DOOP: Deel 2 INLYDING:

Vergelijkbare documenten
God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

D O O P. Die doop van bekeerlinge is n kardinale deel van ons redding, wat ons nie kan uit die weg stoot of verontagsaam nie.

Het jy al jou kruis opgeneem Die Besluit

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Jesaja sien die Toekoms

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Van Vervolger tot Prediker

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Die Groot Gebod dennis de wet

Goeie Konings, Slegte Konings

n Tempel Leier besoek Jesus

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Preek Romeine 1:16-17

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

ons rykdom in Christus 2

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

n Dubbele kruis-belydenis

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

'n Man gestuur deur God

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Welkom by Die Storie God se storie

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees?

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Kerk se Geboorte

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Kinders hoe voel julle oor die eksamen wat voorlê? Vir wie van julle is die Bybel soms moeilik om te verstaan? Ja daar is dinge waarmee ons sukkel né.

Jona en die Groot Vis

WAAROM ONS AANHOU MET DIE KINDERDOOP. n Reaksie op Christo Nel se oproep tot n nuwe hervorming, en sy verwerping van die kinderdoop

Van Vervolger tot Prediker

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018

sodat jy n gestuurde van die Here kan

Jesus het aan Petrus gesê: "en as jy eendag bekeerd is, moet jy jou broeders versterk", net voor sy ontkenning (Lukas 22:32) Petrus vervul die bevel

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels. Leierskap Strukture

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

En dadelik het daar iets soos skille van sy oë afgeval, en hy kon onmiddellik weer sien; en hy het opgestaan en is gedoop.

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader,

Geroep vir Gemeenskap

Hoé weet ons die Bybel is die Woord van God? Erkenning van die gesag van die Skrif en die Heilige Gees

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Petrus en die Krag van Gebed

Rom 8:1. DAAR is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees.

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Jesus Christus se opstanding maak ons lewens sinvol

Preek Romeine 6:3-4. (Preek tydens erediens in Gereformeerde Kerk Welkom-Noord op Sondag 25 Junie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

Bybel vir Kinders. bied aan. Totsiens Farao!

Sondag 20. Lees: Johannes 16:1-15

VRAE EN BESWARE WAT MENSE SOMS OOR DIE DOOP HET

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

Jesus beskryf die werking van die Heilige Gees as volg:

Tema: God gee die blydskap van die ewige lewe aan diégene wat in ons boodskap van Jesus Christus glo!

OPENBARING 5:5 HK Sondag 48

LYDINGSREIS. Paasweek 2011

GEARRESTEER IN JERUSALEM. Les 11 vir 15 September 2018

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Wat is die doop? Wat is n ordonnansie? Wat is n sakrament?

6. Ek glo in Jesus Christus Johannes 3:16-18 en Matteus 1:18-25

Die Geseendes(Voorspoediges)

Les 2 vir 13 Oktober 2018

Deur Christus Alleen

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Toe God alles gemaak het

PAULUS: APOSTEL VIR DIE HEIDENE. Les 1 vir 1 Julie 2017

Toe God alles gemaak het

1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80

Skriflesing: Dordtse Leerreëls Hoofstuk 2 paragraaf 8 Sing- Ps. 25:4; Ps. 19:5; Ps. 23:2 volkome vrye raadsbesluit, genadige wil en voorneme van God

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

God red mense wat glo deur die krag van die evangelie

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

TEKS: Matteus 5:3 (AV 1933/53) HK 5

In God se plan, was dit die tyd vir Saulus om die evangelie te verkondig en nuwe kerke in en om die Romeinse Ryk te bou.

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Kersliedere. Jesus is die Ewige Lig!

