12. God se verbond met Abram Génesis 15 en 16 Die Here van die verbond In hierdie hoofstuk openbaar God aan Abram wat Hy vir Abram beteken in die verbond. God is alles vir Abram. Hy staan selfs vir Abram in aangesien Abram dit nie self kan doen nie. Hierdie hoofstuk fokus op die volgende hoofgedagtes: Die Here se beloftes is vas en seker. Die mens is nie daartoe in staat om as gelyke party met God in die verbond te tree nie. Net in Christus kan reg geskied om die woede en oordeel van God op die sonde weg te neem. God verskyn weer aan Abram Na die ontmoeting met Melgisédek by die Koningslaagte keer Abram terug na sy woonplek. Hy is ongelukkig. Hy voel ook eensaam en verlate. Abram geword en het nog geen kind nie. Waar moet die nageslag vandaan kom wat in Kanaän sal woon? weet dat dit die stem van God is en hy verstaan wat God vir hom sê. Hy hoef nie bang te wees nie, want God sal hom teen alle gevaar beskerm. Die verskyning van die Here aan Abram is besonder belangrik, want die verbond vasgelê. 65
Abram het nog altyd met geloofsdade gereageer op die beloftes van God. Wanneer hy nou met God praat, word dit duidelik dat hy oor die beloftes van God nagedink het en dat daar vir hom onsekerheid was oor God se beloftes. begin al daaraan dink om sy dienskneg Eliëser sy erfgenaam te maak. God verseker Abram dat hy verkeerd redeneer en dat sy eie seun sy erfgenaam sal wees. Die Here lei hom uit sy tent na buite. Dit is al donker en duisende sterre blink aan die wolkelose hemel. Abram kan die menigte sterre nooit tel nie. So sal jou nageslag wees, sê die Here vir hom. Dit lyk vir Abram onmoontlik, maar hy glo wat die Here vir hom sê. Daardie geloof kom nie uit Abram self nie. Dit is God wat hom uit genade die geloof skenk. En nou gaan God nog verder genade betoon. gebruik, 25 hierdie keer gebruik hy die sterre om aan Abram te verduidelik hoe groot sy nageslag sal wees. Abram glo nou in die Here. Hy is ten volle oortuig dat die Here die mag het om te doen wat Hy beloof het. 26 Hierdie geloof maak Abram vry van twyfel. 27 Abram vra tog vir die Here om aan hom geloof. In die Here is dit wat Hy beloof het vas en seker. Die verbondsluiting Die volgende dag ontvang Abram die teken waarvoor hy gevra het. Op God bokooi en ram elkeen in twee stukke. Daarna lê hy die twee helftes van elke duiwe lê hy teenoor mekaar neer. het. Die bondgenote loop tussen die helftes van die diere deur as bewys dat hulle bymekaar hoort, net soos wat die stukke van die diere bymekaar hoort. As hulle die verbond nie nakom nie, sal die een wat nie die verbond verbreek 25 Gen 13: 16 En Ek sal jou nageslag maak soos die stof van die aarde, sodat as iemand die stof van die aarde kan tel, jou nageslag ook getel kan word. 26 Rom 4: 21 en was ten volle oortuig dat Hy ook die mag het om te doen wat Hy beloof het. 27 Gal 3: 6 Net soos Abraham in God geglo het, en dit is hom tot geregtigheid gereken. 66
nie, die reg hê om die ander een stukkend te kap soos die deurgekapte diere. Abram wag geduldig op God. Naderhand jaag hy die roofdiere weg wat nader kom na die diere wat hy deurgesny het. Toe die son ondergaan, val sal neem, maar dat dit nie dadelik sal gebeur nie. Hulle sal eers vierhonderd die sonde van die inwoners van Kanaän so groot wees dat hulle God se oordeel nie meer kan ontvlug nie. Abram se nageslag sal eers dan vry wees van verdrukking en die Kanaäniete uitroei sodat hulle self in Kanaän kan woon. Wanneer God in soveel besonderhede aan Abram vertel wat met sy nageslag wat God beloof het, sekerlik sal kom, al is hy nou kinderloos! bokant uitslaan, kom en beweeg tussen die stukke van die diere deur. Abram weet wat hierdie verskyning beteken. God wys Homself as regter aan Abraham. 