GRAAD 11 NOVEMBER 2014 LEWENSWETENSKAPPE V2

Vergelijkbare documenten
KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme.

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere

LEWENSWETENSKAPPE JUNIE

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 LEWENSWETENSKAPPE V2 MEMORANDUM

TSHWANE-WES D15 GRAAD 11

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRAAD 10 A 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

TSHWANE WES JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 11. PUNTE: 150 TYD: Uur. Hierdie vraestel bestaan uit

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

Plantstruktuur en Plant Voedsel

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

OpenStax-CNX module: m Die plant: blomme. Siyavula Uploaders

GRAAD 7 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100

EKURHULENI NOORD DISTRIK GR 11 LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 1 : 9 NOVEMBER 2017 TYD : 2½ URE PUNTE : 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

TSHWANE WES GRAAAD 10

Lewenswetenskappe Vraestel 2 November 2008 Graad 11 Tyd: 2uur Totaal: 150

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

Watter van die bostaande is algemene eienskap/pe van virusse. A. i, ii en iii B. ii, iii en iv C. i, ii en iv D. slegs ii en iv

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

AFDELING A: KEUSEVRAE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V1 (MAKRO-EKONOMIE)

AFDELING A: Vraag 1: Verskillende antwoorde word vir die volgende vrae voorgehou. Kies die mees korrekte antwoord vir die vraag en skryf op jou folio.

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B.

2017 SACAI-WINTERSKOOL LEWENS- WETENSKAPPE NOTAS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 LEWENSWETENSKAPPE V2 NOVEMBER 2006

Ekurhuleni Noord Distrik. Lewenswetenskap: Graad 10 P1. November Eksamen 2017

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING TEGNOLOGIE GRAAD 8 ASSESSERINGS TAAK JUNIE 2015

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Woordelys KWARTAAL 1: LEEF EN LEEFWYSE

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

MEMORANDUM GRAAD 10 VOORBEELD Lewenswetenskappe - V 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Inleiding Tot Die Jagluiperd

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae.

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

NKANGALA DISTRIK HALF JAARLIKSE ASSESSERING 2012 TEGNOLOGIE GRAAD 7 PUNTE : 100 TYD : 2UUR BLADSYE : 8

Transcriptie:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMER 2014 LEWENSWETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur *ILFSCA2* Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye.

2 LEWENSWETENSKAPPE V2 (NOVEMER 2014) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat die vrae beantwoord word. 1. eantwoord AL die vrae. 2. Skryf AL die antwoorde in die ANTWOORDEOEK neer. 3. egin vir ELKE vraag op ʼn NUWE LADSY. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 5. Indien antwoorde NIE volgens die instruksies van elke vraag beantwoord word NIE, sal kandidate punte verbeur. 6. Maak alle sketse met potlood en byskrifte met blou of swart ink. 7. Teken diagramme en vloeidiagramme SLEGS wanneer dit gevra word. 8. Die diagramme in hierdie vraestel is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. 9. Jy mag NIE grafiekpapier gebruik NIE. 10. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar, gradeboog en passer gebruik. 11. Skryf netjies en leesbaar.

(NOVEMER 2014) LEWENSWETENSKAPPE V2 3 AFDELING A VRAAG 1 1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A D) langs die vraagnommer (1.1.1 1.1.10) in die ANTWOORDEOEK neer, byvoorbeeld 1.1.11 D. 1.1.1 Dié mikro-organisme is nie in ʼn koninkryk geklassifiseer nie. A C D Virus Fungus akterieë Protosoa 1.1.2 Die kortstondige immuniteit wat moeders aan hul babas oordra word immuniteit genoem. A C D passiewe moederlike ingebore aktiewe 1.1.3 Gebruik van natuurlike hulpbronne sodat dit nie uitgeput raak nie. A C D ewaring Volhoubare gebruik Stroping Ontbossing 1.1.4 Watter van die volgende is teenwoordig in die riofiete? A C D Sade Xileem Spore lomme 1.1.5 Watter van die volgende is NIE ʼn kenmerk van wind-bestuifde blomme NIE? A C D Kroonblare is groot en helderkleurig. Groot helmknoppe met lang helmdrade. Klein, lig en gladde stuifmeel. Stempels is groot en veeragtig. 1.1.6 Die vrugblaarkrans (stamper) van ʼn blom bestaan uit die A C D helmknop, styl en vrugbeginsel. stempel, filament en vrugbeginsel. helmknop, filament en vrugbeginsel. stempel, styl en vrugbeginsel.

