4. Natuurerfenis. Plante. Génesis 1: 11 en 12. Wat jy alreeds weet van plante

Vergelijkbare documenten
Genesis 1: 11 en 12. en bome wat, volgens hulle soorte, vrugte dra, waarin hulle saad is, op die aarde.

Plantstruktuur en Plant Voedsel

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde

Kyk nou hoeveel jy van Kwartaal 3 kan onthou. Jy mag nie in jou handboek kyk nie. 1. n Seekoei eet ongeveer kg gras per dag. (1)

10 Die bou van n plant

Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme.

Vraag 1: Naaldbome (Coniferae) Lees die volgende leesstuk oor die Naaldbome (Coniferae) en beantwoord dan die vrae wat volg.

Toe God alles gemaak het

Toe God alles gemaak het

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Migrasie: voëls wat trek

Januarie indd /04/16 08:46:55 AM

Welkom by Die Storie God se storie

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

2. Die skepping van die mens

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

8.1.2 Diere. Diere en die mens. Dankie vir sade!

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Jesaja sien die Toekoms

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

n Tempel Leier besoek Jesus

God eer Josef die slaaf

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

diere (Gen. 1: 26). Dit beteken ook dat ons hulle sal bewonder en bewaar.

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

Jona en die Groot Vis

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

IETS UIT NIKS: GOD HET ALLES GEMAAK

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR.

VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Jona en die Groot Vis

Die Groot Muur van Nehemia

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees?

Toestemming word verleen om die dokument of te druk en te reproduseer vir die doel om Psalms 119 aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

PSALM 90:2 NGB 1. Votum en seën. Psalm 90 : 1. Gebed. Skriflesing: Psalm 90 (AV 1933/53) Belydenis: NGB 1. Teks: Psalm 90:2 (AV 1933/53)

Goeie Konings, Slegte Konings

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Belydenis Teks 1933/53-vertaling 1983/91 vertaling. Ons glo dat God die mens uit die stof van die aarde geskep het;

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Vertrou. alles HERE OP DIE MET WAT JY HET. MO ENIE STAATMAAK OP JOU EIE INSIGTE NIE. SPREUKE 3:5

Jesus kom op n onbekende tyd weer bly dan gereed vir Hom!

46 En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê nie?

Pragtige Koningin Ester

Les 11 vir 10 Desember 2016

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

God laat alles Sy kinders se saligheid bevorder.

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

8 Die mens in die ruimte

G-Voucher - Tuinprojek. Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

1 KORINTIËRS 13:12. Ook: Sb 18-8 (30) : 4, 5

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Foto-redigering vir sun.ac.za

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

Toestemming word gegee om die dokument af te druk en te reproduseer vir die doel om die Ester aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Jesus Christus se opstanding maak ons lewens sinvol

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

Briewe van Johannes. Ontmoeting 22

Van Vervolger tot Prediker

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Dankoffersondag met Nagmaal 4 November

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

26. Ek kies om die Here te dien Daniël 6

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Preek, Ds Freddie Schoeman. Sondag 27 Februarie 2011

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Bybelse Dissipelskap. Die Woord van God

1 JOHANNES 4:20 HK 34:93

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

Transcriptie:

4. Natuurerfenis Plante Génesis 1: 11 en 12 En God het gesê: Laat die aarde voortbring grasspruitjies, plante wat saad gee en bome wat, volgens hulle soorte, vrugte dra, waarin hulle saad is, op die aarde. En dit was so. Die aarde het voortgebring grasspruitjies, plante wat saad gee volgens hulle soorte en bome wat vrugte dra, waarin hulle saad is, volgens hulle soorte. Toe sien God dat dit goed was. God het al die plante op die derde dag geskape. God het die plante met orde geskape, sodat die plantetende diere en die mens wat daarna geskape is, voedsel gehad het om te eet. Gelowige, is rentmeesters van God se skepping. Ons moet die aarde bewerk, bewoon en bewaar. Wat jy alreeds weet van plante 3. Die ou blare van sommige plante val dwarsdeur die jaar af. 6. Plante kan deur mense gebruik word. Daar is baie plantsoorte wat blomme dra. Blomme het helder kleure en skerp geure om insekte aan te lok. Daar is meer as 250 000 soorte volgende dele: kroonblare, kelkblare, stempel, styl, vrugbeginsel, helmknop, helmdraad, of julle weet wat die blomme se name is. 2. Blomplante dra blomme. 3. Blomplante dra vrugte. 4. In die vrugte is sade. 5. Blomme kan verskillende kleure hê. 7. Blomme het nie eenderse vorms nie. 8. Plante het water, lug, lig en warmte nodig om te kan groei. 9. Wortels groei na die grond toe. 10. Die eerste twee blaartjies groei uit die pluimpie. 31

Blare Plante het blare. Party plante se blare is groot. Die blare het verskillende vorms en die rande verskil. Die rande kan gesaag, gegolf of glad wees. Elke blaar het are. Blare met die are langs mekaar, is parallelarig. Blare maak voedsel vir die plante. Om voedingstowwe te nodig om goed te kan groei. Die proses word fotosintese genoem. 1. Hartvormig 2. Handvormig 3. Saagtandig 4. Getand 5. Lansetvormig 6. Ovaalvormig 7. Veervormig 8. Naalde collage van die verskillende blaarvorms. Ontkieming van sade: twee saadlobbe uit. Aan die worteltjies is klein wortelhaartjies wat water opneem. Twee klein, groen blaartjies groei later ook aan die stingeltjie by die saadlobbe uit. 32

