Installerings instruksies vir Winkerk 7

Vergelijkbare documenten
Installerings instruksies vir Winkerk 7

Installasie van LPF AgriBusiness/Express 2010 LPF Systems BK

Bankstate LPF Systems BK

Hoe om met Salcon die CSV lêer vir SARS voor te berei

Foto-redigering vir sun.ac.za

Opgradering van Oracle PeopleSoft Studente-, Finansies-, HR- en CRM- stelsels. 1. Agtergrond

FAKTORE EN VEELVOUDE

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

PRESTASIE- BESTUUR-2015 HANDLEIDING

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF

Handleiding 6. Skep en bestuur van ʼn Twitter-rekening. rekening

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Inhoud. Virusse. Virusse. Virusse. Virusse. Hoe versprei n virus? Voorkoming van virusse. Anti-virusprogrammatuur

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Studente ITSI. Handleiding.

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

AFSTAND HER-BEREKENING WEDVLUG IDENTIFIKASIE BENZING ELEKTRONIESE KLOKKE TIPES ELEKTRONIESE KLOKKE BRICON ELEKTRONIESE KLOKKE

Installeren van het programma Shop Pro versie 6

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Standard Parts Installatie Solid Edge ST3

Die volgende funksie Wat Werk Waar Die hengelaar sal die mees gewilde vervaardigers se aanbevelings he t.o.v aas tipe om te gebruik per dam of oord.

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Fase 1: Die beskikbare opsies Klik op die volgende plekke: Stap 1: Stap 2: Stap 3: Vul die Name - en die Description -veld vir die klikker in.

Afdeling 1. Stelseltegnologieë en implikasies. Modules. Inleiding tot rekenaars. Sagteware. Hardeware. Lêerbestuur. IKT in perspektief

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

Handleiding Microsoft SQL Server configuratie

10. In Tomas se skoene Johannes 20:19-31

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Installatie SQL Server 2014

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Beantwoord die volgende vrae op die antwoordblad wat voorsien is. U mag nie die rekenaar aanskakel alvorens u nie Afdeling A ingehandig het nie.

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Installeren van het programma Shop Pro versie 6

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Installatie SQL Server 2012

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

Stappenplan bij het gebruik van SQL 2008 Versie 2.0,

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Welkom by Die Storie God se storie

Les Plan Vier. Voeding

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Installatie stappen Microsoft SQL Server 2008 R2 Express With Tools:

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Jakkals lê eendag heerlik en

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Installatie SQL: Server 2008R2

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

TomTom Bridge Gebruikhandleiding

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Jesaja sien die Toekoms

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Installeren van het programma Shop Pro

DHCP Scope overzetten van Windows Server 2003 R2 naar Windows Server 2012

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

GROOTFONTEIN KUIERFEES

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Nuusbrief 1/ September 2018

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

21. Soogdiere: karnivore Week 21

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GROOTFONTEIN KUIERFEES

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Hoe kies n mens n troeteldier?

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

LAB-ON-LINE LEES HANDLEIDING JOU GIDS VIR BETER LEESVAARDIGHEDE!

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Installing XDMS - Client.

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Academix. Hulpmodule vir onderwysers

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make?

Transcriptie:

Installerings instruksies vir Winkerk 7 Inhoudsopgawe 1. Agtergrond:... 1 2. Bedryfstelsels:... 1 3. Media:... 1 4. Internet toegang:... 2 5. Prosedures wat voor installering gedoen moet word:... 2 6. Omgewings waarbinne die program gebruik kan word:... 3 6.1 Losstaande rekenaars of die "Server" in 'n netwerk:... 3 6.2 Werkstasie rekenaars:... 3 Installering:... 4 1. Installering van die program self.... 4 2. Installering van die databasis "Engine" (Microsoft SQL Server)... 5 3. Koppel (Herwin) van die 2 Winkerk databasisse.... 8 1. Agtergrond: Hierdie dokument sal die gebruiker instaat stel om al die nodige media te bekom asook die nodige instruksies om Winkerk 7 te kan installeer. 2. Bedryfstelsels: Infokerk maak van die nuutste tegnologie gebruik vir die ontwikkeling van ons sagteware om sodoende te verseker dat ons sagteware altyd op die nuutste bedryfstelsels sal kan werk. Winkerk 7 is ontwerp om onder Windows 7 te werk, maar is ook 100% aanpasbaar vir Windows 8 en 10. Met sekere aanpassings kan Winkerk 7 ook nog onder Windows XP gebruik word, hoewel ons dit glad nie aanbeveel nie. Dit is soms baie moeilik om die program op XP aan die werk te kry, veral as die rekenaars baie oud is en daarom wil ons graag gemeentes wat nog XP het, aanmoedig om so spoedig moontlik 'n nuwe rekenaar met Windows 10 op aan te skaf. 3. Media: Alle media wat nodig is vir die program om ge-installeer te kan word, is van Infokerk se webwerf aflaaibaar. 1