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Dr AH Bogaards. 1. Inleiding Wat is eensaamheid? Lees: Mt.27: Teks: Mt.27: Datum: 18 Oktober 2015

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Transcriptie:

DOOP: Deel 2 INLYDING: Daar is 4 soorte doop waarvan ons lees IN DIE Nuwe Testament: 1. 1 Ko 15:29 Anders, wat sal hulle doen wat hulle vir die dode laat doop, as die dode geheel en al nie opgewek word nie? Waarom laat hulle hul nog vir die dode doop? a. Hierdie is n doop van die heiden nasies wat nog nie Christus ken nie. b. Dit bewys n geloof in die sogenaamde lewe hierna. c. Hierdie doop is nie van toepassing op die kerk nie. 2. Mark 10:38-39 Maar Jesus sê vir hulle: Julle weet nie wat julle vra nie. Kan julle die beker drink wat Ek drink, en gedoop word met die doop waarmee Ek gedoop word? En hulle antwoord Hom: Ons kan. Maar Jesus sê vir hulle: Dis waar, die beker wat Ek drink, sal julle drink, en met die doop waarmee Ek gedoop word, sal julle gedoop word; a. Luk 12:50 Maar Ek het n doop om mee gedoop te word, en hoe benoud word Ek totdat dit volbring is! b. Hierdie is die Doop van vervolging en verdrukking c. Alhoewel die kerk self ook vervolging altyd sal hê, was hierdie opmerkeing grootliks teenoor die dissipels en die uitermate vervolging wat hulle sou deurgaan. d. 11 uit die 12 dissipels was vermoor, en Johannes was verban. 3. Die doop van Johannes a. Word verder bespreek hier onder 4. Die Doop van Jesus Christus waarmee die wedergeborene gedoop word in die naam van die Vader en Seun en Heilige Gees. a. Word verder bespreek hier onder Die Doop van Johannes: Matt 3:6 En hulle is deur hom in die Jordaan gedoop met belydenis van hulle sondes. Mark 1:4 Johannes het gekom en was besig om in die woestyn te doop en die doop van bekering tot vergifnis van sondes te verkondig. Matt 3:11 Ek doop julle wel met water tot bekering Johannes se bediening het gekom tydens die wet die wet van Moses was ten volle in plek en dit was VOOR die Kruis Sy bediening was n oorgangs-fase, waar die mense geleer was dat daar nou vergifnis was vir sondes sonder n offer, maar bloot deur bekering en belydenis, tesame met die doop as afwasting van sondes word n persoon vrygespreek. Aanbieder: Paul Bothma Kontak: paul@bothma.eu Bl. 1

Israel moes eers losgemaak word van die offers onder die wet, maar daar was steeds n voorwaarde vir vryspraak buiten die geloof DIE DOOP. Matt 3:11 Ek doop julle wel met water tot bekering ; maar Hy wat ná my kom, is sterker as ek, wie se skoene ek nie waardig is om aan te dra nie. Hy sal julle doop met die Heilige Gees en met vuur. Johannes preek reeds van n groter/meer moemenswaardige doop wat sou kom NA hom Belangrik: 1. Die doop van Johannes was NIE slegs n simbool soos in die kerk nie, en het nie gebeur na die beleidenins van geloof in die Messias nie!! 2. Die doop was integraal deel van (en n voorwaarde vir) jou vergifnis en redding. 3. Dus was die wet-konsep van geregtigheid deur werke (jy moet iets doen om dit te verdien) steeds in plek, in lyn met die eis van die wet van Moses. 4. Beleidenis sonder om deur Johannes gedoop te word sou NIE vergifnis/redding teweeg bring NIE. 5. Dit was n DOOP TOT VERGEWING VAN SONDES!!! Dit is baie belangrik om te onthou, soos ons voortgaan om die doop te ontleed wat NA DIE KRUIS sou kom. Prediking van Petrus Hand 2:36-38 Laat dan die hele huis van Israel sekerlik weet dat God Hom Here en Christus gemaak het, hierdie Jesus wat julle gekruisig het. Toe hulle dit hoor, is hulle diep in die hart getref en het vir Petrus en die ander apostels gesê: Wat moet ons doen, broeders? En Petrus sê vir hulle: Bekeer julle, en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van sondes, en julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang. Petrus preek nog n boodskap van die werke, hy adresseer die Huis van Israel die finale evangelie van Paulus, die openbaring van die geheimenis dat Jesus IN ONS leef en die Heilige Gees n innerlike werk doen, was nog nie geopenbaar nie. Petrus preek nog n eng/noue evangelie net aan die Jode, nie die breë evangelie wat later aan Paulus geopenbaar was nie. Hy preek nog steeds n boodskap van werke, nie n evangelie van Genade nie dis ten volle aan Paulus openbaar 13 jaar later eers!! Petrus het dus nie gefouteer nie God het nog nie die openbaring van die geheimenis ontbloot nie!!! dit was God se tyds berekening!! Petrus preek nog die doop as n aksie van redding dat die saligheid wat ons sal ontvang, die doop as voorwaarde stel. o Dit is die Doop van Johannes voor die kruis, voor die opstanding, voor die inwoning van die Gees van die Belofte, voor die openbaring van die geheimenis!!! Aanbieder: Paul Bothma Kontak: paul@bothma.eu Bl. 2

