Sal u asseblief die volgende doen voor die erediens begin:

Vergelijkbare documenten
Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader,

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Welkom by Die Storie God se storie

Geroep vir Gemeenskap

Jesaja sien die Toekoms

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Grote God, ons bring U eer, ons aanbid U, Koning, Heer. U kom toe die lof alom - U wat was, wat is, wat kom. Voor U buig die skepping neer - U wat

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Verootmoediging en Gebed vir Gendergeweld deur Rethie van Niekerk

Baie welkom by vanoggend se erediens

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

n Tempel Leier besoek Jesus

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Goeie Konings, Slegte Konings

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

n Dubbele kruis-belydenis

Preek Romeine 6:3-4. (Preek tydens erediens in Gereformeerde Kerk Welkom-Noord op Sondag 25 Junie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels. Leierskap Strukture

OPENBARING 5:5 HK Sondag 48

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Jona en die Groot Vis

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Kersliedere. Jesus is die Ewige Lig!

Van Vervolger tot Prediker

Preek Romeine 1:16-17

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

God bly met u, waar u ook mag gaan. Mag sy Gees u lei en heilig en u altyddeur beveilig. God bly met u, waar u ook mag gaan

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

sodat jy n gestuurde van die Here kan

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Toe God alles gemaak het

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek

Preek deur ds. Jaco van Sittert Vrydag, 14 April Skriflesing: Johannes 19:17-37 Van die eenkant na die anderkant van die kruis.

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Dankoffersondag met Nagmaal 4 November

Die brief aan die Filippense

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.

Reaksie op God se Ontferming (I): Rom. 12: 1 2 Kraggakamma, So-oggend 06 Julie 2008

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

'n Man gestuur deur God

Die Groot Gebod dennis de wet

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

Preek oor: Wat doen die Heilige Gees? Die Heilige Gees laat die wedergeboorte plaasvind

Toe God alles gemaak het

Petrus en die Krag van Gebed

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

LYDINGSREIS. Paasweek 2011

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Preek Romeine 11:36. (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 26 Maart 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Die Here sal jou soos n kroon in sy hand hou, n koning se kroon in die hand van jou God.

Preek Genesis 1:27. (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016)

Jona en die Groot Vis

TEKS: Matteus 5:3 (AV 1933/53) HK 5

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Bybel vir Kinders. bied aan. Totsiens Farao!

14. Ek glo my sondes word vergewe 1 Johannes 1:5 2:2

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Simson, God se sterk Man

Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society

Die verbond bring 'n reaksie tot stand.

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Man van Vuur

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

Les 2 vir 13 Oktober 2018

Soos 'n hert in dorre streke skreeuend dors na die genot van die helder waterbeke, skreeu my siel na U, o God! Ja, my siel dors na die Heer, na die

Die Kerk se Geboorte

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

Tema: God gee die blydskap van die ewige lewe aan diégene wat in ons boodskap van Jesus Christus glo!

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

SONDAG 11 MEI 2014 DANKIE

MEKAAR-TEKSTE IN DIE BYBEL

HUWELIKSBELOFTES. Dis die absolute hart van n huweliksbevestiging

1 JOHANNES 4:20 HK 34:93

Transcriptie:

WEES STIL EN WEET Baie welkom by vanoggend se WEES STIL erediens. Die erediens gaan gepaard met stilgebed, Skriflesing en gesange. Daar word asseblief van u versoek om stil te wees tydens vanoggend se erediens en net die teenwoordigheid van die Here voel. U is meer as welkom om die erediens te volg op die program aangesien daar aankondigings gemaak gaan word tydens die erediens nie 1

Elkeen van ons is daagliks so besig met ons eie lewe, dat ons nie meer kans kry om stil te raak voor die Here nie. Ons kry nie meer kans om net te fokus op die ASEM en die TEENWOORDIGHEID van God nie. Gryp vanoggend se geleentheid aan om net bietjie rustig en stil te word voor die Here. Mag u n geseënde erediens hê. Sal u asseblief die volgende doen voor die erediens begin: 1) Skakel u selfoon af asseblief. 2) Haal u horlosie van u arm af. 3) Raak gemaklik en vergeet van als wat u vandag moet doen. 4) Sit gemaklik/ skuif dalk n ent weg van die persoon wat langs jou sit. 5) Vergeet van die persoon langs jou. 6) Haal lekker diep asem en fokus net op die teenwoordigheid van God. Dus nou net u en God. Niemand anders nie. Deur die erediens gaan u deur bewegings gaan van afhanklikheid, belydenis en lofprysing. U gaan die kans kry om by elke beweging deur Woord, lied, gebed en handeling u emosies uit te beeld en met God te praat. Wees rustig. Daar is nie n tydsgrens van hoe lank u moet bid nie. Voor die preekstoel sal u die volgende sien: Kruis Nagmaalstafel Doopvont Bybel Doringtakke Kerse *Kollekte en afkondigings sal na die erediens by die deure opgeneem en uitgedeel word. U word vriendelik versoek om nie die program verder vooruit te lees nie!!!! 2

