port Elizabeth Substasie Terreinalternatief Na raadpleging wat plaasgevind het tussen die Bestekopnamefase en die aanvang van die OIE-fase, is vasgestel dat die ligging vir die voorgestelde nuwe Port Elizabeth Transmissiesubstasie nie geskik was nie, met betrekking tot beide belangstellende en geaffekteerde partye in die gebied, en vanuit n tegniese en strategiese beplanningsperspektief van die Nelson Mandelabaai Metropolitaanse Munisipaliteit i i (NMBMM). Daarom ondersoek SiVEST n ander alternatiewe liggingi vir hierdie infrastruktuur. Verdere besonderhede rakende hierdie proses sal uitgereik word sodra hierdie besonderhede beskikbaar is. 1.2 Bykomende alternatiewe tot n kort gedeelte van die Noordelike en Suidelike Deurgange (Thyspunt na Humansdorp) In antwoord op die knelpunte wat ten tyde van die Bestekopnamefase geopper is betreffende die goedgekeurde ontwikkelings in die Suidelike Deurganggebied, sal in die OIE-fase oorweging geskenk word aan die gedeeltes van die Noordelike en Suidelike Deurgange tussen Thyspunt en Humansdorp. Die moontlikheid word dus oorweeg dat die Noordelike Deurgang, tussen Thyspunt en Humansdorp, vyf

3 transmissiekraglyne sal kan akkommodeer (sien meegaande kaart vir besonderhede). Hierdie vyf (5) kraglyne kan weereens in onderskeidelik drie (3) en twee (2) kraglyne gy verdeel word as die Noordelike en Suidelike Deurgange g noord van Humansdorp (sien meegaande kaart). 1.3 KwaNobuhle Na raadpleging met NMBMM en geaffekteerde grondeienaars, is voorgestel dat die Suidelike Deurgang nouer gemaak sal word tot 100 m in die gebied na die suide van KwaNobuhle ten einde die reeds-goedgekeurde ontwikkelings reg suid van die deurgang te akkommodeer (sien meegaande kaart). 1.4 Spesialisstudies gedurende die Impakfase Die volgende spesialisstudies sal ten tyde van die impakfase uitgevoer word aan die hand van veldwaarnemings, en vir party van hierdie veldwaarnemings sal toegang tot eiendomme verlang word, hetsy onder privaat-, maatskappy- of regeringsbesit. (Verwys na die openbare deelnameproses vir SiVEST toegangsreëlings.) Die spesialisstudies wat onderneem sal word, is soos volg: Landboupotensiaal Avifauna (Voëllewe) Fauna Flora Geotegnies Erfenis Sosio-ekonomies Toerisme Visueel Vleilande en Hidrologie 1.5 Omgewingsbestuurplan n Omgewingsbestuurplan (EMP) sal voorts deur SiVEST opgestel word. Die EMP sal die versagtende en bestuursmaatreëls, sowel as die uitbedryfstelling van die voorgestelde Transmissiekraglyne uiteensit wat tydens die oprigtings- en bedryfsfases onderneem sal word. Versagtende en bestuursmaatreëls sal die potensieel wesenlike impakte aanspreek wat met die werksaamhede tydens enige van die bogenoemde fases gepaardgaan ten einde die omgewing (biofisies sowel as maatskaplik) teen skade te beskerm. Die konsep EMP sal tydens dieselfde oorsigperiode vir die konsep OIE aan alle B&GP s beskikbaar gestel word vir oorsig en kommentaar. Na afloop van die oorsigperiode sal die EMP, tesame met die Finale OIE-verslag, by die DEA ingedien word vir oorsig en besluitneming. Indien die DEA enige verdere versagtende maatreëls of moniteringsaktiwiteite verlang, sal die EMP hersien word om die aanbevelings wat in die OIE-verslag gemaak is, in te sluit. Die EMP is n hulpmiddel om te verseker dat daar aan alle versagtende maatreëls voldoen is wat in die OIE-verslag uiteengesit is, of, waar van toepassing, dit oortref. n Omgewingsoudit sal ten tyde van die oprigtingsfase ingestel word.

4 1.6 OIE-proses wat gevolg moet word 2. OPENBARE DEELNAME- EN KONSULTASIEPROSES Openbare betrokkenheid is een van die hoekstene van effektiewe omgewingsevaluerings aangesien dit u kommentaar is wat waarde tot die omgewingsproses toevoeg. Daarom versoek ons u weereens om aktief deel te neem aan hierdie fase van die OIE aangesien u kennis van die plaaslike gebied waardevol sal wees vir die verskeie spesialisstudies wat onderneem sal word. Die onderstaande tabel sit die Openbare Deelnameproses uiteen wat gevolg sal word:

5 2.1 Vloeikaart van die Openbare Deelnameproses wat tydens die impakfase gevolg moet word e die impakfase opend gedurende ntifisering & konsultering deurlo Iden

