NKABV. Ekonomie. Eksamen. Hersienings- boek. Graad 10

Vergelijkbare documenten
Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer.

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

Prysvorming deur vraag en aanbod

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

NKABV. Huistaal. Graad 2. Naam:

Sentraalbeplande stelsel

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

NKABV. Wiskunde. Graad 2. Hersienings- r boek

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Geskiedenis van Geld Ruilhandel Geld in Suid-Afrika Elektroniese Bankdienste Rol van Geld

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7)

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V1 (MAKRO-EKONOMIE)

FAKTORE EN VEELVOUDE

Meganiese stelsels en beheer:

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL )

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

Les Plan Twee. Habitats

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

Plantstruktuur en Plant Voedsel

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Funksies en Grafieke: Eksponensiële funksies *

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

Les 14: Entrepreneurskap

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

vraestel bestaan uit 7 bladsye

BEVOLKINGS GEOGRAFIE

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1

Dit is 'n staafgrafiek wat vertikaal rangskik is. Dit toon die verspreiding van 'n bevolking volgens ouderdom en geslag. Gewoonlik is die jonger

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

Inleiding Tot Die Jagluiperd

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2. Naam & Van:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

EKURHULENI NOORD DISTRIK

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Afdeling A Kaartwerk. HOËRSKOOL MONTANA GRADE 8 SOCIAL SCIENCE EXAMINERS: DATUM: JUNIE 2012 Mr E.P. KLEYNHANS. TYD: 1 UUR Mr. L.

Onderwerp 2: Die eerste boere in Suid-Afrika

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Rekeningkune November Eksamen Graad 10 MEMORANDUM. Eienaars- No.

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

Transcriptie:

NKV Ekonomie Eksamen ings Hersienings- E ks am eni ings- s- boek Graad 10

Graad 10 EKONOMIE TOETS EEN Punte: 60 VRG 1 Kies die korrekte term tussen hakies. Skryf slegs die term langs die vraagnommer (4.1 4.4) in jou antwoordboek neer. 1.1 (Mikro-ekonomie/Makro-ekonomie) ondersoek verskynsels in die hele ekonomie, byvoorbeeld werkloosheid, nasionale inkomste, ekonomiese groei en inflasie. (2) 1.2 Die teorie van prysbepaling is n voorbeeld van n onderwerp wat in (mikroekonomie/makro-ekonomie) bestudeer word. (2) 1.3 Om te sê inkomstebelasting in Suid-frika is n onbillike belastingstelsel is n voorbeeld van n (normatiewe/positiewe) stelling. (2) 1.4 Om te sê rentekoerse in Suid-frika is onder 10% is n voorbeeld van n (normatiewe/positiewe) stelling. (2) VRG 2 [8] Noem die DRIE basiese ekonomiese vrae. [6] VRG 3 Teken n sirkelvloei-diagram en maak byskrifte om aan te toon hoe firmas, huishoudings en die regering in n oop ekonomie met mekaar in interaksie is. [18]

VRG 4 estudeer die diagram hieronder en beantwoord dan die vrae wat daarop volg. 4.1 Identifiseer die ontbrekende dele ( D genommer) in die diagram hierbo. (8) 4.2 Verduidelik of die diagram hierbo n oop of n geslote ekonomie voorstel. (4) 4.3 Gebruik die syfers in die tabel hieronder om die waarde van die totale besteding in die ekonomie te bereken. Gebiede van besteding Simbole Totale besteding Verbruiksbesteding R140 miljoen eleggingsbesteding I R20 miljoen Staatsbesteding G R90 miljoen Invoere M R40 miljoen Uitvoere X R10 miljoen 2

(8) VRG 5 [20] Kies die korrekte term tussen hakies. Skryf slegs die term langs die vraagnommer (5.1 5.4) in jou antwoordboek neer. 5.1 Tydens n resessie in die sakesiklus is daar n styging in die (werkloosheidsyfer/koers van ekonomiese groei). (2) 5.2 Tydens n opbloei in die sakesiklus is daar n (depresiasie/appresiasie) van die plaaslike geldeenheid. (2) 5.3 Tegnologiese ontwikkelinge wat produktiwiteitsvlakke verhoog, sal oor die algemeen tot n (resessie/opbloei) in die ekonomie lei. (2) 5.4 Tydens n (opbloei/resessie) in die ekonomie is daar n styging in die reëlbare waarde van goedere en dienste wat geproduseer word. (2) [TOTL: 60 punte] [8] 3

