Dokument J Opleiding van Inspekteurs

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Dokument J Opleiding van Inspekteurs"

Transcriptie

1 Dokument J Opleiding van Inspekteurs 1

2 2 SAG TEVRUGTEPLAN TVERBETERI NGSVERENIGING OPLEIDING VAN INSPEKTEURS INHOUDSOPGAWE 1 INSPEKSIEDIENSTE Variëteitsidentifikasie 1.2 Virus simptome 1.3 Simptome van swam- en bakteriese siektes 1.4 Simptome van insekte en plae 1.5 Afwykende stokke 1.6 Algemene wingerdbou 1.7 Eksaminering 2 KONTROLE EN BEHEERMAATREëLS VAN DIE SKEMA Vestiging van eenhede 2.2 Uitreiking van plantmateriaal 2.3 Etiketkontrole 2.4 Eksaminering 3 VERWYSINGSRAAMWERK VIR INSPEKTEURS 5 4 OPLEIDINGSKURSUS VIR INSPEKTEURS 7

3 3 SAGTEVRUGTEPLANTVERBETERINGSVERENIGING OPLEIDING VAN INSPEKTEURS 1. Vereistes t.o.v Inspeksiedienste 1.1 Variëteitsidentifikasie Kennis van die variëteitseienskappe van bo- sowel as onderstokke wat algemeen gebruik word, is noodsaaklik sodat die inspekteur moeder-, grondves- en kwekeryeenhede vir variëteitsegtheid kan identifiseer. 1.2 Virus simptome Kennis van visuele virussimptome is noodsaaklik sodat die fitosanitêre inspeksie van grondves-, moeder- en kwekery-eenhede uitgevoer kan word. Kennis om te onderskei tussen gebreksimptome en virussimptome is noodsaaklik. 1.3 Simptome van swam- en bakteriese siektes Kennis van die simptome van swam- en bakteriese siektes is noodsaaklik om probleme in grondves-, moeder- en kwekey-eenhede te identifiseer. 1.4 Simptome van insekte en plae Kennis van die simptome van insekte en plae op blare, lote en wortels is noodsaaklik om probleme in grondves-, moeder- en kwekery-eenhede te identifiseer. 1.5 Afwykende stokke Kennis van die volgende afwykings is belangrik ten einde grondves- en moedereenhede hortologies te inspekteer: Oog- en trosmutasies moet geïdentifiseer kan word Fisiese en fisiologiese probleme moet onderskei kan word. 1.6 Algemene wingerdbou Algemene hortologie kennis is noodsaaklik.

4 4 1.7 Eksaminering Alle inspekteurs moet 'n skriftelike en praktiese eksaminering deur die Kaapse Instituut vir Landbou Opleiding slaag. 2. Vereistes t.o.v Kontrole en Beheermaatreëls van die Skema 2.1 Vestiging van eenhede Ten einde toesig te kan hou oor die vestiging van eenhede, moet die inspekteur oor die volgende kennis en vaardighede beskik: Kennis van die vereistes waaraan eenhede moet voldoen in terme van die Skema soos isolasievereistes, afloop- en besproeiingswater, ens Vaardigheid om 'n plantplan op te stel Kennis om 'n opgawe te voltooi vir registrasie van 'n eenheid by die SPV Kennis om verskillende entkombinasies apart te plant volgens die voorskrifte. 2.2 Uitreiking van plantmateriaal Ten einde toesig te kan hou oor die uitreiking en die sertifisering van die plantmateriaal, moet 'n inspekteur oor die volgende kennis en vaardighede beskik: Kennis van die fisiese vereistes waaraan plantmateriaal moet voldoen in terme van die Skema soos lootlengtes en lootdiktes van die verskillende kategorieë plantmateriaal Kennis van die bondelvereistes waaraan plantmateriaal moet voldoen in terme van die Skema vir die verskillende kategorieë plantmateriaal Kennis van die etiketteringsvereistes waaraan plantmateriaal moet voldoen in terme van die Skema Kennis van die kontrole en beheermaatreëls om te verseker dat die gemerkte bome in 'n eenheid nie uitgereik word nie Vaardigheid om te kontroleer of bondels van die korrekte grootte opgemaak word Vaardigheid met die voltooiing van die uitreikingsbewyse en opgawevorms van uitreikings aan SPV. 2.3 Etiketkontrole Ten einde toesig te hou oor die sertifisering van plantmateriaal uitgereik, moet die inspekteur oor die volgende kennis en vaardighede beskik: Kennis van die beginsels waarop etiketkontrole berus.

5 Vaardigheid om kontrole uit te oefen oor die getal etikette gebruik teenoor die hoeveelheid plantmateriaal gelewer uit elke eenheid Vaardigheid om te kontroleer dat die korrekte etikette aan die korrekte bondels geheg word Vaardigheid om 'n etiketopgawe te voltooi ten opsigte van etikette gebruik, beskadig en ongebruik. 2.4 Eksaminering Alle inspekteurs moet 'n skriftelike en praktiese eksaminering deur die Kaapse Instituut vir Landbou Opleiding slaag. (Soos gewysig 25 Febr 2010) 3. VERWYSINGS RAAMWERK VIR INSPEKTEURS 3.1 Hortologiese agtergrond Vyf jaar praktiese ondervinding met kwekerye of verbouiing van kern of steenvrugte of tafeldruiwe of Landbou Diploma soortgelyk soos Elsenburg met Hortologie en of Wingerdbou as hoofvakke of Nasionale Diploma van Departement van Landbou of Toepaslike naskoolse kwalifikasie 3.2 Tegniese Kennis Wetlike voorskrifte - Plantverbeteringswet - Wet op Landbouplae - Wet op Plantteleresregte - Wet op Genetie Gemodifiseerde Organismes Skema en SBP voorskrifte - Registrasie van klone - Registrasie van eenhede - Etikette - Opgawes en rekordhouding - Inspeksies - Fisiese standaarde

