KONSEP / VIR GOEDKEURING RIGLYN VIR PLANT VAN WINGERDE

Vergelijkbare documenten
FAKTORE EN VEELVOUDE

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Dokument L Oudit van Skema

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

Dokument F Kwekery Eenhede

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris)

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA. REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS

Visuele Kunste en Fotografie

Foto-redigering vir sun.ac.za

Plantstruktuur en Plant Voedsel

MODULE 8 TRIPPEL FLITS HOё TOON ( HIGH KEY ) OPSTELLING

Gids vir Byvoordele eise

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

CLOSTRIDIUM BOTULINUM

September 2013 No. 55

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

VLAMBRAAIER GEBRUIKSAANWYSINGS

Ontwikkeling van die luistersiklus. n Hulpmiddel

BEMESTINGSRIGLYNE VIR CANOLA IN DIE WINTERREëNSTREEK

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

Hondsdolheid. n dodelike siekte. Jenny Turton. Verspreiding van die siekte Simptome Voorkoming Behandeling AFRIKAANS. Departement Landbou

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

BYLAE 1 VEREISTES MET BETREKKING TOT KERN- EN STEENVRUGTE. 1.1 Die volgende tipes plantmateriaal van kern- en steenvrugte kan gesertifiseer word:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Maak seker dat daar genoeg drinkplekke en voerders is vir die aantal kuikens wat jy bestel het. Sien onderstaande tabel vir riglyne.

Kodes vir Afkeurredes

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

AGRI-TREAT 300. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

Les Plan Twee. Habitats

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

Photo Guide to estimate Forage Availability in Namibian Rangelands Afrikaans Version

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

Diagnostiek, die Sleutel tot Voorkomende Kuddegesondheid KONTRAK

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

Wrestling Federation Stoeifederasie

Welkom by die eerste uitgawe van ons nuusbrief oor Testamente en Boedel beplanning.

Datum: 17/07/2012 Inisieerder: GHS Voorligters Nommer:17/004 Hersiening: 4 Bladsy 1 van 5

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

1 Julie 2014 MBA BOLAND NUUSBRIEF: JULIE 2014

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003

TERME EN VOORWAARDES

Sonskynhoekie Kleuterskool Babakamer Inligting

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10)

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS

Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie.

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

FORMELE DEFINISIE van n PRISMA

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

Dokument J Opleiding van Inspekteurs

AANSOEK OM STUDIELENING

J.G.K. Coetzee 27 GRONDVOORBEREIDING EN BEMESTING VAN NIE- DRAENDE BOME GRONDVOORBEREIDING EN BEMESTING VAN NIE- DRAENDE BOME

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

VERDUIDELIKING VAN DIE BEVESTIGING VAN BESTAANDE WETTIGE WATERGEBRUIKE

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

Vog in die Atmosfeer en Neerslae

Sitrus Aanplanting Bestuur

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

Pakket spesiaal vir n matriekafskeid

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Handleiding 2. Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 GKSA

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

VALS DRAADWURM RIG SKADE AAN Izané Leygonie-Crous

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

Terug in die klas moet jy mooi dink en die besighede in die volgende tabel indeel

Les 14: Entrepreneurskap

Transcriptie:

KONSEP / VIR GOEDKEURING RIGLYN VIR PLANT VAN WINGERDE 1. BEPLANNING 1.1 Beplan vooruit en verkry advies van u konsultant / wingerdkundige om die mees geskikte entkombinasie van n gekose variëteit vir n spesifiek grond te plant. 1.2 Probeer om u bestelling vir geënte stokke ten minste 18 maande voor die wingerde geplant moet word te plaas en dring aan op gesertifiseerde stokke. 1.3 Gesertifiseerde stokke is slegs vanaf kwekers geregistreer by die SPV (tafelen droogdruiwe) en WVV (Wyndruiwe) beskikbaar en sal met n blou of kandidaat sertifiserings etiket (Fig.1) aangedui word. 1.4 Volg die bestelling elke 3 maande op en bevestig dat die korrekte hoeveelhede van elke entkombinasie geënt is en gelewer kan word. 1.5 Besoek die kwekery teen die einde van die groeiseisoen om u van die algehele toestande van die kwekery te vergewis. Fig.1 Sertifiseringsetikette 2. AFHAAL VAN STOKKE 2.1 Kwekerystokke moet in n absolute rustende toestand wees wanneer dit by die kweker afgehaal word. 2.2 Kwekerystokke moet so min as moontlik hanteer word, so kort as moontlik opgeberg word en so gou as moontlik geplant word. 2.3 Reël vooraf n datum met die kweker wanneer die stokke afgehaal sal word. LW. Sommige kwekers pas warmwaterbehandeling (WWB nl. 45 o C vir 50 minute) op stokke toe. In sulke gevalle moet jou kweker jou hieroor inlig Page 1 of 7

