Agri-besighede se bydrae tot BBSEB Deur: Lindie Stroebel, Ekonomiese Intelligensie Bestuurder, Landboubesigheidskamer
|
|
- Anna van de Berg
- 7 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 5 Augustus 2010 Agri-besighede se bydrae tot BBSEB Deur: Lindie Stroebel, Ekonomiese Intelligensie Bestuurder, Landboubesigheidskamer Die Landboubesigheidskamer (LBK) het onlangs ʼn studie geïnisieer om die aksies wat deur agri-besighede geneem is na aanleiding van die aankondiging van die Agri-SEB Transformasie Handves in Maart 2008 te dokumenteer. Die Handves plaas ʼn groot verantwoordelikheid op agri-besighede en ander rolspelers in die Suid-Afrikaanse privaatsektor. Die LBK-verslag bied ʼn basiese oorsig van sy lede se vordering, persepsies, geleenthede en uitdagings ten opsigte van Breë-Basis Swart Ekonomiese Bemagtiging (BBSEB), asook hul aktiwiteite ter ondersteuning van swart boere. Die BBSEB-telkaart opname was gedoen onder ʼn verteenwoordigende groep van 30 groot agri-besighede wat landbouprodukte hanteer, verwerk en bemark en ook produksiemiddele en dienste verskaf. Bykans 30% van die groep agri-besighede betrokke by die opname het ʼn geldige SEB-telkaart voltooi, met ʼn verdere 50% wat nog daarmee besig is. Die oorgrote meerderheid (77%) van die telkaarte dui ʼn nakomingsvlak van 8 of 7 aan, met 5 as die hoogste. ʼn Opname in 2007 het aangedui dat agri-besighede daarna streef om n vlak 4 status teen 2014 te bereik, maar gegewe die uitdagings wat hulle ervaar het met die implementering van hul SEB-strategieë, het hulle tydens die 2009 opname ʼn meer realistiese verwagting van ʼn nakomingsvlak van 6 teen 2014 aangedui. (Let daarop dat ʼn nakomingsvlak van 1 die hoogste moontlike vlak is, met 100 punte en 135% voorkeuraankope erkenningsvlak, terwyl ʼn nakomingsvlak van 8 net bo die nie-nakomingsvlak is.) Vyftig persent van die agri-besighede het ʼn sekere vlak van Swart Eienaarskap, met ʼn gemiddelde eienaarskap van 14.1% en die hoogste 34.7%. Puntetoekenning vir eienaarskap van Produsent-beheerde besigheidstrukture (koöperasies en produsente-maatskappye) skep probleme omdat slegs aktiewe swart boere vir eienaarskap kwalifiseer, wat beteken dat ondernemings nie ʼn betekenisvolle SEBpuntetoekenning vir swart eienaarskap op die medium termyn kan bereik nie. Die puntetoekenning vir
2 Bestuursbeheer is in die algemeen laag. Transformasie van eienaarskap is dikwels ʼn voorvereiste vir noemenswaardige verandering van verteenwoordiging op uitvoerende en topbestuursvlak en word beperk word deur die uitdagings van die Gelyke Indiensneming-element. Die puntetoekenning vir Gelyke Indiensmening is baie laag as gevolg van die streng kriteria en die groot uitdaging om bevoegde swart bestuurders te bekom. Dit word ook aangevuur deur die feit dat meeste agri-besighede geleë is in relatief geïsoleerde plattelandse gebiede. Die puntetoekenning vir Vaardigheidsontwikkeling is gemiddeld tot laag, as gevolg van hoë doelwitte sowel as ʼn gebrek aan swart werknemers wat opgelei kan word weens ʼn swak Gelyke Indiensname-profiel. Maatskappye moet eers voldoende swart werknemers aanstel voor hulle opgelei kan word. Die puntetoekennings vir Voorkeuraankope is gemiddeld. Hierdie element is kompleks met ʼn swaar administratiewe las, wat vererger word deur die Departement van Handel en Nywerheid (dti) wat nie ʼn omvattende sentrale databasis van telkaarte vrylik (en maklik) beskikbaar stel nie. Daar was deurlopen ne hoë puntetoekenning vir Ondernemings-Ontwikkeling. Dit dui op ʼn positiewe verskuiwing na breë-basis bemagtiging. Agri-besighede erken die voordele daarvan, soos nuwe kliënte en die aankoop van kommoditeite wat die opkoms van volhoubare nuwe swartboere meebring. Puntetoekenning vir Sosio-ekonomiese Ontwikkeling is oor die algemeen goed omdat maatskappye histories op korporatiewe maatskaplike beleggings gefokus het. Elemente wat tans as prioriteit beskou word, sluit in Vaardigheidsontwikkeling, Voorkeuraankope, Sosioekonomiese- en Ondernemings-ontwikkeling. Die vyf grootste beperkinge wat geïdentifiseer is, is die volgende: 1. Tekort aan gekwalifiseerde en ervare SEB-bestuur; 2. Tekort aan SEB-vennote met toegang tot befondsing en SEB-befondsing in die algemeen; 3. Moeite om die SEB-status van verskaffers te verkry; 4. Tekort aan ondersteuning en leiding vanaf die regering en regulerende liggame; en 5. Verkryging van SEB-vennote wat waarde tot die besighede kan