Dissipelskap. Daaglikse Bybel lees rooster. Maandag/ week 1

Vergelijkbare documenten
BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

MEKAAR-TEKSTE IN DIE BYBEL

Jesaja sien die Toekoms

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

BYBELSTUDIE OPENBARING LES 4 HOOFSTUK 1:9-13.

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

n Tempel Leier besoek Jesus

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Jesus Christus se opstanding maak ons lewens sinvol

Omgeegroepe Studiegids

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Jesus het aan Petrus gesê: "en as jy eendag bekeerd is, moet jy jou broeders versterk", net voor sy ontkenning (Lukas 22:32) Petrus vervul die bevel

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg

Van Vervolger tot Prediker

Het jy al jou kruis opgeneem Die Besluit

Bybelse Dissipelskap. Die Woord van God

Les 14: Entrepreneurskap

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Van Vervolger tot Prediker

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

D O O P. Die doop van bekeerlinge is n kardinale deel van ons redding, wat ons nie kan uit die weg stoot of verontagsaam nie.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

PSALM 40:9. Votum en seën. Psalm 89 : 3. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Deuteronomium 5:6-21 (AV 1933/53) Psalm 50 : 6, 7.

TEMA 7: N GEBED VIR DIE BIDDER Skriflesing: Joh 17: 9-23 Ef 3: (word aan die einde van de preek gelees)

n MAAND MET RUT 1-28 Augustus 2016 Week 1 Die skrywer van Rut is onbekend, al sê party bronne dat Samuel dit dalk geskryf het.

Die Kerk se Geboorte

Inhoudsopgawe. Voorwoord

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Welkom by Die Storie God se storie

Dankoffersondag met Nagmaal 4 November

Goeie Konings, Slegte Konings

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging

1 KORINTIËRS 13:12. Ook: Sb 18-8 (30) : 4, 5

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

Dit wat óns wil hoe óns wil leef en wil praat en selfs wil dink (dit weet ons almal) is baie kere baie anders as wat Gód van ons wil hê.

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees?

Preek Romeine 1:16-17

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Stephan Joubert skryf gisteroggend in sy Goeie Nuus rubriek in Beeld: Ek wil graag by Stephan aansluit en vir jou vra: hoekom soek jy vir Jesus?

FAMILIENUUS. Here, laat my lewe deur die Gees. MEI Want elkeen hoort in n geestelike gesin

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

Paulus en sy vriende vertel ander van God

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

'n Man gestuur deur God

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018

Tema: God gee die blydskap van die ewige lewe aan diégene wat in ons boodskap van Jesus Christus glo!

GETUIES IN DIE WERKPLEK

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

1 Waar ek vandaan kom

12. Ek glo in die Heilige Gees Johannes 16:5-7, 12-15

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

DIE BRIEF AAN FILEMON

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Die Here gee vir mense, wat oor Hom bly is, dit wat hulle harte begeer.

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR.

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

TEKS: Handelinge 2:39 HK 27:74. Die Here se belofte geld ook vir die kinders van gelowiges

Wie in die Here glo, vertrou Hom met die bestemming.

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

Die Here laat ons maai wat ons gesaai het

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

10. Ek is by julle Matteus 28:16-20

Sondag 20. Lees: Johannes 16:1-15

n Kind, Jesus, word gebore en word groot (2)

God laat alles Sy kinders se saligheid bevorder.

Transcriptie:

Dissipelskap Daaglikse Bybel lees rooster. Maandag/ week 1 Handelinge 1 : 1 14. Die belofte dat die Gees sou kom. 1. Selfs na 40 dae, waartydens Jesus sy opstanding bewys het en waartydens Hy oor die koninkryk van God gepraat het, het sy dissipels steeds 'n groot behoefte beleef: (sien ook Lukas 24: 44 53) Wat was hierdie behoefte? Wat moes hulle daaromtrent doen? Wanneer sou dit gebeur? Waarom was dit nodig? 2. In watter opsig was hulle idees omtrent die toekoms verkeerd? ( verse 6 8) Wat se soortgelyke foute kan ons vandag maak? 3. Hoe het hulle hulself vir die koms van die Heilige Gees voorberei?