4. Internet toegang: Indien die rekenaar waarop Winkerk 7 gelaai moet word, nie internet toegang het nie, kan dit oorkom word deur al die nodige lêers op 'n ander rekenaar, wat internet toegang het, af te laai en dit dan oor te kopieer na 'n "Flash Disk". Die installering kan dan volledig vanaf die "Flash Disk" gedoen word. 5. Prosedures wat voor installering gedoen moet word: Windows 7-10 As Windows 7 gebruik word, hoef daar geen verandering of verstelling op Windows gedoen te word nie, maar ons BEVEEL BAIE STERK AAN dat die User Account Control na sy laagste verstelling verstel moet word. Maak die "Control Panel" oop en gaan dan na "User Accounts". Kliek op "Change User Account Control settings". Die volgende skerm sal dan vertoon word. Skuif dan die "slider" af tot op sy laagste opsie (Never notify) en kliek op "OK". Dit is altyd goeie praktyk om nadat hierdie verstelling gemaak is, die rekenaar te "restart" en daarna eers met die res van die prosedures aan te gaan. Windows 8 en 10 2

Indien Windows 8 of 10 gebruik word, moet al die instruksies soos vir Windows 7 hierbo gevolg word, en daarna moet die volgende prosedures OOK gevolg word. Maak die "Control Panel" oop en gaan dan na "Programs and Features". Kies dan die opsie "Turn Windows features on or off". Die volgende skerm sal dan vertoon word. Kliek op die ikoon met die plussie langs ".NET Framework 3.5 ". Merk dan soos in hierdie skerm die 2 regmerkies langs die 2 "Windows Communication.." funksies en kliek op "OK" Windows sal nou self outomaties 'n klompie konfigurasies doen en wanneer dit klaar is kan daar aangegaan word na die volgende stap. 6. Omgewings waarbinne die program gebruik kan word: 6.1 Losstaande rekenaars of die "Server" in 'n netwerk: Indien die rekenaar 'n losstaande rekenaar gaan wees, of indien die rekenaar as die server in 'n netwerk omgewing gaan funksioneer moet al die programme wat afgelaai is, ge-installeer word. 6.2 Werkstasie rekenaars: Installeer slegs die program wat by skakel 1 hieronder afgelaai word. 3

Installering: Winkerk 7 benodig 3 komponente om te kan werk. Dit is nl. die program self (Skakel 1), die databasis "engine" (Skakel 2) en die databasisse. (Indien die gemeente reeds bestaande data het, moet dit herwin word soos in stap 3 hieronder verduidelik). Laai al die komponente soos hieronder uiteengesit af. Let asb daarop dat die komponente wat afgelaai word, EERS GESAVE moet word. DIT MOET NIE GERUN WORD NIE. Eers nadat die klaar gesave is, kan dit van die downloads folder as gerun word. 1. http://www.infokerk.co.za/downloads/winkerk7.29.setup.exe 2. http://www.infokerk.co.za/downloads/sqlsetupwk7.exe Die installering sal nou in die volgende 3 stappe bespreek word: 1. Installering van die program self. 2. Installering van die databasis "Engine" (Microsoft SQL Server) 3. Koppel (Herwin) van die 2 Winkerk databasisse. (Slegs vir gemeentes wat reeds bestaande data het.) 1. Installering van die program self. Maak die "folder" oop waar die programme in afgelaai is. Gewoonlik sal dit die "Downloads folder" wees. Soek na die winkerk7.29.setup.exe lêer, wat by bg. skakel 1 afgelaai was, en dubbelkliek dit. Die onderstaande skerm sal die eerste skerm wees wat vertoon word nadat die installeringsprogram geaktiveer is. Kliek dan op "Next" en daarna op elke volgende skerm op "Next" totdat die laaste skerm vertoon word, waar daar op "Finish" gekliek kan word. 4