6 2.2 Die Pad Vorentoe Neem asseblief kennis dat openbare deelname n wedersydse kommunikasie- en konsultasieproses is, en ons versoek u vriendelik as n B&GP of moontlike geaffekteerde grondeienaar om: ons te voorsien van die kontakbesonderhede van u bure, vriend(e) of familielid wat u glo oor die voorgestelde TTLIP ingelig moet word. Ons sal die proses van daar af voortsit en toesien dat hulle ingelig word; of ons kontakbesonderhede aan hulle te verstrek en hul te vra om direk met ons in verbinding te tree. Soos aangedui in die vloeikaart van die openbare deelnameproses, is die openbare deelnameproses n deurlopende proses. U sal dus aan die hand van persoonlike korrespondensie en advertensies op hoogte gehou word van die verskillende stadiums van die OIE. Indien u tydens die impakevalueringsfase enige verdere inligting verlang of kommentaar wil indien betreffende die spesialisstudies oor die voorgestelde TTLIP-projek, is u welkom om u insette skriftelik aan die Openbare Deelnamekantoor hieronder te stuur deur die Kommentaarvorm in te vul wat by hierdie OIE Nuusbrief bifingesluit it is. Ons sien uit na u bydraes. Ons sien uit na u bydraes. KOMMENTAAR EN NAVRAE Nicolene Venter, Chris le Roux of Themba Skonje Posbus 2921, RIVONIA, 2128 Tel: E-pos: thuyspuntlines@sivest.co.za Faks: Webwerwe : of Ingeslote dokumentasie: OIE Nuusbrief Kommentaarvorm Kaart

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT OMGEWINGSIMPAKEVALUERINGSPROSES MEI 2009 AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT VOORGESTELDE OPGRADERING VAN DIE VERWOERDBURG SUBSTASIE EN DIE NUWE PHOEBUS SUBSTASIE, SOWEL AS DIE KWAGGA-PHOEBUS 400 kv TRANSMISSIELYN

Nadere informatie

AGTERGROND-INLIGTINGSDOKUMENT

AGTERGROND-INLIGTINGSDOKUMENT OMGEWINGSIMPAKSTUDIE VIR DIE VOORGESTELDE OPRIGTING VAN N 765 kv UITBREIDING VAN DIE HYDRA SUBSTASIE EN DIE VOORGESTELDE OPRIGTING VAN N 765 kv TRANSMISSIEKRAGLYN TUSSEN DIE PERSEUS EN GAMMA SUBSTASIES,

Nadere informatie

AGTERGROND-INLIGTINGSDOKUMENT

AGTERGROND-INLIGTINGSDOKUMENT APRIL 2008 OMGEWINGSIMPAKEVALUERINGSPROSES GOURIKWA KRAGSTASIE-OMSKAKELINGS- EN TRANSMISSIE-INTEGRASIEPROSES WESKAAPPROVINSIE OMSKAKELING VAN DIE BESTAANDE GOURIKWA KRAGSTASIE ('N OOPSIKLUS GASTURBINE

Nadere informatie

MAART 2013 DEA REF NO.: 12/12/20/913

MAART 2013 DEA REF NO.: 12/12/20/913 AANSOEK OM WYSIGING VAN OMGEWINGSMAGTIGING (DEA REF NO: 12/12/20/913) KONSTRUKSIE VAN DIE VOORGESTELDE WIND ENERGIE FASILITEIT, WES-KAAP PROVINSIE MAART 2013 DEA REF NO.: 12/12/20/913 DOELWIT VAN DIE WYSIGING

Nadere informatie

OMGEWINGSIMPSTUDIEPROSES VOORGESTELDE STEELPOORT POMPOPGAARSKEMA EN MEEGAANDE INFRASTRUKTUUR. Agtergrond-inligtingsdokument.

OMGEWINGSIMPSTUDIEPROSES VOORGESTELDE STEELPOORT POMPOPGAARSKEMA EN MEEGAANDE INFRASTRUKTUUR. Agtergrond-inligtingsdokument. OMGEWINGSIMPSTUDIEPROSES VOORGESTELDE STEELPOORT POMPOPGAARSKEMA EN MEEGAANDE INFRASTRUKTUUR Agtergrond-inligtingsdokument September 2006 WAT IS DIE OOGMERK VAN HIERDIE DOKUMENT? Die doel van die inligtingsdokument

Nadere informatie

Agtergrond Inligtingsdokument. vir Kommentaar

Agtergrond Inligtingsdokument. vir Kommentaar Agtergrond Inligtingsdokument en Uitnodiging vir Kommentaar Omgewings-invloed Bepaling vir die Voorgestelde Asetileen Gas Produksie Fasiliteit, Gauteng (GDARD Verw.: Gaut 002/13-14/E0239) PROJEK OORSIG

Nadere informatie

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL Die algemene kennisgewing oor Fasiliteitsbestuur se Planon-stelsel wat op 15 Augustus 2018 uitgereik is via die info @ StellenboschUni-nuusbrief, verwys. Meer besonderhede

Nadere informatie

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT BERGRIVIER MUNISIPALITEIT KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER POSBUS 60 PIKETBERG 7320 15 JULIE 2016 AAN: ALLE LEDE VAN DIE BURGEMEESTERSKOMITEE RAADSLEDE Uitvoerende Burgemeester Uitvoerende Onderburgemeester

