Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Vergelijkbare documenten
Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

Tema 2: My liggaam Week 4, 5 en 6

Abu Ali tel sy donkies

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Musiek. Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Musiek

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek / Dans

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Staan weg van die randsteen as jy staan en wag vir n bus.

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek. Speelgoed. praat.

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek. Speelgoed. praat.

Notas: Voorbereiding Lees: 1 Korinthiërs 3: Doelstellings en inhoud. Internetverwysings of aanvullende materiaal. Leermateriaal en hulpbronne

Samantha en die pienk vlieënde piering. [Type the document subtitle] Ons sintuie: Luistervaardighede

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Jy kan nou kyk hoeveel jy kan onthou van Termyn 2. Jy mag nie jou handboek gebruik nie. 1. Noem drie dienste van die munisipaliteit.

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

Jasper met sy lyf loop voor. Dan volg Anton met sy bene en laaste kom Ben met sy voete. Die hond jaag die kat in die boom, voor die huis.

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

(medisyne) in hul water en kos gemeng om hulle te immuniseer en ook wanneer hulle n siekte het. Troeteldiere moet skoon en netjies gehou word.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Wat gebeur hier? Vertel vir jou maat.

Wie is ek? TEMA MAANDE

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Samantha en die pienk vlieënde piering. Luistervaardighede

diere (Gen. 1: 26). Dit beteken ook dat ons hulle sal bewonder en bewaar.

skarnierskilpad verkleurmannetjie koggelmanders

Diererympies. Luister en praat: Raaiselrympies. 1. Dié diere het lang nekke met sulke groot bruin vlekke.

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

Fanie en die vuilgoedblikke

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Een oggend sê pappa: Kom ons gaan hou piekniek by die dam. Al die kinders roep: Ja pappa, ons hou van piekniek. Dan moet almal help, sê Pappa.

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Antonieme en sinonieme

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

Miershoop-oonde en gate in grondwalle is ook gebruik om brood in te bak. oond gemaak word, behoorlik kan trek. Die kole word uitgekrap as die oond

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Jakkals lê eendag heerlik en

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Direkte en indirekte rede. Naam:

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Wat leer ons die week in Graad R? Kwartaal 2 Week 9

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

IETS UIT NIKS: GOD HET ALLES GEMAAK

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Migrasie: voëls wat trek

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

Die brief aan die Filippense

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

6. Die Weer: natuurverskynsels

Lees en Leesgereedheid

gebruik nie. TOTAAL Waar het die eerste biblioteek in 1761 geopen in SA? (1) 5. Benoem die skrif wat blinde mense gebruik om te lees.

8.1.2 Diere. Diere en die mens. Dankie vir sade!

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

10 Die bou van n plant

vragmotors, trekkers, ensovoorts. Dra oorpakke en veiligheidskoene.

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek / Dans

Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi!

Om te onderskei tussen herbivore, karnivore en omnivore

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS

die kinders om te sien. Luister na al die raaiskote.) Jy kan vir hulle leidrade gee soos: Ek is n insek; ek hou van appels; jy kant van die letter.

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

OEFENPROGRAM DESEMBER Ons wil u vra dat u sal help dat u kind fiks word gedurende die vakansie. Hier is n voorgestelde program wat u kan volg.

Belangrik om te onthou: Die kamp is in die woestyn. Sonbrandmiddel, n hoed, gemaklike skoene, ou klere en WATERBOTTELS is noodsaaklik.

Les Plan Vier. Voeding

Tema 8: Mense wat ons help

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Toe God alles gemaak het

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

Toe God alles gemaak het

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

Kyk nou hoeveel jy van Kwartaal 3 kan onthou. Jy mag nie in jou handboek kyk nie. 1. n Seekoei eet ongeveer kg gras per dag. (1)

Naam: Ek is Oupa Muis. Ek woon in n huis onder n groot struik. In my huis voel ek sommer tuis.

Plantstruktuur en Plant Voedsel

4. Sarie het hoë koors en die dokter sê sy het griep. Dink jy dit sal help as sy antibiotika drink?

Letterlike en figuurlike taalgebruik

Week 30: Hersiening. Doen die volgende omskakelings: Hoeveel 10c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2? Hoeveel 50c is daar R3,50?