4 LEWENSWETENSKAPPE V2 (NOVEMER 2014) 1.1.7 evrugting in Angiosperme vind plaas wanneer A C D die stuifmeelbuis in die styl afgroei. stuifmeel vanaf die helmknop na die stempel beweeg. ʼn spermsel met ʼn eiersel saamsmelt. die vrugbeginsel tot ʼn vrug ontwikkel. 1.1.8 Vertebrate toon die volgende kenmerke, behalwe A C D ʼn endoskelet van kraakbeen en/of been. ʼn brein wat deur ʼn beskermende kas, genoem die kranium omring word. twee pare ledemate wat aan die gordels vasgeheg is. ʼn notochord in die volwasse vorm. 1.1.9 Watter twee van die gasse is die hoofoorsaak van aardverwarming? A C D CFC s en koolstofdioksied Koolstofdioksied en swaweldioksied Stikstofoksied en koolstofdioksied Koolstofdioksied en metaan 1.1.10 Watter van die volgende is nie ʼn giftige swaar metaal nie? A Lood Metaan C Kadmium D Kwik (10 x 2) (20) 1.2 Gee die korrekte biologiese term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs die vraagnommer (1.2.1 1.2.10) in die ANTWOORDEOEK neer. 1.2.1 ʼn Organisme sonder ʼn ware selkern 1.2.2 Die soort spysverteringskanaal wat vanaf die mond tot by die anus strek 1.2.3 ʼn Groep plante met sade wat deur ʼn vrugbeginsel omsluit word 1.2.4 Stowwe wat gebruik word om die produksie van teenliggaampies te stimuleer en immuniteit teen een of meer siektes te verskaf 1.2.5 ʼn Proses in biotegnologie wat gebruik word om suiker na alkohol en CO 2 om te sit 1.2.6 Die toename in die konsentrasie van voedingstowwe in ʼn akwatiese ekostelsel, wat tot ʼn toename in die primêre produsente soos alge lei 1.2.7 ʼn Vloeistof gevulde holte met mesoderm uitgevoer

(NOVEMER 2014) LEWENSWETENSKAPPE V2 5 1.2.8 Die groep organismes soos bakterieë en swamme wat voedingstowwe in dooie plante en diere herwin 1.2.9 Verbouing van plantbevolkings van ʼn enkele spesie 1.2.10 Die beheer van uitheemse indringers deur hul natuurlike vyande van hul geboorteland te gebruik (10) 1.3 Dui aan of elk van die stellings in KOLOM Ι van toepassing is op slegs A, slegs, beide A en of geeneen van die items in KOLOM II nie. Skryf slegs A, slegs, beide A en of geeneen langs die vraagnommer (1.3.1 1.3.10) in die ANTWOORDEOEK neer. KOLOM Ι 1.3.1 Vereis water om seksuele A voortplanting te ondergaan 1.3.2 Vorming van sade A 1.3.3 Witbloedselle wat teenliggaampies A in reaksie op patogene produseer 1.3.4 Kefalisasie word in gevind A 1.3.5 Die proses van die invoeging van A vreemde gene in ʼn organisme 1.3.6 Die gedeelte wat uit ʼn bevrugte A saadknop gevorm word 1.3.7 Gis is ʼn eensellige swam wat in A tradisionele tegnologie gebruik word om... te maak 1.3.8 ʼn Natuurlike hulpbron wat nie deur natuurlike middele vervang kan word nie 1.3.9 Wanneer biologiese produktiwiteit verminder en toestande woestynagtig word 1.3.10 Die plant(e) waar die gametofiet oorheersend is A A A KOLOM ΙΙ Angiosperme Pteridofiete Angiosperme Gimnosperme Fagosiete Limfosiete Platyhelminthes Chordata Genetiese ingenieuring Genetiese modifikasie Sade Vrugte Kaas Jogurt Nie-hernubaar ewaar Woestynvorming Ontbossing Varing Gimnosperme (10 x 2) (20) TOTAAL AFDELING A: 50

