SKEPPENDE KUNSTE DANS ASSESSERINGSTAAK NOVEMBER 2014 GRAAD 9

Vergelijkbare documenten
Vraag 1: Musiek en Musiek Instrumente Beantwoord die volgende vrae: 1.1. Wat is die verskil tussen: a) Harmonie (1) b) Twee-deel harmonie (1)

Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae.

INSTRUKSIES EN INLIGTING

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

SKEPPENDE KUNSTE VISUELE KUNS ASSESSERINGSTAAK NOVEMBER 2014 GRAAD 8

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

OpenStax-CNX module: m Dans: Beweging * Siyavula Uploaders

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 7

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

FAKTORE EN VEELVOUDE

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2. Naam & Van:

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

Rolprente uit twee verskillende genres *

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

SKEPPENDE KUNSTE DRAMA ASSESSERINGS TAAK JUNIE 2015 GRAAD 8

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

AFDELING A: KEUSEVRAE

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SKEPPENDE KUNSTE VISUELE KUNSTE ASSESSERINGSTAAK JUNIE 2015 GRAAD 9

INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

Deelname aan klasbesprekings oor dans

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Ontwikkeling van die luistersiklus. n Hulpmiddel

Meganiese stelsels en beheer:

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 MUSIEK V2

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

8 Die mens in die ruimte

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

OEFENPROGRAM DESEMBER Ons wil u vra dat u sal help dat u kind fiks word gedurende die vakansie. Hier is n voorgestelde program wat u kan volg.

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

Tema 2: My liggaam Week 4, 5 en 6

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Les Plan Twee. Habitats

NKANGALA DISTRIK HALF JAARLIKSE ASSESSERING 2012 TEGNOLOGIE GRAAD 7 PUNTE : 100 TYD : 2UUR BLADSYE : 8

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

Notas: Voorbereiding Lees: 1 Korinthiërs 3: Doelstellings en inhoud. Internetverwysings of aanvullende materiaal. Leermateriaal en hulpbronne

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INDIVIDUELE AFDELING

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

INDIVIDUELE AFDELING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINASOCIAL SCIENCES

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Transcriptie:

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SKEPPENDE KUNSTE DANS BASIESE ONDERWYS EN OPLEIDING ASSESSERINGSTAAK NOVEMBER 2014 GRAAD 9 PUNTE : 50 TYDSDUUR : 1 UUR

INSTRUKSIES: 1. Alle vrae is verpligtend 2. Skryf duidelik en leesbaar VRAAG 1 Meervoudige keuse Kies die korrekte opsie (A, B, C of D) en skryf die korrekte opsie op die gegewe antwoordblad neer bv. 1.1 A 1.1. Die bekleding van ʼn danser; dit sluit items in soos kopbande, juwele, grimering of enige items wat die danser mag saam dra of selfs in die dans gebruik. A. Kostuum. B. Ritueel. C. Komposisie. D. Al die bogenoemdes. 1.2 Geometriese vorms is plat en simmetries, met ʼn baie gewone rand. Watter een van die volgende is nie deel van geometriese vorms nie. A. bokse. B. sirkel. C. Vier-kant. D. Driehoek. 1.3 Die rigting waarin ʼn horlosie se wysers beweeg staan bekend as: A. Stimulus. B. Esteties. C. Teen die klok. D. Kloksgewys. 1.4 Om ritme te skep deur gedeeltes van jou liggaam te gebruik as ʼn drom soos bv. jou borskas of bobeen staan bekend as A. Begeleiding B. Amateur. C. Liggaam beklopping. D. Vernuftig 2 Skeppende Kunste Gr:9 Assesseringstaak November 2014

1.5 ʼn Opvoering in musiek, wanneer ʼn groep saam sing terselfde tyd, dan sing hulle in n... A. Unieke/unikum. B. waarde. C. improviseer. D. harmonie. 1.6 Die agtergrond en geskiedenis van die dans se herkoms en hoe dit ontwikkel het. A. Organies B. Pionier. C. Oorsprong. D. Struikelblok. 1.7 Die vermoeë om regop te staan sonder om, om te val. A. Namaak B. gelyktydig. C. Kanon. D. Balans. 1.8 ʼn Suid-Afrikaanse dans wat in die myne ontstaan het A. Kiba dans. B. Makgakgasa dans. C. Gumboot dans. D. Pantsula dans. 1.9 Die algemene naam vir die ruggraat A. rugbeen. B. stuitjie. C. rugwerwels. D. kruiswerwel 1.10 Die postuur waar die kop en die liggaam in lyn is en jy staan gemaklik A. middel postuur. B dans postuur. C. lyn postuur. D. regop postuur. 3 Skeppende Kunste Gr:9 Assesseringstaak November 2014