voeg. Gevallestudies is geselekteer vanuit die terugvoering op een van die vrae in die BBSEB-opname waar agribesighede hul betrokkenheid by swart boere opsom. Die verskillende projekte en inisiatiewe van elke agri-besigheid (Senwes, MGK, NWK, KaapAgri, OVK, Afgri, Sondagsrivier Sitrus Maatskappy, GWK en Klein Karoo Bpk), asook die spesifieke faktore wat deurslaggewend tot die sukses daarvan was, is gedokumenteer in die verslag. Agri-besighede kan dus van mekaar se ervaringe kan leer en kan ander agri-besighede help om projekte te inisieer. Die ondersteuning van opkomende swart boere sonder hulpmiddele, kennis en ervaring is uiters riskant en bied n uitdaging. Nuwe en innoverende modelle word deur landboubesighede ontwikkel om dit te bestuur. Landboubesighede het negatiewe ervaringe gehad in die voorsiening van ontwikkelingsondersteuning aan groot groepe grondhervorming-begunstigdes, veral in die geval van
3 restitusie-projekte. Voorkeur word gegee aanr ondersteuning vir individuele of n kleiner groep plaasmodelle, bestaande uit toegewyde deelnemers en gegrond op plaasbestuur-motiewe. PLAS en restitusie-programme skep ook interessante geleenthede vir landboubesighede om in te tree as strategiese vennote saam met grondhervorming-begunstigdes en staatsagentskappe. ʼn Gebrek aan koördinasie tussen landboubesighede, staatsdepartemente en -agentskappe om ontwikkeling te bevorder het in verskeie gevallestudies na vore gekom. Dit skakel ook aan by die beperkinge ten opsigte van die opheffing en uitbreiding van suksesvolle/groeiende grondhervorming-ondernemings. Die LBK-verslag stel ook voor dat die verkryging van finansiering vir beide grond en produksie wat die opheffing van die projekte kan verseker, gepaard moet gaan met die herposisionering van die Landbank as ʼn grondontwikkelingsbank. Landbouinfrastruktuur en ondersteuningstrukture/inisiatiewe is beskikbaar vir nuwe swart boere deur landboubesighede se kommersiële netwerk van landbouinfrastruktuur, stoorfasiliteite, handelswinkels, insetverskaffing, asook finansiële en adviesdienste wat aan alle boere beskikbaar is. Agri-besighede se SEB-inisiatiewe toon sterk positiewe besigheids- en sosiale faktore wat mekaar versterk. Landboubesighede is wel bewus van die bedrieglike en misleidende pogings om vinnige punte (besigheid, SEB, ens.) te behaal deur middel van opportunistiese aktiwiteite onder SEB-verwysde projekte. Swak implementering van gelyke aandeleskemas wat debietlaste verskuif; die oordrag van waardelose aandele; mentorskap-programme wat nie waarde ontsluit nie; vertoonvenster praktyke en waardelose koöptering van swart vennote lei tot wantroue en kwaadgesindheid. Agri-besighede stem saam oor die enorme potensiaal wat die ontwikkeling van voorheen benadeelde boere bied, gevolg deur hul opname in die hoofstroom landbou-ekonomie, op voorwaarde dat daar n behoorlike vennootskap tussen die regering en privaatsektor bestaan. As die regering nie doeltreffend met die privaatsektor saamwerk nie, sal landboubesighede se pogings om die landbou te ontwikkel slegs by gebare bly en dus net flikker op die horison. Verduideliking van AgriSEB In 2003 het die voormalige president van Suid-Afrika, mnr Thabo Mbeki, die Wet op Breë-Basis Swart Ekonomiese Bemagtiging (BBSEB) (Wet 53 van 2003) onderteken om die uitsluiting van swart Suid- Afrikaners van volle deelname in die ekonomie aan te spreek. Die B-BSEB-kodes vir goeie praktyk is in die Staatskoerant van 9 Februarie 2007 gepubliseer met die aankondiging dat B-BSEB in alle sektore van die ekonomie geïmplementeer sou word in Die AgriSEB-sektorhandves het op 20 Maart 2008 in die
4 Staatskoerant verskyn en gepromulgeer onder artikel 12 van die Wet. Die regering omskryf B-BSEB as ʼn geïntegreerde en samehangende sosio-ekonomiese proses wat regstreeks sal bydra tot die ekonomiese transformasie van Suid-Afrika en ʼn beduidende toename in die getal swart mense wat die land se ekonomie bestuur, besit en beheer, asook ʼn wesentlike afname in inkomste-ongelykhede. Die SEB-status van n onderneming wat binne die toepassingsveld van die AgriSEB-handves val sal bepaal word deur die AgriSEB-telkaart. Die telkaart bestaan uit die volgende sewe sleutel elemente (gewigte word in hakies aangedui): Eienaarskap (20%) Bestuursbeheer (10%) Gelyke indiensneming (10%) Vaardigheidsontwikkeling (20%) Voorkeur-verkryging (20%) Ondernemingsontwikkeling (20%) Landelike ontwikkeling, armoede-verligting en