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Transcriptie:

Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Plantetende diere (herbivore): Leef van blare en gras. Het geen oogtande nie. Graseters: Springbok, sebra, gemsbok, blouwildebees, klipspringer, steenbokkie Blaarvreters: Kameelperd, koedoe Vlakvark, bobbejaan, bosvark, ystervark Gras en blare: Olifant, rooibok, renoster, seekoei Vrugte en sade: Apies, eekhoring, bobbejaan Roofdiere: Jag en vang hulle eie prooi. Krokodil, jakkals, wildehond, leeu, luiperd, jagluiperd Aasdiere: Hulle eet die oorskiet van roofdiere: Jakkalse, aasvoëls, hiënas Werkkaart 4: Vul in: olifant, sade, vrugte, takke, blare, sebras, apies, springbokke, kameelperd, omnivore, herbivore, karnivore 1. Plantetende diere word genoem. 2. Vleisetende diere word genoem. 3. Plant en vleisetende diere word genoem. 4. n Dier wat blare vreet is. 5. Graseters is en. 6. eet graag vrugte en sade. 7. Die is die grootste landdier en vreet,, en. 25

Aktiwiteit 2: Musiek Leer die liedjie: Die Wildtuin Die Wildtuin 1. In die wildtuin is daar diere. Hul krioel soos regte miere. As besoekers kom is hul verstom en kyk na ons mensmaniere. 2. In die wildtuin kan ons rondry waar die wilde diere rondbly. Maar, ou vriend, pasop! Hou die bosse dop, die diere kan ver weg rond wei. Anna Rudolph Die Wildtuin Anna Rudolph In die wild- tuin is daar die- re. Hul kri- oel soos reg- te mie- re. As be- soe- kers kom, is hul ver- stom en kyk na ons mens ma- nie- re. 26

Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Opwarming: (5 minute) Die leerlinge staan regop en strek hulle spiere. Begin by die nek, dan die skouers, arms, middel, bene en voete. Leerlinge begin stadig stap, dan vinniger, draf, huppel, draf, vinnig stap, stadig stap, staan stil. Gooi en kolf van boontjiesak Leerlinge verdeel in twee groepe weerskante van die veld of saal. Albei groepe staan op n beginstreep met n boontjiesak en kolf of opgerolde koerant. moontlik vorentoe, hardloop agterna en slaan dit met die kolf of koerant terug na die beginstreep. Bons, gooi en vang van n bal Leerlinge verdeel in twee groepe. Elke groep maak twee rye wat na mekaar kyk, staan sowat 5 meter uitmekaar. Leerling nommer 1 bons bal na maat aan die oorkant. Die maat vang die bal en gooi dit na leerling nommer 2 in die oorkantste ry. Die span wat eerste klaarmaak is die wenners. Ontspanningsaktiwiteit: (2 minute) Leerlinge lê in n gemaklike posisie op die vloer met hul oë toe. Speel kalm Barok-musiek. Gee volgende instruksies: Raak met jou linkergroottoon aan jou regterknie. Raak met jou regterhand aan jou linkeroor. Herhaal. 27

Dag 2 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Leerlinge bring hul eie prente van wilde diere. Voorsien elke leerling van n plastiek sakkie (houer) met die volgende naamkaarte: herbivore, karnivore, omnivore. Leerlinge sorteer die prente onder die regte opskrifte. Aktiwiteit 2: Musiek Leer die res van die liedjie: Die Wildtuin A Rudolph 3. Bobbejane, ape, bokke hulle hardloop rond in troppe. Hoor hoe brul n leeu. Die ape skreeu en kyk net hoe vlug die bokke. 4. Hier is nou n groot kameelperd, kyk sy lang nek en kwasstert. Hoor net wat hy sê die diere lê. Daar waar die kwêvoël kwê kwê. Aktiwiteit 3: Drama Dramatiseer met dieremaskers Voorbeeld: Leeu: Kameelperd: Leeu: Kameelperd: Haai, kameelperd, met jou lang nek, wat eet jy? Ek eet heerlike, sappige blaartjies wat ek bo van die boom afpluk. Hoe drink jy water met sulke lang bene? Baie maklik. Ek gaan staan net wydsbeen by die watergat. 28

