Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Gebruike van die landsvlag Voor geboue: Parlementsgebou Uniegebou Voortrekkermonument Polisiekantore Skole Munisipale geboue Sportbyeenkomste sokker-, rugby-. krieketwedstryde Begrafnisse van staatshoofde Militêre begrafnisse Feeste, publieke vakansiedae Ingange van dorpe en stede Die eerste keer gebruik op 27 April 1994 Werkkaart 27: Ons landsvlag Vul die regte woorde in: volksfeeste, skole, Uniegebou, polisiekantore, rooi, aandag, ses, geel, swart, blou, wit 1. Die kleure van ons vlag is rooi, groen,,, en. 2. Die Suid-Afrikaanse vlag is die enigste vlag in die wêreld wat kleure het. 3. Die kleur is aan die bokant van die vlag. 4. Ons staan op as die vlag gehys word. 5. Die vlag hang by,, en by die ingang van dorpe en stede. 6. Die vlag word ook gebruik by militêre begrafnisse en. Kleur die vlag in met die regte kleure. 113
Aktiwiteit 2: Musiek Leer die liedjie: Hoe ry die Boere Volkswysie Bosman de Kock Hoe ry die Boere? Sit-sit so! Sit-sit so! Sit-sit so! Hoe ry die Boere? Sit-sit so! Sit-sit so! Sit-sit so! Hoera! Die Kaapse nooi sê ) tingelingeling, tingelingeling, hoera! ) 2x Hoe ry die Boe-re? Sit- sit so! Sit- sit so! Sit- sit so! Hoe ry die Boe-re? Sit-sit so! Sit- sit so! Hoera! Die Kaapse nooi sê tin- ge- lin- ge- ling, tin-ge-lin- ge-ling, hoe- ra! Die Kaapse nooi sê tin- ge- lin- ge- ling, tin-ge-lin- ge-ling, hoe- ra! Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Opwarming: (5 minute) Leerlinge hardloop op een plek en vermeerder of verminder spoed volgens die opdrag. Lig die knieë hoog op. Trippel op tone volgens die opdrag. Gooi en vang Twee leerlinge staan ± 1,5 meter uitmekaar en gooi boontjiesakke onderarm na mekaar. Gooi boontjiesakkie hoog na mekaar. Klap hande tussen gooie. Spring tussen gooie. Draai om en vang tussen gooie. Ontspanningsaktiwiteit: (2 minute) Leerlinge lê op hulle sye en trek die knieë op tot teen die ken. Hulle strek die arms en bene so ver moontlik uit, krul dan weer op en draai op die ander sy. 114
Dag 2 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Ons landswapen Suid-Afrika se nuwe landswapen is op Vryheidsdag 27 April 2000 bekend gestel. Dit word n staatsembleem genoem. Die simbole het n spesiale betekenis. Die son die bron van lewe. Die oop vlerke van die sekretarisvoël beskerm ons land. Die protea die skoonheid van ons land. Die olifanttande wysheid en krag. Die spies en knopkierie is albei plat neergelê dit spreek van vrede, eerder as oorlog. Die skild verdediging. Die koringare groei. Die leuse beteken: uiteenlopende mense verenig. Werkkaart 28: Die landswapen Onderstreep die regte woorde: 1. Suid-Afrika se nuwe landswapen is op Vryheidsdag 27 April 2000/18 Junie 2000 bekend gestel. 2. Die son beteken bron van lewe/water/krag. 3. Die oop vlerke is van n kraai/arend/sekretarisvoël. 4. Die protea is die rykdom/prag van ons land. 5. Die koringare is die land se dorheid/groei. 6. Die olifanttande is domheid/wysheid/swakheid/krag. 7. Die skild is besoedeling/verdediging. 8. Die spies en knopkierie spreek van vrede/oorlog. 9. 10. - 115
Aktiwiteit 2: Musiek Leer die tweede en die derde verse van die liedjie: Hoe ry die Boere? 2. Hoe speel die Boere? Polkadraai, tiekiedraai, Tiekiedraai. Hoe speel die Boere Polkadraai, tiekiedraai Ou perd! Die Kaapse nooi sê ) tingelingeling, tingelingeling, ou haan! ) 2x 3. Hoe skiet die Boere? Boem, boem, boem! Boem boem boem! Hoe skiet die Boere? Boem, boem, boem! Boem boem boem! Dis raak! Die Kaapse nooi sê: ) Skiet nog een, skiet nog een. Dis raak ) 2x Aktiwiteit 3: Drama Leer die gedig: Simbole van ons land Simbole van ons land Oor ons vlaktes wip die Springbok tot op die rugbyspan se baadjies. Op die krieketspan se hemde pronk die Protea van die rantjies. En die Groot Vyf is nie net in die veld, hulle pryk ook op ons geld. Anoniem 116