6 - Fitosanitere standaarde - Bondel groottes - Sertifisering Plae en beheermaatreëls - Virusse - Bakterieë - Swamme - Insekte Verbouings aspekte - Plant en bewerking - Onkruidebeheer - Plaagbeheer - Bemesting - Besproeiing - Snoei - Oes Varieteit identifikasie - Bostamme - Onderstamme - Kleurkodes 3.3 Tegniese vaardighede Identifikasie van siektes en plae Identifikasie van variëteit Kontrole en toepassing van gehalte standaarde Administrasie en rekordhouding

7 4.Opleidingskursus vir Inspekteurs 7 0. Toelatingsvereistes Matriek plus ten minste een van die volgende kwalifikasies. 0.1 Geakrediteerde hortologiese kursus 0.2 Landbou kollege diploma in hortologie 0.3 Technicon diploma in hortologie 0.4 Nasionale Diploma van Departement Landbou 0.5 Baccalaureus Graad in hortologie 1. Module 1: Inleidende Kursus tot Sagtevrugte Bedryf 1.1 Ontstaan en Omvang van Sagtevrugte Bedryf 1.2 Bedryfsorganisasies en strukture 1.3 Regulatoriese raamwerk Nasionale Landbou Bemarkingsraad 1.4 Landbou Navorsingsraad 1.5 Departement van Landbou 1.6 Geskiedenis en ontstaan van SPV 2. Module 2: Plantverbetering en Plantvermeerdering 2.1 Plantverbeteringsprosesse en Teling 2.2 Virus uitskakelings prosesse 2.3 Diagnotiese toetse en opsporings prosedures 2.4 Plantvermeerderings prosesse 2.5 Ent en okuleer metodes 2.6 Kwekery praktyke 3. Module 3: Wetwysiging 3.1 Plantverbeteringswet (Wet no 53 van 1976) 3.2 Wet op Landbou Plae (Wet no 36 van 1983) 3.3 Wet op Planttelersregte (Wet no 15 van 1976) 3.4 Wet op Geneties Gemodifiseerde Organismes (Wet no 15 van 1997) 4. Module 4: Sagtevrugteplantsertifiseringskema 4.1 Skema Woordomskrywings Naam van Skema Aanwysing van Gesag

8 Toepassing van Skema Voorwaardes vir Sertifisering Registrasie van Eenhede Termyn van Registrasie Oordrag van Registrasie Intrekking van Registrasie Vereistes van Eenhede Vestiging vereistes Vereistes vir plantmateriaal Ondersoek van Eenhede Opberging van plantmateriaal Verwydering van plante of lote Bondels en houers Merk en etikettering van plantmateriaal Sertifisering van plantmateriaal Aantekeninge en opgawes Intrekking van sertifisering Ondersoeke Diskresionêre bevoegdheid van gesag Appelle Betaling van gelde Bylaes Tipes plantmateriaal Eenheidsvereistes Fitosanitêre Vereistes Fisiese vereistes Bondel vereistes Merk vereistes 5. Module 5: Standaard Bedryfsprosedures 5.1 Amptelike Variëteitslys Variëteitslys Tipe-egtheid 5.2 Kloneregisters Samestelling en magte van Tegniese Komitee Omskrywing van klone Fases van Kloneseleksie Toekenning van kloonnommers Byhou van Kloneregisters Registrasie van klone Skrapping van klone Fases van virusreiniging Virusindeksering met behulp van Hardehout indikatore

9 ELISA ondersoeke ISEM ondersoeke PKR ondersoeke Monsterneming Variëteitskodelys Beskikbaarstelling van nuwe variëteite Toekenning van kloonnommers Kern-, Grondves- en Moedereenhede Samestelling en magte van Tegniese Komitee Vestiging van eenhede Versorging van eenhede Uitreiking en Sertifisering van Plantmateriaal Samestelling van aanwysers Meting van lootdiktes Evaluering van kandidaatklone in moedereenhede 5.4 Kwekery eenhede Vestiging van kwekerye Kwekeryinspeksies Sertifisering van kwekeryplante Kwekeryopgawes Aankoop en uitreiking van etikette Samestelling van aanwysers Aanwending van kwekerytoppe 5.5 Klagte prosedures Klagtes ten opsigte van plantmateriaal uit moedereenhede Klagtes ten opsigte van kwekerybome Klagtes verwys na SPV 5.6 Invoer prosedures Woordomskrywing Inleiding Aansoek Keuring van aansoeke Uitreiking van invoerpermit Adres vir versending van aansoeke 5.7 Doelwit datums 5.8 Opleiding van Inspekteurs Module 1: Inleidende kursus tot wynbedryf Module 2: Plantverbetering en plantvermeerdering

10 Module 3: Wetgewing Module 4: SA plantsertifiseringskema vir wyndruiwe Module 5: Standaard bedryfsprosedures Module 6: Patogene en beheermaatreëls Module 7: Verbouingsaspekte Module 8: Variëteit identifikasie Module 9: Tegniese vaardighede Vereistes vir PVO s Aansoek om registrasie Waarborg van voorneme Vereistes 5.10 Oudit van Skema 5.11 Roetes in terme van Skema Vorige Skema roetes Evaluasie materiaal Moeder uit moedermateriaal Klassieke roete 5.12 Kleurkodes Toekenning van kleurkodes Aanbring van kleurkodes 6. Module 6: Patogene en Beheermaatreëls 6.1 Swamme 6.2 Bakterieë 6.3 Virusse, viroiedes en virusagtige siektes 6.4 Insekte, myte en aalwurms 7. Module 7: Verbouings aspekte 7.1 Plant en bewerking 7.2 Onkruidbeheer 7.3 Plaagbeheer 7.4 Bemesting 7.5 Besproeiing 7.6 Snoei 7.7 Insameling van plantmateriaal 8. Module 8: Variëteit identifikasie

