MARK 11:7-11 JESUS SE INTOG IN JERUSALEM EN WAT HY DAARMEE AAN ONS OPENBAAR

Vergelijkbare documenten
God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

God bly met u, waar u ook mag gaan. Mag sy Gees u lei en heilig en u altyddeur beveilig. God bly met u, waar u ook mag gaan

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Jesaja sien die Toekoms

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

n Tempel Leier besoek Jesus

Gisteraand het dit gegaan dit oor hoe ons lewens moet wees om Jesus te volg. Watter klere ek moet aantrek.

Goeie Konings, Slegte Konings

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Dit wat óns wil hoe óns wil leef en wil praat en selfs wil dink (dit weet ons almal) is baie kere baie anders as wat Gód van ons wil hê.

Die Kerk se Geboorte

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Dankoffersondag met Nagmaal 4 November

Baie welkom by vanoggend se erediens

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

OPENBARING 5:5 HK Sondag 48

Petrus en die Krag van Gebed

Het jy al jou kruis opgeneem Die Besluit

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

D O O P. Die doop van bekeerlinge is n kardinale deel van ons redding, wat ons nie kan uit die weg stoot of verontagsaam nie.

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Tema: God gee die blydskap van die ewige lewe aan diégene wat in ons boodskap van Jesus Christus glo!

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Van Vervolger tot Prediker

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Welkom by Die Storie God se storie

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Kinders hoe voel julle oor die eksamen wat voorlê? Vir wie van julle is die Bybel soms moeilik om te verstaan? Ja daar is dinge waarmee ons sukkel né.

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Jakobus 4a Tema: toets van wêreldliefde / begeertes. Wat het jy?

1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80

Jesus is ons Koning Die einde van Jesus se aardse lewe

LYDINGSREIS. Paasweek 2011

Jona en die Groot Vis

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

Preek oor: Wat doen die Heilige Gees? Die Heilige Gees laat die wedergeboorte plaasvind

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

n Kind, Jesus, word gebore en word groot (2)

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek

Die Groot Gebod dennis de wet

Die Here gee vir mense, wat oor Hom bly is, dit wat hulle harte begeer.

jou hele liggaam lig hê. Maar as jou oog sleg is, sal jou hele liggaam sonder lig wees. As jou oë sleg is dit beteken eintlik maar as jou oë slegte

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

SKRIFLESING: Romeine 8:31-39 (AV 1983) TEKS: Romeine 8:32b. Skrifberyming 24 (1-1) : 3. Psalm 62 : 4 (na gebed) Psalm 93 : 1, 4

n Dubbele kruis-belydenis

Preek Romeine 11:36. (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 26 Maart 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Jesus lewe! Kruisiging en opstanding. Teks: Mat 21:1-11 en Joh 3:16

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Tema: Dra die vrug van die Gees om meer soos Christus te word. Vooraf sang Sb 9 4: 1,2,3,4 Sb 14 1: 1,3

JOHANNES 6:48 HK 28. Votum en seën. Psalm 100 : 1, 3. Gebed. Skrifberyming 54 (2-6) : 1. Skriflesing: Johannes 6:41-59 (AV 1983) Belydenis: HK 28

Van Vervolger tot Prediker

Jesus Christus se opstanding maak ons lewens sinvol

Dooppreek Mika Bogaards

VERSPREI GOD SE LIEFDE (2) VERTEL ANDER VAN GOD SE LIEFDE 13 Augustus 2006, Ds Freddie Schoeman

Kersliedere. Jesus is die Ewige Lig!

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

PSALM 90:2 NGB 1. Votum en seën. Psalm 90 : 1. Gebed. Skriflesing: Psalm 90 (AV 1933/53) Belydenis: NGB 1. Teks: Psalm 90:2 (AV 1933/53)

MATTEUS 7:12. Votum en seën. Psalm 34 : 2, 4. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1983/91) Psalm 4 : 3.

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.

12. Ek glo in die Heilige Gees Johannes 16:5-7, 12-15

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR.

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees?

