46 En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê nie?

Vergelijkbare documenten
KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Jesaja sien die Toekoms

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Goeie Konings, Slegte Konings

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Die Groot Gebod dennis de wet

n Tempel Leier besoek Jesus

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

'n Man gestuur deur God

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader,

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

Die Kerk se Geboorte

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

D O O P. Die doop van bekeerlinge is n kardinale deel van ons redding, wat ons nie kan uit die weg stoot of verontagsaam nie.

Van Vervolger tot Prediker

Jona en die Groot Vis

Hoé weet ons die Bybel is die Woord van God? Erkenning van die gesag van die Skrif en die Heilige Gees

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Jona en die Groot Vis

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Toestemming word gegee om die dokument af te druk en te reproduseer vir die doel om die Ester aanlyn Bybelstudie te voltooi.

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Van Vervolger tot Prediker

Die brief aan die Filippense

1 Waar ek vandaan kom

Die Groot Muur van Nehemia

Toe God alles gemaak het

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

Toe God alles gemaak het

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Les 2 vir 13 Oktober 2018

Toestemming word verleen om die dokument of te druk en te reproduseer vir die doel om Psalms 119 aanlyn Bybelstudie te voltooi.

2. Die skepping van die mens

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Pragtige Koningin Ester

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

God eer Josef die slaaf

n Dubbele kruis-belydenis

Briewe, posseëls en elektroniese pos

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Welkom by Die Storie God se storie

Die Here sal jou soos n kroon in sy hand hou, n koning se kroon in die hand van jou God.

Die Here gee vir mense, wat oor Hom bly is, dit wat hulle harte begeer.

Petrus en die Krag van Gebed

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

OPENBARING 5:5 HK Sondag 48

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

TEKS: Matteus 5:3 (AV 1933/53) HK 5

TEKS: 1 Korintiërs 8:4-6 HK 34:94-95

Vries al hulle bates, betaal geld terug met rente, hy word `n handearbeider vir die wat hy/sy besteel het.

Preek Romeine 1:16-17

DIE BRIEF AAN FILEMON

Tema: Dra die vrug van die Gees om meer soos Christus te word. Vooraf sang Sb 9 4: 1,2,3,4 Sb 14 1: 1,3

SUKSES vir 2006 I Gedagtes

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018

MAAK JESUS WEER DIE HOOF VAN SY KERK!

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

1 JOHANNES 4:20 HK 34:93

Transcriptie:

1 Rm. 12:2 2 En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is. Ek vra nou mooi in die outoriteit van die verheerlikte Sen van God aan elkeen persoonlik Laat die Gees nou toe om hierdie teks nou in jou lewe te help toepas, jammer Hy wil jou help maar jy moet die eerste stap gee. Dit is reg indien jy nie die besluit neem en dit in jou lewe begeer nie sal Hy jou nie help nie - eers jy dan neem Hy oor. 2Kor. 5:17 17 Daarom, as iemand in Christus is, is hy n nuwe skepsel; die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword. Die nuwe skepsel van God is anders: die vernuwing van hulle gemoed het veroorsaak dat hulle in elke opset anders as die gewone mense (selfs as die gereelde kerkgangers) is. Onthou moet nooit vergeet dat jy kan nooit n nuwe skepsel raak voor die ou dinge nie heeltemal verbygegaan het nie. Lukas 5:45,46 45 Die goeie mens bring uit die goeie skat van sy hart te voorskyn wat goed is; en die slegte mens bring uit die slegte skat van sy hart te voorskyn wat sleg is; want uit die oorvloed van die hart spreek sy mond. 46 En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê nie? Mt. 15:8 8 Hierdie volk nader My met hulle mond en eer My met die lippe, maar hulle hart is ver van My af. Kry eers jou hart leeg van alle tradisie en mensgemaakte godsdiens vul jou dan met die ware Woord van God, dan eers is daar n goeie skat in jou hart. Maak dit dan saak indien ek iets in opregtheid doen wat dalk n tradisie is? Mt. 15:6 6 So het julle dan die gebod van God kragteloos gemaak ter wille van julle oorlewering. Mk. 7:8,9 1