Dinsdag /week 2 Handelinge 2 : 1 36 Die koms van die Gees. 1. Hoe kan ons vandag deur die Heilige Gees vervul word? Handelinge 2: 38; 5:32 Johannes 7: 37 39. 2. Hoe behoort die vervulling met die Heilige Gees in ons lewe te realiseer. Handelinge 2: 4, 11, 17 18 en 22 vervolgens. 3. Wat is die plek en die betekenis van "spreek in vreemde tale en ander geestelike gawes in terme van vol wees van die Gees. (vers 4 en vers 17 vervolgens) 4. Is die doop met (vervulling met) die Heilige Gees altyd iets wat na bekering plaasvind? Hoe kan ons (a) jong bekeerlinge en (b) ander Christene help wat voel hulle het "iets meer" nodig?

Woensdag / week 3 Handelinge 3 : 1 26 getuienis in Jerusalem. 1. Is dit altyd en onder alle omstandighede reg om genesing aan te kondig (of om te bid vir genesing), soos wat ons by Petrus sien? ( Handelinge 3: 1 10) Wat se deel behoort genesing vandag in die getuienis van die kerk te hê? 2. Daar is geen twyfel dat baie siek mense na Petrus geluister het nie, wat was egter die hoof dryfkrag van sy preek? 3. Wat kan ons hieruit leer?

Donderdag week 4 Handelinge 8: 1 25 getuienis in Judea en Samaria 1. Wat het hulle "gehelp" om Christus se opdragte te gehoorsaam in Handelinge 1: 8? 2. Wat kan ons hieruit leer van die Heilige Gees se leiding? 3. Wat kan ons leer uit Filippus se bediening? (Lees ook weer verse 26 40) 4. Hoe verduidelik jy die koms van die Heilige Gees na die bekering van hierdie Samaritane? ( 14 vervolgens)

Vrydag / week 5 Handelinge 28 : 16 31 getuienis tot by die uithoeke van die wêreld 1. Paulus wou al vir jare die evangelie na Rome bring. Wat kan ons hieruit leer omtrent God se werking in ons lewe as antwoord op ons gebede? 2. Hoe het Paulus teenoor die Joodse leiers omtrent Christus getuig? 3. Wanneer blyk sulke moed die regte ding te wees?

Saterdag en Sondag / week 6 1. Persoonlik a. Hoe kan ons voortdurend deur die Heilige Gees vervul wees? Wat is ons grootste struikelblokke en hindernisse? b. Wat doen jy op hierdie stadium, of kan jy op hierdie stadium doen, as getuie van Christus in jou omgewing, stad, en in die wêreld? 2. Korporatief a. Wat verhinder die Heilige Gees in ons gemeente? b. Hoe behoort ons te verwag dat die krag van die Heilige Gees in en deur ons gemeente sigbaar sal wees in die wêreld?

Besinning / week 7 Wat se probleme of tekortkominge beleef jy wanneer jy jou geloof met ongelowiges moet deel? (dui aan met 'n regmerkie of kruisie) Gee dan veral 'n aanduiding wat kan ons hieromtrent doen om jou te help? Byvoorbeeld Ek ken nie die boodskap ( Bybel) nie Ek het nie die vertroue dat die Christelike geloof altyd reg is nie Ek kan nie die antwoorde gee op al die vrae wat mense vra nie Ek vind dit moeilik om met mense oor my persoonlike geloof te praat Ek voel skuldig om "verpligtinge' op ander mense te lê 'n Mens verloor te veel vriende wanneer jy oor geloof praat Dit lyk nie vir so dringende saak nie om oor geloof te praat nie Ek voel skuldig om oor die nuwe lewe te praat terwyl my eie lewe self so 'n gemors is Ek het nie baie geleentheid om met nie Christene te praat nie Hulle vra nooit, so ek vertel hulle ook nooit Ek is bang om alleen met mense te praat, ek het iemand nodig om by my te wees Dit voel so onnatuurlik vir my Ek het nog nooit gesien dat Christelike getuienis smaakvol gedoen word nie, dit lyk altyd so on smaakvol en aanstootlik Ander... Verse om te leer :Johannes 7 : 37 39