'n Man gestuur deur God

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Preek Romeine 1:16-17

Transcriptie:

MARK 11:7-11 JESUS SE INTOG IN JERUSALEM EN WAT HY DAARMEE AAN ONS OPENBAAR PS-Vooraf Ps 70:1,2 Ps 113:1,3 Ontmoetingsdiens Votum Ons hulp is van die HERE wat hemel en aarde gemaak het. Amen Seëngroet Gemeente van ons Here Jesus: Genade vir julle en vrede van God, ons Vader, en die Here Jesus Christus deur die kragvolle werking van die Heilige Gees Amen. Lofprysing Ps 115:1,2,8,9 Verootmoediging en Versoeningsdiens. Gebed om skuldvergewing en verligting. Ps na gebed- Ps 116:1,2,3 Woorddiens. Die Woord van die HERE spreek tot ons uit Mark 11:7-11 Vertrekpunt in vers 7 Psalm en antwoord op die Woord Ps 118:11, 12 Skrifverklaring Inleiding

Geliefdes, hier in Mark 11:1-11 gaan dit oor Jesus se intog in Jerusalem in en wat Hy daarmee aan ons openbaar. En dis opns tema vanaand. Jesus se intog in Jerusalem en wat Hy daarmee aan ons openbaar. Dit was ook ons tema vanoggend toe ons in vers 1-7 stil gestaan het by Jesus se voorbereidings om Jerusalem in te gaan. En nou wil ons vanaand verder gaan en in zoom op Jesus se optog na Jerusalem met vers 8-10 En Jesus se aankoms in Jerusalem vers11 Terugblik Maar kom ons kry net gou ons gedagtes so bietjie agtermekaar. A) As Markus in vers 7 vertel dat hulle die vul na Jesus gebring het en hulle klere daarop gelê het, dans ons by die laaste deel van Jesus se voorbereidings vir sy optog in Jerusalem in. Nou dit gebeur natuurlik alles nadat Jesus hulle naby Betsage en Betanië aangekom het, wat sommer dig by Jerusalem is. Omtrent halfuur se stap Hier by Jerusalem om te ly en te sterf verkondiging van Jesus in Mark 8-10 Hoekom? Baie baie belangrike agtergrond en konteks vir die hele intog van Jesus in Jerusalem in. Ook vir vers 1-7 se voorbereiding tot die intog waarby ons vanoggend was. B) En as osn dan in vers 7 lees dat die twee dissipels die vul na Jesus gebring het en hulle klere daarop gelê het (as saal) en Jesus op die vul gaan sit het dan moet ons met Jesus op daardie donkievul op wie niemand nog ooit gery het nie, die twee belangrike goed onthou wat Jesus in al die voorbereidings aan ons geopenbaar het. Seun van die mens Here

Nou dit alles het Jesus wat daar op die donkie-vul gesit het vir Sy dissipels en die skare wat Hom gevolg het gewys.geopenbaar. Maar nou is die groot vraag: Wat gaan hulle reaksie wees? Opmerking Nou dat daar gereageer is, is verseker so En ons gaan dit raaksien as ons nou gaan stil staan by: Vers 8-10 En Jesus se optog na Jerusalem En vers 11 en Jesus se asankoms in Jerusalem En dan gaan ons ook sien wat Jesus hiermee aan ons openbaar 1. So kom ons begin dan by vers 8-10 en Jesus se Optog na Jerusalem Nou in vers 7 is Jesus die Seun van die mens, die Here op die donkie-vul. In vers 8 het Jesus se optog na Jerusalem begin. En dank an mens dit nie mis nie. Daar s reaksie vers 8 sê: Toe gooi baie mense hulle klere op die pad oop en ander kap take (of blare) van die bome af en strooi dit op die pad. Sien u hoe reageer Jesus se dissipels en die skare wat Hom volg? Gebruik om iemand te erken en te eer as Koning. 2 Kon 9:13 se dit. Ons hoor daar hoe Jehu koning oor Israel geword het en dan staan daar: Toe neem hulle gou elkeen sy kleed en lê dit onder hom en hulle blaas op die ramshoring en sê: Jehu is Koning. So sien julle? Jesus openbaar Homself nog die heeltyd as die Messias as die Seun van die mens, as die Here, ook hier by Jesus se voorbereidings tot Sy intog in Jerusalem in. En dan eer hulle Jesus, hulle sien dit raak en eer Jesus en erken Jesus as Koning.