11 8.1 Bostamme 8.2 Onderstamme 8.3 Kleurkodes Module 9: Tegnies Vaardighede 9.1 Identifikasie van siektes en plae 9.2 Identifikasie van variëteite 9.3 Kontrole en toepassing van gehalte standaarde 9.4 Administrasie en rekordhouding N van Rensburg 6 Oktober 2005 C:\My Documents\My Documents 2005\Algemeen\Opleidingskursus SPV vir Inspekteurs.doc

Dokument L Oudit van Skema

Dokument L Oudit van Skema 1 Dokument L Oudit van Skema OUDIT VAN SKEMA INHOUDSOPGAWE 1 BEFONDSING 2 2 INFRASTRUKTUUR 2 2.1 Laboratorium en fasiliteite 2.2 Indiensneming en indiensopleiding van bevoegde persone 3 POMOLOGIES VERBETERING

Nadere informatie

Dokument F Kwekery Eenhede

Dokument F Kwekery Eenhede 1 Dokument F Kwekery Eenhede SPV Tafedruiwe Dok F 27 Nov 2012 2 Sagtevrugteverbeteringsvereniging KWEKERY EENHEDE INHOUDSOPGAWE 1 VESTIGING VAN KWEKERYE 1.1 Aansoek om registrasie 4 1.2 Keuring van n Perseel

Nadere informatie

Dokument H. Prosedure vir Invoere

Dokument H. Prosedure vir Invoere 1 Dokument H Prosedure vir Invoere 2 SAGTEVRUGTEPLANTVERBETERINGSVERENIGING INVOER, VRYSTELLING EN VERSPREIDING VAN KERN- EN STEENVRUGTE INHOUDSOPGAWE 1 WOORDOMSKRYWING 4 2 INLEIDING 5 3 AANSOEK 3.1 Gewone

Nadere informatie

BYLAE 1 VEREISTES MET BETREKKING TOT KERN- EN STEENVRUGTE. 1.1 Die volgende tipes plantmateriaal van kern- en steenvrugte kan gesertifiseer word:

BYLAE 1 VEREISTES MET BETREKKING TOT KERN- EN STEENVRUGTE. 1.1 Die volgende tipes plantmateriaal van kern- en steenvrugte kan gesertifiseer word: SagteVr Bylae1: Bladsy 1 BYLAE 1 VEREISTES MET BETREKKING TOT KERN- EN STEENVRUGTE DEEL 1: TIPES PLANTMATERIAAL [artikel 1] 1.1 Die volgende tipes plantmateriaal van kern- en steenvrugte kan gesertifiseer

Nadere informatie

Dokument E Kern-, Grondves- en Moeder Eenhede

Dokument E Kern-, Grondves- en Moeder Eenhede 1 Dokument E Kern-, Grondves- en Moeder Eenhede 2 Sagtevrugteverbeteringsvereniging KERN, GRONDVES EN MOEDER EENHEDE INHOUDSOPGAWE 1 Inleiding 1.1 Samestelling van Tegniese Komitee 3 1.2 Magte van Tegniese

Nadere informatie

Wingerd. STANDAARDBEDRYFSPROSEDURE (SBP) Wingerd : Eenhede (Dokument E)

Wingerd. STANDAARDBEDRYFSPROSEDURE (SBP) Wingerd : Eenhede (Dokument E) Wingerd STANDAARDBEDRYFSPROSEDURE (SBP) Wingerd : Eenhede (Dokument E) Kombinering van die Wyndruif SBP Dok E (Kern-, Grondves en Moeder Eenhede) en die Tafel- en Droog druif SBP Dok E Page 1 of 26 Wingerd

Nadere informatie

PLANTVERBETERINGSWET NO. 53 VAN 1976

PLANTVERBETERINGSWET NO. 53 VAN 1976 1 PLANTVERBETERINGSWET NO. 53 VAN 1976 [GOEDGEKEUR OP 29 MAART 1976] [DATUM VAN INWERKINGTREDING: 1 JUNIE 1980] (behalwe aa. 23 en 24 op 1 Desember 1983 en behalwe a. 42, vir sover dit betrekking het op

Nadere informatie

Algemene Bevoegdheidsraad: Handleiding vir gebruik in die Kerk vir die bestuur van predikante sake 2013

Algemene Bevoegdheidsraad: Handleiding vir gebruik in die Kerk vir die bestuur van predikante sake 2013 VOORWOORD Algemene Bevoegdheidsraad: Handleiding vir gebruik in die Kerk vir die bestuur van predikante sake 013 Gelegitimeerdes (predikante, proponente en emeriti), kerkrade en ander kerklike werkgewers

Nadere informatie

Dokument D. Kloneregisters. SPV Tafeldruiwe Dok D 27 Nov 2012

Dokument D. Kloneregisters. SPV Tafeldruiwe Dok D 27 Nov 2012 1 Dokument D Kloneregisters 2 Sagtevrugteverbeteringsvereniging KLONEREGISTERS INHOUDSOPGAWE 1 INLEIDING 1.1 Missie van Kloneseleksie 5 1.2 Samestelling van Tegniese Komitee 5 1.3 Magte van Tegniese Komitee

Nadere informatie

Reglement vir die akademiese gehalteversekering van kortkursusse

Reglement vir die akademiese gehalteversekering van kortkursusse Universiteit van Stellenbosch Reglement vir die akademiese gehalteversekering van kortkursusse Desember 2004 A Akademiese aanbiedings 1. Alle leer en onderrig-geleenthede wat in die naam van die Universiteit

Nadere informatie

Kodes vir Afkeurredes

Kodes vir Afkeurredes KONTAK HENRYSTRAAT 118 STREET WESTDENE BLOEMFONTEIN 9301 POSBUS 12051 BRANDHOF 9324 TEL 051 448 6084 051 448 6085 Kodes vir Afkeurredes minimum rasstandaarde-skedule B FAKS 051 448 6327 0861 BONSMARA 0861