Aktiwiteit 4: Liggaamlike opvoeding Opwarming: (5 minute) Leerlinge strek hulle spiere. Begin by die nek, vorentoe bewegings van ken tot op die bors, kop eers links dan regs. Strek skouers, arms, middel, bene en voete. Stoot en trekbewegings Leerlinge leun vorentoe val en keer met hande. Leerlinge staan in pare en kyk na mekaar. Sit hande teen mekaar en druk hou vir vyf tellings en ontspan. Herhaal. Vat maat om gewrigte vas en trek oor n denkbeeldige lyn. Drie leerlinge. Twee staan n paar meter uitmekaar met gesigte na mekaar. Derde leerling staan in die middel voete bymekaar. Die leerling val vorentoe. Leerling een stoot middelste leerling terug en hy val terug na die ander leerling wat hom weer terug stoot. Ruil posisies. Ontspanningsaktiwiteit: (2 minute) Lê op jou rug. Lig en buig die bene oor die kop op die mat. Herhaal. 117
Dag 3 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Die volkslied Die volkslied groot en duidelik op n reeks plakkate geskryf. Prente van sporthelde wat op aandag staan as die volkslied gespeel word. Nkosi Sikelel iafrika word in Xhosa, Zulu en Sotho gesing. Vers 3 in Afrikaans en vers 4 in Engels. Die volkslied is n gebed waar ons God vra om ons land te seën. Dit is deur Enoch Sontaga in 1897 gekomponeer. Dit word ook deur ander lande soos Namibië, Zimbabwe, Tanzanië en Zambië as volkslied gesing. Die derde vers is deel van die vorige regering se volkslied geskryf deur CJ Langenhoven. Almal staan op aandag as die volkslied gesing word. Dit word by sportbyeenkomste, politieke vergaderings, by skole en op feesdae gesing. Aktiwiteit 2: Musiek Leerlinge verdeel in groepe en werk hul eie danspassies uit op die wysie van Hoe ry die Boere. Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Opwarming: (5 minute) Lokomotoriese bewegings Leerlinge staan in n kruip posisie. Lig alternatiewe arms in die lug op. Lig alternatiewe bene in die lug op. Lig beide hand en been aan dieselfde kant van die lyf op. Lig linkerarm en regterbeen op. Ontspanningsaktiwiteit: (2 minute) Lê op jou rug en ontspan. Trek alle spiere saam, maak vuiste, trek skouers saam en laat alle spiere ontspan. 118
Dag 4 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Feesdae van verskillende kulture As jy na die kalender kyk sal jy sien dat daar feesdae is vir elke geloof en kultuur in Suid-Afrika. Nie almal in Suid-Afrika vier dieselfde feesdae nie. Elke Sondag is n rusdag waarop ons as Christene Jesus se opstanding her- uit dankbaarheid feesvier. In Suid-Afrika is daar vakansiedae waarop al die inwoners van die land mag rus. Op so n dag kan gesinne bymekaar wees. Dié vakansiedae word publieke vakansiedae genoem. Werkkaart 29: Christelike Feesdae Verbind die woorde wat by mekaar pas: Paasfees Gesinsdag Sondag Kersdag Hemelvaartsdag Jesus Christus gebore Jesus Christus het opgevaar Jesus Christus se kruisiging Rusdag saam gesin Jesus Christus se opstanding Aktiwiteit 2: Musiek / Dans Bladsang vanaf musieknote In die kelder Sing en wys handtekens. In die kel der is dit don ker soh soh soh soh soh lah soh - me soh soh soh lah soh me doh En die maan die skyn so waar! soh soh soh lah soh me doh An ne ma ri a Koe koe so soh soh soh soh me doh 119
En die maan die skyn so - waar! An - ne - ma - ri - a Koe koe Solfaleer Nes n vuurpyl! Styg van die lae do tot die hoë do. do re me fa so la te do Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Opwarming: (5 minute) Leerlinge speel Volg die leier. Verdeel in twee groepe. Elke groep volg hul leier in n ry en doen dieselfde aksies. Hoepelspele Elke leerling het n hoepel. Staan in die hoepel. Leerlinge spring na links, regs, vorentoe en agtertoe terwyl die hoepel vasgehou word. 120
Sit in die hoepel. Sit die regterbeen/linkerbeen/regterarm/knie/elmboog buite die hoepel. Swaai hoepel met die linkerarm of regterarm. Swaai die hoepel om jou middel. Swaai die hoepel om jou nek. Ontspanningsaktiwiteit: (2 minute) Lê op jou rug en asem in vir twee, drie, vier tellings en blaas dan jou asem uit. 121
Dag 5 Aktiwiteit 1: Drama Mimiek: Spesiale feesdae. Leerlinge raai watse feesdag gevier word. Hemelvaart leerlinge beeld die dissipels uit wat kyk hoe Jesus opvaar na die hemel. Sondag en Paasfees leerlinge beeld mense uit wat nagmaal vier. Kersfees leerlinge kan die wyse manne of die herders uitbeeld wat die geboorte van Jesus vier. Aktiwiteit 2: Kuns Benodighede: Collage landsvlag Afgerolde prent met landsvlag. Gekleurde tydskrifpapier of gompapier ses kleure van vlag. Leerlinge skeur klein stukkies en plak die kleure van die vlag. 122