Nadere informatie

OMGEWINGSINVLOEDBEPALINGSPROSES: VOORGESTELDE WINDENERGIE-AANLEGTE (SUID & NOORD) OP DIE OOSTELIKE PLATO NABY DE AAR, NOORD-KAAP APRIL 2012

OMGEWINGSINVLOEDBEPALINGSPROSES: VOORGESTELDE WINDENERGIE-AANLEGTE (SUID & NOORD) OP DIE OOSTELIKE PLATO NABY DE AAR, NOORD-KAAP APRIL 2012 OMGEWINGSINVLOEDBEPALINGSPROSES: VOORGESTELDE WINDENERGIE-AANLEGTE (SUID & NOORD) OP DIE OOSTELIKE PLATO NABY DE AAR, NOORD-KAAP APRIL 2012 SUID: DOS VERWYSNR. 12/12/20/2463/1 / NEAS VERWYSNR. DEAT/EIA/0000577/2011

Nadere informatie

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig

Nadere informatie

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER) CMR PROJEKPLAN

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER) CMR PROJEKPLAN 1 SORG EN GETUIENIS RING VAN HUMANSDORP ARMOEDE PROJEK SAAM MET CMR PROJEKPLAN RING VAN HUMANSDORP DIE PROJEKPLAN IS N DOKUMENT WAAROP ALLE PROJEKVOORSTELLE INGEDIEN MOET WORD OM TE VERSEKER DAT HULLE,

Nadere informatie

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word. Skooltoerbeleid Hierdie dokument is die skooltoerbeleid van Laerskool Rustenburg soos die beheerliggaam dit op 1 Januarie 2017 goedgekeur het. Die beleid is opgestel in ooreenstemming met die toepaslike

Nadere informatie

VERSLAG. Opsomming van Voorlopige Terreinseleksieverslag; Kantoorgebonde Identifisering van Gebiede waarin Eksplorasieterreine Geplaas kan word

VERSLAG. Opsomming van Voorlopige Terreinseleksieverslag; Kantoorgebonde Identifisering van Gebiede waarin Eksplorasieterreine Geplaas kan word SHELL KAROOPROJEK Opsomming van Voorlopige Terreinseleksieverslag; Kantoorgebonde Identifisering van Gebiede waarin Eksplorasieterreine Geplaas kan word Ingedien by: Shell Exploration Company B.V. VERSLAG

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

Gids vir Byvoordele eise

Gids vir Byvoordele eise Gids vir Byvoordele eise Om u te help eis In hierdie moeilike tyd wil ons dit vir u so maklik as moontlik maak om te eis. Die doel van hierdie dokument is om u deur die proses van ʼn eis vir enige van die

Nadere informatie

This document is also available in English. AGTERGROND INLIGTINGSDOKUMENT

This document is also available in English. AGTERGROND INLIGTINGSDOKUMENT This document is also available in English. AGTERGROND INLIGTINGSDOKUMENT BASIESE OMGEWINGSIMPAKBEPALINGSPROSES: VOORGESTELDE BARCLAY HILLS RESIDENSIËLE ONTWIKKELING, WORCESTER BolandEnviro projek [E12/2/1-B2/33-0309/07]

Nadere informatie

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n

Nadere informatie

September Doel van hierdie dokument

September Doel van hierdie dokument Omgewingsinvloedbepaling vir die voorgestelde steenkoolkragstasie in die Waterberggebied, Limpopo DOT Verwysing 12/12/20/1255 AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT September 2008 Doel van hierdie dokument Die doel

Nadere informatie

OMGEWINGSIMPAKSTUDIE EN AANSOEK OM LISENSIE VIR AFVALBESTUUR

OMGEWINGSIMPAKSTUDIE EN AANSOEK OM LISENSIE VIR AFVALBESTUUR OMGEWINGSIMPAKSTUDIE EN AANSOEK OM LISENSIE VIR AFVALBESTUUR VOORGESTELDE UITBREIDING VAN DIE HUIDIGE ASVERWYDERINGSFASILITEITE BY DIE MAJUBA KRAGSTASIE, MPUMALANGA PROVINSIE DEA Verwysingsnommer: 14/12/16/3/3/3/53

Nadere informatie

Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes

Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes STANDAARD TERME & VOORWAARDES VIR WEDSTRYD Lees asseblief die onderstaande en teken en dateer dit: 1.1 Ek is 18 (agtien) jaar en ouer; 1.2 Ek

Nadere informatie

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS University of Pretoria etd Orban, L P (2003) 85 HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS 5.1 INLEIDING Uit die navorsingsresultate wat in hoofstuk 4 bespreek is blyk dit duidelik dat daar

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING

WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING AAN ALLE KLIëNTE Meneer WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING Die nuwe millennium het nuwe uitdagings gebring met betrekking tot globalisering en tegnologiese ontwikkeling. Alhoewel

Nadere informatie

OMGEWINGSIMPAK EVALUERING PROSES VOORGESTELDE GEKONSENTREERDE SONKRAK (GSK) AANLEG EN GEASSOSIEERDE INFRASTRUKTUUR IN DIE NOORD-KAAP PROVINSIE