2. Installering van die databasis "Engine" (Microsoft SQL Server) Soek na die installasie lêer van Microsoft SQL Server 2005 Express Edition wat u by skakel 2 hierbo afgelaai het, en dubbelkliek daarop. Lêers word gewoonlik in die "Downloads folder" gestoor. Sien onderstaande skermknipsel. Hierdie is 'n spesiaal voorbereide installasielêer vir die outomatiese installasie van SQL Server 2005 Express edition. Nadat die onderstaande lêer opgespoor is, kan daarop gedubbelklik word. Onder Windows 8 mag die volgende skerm dalk verskyn. Kies die opsie "Run the program without getting help". (Die skerm mag dalk meer as een keer opkom.) In Windows 10 sal die volgende boodskap regs onder op die skerm verskyn. Ignoreer asb die boodskap. Micosoft SQL Server 2005 werk 100% onder Windows 10 vir die korrekte werking van Winkerk 7. Die eerste skerm van die installeringsprogram lyk soos volg: Op hierdie skerm kan daar net op "Next" gekliek word. Dan volg die volgende 2 skerms. 5

Daar kan telkens net op "Next" geklik word. Na daar op die laaste skerm op "Next" gekliek is sal die volgende skerm verskyn: Daar hoef niks verder gedoen te word nie. Daar sal nog 'n hele paar ander skerms verskyn, maar u hoef niks te doen nie. Die installasie vind heeltemal outomaties plaas. Wag totdat die laaste skerm verskyn en klik dan op "Finish" Die installasie van SQL Server is dan klaar gedoen. 6

Na die installasie van SQL Server is daar eers weer 'n paar verstellings om in Windows aan te bring. 2. Maak "My Computer/Computer/This PC" oop en soek die "C:\Winkerk7" folder. Regskliek in die volgende skerm op die Winkerk7 folder en kliek dan in die volgende skerm wat dan vertoon word op "Properties". Die "Properties" skerm word dan vertoon. Kliek op "Security" en dan op die "Edit" knoppie. Hierdie skerm word dan vertoon. Kliek in die boonste raampie op "Users " en kliek dan in die onderste raampie op die blokkie onder "Allow" langs "Full Control" om 'n regmerkie daar in te plaas. Dit sal ook outomaties die regmerkie by "Modify" aansit. Kliek dan op "Apply" en dan op "OK". 7

3. Koppel (Herwin) van die 2 Winkerk databasisse. Winkerk7 het 2 databasisse wat beide herwin (Restore) moet word. Dit geld slegs vir bestaande gemeentes wat reeds voorheen data gerugsteun het. Soek na die folder waar die bestaande.bak lêer (backup file) gestoor is. Om die databasisse te herwin kan daar van die program SQLTool.exe gebruik gemaak word. Soek na Dubbelkliek op SQLTool. Die program sal dan soos volg oopmaak: die program in die C:\ProgramFiles (x86)\winkerk7 gids. Tik langs die woordjie "localhost" \sqlexpress in en kliek dan op "Connect" Die skerm sal soos volg daaruitsien: Kliek dan op die knoppie "Restore". Wanneer die "Restore database" skerm vertoon word, moet die naam vir die databasis daarin getik word. Die eerste databasis se naam is: WinkerkDB Kliek dan op "OK". 8

'n "Browser" word nou vertoon. Browse nou na die C: dryf se Winkerk7 waar die 2 lêers wat vroeër afgelaai was, gevind sal word. Kliek op WinkerkDBAfrikaans.bak en dan op "Open". Die volgende skerm sal dan vertoon word. Browse nou na "This PC" en onder dit na Local Disk (C:) en kliek op Winkerk7. Kliek dan op "OK" Presies dieselfde prosedure as hierbo beskryf moet nou 'n tweede keer gedoen word, maar vir die WinkerkMSG databasis. Kliek op die "Restore" knoppie en tik die naam WinkerkMSG soos hier aangedui in die blokkie en kliek op "OK". Volg die res van die instruksies soos hierbo. Die WinkerkMSG.bak lêer moet natuurlik gekies word en dit moet na C:\Winkerk7 herwin word. 9