ARBEIDSREG ARR214. Tema 5 Organiseringsregte, Kollektiewe Arbeidsreg & Kollektiewe Bedinging

Vergelijkbare documenten
WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE 66 VAN 1995 [GOEDGEKEUR OP 29 NOVEMBER 1995] [DATUM VAN INWERKINGTREDING: 11 NOVEMBER 1996] (Tensy anders vermeld) (Engelse

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer )

ARBEIDSREG Tema 4 NEOAR, Raamwerk van die Wet op Arbeidsverhoudinge & Vryheid van ARR214 Assossiasie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

KONSTITUSIE VAN ARSO

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

ENKEL E BELANGRIKE REGTE VAN WERKNEM ERS. 1. Die werknemer se reg op vryheid van assosiasie.

ARBEIDSREG ABR214. T:

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

ARBEIDSREG ABR214. T:

ARBEIDSREG ABR214. T:

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

ARBEIDSREG ABR214. T:

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

WET OP BEVORDERING VAN

WYSIGINGSWETSONTWERP OP REGISTRASIE VAN AKTES

WET OP ERKENNING VAN GEBRUIKLIKE HUWELIKE 120 VAN 1998

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN HOËRSKOOL OUTENIQUA Opgedateer 19 Mei 2015

HOOFSTUK 9 Regspleging

Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie.

BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF

Kommentaar op die Marikana Slagting en die rol van Arbeidsreg. Stefan van Eck en Mareesa Kreuser

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch

VERWYSINGSGIDS VIR SOLIDARITEIT VERTEENWOORDIGERS

REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS

ARBEIDSREG ABR214. T:

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10)

WET OP BASIESE DIENSVOORWAARDES 75 VAN 1997 [GOEDGEKEUR OP 26 NOVEMBER 1997] [DATUM VAN INWERKINGTREDING: 1 DESEMBER 1998] (Tensy anders vermeld)

ARBEIDSREG ABR214. T:

BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP

HR BYLAE F-5 BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP

ARBEIDSREG ABR214 LESINGS (LEERUITKOMSTE) 3/29/2012

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

HR BYLAE F-5 BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP

REGSDIENSTE ARBEIDSREGKLAGTEVORM

Lesing 5.2 Die kontrak Wilsooreenstemming Hoofstuk 4 (par ) in Nagel CJ (ed) Kommersiële Reg 3de uitg, LexisNexis Butterworths: Durban.

NASIONALE BEDINGINGSRAAD VIR DIE CHEMIESE NYWERHEID CEBONE COLLETTE DE BEER WISE WINDSCREEN REPAIRS BK TOEKENNING

Tema 7 Stakings en Uitsluitings. PHA (2006: ); National Union of Metal

Prysvorming deur vraag en aanbod

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

Les 14: Entrepreneurskap

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

Universiteit Stellenbosch Grondwet van die Akademiese Belangeraad Soos aanvaar op 19 Maart 2009

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76:

KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010

Ontleding van die toepassing van die 75 beginsels van korporatiewe bestuurstoesig soos aanbeveel in die King III-verslag

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

AANVANG VAN N ONDERSOEK VAN BEWEERDE ONBEHOORLIKE GEDRAG

Diagnostiek, die Sleutel tot Voorkomende Kuddegesondheid KONTRAK

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID

DIENSVOORWAARDES VIR NAVORSINGS- EN STEUNDIENSTEPERSONEEL

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS

In die uitvoering van sy taak gebruik die KGA die personeel wat deur die drie Kerke onderskeidelik aangestel, besoldig en beskikbaar gestel is.

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG)

VERKOOPSVOORWAARDES MEMORANDUM VAN BEDINGE EN VOORWAARDES WAAROP. Likiditer Afslaers BK ( Registrasienommer 88/05012/23 ) handeldrywend as

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

SKEDULE 1 Eed/Plegtige verklaring van Regters SKEDULE 2 Eed/Plegtige verklaring van Ministers en Adjunk-Ministers

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES)

Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer.