OMGEWINGSIMPAK EVALUERING PROSES VOORGESTELDE GEKONSENTREERDE SONKRAK (GSK) AANLEG EN GEASSOSIEERDE INFRASTRUKTUUR IN DIE NOORD-KAAP PROVINSIE OMGEWINGSIMPAK EVALUERING PROSES VOORGESTELDE GEKONSENTREERDE SONKRAK (GSK) AANLEG EN GEASSOSIEERDE INFRASTRUKTUUR IN DIE NOORD-KAAP PROVINSIE INLIGTINGSDOKUMENT Maart 2006 WAT IS DIE OOGMERK VAN HIERDIE

Nadere informatie

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis Waar om meer hulp te kry Vra u Sanlam-adviseur of makelaar om u te help Besoek u naaste Sanlam kantoor Kontak die Sanlam Doodseise Kontaksentrum by 021 916 3456 U kan

Nadere informatie

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) B.5 DIE ADVERTERING EN VULLING VAN OPVOEDERPOSTE 1 5.2 Advertering 5.2.1 Die advertensie van vakatures vir opvoeders moet: 5.2.1.1 selfverduidelikend en duidelik wees,

Nadere informatie

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar Geagte Ouer(s) 12 November 2015 SKOOLFONDS 2016 Die skoolfonds vir 2016 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 28 Oktober 2015 deur die meerderheid van die ouers goedgekeur. Alle ouers is

Nadere informatie

PUBLIEKE OPE DAG EN BELANGHEBBENDE VERGADERING, RAKENDE DIE VOORGESTELDE KUDU INTEGRASIE PROJEK, TE GARRIES, OP 9 FEBRUARIE

PUBLIEKE OPE DAG EN BELANGHEBBENDE VERGADERING, RAKENDE DIE VOORGESTELDE KUDU INTEGRASIE PROJEK, TE GARRIES, OP 9 FEBRUARIE Bladsy 1 of 1 1. ATTENDANCE C.J.H. Paulsen (CP) 027 219 1552 J de V. (Kobus) Kritzinger (KK) 072 456 8848 J. Rheeder (JR) 082 455 5512 S. Davids (SD) 021 799 8655 J.L. van Deventer (JvD) 082 925 5964 H.K.J.

Nadere informatie

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES)

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES) BELEID OOR DIE IDENTIFISERING EN BEWARING VAN INISIASIETERREINE IN DIE WES-KAAP 1. Inleiding 1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES) EWK saam met die DKES het 'n raamwerk

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word Vereistes vir Fica Tipe dokumentasie wat vereis word Geen verskil bestaan tussen die tipe(s) dokumentasie wat vir Fica-doeleindes by Nuwe Besigheid, uitbetaling of enige ander stadium vereis word nie.

Nadere informatie

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS MEMORANDUM VAN OOREENKOMS tussen SITALI JEWELLERS (hierna genoem SITALI) en KATRINA PHILLIPS ANNA CLOETE REBECCA DE WET RONALD JOSEPH DEONALD CLOETE STEVERT HANS (hierna genoem die Kunstenaars) 1. DIE

Nadere informatie

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT:

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT: AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT: AANSOEK VIR N MYNREG MMAKAU STEENKOOL (EDMS) BPK SCHURVEKOP 227 IS, BETHAL, MPUMALANGA 1. INLEIDING Mmakau Steenkool (Edms) Bpk beoog om n aansoek om n mynreg in te dien kragtens

Nadere informatie

BOLAND OMGEWINGSKONSULTANTE CC

BOLAND OMGEWINGSKONSULTANTE CC y BOLAND OMGEWINGSKONSULTANTE CC OMGEWINGSIMPAKSTUDIE PROSES Voorgestelde ontwikkeling van `n Nuwe-Generasie Korrektiewe Fasiliteit in Paarl, Wes Kaap. DEA REF. NO: 12/12/20/2190 AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT

Nadere informatie

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad 40 HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad Artikel 68 - Instelling Daar sal n Nasionale Raad wees wat die bevoegdhede en werksaamhede het soos in hierdie Grondwet uiteengesit is. Artikel 69 - Samestelling (1) Die

Nadere informatie

TOEGEWINGSPROTOKOL EN -PROSEDURES (geskryf in 2018) 1. INLEIDING

TOEGEWINGSPROTOKOL EN -PROSEDURES (geskryf in 2018) 1. INLEIDING Privaat sak X6001, Potchefstroom Suid-Afrika 2520 Tel: +2718 299-1111/2222 Web: http://www.nwu.ac.za Studentevoorligting en -ontwikkeling (SVO) Tel: +2718 299-1777 E-pos: Corrie.Rheeder@nwu.ac.za TOEGEWINGSPROTOKOL

Nadere informatie

REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS

REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur 1P/1.4 Registrateur Registrateur en

Nadere informatie

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG)

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG) MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID 20162017/20172018 (HERSIEN EN GEWYSIG) A A N H E F Artikel 96 van die Munisipale Stelsels Wet, 2000 (Wet 32 van 2000) bepaal dat 'n munisipaliteit 'n kredietbeheer-, skuldinvorderings-