Ons sien dit ook as ons van vers 8 na vers 9 toe gaan. Nou in vers 9 staan daar: En die wat voor geloop het en die wat gevolg het, het uitgeroep en gesê: Hoesanna! Geseënd is (of geloof en geprys moet word) Hy wat kom in die Naam van die Here. Sien u? Hooor julle? Die reaksie van die dissipels en die skare op Jesus. Hulle roep Hom toe met die woorde van Ps. 118:25-26. Want dis uit Ps 118:25-26 dat hierdie Hoesanna, Geseënd is hy wat kom in die naam van die Here kom. Nou in Ps 118 gaan dit oor n Enkeling, n Koning. Hy is in nood, vyande Hy bid tot HERE Hy oorwin in Naam en krag van HERE En dan gaan Hy op na die Tempel in Jerusalem met n skare wat Hom volg. *Verwag van die HERE af verlossing deur Hom Hossanna (118:25) *Onderwerp hulle oor Hom, prys en eer Hom Geseënd (118:26) Nou Ps 118 self identifiseer nie hier die Koning nie. Sê: Soek Hom, smag na Hom. Sien Hom raak in openbaringsgeskiedenis! En dan openbaar Jesus hier op die donkie-vul ry, Homself as die Seun van die mens van Ps8:5-9 en Dan 7:13-14. Ja Jesus openbaar Homself as Here van Ps110:1 Ons kan dit vanoggend sien. En dan? Dan erken die skare en die dissipels in Jesus die Koning van Ps 118. En dan roep hulle met Ps118:25 Hoesanna wat beteken Ag HERE gee tog verlossing En gee dit deur hierdie Koning deur Jesus die HERE die Seun van die mens. En hulle eer Jesus met Geseënd is hy wat kom in die naam van die Here In vers 10 gaan hierdie wonderlike reaksie deur die skare en die dissipels net aan.

Want kyk wat sê vers 10: Die skare en die dissipels is steeds aan die word en dan sê hulle: Geseend is die koninkryk (of die koningsheerskappy) wat kom in die Naam van die Here, die koninkryk van ons vader Dawid. Nou met hierdie woorde verduidelik die dissipels en die skare eintlik vir ons Ps 118:26 so bietjie. Hy wat kom in die Naam van die HERE bring koninkryk/koningsheerskappy Doen dit in Naam van HERE *Gesag van HERE *Krag van HERE Koninkryk is koninkryk wat gekoppel is aan Dawid. Openbaringshistories Dissipels en skare erken en prys Jesus, dus as Een in wie 2 Sam 7:16 in vervulling gaan. Daar waar Natan vir Dawid gesê het: jou troon sal vastaan tot in ewigheid. Ja Dissipels en skare erken in Jesus die Een in wie Jes 9:6 in vervulling gaan. Dis daar waar die HERE praat oor die koning wat vrede sonder einde bring op die troon van Dawid en oor sy koninkryk om dit te bevestig en dit te versterk deur reg en geregtigheid van nou af tot in ewigheid. En ons sou nog n hele klomp sulke profesieë kan opnoem. Maar belangrik, die dissipels en die skare erken in Jesus die wonderlike vervulling hiervan!!! Van Ps118:25-26 en die Ou Testament profisieë oor die Messias wat ewig regeer op troon van Dawid. Toepassing Maar nou is die vraag: Wat sê Jesus hiermee vir ons? Doen selfondersoek! Waaroor! Waaraan erken ek Jesus as die Seun van die mens, as Here, as Messias? Besef ek my sonde, my skrikwekende rebellie van my selfgesenteerde Ek in opstand teen God.