korporatief-maatskaplike belegging (10%). Eienaarskap: Die oogmerk van hierdie element is om deelname deur swart mense in die sektor te verhoog deur die vlak van hul geregtigheid om deel te neem in die ekonomiese belang en uitoefening van stemreg van ondernemings in die sektor te verhoog. Hierdie sektor word verdeel in twee afdelings, naamlik Algemene Eienaarskap en Landbougrondeienaarskap om voorsiening te maak vir die unieke uitdagings wat die sektor in hierdie opsig in die gesig staar. Bestuursbeheer: Die oogmerk van hierdie element is om swart mense, en veral swart vroue, se deelname in die sektor en vlakke van beheer op raad- en uitvoerende bestuursvlak te verhoog. Dit sal gedoen word deur die absolute en relatiewe getal swart mense in hierdie posisies te verhoog en deur meganismes onder die vaardigheidsontwikkeling-element aan te wend om te verseker dat sekondêre, tersiëre en binnenshuise opleidings- en ontwikkelingsprogramme ontwerp word om die mikpunte wat onder die bestuursbeheer-element gestel word te behaal. Gelyke indiensneming: Gelyke indiensneming- en vaardigheidsontwikkeling-mikpunte moet behaal word binne die strekking van die Wet op Gelyke Indiensneming en die Wet op Vaardigheidsontwikkeling. Die oogmerk van die gelyke indiensneming-element is om die verteenwoordiging van swart mense op die vlak van senior bestuur, professioneel gekwalifiseerde, ervare spesialis, middel-bestuur, tegniese geskoolde, akademies gekwalifiseerde, junior bestuur, toesighouding, voorman en superintendentsvlak te verhoog.
5 Dit sal gedoen word deur die absolute en relatiewe getal swart mense in hierdie posisies te verhoog en deur meganismes onder die vaardigheidsontwikkeling-element aan te wend om te verseker dat sekondêre, tersiëre en binnenshuise opleidings- en ontwikkelingsprogramme ontwerp word om die mikpunte wat onder die gelyke indiensneming-element gestel word te behaal. Vaardigheidsontwikkeling: Kommersiële lewensvatbaarheid in die landbou vereis volgehoue produktiwiteit, hoë vlakke van entrepreneurskap, langtermyn verbintenisse, hulpbronne en vaardighede. Die Transformasie-behoeftes van die sektor en vinnige veranderings in die globale omgewing vereis dat meer hulpbronne gemobiliseer word vir die uitbreiding van bestaande menslike kapitaal deur belegging in swart mense, gelyke indiensneming, vaardigheidsontwikkeling en institusionele transformasie. Voorkeur-verkryging: Die realisering van die sektor se verbintenis tot AgriSEB sal grootliks afhang van die mate waarin voorkeur-verkrygingsinisiatiewe geïmplementeer word, at dan die kontraktuele verhoudings binne die waardeketting sal beïnvloed. Die oogmerk van die voorkeur-verkrygingselement is om ondernemings wat bydra tot volhoubare verkryging vanaf BSEB-ondernemings te beloon. Ondernemingsontwikkeling: Ondernemingsontwikkeling verwys na die vestiging en ondersteuning van swart entrepreneurs en hul integrering in die hoofstroom-besigheidsprosesse. Ondersteuningsdienste soos toegang tot finansiering, infrastruktuur, inligting- en kennis-stelsels is die hoofpilare van volhoubare bemagtigingsinisiatiewe. Landelike ontwikkeling, armoede-verligting en korporatiewe maatskaplike belegging (KMB): Landelike ontwikkeling, armoede-verligting en korporatiewe maatskaplike belegging verwys na bydrae met betrekking tot die landboubedryf asook bydrae wat werklik geïnisieer en geïmplementeer word ten gunste van swart mense vir die spesifieke doel om toegang tot die ekonomie te bewerkstellig. Sodanige inisiatiewe moet gemotiveer word ingevolge doelstellings soos die voorsiening van sosiale en ekonomiese geleenthede aan swart mense en die daarstelling van n sosio-ekonomies omgewing wat aanleiding sal gee tot sodanige geleenthede. Die verskillende SEB-nakomingsvlakke is gekoppel aan die kwalifiseringspunte wat aangeteken word and daarom aan die verkryging-erkenningsvlakke. SEB-nakomingsvlakke soos per kodes SEB-status Kwalifikasie Verkryging-erkenningsvlak Vlak een bydraer 100 punte 135% Vlak twee bydraer 85, maar < % Vlak drie bydraer 75, maar < %
6 Vlak vier bydraer 65, maar < % Vlak vyf bydraer 55, maar < 65 80% Vlak ses bydraer 45, maar < 55 60% Vlak sewe bydraer 40, maar < 45 50% Vlak agt bydraer 30, maar < 40 10% Nie-nakomende bydraer < 30 punte 0% Navrae: Lindie Stroebel, Ekonomiese Intelligensie Bestuurder, Landboubesigheidskamer Tel: , E-pos:
Afdeling A: Ekonomiese stelsels
Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Vraestel 13 Graad 8 Totaal: 65 Ekonomiese stelsels Ekonomiese probleme Invoere/Uitvoere Afdeling A: Ekonomiese stelsels 1. Wat is 'n ekonomiese stelsel? (4) 2. Verduidelik
Nadere informatieSentraalbeplande stelsel
Hoofstuk 1: Ekonomiese stelsels 1 Definisie van die konsep Ekonomiese stelsel: n Ekonomiese stelsel kan beskryf word as die manier waarop besluite geneem word oor: Hoe produksiefaktore / hulpbronne (kapitaal,
Nadere informatieAGRI SA SE HOLISTIESE PLAN VIR GRONDHERVORMING IN SUID AFRIKA
AGRI SA SE HOLISTIESE PLAN VIR GRONDHERVORMING IN SUID AFRIKA Johannes Möller President van Agri SA Agri SA se Algemene Raad het n Tegniese Taakspan saamgestel om hom te adviseer oor benaderings en verwante
Nadere informatieLes 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie
Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Lees die volgende stuk aandagtig deur en beantwoord die vrae: hierdie mense is woonagtig in ses lande naamlik China, Indië, die VSA, Indonesië, Brasilië
Nadere informatieHoofstuk 5: Ekonomiese sektore
Hoofstuk 5: Ekonomiese e 1 Drie Ekonomiese e Die drie ekonomiese e verwys na die verskillende stadia waardeur produkte gaan van: die ontginning van die grondstof (primêre ) na die vervaardigingsproses
Nadere informatieLes 14: Entrepreneurskap
Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3
Nadere informatieSKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010
SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 Les 12, 13, 14 & 16 Tyd: 120 min Totaal: 100 NAAM: Instruksies: 1. Vul eerstens jou naam en van op die vraestel in. 2. Lees jou vrae noukeurig voordat jy antwoord.
Nadere informatieHOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12
HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12 EERSTE KWARTAAL : 2015 DERDE SESSIE 13 MAART 2015 EKSAMINATOR: ME M SCHOEMAN TOTAAL: 100 MODERATOR: ME R PRETORIUS TYD: 1 UUR INSTRUKSIES LW: 1. Skryf netjies
Nadere informatieAGRISEB Breë-Basis Swart Ekonomiese Bemagtigingsraamwerk vir Landbou
Departement van Landbou Suid Afrika AGRISEB Breë-Basis Swart Ekonomiese Bemagtigingsraamwerk vir Landbou Dit is die aanvaarding van n deursigtige, voorspelbare praktiese en implementeerbare proses van
Nadere informatieGRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye. 2 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE
Nadere informatieHandleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur
Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie
Nadere informatieEUROPA Trust Company 2
www.europa.gi EUROPA Trust Company 2 www.europa.gi WELKOM Sedert 1985, streef ons om besighede, individue en gesinne op n doeltreffende manier te beskerm om hulle rykdom te geniet. Ons missie is om n platform
Nadere informatie1. Gee TWEE voorbeelde van elk:
1. Gee TWEE voorbeelde van elk: a) Bevolking se insette. Geboortes Immigrante b) Bevolking se deursette. Natuurlike verandering Migrasie c) Bevolking se uitsette. Sterftes Emigrante 2. Wat is natuurlike
Nadere informatie3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE
i Bylae A 3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE VERKLARING VAN DIE RESPONDENT A Ek verklaar dat: 1. Ek, die respondent, genooi is om deel
Nadere informatieIngevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.
Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie
Nadere informatieNasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?
Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Die Nasionale Minimumloon wetsontwerp, sowel as die NEDLAC ooreenkoms, blyk n groot bron van kommer te wees in die landbousektor. Hierdie dokument lig die
Nadere informatieHOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS
University of Pretoria etd Orban, L P (2003) 85 HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS 5.1 INLEIDING Uit die navorsingsresultate wat in hoofstuk 4 bespreek is blyk dit duidelik dat daar
Nadere informatieEKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE
EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE KLASSIFIKASIE VAN ONDERWERPE VIR DIE GRAAD 11 VRAESTELLE LEER DIE VOLGENDE: Vraestel
Nadere informatie4 Analisering en interpretering van die terugvoer uit die empiriese ondersoek
180 BYLAE 1 Ontwerp van die empiriese ondersoek na die stand van gehaltebeheer binne interne ouditfunksies in Suid-Afrika en motivering van die metodologie gebruik Bladsy 1 Metode... 181 2 Keuse van respondente...