Die liggaam van Christus en die gawes van die Gees Indien u aan 'n Omgeeroep/Bybelstudiegroep behoort moet u in die week voor die groep bymekaarkom die Bybelstudie deurwerk Maandag /week 8 1 korintiërs 12 : 1 11 Verskeidenheid van gawes 1. Hoe kan ons tussen ware en valse geestelike gawes onderskei? (verse 1 3) 2. Gee 'n kort definisie van elk van die geestelike gawes wat in verse 4 11 genoem word. Met ander woorde hoe sou u dit vir iemand anders verduidelik? 3. Dink u hierdie is die volledige lys van die gawes wat die Gees gee? Indien nie, watter gawes sou u byvoeg?

Dinsdag / week 9 1 korintiërs 12: 12 31 Julle is die liggaam van Christus 1. Hoe behoort ons mekaar se gawes te herken en die gebruik daarvan aan te moedig? (verse 12 25) 2. Probeer om die woorde van vers 26 in u eie woorde te sê. 3. Wat is die "beste" gawes vers 31 waarop ons, ons moet toelê/

Woensdag / week 10 Romeine 12 'n Lewende offer 1. Wat behoort ons te doen, as ons God se gawes tot sy eer moet gebruik? (verse 1 6) 2. Watter verdere gawes meld Paulus in verse 6 8? Probeer om dit in u eie woorde te sê. 3. In die praktiese opdragte van verse 9 21, wat vind u persoonlik die relevantste of die moeilikste of albei?

Donderdag / week 11 Efesiërs 4 : 1 16 Groei na Christus toe 1. Waarom is die eenheid wat die Gees tussen ons gesmee het so belangrik? ( verse 1 6) 2. Wat is nodig sodat die liggaam van Christus tot volwassenheid opgebou sal word? (7 16) 3. Maak 'n volledige lys van bogenoemde en bespreek in diepte

Vrydag / week 12 1 Korintiërs 3 Slegs God laat groei 1. Wat se probleme het die Christelike kerk ondervind en wat se soortgelyke probleme ondervind ons vandag nog? (1 9) Maak volledige lys van probleme. 2. Wat se soort beproewing/toets kan Christene verwag? 3. Wat beteken dit om met "goud, silwer en edelstene" te bou? (10 23)

Saterdag en Sondag / week 13 Persoonlike toepassing (a) Watter gawes gebruik jy in die gemeenskap van die gelowiges? (b) Vir watter gawes bid jy? (c) Hoe kan jy dié gawes ontwikkel? Korporatiewe toepassing (a) (b) Dink aan spesifieke Christene wie se gawes vir jou 'n verskil in jou lewe gemaak het? Noem hulle en dank God vir hulle. Hoe is ons gemeente na jou mening besig om volgens Efesiërs 4: 7 16 te ontwikkel?

Die groot opdrag Maandag / week 14 Matteus 28: 1 20 Gaan... 1. Wat se bewyse lewer verse 1 15 in verband met Jesus se opstanding op? 2. Wat is Jesus se posisie in die wêreld en in die kerk, as gevolg van sy kruisiging, opstanding en verheerliking? Matteus 28 : 16 18, Filippense 2: 8 11, Efesiërs 1: 20 23. 3. Wat beteken dit om "dissipels te maak"? 4. "Doop hulle" en "leer hulle" Watter rol behoort die Woord en die Sakramente in die "maak van dissipels" te speel?