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat

Reglement vir die akademiese gehalteversekering van kortkursusse

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

DIE BEREGTER VIR PENSIOENFONDSE

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS

Elektriese Stroombane

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

DISSIPLINÊRE KODE EN VOORGESTELDE OPTREDE

IN DIE HOË HOF VAN SUID AFRIKA GAUTENG AFDELING, PRETORIA

WERKSPROSEDURES VAN DIE INSTITUSIONELE FORUM VAN DIE UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH

Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde

Employment Tax Incentive (ETI) Act

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne

Transcriptie:

ARBEIDSREG ARR214 Tema 5 Organiseringsregte, Kollektiewe Arbeidsreg & Kollektiewe Bedinging PGL (2006: 213-220, 227-245) ;WL (2009: 307-363) PLL (2005: 210-256)

TEMA 5 (LEERUITKOMSTE) Bespreek die erkenning van die verpligting om te beding. Definieer n kollektiewe ooreenkoms en bespreek die regswerking daarvan. Gee 'n uiteensetting van die organiseringsregte waarop 'n vakbond aanspraak kan maak. Verskaf ook n aanduiding van watter organiseringsregte aan verteenwoordigende-, voldoende verteenwoordigende- en meerderheidsvakbonde toegeken word. Bespreek die verskillende kollektiewe bedingingstrukture. Dra kennis van die partye wat deur 'n bedingingsraadooreenkoms gebind word en die moontlike uitbreiding daarvan. Sit die begrip kollektiewe onderhandeling, die partye daarby betrokke en die bevoegdhede van rade uiteen. Gee 'n uiteensetting van en onderskei tussen agentskapwerkplekooreenkomste en geslote geledere ooreenkomste. Verduidelik hoe geskille met betrekking tot kollektiewe ooreenkomste besleg kan word.

TEMA 5 (INLEIDING) Klem van WAV is op samewerking en konstruktiewe skakeling tussen bestuur en arbeid. Nuwe strukture: Statutêre en werkplek forums. Nywerheidsrade is vervang deur bedingingsrade.

TEMA 5 (KOLLEKTIEWE BEDINGING I) Erkenning van plig om te beding (I) Gee nie regtens afdwingbare verpligting om te beding nie MAAR regte van vakbonde en agentskapwerplekooreenkomste. Moet regte aan vakbonde toestaan, maar geen verpligting om te onderhandel nie. Weiering om te beding = magspel. Adviserende toekenning om te onderhandel sal waarskynlik nie ignoreer kan word nie. Potensiële belangrikheid van hierdie vorm van adviserende arbitrasie word duidelik as mens besef dat weiering om te onderhandel die volgende insluit (a 64(2)): o Weiering om vakbond as kollektiewe bedingingsagent te erken o Weiering om n bedingingsraad in te stel o Onttrekking van erkenning van n kolletiewe bedingingsagent o Bedanking van party uit bedingingsraad o Geskille rakende gepaste bedingingseenhede, -vlakke of -onderderwerpe

TEMA 5 (KOLLEKTIEWE BEDINGING II) Erkenning van verpligting om te beding (II) Erkenning van vakbond is begin van kollektiewe bedinging. Werkgewer moet regte van verteenwoordigende geregistreerde vakbonde gee: o 30% lidmaatskap Geregistreerde vakbond wat statutêre raad wil instel moet lidmaatskap van ten minste 30% in relevante sektor hê. Twee/meer vakbonde mag saamsmelt vir hierdie doel. 30% lidmaatskap word slegs in konteks van statutêre rade gebruik. In die hele wet word slegs melding van voldoende verteenwoordigend en meerderheidsvakbonde gemaak. o Voldoende verteenwoordigend Slegs geregistreerde vakbond wat voldoende verteenwoordigend van werknemers in werkplek is kan op sommige organiseringsregte aandring. Definisie van voldoende verteenwoordigend word nie voorsien nie, maar die gees van hierdie hoofstuk in die Wet dui aan dat n vakbond met aansienlike lidmaatskapsbasis, alhoewel nie die meerderheid nie, as voldoende verteenwoordigend erken sal word. Gewoonlik 30% verteenwoordiging en meer. Twee/meer vakbonde kan gesamentlik optree om voldoende verteenwoordiging daar te stel. o Meerderheid lidmaatskap Meerderheid is nie moeilik nie en dui op duidelike meerderheid van werknemers in werkplek, dit is wanneer 50% plus een van die werknemers in die werkplek by die vakbond aangesluit het. Slegs geregistreerde vakbonde met meerderheidsondersteuning sal in staat wees om op statutêre regte m.b.t. agentskapwerkplek, geslote geledere ooreenkomste en werkplekforums aan te dring. Twee/meer vakbonde kan saamsmelt ten eind meerderheidsondersteuning te verkry sodat hierdie regte toegeken kan word. Verdermeer, regte om inligting te laat openbaar, om verteenwoordigers aan te stel en vir betaalde verlof word net aan n meerderheidsvakbond toegeken.