Nadere informatie

KONSEP / VIR GOEDKEURING RIGLYN VIR PLANT VAN WINGERDE

KONSEP / VIR GOEDKEURING RIGLYN VIR PLANT VAN WINGERDE KONSEP / VIR GOEDKEURING RIGLYN VIR PLANT VAN WINGERDE 1. BEPLANNING 1.1 Beplan vooruit en verkry advies van u konsultant / wingerdkundige om die mees geskikte entkombinasie van n gekose variëteit vir

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE SAGTEVRUGTEPLANTVERBETRINGSVERENIGING

GRONDWET VAN DIE SAGTEVRUGTEPLANTVERBETRINGSVERENIGING 1 GRONDWET VAN DIE SAGTEVRUGTEPLANTVERBETRINGSVERENIGING (soos gewysig op 16 Augustus 2011) 1 NAAM EN TOTSTANDKOMING VAN VERENIGING 1.1 Die naam van die Vereniging is die Sagtevrugteplantverbeteringsvereniging,

Nadere informatie

WYSIGINGSWETSONTWERP OP REGISTRASIE VAN AKTES

WYSIGINGSWETSONTWERP OP REGISTRASIE VAN AKTES REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA WYSIGINGSWETSONTWERP OP REGISTRASIE VAN AKTES (Soos ingedien by die Nasionale Vergadering (voorgestelde artikel 75); verklarende opsomming van Wetsontwerp gepubliseer in Staatskoerant

Nadere informatie

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS AANVAAR: 18 September 2012 Bladsy 1 van 5 GOUDVELD-HOëRSKOOL GEDRAGSKODE VIR OPVOEDERS 1. DEFINISIES Tensy die konteks anders aandui, het uitdrukkings in hierdie

Nadere informatie

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH UNIVERSITEIT STELLENBOSCH BEKENDMAKINGSVORM Die doel van hierdie vorm is die bekendmaking van inligting oor 'n nuwe sakeidee of innovasie aan die Universiteit. Dit sal die Universiteit in staat stel om

Nadere informatie

Dokument A. Grondwet

Dokument A. Grondwet Dokument A Grondwet Grondwet van die Wyndruifverbeteringsvereniging (Soos gewysig op 16 April 2009) 1. NAAM EN AARD VAN VERENIGING Die naam van die Vereniging is die Wyndruifverbeteringsvereniging (afkorting

Nadere informatie

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Die Nasionale Minimumloon wetsontwerp, sowel as die NEDLAC ooreenkoms, blyk n groot bron van kommer te wees in die landbousektor. Hierdie dokument lig die

Nadere informatie

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. MODULE 3: GEBOUE Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. 46 GEVALLESTUDIE AFDELING GEBOUE MODULE INLEIDING Die gevallestudie oor Afdeling Geboue spreek

Nadere informatie

Wingerd. STANDAARDBEDRYFSPROSEDURE (SBP) Wingerd : Kloneregisters (Dokument D)

Wingerd. STANDAARDBEDRYFSPROSEDURE (SBP) Wingerd : Kloneregisters (Dokument D) 18 Wingerd STANDAARDBEDRYFSPROSEDURE (SBP) Wingerd : Kloneregisters (Dokument D) Kombinering van die Wyndruif SBP Dok D (Kloneregister) en die Tafel- en Droog druif SBP Dok D Page 1 of 24 Wingerd KLONEREGISTERS

Nadere informatie

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE BESONDERHEDE VAN AANSOEKER Naam van boerdery/besigheid/instansie BTW nommer Straatadres: Posadres:

Nadere informatie

HANDLEIDING LANDBOUBESTUURS- GRAAD 10

HANDLEIDING LANDBOUBESTUURS- GRAAD 10 HANDLEIDING LANDBOUBESTUURS- PRAKTYKE GRAAD 10 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos

Nadere informatie

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) B.5 DIE ADVERTERING EN VULLING VAN OPVOEDERPOSTE 1 5.2 Advertering 5.2.1 Die advertensie van vakatures vir opvoeders moet: 5.2.1.1 selfverduidelikend en duidelik wees,

Nadere informatie

INHOUDSOPGAWE BLADSY HOOFSTUK 1 INLEIDING TOT DIE STUDIE

INHOUDSOPGAWE BLADSY HOOFSTUK 1 INLEIDING TOT DIE STUDIE i HOOFSTUK 1 INLEIDING TOT DIE STUDIE INHOUDSOPGAWE 1.1 INLEIDING 1 1.2 AGTERGROND TOT DIE PROBLEEM 1 1.3 FORMULERING VAN DIE NAVORSINGSPROBLEEM 5 1.4 DOELSTELLINGS VAN DIE NAVORSING 5 1.4.1 Doelwitte

Nadere informatie

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig

Nadere informatie

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Inleiding Tot Die Jagluiperd Les Plan Een Inleiding Tot Die Jagluiperd KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: KU #2: KU #3: Identifiseer en los probleme op en maak besluite deur van kritieke en vindingryke denke gebruik te maak. Werk effektief

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1: 2012 MODELVRAE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1: 2012 MODELVRAE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1: 2012 MODELVRAE RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE (ANA) 1. Algemene oorsig Die Jaarlikse Nasionale

Nadere informatie

RAAD OP FINANSIËLE DIENSTE

RAAD OP FINANSIËLE DIENSTE RAAD OP FINANSIËLE DIENSTE TAALBELEID (Deur die RFD Raad op 18 Maart 2015 goedgekeur) 1 INHOUDSOPGAWE 1. DEFINISIES... 3 2. INLEIDING... 4 3. DOEL... 4 4. TERSAAKLIKE WETGEWENDE BEPALINGS... 4 5. BESTEK