sodat die stokke so gou as moontlik afgehaal en geplant kan word. (WWB stimuleer die uitbot van die stokke en kaal wortels verhoog die risiko van uitdroging). 2.4 Kontroleer dat: a) elke bondel stokke behoorlik ge-etiketteer is. b) inligting soos kultivar, kloon, kwekery sertifikaat en status (Fig.2) korrek is; c) die getal stokke ooreenstem met jou bestelling. Fig.2 Sertifiseringsetikette moet gekontrolleer word. 2.5 Tydens vervoer moet die kwekerystokke klam gehou word en die grond moet verkieslik nie van die wortels afgewas word nie. 2.6 Voorsorg moet getref word dat die stokke nie uitdroog nie deur : a) dit te bedek met n seil indien vervoer word op n oop vragmotor; b) vervoer van stokke op warm dae te vermy; 3. ONTVANGS OP PLAAS 3.1 Kontroleer dat die kwekerystokke by ontvangs, aan die minimum fisiese vereistes vir geënte stokke, soos voorgeskryf ingevolge die SA Plantsertifiseringskema vir Wyndruiwe of Tafeldruiwe voldoen (Fig.3) Indien die stokke nie voldoen nie moet dit onmiddellik met die kweker opgevolg word. Page 2 of 7

Fig 3 Page 3 of 7

3.2 Vir kontrole doeleindes word aanbeveel dat fotos van elke entkombinasie stokke tesame met die sertifiseringsetikette op rekord gehou word. Dit sal die naspeurbaarheid van moontlike dispute en klagtes verbeter. 4. OPBERGING VOOR PLANT 4.1 Kwekerystokke wat WWB ondergaan het, moet so gou as moontlik geplant word, aangesien die WWB die uitbot van die stokke stimuleer en die kaal wortels die risiko van uitdroging verhoog. 4.2 Kwekerystokke wat nie dadelik geplant word nie, kan met die nodige voorsorg in lugdigte plastieksakke vir n paar maande in n koelkamer opgeberg word. 4.2.1 Handhaaf temperature van 1 tot 4 o C met RH 70-80% en tref die nodige voorsorg teen swam infeksies. 4.2.2 Kwekerystokke moet minstens 24 uur voordat dit geplant word in water staan met die watervlak bokant die entlas, maar onder die ogies, om ogie verrotting te vookom. 4.2.3 Indien die stokke vir langer as 6 maande in n koelkamer was moet dit vir ten minste 4 dae in water staan; 4.2.4 Temperatuur verhoging na koel opberging stimuleer uitbot van stokke en moet dus so gou moontlik geplant word. 4.3 Kwekerystokke wat ingelê word, moet verkieslik in skaduryke sandgrond ingelê word. 4.3.1 Sand moet met water tussen die stokke ingewas word en die entlaste moet ook met sand bedek wees. 4.3.2 Stokke moet te alle tye klam gehou word. 4.3.3 Inlê persele moet goed gedreineer wees, vermy versuipte of brak gronde. 5. TYDENS PLANT 5.1 Stokke moet geplant word voordat die ogies begin swel of uitbot. 5.2 Stokke moet nie geplant word in gronde wat te nat of te droog is nie. Geen vrywater moet in die wortelsone voorkom nie, aangesien die wortels sal terugsterf weens suurstof tekort en verrotting. Page 4 of 7