Nadere informatieDIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO
- 1 - DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO n Land se ekonomie bestaan uit drie vlakke. Die primêre sektor moet die natuurlike hulpbronne ontgin en die roumateriaal
Nadere informatieInleiding Tot Die Jagluiperd
Les Plan Een Inleiding Tot Die Jagluiperd KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: KU #2: KU #3: Identifiseer en los probleme op en maak besluite deur van kritieke en vindingryke denke gebruik te maak. Werk effektief
Nadere informatieStatistieke met een oogopslag
Verkoophulpmiddel Februarie 2017 Sanlam Risikodekking Kankervoordele Statistieke met een oogopslag Die las van kanker wêreldwyd Kanker is wêreldwyd een van die grootste oorsake van dood*. In 2012 was daar
Nadere informatieGRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2 PUNTE: 150 TYD: 1½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 EKONOMIE V2 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord VIER
Nadere informatieRPO N KERN-ROLSPELER IN N VOLHOUBARE ROOIVLEIS- INDUSTRIE. Koos van der Ryst Voorsitter
RPO N KERN-ROLSPELER IN N VOLHOUBARE ROOIVLEIS- INDUSTRIE Koos van der Ryst Voorsitter DIE RPO SE VISIE VIR N VOLHOUBARE ROOIVLEIS-INDUSTRIE SCENARIO-BEPLANNING : RPO Scenario 3 Sterk kapasiteit Scenario
Nadere informatiePrysvorming deur vraag en aanbod
OpenStax-CNX module: m25226 1 Prysvorming deur vraag en aanbod Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
Nadere informatieNUUSBRIEF: JANUARIE 2014
NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen
Nadere informatieDIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE
DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE 2007-2011 GEïNTEGREERDE ONTWIKKELINGSPLAN (DIE 2009/2010 JAARPLAN) AAN DIE RAAD OP 28 MEI 2009 Mnr die Speaker en
Nadere informatieKAAP AGULHAS MUNISIPALITEIT WERKNEMERBYSTANDBELEID
KAAP AGULHAS MUNISIPALITEIT WERKNEMERBYSTANDBELEID 26 Junie 2012 BELEID KONTROLE VEL Titel van Beleid Werknemersbystand beleid Beleid Toesighouer Jeffrey Diedericks Policy Author Bridget Salo Arbeidsforum
Nadere informatie1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES)
BELEID OOR DIE IDENTIFISERING EN BEWARING VAN INISIASIETERREINE IN DIE WES-KAAP 1. Inleiding 1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES) EWK saam met die DKES het 'n raamwerk
Nadere informatieDoel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.
Bybels vir ons buurlande Afrikaanse Bybelvertalingsprojek Om Bybelgenootskappe in Botswana, Lesotho, Namibië en Swaziland te help met hul taak om Bybels te versprei. Georganiseerde Bybelwerk in hierdie
Nadere informatieRisikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app
Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app RISIKOPROFIELSAMESTELLING KAN NOU OP DIE SANPORT IPAD- APP GEDOEN WORD. DIS BESKIKBAAR VIR ALLE SANLAM- TUSSENGANGERS MET IPADS. Die nuwe risikoprofielsamestelling
Nadere informatieIgnition Munt en Die Ignition Netwerk Ontwerp vir Waarde, Volhoubaarheid, en Groei
Ignition Munt en Die Ignition Netwerk Ontwerp vir Waarde, Volhoubaarheid, en Groei Hier is meer by https://ignitioncoin.org - die Ignition Coin Projek :: Inleiding :: Die Ignition Netwerk en sy netwerk
Nadere informatieLes 11: Tegnologie in die sake-omgewing
Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank
Nadere informatieVereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word
Vereistes vir Fica Tipe dokumentasie wat vereis word Geen verskil bestaan tussen die tipe(s) dokumentasie wat vir Fica-doeleindes by Nuwe Besigheid, uitbetaling of enige ander stadium vereis word nie.
Nadere informatieGoedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6
Goedere in Transito Module 6 Kopiereg Santam Bpk. 2007 Kursuskode: ASSESS123 / Module 6 1 Module inleiding Ons reken dat dit voordelig sal wees om met hierdie projek ook klem op Afdeling Goedere in Transito
Nadere informatieOntleding van die toepassing van die 75 beginsels van korporatiewe bestuurstoesig soos aanbeveel in die King III-verslag
soos aanbeveel in die King III-verslag 1. Etiese leierskap en korporatiewe burgerskap 1.1 Die direksie moet op n etiese grondslag doeltreffende leiding gee. 1.2 Die direksie moet toesien dat die maatskappy
Nadere informatieHandleiding 2. Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 GKSA
Handleiding 2 Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 1 GKSA 2.1.1 INLEIDING Die World Wide Web (www) het ʼn inligtinggebaseerde samelewing geskep, waar beheer oor inligting in die hande van die
Nadere informatieMenslike Hulpbronne Mentorskapprogram vir US personeel
Menslike Hulpbronne Mentorskapprogram vir US personeel GEREELDE VRAE EN ANTWOORDE Ek weet niks van mentorskap nie. Wat beteken dit? Mentorskap [mentoring in Engels] is ʼn vennootskap waarin ʼn mentee [ n
Nadere informatieTAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL )
Monaco Mongolië TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL.158-164) VRAAG 1: WAT DUI DIE GEBOORTESYFER EN STERFTESYFER VAN N LAND VIR ONS AAN? Die geboortesyfer dui die aantal geboortes per 1000 mense per jaar aan.
