LEWENSWETENSKAPPE JUNIE

Vergelijkbare documenten
KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRAAD 10 A 10

TSHWANE WES JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 11. PUNTE: 150 TYD: Uur. Hierdie vraestel bestaan uit

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere

TSHWANE-WES D15 GRAAD 11

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

TSHWANE WES GRAAAD 10

Ekurhuleni Noord Distrik. Lewenswetenskap: Graad 10 P1. November Eksamen 2017

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Plantstruktuur en Plant Voedsel

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

GRAAD 7 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme.

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

Meesters vir transparante. 5.1 Kwartaal 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JUNIE EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

TSHWANE WES GRAAD 12

BARRETT SE TAKSONOMIE

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Les Plan Twee. Habitats

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

Watter van die bostaande is algemene eienskap/pe van virusse. A. i, ii en iii B. ii, iii en iv C. i, ii en iv D. slegs ii en iv

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Lewenswetenskappe Maart 2009 Graad 11 Tyd: 2 uur Totaal: 150

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

2017 SACAI-WINTERSKOOL LEWENS- WETENSKAPPE NOTAS

ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: Halfjaarlikse eksamen

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 150. TYD: 2½ ure HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 15 BLADSYE. Bladsy 1 van 15

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING TEGNOLOGIE GRAAD 8 ASSESSERINGS TAAK JUNIE 2015

FAKTORE EN VEELVOUDE

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11

Transcriptie:

VOO FASE GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE JUNIE 2014 PUNTE: 150 TYD: 2½ ure Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye

Lewenswetenskappe Gr.11 2 D15/Junie 2014 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat die vrae beantwoord word. 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Skryf AL die antwoorde in die ANTWOORDBOEK. 3. Begin die antwoord op elke nuwe vraag bo-aan n nuwe bladsy. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 5. Beantwoord die vrae volgens die instruksies by elke vraag. 6. Maak ALLE tekeninge met n potlood en die byskrifte met blou ink. 7. Teken diagramme en vloeidiagramme slegs wanneer dit gevra word. 8. Die diagramme in hierdie vraestel is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. 9. Jy mag NIE grafiekpapier gebruik NIE. 10. Jy mag n nie-programmeerdbare sakrekenaar, gradeboog en passer gebruik waar nodig. 11. Skryf netjies en leesbaar.

Lewenswetenskappe Gr.11 3 D15/Junie 2014 AFDELING A VRAAG 1 1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D) langs die vraagnommer (1.1.1 1.1.10) in die ANTWOORDBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.11 D. 1.1.1 n Bioloog ontdek n nuwe lewende sel, met n definitiewe selwand maar nie n definitiewe nucleus nie. Hierdie sel is moontlik die sel van n A. blom. B. amoeba. C. virus. D. bakterie. 1.1.2 Die twee hoof strukturele kenmerke van virusse, is A. RNS en DNS kern en n selmembraan. B. RNS kern en n proteïenskede. C. DNS kern en n proteïenskede. D. nukleïensuur en n proteïenskede. 1.1.3 Watter van die volgende strukture is in beide eukariotiese en prokariotiese selle? A. Plastiede B. Nukleus C. Golgi-apparaat D. Chromosome 1.1.4 'n Vektor is 'n organisme wat... A. outotroof is B. die meeste deur 'n patogeen geaffekteer word C. die siekte van een organisme na 'n ander organisme dra D. heterotrofies is.

Lewenswetenskappe Gr.11 4 D15/Junie 2014 1.1.5 'n Groep eenvoudige organismes wat nie pas in enige ander koninkryk nie. A. Virusse B. Bakterie C. Protista D. Swamme 1.1.6 Watter van die volgende is n kenmerk van mosplante? A. Xileem B. Floeëm C. Sade D. Spore 1.1.7 Die onderstaande diagram stel generasiewisseling by plante voor. A spore gamete meïose bevrugting B Die generasies A en B dui onderskeidelik die volgende aan: A. Gametofiet en Sporofiet. B. Sporofiet en Gametofiet. C. Beide sporofiet. D. Beide gametofiet. 1.1.8 n Konsentrasie van senuweeselle aan die voorpunt van n dier se liggaam staan bekend as A. aselomaties. B. simmetries. C. differensiasie. D. kefalisasie.