Nadere informatie

HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid

HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid HI E AMPTELIKE KOMMUNIKASIE VAN DIE VERSO SAMBREEL AFTREEFONDS THE NUUSBRIEF APRIL 2017 Hoofbeampte se kennisgewing Geagte lid Een van die onderwerpe wat die afgelope jaar die meeste bespreek was, is die

Nadere informatie

Riglyne vir Steundiensaanstellings

Riglyne vir Steundiensaanstellings Riglyne vir Steundiensaanstellings Verwysingsnommer van hierdie dokument HEMIS-klassifikasie Doel Om riglyne vir steundiensaanstellings neer te lê, onder meer wat betref dokumentasie wat aan die betrokke

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL HEBRON CHRISTENSKOOL MEER AS OORWINNAARS... Hebronstraat, Oakglen, Bellville, Posbus 640, Brackenfell, 7561 Tel (021) 919 6356; Faks 086 6717 472 E-Pos: admin@hebronchristenskool.co.za Webtuiste: www.hebronchristenskool.co.za

Nadere informatie

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW) FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW) Keuringsriglyne vir nuweling eerstejaars: 2019-inname 1. TERMINOLOGIE Voorwaardelike toelating: Studente ontvang voorwaardelike toelating op grond van

Nadere informatie

Eise Proses Die volgende eis-omstandighede en tydsbeperkings is van toepassing wanneer jy n eis teen jou Opknapper polis moet indien:

Eise Proses Die volgende eis-omstandighede en tydsbeperkings is van toepassing wanneer jy n eis teen jou Opknapper polis moet indien: Premieverpligtinge a. Jou Opknapper-plan bied vir jou maandelikse versekering en jy moet daarom die premie maandeliks vooruit betaal, op die aftrekdatum soos wat dit op die skedule verskyn. Jou premieverpligtinge

Nadere informatie

LPENGPN. Studiebrief 101/0/2018. Taalvaardigheid. Jaarmodule. Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur

LPENGPN. Studiebrief 101/0/2018. Taalvaardigheid. Jaarmodule. Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur /0/2018 Studiebrief 101/0/2018 Taalvaardigheid LPENGPN Jaarmodule Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur Hierdie studiebrief bevat belangrike inligting oor u module. STAAFKODE INHOUD Bladsy 1 INLEIDING...

Nadere informatie

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen

Nadere informatie

2 nd Chances... Wiskunde

2 nd Chances... Wiskunde Doen jou Gr 11 1ste Kwartaal Wiskunde OOR... hierdie Vakansie... by jou Huis 2 nd Chances... Wiskunde n Geleentheid om reg te wees vir die tweede kwartaal Gr 11 Wiskunde. Word deel van n Whatsapp-metodiek

Nadere informatie

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis Waar om meer hulp te kry Vra u Sanlam-adviseur of makelaar om u te help Besoek u naaste Sanlam kantoor Kontak die Sanlam Doodseise Kontaksentrum by (021) 916 3456 U

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1007 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor Aanvaarbare Gebruik van Rekenaarhulpbronne Ondernemingsbeleid

Nadere informatie

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag ) KONSTITUSIE Van die Hoedspruit Plaaswag ( die Plaaswag ) Aangesien die aanvanklike lede ondervermeld die plaaswag as n Vrywillige Assosiasie wil stig op voorwaardes hiervan: en Aangesien die Aanvanklike

Nadere informatie

Stuur die aansoekvorm aan:

Stuur die aansoekvorm aan: AANSOEK OM N STUDIEBEURS AANSOEKVORMS MOET DIE ATKV JAARLIKS VOOR OF OP 15 JANUARIE 2018 BEREIK VOORWAARDES VIR AANSOEKE: 1. Alle inligting wat verskaf word, sal streng vertroulik hanteer word. 2. Aansoeke

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING 1. NAAM Die naam van die Vereniging is: Die Hermanus Historiese Vereniging, (hierna verwys as die Vereniging). 2. GEOGRAFIESE GEBIED Die gebied sal van Voëlklip

Nadere informatie

SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en

SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en SWANGERSKAPBELEID Hoërskool McLachlan en sy beheerliggaam erken die Grondwet van die Republiek van Suid- Afrika, Wet 108 van 1996 (hierna die Grondwet ); die Suid-Afrikaanse Skolewet, Wet 84 van 1996 (hierna

Nadere informatie

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID 2015/2016 Inhoudsopgawe AANHEF... 3 ONDERSTEUNING VAN HULPBEHOEWENDES... 1.1 BEFONDSING... 4 1.2 REGISTRASIE PROSES... 4 1.3 VOORDELE PER HUISHOUDING TEN OPSIGTE VAN SUBSIDIE...