6 LEWENSWETENSKAPPE V2 (NOVEMER 2014) AFDELING VRAAG 2 2.1 Die tabel hieronder toon die aantal gevalle van tuberkulose (T) en die aantal sterftes as gevolg van T in die wêreld in 2009. estudeer die tabel en beantwoord die vrae wat volg. Streek Aantal gevalle Aantal sterftes Afrika 3 900 430 Amerika 350 20 Europa 560 62 Suid-oos Asië 4 900 480 Westelike Stille Oseaan 2 900 240 Oostelike Middellandse See 1 000 99 Wêreldwye Totaal 14 000 1 300 2.1.1 Teken ʼn staafgrafiek met behulp van die data vir elke streek in die tabel om die aantal sterftes van T in 2009 aan te toon. (6) 2.1.2 ereken die persentasie van gevalle in die Oostelike Middellandse See streek. (2) 2.1.3 Waarom dink jy het Europa en Amerika so ʼn klein aantal gevalle van T in vergelyking met die ander lande in die tabel? Gee EEN rede. (2)

(NOVEMER 2014) LEWENSWETENSKAPPE V2 7 2.2 ʼn Tipe bakterie Escherichia coli genoem (E. coli) leef normaalweg in die dikderm van die mens. Om te bepaal of E. coli in water teenwoordig is, word ʼn chemiese indikator gebruik. Indien die chemiese indikator van ʼn helder rooi kleur na ʼn wolkerige geel kleur verander, dui dit daarop dat E. coli teenwoordig is. In ʼn ondersoek gedoen deur ʼn groep graad 11- leerders, was monsters van drie riviere (X, Y en Z) ondersoek vir die teenwoordigheid van E. coli. Monsters is uit elke rivier geneem en in glasbottels geplaas, wat die helder rooi aanwyser oplossing bevat het. Die bottels is dan geïnkubeer by 37 C vir twee dae. Slegs rivier Y toon die teenwoordigheid van E. coli. 2.2.1 Verduidelik TWEE voorsorgmaatreëls wat die leerders behoort te neem wanneer hierdie ondersoek uitgevoer word. (2 x 2) (4) 2.2.2 Stel EEN rede voor vir die inkubasie van die monster by 37 C. (2) 2.2.3 Verduidelik hoe E. coli moontlik in rivier Y kon beland het. (2) 2.3 estudeer die diagram, wat die afwisseling van geslagte toon en beantwoord die vrae wat volg. 2.3.1 Voltooi die ontbrekende terme op die diagram. (4) 2.3.2 Watter proses in plantselle sal: (a) ʼn toename en (1) (b) ʼn afname in die chromosoomgetal laat plaasvind? (1) 2.3.3 Noem die struktuur wat deur nommer 1 in: (a) mosse en (1) (b) varings onderskeidelik voorgestel word. (1)

8 LEWENSWETENSKAPPE V2 (NOVEMER 2014) 2.4 eantwoord die volgende vrae oor Annelida. 2.4.1 Tussen watter twee filums op die evolusionêre lyn sal jy die Annelida aantref? (2) 2.4.2 Wat is die belangrikheid van die seloom? (1) 2.4.3 Watter soort simmetrie word in Annelida gevind? (1) 2.5 estudeer die diagram van ʼn blom van ʼn Angiosperm en beantwoord die vrae wat volg. 2.5.1 Skryf die nommer van die deel waar die vroulike gamete geproduseer sal word, neer. (1) 2.5.2 Watter nommer verteenwoordig die krans wat vir insekbestuiwing belangrik is? (1) 2.5.3 Op hierdie blom, raak beide manlike en vroulike organe op dieselfde tyd volwasse. Noem EEN ooglopende kenmerk wat selfbestuiwing kan voorkom. (1) 2.5.4 Noem EEN manier waarop die Angiosperm beter vir ʼn terrestriële lewe as die riofiete aangepas is. (2)