Lewenswetenskappe Gr.11 5 D15/Junie 2014 1.1.9 Die gedeelte van die chloroplast wat chlorofil bevat A. grana. B. lamella. C. stroma. D. styselkorrels. 1.1.10 Die eindprodukte van koolhidraatvertering, is A. aminosure. B. vetsure. C. glukose. D. gliserol. (10 x 2 = 20) 1.2 Gee die korrekte biologiese term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs die vraagnommer (1.2.1 1.2.10) in die ANTWOORDBOEK neer. 1.2.1 Tipe voedingswyse waar organismes op dooie, organiese materie leef deur dit te ontbind. 1.2.2 Spesifieke hifes by Rhizopus (broodskimmel), wat as wortels optree. 1.2.3 Die genusnaam van die malaria parasiet. 1.2.4 Chemiese stowwe wat uit bakterieë en swamme vervaardig word, wat patogene bakterieë vernietig. 1.2.5 Die vermoë van n organisme om homself teen patogene te beskerm. 1.2.6 Plantgroep waaraan die varingplant behoort. 1.2.7 Die groep plante wat die Gimnosperme en Angiosperme insluit. 1.2.8 n Voorstelling van evolusionêre verwantskappe tussen verskillende organismes. 1.2.9 Onwillekeurige spiersametrekkings in die wande van die slukderm en dunderm. 1.2.10 Die tipe anaërobiese respirasie wat by gisselle plaasvind. (10)

Lewenswetenskappe Gr.11 6 D15/Junie 2014 1.3 Dui aan of elk van die beskrywings in KOLOM I van toepassing is op SLEGS A, SLEGS B, BEIDE A EN B of GEENEEN van die items in KOLOM II nie. Skryf slegs A, slegs B, beide A en B of geeneen langs die vraagnommer (1.3.1 1.3.6) in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM I KOLOM II 1.3.1 Anti-retrovirale behandeling A: MIV/VIGS 1.3.2 Organisme wat slegs in een vlak deur die middellyn gesny kan word, om twee identiese spieëlbeelde te lewer 1.3.3 Die vrugbeginsel by blomplante ontwikkel tot n 1.3.4 Die organel waar organiese voedingstowwe vervaardig word deur die absorpsie van sonlig. 1.3.5 Die chemiese stof in die maag, wat die gewenste ph-medium voorsien B: Griep A: Asimmetrie B: Radiale simmetrie A: Saad B: Vrug A: Mitochondrion B: Chloroplast A: HCl B: Soutsuur 1.3.6 Produk van selrespirasie A: H2O B: ATP (6 x 2 = 10) 1.4 Bestudeer die onderstaande voorstellings, en klassifiseer die groepe van diere op grond van die aantal weefsellae/kiemlae teenwoordig. Skryf die vraagnommer (1.4 A, B, C en D) en die antwoord in jou antwoordboek. (4 x 2 = 8) AFDELING A: [50]

Lewenswetenskappe Gr.11 7 D15/Junie 2014 AFDELING B VRAAG 2 2.1 Bestudeer die onderstaande voorstellings van virusse en beantwoord die vrae wat volg. 2.1.1 Identifiseer die byskrifte wat van 1 tot 3 genommer is op diagram A (3) 2.1.2 Hoe verskil virus A van virus B ten opsigte van bou? (1) 2.1.3 Waarom word virusse as asellulêr beskou? (2) [6] 2.2 Bakterieë kom oral voor. Hulle kan voordelig of nadelig wees. Beantwoord die volgende vrae wat oor bakterieë handel. 2.2.1 Noem enige TWEE produkte wat deur biotegnologie in die voedselindustrie vervaardig word, deur van mikro-organismes gebruik te maak. (2) 2.2.2 Maak n duidelik benoemde diagram van n bakterie-sel, om die bou daarvan aan te toon. (5) [7] 2.3 Bestudeer die onderstaande sketse van plante en beantwoord die vrae wat volg:

Lewenswetenskappe Gr.11 8 D15/Junie 2014 2.3.1 Identifiseer die plantgroep waaronder elk van A tot D geklassifiseer word. (4) 2.3.2 Watter een, A, B, C of D word as n tallusplant beskou? Gee n rede vir jou antwoord. (2) 2.3.3 Watter plantgroep (A, B, C of D) is die beste aangepas vir lewe op land? (1) 2.3.4 Watter twee plante (A, B, C of D) is afhanklik van water vir voortplanting? (2) 2.4 Bestudeer die onderstaande diagram van die deursnit van n saad van n blomplant en beantwoord die vrae wat volg. [9] 2.4.1 Identifiseer die dele a, b en c. (3) 2.4.2 Noem TWEE maniere waarop sade aangepas is om vir lang tydperke te oorleef. (2) 2.4.3 Hoekom is dit biologies belangrik dat sade aangepas is vir verspreiding? (2) 2.4.4 Wat is n saadbank? (2) 2.4.5 Sade is n waardevolle bron van voedsel vir mense en diere. Noem enige TWEE voedselbronne vanuit sade vir mense. (4) [13] Vraag 2: [35]