28 Vir verlossing om plaas te vind, moet reg geskied. Daarom moes Christus mens word om vir die mens se sondes te kan betaal. Sonder Christus se betaling aan die kruis kan daar geen vergiffenis van sonde wees nie. gevra. Van sy kant af kan Abram niks gee nie. Alles kom van God af. Daarom beweeg ook net God tussen die stukke deur. Hy gee uit genade. om as gelyke vennoot op te tree nie, die verbond berus suiwer op God se genade. Die geboorte van Ismaël Abram en sy vrou Sarai woon nou al tien jaar in Kanaän. Toe hulle hierheen maak. 29 Hierdie belofte het vir Sarai groot vreugde gebring. Sy sien uit 28 brand. 29 67
Na tien jaar se wag vir die kindjie, begin Sarai aan God se belofte twyfel. Egiptiese meisie wat Sarai waarskynlik as geskenk van die Egiptiese koning ontvang het tydens hulle verblyf in Egipte. Sarai se voorstel is uit ongeloof en twyfel gemaak en Abram is ook ongelowig as hy toegee aan haar wens. Hagar verag Sarai Nou gebeur iets wat Sarai nooit verwag het nie. Hagar is skielik nie meer tevrede om Sarai se slavin te wees nie. Sy is nie meer onderdanig aan Sarai nie en behandel haar meesteres met minagting. Sarai het dit glad nie verwag nie en word baie kwaad vir Hagar. Daar is soveel onmin dat Hagar in die rigting van Egipte wegvlug van haar meesteres. Om by Egipte te kom, moet sy deur die woestyn Sur gaan, en dit te voet! Sy sal beslis in die woestyn omkom van honger en dors. Hagar is egter nie fontein sit en rus. Die Here het haar nie verstoot soos haar meesteres Sarai haar verstoot het nie. God is besorg oor haar en Hy stuur die Engel van die Here om na Hagar God self. 30 In die Bybel is daar later weer geleenthede waar God so aan van Abram wat sy verwag. Ismael Hagar kry die opdrag dat sy moet omdraai en nederig wees teenoor Sarai, sal rondswerf en niemand hom ooit sal onderwerp nie. 30 Num 22: 22 Maar die toorn van God het ontvlam, omdat hy weggetrek het; en die Engel van die HERE het gaan staan in die pad as sy teëparty, terwyl hy op sy esel ry en sy twee dienaars by hom was. Rig 6: 11 Toe het die Engel van die HERE gekom en gaan sit onder die terpentynboom wat by Ofra staan, wat aan Joas, die Abiësriet, behoort het, terwyl sy seun Gídeon juis koring uitslaan in die parskuip om dit te beveilig teen die Midianiete. 68
Hagar se hart is vervul met vreugde. Sy is nou seker dat die Here van haar weet en vir haar omgee. Sy noem die plek Lagaï-Roï, wat beteken die Lewende wat my sien. Vol hoop en blydskap keer sy terug na Abram se tent en vertel hom van haar wonderlike ontmoeting by Lagaï-Roï. Wanneer haar seuntjie gebore word, noem Abram hom Ismael soos die Here beveel het. Ismael is die stamvader van die Arabiere. het vir sy geestelike nageslag verreikende gevolge. Die eeue-lange stryd tussen die Jode (die nageslag van Abram) en die Arabiere (die nageslag van Ismael) duur vandag nog voort. Aanbevole leesstukke DE GRAAF, S.G. 1935. Verbondsgeschiedenis: Schetsen voor de vertelling van de Bijbelse Geschiedenis. Het Oude Testament. Kampen: J.H.Kok. 60-71 p. INGWERSEN, G. 2008. Die Bybel oorvertel vir oud en jonk. Pretoria: DBU. 38-41 p. KROEZE, J.H. 2008. Handboek Bybelse geskiedenis: Die Ou Testament. Pretoria: DBU. 85-89 p. VAN DER WAAL, C. 1998. Sola Scriptura. Gids vir Bybelstudie. Deel 1: Génesis Josua. Pretoria: Sola Scriptura Instituut. 57-58 p. 69