Graad 10 EKONOMIE TOETS TWEE Punte: 70 VRG 1 Verskeie moontlike antwoorde op die volgende vrae woord voorsien. Skryf slegs die letter van die korrekte antwoord langs die ooreenstemmende nommer. 1.1 Watter van die volgende faktore sal lei tot n styging in die vraag na DVD s? n Daling in die prys van DVD s. n Styging in die aanbod van DVD s. n Daling in die prys van DVD-spelers. D n Daling in die aanbod van DVD s. (2) 1.2 Watter van hierdie stellings beskryf die wet van vraag die beste? Wanneer die aanbod van n produk styg, sal die vraag styg. Wanneer die prys van n produk styg, sal die hoeveelheid waarna daar n vraag is, daal. Wanneer die prys van n produk styg, sal die hoeveelheid waarna daar n vraag is, styg. D s verbruikersinkomstes styg, sal daar n styging in die vraag na n produk wees. (2) 1.3 Veronderstel daar is n baie doeltreffende advertensieveldtog vir n spesifieke artikel. Die effek hiervan sal ceteris paribus wees: n verskuiwing opwaarts en na links op die vraagkromme. n verskuiwing afwaarts en na regs op die vraagkromme. n verskuiwing opwaarts en na regs in die posisie van die vraagkromme. D n verskuiwing afwaarts en na links in die posisie van die vraagkromme. (2) 1.4 n toon wat geproduseer kan word wanneer die produksiefaktore op die doeltreffendste manier moontlik gebruik word. etalingsbalansrekening Markewewigskromme Produksiemoontlikheidskromme D Grafiek wat die snypunt van n vraagkromme en n aanbodkromme uitbeeld (2) 4

1.5 Veronderstel daar is n styging in die vraag na n artikel. Dit sal ceteris paribus lei tot D n daling in die ewewigsprys en -hoeveelheid van die artikel. n styging in die ewewigsprys en -hoeveelheid van die artikel. n styging in die ewewigsprys en n daling in die ewewigshoeveelheid van die artikel. n daling in die ewewigsprys en n styging in die ewewigshoeveelheid van die artikel. (2) 1.6 Veronderstel dat die vraag na en die aanbod van n produk gelyktydig styg. Dit sal ceteris paribus lei tot n styging in die markprys. n daling in die markprys. n styging in die ewewigshoeveelheid. D n daling in die ewewigshoeveelheid. (2) 1.7 Veronderstel dat ongunstige weerstoestande die aanbod van appels in Suid-frika beïnvloed. Die effek hiervan, ceteris paribus, sal soos volg wees: n verskuiwing opwaarts en na regs met die aanbodkromme langs. n verskuiwing afwaarts en na links met die aanbodkromme langs. n verskuiwing afwaarts en na regs in die posisie van die vraagkromme. D n verskuiwing opwaarts en na links in de posisie van die vraagkromme. (2) 1.8 Watter een van die volgende stellings beskryf die wet van aanbod die beste? Wanneer die vraag na n produk styg, daal die aanbod. Wanneer die vraag na n produk daal, daal die aanbod. Wanneer die prys van n produk styg, styg die hoeveelheid wat verskaf word. D Wanneer produksiekoste styg, sal die aanbod van n produk daal. (2) 1.9 Veronderstel daar is n daling in die aanbod van n artikel. Dit sal ceteris paribus lei tot D n daling in die ewewigsprys en -hoeveelheid van die artikel. n styging in die ewewigsprys en -hoeveelheid van die artikel. n styging in die ewewigsprys en n daling in die ewewigshoeveelheid van die artikel. n daling in die ewewigsprys en n styging in die ewewigshoeveelheid van die artikel. (2) 5 [18]