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB 1. NAAM Die naam van die klub sal bekend wees as: Pretoria Papegaai Klub 2. Definisie Papegaai verwys na Psittaciformes dit is Alle spesies wat families van Cacatuidae

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10)

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10) UNIVERSITEIT VAN PRETORIA REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10) 1. INLEIDING Paragrawe 12 en 13 van die Statuut Van die Universiteit van Pretoria

Nadere informatie

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT DMH-verwysingsnommer: (Hangende) Monday, 10 April 2017 11:17:15 AM Agtergrond Dedicoal (Pty) Ltd (Dedicoal), n filiaal van Masimong Group Holdings (MGH), beoog om n nuwe steenkoolmyn

Nadere informatie

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER)

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER) 1 DIE PROJEKPLAN IS N DOKUMENT WAAROP ALLE PROJEKVOORSTELLE INGEDIEN MOET WORD OM TE VERSEKER DAT HULLE, TER WILLE VAN EVALUARING, EENVORMIG IS. VERDER, PROJEKPLAN OM TE VERSEKER DAT AL DIE TER SAKE INLIGTING

Nadere informatie

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat Wat u met u fondskrediet kan doen wanneer u van werk verander Redes waarom u u aftreefonds sal verlaat U sal waarskynlik u fonds verlaat as u: 1. By u werkgewer

Nadere informatie

LAP Spiraal Arm Inligting Sessies Notas vir sessies gehou in Carnarvon Williston en Brandvlei Oktober 2017

LAP Spiraal Arm Inligting Sessies Notas vir sessies gehou in Carnarvon Williston en Brandvlei Oktober 2017 LAP Spiraal Arm Inligting Sessies Notas vir sessies gehou in Carnarvon Williston en Brandvlei 16-18 Oktober 2017 1. Verwelkoming Verwelkoming word deur Landbou Aksie Groep (LAG) lede in elke dorp behartig.

Nadere informatie

Gids vir Lewende-voordeel eise

Gids vir Lewende-voordeel eise Gids vir Lewende-voordeel eise Om u te help eis In hierdie moeilike tyd wil ons dit vir u so maklik as moontlik maak om te eis. Die doel van hierdie dokument is om u deur die proses van ʼn eis vir enige

Nadere informatie

Aansoekvorm: BA Honneurs in Toegepaste Linguistiek 2015

Aansoekvorm: BA Honneurs in Toegepaste Linguistiek 2015 Departement Fakulteit Geesteswetenskappe Aansoekvorm: BA Honneurs in Toegepaste 2015 Die BA Honneursgraadprogram in Toegepaste bestaan uit vyf modules. Studente kies vier modules uit onderstaande lys;

Nadere informatie

Ouditdokumentasie GEYSER & DU PLESSIS. Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors

Ouditdokumentasie GEYSER & DU PLESSIS. Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors GEYSER & DU PLESSIS Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors Ouditdokumentasie Hierdie dokument bevat n riglyn van die dokumentasie wat die ouditspan benodig om die ouditaanstelling

Nadere informatie

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app RISIKOPROFIELSAMESTELLING KAN NOU OP DIE SANPORT IPAD- APP GEDOEN WORD. DIS BESKIKBAAR VIR ALLE SANLAM- TUSSENGANGERS MET IPADS. Die nuwe risikoprofielsamestelling

Nadere informatie

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Die Nasionale Minimumloon wetsontwerp, sowel as die NEDLAC ooreenkoms, blyk n groot bron van kommer te wees in die landbousektor. Hierdie dokument lig die

Nadere informatie

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE DURBANVILLE 7551 7550 TELEFOONNOMMERS : SUPERINTENDENT (021) 9762111 SEL NO. 0845640611 FAKS NO. (021) 9763189 AANSOEKVORM Geagte ouer/voog

Nadere informatie

BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME

BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME 1 van 5 BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME 1. TREFWYDTE Hierdie beleid is van toepassing op alle personeellede (permanent, tydelik, voltyds, deeltyds) en alle studente. In die verdere bewoording sluit

Nadere informatie

OMGEWINGSIMPAKBEPALING STUDIE

OMGEWINGSIMPAKBEPALING STUDIE OMGEWINGSIMPAKBEPALING STUDIE VOORGESTELDE OOP-SIKLUS GASTURBINE (OSGT) AANLEG MET MEEGAANDE TRANSMISSIELYNE EN SUBSTASIE BY ATLANTIS, WESKAAP PROVINSIE AGTERGROND INLIGTINGSDOKUMENT MEI 2005 WAT BEHELS

Nadere informatie

DEPARTEMENT VAN ONDERWYS. Goewermentskennisgewing R Oktober 2006

DEPARTEMENT VAN ONDERWYS. Goewermentskennisgewing R Oktober 2006 DEPARTEMENT VAN ONDERWYS Goewermentskennisgewing R1052 18 Oktober 2006 SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, WET 84 VAN 1996 REGULASIES VIR DIE VRYSTELLING VAN OUERS VAN DIE BETALING VAN SKOOLGELD IN OPENBARE SKOLE

Nadere informatie

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12 HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12 EERSTE KWARTAAL : 2015 DERDE SESSIE 13 MAART 2015 EKSAMINATOR: ME M SCHOEMAN TOTAAL: 100 MODERATOR: ME R PRETORIUS TYD: 1 UUR INSTRUKSIES LW: 1. Skryf netjies

Nadere informatie

EUROPA Trust Company 2

EUROPA Trust Company 2 www.europa.gi EUROPA Trust Company 2 www.europa.gi WELKOM Sedert 1985, streef ons om besighede, individue en gesinne op n doeltreffende manier te beskerm om hulle rykdom te geniet. Ons missie is om n platform

