Jesaja sien die Toekoms

Vergelijkbare documenten
Goeie Konings, Slegte Konings

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

n Tempel Leier besoek Jesus

Jona en die Groot Vis

Van Vervolger tot Prediker

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Toe God alles gemaak het

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Simson, God se sterk Man

Toe God alles gemaak het

Bybel vir Kinders. bied aan. Totsiens Farao!

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Man van Vuur

'n Man gestuur deur God

Jona en die Groot Vis

Die Kerk se Geboorte

God eer Josef die slaaf

Welkom by Die Storie God se storie

Van Vervolger tot Prediker

Die Groot Muur van Nehemia

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 24 van 60.

Petrus en die Krag van Gebed

Pragtige Koningin Ester

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Elisa, Man van Wonderwerke

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

Baie welkom by vanoggend se erediens

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Paulus se Verbasende Reise

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

OPENBARING 5:5 HK Sondag 48

21. Glo maak soms seer Jesaja 6

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Die Groot Gebod dennis de wet

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Paulus en sy vriende vertel ander van God

D O O P. Die doop van bekeerlinge is n kardinale deel van ons redding, wat ons nie kan uit die weg stoot of verontagsaam nie.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

JESAJA ZIET IN DE TOEKOMST

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels. Leierskap Strukture

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society

Ons hoor hulle het in die land Kanaän gaan woon. (kaart) Kanaän Egipte.

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees?

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

6. Ek glo in Jesus Christus Johannes 3:16-18 en Matteus 1:18-25

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

1 Johannes 5: /03/2014

Les 2 vir 13 Oktober 2018

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

14. Ek glo my sondes word vergewe 1 Johannes 1:5 2:2

En dadelik het daar iets soos skille van sy oë afgeval, en hy kon onmiddellik weer sien; en hy het opgestaan en is gedoop.

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

Het jy al jou kruis opgeneem Die Besluit

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

n Kind, Jesus, word gebore en word groot (2)

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

n Dubbele kruis-belydenis

Ontmoeting 13. roomystokkies plak.)

Kersliedere. Jesus is die Ewige Lig!

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek

Eerder bang Jan as dooie Jan, of eerder dooie Jan as bang Jan?

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2

Preek Romeine 1:16-17

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Transcriptie:

Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms

Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org 2013 Bible for Children, Inc. Lisensie: U het die reg om hierdie stories te kopieër en te druk maar u mag dit nie verkoop nie.

Jesaja was 'n profeet. Sy werk was om mense te vertel wat God sê. Die mense wou nie altyd God se Woord hoor nie, maar Jesaja het nooit Agas afgewyk van God nie. Hiskia Jotam Ussía

Jesaja het die Woord verkondig gedurende die heerskappy van vier verskillende konings. Agas Hiskia Jotam Ussía

Koning Ussia het die land van Juda regeer uit die stad Jerusalem. God het Ussía geseën want hy het gedoen wat reg was in die oë van die HERE. Maar Ussía het trots geword en opgehou om God te gehoorsaam. Hy het melaats geword en het alleen geleef totdat hy gesterf het.

Koning Ussia was koning vir meer as 60 jaar. Toe hy dood is het sy seun Jotam sy plek ingeneem en hy het sewentien jaar lank regeer. God het Jotam geseën omdat hy geluister het na wat God gesê het deur Jesaja en die ander profete.

Koning Jotam se seun was Agas. Agas was twintig jaar oud toe hy koning geword het en hy het sestien jaar in Jerusalem regeer. Agas wou nie luister na God nie. Hy het afgode en valse gode aanbid en veroorsaak dat baie van God se mense dieselfde gedoen het.

Hoewel Jesaja hom gewaarsku het, wou Agas nie luister na God se waarskuwings. Hy is oorlede toe hy slegs 35 jaar oud was.

God het die volgende koning, Hiskía geseën, want hy het al die drekgode en valse gode verwyder. Hy het gebid tot die ware God. Wanneer 'n vyandige leër Juda aangeval het, het Hiskia geweet dat sy weermag te swak was om te wen. Hy het Jesaja gevra om te bid vir God se hulp.

Jesaja het hierdie boodskap aan die Koning gestuur. Dit is wat die Here sê: Moenie bang wees vir die vyand... Ek sal hom laat val... Kort daarna het God die vyand leër laat trek sonder om teen Hiskia te veg.

