Sakkie Parsons E-Pos Bediening

Vergelijkbare documenten
Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Jesaja sien die Toekoms

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Webtuiste. E-pos: Sel: Wie is my Naaste MAT 22:36 MAT 22:37 MAT 22:38

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Die twee buite Bybelse bewyse wat ek graag noem.

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Sakkie Parsons E-Pos Bediening Webtuiste. E-pos: Sel:

Goeie Konings, Slegte Konings

Die Groot Gebod dennis de wet

Sakkie Parsons E-Pos Bediening

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

n Tempel Leier besoek Jesus

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Les 2 vir 13 Oktober 2018

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Welkom by Die Storie God se storie

Pragtige Koningin Ester

Van Vervolger tot Prediker

WAAROM ONS AANHOU MET DIE KINDERDOOP. n Reaksie op Christo Nel se oproep tot n nuwe hervorming, en sy verwerping van die kinderdoop

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels. Leierskap Strukture

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Jona en die Groot Vis

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

Wanneer iemand sê dit het ek van ons Here gekry.

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Geroep vir Gemeenskap

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018

D O O P. Die doop van bekeerlinge is n kardinale deel van ons redding, wat ons nie kan uit die weg stoot of verontagsaam nie.

n Dubbele kruis-belydenis

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

Simson, God se sterk Man

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Toe God alles gemaak het

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

VRAE EN BESWARE WAT MENSE SOMS OOR DIE DOOP HET

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoé weet ons die Bybel is die Woord van God? Erkenning van die gesag van die Skrif en die Heilige Gees

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees?

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Petrus en die Krag van Gebed

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader,

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

sodat jy n gestuurde van die Here kan

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

OPENBARING 5:5 HK Sondag 48

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Van Vervolger tot Prediker

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Paulus kritiseer sy tyd se manier

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Toe God alles gemaak het

Preek Romeine 1:16-17

Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg

Die Groot Geloofswoordeboek: Liefde

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

WATTER DAG IS DIE SABBAT, SATERDAG OF SONDAG?

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR.

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

Die Kerk se Geboorte

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

God bly met u, waar u ook mag gaan. Mag sy Gees u lei en heilig en u altyddeur beveilig. God bly met u, waar u ook mag gaan

Dooppreek Mika Bogaards

Wie in die Here glo, vertrou Hom met die bestemming.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

2. Die skepping van die mens

Die duiwel versoek Jesus

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Bybel vir Kinders. bied aan. Totsiens Farao!

Preek oor: Wat doen die Heilige Gees? Die Heilige Gees laat die wedergeboorte plaasvind

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

ons rykdom in Christus 2

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Het jy al jou kruis opgeneem Die Besluit

Transcriptie:

Sakkie Parsons E-Pos Bediening E-pos: sparsons@absamail.co.za Webtuiste: www.sakkieparsons.co.za Sel: 082-568 2704/Tel: 012 543 3669 Ons Here se Heilige volk. Iemand skryf aan my en vra as volg en ek plaas die relevante gedeelte net so oor in hierdie skrywe. Help asb is dit so dat baster mense nie hemel toe gaan nie. Hier is dan hoe ek na hierdie saak kyk. Die eerste wat ek natuurlik doen as ek hierdie soort vraag gevra word, is om te kyk wat sê die Woord oor byvoorbeeld in hierdie geval (baster). Nou goed. Die woord (baster kom twee keer in die Bybel wat ek lees voor en albei kere in die (Ou Testament). DEU 23:2 Geen baster mag in die vergadering van die HERE kom nie; selfs sy tiende geslag mag in die vergadering van die HERE nie kom nie. As ook. SAG 9:6 en die baster sal in Asdod woon so sal Ek dan aan die trotsheid van die Filistyn n einde maak Soos ek die Woord verstaan, was geen vermenging tussen n Israeliet en iemand van n ander volk geduld nie. Elke ander volk op aarde, buiten Israel was heidene en, om dit so te stel, onheilig. As n Israeliet, man of vrou, toegelaat het, dat n kind verwek word deur gemeenskap met iemand wat nie n Israeliet gewees het nie, was daardie kind n baster en het vir daardie kind gegeld wat vir alle destydse basters gegeld het. Met ander woorde, as daar destyds byvoorbeeld n Afrikanervolk sou gewees het, sou presies dieselfde ook vir ons Afrikaners en wat dit betref vir elke ander volk in hierdie mooi land van ons gegeld het. Met ander woorde, as byvoorbeeld daar Afrikaners destyds gewees het en daar sou as gevolg van gemeenskap tussen n Israeliet en n Afrikaner, n kind verwek word, sou die kind, onder die (ou verbond), n baster gewees het. So, ongeag wat sommige mense vandag as basters wil beskou, in die Woord is net kinders wat uit gemeenskap tussen n Israeliet en n persoon uit n ander volk gebore was, as basters beskou. Destyds, soos wat ek die Woord verstaan, was daar volgens die (ou verbond) wat die menseras aan betref, net twee soorte, of as jy wil, groepe mense op aarde. Daar was die Jode en daar was die Heidene. Die Jode het egter deur hulle ongehoorsaamheid kort-kort die verbond tussen hulle en ons Here verbreek en ons Here het toe n besluit geneem.