Dinsdag / week 15 Markus 16: 9 20 Nog bewyse van Christus se opstanding (NB nie alle manuskripte het hierdie "langer slotgedeelte" van Markus se evangelie nie, ons lees dit egter omdat dit deel is van die kerk se tradisie, of dit nou volgens sommiges deel is van die 'ware" Woord van God of nie.) 1. Wat se verdere bewyse is daar volgens Markus 16: 9 20 vir die opstanding? 2. Hoekom dink jy was die 11 dissipels so stadig om te glo? 3. Watter plek behoort die doop te hê in die "prediking van die evangelie"? Sien hier ook 1 korintiërs 1: 13 17. 4. Van wat se betekenis is die tekens waarvan Markus 16: 9 20 melding maak vir die hedendaagse evangelisasie? Markus 16: 17 20; Romeine 15: 18 vervolgens.

Woensdag /week 16 Lukas 24: 44 53; 1 Korintiërs 15: 1 11 Julle is getuies. 1. Wat is die kern van die geloof wat ons red? (lees beide Skrifgedeeltes) 2. Wat beteken dit om 'n getuie vir Christus (Handelinge 1: 8) of 'n getuie "van hierdie dinge" te wees? 3. Wat is die waarde van persoonlike getuienis? (1 Korintiërs 15: 6 11)

Donderdag /week 17 Korintiërs 5: 10 21 Motivering 1. Maak 'n lys van minstens vyf motiewe in evangelisasie in hierdie Bybel gedeelte. Lees hierdie verse baie deeglik en kyk wat jy hieruit kan leer. Skryf enige gemene delers of enige opvallende gedagtes neer. Spandeer genoeg tyd aan hierdie gedeelte, moenie jaag nie.

Vrydag /week 18 1 Korintiërs 9 : 15 27...om soveel mense as moontlik vir Christus te wen. 1. Op hoeveel verskillende maniere kan jy die evangelie vandag verkondig? 2. Het jy dieselfde dringendheid soos wat Paulus dit in verse 15 18 uitdruk? Indien nie, hoekom nie? 3. Verduidelik die beginsels in verse 19 23 in jou eie woorde. Hoe is hierdie beginsels van toepassing op jou eie situasie? 4. Waarteen moet ons waak en hoe moet ons daarteen waak volgens verse 24 27?

Saterdag en Sondag / week 19 Persoonlik Hoe sou jy 'n vriend of vriendin wat pas 'n Christen geword het, opvolg en versorg indien jy die bepaalde verantwoordelikheid sou kry. ( Gee soveel besonderhede as wat die tyd toelaat) Korporatief (a) Hoe effektief is ons gemeente "om dissipels te maak"? (b) Wat meer kan ons realisties doen? ( Byvoorbeeld "deur wie" en "hoe"?) Bespreek: 1. Wat het jy uit hierdie Bybelstudie geleer? 2. Wat se probleme ondervind jy met evangelisasie? Hoe kan hierdie probleme oorkom word? 3. Wat se evangelisasiewerk sou jy graag buite die kerkgebou se mure wou doen? Bybelvers om te memoriseer: Matteus 28 : 18 20.

Om die Goeie Nuus te deel Maandag/week 20 Lukas 19: 1 10 Saggeus 1. Wat is die "stappe" waarvolgens Jesus redding na Saggeus se huis gebring het? 2. Wat beteken "bekering"? En hoeveel behoort 'n persoon van die implikasies van bekering te verstaan voordat hy/sy tot geloof in Christus kom?

Dinsdag / week 21 Handelinge 8: 26 40 Filippus die evangelis 1. Wat se "lesse" kan ons uit hierdie gedeelte leer wat 'n aanduiding is waarom Filippus so 'n goeie evangelis was? 2. Vers 35 " Filippus het by hierdie Skrifgedeelte begin en die evangelie oor Jesus Christus aan hom verkondig." Watter "stappe" sou jy gebruik, met die gebruik van Bybelverse, om 'n persoon na Jesus toe te lei?