Nadere informatie

Aansoekvorm: BA Honneurs in Toegepaste Linguistiek 2015

Aansoekvorm: BA Honneurs in Toegepaste Linguistiek 2015 Departement Fakulteit Geesteswetenskappe Aansoekvorm: BA Honneurs in Toegepaste 2015 Die BA Honneursgraadprogram in Toegepaste bestaan uit vyf modules. Studente kies vier modules uit onderstaande lys;

Nadere informatie

DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA. REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS

DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA. REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS B l a d s y 1 DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS Inleiding 1. Dormer stoetveilings kan onder die volgende kategorieë geklassifiseer word: a. Produksie-, Promosie-,

Nadere informatie

VOORSTEL VIR LIDMAATSKAP VAN DIE S.A. AKADEMIE

VOORSTEL VIR LIDMAATSKAP VAN DIE S.A. AKADEMIE D I E S U I D A F R I K A A N S E A K A D E M I E V I R W E T E N S K A P E N K U N S Privaat sak X11, Arcadia 0007 Tel. (012) 328-5082 Faks (012) 328-5091 E-pos: akademie@akademie.co.za Webwerf: www.akademie.co.za

Nadere informatie

GEDRAGSOWERHEID VAN DIE FINANSIËLE SEKTOR TAALBELEID

GEDRAGSOWERHEID VAN DIE FINANSIËLE SEKTOR TAALBELEID GEDRAGSOWERHEID VAN DIE FINANSIËLE SEKTOR TAALBELEID GOEDKEURINGSLIGGAAM DATUM Uitvoerende Komitee 9 FEBRUARIE 2017 Risikokomitee 30 AUGUSTUS 2017 FSCA- Uitvoerende Komitee 18 OKTOBER 2017 INHOUD 1. DEFINISIES...

Nadere informatie

Ontleding van die toepassing van die 75 beginsels van korporatiewe bestuurstoesig soos aanbeveel in die King III-verslag

Ontleding van die toepassing van die 75 beginsels van korporatiewe bestuurstoesig soos aanbeveel in die King III-verslag soos aanbeveel in die King III-verslag 1. Etiese leierskap en korporatiewe burgerskap 1.1 Die direksie moet op n etiese grondslag doeltreffende leiding gee. 1.2 Die direksie moet toesien dat die maatskappy

Nadere informatie

Agtergrond Inligtingsdokument. vir Kommentaar

Agtergrond Inligtingsdokument. vir Kommentaar Agtergrond Inligtingsdokument en Uitnodiging vir Kommentaar Omgewings-invloed Bepaling vir die Voorgestelde Asetileen Gas Produksie Fasiliteit, Gauteng (GDARD Verw.: Gaut 002/13-14/E0239) PROJEK OORSIG

Nadere informatie

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE KLASSIFIKASIE VAN ONDERWERPE VIR DIE GRAAD 11 VRAESTELLE LEER DIE VOLGENDE: Vraestel

Nadere informatie

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie. Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie

Nadere informatie

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Aansoekvorm vir die Sertifisering van Plase Voltooi en teken hierdie vorm asb. om aansoek te doen vir deelname aan die Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema. Die

Nadere informatie

Sitrus Aanplanting Bestuur

Sitrus Aanplanting Bestuur Sitrus Aanplanting Bestuur 5 Boord Rekordhouding Kopiereg Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031) 765-3410 Citrus Academy NPC 2017 Die inhoud van hierdie module is gebaseer op audiovisuele opleidings materiaal

Nadere informatie

Gids vir Byvoordele eise

Gids vir Byvoordele eise Gids vir Byvoordele eise Om u te help eis In hierdie moeilike tyd wil ons dit vir u so maklik as moontlik maak om te eis. Die doel van hierdie dokument is om u deur die proses van ʼn eis vir enige van die

Nadere informatie

Nuusbrief Okt 2005: Voortgesette Professionele Opleiding Deel 3

Nuusbrief Okt 2005: Voortgesette Professionele Opleiding Deel 3 DIE SUID-AFRIKAANSE INSTITUUT VAN LANDBOU-INGENIEURS THE SOUTH AFRICAN INSTITUTE OF AGRICULTURAL ENGINEERS POSBUS/P O BOX 912 719, SILVERTON,0127 TEL: (012) 842 4000, FAX: (012) 804 0753 Nuusbrief Okt

Nadere informatie

MUNISIPALITEIT TARIEF BELEID /

MUNISIPALITEIT TARIEF BELEID / MUNISIPALITEIT TARIEF BELEID 20162017/20172018 (HERSIEN EN NIE GEWYSIG) INHOUDSOPGAWE 1. Aanhef... 3 2. Definisies en woordomskrywings... 4 3. Algemene tariefbeginsels... 4 4. Kategorieë van gebruikers...

Nadere informatie

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen Eksaminator: Me. Y. Kruger Moderator: Me. L. Kok Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen TYD = 1½ UUR TOTAAL = AFDELING A Ontwikkelingsvraagstukke Beantwoord alle vrae op foliopapier Vraag

Nadere informatie

SUID-AFRIKAANSE NASIONALE SAADORGANISASIE SERTIFISERING STAANDEKOMITEE

SUID-AFRIKAANSE NASIONALE SAADORGANISASIE SERTIFISERING STAANDEKOMITEE SUID-AFRIKAANSE NASIONALE SAADORGANISASIE SERTIFISERING STAANDEKOMITEE NOTULE VAN DIE VERGADERING VAN DIE SERTIFISERING STAANDEKOMITEE SOOS GEHOU OP 11 APRIL 2013 OM 09:30 TE SANSOR, PRETORIA TEENWOORDIG:

Nadere informatie

DIE NORMALE VOLGORDE VAN GEBEURE TYDENS DIE OORDRAG VAN ONROERENDE EIENDOM

DIE NORMALE VOLGORDE VAN GEBEURE TYDENS DIE OORDRAG VAN ONROERENDE EIENDOM DIE NORMALE VOLGORDE VAN GEBEURE TYDENS DIE OORDRAG VAN ONROERENDE EIENDOM 1. HOEVEEL PROKUREURS IS BETROKKE EN WAT IS HULLE BYDRAE Daar kan soveel as drie verskillende Prokureurs betrokke wees by die

Nadere informatie

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf. INLEIDING Water speel n al hoe belangriker rol in die boerdery vandag. Water en minerale regte behoort vandag aan die staat. Waterbronne raak al minder beskikbaar vir die boere omdat al hoe meer water

Nadere informatie

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 1 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING 2 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING

Nadere informatie

Nuus SIZA VISIE SIZA MISSIE SIZA PLATFORM / SEDEX INHOUD:

Nuus SIZA VISIE SIZA MISSIE SIZA PLATFORM / SEDEX INHOUD: Nuus Volume 5, Uitgawe 5 November 2016 INHOUD: SIZA Visie en Missie 1 SIZA Skakeling met Markte 2 SIZA Derdeparty Oudits 4 SIZA Platform 1 SIZA Area besoek & Kapasiteitsbou 3 Water risikobestuur 5 SIZA

Nadere informatie

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID 2015/2016 Inhoudsopgawe AANHEF... 3 ONDERSTEUNING VAN HULPBEHOEWENDES... 1.1 BEFONDSING... 4 1.2 REGISTRASIE PROSES... 4 1.3 VOORDELE PER HUISHOUDING TEN OPSIGTE VAN SUBSIDIE...

Nadere informatie

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad 40 HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad Artikel 68 - Instelling Daar sal n Nasionale Raad wees wat die bevoegdhede en werksaamhede het soos in hierdie Grondwet uiteengesit is. Artikel 69 - Samestelling (1) Die

Nadere informatie

VASSTELLING VAN GESKIKTE EN GEPASTE VEREISTES VIR FINANSIËLE DIENSVERSKAFFERS, Met erkenning aan Koos van As Prokureurs en vrygestel deur:

VASSTELLING VAN GESKIKTE EN GEPASTE VEREISTES VIR FINANSIËLE DIENSVERSKAFFERS, Met erkenning aan Koos van As Prokureurs en vrygestel deur: 1 VASSTELLING VAN GESKIKTE EN GEPASTE VEREISTES VIR FINANSIËLE DIENSVERSKAFFERS, 2008 BELANGRIKE KENNISGEWING Hierdie vertaling van die Geskikte en Gepaste Vereistes is gedoen ter goeder trou ter bevordering

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V2 NOVEMBER 2010 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye. Landbouwetenskappe/V2 2 DBE/November 2010 AFDELING A VRAAG

Nadere informatie

1 Julie 2014 MBA BOLAND NUUSBRIEF: JULIE 2014

1 Julie 2014 MBA BOLAND NUUSBRIEF: JULIE 2014 MBA BOLAND Concordiastr/St. 23 Suider Paarl Posbus/PO Box 1402, Suider-Paarl 7624 Tel. (021) 863 3330 Faks/Fax (021) 863 3331/086 6178 797 E-Pos/E-Mail safety @mbaboland.org.za www.mbaboland.org.za Gestig

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING 1. NAAM Die naam van die Vereniging is: Die Hermanus Historiese Vereniging, (hierna verwys as die Vereniging). 2. GEOGRAFIESE GEBIED Die gebied sal van Voëlklip

Nadere informatie

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel. Natuurwetenskappe Vraestel 15 Graad 7 Tyd: 1 Uur Totaal: 55 Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

Nadere informatie

MUNISIPALITEIT BEAUFORT-WES. Kennisgewing nr. 145/2005

MUNISIPALITEIT BEAUFORT-WES. Kennisgewing nr. 145/2005 1 MUNISIPALITEIT BEAUFORT-WES Kennisgewing nr. 145/2005 Die Raad van die Munisipaliteit van Beaufort-Wes publiseer die onderstaande verordening met betrekking tot afvalwater, vir algemene kennisname. VERORDENING

Nadere informatie

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 EKSAMINATOR: L VENTER TYD: 1 UUR MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 INSTRUKSIES 1. Beantwoord ALLE VRAE op FOLIOPAPIER 2. Nommer jou vrae korrek

Nadere informatie

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore Hoofstuk 5: Ekonomiese e 1 Drie Ekonomiese e Die drie ekonomiese e verwys na die verskillende stadia waardeur produkte gaan van: die ontginning van die grondstof (primêre ) na die vervaardigingsproses

Nadere informatie

VERDUIDELIKING VAN DIE BEVESTIGING VAN BESTAANDE WETTIGE WATERGEBRUIKE

VERDUIDELIKING VAN DIE BEVESTIGING VAN BESTAANDE WETTIGE WATERGEBRUIKE Wat is bestaande gebruike van water? Bestaande watergebruike word ingevolge artikel 32 van die Nasionale Waterwet (NWW), wet 36 van 1998, gedefinieer. Dit is daardie watergebruike wat inderdaad gedurende

Nadere informatie

BEVORDERING VAN TOEGANG TOT INLIGTING HANDLEIDING

BEVORDERING VAN TOEGANG TOT INLIGTING HANDLEIDING BEVORDERING VAN TOEGANG TOT INLIGTING HANDLEIDING Inhoudsopgawe 1 AGTERGROND EN DOEL... 3 2 PAIA-HANDLEIDING... 3 3 HANDLEIDING VAN DIE MENSEREGTEKOMMISSIE... 3 4 FUNKSIES VAN DIE MEDEDINGINGSTRIBUNAAL...

Nadere informatie

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word Vereistes vir Fica Tipe dokumentasie wat vereis word Geen verskil bestaan tussen die tipe(s) dokumentasie wat vir Fica-doeleindes by Nuwe Besigheid, uitbetaling of enige ander stadium vereis word nie.