Aktiwiteit 4: Liggaamlike opvoeding Opwarming: (5 minute) Herhaal n paar keer. Bons en vang Verdeel die klas in twee groepe. Elke groep staan in n ry. Een leerling van elke groep staan ± 3 meter verder met sy gesig na die groep toe. Plaas n hoepel tussen die leerling en die res van die groep. Dié leerling bons nou die bal in die hoepel na die voorste leerling in die groep. Hy vang die bal, gooi dit terug na die leerling wat die bal gegooi het en gaan staan dan agter in die ry. Die leerlinge wat almal klaar beurte gehad het, gaan sit. Die groep wat eerste sit, is die wenners. Ontspanningsaktiwiteit: (2 minute) Leerlinge lê op hulle rûe en ontspan. 29

Dag 3 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Voorkoms van verskillende diere Leeus: die prooi. Seekoeie: Leef in die water en het baie klein oortjies. Hulle het lang, skerp voortande en loop onder op die bodem in plaas van swem. Krokodille: Lê op die oewers van riviere in die son en bak. As hulle hul prooi gewaar, skarrel hulle vinnig in die water in. Hulle het kragtige sterte en baie tande. Jagluiperd: Kan baie vinnig hardloop (100 km/h) en het n klein koppie. Hulle het twee opvallende traanmerke onder die oë. Jagluiperds is slank gebou en het nie intrekbare kloue soos ander katspesies nie. Skuilings van wilde diere Rotse en kranse: dassie, bobbejaan, klipspringer. Oop veld: leeu, springbok, sebra, renoster, buffel. Skaduryke bome: rooibokke, ape, kameelperd, olifant, koedoe. In of naby water: seekoei, krokodil, waterbok, otter. Gate in die grond: meerkat, muishond, erdvark, springhaas. Werkkaart 5: Diere se slaapplekke Verbind die dier met sy slaapplek en kleur die prente in: 30

Aktiwiteit 2: Musiek taa aa (pappa beer) (klap hou) 1, 2 tellings taa (mamma beer) (klap) 1 telling ta te (baba beer) (2 vinnige klappe) ½ telling rusteken (hande wys) 1. Klap, klap, klap, hande wys, klap, klap, klap hou taa taa taa sa taa taa taa aa 2. Piet Kok ke - wiet sing in die riet taa ta te taa sa taa ta te taa sa 3. kyk hoe fraai! A pies speel as paai taa taa taa sa ta te ta te taa sa Leerlinge klap en sê woorde. Leerlinge klap met ritmestokkies of tolletjies en sê Franse tydname byvoorbeeld taa. 31

Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Opwarming: (5 minute) Verdeel die klas in pare. Elke paar het een tennisbal. Leerlinge neem die bal, gooi dit in die grond in (bons), die teenoorgestelde leerling vang dit en bons dit weer terug. Herhaal tien keer. Ratsheid Verdeel die klas in twee spanne wat aantree en na mekaar kyk. Elke span het een sagte bal. Die doel is om die bal na die ander groep se bene te gooi. Sodra iemand raak gegooi word, is hy uit. Leerlinge mag slegs onder die middel mik, anders is hulle uit. Indien iemand die bal vang, is die persoon wat die bal gegooi het uit. Die eerste span met leerlinge wat nog staan, is die wenners. Ontspanningsaktiwiteit: (2 minute) Leerlinge lê op die grond en moet hulle tone saamtrek. Doen dit twee keer. Raak nou met tone aan die grond. Doen dit twee keer. 32

