1 Julie 2014 MBA BOLAND NUUSBRIEF: JULIE 2014

Vergelijkbare documenten
MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

Les 14: Entrepreneurskap

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

RISIKO KONTROLE DATUM. Gebruik die volgende afkortings I = Inplek F=Foutief N=nie van toepassing

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring

LAERSKOOL SAAMTREK. Grond-en-gebouebeleid

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76:

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL

Agtergrond Inligtingsdokument. vir Kommentaar

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

BRANDBESTRYDINGSSTRATEGIE AGRI KURUMAN

SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en

BELEID TEN OPSIGTE DIE GEBRUIK VAN TABLETTE DEUR LEERDERS BY LAERSKOOL RANDHART

KONSTITUSIE VAN DIE SCHOEMANSVILLE OEWERKLUB

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10)

Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie.

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT

1. Hierdie huishoudelike reels is aanvullend tot en vervang nie die Konstitusie van die Centurion Kunsvereniging nie.

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

Reglement vir die akademiese gehalteversekering van kortkursusse

Nuus SIZA VISIE SIZA MISSIE SIZA PLATFORM / SEDEX INHOUD:

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

KONTANT BESTUUR BELEID

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make?

Diagnostiek, die Sleutel tot Voorkomende Kuddegesondheid KONTRAK

- ADMINISTRASIE EN FINANSIES -

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

Bankstate LPF Systems BK

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch

Hoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID ALDUS AANVAAR TE OP HIERDIE DAG VAN. Beheerliggaamvoorsitter. Skoolhoof

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES)

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

DIENSVLAKOOREENKOMS MET BETREKKING TOT DIE PLASING VAN WERWINGSADVERTENSIES, ONDERHOUDSVOERING EN HERVESTIGING VAN NUUT AANGESTELDE PERSONEEL

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

Tjokkerjol Speelgroepie

Laerskool Horison Graad

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool?

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR

Handleiding 2. Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 GKSA

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF

Hierdie klas strooier is ontwerp met produktiwiteit en veelsydigheid in gedagte, en bied die middelslag- en kommersiële boer, sowel as kontrakteur,

Ontleding van die toepassing van die 75 beginsels van korporatiewe bestuurstoesig soos aanbeveel in die King III-verslag

GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR:

Klank en kleur in die skepping

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

Gids vir Byvoordele eise

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

VERGELYKING TUSSEN KONVENSIONELE ELEKTRISITEITSMETERS EN BEGROTINGS ( PREPAID ) METERS

NASKOOLSENTRUMBELEID

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

MUNISIPALITEIT TARIEF BELEID /

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

ARBEIDSREG ABR214. T:

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

MAART 2013 DEA REF NO.: 12/12/20/913

HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

WYSIGINGSWETSONTWERP OP REGISTRASIE VAN AKTES

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

PRESTASIE- BESTUUR-2015 HANDLEIDING

n Uitkomsgebaseerde model vir die assessering van die ontvangsjaarkind

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

S.A.TIMBER GROEP MAATSKAPPY PROFIEL

Transcriptie:

MBA BOLAND Concordiastr/St. 23 Suider Paarl Posbus/PO Box 1402, Suider-Paarl 7624 Tel. (021) 863 3330 Faks/Fax (021) 863 3331/086 6178 797 E-Pos/E-Mail safety @mbaboland.org.za www.mbaboland.org.za Gestig / Established 1948 Direkteur / Director : Daniël Uys 1 Julie 2014 MBA BOLAND NUUSBRIEF: JULIE 2014 Gesien in die lig dat die Konstruksie Regulasies (hierna verwys as CR) in werking getree het vanaf vanaf 7 Februarue 2014 is daar n hele klomp aspekte wat hier deur geraak word. Neem kennis van die volgende Regulasies en aspekte wat in sommige gevalle verander het: 1. CR 3 & 5 is nie van toepassing waar konstruksiewerk uitgevoer word in die oprigting van n enkelvlak huis nie. 2. CR 3 & 5(7)(b) sal slegs in werking tree vanaf 7 Augustus 2015 aangesien DoL besig is om kapasiteit in terme van mannekrag, opleiding en die korrekte interpretasie van die nuwe CR te skep. In kort behels dit die uitreik van permitte vir konstruksiewerk ingevolge CR 3(1)(2)(3)(4)(5)(6)(7)(8) waar konstruksiewerk; langer as 180 dae gaan duur, langer as 1800 mandae gaan duur, die waarde van die kontrak R13 miljoen gaan oorskrei of graderingsvlak 6 van die Construction Industry Development Board gaan oorskrei. Daar sal vereis word dat konstruksiewerk eers in aanvang kan neem na uitreiking van sodanige permit met n unieke nommer wat aan die spesifieke perseel gekoppel is en dat sodanige permit te alle tye beskikbaar sal wees op die perseel. 3. CR 4(1)(2) bepaal dat Kennisgewing van Konstruksiewerk ten minste 7 dae voor aanvang deurgegee sal word aan DoL waar die volgende aktiwiteite gaan plaasvind; uitgrawings, werk-op-hoogte, verbouiings en verbrekings, waar daar met plofstowwe gewerk gaan word of die bou van n enkelvlak woonhuis. 4. CR 5 handel oor die pligte en verantwoordelikhede van Kliënte Agente wat aansienlik uitgebrei is. Die Kliënte Agent moet byvoorbeeld n Basiese Risiko Assessering doen en die Gesondheid-en-Veiligheids Spesifikasie voorsien aan die Kontrakteur waarvolgens die beplande konstruksiewerk veilig moet geskied. Hierdie Kliënte Agent moet ook geregistreer wees by die SACPCMP en aangestel wees deur die Kliënt.