Hoewel mense om hom nie veel aan God gedink het nie, het Jesaja baie oor Hom gedink. Een dag het hy 'n visie gekry.

Dit is soos 'n droom al is jy nie aan die slaap nie. In die visie het Jesaja gesien hoe glorieryk en heilig die Here is.

"Wie sal Ek stuur?" het God gevra in die gesig. "Hier is ek. Stuur my," het Jesaja geantwoord. Hy was bereid om te doen wat God vra en te gaan waar God hom stuur.

Jesaja het miskien gedink God sal hom ver-weg stuur na mense wat nog nie van God gehoor het nie. Maar nee, God het dit nie gedoen nie.

God het vir Jesaja gesê om met sy eie mense in sy eie land te praat. Hy moes aan hulle sê dat God kwaad was oor hulle sonde.

Daar was ander dinge wat Jesaja die mense moes vertel - wonderlike dinge oor 'n Persoon wat 'n sterk redder sou wees en kom om hulle te verlos van sonde en van al hulle vyande.

Die Joodse mense het hierdie Persoon die Messias genoem. Selfs al het hulle verwag dat God die Messias sal stuur het baie mense geleef asof Hy nooit sal kom nie.

Al die dinge wat Jesaja gesê het oor die Messias is geskryf in sy boek. Alhoewel hy hierdie dinge geskryf het honderde jare voor dit gebeur het, sal alles wat Jesaja gesê het oor die Messias waar word.

Jesaja het gesê dat God self n teken sal gee. Hy het gesê: Kyk, die maagd sal 'n seun baar en hom Immanuel noem. Die mense het geweet Jesaja praat van God se Messias, omdat 'n vrou nie 'n maagd kan wees en 'n kind kan baar nie. Die naam Immanuel beteken God met ons!

Vir ons 'n Kind gebore, aan ons is 'n Seun gegee; en die heerskappy sal op Sy skouers wees. Hy word genoem: Wonderbaar, Raadsman, Magtige God, Ewige Vader, Vredevors. Jesaja was seker dat God se beloftes waar sou word. Hy het gepraat asof dit alreeds gebeur het. Dit word genoem profesieë.

Jesaja het gesê dat die Messias groot sou wees en groot dinge sal doen. God het ook aan Jesaja gesê om aan die mense te sê dat die Messias sou ly en gedood sou word. Jesaja het dalk gewonder hoe die Messias groot en sterk kan wees en ook swak en beseer kan word. Maar Jesaja het nie geargumenteer met God nie hy het net herhaal wat God vir hom gesê het om te sê. God sal sorg dat sy profesieë waar word.

Die Messias sou kom - nie net vir die Joodse volk nie. God het vir Jesaja gesê dat die Messias sou 'n lig van die nasies wees. Nasies is al die mense in die wêreld wat nie Jode is nie. God is lief vir almal en Sy Messias sal kom om almal te seën en redding bring tot in die uithoeke van die aarde.

Jesaja sien die Toekoms n Storie uit God se woord, die Bybel, soos gevind in Jesaja 1, 6, 7, 9, 53 Die lees van die Woord gee lig. Psalms 119:130

Die Einde

Die Bybel storie vertel ons van ons wonderlike God wat ons gemaak het en wat wil he dat ons Hom sal leer ken. God weet ons het verkeerde dinge gedoen, Hy noem dit sonde. Die straf vir sonde is die dood, maar God het ons so lief dat hy sy Seun, Jesus vir ons gestuur het wat vir ons sondes aan die kruis kom sterf het. Jesus het opgestaan uit die dode en opgevaar na die Hemel! Wanneer jy in Jesus glo en Hom vra om jou te reinig van al jou sonde, sal hy dit doen! Hy sal saam met jou stap deur die lewe, en jy sal vir ewig lewe saam met Hom. As jy glo dat dit die waarheid is, se die volgende vir God: Liewe Jesus, ek glo dat U God is, en mens geword het om vir my sondes te kom sterf en nou vir ewig lewe. Kom stap asseblief saam met my deur my lewe en vergewe my my sondes, sodat ek n nuwe lewe kan he, sodat ek eendag saam met U vir ewig kan lewe. Help my om vir U te luister en gehoorsaam te wees, sodat ek vir U sal lewe en U kind genoem kan word. Amen Lees die Bybel en praat met God elke dag! Johannes 3:16