NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Vergelijkbare documenten
Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tydsduur: 3 uur

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

EKURHULENI NOORD DISTRIK

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.

1.1 Los die onderstaande korrek op tot TWEE desimale plekke waar nodig: 1.1.1

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V1

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 WISKUNDE

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel I Rekord eksamen Punte

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

ALGEMENDE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 9

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDE V1

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Funksies en Grafieke: Eksponensiële funksies *

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V1

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

MEMORANDUM VRAESTEL 1

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

Gr 9 Wiskunde: Inhoudsarea 2 Patrone, Algebra & Grafieke

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 2: Golwe, klank en lig

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDE V1

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 WISKUNDE V1

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

CAMI EDUCATION. Graad 12 Vraestel II Rekord eksamen Punte. Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

GRAAD 11 NOVEMBER 2009

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE MEMORANDUM

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 5 WISKUNDE TOETS DISTRIK

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS

WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: *3WISK*

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDE V2 MEMORANDUM

1. Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld..

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 WISKUNDE V2

JUNIE EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x

HOËRSKOOL ALBERTON WISKUNDIGE GELETTERDHEID

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

EKSAMENVRAESTELLE PATRONE EN RYE [26]

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Transcriptie:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 MODEL 01 PUNTE: 100 TYD: hours Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

Wiskunde/V1 DBE/01 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word. 1.. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord AL die vrae. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling van jou antwoorde gebruik het, duidelik aan. Volpunte sal NIE noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word NIE. Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. Skryf netjies en leesbaar.

Wiskunde/V1 3 DBE/01 VRAAG 1 1.1 Vereenvoudig die volgende uitdrukkings volledig: 1.1.1 m nm 6mn n 1.1. 3 x 1 4x 3x 1 x x 1 4x 1 (5) 1. Faktoriseer die volgende uitdrukkings volledig: 1..1 6x 7x 0 1.. a a ab b () 1.3 Bepaal, sonder die gebruik van 'n sakrekenaar, tussen watter twee opeenvolgende heelgetalle 51 lê. () 1.4 Bewys dat 0,4 5 rasionaal is. (4) [19] VRAAG.1 Bepaal, sonder die gebruik van 'n sakrekenaar, die waarde van x in elk van die volgende:.1.1 x 4x 1 5 4.1. 96 3x.1.3 R x 3S (). Los p en q gelyktydig op as: 6q 7 p 3 q p 5 (5) [13]

Wiskunde/V1 4 DBE/01 VRAAG 3 3.1 3x + 1 ; x ; 3x 7.. is die eerste drie terme van 'n lineêre getalpatroon. 3.1.1 Indien die waarde van x drie is, skryf die EERSTE DRIE terme neer. 3.1. Bepaal die formule van T n, die algemene term van die ry. () 3.1.3 Watter term in die ry sal die eerste wees met 'n waarde kleiner as 31? 3. Die veelvoude van drie vorm die getalpatroon: 3 ; 6 ; 9 ; 1 ;... Bepaal die 13 de getal in die ry wat 'n ewe getal is. [11] VRAAG 4 4.1 Thando het R4 500 in sy spaarrekening. Die bank betaal hom 'n saamgestelde rentekoers van 4,5% p.j. Bereken die bedrag wat Thando sal ontvang indien hy besluit om die geld na 30 maande te onttrek. 4. Die volgende advertensie is gepubliseer vir die aankoop van 'n fiets deur van 'n huurkoopkontrak vir die lening gebruik te maak: Koopprys R5 999 Deposito benodig R600 Terme van lening Slegs 18 maande, teen 8% p.j. enkelvoudige rente 4..1 Bereken die maandelikse bedrag waarvoor 'n persoon moet begroot om die fiets te betaal. (6) 4.. Wat is die totale bedrag wat aan rente betaal sal word vir die volle termyn van die lening? (1) 4.3 Die volgende inligting word gegee: 1 ons = 8,35 g $1 = R8,79 Bereken die randwaarde van 'n 1 kg-goudstaaf as 1 ons goud $978, 34 werd is. (4) [14]

Wiskunde/V1 5 DBE/01 VRAAG 5 5.1 Watter uitdrukking verteenwoordig die ingekleurde gedeeltes in die volgende Venn-diagramme, die BESTE? A B 5.1.1 (1) A 5.1. (1) 5. Noem watter van die volgende stel gebeurtenisse onderling uitsluitend is: (1) A B C Gebeurtenis 1: Die leerders in graad 10 in die swemspan Gebeurtenis : Die leerders in graad 10 in die debatspan Gebeurtenis 1: Die leerders in graad 8 Gebeurtenis : Die leerders in graad 1 Gebeurtenis 1: Die leerders wat Wiskunde in graad 10 neem Gebeurtenis : Die leerders wat Fisiese Wetenskappe in graad10 neem 5.3 In 'n klas van 40 leerders is die volgende inligting WAAR: 7 leerders is linkshandig 18 leerders speel sokker 4 leerders speel sokker en is linkshandig Al 40 leerders is of linkshandig of regshandig Laat L die stel van al die linkshandige leerders wees, en S die stel van al die leerders wat sokker speel. 5.3.1 Hoeveel leerders in die klas is regshandig en speel nie sokker nie? (1) 5.3. Teken 'n Venn-diagram om die gegewe inligting voor te stel. (4) 5.3.3 Bepaal die waarskynlikheid dat 'n leerder: (a) (b) Linkshandig is of sokker speel Regshandig is en sokker speel () [13]

Wiskunde/V1 6 DBE/01 VRAAG 6 Gegee: f ( x) 3 1 en g( x) x 4 x 6.1 Skets die grafieke van f en g op dieselfde assestelsel. (4) 6. Skryf die vergelykings van die asimptote van f neer. () 6.3 Skryf die definisieversameling van f neer. () 6.4 Los op vir x as f ( x) g( x). (5) 6.5 Bepaal die waardes van x waarvoor 1 g (x) 3. 6.6 Bepaal die y-afsnit van k as k(x) = g(x). () 6.7 Skryf die koördinate van die x- en y-afsnitte van h neer as h die refleksie van die grafiek van g om die y-as is. () [0] VRAAG 7 Die grafiek van f ( x) ax q is hieronder geteken. Punte A( ; 0) en B( 3 ;,5) lê op die grafiek van f. Punte A en C is die x-afsnitte van f. y B( ;,5) f C O A( ; 0) x 7.1 Skryf die koördinate van C neer. (1) 7. Bepaal die vergelyking van f. 7.3 Skryf die waardeversameling van f neer. (1) 7.4 Skryf die waardeversameling van h neer, indien hx ( ) f( x). () 7.5 Bepaal die vergelyking van 'n eksponensiële funksie, g(x) = b x + q, met waardeversameling y > 4 en wat deur die punt A gaan. [10] TOTAAL: 100