Gebed: ( voorganger lei ons in gebed in waarna ons kans sal kry vir stilgebed.) Seëngroet: Voorganger: Genade en vrede vir julle van God die Vader... Gemeente: Aan sy liefde is daar geen einde nie. Voorganger:...en van God die Seun... Gemeente: Hy het ons skuld gedra. Voorganger:...en van God die Heilige Gees. Gemeente: Hy maak ons opnuut. Lied: (sittend ) 254 Spreek Heer ( gemeente begelei deur orrel ) Spreek Heer, spreek Heer, want U dienaar luister. Net u Woord, Heer, bring weer lig in duister. X2 3

Skriflesing: Psalm 69 ( voorganger ) (69:1) Vir die koorleier: op die wysie van Lelies. Van Dawid. (69:2) Red my, o God, want die water het tot by my keel gekom. (69:3) Ek het weggesak in diep modder waarin ek nie kan staan nie. Ek het in diep waters beland waarin die stroom my meegesleur het. (69:4) Ek het my moeg geroep om hulp, my keel is hees geroep, selfs my oë het ingegee soos ek vir my God gewag het. (69:5) Dié wat my sonder rede haat, is meer as die hare op my kop. Dié wat my vir altyd wil stilmaak, is sterk. My vyande dwing my met vals beskuldigings om af te gee wat ek nie geroof het nie. (69:6) U weet hoe sondig ek is, o God, my verkeerde dade kan ek tog nie vir U wegsteek nie. (69:7) Here, almagtige God, moenie dat dié wat op U vertrou, deur my toedoen teleurgestel word nie. God van Israel, moenie dat dié wat by U hulp soek, deur my toedoen beskaam word nie. (69:8) Omdat ek op U vertrou, word ek beledig en verkleineer. (69:9) Ek het vreemd geword vir my broers, my familie wil my nie meer ken nie. (69:10) Omdat ek u huis liefhet, moet ek ly; die beledigings teen U het ook vir my getref. (69:11) Ek het gevas en gehuil en daarvoor net beledigings gekry. (69:12) Ek het rouklere aangetrek, maar hulle het met my gespot. (69:13) Die leeglêers in die stadspoort maak praatjies oor my, en dronklappe maak liedjies oor my. 4

Lied: ( sittend ) 512 Nader, my God, by U ( Gemeente begelei deur orrel ) 3. Waar hartseer, pyn en leed my weerloos laat, sal U my nooit vergeet ; my nooit verlaat. Deur lyding bring U my nader, my God, by U, nader, my God, by U, nog naderby. STIL GEBED Lied: 519 Wees stil en weet: Ek is die Heer ( Voorsanger ) 1. Wees stil en weet : Ek is die Heer. Ek spreek, en wind en golwe bedaar, Ek sal ook jou getrou bewaar. 2. Wees stil en weet : Ek is die Heer. Ek ken jou pyn, jou donkerste nag. Ek is by jou, Ek gee jou krag. 5

STIL GEBED Skuldbelydenis: ( staande ) Voorganger: Ons het swaar gesondig met wat ons gedoen het. Gemeente: Vergewe tog nou ons oortredinge, Here! Voorganger: Waarlik, ons was baie dwaas. Gemeente: Vergewe ons sondes. ( 2 Samuel 2:10) *u kan maar gaan sit. HANDELING Vrou loop na die doringtakke toe en haal die objek tussen die takke uit en plaas dit by die voete van die kruis. Dit verteenwoordig hoe ons in pyn en smart lewe en dat ons dit by die voete van die kruis moet sit. Dit verteenwoordig die afhanklikheid wat ons teenoor God het. Dat ons soms in moeilike omstandighede is, maar dat ons uit die genade van God, die liefde van ons Here Jesus en die leiding van die Heilige Gees gered word. Ons moet ons lewe uit die dorings uithaal en dit by die voete van Jesus sit. 6

Skriflesing: ( Voorganger ) (69:14) My gebed is tot U gerig, Here, antwoord my tog gou, Here, antwoord my in u groot liefde, o God; u hulp staan vas. (69:15) Red my uit die modder, dat ek nie wegsak nie, laat my wegkom van my vyande af, weg uit die diep waters. (69:16) Moenie dat die stroom my meesleur en die diep water my insluk nie, en moenie dat hierdie put toegaan bokant my nie. (69:17) Antwoord my, Here, in u wonderlike liefde, verhoor my in u groot barmhartigheid! (69:18) Moet tog nie u dienaar alleen laat nie! Ek is in groot gevaar, antwoord my tog gou! (69:19) Kom red my lewe, bevry my van my vyande. (69:20) U weet hoe ek beledig en verkleineer is, hoe sleg ek daarvan afgekom het voor al my vyande. (69:21) Beledigings het my gebreek, ek is gedaan. Ek het gehoop op meegevoel, maar tevergeefs, op mense om my te troos, maar daar was nie een nie. (69:22) Toe ek honger was, het hulle my gif aangebied, toe ek dors was, wou hulle my asyn laat drink. (69:23) Laat hulle feeste hulle tot 'n val bring en hulle offermaaltye hulle ondergang wees. (69:24) Laat hulle stokblind word, laat hulle gebreklik word. (69:25) Laat u straf hulle tref en die vlam van u toorn hulle oorval. (69:26) Laat hulle blyplekke verwoes word sodat daar niemand oor is in hulle wonings nie, (69:27) want hulle vervolg hom wat swaar deur U getref is en verlustig hulle in die pyn van hom wat deur U deurboor is. (69:28) Reken ook dít by hulle skuld sodat hulle nie vrygespreek word nie! 7