Nadere informatie

This document is also available in English. AGTERGROND INLIGTINGSDOKUMENT

This document is also available in English. AGTERGROND INLIGTINGSDOKUMENT This document is also available in English. AGTERGROND INLIGTINGSDOKUMENT BASIESE OMGEWINGSIMPAKBEPALINGSPROSES: VOORGESTELDE UITBREIDING VAN PAKSTOOR, VAN LOVEREN WYNLANDGOED (GEDEELTE 7 VAN PLAAS 121),

Nadere informatie

Hoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID ALDUS AANVAAR TE OP HIERDIE DAG VAN. Beheerliggaamvoorsitter. Skoolhoof

Hoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID ALDUS AANVAAR TE OP HIERDIE DAG VAN. Beheerliggaamvoorsitter. Skoolhoof Hoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID ALDUS AANVAAR TE OP HIERDIE DAG VAN Beheerliggaamvoorsitter Skoolhoof 1 Hoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID Hoërskool Swartland (hierna die skool ) en sy beheerliggaam

Nadere informatie

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320 KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320 MUNISIPALE KANTORE, PIKETBERG. TEENWOORDIG: LEDE VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE Rdh EB Manuel [DA] : Uitvoerende

Nadere informatie

AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS

AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS - 2 - RIGLYNE VIR DIE INDIENING VAN N AANSOEK Opmerking: Die aantal projekte wat ondersteun gaan word, word beperk tot twee per

Nadere informatie

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie. Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie

Nadere informatie

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019 E-pos: elize.dames@linden.co.za WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019 VORMS VIR VOLTOOIING: INSKRYWINGSVORM GRAAD 8 en 9 1. Voltooi n aparte vorm vir elke leerder in Hoërskool Linden. 2. Verstrek asseblief volledige

Nadere informatie

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. MODULE 3: GEBOUE Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. 46 GEVALLESTUDIE AFDELING GEBOUE MODULE INLEIDING Die gevallestudie oor Afdeling Geboue spreek

Nadere informatie

Makelaarskommunikasie. Onderwerp: Gemeenregtelike Aanspreeklikheid Gebeurtenis vs Eise ingestel

Makelaarskommunikasie. Onderwerp: Gemeenregtelike Aanspreeklikheid Gebeurtenis vs Eise ingestel Onderwerp: Gemeenregtelike Aanspreeklikheid Gebeurtenis vs Eise ingestel Dit het onlangs onder ons aandag gekom dat hoewel die Eise ingestel-grondslag van die Gemeenregtelike Aanspreeklikheid versekering

Nadere informatie

2015 AKADEMIESE JAAR

2015 AKADEMIESE JAAR Die sluitingsdatum vir die 2015 akademiese jaar aansoeke is die 5 de Desember 2014 en geen laat aansoeke sal aanvaar of oorweeg word nie. Die indiening van ʼn aansoek is nie ʼn waarborg dat die Trust aan

Nadere informatie

Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1

Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1 Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1 1. Oogmerk Die oogmerk van hierdie riglyne is om die aanstelling van werknemers op n termynkontrak van langer as drie maande

Nadere informatie

3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE

3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE i Bylae A 3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE VERKLARING VAN DIE RESPONDENT A Ek verklaar dat: 1. Ek, die respondent, genooi is om deel

Nadere informatie

NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011

NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011 NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011 BLADSY Inhoudsopgawe & Kersgroete 1 Aftrekbaarheid van mediese uitgawes 2 Is jou trust in orde? 4 Wie moet vir belasting registreer? 5 KERSGROETE Ons bedank graag

Nadere informatie

AANSOEK OM STUDIELENING

AANSOEK OM STUDIELENING AANSOEK OM STUDIELENING 1. PERSOONLIKE INLIGTING VAN AANSOEKER (STUDENT) Vul asseblief volledig in waar van toepassing Van: Volle naam: Geboortedatum: ID Nommer: Is u 'n Suid-Afrikaanse burger? JA Huistaal:

Nadere informatie

Basiese inligting oor grootmaat--smsstelsels

Basiese inligting oor grootmaat--smsstelsels Handleiding 7 Basiese inligting oor grootmaat--smsstelsels 1 GKSA - Hoe om n Twitter-reekening te skep en bestuur 7.1.1 INLEIDING 7.1.1.1.1 ʼn SMS-stelsel SMS staan vir Smart Marketing Services. Die koste

Nadere informatie

DIE NORMALE VOLGORDE VAN GEBEURE TYDENS DIE OORDRAG VAN ONROERENDE EIENDOM

DIE NORMALE VOLGORDE VAN GEBEURE TYDENS DIE OORDRAG VAN ONROERENDE EIENDOM DIE NORMALE VOLGORDE VAN GEBEURE TYDENS DIE OORDRAG VAN ONROERENDE EIENDOM 1. HOEVEEL PROKUREURS IS BETROKKE EN WAT IS HULLE BYDRAE Daar kan soveel as drie verskillende Prokureurs betrokke wees by die

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING Geagte Ouers/Voogde Baie dankie vir u belangstelling in Pikkie Paradys Pre-primêre Skool en Nasorgsentrum. Aangeheg hierby, vind die volgende dokumentasie: a. Aansoek

