Baie welkom by vanoggend se erediens

Vergelijkbare documenten
Jesaja 52, Goeie Vrydag 2014

Jesaja sien die Toekoms

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Goeie Konings, Slegte Konings

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Welkom by Die Storie God se storie

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

n Tempel Leier besoek Jesus

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Die Kerk se Geboorte

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Lees: Vanaand dink ons terug aan Jesus se kruisiging. Ons onthou hoe hy ons sondes op hom geneem het, en dink oor die sewe kruiswoorde.

D O O P. Die doop van bekeerlinge is n kardinale deel van ons redding, wat ons nie kan uit die weg stoot of verontagsaam nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Petrus en die Krag van Gebed

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

OPENBARING 5:5 HK Sondag 48

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Die Groot Gebod dennis de wet

Jesaja 53: /03/2015

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

LYDINGSREIS. Paasweek 2011

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

Toe God alles gemaak het

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

sodat jy n gestuurde van die Here kan

Van Vervolger tot Prediker

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Jona en die Groot Vis

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees?

Toe God alles gemaak het

Verootmoediging en Gebed vir Gendergeweld deur Rethie van Niekerk

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Markus 14 j WH

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

God bly met u, waar u ook mag gaan. Mag sy Gees u lei en heilig en u altyddeur beveilig. God bly met u, waar u ook mag gaan

Preek Romeine 11:36. (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 26 Maart 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Ons hoor hulle het in die land Kanaän gaan woon. (kaart) Kanaän Egipte.

Bybel vir Kinders. bied aan. Totsiens Farao!

SKRIFLESING: Handelinge 16: TEKS: Handelinge 16:30-31 HK 23. Wie in die Here Jesus glo, word gered. Psalm 48 : 4.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

TEKS: Matteus 5:3 (AV 1933/53) HK 5

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Karl Barth was verleë en die nederige mens wat hy was, het geantwoord: Ja, ek ken hom. Ek skeer elke oggend sy baard.

Hierdie raaisel word op meer as een manier in die Bybel beantwoord.

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Die Groot Muur van Nehemia

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels. Leierskap Strukture

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

JESAJA 53:9 HK Sondag 16:40-43

PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman

SKRIFLESING: Titus 1. TEKS: Titus 1:15. Die Here wil ons op die hoofspoor hê. Psalm 134 : 1, 2. Psalm 119 : 4. Psalm 18 : 12. Skrifberyming 78 (13-3)

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Deur Sy wet gee God ons broodnodige kennis van sonde

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Preek Romeine 1:16-17

Gereformeerde Kerk Bloempark Ikabod Ark reeks 2

Preek deur ds. Jaco van Sittert Vrydag, 14 April Skriflesing: Johannes 19:17-37 Van die eenkant na die anderkant van die kruis.

Eerder bang Jan as dooie Jan, of eerder dooie Jan as bang Jan?

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Het jy al jou kruis opgeneem Die Besluit

'n Man gestuur deur God

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Simson, God se sterk Man

Van Vervolger tot Prediker

SKRIFLESING: Jesaja 6. TEKS: Jesaja 6:3 HK 8. Voor die drie-maal heilige God buig ons laag. Psalm 99 : 1, 2. Psalm 81 : 11, 12

Grote God, ons bring U eer, ons aanbid U, Koning, Heer. U kom toe die lof alom - U wat was, wat is, wat kom. Voor U buig die skepping neer - U wat

Transcriptie:

Baie welkom by vanoggend se erediens

Kerklike jaar: Lydenstyd Hoekom moes Jesus so ly? Jes 53

Jesaja - drie in een I - Jes 1-39 Verval voor ballingskap Jesaja II - Jes 40-55 Ballingskap in Babilonië III - Jes 56-66 Tyd na die ballingskap

Jes 52:13-53:12 13 My dienaar sal voorspoedig wees. Hy sal hoog in aansien wees, hy sal baie eer ontvang. 14 Baie mense was ontsteld oor hom, hy was so misvormd dat hy nie meer soos 'n mens gelyk het nie, nie meer die voorkoms van 'n mens gehad het nie. 15 Maar hy gaan baie nasies laat opspring van verbasing. Konings sal sprakeloos wees oor hom, want hulle sal iets sien wat nie aan hulle vertel is nie, hulle sal iets te wete kom wat hulle nog nooit gehoor het nie. 1 Wie sal ons glo as ons hiervan vertel? Wie sal die mag van die Here hierin kan raaksien? 2 Die dienaar was soos 'n loot wat voor die Here uitspruit, soos 'n plant wat wortel skiet in droë grond. Hy het nie skoonheid of prag gehad dat ons na hom sou kyk nie, nie die voorkoms dat ons van hom sou hou nie.