5.3 Vermy die uithaal van n groot hoeveelheid stokke uit die inlêperseel of koelkamer, aangesien uitdroging n groot risiko is. Haal slegs genoeg stokke uit wat gerieflik op een dag geplant kan word. Her-inlê of her-opberging van stokke moet sover moontlik vermy word. 5.4 Ingeval van stokke uit n inlê perseel moet die stokke na uithaal vir minstens 6 uur in water staan voor plant. (volg metode soos in 4.2.2 beskryf) 5.5 Terugknip van lote voor of tydens plant hou n groot risiko in vir uitdroging en patogeen infeksies en word nie aanbeveel nie. Indien dit wel gedoen word moet wondseëlmiddel toegedien word. 5.6 Indien stokke teruggeknyp word na een loot of vier ogies moet n wal grond oor die entlas gegooi word om uitdroging van die stok te voorkom. 5.7 Stokke moet op die land in klam sakke gehou word en op geen stadium droog word nie. 5.8 Plantgate moet groot en diep gemaak word sodat die stokke sonder om die wortels te veel terug te sny geplant kan word. n Groot gedeelte van die stok se reserwes is in die wortels gesetel en moet nie korter as 20cm gesny word nie. 5.9 Indien die plantgate gladde wande het, moet dit met n vurk los gemaak word om wortelverspreiding te bevorder. 5.10 Stokke moet geplant word met alle wortels wat afwaarts wys en met die entlas ongeveer 50mm bo die grondoppervlakte op gelyk gronde en 100mm in geval van skuins gronde. Verwys na Fig 4 wat die skematiese voorstelling van korrekte wortelverspreiding aandui. FIGUUR NOG INVOEG Fig.4 5.11 Vul die plantgat halfvol met fyn bogrond en trap vas. 5.12 Vul die plantgat met water of besproei om wortels deeglik in kontak met die grond te bring, maar wees bedag op oorbenatting op sekere gronde. 5.13 Vul die pantgat met bogrond op. Page 5 of 7

5.14 Geen kunsmis, mis, kalk, fosfaat of gips moet in die plantgat toegedien word nie. Alle aanvullende of regstellende bemesting moet voor of tydens grondvoorbereiding gedoen word. 6 ALTERNATIEWE PLANTMETODES Alternatiewe plant metodes sluit die volgende in: 6.1 Indien een loot oorbly, sny terug na vier ogies indien die boonste ogie begin bot. 6.2 Indien vroeg in die seisoen geplant word, moet lote eers teruggesnoei word wanneer die boonste ogies bot. 6.3 Indien teruggeknip word, moet wondseëlmiddel toegedien word; 6.4 Indien laat seisoen geplant word, plant die stokke soos dit is en moet glad nie terugknip nie. 6.5 Warmwaterbehandelde (WWB) stokke moet geplant word soos dit is en slegs teruggeknip word sou die boonste ogie bars. 7 NA PLANT 7.1 In gevalle waar daar plastiek gelê word en daar vroeër teruggesny word moet die grond ook nie te nat of te droog wees nie. Spesiale voorsorg moet getref word teen uitdroging waar daar op plastiek geplant word deur n molshopie met bogrond wat die entlas bedek. 7.2 Om uitdroging van die entlas en wortel te voorkom moet die stokke oordeelkundig besproei word 7.3 In geval van drupbesproeiing moet seker gemaak word dat die wortelsone van die jong stokke effektief benat word. 8 NASORG 8.1 Voorsorg moet getref word wanneer die stokke begin bot teen kalanders en ander pes/siekte besmettings. 8.2 In areas waar sterk winde in die groeiseisoen voorkom vind ringelering dikwels op sanderige grond by die grondoppervlakte plaas. 8.3 Mieliekwekers wat die bas afvreet onder die grondoppervlakte kan ook ringelering van die jong stokke veroorsaak. Page 6 of 7

8.4 Jong aangeplante stokke moet ook beskerm word teen vreetskade van wildsbokke. 8.5 Onkruidbeheer moet gereeld toegepas word om kompetisie met die jongstokke te vermy. 8.6 Inboetstokke moet verkieslik in plantsakke geplant word om beter sukses met inboet te behaal. 8.7 Indien stokke later ingeboet moet word, moet die plantgate dubbel die grootte van die oorspronklike gate gemaak word en alle plant-riglyne soos in 4 to 7 hierbo genoem moet steeds gevolg word. 9 MOONTLIKE PROBLEME NA PLANT 9.1 Probleme na plant van n jong wingerd moet so gou moontlik opgespoor word. 9.2 Meld probleme vroegtydig direk by die kweker aan, so nie verwys na die WVV/ SPV se klagteprosedure. 9.3 Indien die probleem nie aan die gehalte van die kwekerystokke toegeskryf kan word nie moet advies van n wingerdboukundige ingewin word. VOORSTEL VIR WINGERD TEGNIESE KOMITEE - Gebasseer op 2002 WVV weergawe en ander PVO insette- 5 AUG 2015 Page 7 of 7