(NOVEMER 2014) LEWENSWETENSKAPPE V2 9 2.6 estudeer die volgende diagram en beantwoord die vrae wat volg. [ron: Aangepas van Volksblad, 27 November 2010] 2.6.1 Formuleer ʼn hipotese wat vir die bogenoemde data aanvaar sal word. (3) 2.6.2 Lys die afhanklike veranderlike. (1) 2.6.3 Lys die onafhanklike veranderlike. (1) [40]

10 LEWENSWETENSKAPPE V2 (NOVEMER 2014) VRAAG 3 3.1 Die diagramme hieronder toon die liggaam planne van drie soorte diere. estudeer die diagramme en beantwoord die vrae wat volg. 3.1.1 Skryf slegs die letter(s) van die diagram(me) wat die volgende verteenwoordig: (a) Pseudo-coelomaat (b) Acoelomaat (c) Triploblasties (d) Chordata (5) 3.1.2 Noem EEN voordeel en EEN nadeel van ʼn eksoskelet in geleedpotiges. (2) 3.1.3 eskryf EEN voordeel van ʼn deurlopende dermkanaal in die Annelida. (2) 3.1.4 Vanuit watter embrioniese laag sal die weefsel-gevulde laag ontwikkel? (1)

(NOVEMER 2014) LEWENSWETENSKAPPE V2 11 3.2 Sommige gebiede in Suid-Afrika ontvang gevaarlike hoë vlakke van UV-bestraling, byvoorbeeld in De Aar in die Noord-Kaap, soos in die diagram hieronder aantoon. estudeer die diagram en beantwoord die vrae wat volg. 3.2.1 In watter jaar was volledige rekords gehou? Hoe weet jy dit? (2) 3.2.2 Gedurende watter VIER maande van die jaar 1997 was die UV-bestraling die mees gevaarlikste? (1) 3.2.3 Noem TWEE skadelike osoon-afbrekende stowwe. (2) 3.2.4 Noem en verduidelik kortliks TWEE gevolge van osoonvermindering op die ekosisteem. (4) 3.2.5 Dra osoonvermindering by tot woestynvorming? Verduidelik. (2)

12 LEWENSWETENSKAPPE V2 (NOVEMER 2014) 3.3 In Afrika waar die bevolking toeneem, is die produksie per capita (gemiddelde produksie per persoon) laag, in vergelyking met kontinente soos Asië en Latyns-Amerika. Dit is as gevolg van beperkte gebruik van landbou-tegnologie, wat produksie kan verhoog. Produksie word ook geraak deur moontlike rampe. estudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 3.3.1 Wat was die opbrengs van graan in 1982 en in 2000? (2) 3.3.2 Verduidelik wat met die opbrengste tussen 1982 en 1986 gebeur het. (2) 3.3.3 eskryf volledig, die neiging in al die data op die grafiek vertoon. (2) 3.3.4 Gebaseer op jou antwoord vir VRAAG.3.3.3 lewer kommentaar oor voedselsekerheid in Afrika vir die toekoms. (3)

(NOVEMER 2014) LEWENSWETENSKAPPE V2 13 3.4 Die omgewingsimpak van die hoeveelheid koolstofdioksied wat vrygestel word gedurende die leeftyd van die gebruik van ʼn produk of ʼn diens deur ʼn persoon van ʼn ontwikkelde land gelewer, word in die sirkelgrafiek hieronder aangetoon. estudeer die grafiek en beantwoord die vrae wat volg. Koolstofvoetspoor van ʼn persoon van die ontwikkelde wêreld Finasiële dienste 3% Deel van publieke dienste 13% Huis - gas, olie en steenkool 16% Rekreasie en ontspanning 15% Huis - elektrisiteit 13% Wonings en meubels 10% Klere en persoonlike besittings 4% Voedsel en drank 5% Privaat vervoer 11% Publieke vervoer 3% Vakansievlugte 7% 3.4.1 Onderskei tussen primêre en sekondêre koolstofvoetspoor. (2) 3.4.2 Watter TWEE aktiwiteite dra die meeste tot die koolstofvoetspoor by? (2) 3.4.3 Noem TWEE aktiwiteite wat die minste tot ons koolstofvoetspoor bydra. (2) 3.4.4 Die gebruik van gas, olie, steenkool en elektrisiteit maak 29% van ʼn persoon se koolstofvoetspoor uit. Stel VIER maniere voor waarop jy jou koolstofvoetspoor kan verminder. (4) [40] TOTAAL AFDELING : 80