Wat self God wil wees Wat niks wil weet van n God gesenteerde lewe waarin ek myself verloën en God se wil soek, en met self opofferende liefde dien, en my naaste se belange bo myne sit soos Jesus ons wys. En smeek ek dan: Hoesanna, verlos tog HERE, deur hierdie Jesus op die donkie-vul oppad na die kruis. Of: is Jesus vir my, my Messias wat my moet verlos van my omstandighede, sodat Ek steeds Ek kan bly en my sin kan kry? Dis so belangrik geliefdes Hierdie selfondersoek, want hierdie skare hier saam met Jesus wat hier in Mark 11:9-10 sê: Hoesanna! Geseënd is Hy wat kom in die Naam van die HERE is die selfde skare wat in Mark 15:13 vir die Romeinse goewerneur Pontius Pilatus skreeu Kruisig Hom. Hoekom? Wel omdat Pilatus in Mark 15:9 vir die skare gesê het: Wil julle hê dat ek vir julle die koning van die Jode moet los laat En dan praat Pilatus natuurlik van Jesus, die lydende Jesus, die bespotte Jesus, gemartelde Jesus. Wil julle hê date k Hom moet vrylaat En dan sê die skare: Kruisig Hom met van Brugger So geliefdes dis belangrik. Ons kan al die regte woode sê, ons kan al die regte lofprysing hê. Ons kan Jesus bely as ons Saligmaker, maar vir die verkeerde rede. En dan gaan jy Jesus los. Want Hy gaan nie aan jou vereistes voldoen nie!! Daarom so belangrik: Regte besef van ons krisis. Jesus kom om te verlos van paradys sonde van EK wat God wil wees, sodat ons saaam met Hom konings kan word wat God gesentreerd leef en mekaar dien. Jesus kan nie aan my Goddelose Ek tot diens te wees en my goddelose behoeftes te bevredig nie.

Ja dis die ernstige selfondersoek waarmee on sons moet besig hou, as die dissipels en die skare hier rondom ons uitroep: Hoesanna! Geseënd is Hy wat kom in die Naam van die HERE En hiertoe bring Jesus ons in vers 8-10 met Sy optog na Jerusalem. 2. Maar dit bring ons nou by vers 11: En Jesus se aankoms in Jerusalem Nou in vers 11 staan daar: En Jesus het in Jerusalem gekom en in die Tempel. En nadat Jesus alles rondom bekyk het, en omdat dit al laat was, het Jesus met die twaalf uiktgegaan na Betanië. Hoor u die reaksie? Daar in die Tempel. Hoor u dit? Die reaksie van absolute doodse stilte. Net in vers 10 nog het dit geraas. Daar was Hosannas orals om ons heen. Daar is uitgeroep met Geseënd is Hy wat kom in die Naam van die HERE. Maar nou hier in vers 11 by die Tempel is alles net dood stil. Openbaringshistories En weet u: Dit moenie so wees nie, in elkgeval nie as ons Ps 118:26 lees nie. Want terwyl die skare volgers hulle oorwinende Koning toe roep met: Geseënd is Hy wat kom in die Naam van die HERE, roep die Priesters in Ps 118:26 vanuit die temple met: Ons seen julle uit die huis van die HERE Maar hier in Mark 11:11 as Jesus in Jerusalem ingaan en in die Tempel, is dit nie so nie, al wat daar is, is n doodse stilte, wat n ontsettende antiklimaks. Hoekom? Weld it kom ons agter as ons sien wie daar by die Tempel die septer swaai. En vanuit Mark 11:18 en 11:27 kom ons agter dat dit die Skrifgeleerdes en die Owerpriesters is. En weet julle: Dis presies die selfde ouens van wie Jesus praat as Hy in Mark 8:31 sê: die Seun van die mens moet baie ly en verwerp word deur die Owerpriesters en die Skrifgeleerdes.