Nadere informatieHoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge
Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel oefeninge Hoe om die projek motivering te skryf 3 komponente: Die probleemstelling Die verband met klimaatsverandering Die voorgestelde aanpassingsaksie wat die
Nadere informatieRiglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1
Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1 1. Oogmerk Die oogmerk van hierdie riglyne is om die aanstelling van werknemers op n termynkontrak van langer as drie maande
Nadere informatieFASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL
FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL Die algemene kennisgewing oor Fasiliteitsbestuur se Planon-stelsel wat op 15 Augustus 2018 uitgereik is via die info @ StellenboschUni-nuusbrief, verwys. Meer besonderhede
Nadere informatieEIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING
EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n
Nadere informatiePretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen
Eksaminator: Me. Y. Kruger Moderator: Me. L. Kok Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen TYD = 1½ UUR TOTAAL = AFDELING A Ontwikkelingsvraagstukke Beantwoord alle vrae op foliopapier Vraag
Nadere informatiePERSONEELONTWIKKELINGSBELEID
1 van 6 PERSONEELONTWIKKELINGSBELEID 1. VERTREKPUNT 1.1 Met die aanvaarding van n personeelontwikkelingsbeleid verbind die Universiteit Stellenbosch hom tot die ontwikkeling van al sy personeel met inbegrip
Nadere informatieUNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks
UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1003 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor die Lisensiëring en Bewaring van Sagteware Ondernemingsbeleid
Nadere informatieRiglyne vir Steundiensaanstellings
Riglyne vir Steundiensaanstellings Verwysingsnommer van hierdie dokument HEMIS-klassifikasie Doel Om riglyne vir steundiensaanstellings neer te lê, onder meer wat betref dokumentasie wat aan die betrokke
Nadere informatieEBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7)
EBW GRAAD 7 VRAAG 1 Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7) 1.1 Die bestuur van ons alledaagse lewe het oneindig baie opsies waarvan ons moet kennis nee, 1.2 Net sekere behoeftes word deur
Nadere informatieKLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing
KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens
Nadere informatieVraag 1: Verskeie moontlike opsies word as antwoorde verskaf. Dui die korrekte antwoord aan.
Besigheidstudies Graad 10 Tyd: 1 ½ ure Totaal: 140 Vraag 1: Verskeie moontlike opsies word as antwoorde verskaf. Dui die korrekte antwoord aan. 1. Organisering en bestuur vorm deel van die omgewing. a)
Nadere informatieNuus SIZA VISIE SIZA MISSIE SIZA PLATFORM / SEDEX INHOUD:
Nuus Volume 5, Uitgawe 5 November 2016 INHOUD: SIZA Visie en Missie 1 SIZA Skakeling met Markte 2 SIZA Derdeparty Oudits 4 SIZA Platform 1 SIZA Area besoek & Kapasiteitsbou 3 Water risikobestuur 5 SIZA
Nadere informatieTaalbeleid van die Universiteit Stellenbosch
Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch n Konseptuele Raamwerk Soos op 2 Junie 2006 1. Inleiding Die Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch word bepaal deur die missiestelling van die Universiteit:
Nadere informatieGRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *HISTA1* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en ʼn addendum van 6 bladsye.
Nadere informatieBEVOLKINGS GEOGRAFIE
BEVOLKINGS GEOGRAFIE Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkingsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in 'n gebied is. Ons skryf gewoonlik digtheidsmeting as mense per vierkante. Ons bereken hierdie
Nadere informatieAfdeling A Kaartwerk. HOËRSKOOL MONTANA GRADE 8 SOCIAL SCIENCE EXAMINERS: DATUM: JUNIE 2012 Mr E.P. KLEYNHANS. TYD: 1 UUR Mr. L.
HOËRSKOOL MONTANA GRADE 8 SOCIAL SCIENCE EXAMINERS: DATUM: JUNIE 2012 Mr E.P. KLEYNHANS TYD: 1 UUR Mr. L. TAUTE TOTAAL: 100 BEANTWOORD AL DIE VRAE OP LYNTJIES PAPIER. GEEN WERK OP DIE VRAESTEL SAL GEMERK
Nadere informatieKan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?
Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap
Nadere informatieANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY
ANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY AGTERGROND Gebore 1972 in Vredendal. Word groot op Molsvlei, kommunale plaas in dorre Namakwaland. Verwerf Landbou Diploma op Kromme Rhee 1992. Eerste vaste werk
Nadere informatieGRAAD 11 NOVEMBER 2014 EKONOMIE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2014 EKONOMIE V1 PUNTE: 150 TYD: 1½ uur *IECONA1* Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye. 2 EKONOMIE (NOVEMBER 2014) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord
Nadere informatieAANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS
AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS - 2 - RIGLYNE VIR DIE INDIENING VAN N AANSOEK Opmerking: Die aantal projekte wat ondersteun gaan word, word beperk tot twee per
Nadere informatieAfdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer.
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 9 Tyd: 45 minute Totaal: 70 Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer. Kolom A Kolom B 1. Skaarsheid A Produkte soos tennisrakette
Nadere informatieGeagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE
Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.
Nadere informatieARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.
Nadere informatieKliënte kommunikasie - Begroting 2016
Kliënte kommunikasie - Begroting 2016 Die 2016 Begroting is uiteindelik verby en die spekulasie oor wat dit sou behels het nou plek gemaak vir besprekings oor of dit genoeg gaan wees. In die geheel gesien
Nadere informatieKANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320
KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 7320 10 SEPTEMBER 2015 OM 09:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, TEENWOORDIG RAADSLEDE Rdh J Raats [DA] Speaker
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit
Nadere informatieMODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.