Kom ons lees Matthéüs 13: 1-8 Die gelykenis van die Saaier Die Saaier Die saad Die saad val op die pad. Die saad val op die rotsagtige plekke. Die saad val tussen die dorings. Die saad val op vrugbare grond. Jesus Die woord van God Die mense hoor van God, maar die duiwel vat dit weg. Die mense is bly oor die boodskap, maar dit is nie deel van hulle lewe nie en hou op Mense hoor en begin soos God se kinders leef. Hulle sukkel om daarmee aan te hou, Die mense leef so dat ander mense kan sien dat hulle kinders van God is. 33

Bome is die grootse en hoogste plante op aarde. Die grootste lewende ding op aarde is een van die reuse rooihoutbome in Kalifornië. Bome kom in verskillende vorms en groottes voor. Bome is meerjarige plante. Dit beteken hulle hou aan groei elke jaar en daarom is daar bome wat baie oud is. 1. Die kruin bestaan uit die hoë takke, twygies en blare. 3. Die wortels anker die boom stewig in die grond. Naby die wortelpunte is daar haartjies wat water en minerale uit die grond opneem. 2. Die stam, is die hoofstingel van die boom. Dit bestaan uit talle lae. Die bas is die buitenste laag wat die stam beskerm. 34

Plante is lewendig en kan groei. Plante kan bome, struike of kruide wees. Die vorm van plante verskil, byvoorbeeld: tentvorm, balvorm en naaldvorm. Bome is plante wat baie hoog kan groei. n Boom het een dik stam wat meestal bedek is met Struike is kleiner as bome. n Struik het meer as een stam. Die stamme is dunner as n boom se stam en ook hard. Kruide groei nie so hoog soos struike nie. n Kruid het een of meer stingels. Die stingels is dikwels groen en breek maklik. Party plante se blare bly deur die hele jaar groen. Die blare val nie maklik af nie. Dit is bladhoudende plante. Sekere plante se blare verkleur in die herfs. Die blare word geel, rooi of bruin en val dan af. Dit is bladwisselende plante. Die takkies van hierdie plante het winterknoppe. Die winterknoppe is gewoonlik bruin. Hierdie knoppe beskerm nuwe blare teen die koue. Blare van vetplante kan baie water hou. Vetplante groei in droë streke. 35

Verskillende soorte plante. Seewier Sommige soorte seewier kan tot 60 meter lank word. vervaardig wat in medisyne gebruik word. Alge Dit is waterplante. Sekere visse en ander waterdiere leef van alge. Grasse Graan behoort tot die grasfamilie en verskaf voedsel aan mense en diere. Die blomme het nie helder kleure en skerp geure nie. sonder blomme Plante met blomme Mosse Dit is groen plantjies wat op skaduryke, klam plekke soos teen rotse, mure en boomstamme aangetref word. Hulle keer dat grond en water wegspoel. Varings Varings verkies koel, klam, skaduryke plekke soos langs waterstrome en in klowe. Bome Die meeste bome, soos palms, is blomplante. Struike as een stingel, byvoorbeeld die hibiskus en asalea. Onkruid Onkruid groei op enige byvoorbeeld in tuine en landerye. 36

Verskillende gebruike vir bome Daar is baie verskillende gebruike vir bome. Terwyl jy die prentjie inkleur, probeer om soveel gebruike as moontlik uit te ken. Verhale. Daar is baie verhale oor bome Woonplek vir diere, mense en ander plante Inspirasie vir kuns en ontwerp Skuilplekke Wegkruipplekke Medisyne Tuine Meubels Bote Papier Kleurstowwe. Skadu Windskerms Kougom Rubber Politoer Kurk Kos Bas Blare Vrugte Wortels Nektar Swaaiplek Tannien om leer te looi Dit bind sandduine Pyl en boog Geurmiddels Versiering vir tuine en huise langs paaie. Harpuis vir die maak van verf. Ruik die gekneusde blare of saadpeule. Proe al die verskillende vrugte. Sien die pragtige woude. Hoor die blare ritsel in die wind. Voel die sagte nuwe blare of die growwe bas en sien die skadu wat die bome op warm dae gooi. 37

In die Bybel word dikwels van plante gepraat. Psalm 1: 3 wat sy vrugte gee op sy tyd en waarvan die blare nie verwelk Lukas 6: 43-45 Die goeie mens bring uit die goeie skat van sy hart te voorskyn wat goed is; en die slegte mens bring uit die slegte skat van sy hart te voorskyn wat sleg is; want uit die oorvloed van die hart spreek Genesis 1: 29 gee, wat op die hele aarde is, en al die bome waar boomvrugte aan 38

Groente en vrugte Naam Groente Vrugte Ons eet die Kiwivrug Brokolie Tamatie Eiervrug Olyf Paprika (soet rissie) Beet Slaai Ui Druif Naam Groente Vrug Groente en vrugte Ui Blaarslaai Kool Aspersie Aartappel Suikerriet Geelwortels Patats Radyse Brokkoli Blomkool Waterblommetjoes Mielies Rys Koring Tamatie Lemoene Pampoen blare stingel wortels blom sade vrugte In die Bybel lees ons van die plante en plantprodukte. Sommige plante verskil baie van ons al die plante geskape om by elke plante-groeistreek aan te pas. Die mens het die gebruik gawes 39