TEMA 5 (ORGANISERINGSREGTE I) Sien definisie van werkplek op PHA 229. Die organiseringsregte is as volg: o Toegang tot die werkplek (VV & M) Om lede te werf/mee te kommunikeer/se belange te dien. Vergaderings buite werksure op perseel. Redelik t.o.v. tyd en plek. o Aftrekking van vakbond ledegelde van lede se salarisse (VV & M) Werknemer kan werkgewer magtig om ledegelde af te trek. Werkgewer moet afgetrokke geld voor 15de van volgende maand aan vakbond oorbetaal. o Verlof gedurende werksure vir ampsdraers (VV & M) Redelike verlof om funksies uit te voer. Vakbond en werkgewer moet op aantal dae betaalde verlof ooreenkom.

TEMA 5 (ORGANISERINGSREGTE II) Organiseringsregte (vervolg) II: o o Openbaarmaking van inligting (M) Inligting om funksies effektief uit te voer. Wanneer met werkgewer gekonsulteer/beding word. Geen inligting indien: Regtens gepriviligeerd Verbied deur reg/hofbevel Aansienlike nadeel Private persoonlike inligting van werknemer Aanstelling van verteenwoordigers by werksplek (M) 1 vert - 10 lede 2 vert - >10 < 50 50 lede 2 vert + 1 >50 (maks 7 vert) 300 lede 7 vert + 1 >100 (maks 10 vert) 600 lede 10 vert + 1>200 (maks 12 vert) > 1000 lede 12 vert + 1>500 (maks 20 vert) Sien funksies van verteenwoordiger PHA232.

TEMA 5 (ORGANISERINGSREGTE III) Organiseringsregte (vervolg) III: o Uitoefening van organiseringsregte (VV & M) Stel werkgewer skriftelik in kennis. o Beslegting van geskille (VV & M) Verwys na KVBA vir versoening/arbitrasie.

TEMA 5 (KOLLEKTIEWE BEDINGINGSTRUKTURE I) Bedingingsrade o Een/meer geregistreerde vakbonde en een/meer geregistreerde werkgewersorganisasies kan bedingingsraad vir sektor en area deur : n grondwet wat aan die vereistes voldoen, aan te neem registrasie van die bedingingsraad te bekom. o Bedingingsraad kan vir meer as een sektor aangestel word en die Staat kan n party tot enige bedingingsraad wees indien dit n werkgewer is in daardie sektor en area. o Primêre funksie is sluit van kollektiewe ooreenkomste (bewaring van nywerheidsvrede).

TEMA 5 (KOLLEKTIEWE BEDINGINGSTRUKTURE II) Bedingingsrade (vervolg) o Bevoegdhede en werksaamhede van bedingingsrade sluit die volgende in: Om kollektiewe ooreenkomste te sluit Om kollektiewe ooreenkomste af te dwing Om arbeidsgeskille te voorkom en te besleg Om geskilbeslegtingswerksaamhede te verrig Om n fonds vir beslegting van geskille in te stel en te administreer Om opleidings- en onderwysskemas in te stel en te bevorder Om pensioen-, mediese hulp-, siekbetalings-, vakansie-, werkloosheids- en opleidingskemas in te stel en te administreer Om voorstelle oor beleid en wetgewing wat die sektor en area raak te wontwikkel en aan NEOAR/ ander geskikte forum voor te lê Om by wyse van kollektiewe ooreenkomste te bepaal wat, by stakings of uitsluitings, nie n vraagstuk in geskil mag wees nie Om aan WPF bykomende aangeleenthede op te dra vir oorlegpleging Om nywerheidsteundienste binne die sektor te voorsien Om die dienste en werksaamhede van die bedingingsraad na werkers in informele sektor en huiswerkers uit te brei

TEMA 5 (KOLLEKTIEWE BEDINGINGSTRUKTURE III) Statutêre rade o Verteenwoordigende vakbond/werkgewersorganisasie kan by Registrateur in voorgeskrewe vorm aansoek doen vir die instelling van n statutêre raad in n sektor en area ten opsigte waarvan geen raad geregistreer is nie. o Bevoegdhede en werksaamhede Bevorder geskilbeslegtingswerksaamhede Bevorder en stel opleidings- en onderwysskemas in Die instelling en administrasie van pensioen-, voorsorg-, mediese hulp-, siektebetalings-, vakansie- en werkloosheidsskemas Sluit kollektiewe ooreenkomste om uitvoering aan bg te gee (Kollektiewe bedining)

TEMA 5 (KOLLEKTIEWE BEDINGINGSTRUKTURE IV) Werkplekforums o Oorlegplegende liggaam eerder as onderhandelende liggaam. o Poging om grondvlak arbeidsbestuursverhoudinge te demokratiseer. (Om vakbond se veglustige wyse van optrede en bestuursprerogatiewe teen te werk). o Werkgewers moet somtyds oorleg pleeg en somtyds oorleg pleeg met die doelwit om konsensus te bereik, met n werkplekforum (Sien Tema 6).