JER 31:31 Kyk, daar kom dae, spreek die HERE, dat Ek met die huis van Israel en die huis van Juda n nuwe verbond sal sluit; JER 31:32 nie soos die verbond wat Ek met hulle vaders gesluit het op dié dag toe Ek hulle hand gegryp het om hulle uit Egipteland uit te lei nie my verbond wat húlle verbreek het, alhoewel Ék gebieder oor hulle was, spreek die HERE. Wanneer het ons Here hierdie (nuwe verbond) tot stand gebring? Toe die mens absoluut in alle opsigte gereed gewees het vir hierdie (nuwe verbond). GAL 4:4 Maar toe die volheid van die tyd gekom het, het God sy Seun uitgestuur, gebore uit n vrou, gebore onder die wet, GAL 4:5 om die wat onder die wet was, los te koop, sodat ons die aanneming tot kinders kan ontvang. Daarom dan ook dat die skrywer van die boek aan die Hebreërs kon skryf. HEB 8:6 Maar nou het Hy n voortrefliker bediening verkry vir sover Hy ook Middelaar is van n beter verbond wat op beter beloftes wettelik gegrond is. HEB 8:7 Want as daardie eerste een onberispelik was, sou daar nie plek vir n tweede gesoek word nie. HEB 8:8 Want Hy berispe hulle en sê: Kyk, daar kom dae, spreek die Here, dat Ek met die huis van Israel en die huis van Juda n nuwe verbond tot stand sal bring, HEB 8:9 nie volgens die verbond wat Ek met hulle vaders gemaak het op die dag toe Ek hulle aan die hand geneem het om hulle uit Egipteland uit te lei nie; want hulle het nie gebly by my verbond nie, en Ek het hulle veronagsaam, spreek die Here. Net n paar verse verder skryf hy dan as volg. HEB 8:13 As Hy sê n nuwe verbond, het Hy die eerste oud gemaak; en wat oud word en verouder, is naby die verdwyning. Een van die groot redes waarom ons Here nie wou dat die Israeliete met die ander volke moes meng nie, soos ek die Woord verstaan, was omdat die Israeliete dan hulle rug op ons Here sou draai en ander gode aanbid. Dit het dan ook, keer op keer gebeur. Die nagevolge van n huwelik destyds tussen n Israeliet en n heiden was so tragies en verwoestend in die hand van satan, dat selfs die grote Salomo, van wie die Woord self sê, dat hy die slimste mens was wat ooit gelewe het. 1KON 3:11 En God het vir hom gesê: Omdat jy hierdie versoek gedoen het en nie vir jou n lang lewe begeer het en nie vir jou rykdom begeer het en nie die lewe van jou vyande begeer het nie, maar vir jou verstand begeer het om regsake te verhoor, 1KON 3:12 so doen Ek dan volgens jou woord: Kyk, Ek gee jou n wyse en verstandige hart, sodat een soos jy vóór jou nie gewees het en een soos jy ná jou nie sal opstaan nie.

Ja, ook die wyse Salomo was ten spyte van sy groot wysheid, toe hy ongehoorsaam aan ons Here maar in gehoorsaamheid aan satan, tog vir hom vroue uit ander volke geneem het, nie opgewasse teen die verwoestende en tragiese nagevolge van n vermenging tussen iemand uit die heilige volk van God en iemand wat nie deel van hierdie heilige volk van God gewees het nie. Soos ek gesê het, was die menseras in die ou Testamentiese tyd net in twee groepe verdeel. Die heilige volk van God naamlik Israel aan die eenkant en die heidene aan die anderkant. Toe kom die volheid van die tyd en God stuur Sy Seun om die hele wêreld te red. JHN 3:16 Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. JHN 3:17 Want God het sy Seun in die wêreld gestuur nie om die wêreld te veroordeel nie, maar dat die wêreld deur Hom gered kan word. Ja, toe stap Jesus Golgota toe en word die offer wat elke mens in die wêreld wat dit wil doen, met God versoen. 1JHN 2:2 En Hy is n versoening vir ons sondes, en nie alleen vir ons s n nie, maar ook vir dié van die hele wêreld. Nou is almal wat Jesus aanneem as Verlosser en Saligmaker, kinders van God. JHN 1:12 Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in sy Naam glo; Nou bestaan ons Here se heilige volk nie meer uit n sekere volk of etniese groep van die menseras nie KOL 3:9 Lieg nie vir mekaar nie, omdat julle die oue mens met sy werke afgelê het KOL 3:10 en julle jul met die nuwe mens beklee het wat vernuwe word tot kennis na die beeld van sy Skepper, KOL 3:11 waar daar nie Griek en Jood, besnedene en onbesnedene, barbaar, Skith, slaaf, vryman is nie, maar Christus is alles en in almal. Nou moet ons wat Jesus aangeneem het as Verlosser en Saligmaker, ons wie Sy kinders is, mooi daarop let, dat soos wat Israel in die ou Testamentiese tyd ons Here se Heilige volk gewees het, is ons wat Jesus aangeneem het as Verlosser en saligmaker, deur die (Nuwe verbond) ons Here se heilige volk. 1PET 2:9 Maar julle is n uitverkore geslag, n koninklike priesterdom, n heilige volk, n volk as eiendom verkry, om te verkondig die deugde van Hom wat julle uit die duisternis geroep het tot sy wonderbare lig, 1PET 2:10 julle wat vroeër geen volk was nie, maar nou die volk van God is; aan wie toe geen barmhartigheid bewys is nie, maar nou bewys is. Nou, soos in die ou Testamentiese tyd is die menseras weer volgens ons Here, in twee