Ek vermoed hier gaan in die afsienbare tyd baie dispute ontstaan aangesien Kliënte Agente wat nie bevoeg verklaar is in terme van die SACPCMP nie, nie oor die bevoegdheid beskik om persele te stop nie. 5. CR 6 handel oor die pligte en verantwoordelikhede van die Ontwerper van die struktuur en is baie meer omvattend as die vorige regulasie wat handel oor die Ontwerper van die struktuur. Baie klem word gelê op die ontwerp met Veiligheid in gedagte met die oog op instandhouding van sodanige strukture in die toekoms na voltooing. 6. CR 7 handel oor die pligte en verantwoordelikhede van Kontrakteurs en vereis verder meer dat alle werknemers oor n geldige mediese sertifikaat moet beskik wat deur n Beroeps Gesondheids Praktisyn voltooi moet word. Hierdie aspek spesifiek gaan baie streng deur Kliënte Agente en DoL gemonitor word en gaan nog tot baie konflik lei in die bedryf as dit nie deur die Kontrakteurs nagekom gaan word nie. 7. CR 8 handel oor die aanstellings wat deur die Kontrakteur gedoen moet word. Hier word veral baie meer klem gelê op die verskillende vlakke van beheer deur Kontrakteurs sowel as Sub-Kontrakteurs. Baie klem gaan op bevoegdheid, kennis, vaardighede en ondervinding geplaas word. Verder meer gaan die beginsel van een (1) Konstruksie Bestuurder per perseel baie streng gemonitor word. Die dae is nou getel waar Projekbestuurders verskeie persele hanteer. Daar moet behoorlike toesig vir elke perseel wees. 8. CR 9 handel oor die Risiko Assesserings wat in plek moet wees op perseel en op lêer wees. Hierdie Risiko Assesserings moet spesifiek wees met betrekking tot die aktiwiteite op die perseel. 9. CR 10 handel oor die Valbeskermingsplan. Geweldig baie klem word daarop gelê dat die Kontrakteur moet toesien dat alle moontlike beskermings maatreëls in plek moet wees ten einde te voorkom dat werknemers sover moontlik nie van hoogtes sal val nie. 10. CR 11 handel oor die Strukture en die Veiligheid van strukture. 11. CR 12 handel oor Tydelike Werke (Voorheen bekend as Vormwerk en Ondersteuningswerk) en spreek al die aspekte aan rakende hierdie regulasie. 12. CR 13 handel oor Uitgrawings en al die aspekte wat hierdie regulasie beïnvloed. Die monitoring van uitgrawings sal baie streng gemonitor word in die toekoms. 13. CR 14 handel oor Verbouings en Verbrekings en die aspekte wat gemonitor moet word ten einde hierdie aktiwiteite veilig uit te voer. 14. CR 15 handel oor tonnels wat baie kortliks hanteer word in die CR. 15. CR 16 handel oor Steierwerk wat in wese dieselfde is as die vorige regulasies.