Redding/verlossing/geregtigheid onder Paulus se prediking:- Rom 10:9 As jy met jou mond die Here Jesus bely en met jou hart glo dat God Hom uit die dode opgewek het, sal jy gered word; Let op dat hier GEEN prediking van die doop is nie EF 2:8-9 Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God; nie uit die werke nie, sodat niemand mag roem nie Ons word gered alleenlik deur geloof die doop voeg niks by tot ons redding nie en neem n nuwe rol in teenoor die Doop van Johannes Inteendeel, Paulus gaan so ver as om die volgende te verkondig... 1Ko 1:14-15 Ek dank God dat ek niemand van julle gedoop het nie, behalwe Crispus en Gajus, sodat niemand kan sê dat ek in my naam gedoop het nie. 1Ko 1:17 Want Christus het my nie gestuur om te doop nie, maar om die evangelie te verkondig, nie met wysheid van woorde nie, sodat die kruis van Christus nie verydel mag word nie. Onthou dat Johannes se sending was om die Verlosser te verkondig en te doop!!! Paulus wou nie die fokus van die redding deur geloof wegskuif en iets anders byvoeg vir die redding nie, want sekere mense het gesê dat jy eers gered word NA die doop dis onbybels en slegs van toepassing onder Johannes se bediening voor Christus 1Ko 1:18 Want die woord van die kruis is wel dwaasheid vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God; Johannes die Doper se bediening was VOOR die kruis. Paulus verkondig die KRUIS waar alles VOLBRING is. NA die kruis, het die doop verander van n doop tot vergifnis van sondes na n geestelike simbool van dit wat met ons plaasvind...... dat ons IN CHRISTUS opgeneem is ons is geestelik gedoop in Christus, Opsigself het dit GEEN verlossings krag nie. Paulus kom met n groter boodskap oor die ware doop dit waarvan die water doop slegs n uiterlike simbool is:-... 1 Kor 12:13 Want ons is almal ook deur een Gees gedoop tot een liggaam, of ons Jode of Grieke is, slawe of vrymanne; en ons is almal van een Gees deurdronge. Ons word gedoop deur die Heilige Gees IN DIE LIGGAAM van Christus Dis n gawe wat ons ontvang die Heilige Gees Die Heilige Gees plaas ons UIT die sonde en plaas ons IN Christus Die ou mens sterf (Rom 6) en die nuwe mens staan op (2 Kor 5:17) En ons word EEN MET CHRISTUS o 1 Kor 6:17 Daarom, as iemand in Christus is, is hy n nuwe skepsel; die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword. Aanbieder: Paul Bothma Kontak: paul@bothma.eu Bl. 3