groepe verdeel, naamlik die gelowiges en die ongelowiges en weer, soos in die ou Testamentiese tyd, word ons, Sy Heilige volk, verbied om n huwelik aan te gaan met iemand wat nie deel van Sy heilige volk is nie. 2KOR 6:14 Moenie in dieselfde juk trek saam met ongelowiges nie, want watter deelgenootskap het die geregtigheid met die ongeregtigheid, en watter gemeenskap het die lig met die duisternis? 2KOR 6:15 En watter ooreenstemming het Christus met Bélial, of watter aandeel het die gelowige met die ongelowige? 2KOR 6:16 Of watter ooreenkoms het die tempel van God met die afgode? Want julle is die tempel van die lewende God, soos God gespreek het: Ek sal in hulle woon en onder hulle wandel, en Ek sal hulle God wees, en hulle sal vir My n volk wees. Ek kry gereeld pos van mense wat as gelowiges, n huwelik ingaan met n ongelowige en wat dan op, om dit lig uit te druk, n tragedie uitloop. In die meeste gevalle wat ek mee te doen kry, is dit Christen vroue wat hierdie fatale stap neem. Daarom pleit ek by mense wat my oor hulle verhoudings kontak. Moet nooit maar nooit jou hart aan iemand gee, voordat daardie persoon nie eers sy/haar hart aan Jesus gegee het nie. Moet ook groot asseblief nie redeneer, ek sal hom/haar na ons huwelik na ons Here lei nie. Daar is eenvoudig nie deur ons Here so n bediening vir die Christen gegee nie. Om dan jou vraag aan my op te som. Wat die Woord en daarom ook ons Here aanbetref, soos ek dit verstaan. Wat die Woord aanbetref en dan ook net wat die (ou verbond) aanbetref, is n baster iemand wat gebore was, toe daar gemeenskap tussen n Israeliet en n persoon van n ander volk/etniese groep plaasgevind het. Vandag sien ek as kind van ons Here deur dit wat ek in die Woord lees, nie meer n baster nie. Ek kyk om my en ek sien, die menseras bestaan uit twee groepe, naamlik gelowiges en ongelowiges en ek probeer na die beste van my vermoë help, om die Evangelie van Jesus by so veel ongelowiges as moontlik uit te kry. Sodat die ongelowiges, ongeag van kleur of volk/etniese groep hulle kan bekeer en ek hulle my broer en suster kan noem, omdat hulle, hoe heerlik, saam met my deel is van ons Here se Heilige volk. Hoe groot is die liefde van ons Here nie! Dit maak nie saak wie of wat ek gewees het nie maar as ek Jesus aanneem as my Verlosser en Saligmaker het ek die ewige lewe en kom nie in die oordeel nie. JHN 5:24 Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie my woord hoor en Hom glo wat My gestuur het, het die ewige lewe en kom nie in die oordeel nie, maar het oorgegaan uit die dood in die lewe. Judas 1:24-25 Aan Hom nou wat magtig is om julle vir struikeling te bewaar en julle sonder gebrek voor sy heerlikheid te stel met gejuig,

25. aan die alleenwyse God, ons Verlosser, kom toe heerlikheid en majesteit, krag en mag, nou tot in alle ewigheid! Amen. Groete Sakkie Indien u hierdie e-pos lees en wel gereelde e-pos van my wil ontvang, stuur asseblief u volle e-pos adres in die subject box na sparsons@absamail.co.za Moet asseblief nie n leë e-pos stuur nie. Aangesien ek blind is en gebruik maak van n sagteware program waar die rekenaar met my praat, sal ek nie weet of dit n foto of leë e-pos is wat ek ontvang nie. In albei gevalle sal my rekenaar net stil bly.