Lewenswetenskappe Gr.11 9 D15/Junie 2014 VRAAG 3 3.1 Organismes word volgens die vyfryk klassifikasiestelsel gegroepeer. Beantwoord die volgende vrae oor diere. 3.1.1 Watter ryk verteenwoordig die diere? (1) 3.1.2 Beskryf die term filum in jou eie woorde. (2) 3.1.3 Die filum Chordata beteken gewerwelde diere. Noem VIER unieke kenmerke van hierdie filum. (4) 3.2 Organismes wat nie daartoe in staat is om hulle eie voedsel te vervaardig nie, staan as heterotrowe bekend. 3.2.1 Vergelyk HERBIVORE en KARNIVORE onder die volgende aspekte met mekaar: Tipe voedsel Tandaanpassings Voorbeeld (gee een) TABULEER jou antwoord. (6) 3.2.2 Waarom word die mens as n omnivoor geklassifiseer? (2) 3.3 Bestudeer die diagram hieronder wat die spysverteringstelsel van die mens illustreer, en beantwoord die vrae wat volg. [7] [8]

Lewenswetenskappe Gr.11 10 D15/Junie 2014 3.3.1 Identifiseer die dele A, B, C en H. (4) 3.3.2 Wat is die funksie van die lae ph in deel B? (2) 3.3.3 Skryf slegs die LETTER van die deel (a) wat gal stoor (1) (b) waar chemiese vertering van proteïene plaasvind (1) (c) waar die meeste water en mineraalsoute geabsorbeer word (1) 3.3.4 Beskryf watter homeostatiese rol deel H en deel C sal speel indien n persoon se bloedglukose vlakke bo normal styg. (4) 3.4 Die verbranding in n motorenjin kan vergelyk word met respirasie in n sel. Die volgende vergelyking verteenwoordig beide prosesse: Brandstof + Suurstof Koolstofdioksied + Water + Energie [13] 3.4.1 Noem n brandstof wat in n diersel gebruik word. (1) 3.4.2 In watter toestand word die water, wat tydens respirasie vorm, vrygestel? (1) 3.4.3 Soms verbrand motorenjins nie die brandstof volledig nie, as gevolg van n suurstof tekort. Daar word daarna verwys as onvolledige verbranding. By plante en diere staan dit bekend as anaërobiese respirasie. Tabuleer DRIE verskille tussen aërobiese en anaërobiese respirasie. (7) 3.4.4 Beskryf die proses glikolise, deur puntsgewys te verduidelik waar dit plaasvind, wat nodig is, en wat die produk(te) daarvan is. (4) 3.4.5 In watter vorm word die energie soos in die vergelyking uitgebeeld, vrygestel? (1) 3.4.6 Skryf die laaste twee prosesse van selrespirasie neer, en noem ook waar dit plaasvind. (3) [17] Vraag 3: [45] AFDELING B: [80]

Lewenswetenskappe Gr.11 11 D15/Junie 2014 AFDELING C VRAAG 4 OPSTELVRAAG Alle lewe op aarde is direk en indirek afhanklik van die biologiese proses fotosintese. Skryf n opstel waarin jy verduidelik wat die proses van fotosintese behels. Sê ook waar in n plantsel hierdie proses plaasvind. Noem die twee fases waarin fotosintese plaasvind en verduidelik hoe die struktuur/organel aangepas is vir fotosintese. Verduidelik nou waarom die bogenoemde stelling waar is deur te verwys na die belangrikheid van die proses vir alle lewe op aarde. Feite: (17) Sintese: (3) Kriteria Relevant (R) Logiese volgorde (L) Begrip (C) Algemeen Alle inligting hou verband met die onderwerp Idees in n logiese volgorde gerangskik Alle aspekte wat vir die opstel benodig word, is voldoende aangespreek PUNT 1 1 1 [20] TOTAL: [150]