3 Hy was verag en deur die mense verstoot, 'n man van lyding wat pyn geken het, iemand vir wie die mense die gesig wegdraai. Hy was verag, ons het hom nie gereken nie. 4 Tog het hy óns lyding op hom geneem, óns siektes het hy gedra. Maar ons het hom beskou as een wat gestraf word, wat deur God geslaan en gepynig word. 5 Oor óns oortredings is hy deurboor, oor óns sondes is hy verbrysel; die straf wat vir ons vrede moes bring, was op hom, deur sý wonde het daar vir ons genesing gekom. 6 Ons het almal gedwaal soos skape, ons het elkeen sy eie pad geloop, maar die Here het ons almal se sonde op hom laat afkom. 7 Hy is mishandel, maar hy het geduldig gebly, hy het nie gekla nie. Soos 'n lam wat na die slagplek toe gelei word en soos 'n skaap wat stil is as hy geskeer word, het hy nie gekla nie. 8 Terwyl hy gely het en gestraf is, is hy weggeneem, en wie van sy mense het dit ter harte geneem dat hy afgesny is uit die land van die lewendes? Hy is gestraf oor die sonde van my volk.

9 Hy het 'n graf gekry by goddeloses, hy was by sondaars in sy dood al het hy geen misdaad gepleeg nie en al was hy nooit vals nie. 10 Dit was die wil van die Here om hom te verbrysel, om hom die pyn te laat ly. As hy sy lewe as skuldoffer gee, sal hy 'n nageslag hê en nog lank lewe, deur hom sal die wil van die Here sy doel bereik. 11 Ná sy bitter lyding sal hy weer die lig sien en hy sal die Here ken. My dienaar, die regverdige, sal baie mense regverdig maak: hy sal die straf vir hulle sonde dra. 12 Daarom gee Ek hom 'n ereplek onder die grotes. Hy sal saam met magtiges die oorwinning vier omdat hy hom in die dood oorgegee het en as misdadiger beskou is, omdat hy die sondes van baie op hom geneem het en vir oortreders gebid het. vers 6 Ons het almal gedwaal soos skape, ons het elkeen sy eie pad geloop, maar die Here het ons almal se sonde op hom laat afkom.

Wie is aan die woord? Jesaja? Anonieme skrywer Stel ander konings aan die woord 52:15 Maar hy gaan baie nasies laat opspring van verbasing. Konings sal sprakeloos wees oor hom,

Wie is die dienaar? Jesus? tipologies op Jesus van toepassing Die volk Israel

Waaroor gaan dit? God se proses van herstel van die mens na die sondeval Jes 52:9-12 9 Jubel en juig, puinhope van Jerusalem, want die Here het vir sy volk uitkoms gebring, Hy het Jerusalem verlos. 10 Die Here het sy heiligheid, sy mag, geopenbaar voor die oë van al die nasies. Tot aan die uithoeke van die aarde sal hulle die redding sien wat ons God bewerk het. 11 Gee pad, gee pad, kom uit uit Babel! Moenie aan iets raak wat onrein is nie. Kom uit daar! Sorg dat julle rein is, julle wat die tempelgereedskap dra. 12 Julle hoef nie haastig pad te gee nie, julle hoef nie soos vlugtelinge te vertrek nie: Die Here gaan voor julle uit, die God van Israel kom agter julle aan.

Elemente in die proses Die sonde van die volk Jes 1:4 Ellende wag vir julle, sondige nasie, volk met skuld belaai, geslag wat verkeerd handel, julle wat net afbreek, wat My, die Here, verlaat het, My, die Heilige van Israel, verag en vir My die rug gedraai het. vers 6 Ons het almal gedwaal soos skape, ons het elkeen sy eie pad geloop. Rom 3:23; 1 Joh 1:8 & 10

Die gevolge van sonde God se straf Israel is in ballingskap weggestuur hulle kry swaar - verse 3 & 5 Kol 3:25 Wie onreg doen, sal gestraf word oor die onreg wat hy gedoen het; die Here trek niemand voor nie.

Die plaasvervangende aard van die lyding. Nie alle Israeliete is in ballingskap weggevoer nie. Tweede geslag Israeliete - nie self verantwoordelik was vir die ballingskap nie. Hulle ly twv die hele volk Israel - Jes 53:4-6, 8, 11

Die lyding is God se wil - vers 10 Die dienaar se gehoorsaamheid - vers 7-8

Sy oorwinning - vers 12

God se proses saamgevat: Die sonde van die mens Die gevolge van ons sonde God se straf Die plaasvervangende aard van die lyding Die lyding is God se wil Die dienaar se gehoorsaamheid aan God se wil >> dood Die dienaar se oorwinning