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSRIGLYNE 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 5

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSRIGLYNE 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 5 Inleiding JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSRIGLYNE 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 5 Die 2015-siklus van die Jaarlikse Nasionale Assessering (JNA 2015) sal plaasvind in alle publieke en aanbevole

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS University of Pretoria etd Orban, L P (2003) 85 HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS 5.1 INLEIDING Uit die navorsingsresultate wat in hoofstuk 4 bespreek is blyk dit duidelik dat daar

Nadere informatie

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG)

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG) MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID 20162017/20172018 (HERSIEN EN GEWYSIG) A A N H E F Artikel 96 van die Munisipale Stelsels Wet, 2000 (Wet 32 van 2000) bepaal dat 'n munisipaliteit 'n kredietbeheer-, skuldinvorderings-

Nadere informatie

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8 HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

AANSOEKPROSEDURE KEURINGSPROSES EN TOELATINGSVEREISTES BELANGRIKE DATUMS

AANSOEKPROSEDURE KEURINGSPROSES EN TOELATINGSVEREISTES BELANGRIKE DATUMS BA (DRAMA- EN TEATERSTUDIE): Aansoek om toelating 2019 AANSOEKPROSEDURE 1. Voltooi ʼn Voorgraadse Aansoek om Toelating tot die Universiteit elektronies (e-aansoek) of per hand. 2. Betaal die aansoekfooi

Nadere informatie

MAART 2013 DEA REF NO.: 12/12/20/913

MAART 2013 DEA REF NO.: 12/12/20/913 AANSOEK OM WYSIGING VAN OMGEWINGSMAGTIGING (DEA REF NO: 12/12/20/913) KONSTRUKSIE VAN DIE VOORGESTELDE WIND ENERGIE FASILITEIT, WES-KAAP PROVINSIE MAART 2013 DEA REF NO.: 12/12/20/913 DOELWIT VAN DIE WYSIGING

Nadere informatie

AGRI-TREAT 300. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

AGRI-TREAT 300. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf. INLEIDING Water speel n al hoe belangriker rol in die boerdery vandag. Water en minerale regte behoort vandag aan die staat. Waterbronne raak al minder beskikbaar vir die boere omdat al hoe meer water

Nadere informatie

Dit begin alles hier. Teologie

Dit begin alles hier. Teologie Dit begin alles hier Teologie VRYWARING Kennisgewing: Studie-inligting is onderhewig aan verandering en is slegs ʼn opsomming van die algemeenste studierigtings. Hierdie inligting is opgestel met die oog

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE Hierdie boekie bestaan uit 19 bladsye, die voorblad uitgesluit. RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE

Nadere informatie

INLIGTINGVERSKAFFINGS- HANDLEIDING

INLIGTINGVERSKAFFINGS- HANDLEIDING INLIGTINGVERSKAFFINGS- HANDLEIDING 2016-2017 Gepubliseer i.t.v. die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting No. 2 van 2000 Opgradeer September 2015 Bladsy 1 SAKO: INLIGTINGVOORSIENINGSHANDLEIDING

Nadere informatie

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS i WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS 1 INHOUD Inleiding...3 1. Werkstuk...4 Rye en reekse

Nadere informatie

VOEDSEL VEILIGHEIDSVEREISTES VIR DIE GRAANBEDRYF (Grondbone uitgesluit)

VOEDSEL VEILIGHEIDSVEREISTES VIR DIE GRAANBEDRYF (Grondbone uitgesluit) VOEDSEL VEILIGHEIDSVEREISTES VIR DIE GRAANBEDRYF (Grondbone uitgesluit) (Opgestel deur Graan Suid-Afrika) INHOUDSOPGAWE 1. BESTUURSPLAN RAAMWERK 2. VOLDOENINGS KRITERIA Bestuursplan Raamwerk Die bestuursplan

Nadere informatie

Inhoud van Module 6. Inleiding tot Plantbeskerming 6

Inhoud van Module 6. Inleiding tot Plantbeskerming 6 Inhoud van Module 6 Inleiding tot Plantbeskerming 6 Plae, Siektes en Onkruid in Sitruskwekerye 6 Plantbeskermingsmaatreëls 6 Voorgeskrewe Studiemateriaal 7 Algemene Sitrusplae 8 Inleiding 8 Plaag- en Voordelige

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12 HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12 EERSTE KWARTAAL : 2015 DERDE SESSIE 13 MAART 2015 EKSAMINATOR: ME M SCHOEMAN TOTAAL: 100 MODERATOR: ME R PRETORIUS TYD: 1 UUR INSTRUKSIES LW: 1. Skryf netjies

Nadere informatie

Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme.

Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme. Natuurwetenskappe Vraestel 3 Graad 7 Tyd: 1 Uur Totaal: 60 Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme. Vraag

Nadere informatie

NASIONALE KREDIETWET. No. 34 van 2005 BYLAE 1 1 VOORGESKREWE VORMS

NASIONALE KREDIETWET. No. 34 van 2005 BYLAE 1 1 VOORGESKREWE VORMS NASIONALE KREDIETWET No. 34 van 2005 BYLAE 1 1 VOORGESKREWE VORMS Vorm Artikel Beskrywing 1 4(1)(d) Aansoek om vrystelling deur die Minister 2 45(1) Aansoek om registrasie as kredietverskaffer 3 41(1)

Nadere informatie

IPW EVALUASIEVORM: PLAAS 2013 BYLAE 1. Swak. Evaluasie per item volgens riglyne 5. Gemiddeld 3-2. Totaal. 1 IPW opleiding

IPW EVALUASIEVORM: PLAAS 2013 BYLAE 1. Swak. Evaluasie per item volgens riglyne 5. Gemiddeld 3-2. Totaal. 1 IPW opleiding IPW EVALUASIEVORM: PLAAS 2013 BYLAE 1 Evaluasie per item volgens riglyne Goed 5 Gemiddeld 3-2 Swak 0 Totaal 1 IPW opleiding 2 Plaas en wingerdomgewing 2.1 Gebruik Tabel 1A om die punt uit 60 te bereken