Woensdag / week 22 Johannes 3: 1 21 Nikodemus 1. Hoeveel van 'n mens se vrae moet 'n mens eers beantwoord (as 'n mens Jesus as voorbeeld sou neem) voordat 'n mens die persoon tot persoonlike geloof in Jesus Christus lei? 2. Wat kan ons uit hierdie gedeelte oor die soewereiniteit van die Heilige Gees in evangelisasie? Waar kom menslike wil en verantwoordelikheid in? 3. "Wie nie glo nie, is reeds veroordeel omdat hy nie in die enigste Seun van God glo nie" (vers 18) Hoekom? 4. Hoekom glo sommige nie? (Verse 19 21 )

Donderdag / week 23 1 Korintiërs 1: 18, 2:5 Ons verkondig Christus die gekruisigde! 1. In ons boodskap, wat is die "krag van God"? 1 Korintiërs 1:18, 23 vervolgens, 1 Korintiërs 2: 2,5. 2. Wat word bedoel met verkondig "Christus wat geruisig" is? 3. Hoekom kan 'n gevoel van swakheid, onvolmaaktheid en senuagtigheid 'n bate in evangelisasie wees?

Vrydag / week 24 Handelinge 20: 17 37 Evangelisasie en opvolg! 1. Twee keer sê Paulus : "Ek het niks teruggehou nie" "Ek het nie nagelaat nie" (vers 20,27) wat daarop dui dat om die evangelie te deel nie maklik is nie. Wat het nie "teruggehou" nie en nie "nagelaat" nie? 2. Hoe moet ons onsself en die hele kudde van God oppas? (vers 28) die "kudde" verwys na elkeen aan wie God 'n besondere verantwoordelikheid gegee het? 3. Wat se lesse het Paulus ons geleer deur sy lewe en sy voorbeeld?

Saterdag en Sondag /week 25 Persoonlike toepassing Gebruik Johannes 4: 1 37 om jou posisie as getuie vir Christus te bepaal. Sensitief vir die Gees se leiding vers 4: Ontwikkel dit swak Nuwe idee Gewillig om op ongeleë tye te getuig Gewillig om inisiatief te neem Gewillig om sosiale/kulturele grense oor te steek Sensitief vir mense se werklike behoeftes Eerlik en openlik omtrent persoonlike probleme In staat om "aandag afleiers" te vermy Om mense by 'n punt van besluit te bring Begerig om Jesus met ander te deel Wanneer jy jou posisie bepaal het, bid dan dat God jou sal versterk in die swak aspekte van jou getuienis mondering. Korporatiewe toepassing (a) Op watter maniere kan ons gemeente ons evangelisasie versterk? (b) Op watter maniere kan ons gemeente ons opvolg versterk? (c) Hoe kan Christene in ons gemeente beter opgelei en beter toegerus word vir evangelisasie en opvolg? Verse om te leer: Romeine 3: 23; 6: 23; Jesaja 53: 6; Markus 8: 34; Openbaring 3;20

Bybelse antwoorde op algemene vrae Wat se antwoorde sal jy op die volgende stellings gee? Maandag: Ek glo nie in God nie Sien Romeine 1: 18 23; Johannes 14: 8 11; Johannes 1: 14 18 Johannes 4: 12. Dinsdag: Ek ervaar nie enige nodigheid vir God nie Sien Johannes 3: 3 18; Efesiërs 2: 1 3, 12; Hebreërs 9: 27 Woensdag: Wat van al die leiding? Sien Lukas 13: 1 5; Romeine 8: 15 25; 2 Korintiërs 4: 16 18; Psalm 73 Donderdag: Wat van hulle wat nog nooit die evangelie gehoor het nie? Sien Lukas 12: 47 48; Romeine 1: 18 23; 3: 19 24; Handelinge 10: 34 vervolgens; Genesis 18: 25 Vrydag: Wat van al die ander gelowe? Sien Johannes 14: 6; Handelinge 4: 12; 1 Timoteus 2: 5 6 Hebreërs 1: 1 3 Saterdag: Ek dink ek is goed genoeg soos ek is Sien Johannes 3: 3 7; Romeine 2: 1 3; 3: 9 20; Efesiërs 2: 8 10; Galasiërs 2: 16 Sondag: Skryf alle vrae, besware of verskonings neer wat jy al gehoor het en gee waar jy kan Skrifgedeeltes as antwoorde daarop.