14 LEWENSWETENSKAPPE V2 (NOVEMER 2014) AFDELING C VRAAG 4 4.1 Vaste afval het ʼn groot bron van kommer in Suid-Afrika geword. Elke persoon in Suid-Afrika genereer tussen 0,5 kg tot 2 kg afval elke dag. Dit is gelykstaande aan sowat 15 miljoen ton van huishoudelike afval elke jaar. As jy aangestel word as die hoof van die afvalverwyderings-afdeling van jou dorp/stad, verduidelik VIER strategieë wat jy sou gebruik om die afval te bestuur. Inhoud (17) Sintese (3) LET WEL: GEEN punte sal toegeken word vir antwoorde in die vorm van vloeidiagramme of diagramme nie. TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMER 2014 LEWENSWETENSKAPPE V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.

2 LEWENSWETENSKAPPE V2 (NOVEMER 2014) AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 A 1.1.2 A 1.1.3 1.1.4 C 1.1.5 A 1.1.6 D 1.1.7 C 1.1.8 D 1.1.9 D 1.1.10 (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Prokariote 1.2.2 Deurlopende spysverteringskanaal 1.2.3 Angiosperme 1.2.4 Antigene / entstowwe 1.2.5 Fermentasie 1.2.6 Eutrofikasie 1.2.7 Seloom 1.2.8 Ontbinders 1.2.9 Monokulture 1.2.10 iologiese beheer (10 x 1) (10)

(NOVEMER 2014) LEWENSWETENSKAPPE V2 3 1.3 1.3.1 Slegs 1.3.2 eide A en 1.3.3 Slegs 1.3.4 eide A en 1.3.5 eide A en 1.3.6 Slegs A 1.3.7 Geeneen 1.3.8 Slegs A 1.3.9 Slegs A 1.3.10 Geeneen (10 x 2) (20) TOTAAL AFDELING A: 50

4 LEWENSWETENSKAPPE V2 (NOVEMER 2014) AFDELING VRAAG 2 2.1 2.1.1 600 Aantal sterftes as gevolg van T in verskillende streke van die wêreld Aantal sterftes 500 400 300 200 430 480 240 (T) 100 0 20 62 99 0 Riglyne vir die assessering van die grafiek Streke Korrekte tipe grafiek 1 Titel van grafiek 1 Korrekte opskrif en skaal van x-as 1 Korrekte opskrif en skaal van y-as 1 Plot van punte 1: 1 tot 3 punte korrek geplot 2: al 6 punte korrek geplot LET WEL: Indien die verkeerde grafiek geteken is, sal 3 punte verbeur word vir: Korrekte tipe grafiek Plot van punte Indien opskrifte vir die asse omgeruil is sal 2 punte verbeur word vir: Korrekte opskrif en skaal vir X-as en Y-as (6) 2.1.2 ostelike i ellan se ee = 7,1% (2)

