Hierdie klas strooier is ontwerp met produktiwiteit en veelsydigheid in gedagte, en bied die middelslag- en kommersiële boer, sowel as kontrakteur,

Vergelijkbare documenten
Landboutoerusting Vanaf 1965

Voor Planter Onderdele Gids vir planters Vervaardig en versprei deur Marais Engineering

Meganiese stelsels en beheer:

Vlotterklep Eienskappe:

Ignition Munt en Die Ignition Netwerk Ontwerp vir Waarde, Volhoubaarheid, en Groei

Elektriese Stroombane

1 Julie 2014 MBA BOLAND NUUSBRIEF: JULIE 2014

Nokke. Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES EN BEWEGING 4 Module 4 5 NOKKE NOKKE

Kuilvoer foelie Produk inligting

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

EKURHULENI NOORD DISTRIK

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

Foto-redigering vir sun.ac.za

CINTSA LEEFSTYL SPESIFIKASIE SKEDULE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES EN BEWEGING 4 Module 3 5 KATROLLE EN RATTE. Katrolle en Ratte

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS

Stelletjie Brosjure: Somer / Herfs 2017

VLAMBRAAIER GEBRUIKSAANWYSINGS

Sterk, sal nie maklik breek nie. Sommiges is baie hard, ander sag. Smelt teen hoë temperature. Blink. Rekbaar. Smeebaar

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MEMORANDUM

MODULE 8 TRIPPEL FLITS HOё TOON ( HIGH KEY ) OPSTELLING

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Suidwestelike Karookom Gaseksplorasieprojek Oppervlakwatervoorsiening Fase 1 & Fase 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

BESTUURSLISENSIE HANDBOEK

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid

AGRI-TREAT 300. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

Les Plan Twee. Habitats

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en

GRAAD 11 NOVEMBER 2011 FISIESE WETENSKAPPE V1 MEMORANDUM

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

GEBRUIK VAN ELEKTRIESE MOTORs - WAT Sê DIE NAAMPLAATJIE OOR DIE PRODUK?

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 SIVIELE TEGNOLOGIE MEMORANDUM

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

FORMELE DEFINISIE van n PRISMA

Vraag Funksionele groep 1.2 Ester 1.3 Temperatuur van die gas 1.4 Katode 1.5 Ammoniumnitraat 5

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

Morsjorsie Reëls. Die Doel van Skool Reëls

Plantstruktuur en Plant Voedsel

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

Energie en verandering

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 SIVIELE TEGNOLOGIE

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

Handleiding 6. Skep en bestuur van ʼn Twitter-rekening. rekening

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

Handleiding 2. Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 GKSA

GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 (1) (1) (1) (1) (1) VRAAG 2. Pas die letter van die prente hieronder by die korrekte beskrywing.

FAKTORE EN VEELVOUDE

Die Voortrekkers Transvaal

Wiskunde Graad 4. November 2016

DRIEHOEK VAN LIG. Kamera Knapie sê. Dis Maklik!!

HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK

Huishoudelike GoedereAfdeling

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

JUNIE-EKSAMEN 2014 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE 1/1 MEMORANDUM GRAAD 12

WAARSKUWINGS VOORSORGMAATREËLS

GEBRUIKERSHANDLEIDING

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING TEGNOLOGIE GRAAD 8 ASSESSERINGS TAAK JUNIE 2015

Oorsig. Module 3.1 Netwerke. Wat is n netwerk? Redes vir netwerke. Redes vir netwerke. Redes vir netwerke

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

ANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vlotheid en intonasie

Wildbyvoeding se voor- en nadele. Craig Shepstone

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

Opgradering van Oracle PeopleSoft Studente-, Finansies-, HR- en CRM- stelsels. 1. Agtergrond

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

Memorandum Vraebank min

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

TEGNOLOGIE. Graad 9. Leerder Onderwyser. Stelsels en Beheer (Meganismes) Hoërskool Gerrit Maritz Distrik D15

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

CLOSTRIDIUM BOTULINUM

Hoofstuk 12 Filters. Die Lae Deurlaatfilter 12-1

L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening)

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

Vraestel 8 (Term 4): Kleredrag in Noodsituasies

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

S.A.TIMBER GROEP MAATSKAPPY PROFIEL

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

MEMORANDUM GRAAD 10 VOORBEELD Lewenswetenskappe - V 2

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne:

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES)

Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Intermolekulêre kragte. Dipool geïnduseerde dipoolkragte

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Les 14: Entrepreneurskap

Transcriptie:

7 ProSpread

Hierdie klas strooier is ontwerp met produktiwiteit en veelsydigheid in gedagte, en bied die middelslag- en kommersiële boer, sowel as kontrakteur, die ideale opsie vir die verspreiding van lae hoeveelhede kunsmis tot hoë hoeveelhede kalk en gips, sowel as middelslag tot hoë hoeveelhede droë organiese materiaal. 8

Eienskappe Die hoë-gehalte, geverfde, sagte staalbak- en onderstelkonstruksie is ʼn gesweisde konstruksie van vel- en plaatmetaal terwyl die onderstel van hoë-graad staalpyp vervaardig is om krag en soepelheid te bied tydens werking. Die perfekte haak, haakstelsel maak voorsiening vir ʼn groter mate van beweging in alle rigtings tussen die masjien en die trekker. Die veiligheidsketting op die sleepstang is n voorsorgmaatreël wat geneem is in die geval dat die haak, haakboute of trekkertrekstang breek tydens werking. ʼn Stewige parkeerdomkrag verseker maklike koppelling en loslating van die masjien voor en na werking. Hoë flotasie wiele verbeter die vastrap van die masjien op die lande en verminder kompaksie van grond. ʼn Tandem-wielstelsel is beskikbaar op verskeie modelle. Hierdie stelsel is aan die onderstel gekoppel deur bladvere en verseker eweredige vragverspreiding oor al vier wiele. Die duursame ingevoerde aste is van die hoogste kwaliteit en voldoen aan die CEO en/of Europese standaarde. Losmaakbare aste laat die klant toe om verskillende wielmiddelpunte te hê deur verskillende asgroottes aan en af te kan bout. Dit verbeter ook die praktiese aspekte van logistieke wanneer die pad en vrag regulasies inbreuk maak op die ontwerp van die masjien. ʼn Agterstuuras is beskibaar op verskeie modelle en laat nog meer beweegbaarheid toe wanneer daar op die lande gedraai word. Hidrolies-geremde aste is beskibaar op verskeie modelle. Die S-vormige trekstang laat n skerper draaisirkel toe en verseker meer en verhoogde vaartbelyne beweegbaarheid. Dit beskerm ook alle hidroliese pype en elektriese kabels en verbeter terselfdetyd die estetika en ontwerp. ʼn Inspeksievenster word aan die voorkant van die masjien geplaas, wat toelaat dat die operateur die inhoud en volume van die materiaal in die opvangbak kan sien tydens werking. ʼn Inspeksieleer is beskikbaar op verskeie modelle en laat die operateur toe om toegang te verkry tot die vangbak en dit veilig en maklik te inspekteur. Die geïntegreerde staal sif is in staat om vreemde voorwerpe van 65mm en groter in deursnee te verwyder, wat skade aan die verspreidingsmeganismes kan veroorsaak. ʼn ISOBUS enkelkanaalstel is beskikbaar op verskeie modelle, met n plug and play opsie wat sal integreer met enige trekker wat ʼn ISOBUS kan gebruik. Hierdie stelsel beheer die ketting vervoerbandspoed en op sy beurt die toedieningskoers. ʼn ISOBUS dubbelkanaalstel is beskikbaar op verskeie modelle. Hierdie stelsel beheer die draaierspoed sowel as die kettingvervoerbandspoed, wat op sy beurt die hoeveelheid en verspreidingspatroon beheer. ʼn Lig- en kamerapakket is beskikbaar op verskeie modelle, en laat die masjien toe om op nasionale paaie gebruik te word. Die pakket sluit twee kameras in en bestaan uit hoë intensiteit LED spreiligte, wat stategies aan die agterkant van die masjien geplaas is om lig te verskaf gedurende nagbedrywighede. Opsionele Eienskappe Die 3CR12-bakkonstruksie het ʼn langer lewensduur as sagte staal en word gebruik met effens wegvreetbare materiale in natter klimate waar roes- en wegvreting algemeen is. Die 304-vlekvryestaalbak word meestal in kusgebiede gebruik waar hoogs wegvreetbare materiale toegedien word. (304 vlekvrye staal hou tot 20 keer langer as sagte staal) ʼn Losstaande hidroliese kragtoevoerpak word gebruik om voldoende olievloei te voorsien na die verskeie hidroliese stelsel op die masjien, sou die trekker se hidroliese stelsels onvoldoende wees. Die agterste belt aanhegsel is ʼn ideale oplossing vir die strookplasing. ʼn Boord/wingerd verspreidingstel word gebruik om materiaal te versprei onder bome en wingerde sonder om materiaal direk agter die strooier te plaas waar dit nie benodig word nie. 9 As gevolg van Radium Engineering se volgehoue produk ontwikkelings proses behou Radium die reg om spesifikasies te verander sonder vooraf kennisgewing