TEMA 5 (BEDINGINGSPROSES) Bedingingseenheid o In werkplek. Groep werknemers wat gemeenskaplike belange deel. Bedingingsvlak o Onderneming / sektor Bedingingsagenda o Gemeenskaplike belang Bedingingsoptrede o Goeie trou

TEMA 5 (KOLLEKTIWE OOREENKOMSTE I) Kollektiewe ooreenkoms' beteken skriftelike ooreenkoms rakende diensvoorwaardes en terme of enige ander aangeleentheid van gemeenskaplike belang wat gesluit word tussen een of meer geregistreerde vakbond(e), aan die een kant, en aan die ander kant deur - o een of meer werkgewers o een of meer geregistreerde werkgewersorganisasies o een of meer werkgewers en een of meer werkgewersorganisasies

TEMA 5 (KOLLEKTIWE OOREENKOMSTE II) Regswerking van kollektiewe ooreenkomste Kollektiewe ooreenkoms bind: o Partye tot die kollektiewe ooreenkoms o Elke party tot die ooreenkoms en lede van elke ander party tot die ooreenkoms in soverre bepalings tussen hul van toepassings is o Lede van geregistreerde vakbond en werkgewers wie lede is van geregistreerde werkgewersorganisasie wat partye is tot die ooreenkoms indien die ooreenkoms die volgende reguleer: Diensvoorwaardes en -terme Optrede van werkgewers teenoor werknemers/optrede van werknemers teenoor werkgewers o Werknemers wie nie lede van geregistreerde vakbond(e) wat party tot ooreenkoms is nie indien: Werknemers in ooreenkoms geïdentifiseer word Ooreenkoms die werknemers uitdruklik bind Vakbond(e) meerderheid van werknemers as lede in werksplek het. Kollektiewe ooreenkoms is bindend vir die hele tydperk van ooreenkoms. n Kollektiewe ooreenkoms wysig enige dienskontrak.

TEMA 5 (KOLLEKTIWE OOREENKOMSTE III) Agentskapwerkplekooreenkomste Geen statutêre verpligting op werkgewer/werkgewersorganisasie om agentskapwerkplekooreenkoms aan te gaan nie. Werkgewer is verplig om agentskapsfooi van lone van nie-vakbond werknemers af te trek een aan vakbond, wat party is tot ooreenkoms, oor te betaal. Werknemers wie nie lede is van vakbond nie moet in ooreenkoms aangedui word en moet vir vakbond-lidmaatskap kwalifiseer. Agentskapwerkplekooreenkoms is binded slegs as dit bepaal dat: o Nie-vakbond lede nie verplig is om lede van vakbond te word nie o Ooreengekome agentskapsfooi nie n bedrag is wat die vakbondledegeld van lede oorskry nie Sien PHA p240

TEMA 5 (KOLLEKTIWE OOREENKOMSTE IV) Geslote geledere ooreenkomste Geregistreerde meerderheidsvakbond kan geslote geledere ooreenkoms met werkgewer sluit. Geslote geledere ooreenkoms is bindend slegs indien stemming onder werknemers (wie deur ooreenkoms gebind word) gehou is en 2/3 in ondersteuning was vir so n ooreenkoms. Geen aftrekkings gemaak ingevolge n geslote geledere ooreenkoms mag aan politieke partye as affiliasiefooie/as verkiesing van n persoon tot n politieke amp betaal word nie. Wet stel uitdruklik dat dit nie onbillik is vir n werkgewer om n werknemer te ontslaan wie weier om lid te word van die vakbond wat n party tot die ooreenkoms is, of wie lidmaatskap geweier word of wie regverdiglik uit vakbond geskors word. Sien PHA p240-241.

TEMA 5 (GESKILBESLEGTING) Indien geen ooreenkoms oor n proses, sal die KVBA oor eksklusiewe jurisdiksie beskik om geskil te besleg. Beslegting van geskille rakende kollektiewe ooreenkomste sien vloeidiagram in PHA p 242.

VOLGENDE LESING Werknemerdeelname