KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere

Vergelijkbare documenten
KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

Lewenswetenskappe Maart 2010 Graad 11 Tyd: 1½uur Totaal: 100

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 2: Golwe, klank en lig

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRAAD 10 A 10

Plantstruktuur en Plant Voedsel

ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: Halfjaarlikse eksamen

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 (1) (1) (1) (1) (1) VRAAG 2. Pas die letter van die prente hieronder by die korrekte beskrywing.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Ekurhuleni Noord Distrik. Lewenswetenskap: Graad 10 P1. November Eksamen 2017

EKURHULENI NOORD DISTRIK GR 11 LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 1 : 9 NOVEMBER 2017 TYD : 2½ URE PUNTE : 150

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Les Plan Twee. Habitats

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

TSHWANE WES GRAAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

GRAAD 7 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 4: Materie en materiale 1

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: *3WISK*

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ALGEMENDE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 9

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

2017 SACAI-WINTERSKOOL LEWENS- WETENSKAPPE NOTAS

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 150. TYD: 2½ ure HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 15 BLADSYE. Bladsy 1 van 15

GRAAD 9 NOVEMBER 2013 WISKUNDE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

EKURHULENI NOORD DISTRIK

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

TSHWANE WES JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 11. PUNTE: 150 TYD: Uur. Hierdie vraestel bestaan uit

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

NATUURWETENSKAPPE NOVEMBER EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING TEGNOLOGIE GRAAD 8 ASSESSERINGS TAAK JUNIE 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 3. Alle tekeninge moet in potlood gedoen word en byskrifte moet in blou of swart ink wees. 4. Die diagramme in hierdie vraestel is NIE noodwendig volgens skaal geteken nie.

AFDELING A VRAAG 1 1.1 Verskillende moontlike antwoorde word op die vrae hieronder verskaf. Kies die regte antwoord en skryf slegs die letter (A D) langs die vraagnommer (1.1.1 1.1.3) neer, byvoorbeeld 1.1.4 C. 1.1.1 Ringelering word gebruik om A plantgroei aan te moedig. B die sterkte van xileemweefsel te verbeter. C indringerbome te vernietig. D die translokering van voedingstowwe in plante te stimuleer. 1.1.2 Die interne faktor wat NIE die transpirasietempo beïnvloed nie, is die A aanwesigheid van blaarhare. B aantal huidmondjies. C grootte en vorm van die blaar. D aanwesigheid van floëemvate in die blaar. 1.1.3 Die membraan wat ryklik van bloedvate voorsien is en die oppervlak van n been bedek, word die genoem. A periosteum B endosteum C trabeculae D kraakbeen (3 2 ) (6) 1.2 Gee die korrekte biologiese term vir elkeen van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs die betrokke vraagnommer (1.2.1 1.2.4) neer. 1.2.1 Die struktuur wat deur die saamgesmelte stertwerwels van mense gevorm word. 1.2.2 Die kanker wat met n beenmurgoorplantingsoperasie behandel word. 1.2.3 Die eerste werwel wat met die kranium artikuleer. 1.2.4 n Tipe skelet wat water gebruik om steun aan diere met sagte liggame te verskaf. (4) Bladsy 2 van 7

1.3 Kies n beskrywing uit KOLOM B wat by n term in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A G) langs die vraagnommer (1.3.1 1.3.5) neer, byvoorbeeld 1.3.6 H. KOLOM A 1.3.1 Endoskelet 1.3.2 Notochord KOLOM B A n Ondersteunende staaf wat by laer chordata onder die sentrale senukoord voorkom 1.3.3 Plasmodesmata 1.3.4 Caspary-bandjie 1.3.5 Wortel B C D E F Die wasagtige bandjie wat in die selwand van die endoderm aangetref word n Skelet wat binne die liggaam aangetref word Verlies van water deur transpirasie Klein sitoplasmakanale wat selle verbind Absorbeer water en opgeloste minerale G n Skelet wat buite die liggaam aangetref word (5) TOTAAL AFDELING A: 15 Bladsy 3 van 7

AFDELING B VRAAG 2 Bestudeer die diagram en beantwoord die vrae. 2.1 Verskaf byskrifte A tot D vir die diagram. (4) 2.2 Knievervangingchirurgie is n operasie wat ouer mense ondergaan om n beskadigde kniegewrig te verwyder en dit met n kunsgewrig (prostese) te vervang. Die algemeenste rede vir hierdie operasie is ernstige osteoartritis. 2.2.1 Watter tipe gewrig is die kniegewrig? (1) 2.2.2 Wat is osteoartritis? (3) 2.2.3 Noem TWEE algemene oorsake van osteoartritis. (2) 2.2.4 Noem EEN manier waarop ouer mense in jou gemeenskap osteoartritis behandel. (1) [11] Bladsy 4 van 7

VRAAG 3 Bestudeer die elektronmikrograaf en beantwoord die vrae. 3.1 Identifiseer die weefsel wat in die mikrograaf getoon word. Verstrek n rede vir jou antwoord. (2) 3.2 Verskaf byskrifte A en B. (2) 3.3 Verduidelik hoe n spiervesel saamtrek. (4) [8] Bladsy 5 van 7

VRAAG 4 Die diagram hieronder toon apparaat wat in die Lewenswetenskappe-laboratorium opgestel is. Bestudeer die diagram aandagtig en beantwoord die vrae. 4.1 Verskaf n doel vir hierdie ondersoek. (2) 4.2 Verduidelik hoe: 4.2.1 daar voorkom word dat lug die xileemvate verstop wanneer die stingel gesny word. (1) 4.2.2 die apparaat water- en lugdig gemaak word. (1) 4.3 Wat is die doel van die olie? (1) [5] Bladsy 6 van 7

VRAAG 5 Michael stel die apparaat hieronder op om worteldruk te demonstreer. Bestudeer die diagram en beantwoord die vrae. 5.1 Omskryf worteldruk. (2) 5.2 Formuleer n hipotese vir hierdie ondersoek. (2) 5.3 Verduidelik waarom die blare van die plant verwyder word. (2) 5.4 Noem DRIE voorsorgmaatreëls wat Michael moet tref wanneer hy hierdie ondersoek opstel. (3) 5.5 Wat sal Michael na n paar uur aan die bopunt van die gesnyde stingel sien vorm? (2) [11] TOTAAL AFDELING B: 35 GROOTTOTAAL: 50 Bladsy 7 van 7