Nadere informatie

LEWER U KOMMENTAAR ASSEBLIEF! Keisie Rivier Grondbewaringswerke

LEWER U KOMMENTAAR ASSEBLIEF! Keisie Rivier Grondbewaringswerke LEWER U KOMMENTAAR ASSEBLIEF! Keisie Rivier Grondbewaringswerke KENNISGEWING VAN 'N OMGEWINGSIMPAKSTUDIE TER ONDERSTEUNING VAN N AANSOEK OM GRONDBEWARINGSWERKE IN DIE KEISIE RIVIER, NA AANLEIDING VAN VLOEDSKADE

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2 PUNTE: 150 TYD: 1½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 EKONOMIE V2 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord VIER

Nadere informatie

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te, 1 VEILINGSOOREENKOMS OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: S.A. HOLSTEIN (hierinlater na verwys as "S.A.H" en hierin verteenwoordig deur n SA Holstein verteenwoordiger behoorlik daartoe gemagtig) en (hierinlater

Nadere informatie

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Aansoekvorm vir die Sertifisering van Plase Voltooi en teken hierdie vorm asb. om aansoek te doen vir deelname aan die Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema. Die

Nadere informatie

Verloop van die kerkregtelike proses. Besluite van die Algemene Sinode: Selfdegeslag verhoudinge

Verloop van die kerkregtelike proses. Besluite van die Algemene Sinode: Selfdegeslag verhoudinge Verloop van die kerkregtelike proses Besluite van die Algemene Sinode: Selfdegeslag verhoudinge Oorsig Inleiding Kronologiese verloop van die proses Die opskorting van die uitvoering van die besluit Proses

Nadere informatie

Basiese Impakbepaling vir die rehabilitasie van die Kouga Dam, Baviaans Plaaslike Munisipaliteit, Oos-Kaap AGTERGROND INLIGTING DOKUMENT

Basiese Impakbepaling vir die rehabilitasie van die Kouga Dam, Baviaans Plaaslike Munisipaliteit, Oos-Kaap AGTERGROND INLIGTING DOKUMENT Basiese Impakbepaling vir die rehabilitasie van die Kouga Dam, Baviaans Plaaslike Munisipaliteit, Oos-Kaap AGTERGROND INLIGTING DOKUMENT August 2012 PROJEK AGTERGROND/OORSIG Kennis word hiermee gegee ingevolge

Nadere informatie

Pre-Graad R / Graad R

Pre-Graad R / Graad R PRE-PRIMÊRE SKOOL KENRIDGE AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER Van Riebeeckweg, Kenridge, 7550 Tel: 021 976 3046 / 7 Faks: 021 975 1312 soria.human@kenridge.org.za www.kenridgeprimary.co.za Leerder se van:

Nadere informatie

Doel van hierdie dokument

Doel van hierdie dokument OMGEWINGSIMPAKSTUDIE VIR DIE BEOOGDE ONTWIKKELING VAN N TOEGEWYDE ISOTOOPPRODUKSIEREAKTOR (TIPR) EN GEPAARDGAANDE INFRASTRUKTUUR IN KERKSTRAAT- WES-VERLENGING, BRITS-DISTRIK, NOORDWES PROVINSIE Doel van

Nadere informatie

Les Plan Twee. Habitats

Les Plan Twee. Habitats Les Plan Twee Habitats KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: Identifiseer en los probleme op op 'n manier wat getuig daarvan dat kritieke en vindingryke denke gebruik is om verantwoordelike besluite te neem. KU #7:

Nadere informatie

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING. KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK

Nadere informatie

JERSEY SA. Nuusbrief. Foto verskaf deur Judy Stuart

JERSEY SA. Nuusbrief. Foto verskaf deur Judy Stuart JERSEY SA Nuusbrief Foto verskaf deur Judy Stuart FEBRUARIE 2013 Beste Teler, Jersey Nuusbrief Februarie - 2013 1. Klassifikasies - 2013 Elke jaar poog die tegniese personeel om die vorige jaar se totale

Nadere informatie

SENWES BEPERK / LIMITED

SENWES BEPERK / LIMITED Ons verw: U verw: NG/FICA 17 Mei 2004 AAN ALLE KLIëNTE Meneer WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING Die nuwe millennium het nuwe uitdagings gebring met betrekking tot globalisering

Nadere informatie

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320 KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 7320 10 SEPTEMBER 2015 OM 09:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, TEENWOORDIG RAADSLEDE Rdh J Raats [DA] Speaker

Nadere informatie

Suidwestelike Karookom Gaseksplorasieprojek Oppervlakwatervoorsiening Fase 1 & Fase 2

Suidwestelike Karookom Gaseksplorasieprojek Oppervlakwatervoorsiening Fase 1 & Fase 2 Suidwestelike Karookom Gaseksplorasieprojek Oppervlakwatervoorsiening Fase 1 & Fase 2 BEKNOPTE OORSIG Kliënt: Shell South Africa Upstream B.V. Finale Verslag RHDHV Verwysing: W01.JNB.000578 Weergawe: Finaal

Nadere informatie