Jesus Se Doop? Het Johannes geweet wie hy doop? Joh 1:29-31 Die volgende dag sien Johannes Jesus na hom toe kom, en hy sê: Dáár is die Lam van God wat die sonde van die wêreld wegneem! Dit is Hy van wie ek gesê het: Ná my kom n man wat voor my geword het, want Hy was eerder as ek. En ek het Hom nie geken nie; Johannes het nooit geweet dat sy neef, Jesus van Naseret die Seun van God is nie, want God alleen sou Sy seun bekend stel en daardeur sy bediening begin. Joh 1:32-34 En Johannes het getuig en gesê: Ek het die Gees soos n duif uit die hemel sien neerdaal, en Hy het op Hom gebly. En ek het Hom nie geken nie; maar Hy wat my gestuur het om met water te doop, Hy het aan my gesê: Op wie jy die Gees sien neerdaal en op Hom bly, dit is Hy wat met die Heilige Gees doop. En ek het gesien en getuig dat Hy die Seun van God is. Johannes was n profesie en n teken gegee deur die Vader sodat hy sal weet wie Sy Seun is! Hierdie teken gebeur eers NA die doop Ons neem aan dat Johannes geweet het dat hy die Seun van God sou doop omdat hy gesê het:- Mat 3:14 Maar Johannes het Hom ernstig teëgegaan en gesê: Ek het nodig om deur U gedoop te word, en kom U na my toe? Hierdie opmerking was slegs gemaak omdat hy Jesus as n baie regverdige mens geken het Die doop waarmee Johannes gedoop het was die doop TOT VERGEWING van sondes en het gepaard gegaan met beleidenis en bekering Dit was n doop vir die sondaars tot redding Die doop van Johannes was nie vir die regverdiges nie andersins as die doop waarmee ons doop NA DIE KRUIS. Waarom Was Jesus Gedoop Mat 3:15 Maar Jesus het geantwoord en vir hom gesê: Laat dit nou toe, want só pas dit ons om alle geregtigheid te vervul. Daarna het hy Hom toegelaat. Die geregtigheid wat hier na verwys word, is die wette en reëls van God die vervulling van die wet. Aanbieder: Paul Bothma Kontak: paul@bothma.eu Bl. 4

Exo 29:1 En dit is die saak wat jy vir hulle moet doen om hulle te heilig, dat hulle vir My die priesteramp kan bedien: Die inlywing van Aaron en sy seuns was die Wet se voorskrifte vir die aanstelling van die Hoëpriester amp Hulle moes:- o Gewas word deur water o Gesalf word met olie o Deur Bloed besprinkel word Exo 29:4 Dan moet jy Aäron en sy seuns laat nader kom na die ingang van die tent van samekoms en hulle met water was. Jesus se doop Exo 29:7 Neem dan die salfolie en giet dit op sy hoof en salf hom. Olie is die Nuwe Testament is altyd n teken van die Heilige Gees, soos in die verhaal van die 10 maagde Matt 25 Die Heilige Gees wat op Hom neer gedaal het, was die vervulling hiervan Mat 3:16-17 En nadat Jesus gedoop was, het Hy dadelik uit die water opgeklim, en meteens gaan die hemele vir Hom oop, en Hy sien die Gees van God soos n duif neerdaal en op Hom kom. En daar kom n stem uit die hemele wat sê: Dit is my geliefde Seun in wie Ek n welbehae het. Onder die wet word n saak bevestig deur 2 getuies, in hierdie geval... o Die Heilige Gees o En die Vader self. Dit was deel van die prosses van aanstelling as ons ewige Hoëpriester, Heb 5:10 en is deur God genoem n hoëpriester volgens die orde van Melgisédek; Heb 6:20 waar Jesus as voorloper vir ons ingegaan het, Hy wat volgens die orde van Melgisédek n hoëpriester geword het vir ewig. Die laaste stap sou wees die offer: Exo 29:21 Dan moet jy van die bloed wat aan die altaar is, neem en van die salfolie en dit sprinkel op Aäron en op sy klere sowel as op sy seuns en op die klere van sy seuns saam met hom, dat hy heilig kan wees en sy klere sowel as sy seuns en die klere van sy seuns saam met hom. Aanbieder: Paul Bothma Kontak: paul@bothma.eu Bl. 5

Dit is vervul deurdat Jesus Sy eie liggaam geoffer het Heb 10:8 Nadat Hy hierbo gespreek het: Slagoffer en spysoffer en brandoffers en sondoffers wou U nie hê en het U nie behaag nie wat volgens die wet geoffer word het Hy daarna gesê: Kyk, Ek kom om u wil te doen, o God. Hy neem die eerste weg om die tweede te stel. Deur hierdie wil is ons geheilig deur die offer van die liggaam van Jesus Christus, net een maal. Aanbieder: Paul Bothma Kontak: paul@bothma.eu Bl. 6