VRG 2 Noem enige DRIE funksies van n mark. [6] VRG 3 estudeer die syfers hieronder: Hoeveelheid 15 Vaste Koste 250 Veranderlike 500 Koste Gebruik die syfers hierbo en bereken: 3.1 Totale Koste (2) 3.2 Gemiddelde Koste (4) 3.3 Gemiddelde Veranderlike Koste (4) 3.4 s die totale koste vir 25 eenhede R350 is en die totale koste vir 30 eenhede is R550, bereken die Marginale koste. (6) [16] VRG 4 Noem DRIE eienskappe van n onvolmaakte mark. [6] VRG 5 Kies die korrekte term tussen hakies. Skryf slegs die term langs die vraagnommer (6.1 6.4) in jou antwoordboek neer. 5.1 elasting op Toegevoegde Waarde (TW) is n voorbeeld van n (direkte/indirekte) belasting. (2) 5.2 (Subsidies/direkte belastings) word aan verbruikers sowel as aan produsente gegee. (2) 5.3 (Subsidies/welsynstoelaes) stel firmas in staat om n groter hoeveelheid goedere of dienste te verskaf en verlaag sodoende die markprys. (2) 5.4 Indien die staat n boonste prysgrens (maksimum prys) instel, verseker dit dat die prys van n artikel (bo/onder) n sekere vlak bly. (2) VRG 5 [8] Gebruik n diagram om die effek van n indirekte belasting op n produk of diens te ontleed. [16] [TOTL: 70 punte] 6

Graad 10 EKONOMIE TOETS DRIE Punte: 50 VRG 1 Verskeie moontlike antwoorde op die volgende vrae woord voorsien. Skryf slegs die letter van die korrekte antwoord langs die ooreenstemmende nommer. 1.1 Die eerste bank wat in Suid-frika gestig is, was n privaat bank wat slegs deposito s geneem het. n staatsbeheerde bank wat net deposito s geneem het. n privaat bank wat geld aan mense geleen het om grond te koop. D n staatsbeheerde bank wat geld aan mense geleen het om grond te koop. (2) 1.2 Die eerste banknote in Suid-frika is uitgereik in die vroeë 1700 s. in die laat 1700 s. voor 1700. D na 1800. (2) 1.3 In die geskiedenis van die Suid-frikaanse ekonomie, is die... van ekonomiese ontwikkeling deur bestaansboerdery en ruilhandel gekenmerk. prekoloniale era landboufase landbou-mynbou-fase D nywerheidsontwikkelingsfase (2) 1.4 Tydens die van ekonomiese ontwikkeling in Suid-frika het die HOIK slawe by Indië, Oos-Indië en Madagaskar gekoop om op hulle kommersiële plase te werk en om as tuiniers, bouers en skrynwerkers te werk. prekoloniale era landboufase landbou-mynbou-fase D nywerheidsontwikkelingsfase (2) 7

1.5 Die word omskryf as daardie gedeelte van die bevolking wat tussen 16 en 65 jaar oud is en wat die potensiaal het om in diens geneem te word. deelnamekoers van die arbeidsmag ekonomies aktiewe bevolking werkloosheidsyfer D arbeidsabsorpsiekoers (2) VRG 2 Kies n beskrywing uit KOLOM wat by die begrip in KOLOM pas. Skryf slegs die letters ( H) langs elke vraagnommer (2.1 2.8) in jou antwoordboek neer om jou keuse aan te dui. [10] KOLOM KOLOM 2.1 Kenmerkend van die tradisionele stadium van ekonomiese ontwikkeling in Europa Die vestiging van dorpe en die opkoms van reisende handelaars 2.2 Kenmerkend van die oorgangstadium van ekonomiese ontwikkeling in Europa Nywerheidsrevolusie 2.3 Kenmerkend van die beginstadium van ekonomiese ontwikkeling in Europa n Ernstige gebrek aan ekonomiese vryheid en geen spesialisering van arbeid nie 2.4 Kenmerkend van die stadium van ekonomiese volwassenheid in Europa D Die vorming van vakbonde 2.5 Kenmerkend van die tydperk van massaproduksie in die ekonomiese ontwikkeling van Europa E Ongeveer van 1200 tot 1700 2.6 Die duur van die oorgangstydperk van ekonomiese ontwikkeling in Europa F Merkantilisme 2.7 Die duur van die begintydperk van ekonomiese ontwikkeling in Europa G Ongeveer van 1700 tot 1900 2.8 Die duur van die tydperk van ekonomiese volwassenheid in Europa H Ongeveer van 1000 tot 1200 [16] 8