En presies dit begin hier in die doodse stilte van die Tempel gebeur, geliefdes. Die Tempel establishment verwerp Jesus. Toepassing En nou is die vraag weereens: Wat sê dit vir ons? Wel tussen die jubelende skare wat met Ps 118:26 Jesus toegeroep het met: Geseënd is Hy wat kom in die Naam van die HERE moes ons selfondersoek doen. Hier in vers 11 in die stilte van die Tempel moet ons dit weer doen. Bewys Want die skare wat in vers 9-10 met Ps 118 hulle aan Jesus gebring het, het vir Jesus n paar dae daarna verwerp, net soos die Tempel establishment dit hier in vers 11 doen. Hoekom? Wel omdat nie die skare of die Tempel-establishment hull sonde, hulle ellende, hulle krisis besef het nie. Vir die skare was hulle grootste krisis hulle omstandighede, hulle lewe onder die Romeine. En toe Jesus in die mag van Pontius Pilatus gevange was, op pad na die kruis, toe is Hy nie meer die een wat kom in die Naam van die HERE nie. En toe verwerp hulle Jesus, want toe kon Hy nie meer hulle omstandighede veander nie. Die Skrifgeleerdes wat meestal Fariseërs was(n) het geglo dat jy dit kan reg kry om met wets onderhouding die volk van God te wees. Wat in vlekkeloosheid die Messias sou kan ontvang. (NIDNTT vol2 bl 810-811) En as Jesus dan in Mark 2:18 sê: Ek het gekom om sondaars tot bekering te roep dan is Jesus nie die Een vir hulle nie. En dan verwerp hulle Hom. Die owerpriesters wat meestal Saduseërs was (n) het nie geglo aan opstanding nie. Mark 12:18-27 vertel daarvan. So Jesus wat ons nodig het om ons by die ewige lewe op die nuwe aarde te bring soos Mark 10:17-27 vertel, het hulle nie nodig gehad nie. En by dit alles was Jesus met Sy wonderwerke wat die mense gaande gehad het en groot skares gelok het, n problem, want dit kon dalk die Romeine omkrap en dit was n rustige lewe in Judea daarmee heen. Joh 11:47-50 vertel daarvan.

So Jesus het dit ook nie vir hulle gedoen nie. En dan verwerp hulle Hom. So nou is die vraag in vers 9-10: As ek en u daar by Jesus is, saar waar Hy op die donkie-vul ry, met die skare om Hom wat uitroep: Geseënd is Hy wat kom in die Naam van die HERE waarom is Jesus dan vir jou, jou Verlosser? Waarvan moet Jesus jou verlos? En as jy en ek hier in vers 11 net die doodse stilte van die Tempel-establishment hoor, besef ons regtig hoe nodig ons Jesus het. Ja besef ons dat ons grootste nood nie ons omstandighede is nie maar my sonde van serfgesentreerdheid waarin ek in liefdeloosheid net my eie ek as God aanvaar?!!!!! En besef ek date k nooit ooit deur n mooi lewe hier in die kerk die koninkryk van God sal kan ingaan nie? En besef ek dat n hier en nou lewe van rykdom en plesier nie aanhou nie. En dat daar n opstanding is en n oordeel van God waar in ek van nature total en al skuldit staan voor God. SLOT Weet u geliefdes, as ons waarlik hierdie skrikwekkende sonde-krissis van ons besef. En dan vir Jesus hier in Mark 11:1-11 op die donkie-vul raaksien. Hier waar Hy vir ons weereens wys dat Hy die Here is wat wil in almag laat geskied. En dat Hy die Seun van die mens is onder wie God onderwerp het. Maar nou hier in Jerusalem in ry om te ly en so Sy lewe as losprys te gee. Dan kan ek nie meer stil bly soos in die Tempel-establishment van vers 11 nie. En dan is ons uitroepe nie maar net n soekende na verlossing uit my omstandighede soos ek dit wil hê nie, soos baie in die skare van vers 8-10 nie. Nee dan sê ons Hosanna verlos tog HERE, deur Jesus wat hier gaan ly. Verlos my van my bose sonde, verlos my om n dissipel te wees, verlos my om u Koninkryk op die nuwe aarde in te gaan En ons sê daarmee saam: Geseend is Hy wat kom in die Naam van die HERE En dan onderwerp on sons in lofprysing en na volging van ons Koning Jesus Christus. Amen Antwoord Ps 118:11-12 Gebed Barmhartigheidsdiens

Ps kollekte Ps 37:10, 11, 12, 13 Slotsang Ps 118:13, 14 Wegstuurseën Ontvang nou die seen van die HERE en gaan in vrede. Die genade van die Here Jesus Christus en die liefde van God en die gemeenskap van die Heilige Gees Sy met julle almal! Amen