(69:29) Skrap hulle name uit die boek van die lewe dat dit nie saam met dié van die regverdiges opgeskryf staan nie! (69:30) Ek is 'n hulpelose mens, vol pyn, maar U, o God, sal my red en my beskerm. Lied: ( sittend ) 512 Nader, my God, by U ( Gemeente begelei deur orrel ) 2. U ken my angs en vrees, U staan my by. U lei my deur u Gees ; maak my weer vry. U Woord verseker my : Nader, my God, by U, nader, my God, by U, nog naderby. STIL GEBED 8

Lied: 519 Wees stil en weet: Ek is die Heer ( Voorsanger ) 3. Wees stil en weet : Ek is die Heer. Kom bring na My jou kommer en vrees. Ek sal vir jou 'n toevlug wees. STIL GEBED HANDELING Vrou gaan haal die objek by die voete van die kruis, maak dit oop en plaas dit by die Bybel. Ons word in ons lewens bevry en verlos deur God en God praat met ons deur die kruis, maar ook deur Sy Woord en Sy sakramente. Dus word die objek by die Woord en sakrament geplaas as belydenis dat ons aan U alleen behoort. Ons bely dat U ons gered het en dat alleen uit U hand van genade lewe. Genadeverkondiging: ( staande ) Voorganger: Hiermee verkondig ek aan julle volkome vergifnis van sonde in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees. Amen. Gemeente: Aan God die dank! Ons sondes is vergewe. 9

*u kan maar sit STIL GEBED Skriflesing: ( Voorganger ) (69:31) Dan sal ek die Naam van God besing, Hom met 'n danklied prys. (69:32) So 'n offer is vir die Here verkiesliker as selfs 'n volmaakte offerdier. (69:33) Die verdruktes sal my lied hoor en bly wees, dié wat by God hulp soek, sal moed skep, (69:34) want die Here slaan ag op die armes, Hy vergeet nie sy mense wat gevangenes is nie. (69:35) Laat hemel en aarde Hom prys, die see met alles wat daarin wemel. (69:36) God sal Sion red en die stede van Juda herbou. Sy volk sal daarin woon en die land besit. (69:37) Die nasate van God se dienaars sal dit erf en dié wat sy Naam liefhet, sal daarin woon. 10

Lied: ( staande ) 512 Nader, my God, by U ( Gemeente begelei deur orrel ) 1. Nader, my God, by U, nog naderby. U is om Christus wil Vader vir my. U liefde bly my by - nader, my God, by U, nader, my God, by U, nog naderby. *u kan maar sit STIL GEBED Lied: 519 Wees stil en weet: Ek is die Heer ( Voorsanger ) 4. Wees stil en weet : Ek is die Heer. Bly waak en bid ; volhard in geloof. Ek is by jou soos Ek beloof. 11

HANDELING Vrou vat die viool en speel wees stil en weet: Ek is die Heer. God is die Een wat ons bevry en ons verlos. Daarom moet ons oorgaan in lof en dank. Die vrou speel met haar viool as simbool van lofprysing en as simbool van bevryding. Sy t die waarde ontdek van wat beteken om uit die hand van God te leef en dat daar vreugde en vrede by God is. Mag u besef dat daar vrede en vreugde by God is. Mag u dit ervaar. Lied 492 ( staande ) 492 In U is vreugde ( Gemeente begelei deur orrel en viool ) 1. In U is vreugde, vrede en vreugde, Jesus Christus, U is Heer. Ons weet in lyding, U gee bevryding, U bly steeds ons lofsang, Heer. U breek die bande van skuld en skande, U wat vergewe, U laat ons lewe, in U is vreugde. Halleluja! Ons vrees geen dood meer, U is ons hoop, Heer. Ons bly behoue en in vertroue sing ons ons vreugde. Halleluja! 2. Heer, U bring vreugde, vrede en vreugde, ons is nou geen sondaars meer. Ons is oorwinnaars, meer as oorwinnaars, deur die liefde van ons Heer. 12

Niks laat ons bewe, geen dood of lewe, engele, kragte, of vreemde magte - ons is oorwinnaars. Halleluja! Niks wat ons ly nie, niks kan ons skei nie - skei van U, Here. Ons sing U ere. U is ons vreugde. Halleluja! *u kan maar sit STIL GEBED Seën: ( staande ) Voorganger: Die ewige God is ons skuilplek. Gemeente: Sy arms is altyd onder ons. (n.a.v. Deut. 33:27) Voorganger: Die genade van die Here Jesus Christus en die liefde van God en die gemeenskap van die Heilige Gees sal by julle almal wees Gemeente: Amen. Amen lied: 13