8 Want terwyl julle die gebod van God nalaat, hou julle aan die oorlewering van mense vas: die wassery van kanne en bekers, en ander dergelike dinge van dieselfde aard doen julle baie. 9 En Hy sê vir hulle: Julle verstaan dit goed om die gebod van God opsy te sit en so julle oorlewering te onderhou. Kom ons kyk gou na Spr. 18:21. Spr. 18:21 21 Dood en lewe is in die mag van die tong; en elkeen wat dit graag gebruik, sal die vrug daarvan eet. LK 5:45 leer dat uit die oorvloed van die hart spreek die mond en Spr. 18:21daar is dood en lewe in die mag van die tong so dit wat ons spreek het geweldige komplikasies en daarom moet ons uiter versigtig wees wat ons spreek. Hiermee saam ook. Mt. 18:19 2 2 19 Weer sê Ek vir julle: As twee van julle saamstem op die aarde oor enige saak wat hulle mag vra, dit sal hulle ten deel val van my Vader wat in die hemele is. Pasop dat jy nie dood oor jouself, jou familie en selfs al God se skepsels uitspreek nie, want indien jy verkeerde of negatiewe dinge uitspreek stem die duiwel en sy demone saam is daar twee wat saamstem oor n saak en dan is God verplig om sy Woord waar te maak en dan sal dit gebeur. Kom ons kyk gou wanneer die mens Jesus aanneem is een van die eerste dinge wat hul behoort te doen, terwyl meer as 95% nie eers geweet het dat hulle so gou moontlik na hul bekering hul hart te ledig van alle verkeerde dinge veral kerk leerstellings wat die Woord van God kragteloos maak. Bely, breek en beweeg voort met alle verkeerde dinge in jou lewe. Bly weg van mense of plekke waar sondige praktyke plaasvind. Kry selfs verkeerde gedagtes uit jou hart, vul dan jou hart met die onvervalsde Woord van God soos dit daar geskryf staan en nie soos kerke dit deur die eeue verdraai het of selfs aangepas het nie. Verskillende maniere van Bybel lees. 1. Bybelstudie waar daar n onderwerp bestudeer word wat sê die hele Bybel oor bepaalde onderwerp. (goeie konkordansies n groot hulp). 2. Bybel lees om hart te vul (baie kort gedeelte oor en oor). Josia 1:8.

3 3. Bybel lees vir kennis aangaande die Bybel (Hoofstukke selfs boeke op een slag). 4. Lees, bid en bepeins die Woord om sodoende God se stem te hoor. Waar begin ek, om myself reg te kry en wat moet ek doen? Voor jy enigiets vandag in die lewe doen moet jy bid. Ek wil my verstout deur te sê dat jou hele lewe moet een gebed wees wat in die môre wanneer jy waker word begin en eindig wanneer jy aan die slaap raak. Die volgende naas gebed, verkieslik met n gees van gebed moet jy begin Bybel lees met die doel om jou hart te vul met die lewend gewende Woord van God. Elke mens begin met n besluit om van verkeerd te verander na hoe dit moet wees. Dit is nie maar net weer iets soos n bekering nie, nee dit is n daadwerklike weg draai weg van my maniere hoe ek dit geleer en gedoen het, na God se manier. Dit is wenslik om God vir vergifnis te vra en dan Hom toe te laat dat Hy jou deur sy Gees te leer hoe Hy dit verlang. Nou nadat ek n koersaanpassing gemaak het, waar begin ek watter vertaling en wanneer. Onthou jy moet nooit ooit dit waag om Bybel te lees voor jy gebid het nie, en dan jou eie en die vyand se gedagtes gevange geneem het tot gehoorsaamheid aan die lewend gewende Woord van God nie. Lees altyd in jou eie taal, al is jy ook uiters tweetalig. Vir Afrikaans gebruik die standaard 1933/53 vertaling en Engels die King James vertaling. Indien jy van ander vertalings hou kan jy hul naas die aanbevole twee lees. Bly vir eers weg van parafrases wat gewoonlik die opinies van mense en kerke bevat. Jy moet nooit Bybel lees sonder papier en verkieslik nota boek want los papier verdwyn gewoonlik. Hoe lees ek? Rm. 10:17 17 Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God. Josua 1:8 8 Hierdie wetboek mag nie uit jou mond wyk nie; maar bepeins dit dag en nag, sodat jy nougeset kan handel volgens alles wat daarin geskrywe staan; want dan sal jy in jou weë voorspoedig wees, en dan sal jy met goeie gevolg handel. Waar begin ek lees? 3