16. CR 17 handel oor hangende / swewende platvorms wat baie deeglik beskryf word rakende die veilige hantering en instandhouding daarvan ten einde die veiligheid van werknemers te verseker op perseel. 17. CR 18 handel oor Toegang deur middel van Toue en die veilige werksprosedure ten einde te verseker dat dit veilig geskied op perseel. 18. CR 19 handel oor Materiaal Hystoerusting en die veilige hantering en instandhouding daarvan ten einde die veiligheid van werknemers te verseker op perseel. 19. CR 20 handel oor die Meng van beton en sement op die perseel deur middel van masjienerie en die veilige hantering en instandhouding van die toerusting op perseel. 20. CR 21 handel oor Plofbare kraggereedskap (Nou bekend as Explosive actuated fastening devices) en die korrekte gebruik en instandhouding daarvan op perseel. 21. CR 22 handel oor Oorhoofse Hyskraan en die veilige gebruik en instandhouding daarvan op perseel. 22. CR 23 handel oor die Konstruksievoertuie en toerusting en die veilige gebruik asook instandhouding daarvan. 23. CR 24 handel oor die veilige gebruik en instandhouding van Elektriese Installasies en Masjiene op perseel. 24. CR 25 handel oor die Veilige en Tydelike Stoor van vlambare vloeistowwe op perseel. 25. CR 26 handel oor die Veilige werkswyse van werknemers in die omgewing van water om hul te verhoed om in die water te val tydens die uitvoering van hul pligte. 26. CR 27 handel oor Huishouding en Algemene Veiligheidspraktyke op perseel om onnodige val, struikel en gly gevare te voorkom. 27. CR 28 handel oor veilige Stapeling en Stoor van material op perseel. 28. CR 29 handel oor die Brandvoorkomingsmaatreëls op perseel ten brande te voorkom en effektief te beheer in geval van brand. 29. CR 30 handel oor die die Fasiliteite wat werknemers gebruik en die higiëniese instandhouding daarvan. 30. CR 31 handel oor die Konstruksie Gesondheid en Veiligheid Tegniese Komitee en hul werkswyse en die betrokke partye. MBSA is ondere ook daarby betrokke asook verskeie ander rolspelers. 31. CR 32 handel oor die Goedgekeurde Inspeksie Bevoegdheid wat deur DoL goedgekeur word ten einde bepaalde funksies ingevolge die OHS Act en die gepaardgaande Regulasies te monitor en uit te voer. 32. CR 33 handel oor die Oortredings en Boetes / Strawwe wat opgelê kan word in geval die OHS Act en die gepaardgaande Regulasies oortree word. Oortreders kan tot 90 dae gevangenisstraf opgelê word.

Dit was n hele mondvol en ek wil u net kortliks langs hierdie weg inlig rakende die veranderings in terme van die Konstruksie Regulasies. U is welkom om MBA Boland te kontak indien daar enige onduidelikheid is in die praktiese toepassing daarvan is in die praktyk. Aangeheg is die Opleidingskedule vir u aandag vir die res van 2014. Ek wil u aandag daarop vestig dat ons beoog om in die tweede helfte van 2014 twee baie interessante Werkswinkels aan te bied te wete; Diep Uitgrawings Werkswinkel ( 19 Augustus 2014 te MBA Boland) en Risiko Assesserings Werkswinkel (18 September 2014 te MBA Boland). Moenie hierdie uiters interessante Werkswinkels mis nie. Dit gaan baie lig werp op die nuwe Konstruksie Regulasies en die praktiese toepassing daarvan in die praktyk. MBA BOLAND OPLEIDINGSKEDULE VIR 2014 Opleidingkursusse Datums van beplande kursusse / seminare Basiese Brandbestryding 13 Junie 2014 15 Augustus 2014 17 Oktober 2014 Gesondheid en Veiligheids Verteenwoordigers 17 18 Junie 2014 11 12 Augustus 2014 20 21 Oktober 2014 Noodhulp Vlak 1 5 6 Augustus 2014 4 5 November 2014 Diep Uitgrawings Kursus 19 Augustus 2014 Voorman Veiligheidskursus 29 Augustus 2014 19 September 2014 31 Oktober 2014 28 November 2014 MBA Boland GVO Forum 13 Augustus2014 8 Oktober 2014 3 Desember 2014

Ek sien uit na u positiewe reaksie en wil u graag uitnooi, skakel ons gerus indien daar enige iets is waarmee ons u mee behulpsaam kan wees. Bou met die beste Bou met MBA Boland. MBA Boland groete W.A. Liebenberg Gesondheid, Veiligheid en Omgewings Adviseur MBA Boland