VRG 3 Noem die DRIE belangrikste eienskappe van die prekoloniale era van die ontwikkeling van die ekonomie in Suid-frika. [6] VRG 4 Noem EEN item wat voor die bekendstelling van banknote en muntstukke algemeen gebruik is vir ruilhandel in frika. [2] VRG 5 Kies die korrekte term tussen hakies. Skryf slegs die term langs die vraagnommer (5.1 5.4) in jou antwoordboek neer. 5.1 evolkingsgroei lei tot n (styging/daling) in die aanbod van arbeid. (2) 5.2 Die verskil tussen die geboortesyfer en die sterftesyfer word die (kindersterftesyfer/natuurlike groeikoers) genoem. (2) 5.3 evolkingsgroei lei tot n (styging/daling) in die vraag na verbruikersgoedere. (2) 5.4 Verstedeliking is die proses deur middel waarvan die bevolking van stedelike gebiede (styg/daal) as gevolg van migrasie. (2) [8] VRG 6 Kies die korrekte term tussen hakies. Skryf slegs die term langs die vraagnommer (6.1 6.4) in jou antwoordboek neer. 6.1 Sedert 1970 het die werkloosheidsyfer in Suid-frika bestendig (gestyg/gedaal). (2) 6.2 Die werkloosheidsyfer is die persentasie van die (totale/ekonomies aktiewe) bevolking wat aktief werk soek, maar nie in staat is om werk te kry nie. (2) 6.3 evolkingsgroei lei tot n (styging/daling) in die aanbod van arbeid. (2) 6.4 evolkingsgroei lei tot n (styging/daling) in die totale vraag na verbruikersgoedere. (2) [8] [TOTL: 50 punte] 9

Graad 10 EKONOMIE TOETS VIER Punte:62 VRG 1 Verskeie moontlike antwoorde op die volgende vrae woord voorsien. Skryf slegs die letter van die korrekte antwoord langs die ooreenstemmende nommer. 1.1 Veronderstel die vraag na, sowel as die aanbod van arbeid verhoog. Dit sal ceteris paribus heel waarskynlik lei tot n styging in die loontarief. n styging in die vlak van indiensneming. n daling in die loontarief. D n daling in die vlak van indiensneming. (2) 1.2 Indien die aanbod van arbeid daal, sal daar wees. n styging in die loontarief, maar n daling in die vlak van indiensneming n styging in die loontarief sowel as in die vlak van indiensneming n daling in die loontarief en n styging in die vlak van indiensneming D n daling in die loontarief sowel as in die vlak van indiensneming (2) 1.3 Mense wat werkloos raak omdat die ekonomie n resessiefase binnegaan, vorm deel van die werkloosheidsyfers. seisoenale wrywings- strukturele D sikliese. (2) [6] 10

VRG 2 Kies die beskrywing in KOLOM wat by die konsep in KOLOM pas. Skryf net die letters ( H) langs elke vraagnommer (2.1 2.8) in jou antwoordboek neer om jou keuse aan te dui. KOLOM KOLOM 2.1 Vakbonde n Groep wat binne n organisasie gestig word om dispute tussen werkgewers en werknemers op te los 2.2 Forums in die werkplek Help met dispute wat nie binne n organisasie opgelos kon word nie 2.3 edingingsrade n Groep werkers uit n spesifieke sektor, wat hulself organiseer om hul maatskaplike, ekonomiese en politieke doelwitte te bevorder 2.4 Kommissie vir Versoening, emiddeling en rbitrasie (KV) D Wetgewing wat poog om die regte van individue in die werkplek te beskerm en om kollektiewe bedinging te bevorder 2.5 rbeidshowe E n Liggaam wat verantwoordelik is vir die regulering van arbeidspraktyke en om seker te maak dat die Wet op rbeidsverhoudinge nagekom word 2.6 Wet op asiese Diensvoorwaardes F Wetgewing wat poog om die werknemers se fisiese welsyn te bevorder 2.7 Wet op rbeidsverhoudinge G Stel minimum voorwaardes vir indiensneming 2.8 Wet op eroepsgesondheid en Veiligheid H n Versameling werknemers binne n besigheid wat vergader om arbeidskwessies by die werk te bespreek [16] 11