VRAAG 2 Pas die korrekte term van Kolom A met die korrekte verduideliking in Kolom B bv. 2.1 A KOLOM A KOLOM B 2.1 Bewegings in die lug a. Gemoedstoestand, gevoel en toon 2.2 Arm swaai b. ʼn Ander woord vir kategorie, veral in verhouding met die kunsvorme soos musiek, drama, en visuele kuns 2.3 Opwarmings ritueel c. Wys jou in watter rigting om te beweeg 2.4 Dans konvensies d. Die verlaging van die hartklop terug na n neutrale beginpunt. 2.5 Afkoel e. Kode van gedrag, etiket en reëls 2.6 Hulpmiddele f. Die swaai van jou arms deur momentum te gebruik vanaf jou bolyf 2.7 Rigting g. Die ontwikkeling van krag en buigsaamheid in die enkels en voete 2.8 Genre h. Enige liggaamsbeweging waar die liggaam van die grond afgelig word bv. spring 2.9 Gemoed i. n Gefokusde, daaglikse oefening om die hartklop op te jaag en die bloedsomloop te verbeter 2.10 Voetopwarming j. Enige iets wat gespeel word om die dansers by te staan, musiek, sang, instrumentaal VRAAG 3 Beantwoord die volgende vrae deur te sê of die volgende WAAR of ONWAAR is 3.1 Om n solo te dans beteken slegs een persoon dans 3.2 Plekbepaling fokus op ʼn spesifieke plek/ spasie vir solank as moontlik voordat die fokus na ʼn ander spasie verskuif word 3.3 Klimaks beteken om iets oor en oor te doen 3.4 n lyn bring is wanneer die dansers almal teen dieselfde spoed dans 3.5 Bane toon die pad aan waar die beweging plaasvind 3.6 Spieëlbeelding beteken dansers doen dieselfde ding maar asof hulle in ʼn spieël kyk 3.7 Die tydsduur van beweging, hoe groot of klein die bewegings is 4 Skeppende Kunste Gr:9 Assesseringstaak November 2014

3.8 Om jou been te lig tot langs jou knie word aftree genoem 3.9 Teëgewig is wanneer een gewig ʼn ander uit balanseer 3.10 Groepdans is wanneer twee dansers saam optree VRAAG 4 Definieer die volgende dansterme: 4.1 Choreograaf (2) 4.2 In lyn bring (2) 4.3 Liggaamsdele isolasie (2) 4.4.Neutrale bewegings/gebare (2) 4.5 Swaartekrag (2) VRAAG 5 Beantwoord die volgende vrae 5.1 Noem TWEE lokomotoriese bewegings. (2) 5.2 Hoekom is dit belangrik om jou spiere gereeld te strek? (2) 5.3 Beskryf EEN oefening wat julle gedoen het as deel van julle opwarmings rituele vir dans (2) 5.4 Noem enige inheemse Suid-Afrikaanse danse (2) 5.5 Wat verstaan jy onder liriese beweging? (2) GROOT TOTAAL 50 5 Skeppende Kunste Gr:9 Assesseringstaak November 2014

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SKEPPENDE KUNSTE DANS MEMORANDUM NOVEMBER 2014 GRAAD 9 PUNTE : 50 TYDSDUUR : 1 UUR

VRAAG 1 MEERVOUDIGE KEUSE 1.1 A (1) 1.2 A (1) 1.3 D (1) 1.4 C (1) 1.5 D (1) 1.6 C (1) 1.7 D (1) 1.8 C (1) 1.9 A (1) 1.10 D (1) VRAAG 2 PAS KOLOM A BY KOLOM B 2.1 h (1) 2.2 f (1) 2.3 i (1) 2.4 e (1) 2.5 d (1) 2.6 j (1) 2.7 c (1) 2.8 b (1) 2.9 a (1) 2.10 g (1) VRAAG 3 3.1 waar (1) 3.2 waar (1) 3.3 onwaar (1) 3.4 onwaar (1) 3.5 waar (1) 3.6 waar (1) 3.7 onwaar (1) 3.8 waar (1) 3.9 waar (1) WAAR EN ONWAAR 3.10 onwaar (1) 2 Skeppende Kunste Dans Gr:9 Memorundam November 2014

VRAAG 4 DEFENISIES 4.1 Choreograaf- n Persoon wat n reeks dans pasies uitwerk. (2) 4.2 Oplyn gedeeltes van die ligaam gerig word met jou heupe oor jou kniee, en jou kniee oor jou tweede en derde tone (2) 4.3 Ligaamsdele isolasie- Om een gedeelte van jou ligaam te beweeg,waar die ander dele bewegingloos is (2) 4.4 Neutrale bewegings/gebare -Is n beweging wat die ligaam nie van posisie laat verander nie. Dit mag n daad wees waar jy willekeurig beweegings maak bv. Wanneer jy vir iemand waai om hulle te groet en jy gebruik slegs jou hande (2) 4.5 Swaartekrag- Is die krag wat ons aarde toe trek (2) VRAAG 5 5.1 Krul, buig, swaai, skop, draai (enige twee). (2) 5.2 Om jou spiere voor te berei,vir gewrig mobiliteit en om enige beseerings te verhoed (Enige relevante antwoord) (2) 5.3 Die leerlinge mag enige oefeninge beskryf wat hulle gedoen as deel van hul opwarimings rituele. (2) 5.4 Indlamu, dipepetloane, Tingabisa, Volkspele, Ingadla. (Enige inheemse danse) (2) 5.5 Dit is die bewegings wat musikale aanleg en emosies toon deur die beweging (2) GROOTTOTAAL 50 3 Skeppende Kunste Dans Gr:9 Memorundam November 2014