Les Plan Vier. Voeding

Vergelijkbare documenten
Inleiding Tot Die Jagluiperd

Les Plan Twee. Habitats

OpenStax-CNX module: m Diere is aangepas. Siyavula Uploaders

Inleiding Tot Die Jagluiperd

SLEUTEL VIR ANTWOORDE

Om te onderskei tussen herbivore, karnivore en omnivore

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Aanpassings. Les Plan Een HOE OM DIE LES AAN TE BIED

Antieke Egipte en die Nylrivier

FAKTORE EN VEELVOUDE

Tema 8: Mense wat ons help

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Inleiding tot Jagluiperd - Graad 5. Jou kat se naam:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

OpenStax-CNX module: m Die plant: blomme. Siyavula Uploaders

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Week 8. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram VOORGRAAD 1 Deur S. J. Cloete INHOUDSOPGAWE

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

Visuele Kuns: Kleur. Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 PERSOONLIKE EN SOSIALE VAARDIGHEDE 4 Module 1 5 VISUELE KUNS: KLEUR

2 nd Chances... Wiskunde

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Hoe kies n mens n troeteldier?

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

Direkte en indirekte rede. Naam:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Abu Ali tel sy donkies

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Jakkals lê eendag heerlik en

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

Fase 1: Die beskikbare opsies Klik op die volgende plekke: Stap 1: Stap 2: Stap 3: Vul die Name - en die Description -veld vir die klikker in.

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Hoe lyk die grafiek van y = x 2 4?

Lees en Leesgereedheid

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: *3WISK*

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE

Les Plan Drie. Aanpassings

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

BYLAE 6.8 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 8. Lekker Suur Soet Bitter Brand Frank Suurwurms Jellieboontjies Pepermente Liquorice Gekleurde sjokolade

7. Lengte en breedtelyne

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

onderskeid tussen verskillende kunsvorme

Om materiaal te weef

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x

Vlotheid en intonasie

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne:

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

PRESTASIE- BESTUUR-2015 HANDLEIDING

Transcriptie:

Les Plan Vier Voeding KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: Identifiseer en los probleme op op 'n manier wat getuig daarvan dat kritieke en vindingryke denke gebruik is om verantwoordelike besluite te neem. KU #3: Organiseer en bestuur jouself en jou aktiwiteite op 'n verantwoordelike en effektieke wyse. LEER UITKOMSTE LU #2: Die leerders sal kennis dra van, en in staat wees om wetenskaplike, tegnologiese en omgewings kennis te interpreteer en aan te wend. Sub-vaardighede: Waarneem en inligting herroep Verstaan en gebruik inligting Sorteer en Klassifiseer Voorspellings maak ASSESSERINGS STANDAARDE Herroep betekenisvolle inligting Kategoriseer inligting HOE OM DIE LES AAN TE BIED Hersien die volgende terme: karnivore, omnivore en herbivore. Verduidelik die verskillende tipes tande en hulle verskillende funksies deur gebruik te maak van die sketse wat op die volgende bladsy gevind kan word. Kiestande (M) & Voorkiestande (P) - maal Slagtande (C) - skeur / stukkend maak Snytande (I) - sny Laat die leerders kyk na die sketse van die verskeie skedels op die Skedel Bladsy. Probeer om regte skedels te kry (dit kan moontlik geleen word by die plaaslike universiteit of museum). Vra die leerders om na die verskillende skedels te kyk en te raai wat hulle eet deur na hulle tande op te let. Kan hulle slagtande sien? Die leerders moet nou die skedels in die regte kategorieë plaas op grond van wat hulle sien en redes aanvoer vir hulle besluite. Gee hulle 10-15 minute. (Vra die leerders om hulle antwoorde op 'n aktiwiteits vel neer te skryf - kyk na die voorbeeld op bladsy 33.) Verskaf die volgende voorbeelde aan die leerders waar die tandstelsels van 'n herbivoor, karnivoor en omnivoor aangedui is. Laat die leerders nou toe om wysigings aan die kategorieë aan te bring op grond van die nuwe inligting wat hulle bekom het. Vra die klas om met idees vorendag te kom oor die dier waaraan die skedel behoort en skryf die lys van diere op die bord neer. 29

Kiestande (Molars) Voorkiestande (Premolars) Slagtande (Canines) Snytande (Incisors) Slagtande (Canines) Voorkiestande (Premolars) Kiestande (Molars) TAND VOORBEELDE KARNIVORE 3 snytande, 1 slagtand, 4 voorkiestande, 2 kiestande aan een kant van die boonste kaak 3 snytande, 1 slagtand, 4 voorkiestande, 2 kiestande aan een kant van die onderste kaak OMNIVORE 2 snytande, 1 slagtand, 2 voorkiestande, 3 kiestande aan een kant van die boonste kaak 2 snytande, 1 slagtand, 2 voorkiestande, 3 kiestande aan een kant van die onderste kaak HERBIVORE 0 snytande, 0 slagtand, 3 voorkiestande, 3 kiestande aan een kant van die boonste kaak 3 snytande, 1 slagtand, 3 voorkiestande, 3 kiestande aan een kant van die onderste kaak 30

Onderwyser Skedel Bladsy Jagluiperd Bobbejaan Huiskat Hond Bok Perd Vark Mens Skaap Rooibok Gebruik die sketse hierbo en kyk of jy die spesiale tande kan vind wat die dier sal help om sy kos te eet. Verdeel die diere in drie tabelle op grond van hulle eetgewoontes wat dus ook sal aandui of die dier 'n karnivoor, herbivoor of omnivoor is. 31

Studente Skedel Bladsy Gebruik die sketse hierbo en kyk of jy die spesiale tande kan vind wat die dier sal help om sy kos te eet. Verdeel die diere in drie tabelle op grond van hulle eetgewoontes wat dus ook sal aandui of die dier 'n karnivoor, herbivoor of omnivoor is. 32

WERKSTUK - tande praat Naam van student: Klas: Jaar: Skedel # Dieët Kategorie Rede Nuwe Kategorie 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 33

WAARDEBEPALING Rubriek vir Tande Praat Werkstuk: 1 2 3 4 Die leerder was nie in staat om die tande te identifiseer nie en kon nie die dieëet of die kategorie klassifiseer waaronder die skedels verdeel moet word nie. Die leerder kon die tande identifiseer alhoewel die redes vir die klassifikasies nie altyd begrip vir die konsepte gewys het nie. Die leerder het die werkstuk voltooi en het goeie redenerings vermoë getoon in terme van die klassifikasies. Die leerder het verwagtinge oortref met innoverende redes vir die klassifikasies. 34