Hoofstuk 5 Visuele kuns Studies in wit en swart 1. Die leerders kyk na eenvoudige, mensgemaakte en natuurlike voorwerpe en let buitelyne het nie. vereis. Die onderwyser demonstreer verskillende potloodtegnieke en bespreek voorbeelde van goeie sketswerk. voorwerpe op die bladsy. Goeie bladvulling is belangrik. Hulle gebruik HB- van voorwerpe. sakdoek onder jou skryfhand). (toonwaardes). verkieslik net onder ooghoogte. 3. Fikseer die voltooide werk. Dit word dan uitgestal en bespreek. Materiaal en hulpmiddels Potlode in B-reeks Fikseermiddel Voorwerpe soos tandeborsel, skoenborsel, haarborsel, hamer, papierknyper, passer, sout- en peperpot en bliksnyer. Tonale waarde 34
Tekstuur (sien ook tegnologie-aantekeninge) Dit is die oppervlakkwaliteit / karaktersamestelling van enige stof of voorwerp. (en soms kleur) sebravelpatroon op) geweefde materiaal. Toepassing (huiswerk) en kontras bly belangrik! Enkele arseertegnieke Formele kruisarsering Kort lineêre tegniek 35
Eenrigtingtegniek Stippeltegniek Sketstegniek Lineêre- en vlaktegniek Lineêre- en uitveetegniek Lineêre- en stippeltegniek Maskeertegniek Informele kruisarsering 36
Informele multirigtingtegniek Gooitegniek Frottage-tegniek (afvryftegniek) Krabbeltegniek Kromlynige tegniek Reglynige tegniek Inkeeptegniek 37
Basiese verhoudings van die gesig te doen. 1.5 Neem nou die spasie vanaf die neus-onderpunt tot by die ken. Verdeel dit haarlyn. 1.7 Skat nou die breedte van die mond en neus ten opsigte van die oogbreedte. Hoeveel Moet daar weggeneem word aan die gesig aan die kante om byvoorbeeld die 38
Prakties (selfportret) 1. Kyk nou hoe lig en skaduwee val, sodat die gesig volumetries korrek afgerond kan word. belangrik. nie gedraai word tydens waarnemings nie. 3. Voltooi die selfportret op pastel / suikerpapier (een kleur plus wit en bietjie vaardighede toe wat jy in die vorige les geleer het. 4. Fikseer die werk en stal dit uit. Bespreek dit tydens die klasgesprek. Belangrik om te onthou groter, neus smaller en fyner, die lippe voller en die kakebeen ronder, die Die oogbol (wit gedeelte) is groter as wat sigbaar is, omdat die ooglede daaroor strek. beklemtoon). 39
Toepassing gesig verander by verskillende ouderdomme. Baie goed verskeidenheid van gesigte - dit wys God se almag! Geen mens kan verbeter op God nederigheid ons voorkoms aanvaar en nooit ydel wees nie. Soms maak kunstenaars gebruik van oordrywings en distorsie. Byvoorbeeld in illustrasies uit te lok. Klasbespreking Kyk na die volgende optiese illusies Maak kunstenaars gebruik van optiese illusies in skilderye, beeldhouwerk en Heraldiek hulle sou dit selfs met hul lewe beskerm. 40
mense / voorwerpe daaraan uitgeken kan word. Sekere simbole en kleure het geregistreerde betekenisse. wees wat die skild aan die kante ondersteun. belangrike voorwerpe bo-op die skild. Voetstukke kan deur plante, linte en krulle (motiewe) gevorm word. Die leuse kan op verskillende plekke voorkom. Die gewildste posisie is onder. primêre kleure plus wit en swart te gebruik. (vereenvoudig). Prakties 1. Soek en kyk na voorbeelde van familiewapens, skoolwapens, landswapens, en ander. 2. Praat met jou ouers / volwassenes oor wapens. 3. Vir ons is dit belangrik om te weet wat die Bybel sê oor wapenrustings en visuele voltooi in tempera, koki-pen, ink en balpuntpen (dit wil sê, in een medium of in trefkrag is baie belangrik. Stal jou wapen uit en bespreek dit in groepe. * Simmetrie in balans Radiale balans fokuspunt Kunstenaar onthou ook altyd die rol wat positiewe en negatiewe spasie in balans speel. 41