(NOVEMER 2014) LEWENSWETENSKAPPE V2 5 2.1.3 Hulle is ontwikkelde lande met lae vlakke van armoede / goeie gesondheid en sosiale infrastrukture. / Meeste mense kry goeie voedsel en leef nie in oorbevolkte/ vuil / onhigiëniese toestande nie. (Enige 1 x 2) (2) 2.2 2.2.1 Dra rubberhandskoene wanneer die monsters geneem word om nie met kieme besmet te word nie. Monsters moet geneem word deur houers/bottels wat aan ʼn tou vasgemaak is te gebruik om te voorkom dat jy te na aan die rivieroewer kom / voorkom verdrinking / voorkom dat jy in die rivier val / voorkom besmetting. (2 x 2) (4) 2.2.2 Temperatuur van die menslike liggaam waar bakterieë normaalweg leef / E. coli leef normaalweg in die dikderm van die mens / om bakterieë toe te laat om voort te plant. (2) 2.2.3 Gebrek / afwesigheid van ʼn volwaar ige rioolsisteem / swak higiëne wat veroorsaak dat feses in water beland. (2) 2.3 2.3.1 1 Gametofiet 2 Gamete 3 Sigoot 4 Sporofiet (4) 2.3.2 (a) bevrugting (b) meïose (2) 2.3.3 (a) Protonema (b) Protallus (2) 2.4 2.4.1 Platyhelminthes en Arthropoda (2) 2.4.2 Voorsien ʼn effektiewe hi rostatiese skelet / voorsien ondersteuning Voorsien ruimte vir die uitermatige groei van organe. (Enige 1 x 1) (1) 2.4.3 ilaterale simmetrie (1) 2.5 2.5.1 4 (1) 2.5.2 7 (1) 2.5.3 Stempel is hoër as die helmknop. (1)

6 LEWENSWETENSKAPPE V2 (NOVEMER 2014) 2.5.4 Het ʼn goe ontwikkel e vaatweefsel. Geslagtelike voortplanting is onafhanklik van water. evrugting geskied as gevolg van bestuiwers. Het ware wortels, stingels en blare. Sporofiet is die dominante generasie. Produseer sade. (Enige 1 x 2) (2) 2.6 2.6.1 Soos die jare toeneem, was aar ʼn toename in die jag van renosters. (3) VRAAG 3 2.6.2 Aantal renosters wat gejag word. (1) 2.6.3 Die jaar waarin renosters gejag word. (1) [40] 3.1 3.1.1 (a) C (b) A (c) A en en C (Enige 2 (d) (5) 3.1.2 Voordeel: Omdat dit hard is beskerm dit die dier teen meganiese beserings. Verskaf aanhegtingsplekke vir spiere. (Enige 1 x 1) Nadeel: Omdat dit ondeurlaatbaar is, sal geen gaswisseling plaasvind nie. Kan nie rek om groei van die liggaam te akkomodeer nie. Nuwe sagte ekoskelet bied nie veel beskerming nie. (Enige 1 x 1) (2) 3.1.3 Geen vermenging van voedsel omdat dit in een rigting beweeg. Laat vertering aaneenlopend plaasvind. Die spysverteringstelsel is gespesialiseerd waar verskillende dele vir verskillende funksies aangepas geraak het. (Enige 1 x 2) (2) 3.1.4 Mesoderm (1) 3.2 3.2.1 1997/2001, 12 maande se data word op die grafiek aangetoon. (2) 3.2.2 Januarie, Februarie, November, Desember /somer maande (1) 3.2.3 CFC (Chloorfluoorkoolstowwe) HFC (Hidro fluoorkoolstowwe) (2)

(NOVEMER 2014) LEWENSWETENSKAPPE V2 7 3.2.4 Osoon reageer met UV- strale om dit onskadelik te maak us sal ʼn vermin ering in stratosferiese osoon ie hoeveelheid van die UV- straling laat toeneem. en daarom die effektiwiteit van die produseerders in die voedselketting laat afneem. ʼn Vermin ering in pro useer ers lei tot ʼn vermin ering in verbruikers. Sy vermindering in die strastosfeer veroorsaak dat meer skadelike UV- strale die aarde bereik, wat ensieme wat vir fotosintese belangrik is sal vernietig. (Enige 2 x 2) (4) 3.2.5 Ja. Dit beskadig alle vorme van lewe en graslande en sukkulente-karoo wat droog is en veral vatbaar vir woestynvorming is. (2) 3.3 3.3.1 1982: 150 kg/jaar 2000: 138 145 kg/jaar (2) 3.3.2 Die opbrengs neem af en keer terug na die vorige produksie. (2) 3.3.3 Die produksie het laag gebly tussen 125 kg/jaar en 175 kg/jaar vir 20 jaar. Dit het nie te veel verander nie. (Enige 2 x 1) (2) 3.3.4 Die data toon dat alhoewel die bevolking in Afrika gegroei het, voedselproduksie nie toegeneem het in ooreenstemming met die groei nie. Dit maak voedselsekuriteit onseker vir die toekoms. (3) 3.4 3.4.1 Primêre koolstofvoetspoor is die koolstof wat vrygestel word deur die direkte betrokkenheid / aktiwiteit van ʼn persoon, waar sekondêre koolstofvoetspoor die vrystelling is deur indirekte betrokkenheid / verbruik / dienste. (2) 3.4.2 Huis gas, olie, en steenkool Rekreasie en ontspanning (2) 3.4.3 Publieke vervoer en finansiële dienste (2)