MODULE 3: GEBOUE Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. 46 GEVALLESTUDIE AFDELING GEBOUE MODULE INLEIDING Die gevallestudie oor Afdeling Geboue spreek
Nadere informatieHandleiding 6. Skep en bestuur van ʼn Twitter-rekening. rekening
Handleiding 6 Skep en bestuur van ʼn Twitter-rekening rekening 1 GKSA - Hoe om n Twitter-reekening te skep en bestuur 6.1 INLEIDING 6.1.1 Twitter Twitter is ʼn sosiale netwerk- en mikro-blogdiens blogdiens
Nadere informatieMAKRO-EKONOMIESE IMPAK VAN DIE WYNBEDRYF OP DIE WES-KAAP
MAKRO-EKONOMIESE IMPAK VAN DIE WYNBEDRYF OP DIE WES-KAAP OPSOMMING STUDIE GEDOEN DEUR CONNINGARTH CONSULTANTS VIR SAWIS (SUID- AFRIKAANSE WYNBEDRYF-INLIGTING EN STELSELS) 1 ONLANGSE ONTWIKKELINGE Totstandkoming
Nadere informatieBESIGHEIDSTUDIES GRAAD JUNIE 2016 VRAESTEL Die vraestel bestaan uit SES (6) bladsye. Maak seker jou vraestel is voledig.
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 11 14 JUNIE 2016 VRAESTEL 1 EKSAMEN TYDSDUUR: 120 Minunte EKSAMINATOR: MNR. J. Jacobs TOTAAL: 100 Punte MODERATOR: MEV. E. vd Westhuizen LEES DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
Nadere informatie1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER) CMR PROJEKPLAN
1 SORG EN GETUIENIS RING VAN HUMANSDORP ARMOEDE PROJEK SAAM MET CMR PROJEKPLAN RING VAN HUMANSDORP DIE PROJEKPLAN IS N DOKUMENT WAAROP ALLE PROJEKVOORSTELLE INGEDIEN MOET WORD OM TE VERSEKER DAT HULLE,
Nadere informatie????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne
????: Eienaar van I Do tydskrif BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne April 2014 1 Besigheidsversekering Finansiële Onderskrywings-riglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting
Nadere informatieGRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V1 (MAKRO-EKONOMIE)
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V1 (MAKRO-EKONOMIE) PUNTE: 150 TYD: 1½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. 2 EKONOMIE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1.
Nadere informatieG-Voucher - Tuinprojek. Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014
G-Voucher - Tuinprojek Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014 Agtergrond Idee voorgelê by G-Voucher in Nov 2013 Aanvanklike doelwitte Werkverskaffing vir die haweloses Hou hulle besig vir n tyd van die dag Rehabilitasie
Nadere informatieMUNISIPALITEIT TARIEF BELEID /
MUNISIPALITEIT TARIEF BELEID 20162017/20172018 (HERSIEN EN NIE GEWYSIG) INHOUDSOPGAWE 1. Aanhef... 3 2. Definisies en woordomskrywings... 4 3. Algemene tariefbeginsels... 4 4. Kategorieë van gebruikers...
Nadere informatieTerugvoer van wegbreekgroepe. Algemene jaarvergadering 2015
Nasiebou en versoening Terugvoer van wegbreekgroepe Algemene jaarvergadering 2015 Groep A: Ewaldt Scholtz Vryheid van uitdrukking: Afrikaanssprekendes moet nie skaam wees om Afrikaans te praat of in die
Nadere informatieGids vir Byvoordele eise
Gids vir Byvoordele eise Om u te help eis In hierdie moeilike tyd wil ons dit vir u so maklik as moontlik maak om te eis. Die doel van hierdie dokument is om u deur die proses van ʼn eis vir enige van die
Nadere informatieAANSOEK OM STUDIELENING
AANSOEK OM STUDIELENING 1. PERSOONLIKE INLIGTING VAN AANSOEKER (STUDENT) Vul asseblief volledig in waar van toepassing Van: Volle naam: Geboortedatum: ID Nommer: Is u 'n Suid-Afrikaanse burger? JA Huistaal:
Nadere informatieBELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME
1 van 5 BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME 1. TREFWYDTE Hierdie beleid is van toepassing op alle personeellede (permanent, tydelik, voltyds, deeltyds) en alle studente. In die verdere bewoording sluit
Nadere informatieKLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie
KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie PUNTE: 40 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer
Nadere informatieGeboorte- en sterftesyfers is vername maatstawwe om bevolkings te beskryf. ie geboortesyfer dui die aantal geboortes per duisend mense per jaar aan.
BEVOLKINGSTRUKTUUR Maatstawwe waarmee 'n bevolking beskryf word: Geboorte- en sterftesyfers is vername maatstawwe om bevolkings te beskryf. ie geboortesyfer dui die aantal geboortes per duisend mense per
Nadere informatieVraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae.