Verkieslik daarmee wat ons Meester self geleer het tydens sy aardse bestaan. Om mee weg te spring word die evangelie van Johannes daarna Handelinge en die briewe aanbeveel. Wat dan van die ou Testament? 4 Moet asseblief nie die Ou Testament afskryf nie, nee dit is net so noodsaaklik, maar om God se stem te leer en om jou hart vol te maak begin asseblief met die aanbeveelde gedeeltes. Moet asseblief nooit die Bybel oopslaan en daar begin lees nie nee lees sistematies, begin altyd waar jy die vorige keer opgehou het, onthou: Wie het dit geskryf? Nie wie het die pen vasgehou nie. 2Ti 3:15-17 15 en dat jy van kleins af die heilige Skrifte ken wat jou wys kan maak tot saligheid deur die geloof in Christus Jesus. 16 Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, 17 sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus. Hoe moet ons bid? Jk. 4:3 3 "Julle bid en julle ontvang nie, omdat julle verkeerd bid, om dit in julle welluste deur te bring." Jk. 1:6 6 Maar hy moet in die geloof bid, sonder om te twyfel; want hy wat twyfel, is soos 'n golf van die see wat deur die wind gedrewe en voort gesweep word. Jh. 16:23 23 "En in daardie dag sal julle My niks vra nie. Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, alles wat julle die Vader sal vra in my Naam, sal Hy julle gee. Fil. 4:6 6 Wees oor niks besorg nie, maar laat julle begeertes in alles deur gebed en smeking met danksegging bekend word by God. Die vraag na watter gebede beantwoord God is nie so ingewikkeld nie, God beantwoord alle gebede wat volgens sy wil gebid word. 1Jh 5:14 14 En dit is die vrymoedigheid wat ons teenoor Hom het, dat Hy ons verhoor as ons iets vra volgens sy wil 4

5 Net vir jou kennisname, God se wil verskil nie van mens tot mens nie, nee sy wil is in boekvorm en omdat die Bybel nie kan verander nie is sy wil altyd dieselfde. Jy vra volgens sy wil indien jy dit wat jy vra, uit die skrif kan regverdig. Fil 4:19 19 En my God sal elke behoefte van julle vervul na sy rykdom in heerlikheid deur Christus Jesus Jes. 62:6 & 7 6 o Jerusalem, Ek het wagte op jou mure uitgesit wat gedurigdeur die hele dag en die hele nag nie sal swyg nie. o Julle wat die HERE herinner aan sy beloftes moenie rus nie 7 en laat Hom nie met rus nie, totdat Hy Jerusalem bevestig en maak tot n lof op aarde! Onthou uiters belangrik: Elke gebed moet altyd n tweegesprek wees, moet nooit n monoloog met Hom voer nie, veral nou in die laaste dae God het so baie wat Hy met ons wil deel maar ons gee Hom nie behoorlik tyd daarvoor nie. Wanneer jy vyftien minute bid moet jy Hom te minste dieselfde tyd gee om met jou te gesels. Wees egter versigtig indien ons traag is om te hoor moet ons Hom baie meer tyd gee. Indien jy nog onseker is, of jy hoor nie so gereeld nie. Begin deur n kort gebed van jou kant dan lees jy die Bybel kort gedeeltes oor en oor totdat jy sy stem te hoor. 5