8 LEWENSWETENSKAPPE V2 (NOVEMER 2014) 3.4.4 Verminder verhittingskoste /gebruik komberse en warm klere / warm waterbottels Gebruik publieke vervoer. / gebruik fietse. Moet nie elektriese toestelle aan los wat nie gebruik word nie. Koop produkte wat minder verpakking het om afval te verminder. Sit warmwaterstelsels af wanneer nie in gebruik. Gebruik gloeilampies wat koolstof vriendelik is. Koop plaaslike produkte / vars produkte. Gebruik loodvrye petrol. Lig mense in oor die impak van die koolstofvoetspoor. Verminder die gebruik van paraffien en steenkool. (Enige 4 x 1) (Aanvaar enige sinvolle antwoord) (4) [40] TOTAAL AFDELING : 80

(NOVEMER 2014) LEWENSWETENSKAPPE V2 9 AFDELING C VRAAG 4 4.1 Afvalbeheer-strategie: 1. Stortingsterrein bestuur en herwinning van energie uit verbranding. Gebruik die hitte van die verbranding van stortingsterreine om elektrisiteit op te wek en sodoende te bespaar op die elektrisiteitsrekening vir verhitting en kos gaarmaak. Ondersoek metodes om metaangas te versamel en as ʼn brandstof te gebruik. Plaas plastiek onderlae onder stortingsterreine tydens konstruksie. om die uitloging van afval in grondwater / rivier / oseane te voorkom. Rehabiliteer ou stortingsterreine om besoedeling te voorkom / fitoremediase (plant herstel). 2. Herstel en herwinning Moedig inwoners van stede aan om verskillende tipes afval in verskillende afvalhouers / dromme van verskillende kleure te sit. Vennootskap met herwinningsmaatskappye vir ʼn beter insameling van verskillende afval. oetes vir mense wat nie die afval in verskillende dromme skei nie. Dit kan inkomste genereer en die vervoerkoste verminder. Voed mense op om organiese afval te gebruik. bv. om kompos te maak wat die grond kan bemes sodat groente geplant kan word. Nuwe produkte kan van herwone materiaal gemaak word wat die ekonomie kan bevoordeel deur werkskepping te skep / armoede te verlig. Maak stortingsterreine skoon en bou nuttige fasiliteite soos sportgronde. 3. Voed burgers en maatskappye op om afval te hergebruik. v. glashouers vir melk, koeldrank en alkohol. Dit sal die nood om meer van hierdie items te voorsien verminder en dus energie en geld spaar. 4. Verminder afval elas / penaliseer mense ekstra indien hulle meer afval genereer Moedig burgers/inwoners aan om afval meer effektief te bestuur. Vergoed die wat afval effektief bestuur. Herwin, hergebruik en verminder afval (Maksimum 4 punte per strategie) (17)

10 LEWENSWETENSKAPPE V2 (NOVEMER 2014) Assessering vir die voorlegging van die opstel Relevansie (R) Logiese Volgorde (L) egrip (C) Alle inligting gegee in die opstel is relevant. I ees is in ʼn logiese volgorde gerangskik deur die beantwoording van die vrae onder verskillende opskrifte. In die opstel, is minimum 12 relevante punte uit die 17 maksimum punte gestel. Sintese (3) TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL: 150