Dag 4 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Storie: Hasie en Skilpad se Karoo-resies Dit was n baie warm somerdag in die Klein-Karoo. Teen die namiddag, voor die son begin sak, kom die diere een na die ander uit hulle skuilplekke. Hasie lê met sy rug teen n boomstam toe hy vir skilpad sien verbykom. Ha ha, lag hy, kyk wie kruip hier verby. Ou miskruier, stadige harmansdrup, koggel hy ou Skilpad uit. Toe gebeur iets wat Hasie se twee ore laat regop spring. Skilpad steek sy plooinek gehad. Ons sal sien wie is die vinnigste, ek of jy. Die dag na volmaan hardloop ons resies. Ons wegspringplek is die noem-noembos, al met die rantjie langs tot by die boerboonboom. Volstruis sal die skeidsregter wees. Hasie is eers verstom, maar toe begin hy lag. Hie hie, hoor hier! skreeu hy die ander diere wakker. Die lafste grap. Skilpad gaan teen my, Hasie Dansvoet, resies hardloop. In n japtrap het al die diere van die resies gehoor en gerol van die lag. Die dag met die resies toe Hasie ewe windmakerig by die noem-noembos opdaag, wag Skilpad al lankal op hom. Toe klap Volstruis sy vlerke drie keer wap-wap-wap en die resies begin. Hasie word n vaal strepie soos hy hardloop. Hy kyk om en sien daar ver agter hom kom Skilpad aangesukkel. Hy gaan sommer nou hier onder die boom gou n uiltjie knip. Toe hy wakker skrik sien hy Skilpad n entjie voor hom. Hy skiet weg soos n pyl uit n boog, verby Skilpad. Toe begin hy weer lag. Ag, hy t verniet geskrik, maar daar sien Hasie n polletjie haasgras en dis iets wat n haas nie kan laat staan nie. Vir een of twee bekke vol is daar baie tyd. Toe kraak daar n stem langs hom uit die kraalbos. Dit is katlagter, die babbelbekvoël. snorbaarde gaan aan t bewe en sy ore spring regop. Hasie hardloop dat dit klap. Hy nader die wenstreep. Die diere skreeu, maar hy kan nie mooi hoor wát nie. Hy sien hoe Volstruis skielik sy vlerke klap en toe, skuins voor hom, met al vier pote oor die wenstreep, krabbel Skilpad. Toe hoor Hasie die diere en katlagter skree: Skilpad, Skilpad is bobaas! Hoe dit gebeur het weet niemand nie, dis n Karoo-geheim! 33

Aktiwiteit 2: Musiek Leerlinge maak hulle eie ritmiese sinne met name van wilde diere, byvoorbeeld: Kro ko dil see koei jag lui perd leeu o li fant blou wil de bees Leerlinge probeer n rympie maak met notasie. Gebruik name van wilde diere, byvoorbeeld: Bob be jaan klim die berg Jak kals eet sy prooi Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Opwarming: (5 minute) Elke leerling moet n bal hê. Die leerlinge hou die bal in die linkerhand. Hou die bal op oogvlak en laat dit val. Voordat die bal aan die grond raak, moet hulle die bal vang. Elke leerling moet die bal vyf keer met elke hand hanteer. Verdediging Verdeel die klas in twee spanne. Elke span het n doelhok (kartondoos) aan weerskante van die veld. Trek lootjies om te bepaal watter span die bal eerste gaan kry. Leerlinge staan verspreid oor die veld. Span A se maats moet nou vir hul maats die bal gooi, terwyl span B verdedig en die bal probeer afneem. Indien n leerling n bal vang, moet hy of sy op beide voete stilstaan voor die bal uitgegooi mag word. Die leerlinge moet die bal in hul doelhok (kartondoos) probeer gooi. Die span met die meeste doele wen. Ontspanningsaktiwiteit: (2 minute) Leerlinge lê in n gemaklike posisie met hulle oë toe. Gee instruksies: Sit jou regterhand op jou maag. Sit jou linkerhand op jou kop. Raak met jou regterhand aan jou regteroor. Raak met jou linkerelmboog aan jou regterhand. 34

Dag 5 Aktiwiteit 1: Drama Dramatiseer die storie: Hasie en Skilpad se resies Hasie: Ha-ha! Kyk wie kruie hier verby. Hasie: Jy is n regte ou miskruier. Skilpad: Ek daag jou uit vir n resies, dan sal ons sien wie die vinnigste is. Hasie: Hie-hie-hie, hoor hier al julle diere. Skilpad gaan teen my resies hardloop! Skilpad: Ja, julle het reg gehoor. Volstruis gaan die skeidsregter wees. Aktiwiteit 2: Kuns Maak wilde diere van klei. Maak wilde diere van pypskoonmakers. Maak wilde diere van n toiletrol, kurk, bottelproppe en pypskoonmakers Kameelperd: Leerlinge kan kleimodelle maak van n kameelperd. is. Help leerlinge wat sukkel. Bok: Leerlinge kan klei, toiletrolbuise en stokkies gebruik om modelle te maak. Help leerlinge wat sukkel n Luiperd: Toiletrolbuis Eierhouer (sny bene uit) Stywe papier vir gesig Krambinder Sker Viltpen Dik swart en geel verf (kolle) 35