Tema 2: My liggaam Week 4, 5 en 6

Vergelijkbare documenten
Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

Notas: Voorbereiding Lees: 1 Korinthiërs 3: Doelstellings en inhoud. Internetverwysings of aanvullende materiaal. Leermateriaal en hulpbronne

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek / Dans

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

Tema 3: Bekende plekke in ons omgewing Week 7, 8 en 9

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek. Speelgoed. praat.

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Staan weg van die randsteen as jy staan en wag vir n bus.

Tema 2: Mense wat ons help Week 4, 5 en 6

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

Miershoop-oonde en gate in grondwalle is ook gebruik om brood in te bak. oond gemaak word, behoorlik kan trek. Die kole word uitgekrap as die oond

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

1. Ek en my nuwe skool

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek. Speelgoed. praat.

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

(medisyne) in hul water en kos gemeng om hulle te immuniseer en ook wanneer hulle n siekte het. Troeteldiere moet skoon en netjies gehou word.

Tema 1: Familielewe Week 1, 2 en 3

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Musiek. Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Tweede Kwartaal Week 7, 8 en 9 Tema 3: Troeteldiere en plaasdiere. Notas:

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Tema 2: Gesonde en ongesonde kos

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Wie is ek? TEMA MAANDE

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Bespreek die noodsaaklikheid van water en dat n mens nie daarsonder kan lewe nie.

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Abu Ali tel sy donkies

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Lees en Leesgereedheid

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Musiek

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Wat leer ons die week in Graad R? Kwartaal 2 Week 9

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6

sodat jy n gestuurde van die Here kan

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

Ek gaan gereeld tandarts toe. Selfs as jy geen tandpyn het nie, moet jy twee keer per jaar die tandarts besoek.

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

8.3 Volledige stel assesseringsvorms vir elke kind

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Toe God alles gemaak het

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Toe God alles gemaak het

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Tema 8: Mense wat ons help

OpenStax-CNX module: m Dans: Beweging * Siyavula Uploaders

IETS UIT NIKS: GOD HET ALLES GEMAAK

Welkom by Die Storie God se storie

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

n Tempel Leier besoek Jesus

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Kleuterkerk: 27 Januarie - 2 Februarie 2019 Ons het mekaar nodig! 1 Korintiërs 12: 12-31a

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Die brief aan die Filippense

1 Waar ek vandaan kom

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Antonieme en sinonieme

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Vraag 1: Musiek en Musiek Instrumente Beantwoord die volgende vrae: 1.1. Wat is die verskil tussen: a) Harmonie (1) b) Twee-deel harmonie (1)

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

10 Die bou van n plant

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 7

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

3. Jesus oorwin versoekings Matteus 4:1-11

Die Groot Gebod dennis de wet

Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

TWEEDE KWARTAAL Tema 4: Vervoermiddels Week 1

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

1. Dit is weer lente.

Transcriptie:

Eerste kwartaal Tema 2: My liggaam Week 4, 5 en 6 Voorbereiding Doelstellings en inhoud Lees: Mattheus 6: 25-34 Psalm 139 1 Korinthiërs 6: 20 Romeine 12: 1 Psalm 8: 4 Markus 8 1 Konings 17: 5-6 1. God het jou liggaam geskape en ons kan ons verwonder aan hierdie skepping. 2. Jou liggaam is n tempel van God. 3. Jou liggaam is wonderlik geskape en jy moet weet hoe hy werk. 4. Die Here versorg ons: Hy het vir Adam en Eva in die tuin van Eden versorg met vrugtebome waarvan hulle kon eet. Hy het die Israeliete in die woestyn versorg met manna en kwartels. Daar is baie voorbeelde in die Bybel van hoe die Here vir sy kinders sorg. Een voorbeeld daarvan is Elia in 1 Konings 17: 5-6. Ons moet bid soos die Here ons geleer het in die Onse Vader: Gee ons vandag ons daaglikse brood. Ons vra die Here se versorging, want ons is afhanklik van Hom. Assesseringsmerkers en wenke vir informele en formele assessering Leermateriaal en hulpbronne Internetverwysings of aanvullende materiaal Notas: 49

2. My liggaam Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud God het jou liggaam gemaak. Jy is n kind van jou Mamma en Pappa. Jy is gebore uit jou Mamma, maar God het jou gemaak en gevorm. In die Bybel lees ons dat God ons gevorm het soos wat n pottebakker iets uit klei vorm. Jy het n liggaam en n gees. Ook dit kom van God af. Elkeen van ons is uniek. Ons lyk almal verskillend. Jy kan lank of kort wees en vet of maer wees. Jy kan donker of ligte hare hê en jou hare kan min of baie wees en krul of reguit wees. Jou oë kan bruin, groen of blou wees. Jy bly in n huis, woonstel, meenthuis. Jy bly by jou ouers, ouma, oupa ensovoorts. Jy het n geboortedatum en n naam. Jy is gedoop en is deel van God se verbond en is daarom n kind van God. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek Sang Leer die liedjie: Hoe lyk ek? Sing die liedjie en doen die bewegings. # # 2 4 Melodie: Een, twee, drie, vier S.A. Sing Deel 1 Kyk hoe swaai my a - rms nou heen en weer # # Kyk hoe spring ek. Jy moet my nie keer. # # Hier s my neus waar ek mee ruik. Hier s my oë waar # # ek mee kyk. Met my han-de wil ek nou gaan werk! 50

Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Kreatiewe speletjies en vaardighede Balans Staan op een been. Staan op jou tone. Staan op jou hakke. Loop op jou tone om jou tafel. Spring nou op een been terug. Loop op jou hakke tot om jou tafel en spring op jou ander been terug. Koördinasie Bons die bal eers met jou linkerhand en dan met jou regterhand. Bons nou die bal vir jou maat. Speel Handjie-klap Leerlinge staan in twee rye, vêr uitmekaar, met gesigte na mekaar. Hulle hou hulle arms na voor uitgestrek met die palms na onder. n Leerling van ry A, gaan na ry B en klap met sy hande bo-op leerlinge in ry B se hande. Sodra hy onder een se hande klap, moet die leerling hom jaag tot by sy eie ry. As hy gevang word, moet hy by die ander ry aansluit. Die ry met die meeste leerlinge is die wenner. 51

52

Dag 2 Aktiwiteit 1: Uitvoerende Kuns Dramatisering Benoem die groter liggaamsdele terwyl die leerlinge dit op hul eie liggaam wys. Bespreek die funksie van liggaamsdele en waaruit elke liggaamsdeel bestaan. Leerlinge voer die aksies uit en beskryf wat liggaamsdele doen arms swaai, strek, buig lyf buig, draai bene skop, spring, kruis oë knip, rol kop knik, draai lyf buig, draai Ruimtelike oriëntering Gee opdragte soos: staan op die tafel; sit onder die tafel; staan langs die tafel; kruip onder jou stoel deur. Kombineer opdragte met liggaamsdele. Byvoorbeeld: staan op jou tafel en swaai jou arms, sit onder die tafel en strek jou hande. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek Kreatiewe speletjies en vaardighede: Ritme Leer die woorde van die Dansliedjie Sing en voer die bewegings uit. Duitse volksmelodie: Chris Lamprecht 4 4 1. Kom nou, kom nou dans met my Al-twee hand-jies in die sy 2. Hak - ke, to - ne, kap-kap-kap! Hand-jies sa - me klap, klap, klap Trap-trap hier, trap-trap daar, Al-twee voe-tjies by-me-kaar. Pol - ka hier, pol - ka daar, Hop-sa-sa, die dans is klaar. 53

Aktiwiteit 3: Uitvoerende kuns Dramatisering Leer die rympie: Gesigspeletjie en doen die aksies. Gesigspeletjie (Mart Meij) Ek het twee oë wat kan rek en knip Ek het wenkbroue wat op en af kan wip Ek het n tong wat in die rondte swaai Ek het n nek wat heen en weer kan draai My wange kan ek koeëlrond blaas My asem kom uit met n groot geraas Aktiwiteit 4: Liggaamlike opvoeding Gekontroleerde buitespel Baken die speelruimte vooraf af. Pak die hoepels in n kring en verduidelik die duidelik te kan hoor. 1. Opwarming: Leerlinge hardloop of draf in n kring op een plek. 2. Liggaamsdele en posisie in die ruimte: Hersien die liggaamsdele en wat elke liggaamsdeel kan doen. Leerlinge voer die aksie uit terwyl hulle in/agter/voor/op die hoepel staan. 3. Posisie in die ruimte en tel: Leerlinge staan agter die hoepels. Gee opdragte soos: draf vyf keer om jou hoepel, spring drie keer bo-oor jou hoepel, staan en sak stadig af in jou hoepel, lê in jou hoepel en raak met jou hande aan die hoepel. 4. Vryspel met hoepels. 54

55

Dag 3 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Selfkennis, begrip en verantwoordelikhede Kinders en grootmense is hier op aarde om die Here te loof, te dien en te eer. Jy moet dit doen met jou hele siel, jou hele verstand en al jou kragte en stry teen die verkeerde dinge wat van Satan af kom. Jy is uniek en moet werk met die talente wat jy ontvang het. Elke leerling noem dinge wat hy goed kan doen. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek Kreatiewe speletjies en vaardighede Herhaal die Dansliedjie van die vorige dag. Sing die liedjie en maak gebruik van liggaamsperkussie (klap hande, klik vingers, stamp voete) om die ritme aan te dui. Kom nou, kom nou dans met my! (hande hande hande vingers vingers vingers) Al-twee hand-jies in die sy Trap-trap hier, trap-trap daar, (voete voete voete voete voete voete) Al-twee voe-tjies by-me-kaar (hande, vingers, voete - saam) Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Ritme en perseptueel-motories Klim op en af teen die klimraam. Spring met springtoue. 56

Dag 4 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Selfkennis, begrip en verantwoordelikhede Leerlinge verdeel in groepe en bespreek: Haarkleur, oë en ander unieke eienskappe. Hoe kan jy die Here dien met jou oë, hande, mond en ore? Hoe kan jy jou liggaam oppas? Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek Kreatiewe speletjies en vaardighede Herhaal die liedjie Hoe lyk ek op bl. 50. Leerlinge speel op driehoekies, tamboeryne, klokkies en stokkies om maatslag aan te dui terwyl hulle speel. Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Gekontroleerde buitespel: Ruimtelike oriëntering Die leerlinge warm op deur te strek en hoepels te swaai. Hoepels in die hand. Spring op een been om jou hoepel. Spring vier keer op en af in jou hoepel. Sit jou hande op jou kop en loop om jou hoepel. Strek jou arms en hou die hoepel hoog bo jou kop. Stap vier tree vorentoe. stap nou vier tree agteruit. Vryspel met hoepels. 57

Dag 5 Aktiwiteit 1: Uitvoerende Kuns Drama Herhaal die Gesigspeletjie op bl 54. Aktiwiteit 2: Skeppende Kuns 2D-ontwerp Leerlinge knip en plak n liggaam waarvan die ledemate los van mekaar is. 58

59