VRG 3 espreek krities hoe die probleem van werkloosheid in Suid-frika moontlik opgelos kan word. [16] VRG 4 Verduidelik die verskil tussen die Wet op rbeidsverhoudinge en die Wet op asiese Diensvoorwaardes. [16] VRG 5 Noem enige DRIE voorbeelde van wetgewing in Suid-frika wat poog om arbeidsverhoudinge en werkers se regte te bevorder. [6] [TOTL: 60 punte] 12

Graad 10 EKONOMIE TOETS EEN MEMO VRG 1 1.1 makro-ekonomie (2) 1.2 mikro-ekonomie (2) 1.3 normatiewe (2) 1.4 positiewe (2) [8] VRG 2 2 Wat, hoe, en vir wie om te produseer? [6] 13

VRG 3 3 [18] VRG 4 4.1 : Sakeondernemings : Huishoudings : Huishoudings ontvang inkomste (lone, salarisse, huurgeld en rente) D: elastings (8) 4.2 Die diagram toon n geslote ekonomie, aangesien daar geen buitelandse sektor is nie. (4) 4.3 Y = + I + G + X M Y = R140 miljoen + R20 miljoen + R90 miljoen + R10 miljoen R40 miljoen Y = R220 miljoen (8) [20] 14

VRG 5 5.1 werkloosheidsyfer (2) 5.2 appresiasie (2) 5.3 opbloei (2) 5.4 opbloei (2) [8] [TOTL: 60 punte] 15

Graad 10 EKONOMIE TOETS TWEE MEMO VRG 1 1.1 (2) 1.2 (2) 1.3 (2) 1.4 (2) 1.5 (2) 1.6 (2) 1.7 D (2) 1.8 (2) 1.9 (2) [18] VRG 2 2 ring kopers en verkopers bymekaar. Ken hulpbronne toe. Maak dit moontlik om oor pryse en hoeveelhede te onderhandel. [6] VRG 3 3 Uitgewerkte antwoord 3.1 Totale Koste = Vaste Koste + Veranderlike Koste Totale Koste = 250 + 500 Totale Koste = 750 3.2 Gemiddelde Koste = Totale Koste / Hoeveelheid Gemiddelde Koste = 750 / 15 Gemiddelde Koste = 50 3.3 Gemiddelde Veranderlike Koste = Veranderlike Koste / Hoeveelheid Gemiddelde Veranderlike Koste = 500 / 15 Gemiddelde Veranderlike Koste = 33.3 3.4 Marginale Koste = verandering in Totale Koste / veranderling in Hoeveelheid Marginale Koste = (550 350) / (30 25) Marginale Koste = 200 / 5 Marginale Koste = 40 16 [16]

VRG 4 4 Enige DRIE van die volgende: n Enkele verskaffer ( ) Produkte is nie homogeen (soortgelyk/identies) nie ( ) Die verkoper word teen mededinging beskerm geen vrye mededinging nie ( ) Maatskappye word die reg gegee om die enigste operateurs in n land te wees ( ) [6] VRG 5 5.1 indirekte (2) 5.2 subsidies (2) 5.3 subsidies (2) 5.4 onder (2) [8] 17

VRG 6 5 Puntetoekenning vir diagram Die diagram hierbo toon hoe die oplê van n indirekte belasting die aanbodkromme opwaarts en na links laat skuif (verlaag in werklikheid die aanbod van die produk ). Dit veroorsaak n daling in die hoeveelheid van die produk wat geproduseer word en n styging in die markprys. [16] [TOTL: 70 punte] 18