Deurwydte van 730mm, Verstelbare agterdeur & Stewige kettingvervoerstselsel Verstelbare hoë-werkverrigting hidroliese spinnermotors & Spinnermotors aan bokant gemonteer Kragtige drie-spoed grondaangedrewe ratkas / Veranderbare dryfratkas Geveerde trekstang Gull Wing Staalkabinette Verstelbare deflekteerplate As gevolg van Radium Engineering se volgehoue produk ontwikkelings proses behou Radium die reg om spesifikasies te verander sonder vooraf kennisgewing 10

I H I A Enkel As Model D C B F J H A G E Dubbel As Model F B C D J G E 11 As gevolg van Radium Engineering se volgehoue produk ontwikkelings proses behou Radium die reg om spesifikasies te verander sonder vooraf kennisgewing

MODEL 8.0G 8.0GTD 8.0HTD 10.0G VRAG KAPASITEIT (kg) 8000 8000 8000 10000 10000 10000 12000 12000 15000 20000 KAPASITEIT (m³) 6,5 6,5 6,5 8 8 8 10 10 12,5 15 LEË GEWIG (kg) 1800 1900 1900 2300 2600 2750 2800 3000 3450 4400 OLIE VLOEI (l/min) 50 50 100 50 100 100 100 100 140 140 3-Spoed Grondaangedrywe Ratkas 10.0HS 10.0HT 12.0HS 12.0HT 15.0HT STD STD NA STD NA NA NA NA NA NA Hidrolies Ratkas (Ratio) OPT NA 22:1 NA 22:1 22:1 22:1 22:1 22:1 22:1 as (mm) 80 80 80 90 90 2x70 120 2x80 2x90 2x120 WIELE 2 x 500/60-480/80 R 34 480/80 R 34 2 x 560/60 R 2 x 560/60 R 4 x 500/50-2 x 600/55-26.5 4 x 500/60- Spesifikasies 4 x 500/60 R AANBEVEELDE TREKKER (hp/kw) 130/97 130/97 130/97 130/97 165/123 165/123 200/150 200/150 250/186 300/223 AS suspensie N/A N/A N/A N/A N/A STD N/A STD STD STD Agterstuuras N/A N/A N/A N/A N/A N/A N/A N/A STD STD Inspeksieleer N/A N/A N/A N/A STD STD STD STD STD STD Inspeksievenster N/A N/A N/A N/A STD STD STD STD STD STD Geveerde trekstang OPT OPT OPT OPT STD STD STD STD STD STD geïntegreerde staal rooster OPT OPT OPT OPT OPT OPT OPT OPT STD STD ISOBUS enkelkanaalstel N/A N/A N/A N/A OPT OPT OPT OPT N/A N/A ISOBUS dubbelkanaalstel N/A N/A N/A N/A OPT OPT OPT OPT STD STD Lig- en kamerapakket N/A N/A N/A N/A OPT OPT OPT OPT STD STD A - TOTALE lengte (mm) 5814 5814 5814 6407 6416 6393 7020 7020 7707 8594 B - sleepstang lengte (mm) 1948 1948 1948 1948 1948 1948 1948 1948 2154 2154 C - BIN lengte (mm) 3006 3006 3006 3606 3776 3776 4376 4376 4701 5601 D - REAR SECTION lengte (mm) 852 852 852 852 852 852 852 852 852 852 E - OVERALL WYDTE (mm) 2461 2434 2434 2510 2510 2310 2660 2660 2560 2771 F - DROM WYDTE (mm) 2200 2200 2200 2200 2200 2200 2200 2460 2400 2400 G - WIELMIDDELPUNTE (mm) 1950 1950 1950 1950 1950 1950 1950 1950 2050 2150 H - TOTALE HOOGTE (mm) 2400 2544 2544 2558 2626 2590 2733 2486 2777 2900 I - haak HOOGTE (mm) 457±50 538±50 538±50 495±50 491±50 459±50 530±50 462±50 452±50 575±50 J - AS HOOGTE (mm) 585 765 765 621 622 543 623 588 585 667 20.0HT 4 x 600/55 R 26.5 As gevolg van Radium Engineering se volgehoue produk ontwikkelings proses behou Radium die reg om spesifikasies te verander sonder vooraf kennisgewing 12