Nadere informatie

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege BELEIDSDOKUMENT Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege 2 Eksamenvraestelle Eksaminator. 1. Dit is die verantwoordelikheid van die eksaminator om toe te sien dat elke lid van die departement die konsepvraestel

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1003 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor die Lisensiëring en Bewaring van Sagteware Ondernemingsbeleid

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

ARBEIDSREG ABR214. T:

ARBEIDSREG ABR214. T: ARBEIDSREG ABR214 Lesings 14-15 Die Wet op Beroepsgesondheid en veiligheid 85 van 1993 Hoofstuk 7 (par 7.1-7.10) in Du Plessis & Fouche Praktiese Gids tot die Arbeidsreg LexisNexis Butterworths: Durban.

Nadere informatie

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE Slegs vir kantoorgebruik SENWESBEL (Ingelyf in die Republiek van Suid-Afrika) (Registrasienommer 1996/017629/06) ("Senwesbel ) Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE BELANGRIKE

Nadere informatie

Outeursreg Juta & Kie Beperk

Outeursreg Juta & Kie Beperk WET OP DIEREVERBETERING 62 VAN 1998 [GOEDGEKEUR OP 16 SEPTEMBER 1998] [DATUM VAN INWERKINGTREDING: 21 NOVEMBER 2003] (Engelse teks deur die Waarnemende President geteken) WET Om voorsiening te maak vir

Nadere informatie

AANSOEK OM LIDMAATSKAP

AANSOEK OM LIDMAATSKAP Braford Beestelersgenootskap van Suid-Afrika AANSOEK OM LIDMAATSKAP Also available in English Vorms 1, 3, 4 en 5 moet deur almal voltooi word en vorm 2 indien van toepassing. Pos asb per gesertifiseerde

Nadere informatie

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS 1. DOELSTELLINGS VAN DIE BELEID 1.1 Om alle handboeke en leerhulpmiddels te herwin aan die einde van die jaar. 1.2 Die effektiewe

Nadere informatie

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES)

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES) BELEID OOR DIE IDENTIFISERING EN BEWARING VAN INISIASIETERREINE IN DIE WES-KAAP 1. Inleiding 1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES) EWK saam met die DKES het 'n raamwerk

Nadere informatie

Klank en kleur in die skepping

Klank en kleur in die skepping Klank en kleur in die skepping Kuns en Kultuur Graad 7 Saamgestel in opdrag van Arso Uitgegee deur en verkrygbaar by Boekenhout, Dickensonlaan 1180, Waverley Tel 012-3323227/8 e-pos boekenhout@aros.ac.za

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1007 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor Aanvaarbare Gebruik van Rekenaarhulpbronne Ondernemingsbeleid

Nadere informatie

ʼn Webdiens vir tematiese kartering

ʼn Webdiens vir tematiese kartering ʼn Webdiens vir tematiese kartering Victoria Rautenbach Sentrum vir Geoinformatikawetenskap, Universiteit van Pretoria Afrikaanse Studentesimposium 28 Oktober 2011 Wat is ruimtelike data? Wat is ruimtelike

Nadere informatie

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL Die algemene kennisgewing oor Fasiliteitsbestuur se Planon-stelsel wat op 15 Augustus 2018 uitgereik is via die info @ StellenboschUni-nuusbrief, verwys. Meer besonderhede

Nadere informatie

REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS

REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur 1P/1.4 Registrateur Registrateur en

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V2 FEBRUARIE/MAART 2009 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye. Landbouwetenskappe/V2 2 AFDELING A VRAAG 1.1 1.1.1 A B C

Nadere informatie

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1 GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1 Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte Naam en Van Datum INSTRUKSIES 1. Lees alle vrae deeglik deur voordat jy dit beantwood. 2. Alle vrae moet in n netjiese

Nadere informatie

2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode

2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode 2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode Bestuursopsomming Nuweling eerstejaar (NE) inskrywings Krygskunde ingesluit Belangrikste verskuiwing in tendense sedert die

Nadere informatie

SIVIELE TEGNOLOGIE RIGLYNE VIR PRAKTIESE ASSESSERINGSTAKE

SIVIELE TEGNOLOGIE RIGLYNE VIR PRAKTIESE ASSESSERINGSTAKE SIVIELE TEGNOLOGIE RIGLYNE VIR PRAKTIESE ASSESSERINGSTAKE 2013 Hierdie riglyne bestaan uit 24 bladsye. Siviele Tegnologie 2 DBE/PAT 2013 INHOUDSOPGAWE Hierdie dokument bestaan uit vyf afdelings: AFDELING

Nadere informatie

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76:

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76: -445- BYLAAG 11 Artikel 73 tot 82 en 117(e) van die Wet op Korrektiewe Dienste (wet 111 van 1998) Funksionering van die nuwe Korrektiewe toesig- en Paroolraad Artikel 73: - n gevonniste gevangene bly in

Nadere informatie

MUNISIPALITEIT KONTANT BESTUURS EN BELEGGINGS BELEID

MUNISIPALITEIT KONTANT BESTUURS EN BELEGGINGS BELEID MUNISIPALITEIT KONTANT BESTUURS EN BELEGGINGS BELEID 2015/2016 HERSIEN EN NIE GEWYSIG INHOUDSOPGAWE INLEIDING... 3 1. RAAMWERK VAN DIE BELEID... 3 2. DOELWITTE VAN DIE BELEID... 3 3. STANDAARD VAN SORG...

Nadere informatie

Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie.

Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie. B. FAKULTEITSRADE WOORDBEPALING Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: Assessorlid: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie. Fakulteitsraad: Die Raad

Nadere informatie