CAPS Skeppende Kunste Vraestel 3 Graad 6 Tyd: 1 Uur Totaal: 55 Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae. 1.1 a) Watter kultuur se tradisionele dans
Nadere informatieREËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS
REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur 1P/1.4 Registrateur Registrateur en
Nadere informatieRPO-STRATEGIE. Prioriteite en fokusse vir implementering
RPO-STRATEGIE e en fokusse vir implementering RPO STRATEGIESE RAAMWERK (oorhoofs) Doelstellings 1. Verhoog en/of verbeter kapasiteit in terme van hulpbronne, insluitend menslike hulpbronne en finansies,
Nadere informatieGOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS
GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS AANVAAR: 18 September 2012 Bladsy 1 van 5 GOUDVELD-HOëRSKOOL GEDRAGSKODE VIR OPVOEDERS 1. DEFINISIES Tensy die konteks anders aandui, het uitdrukkings in hierdie
Nadere informatieGRAAD 12 SEPTEMBER 2015
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRHL3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES
Nadere informatieGRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE
GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE WAT IS SOSIALE WETENSKAPPE? Die vak Sosiale Wetenskappe bestaan uit Geskiedenis en Geografie. Beide Geskiedenis en Geografie moet gedurende elke kwartaal van die skooljaar onderrig
Nadere informatieGRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.
GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging
Nadere informatieALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8 AANTAL BLADSYE: 9 (Beantwoord in die spasies voorsien op die vraestel) TYDSDUUR: 1 UUR PUNTE: 75 NAAM
Nadere informatieVraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is.
Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is. Vraag 2: Wanneer is dit n ylbevolkte plek? Ons sê plekke met slegs n paar mense in verhouding
Nadere informatien Besigheidsplan Vraag 1: Formaat van n Besigheidsplan Pas die term in kolom A by die korrekte beskrywing in kolom B:
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Vraestel 12 Graad 9 Tyd:1 Uur Totaal: 65 n Besigheidsplan Vraag 1: Formaat van n Besigheidsplan Pas die term in kolom A by die korrekte beskrywing in kolom B: Kolom A
Nadere informatieMakelaarskommunikasie. Onderwerp: Gemeenregtelike Aanspreeklikheid Gebeurtenis vs Eise ingestel
Onderwerp: Gemeenregtelike Aanspreeklikheid Gebeurtenis vs Eise ingestel Dit het onlangs onder ons aandag gekom dat hoewel die Eise ingestel-grondslag van die Gemeenregtelike Aanspreeklikheid versekering
Nadere informatieWillem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George
DIE EKONOMIE VAN LUSERN VERBOUING IN DIE KLEIN KAROO Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George 1. INLEIDING Lusern produksie
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GESKIEDENIS V1 ADDISIONELE MODEL 2008 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 'n addendum van 12 bladsye. Geskiedenis/V1 2 DoE/Addisionele
Nadere informatieKAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO
- 1 - KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Graanbedrywe in Suid-Afrika se winsgewendheid is tans onder groot druk. Die twee grootste graanoeste,
Nadere informatieFAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)
FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW) Keuringsriglyne vir nuweling eerstejaars: 2019-inname 1. TERMINOLOGIE Voorwaardelike toelating: Studente ontvang voorwaardelike toelating op grond van
Nadere informatieMAKRO-EKONOMIESE IMPAK VAN DIE WYNBEDRYF OP DIE WES-KAAP
MAKRO-EKONOMIESE IMPAK VAN DIE WYNBEDRYF OP DIE WES-KAAP OPSOMMING STUDIE GEDOEN DEUR CONNINGARTH KONSULTANTE VIR SAWIS (SUID- AFRIKAANSE WYNBEDRYF-INLIGTING EN-STELSELS) 1 ONLANGSE VERWIKKELINGE In die
Nadere informatiePeter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.
Vraag 1 (Vervaardigingsaspekte en Gelykbreekpunt; 20 punte, 12 minute) Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie
Nadere informatieMEMORANDUM VAN OOREENKOMS
MEMORANDUM VAN OOREENKOMS tussen SITALI JEWELLERS (hierna genoem SITALI) en KATRINA PHILLIPS ANNA CLOETE REBECCA DE WET RONALD JOSEPH DEONALD CLOETE STEVERT HANS (hierna genoem die Kunstenaars) 1. DIE
Nadere informatieJUNIE EKSAMEN 13 JUNIE :00 12:00 GEOGRAFIE V1 BYLAAG
JUNIE EKSAMEN 13 JUNIE 2018 09:00 12:00 GEOGRAFIE V1 2018 BYLAAG PUNTE: 225 TYD: 3 ure Die bylaag bestaan uit 10 bladsye. Geography P1 2 June 2018 FIGUUR 1.2: TIPES RIVIERE BRON: Verwerk vanhttp://geologylearn.blogspot.co.za/2015/12/groundwater-flow.html
Nadere informatieBELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.
DIE OLD MUTUAL INVEST BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. BELASTINGVRYE PLAN Dink net hoeveel gemoedsrus n belegging jou kan gee wat jou toelaat om vir jou drome en doelwitte te
Nadere informatie