Graad 10 EKONOMIE TOETS DRIE MEMO VRG 1 1.1 D (2) 1.2 (2) 1.3 D (2) 1.4 (2) 1.5 (2) [10] VRG 2 2.1 (2) 2.2 (2) 2.3 F (2) 2.4 (2) 2.5 D (2) 2.6 H (2) 2.7 E (2) 2.8 G (2) [16] VRG 3 3 Enige DRIE van die volgende: Die land is deur Khoi-San en frika-stamme bewoon ( ). estaansboerdery was die norm, hoewel daar ook ruilhandel plaasgevind het (met velle, vee, voedsel, pottebakkerswerk, tabak en metaalvoorwerpe) ( ). Ivoor en goud is geruil (soms met mense van ander lande) ( ). In 1652 het n Hollandse skeepsmaatskappy (die HOIK) n halfweghawe en verversingspos in die Kaap gevestig ( ). [6] 19

VRG 4 4 Enige EEN van die volgende: beeste ( ) skape ( ) bokke ( ) inheemse graan ( ) [2] VRG 5 5.1 styging (2) 5.2 natuurlike groeikoers (2) 5.3 styging (2) 5.4 styg (2) [8] VRG 6 6.1 gestyg (2) 6.2 ekonomies aktiewe (2) 6.3 styging (2) 6.4 styging (2) [8] [TOTL: 50 punte] 20

Graad 10 EKONOMIE TOETS VIER MEMO VRG 1 1.1 (2) 1.2 (2) 1.3 D (2) [6] VRG 2 2.1 (2) 2.2 H (2) 2.3 (2) 2.4 (2) 2.5 E (2) 2.6 G (2) 2.7 D (2) 2.8 F (2) [16] VRG 3 3 Daar is drie hoofbenaderings tot die oplos van die probleem met werkloosheid: Stimuleer ekonomiese groei : Dit sal n groter vraag na arbeid skep, wat weer op sy beurt werkloosheid sal verminder. Hoewel dit oor die lang termyn doeltreffend is, neem dit lank voordat die voordele van ekonomiese groei na die armes en die werkloses deursyfer. Programme vir openbare werke : Die regering kan staatsfondse gebruik om individue in diens te neem om infrastruktuur soos paaie en brûe te bou. Dit hou die voordeel in dat werksgeleenthede geskep word terwyl dit ook die land se infrastruktuur uitbrei. Dit is egter n benadering wat die las op belastingbetalers verhoog omdat daar uit staatsinkomste vir hierdie programme betaal moet word. Werkloosheidsversekering : Die regering kan eenvoudig geld aan werklose mense verskaf. Hoewel dit sal help om armoede te verlig, skep dit nie werklik werksgeleenthede nie en dit vergroot die las op die belastingbetalers. [16] 21

VRG 4 4 Die Wet op rbeidsverhoudinge is bedoel om die regte van individuele werkers te beskerm deur n meganisme vir kollektiewe bedinging en die oplos van dispute daar te stel. Hierdie Wet poog om konsultasie in die werkplek te bevorder. Dit verskil van die Wet op asiese Diensvoorwaardes, wat ook poog om die regte van individuele werkers te bevorder, maar wat dit doen deur sekere standaarde en grense te stel om werkers te beskerm, byvoorbeeld teen lang werksure of onbillike betaling. lbei wette verhoed uitbuiting, maar op verskillende maniere. [16] VRG 5 5 Wet op rbeidsverhoudinge Wet op asiese Diensvoorwaardes Wet op eroepsgesondheid en Veiligheid [6] [TOTL: 62 punte] 22

Maskew Miller Longman (Edms.) pk. Forestrylaan, Pinelands, Kaapstad Kantore in Johannesburg, Durban, King William s Town, Pietersburg, loemfontein en verteenwoordigers in Mafikeng en maatskappye oral in Suider- en Sentraal-frika. Webwerf: www.mml.co.za Maskew Miller Longman (Edms.) pk. lle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie boek mag sonder skriftelike verlof van die uitgewer gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopiëring, plaat- of bandopname, vermikrofilming of enige ander stelsel vir inligtingsbewaring. lle redelike pogings is aangewend om wettige kopiereghouers op te spoor. Die uitgewer verneem graag van kopiereghouers indien enige regstellings of byvoegings gedoen moet word. Eerste uitgawe 2011 ISN 978-0-636-12976-4 www.mml.co.za