Baie Belangrik! (sonder eie suiker) knoffel, mushrooms en uie byvoeg. J Moet nie enige vorm van olie, botter of margarien gebruik nie.

Vergelijkbare documenten
VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Elmine du Toit. Dept Voeding en Dieetkunde

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Weeklikse inkopielys (Nie-vegetaries)

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1)

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

FAKTORE EN VEELVOUDE

Daar is twee belangrike stappe om daaglikse dieetvetinname te balanseer om sodoende te verseker dat mens se dieet gesond maar steeds smaaklik is:

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6

Plantstruktuur en Plant Voedsel

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make?

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Geduld & Selfbeheersing

OEFENPROGRAM DESEMBER Ons wil u vra dat u sal help dat u kind fiks word gedurende die vakansie. Hier is n voorgestelde program wat u kan volg.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

Wiskunde Graad 4. November 2016

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

Voëlvlei waterblommetjie bredie...bl 3. Waterblommetjie fritters...bl 4. Skilferkorsdeeg met waterblomme...bl 5. Waterblom sop...

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

Wiskunde Gids Graad 2

CLOSTRIDIUM BOTULINUM

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Gemeenskaplike Vraestel GRAAD 10: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: STELWERK INSTRUKSIES EN INLIGTING. OOS-KAAP Onderwysdepartement UITENHAGE DISTRIK

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

Antieke Egipte en die Nylrivier

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

Biltong Muffins. Pampoen-en-Roomkaas Muffins

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014.

Week 21: Soogdiere: Karnivore

Jesaja sien die Toekoms

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

Antonieme en sinonieme

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

IN AFRIKAANS DIE VERLEDE TYD

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Paulus kritiseer sy tyd se manier

Jakkals lê eendag heerlik en

Pragtige Koningin Ester

2016 SACAI-WINTERSKOOL LANDBOU- WETENSKAPPE NOTAS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Ontwikkeling van die luistersiklus. n Hulpmiddel

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Ontmoeting 13. roomystokkies plak.)

Toestemming word verleen om die dokument of te druk en te reproduseer vir die doel om Psalms 119 aanlyn Bybelstudie te voltooi.

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Sentraalbeplande stelsel

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram VOORGRAAD 1 Deur S. J. Cloete INHOUDSOPGAWE

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

Week 30: Hersiening. Doen die volgende omskakelings: Hoeveel 10c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2? Hoeveel 50c is daar R3,50?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi!

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

21. Soogdiere: karnivore Week 21

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Die planeet aarde beweeg

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ONTBYT 09:00-11:30 DRANKIES PLAATKOEKIE EN SPEK. R58 drie plaatkoekies gestapel met spek, piesang en esdoringstroop R64

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Welkom by Die Storie God se storie

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

Transcriptie:

Baie Belangrik! Jy moet die stappe wat in hierdie eetplan is presies volg. As jy enige komponent of een dag met hierdie dieet mis, moet jy van voor af begin by DAG 1. STAP 1 Neem onmiddellik n before foto. Trek klere aan wat jou rondings duidelik wys. Neem n foto van voor, agter en sywaarts. Weeg en meet jouself en skryf die sentimeters en jou gewig neer. Vind die blaadjie op bladsy 3. INSPIRASIE J Maak seker jy drink baie water. Jy kan vars suurlemoen, komkommer en mintblare in jou water geniet. MOETS EN MOENIES J Groente moet gestoom of gekook word in water sonder om enige hoenderblokkies of sous by te voeg, maar jy kan enige speserye, (sonder eie suiker) knoffel, mushrooms en uie byvoeg. J Moet nie enige vorm van olie, botter of margarien gebruik nie. J Jy kan enige tyd tee en koffie drink, maar geen suiker of melk is toelaatbaar nie, geen vetvrye melk nie, dit bevat dieselfde As jy hierdie eetplan presies volg, gaan jy goeie resultate kry, jy gaan gewig en baie sentimeters verloor. hoeveelheid suiker as volroom melk, (jy kan kunsmatige versoeter gebruik). J Jy kan twee glase suikervrye koeldrank per dag geniet, bv Jive, Coke Zero of Tab (500ml). Geen OROS nie. Sodawater mag jy drink soveel as jy wil. J As jy honger voel, kan jy enige hoeveelheid van die volgende eet, komkommer OF blaarslaai OF wortels MAAR ** Jy kan dit slegs 2 ure na n hoofgereg eet. ** Jy kan slegs EEN SOORT van hierdie groente tussen maaltye eet. Hierdie dieet is nie n kalorieë dieet nie, maar is so uitgewerk dat n belangrike chemiese interaksies in jou liggaam plaasvind. Dit is die rede waarom dit gedoen moet word met uiterste akkuraatheid. Hou by gespesifiseerde hoeveelhede waar dit aangedui word.

BAIE BELANGRIK!!! Jy moet die stappe wat in hierdie eetplan is presies volg. As jy enige ITEM of een dag met hierdie dieet mis, moet jy van voor af begin by DAG 1. J Jy kan oefening doen as jy wil. Oefeninge sal help om jou ferm te maak en sal ook help met meer gewigsverlies. J n Numeriese skaal word aanbeveel, dit gee jou n beter lesing in hoeveel gram jy verloor per dag. Aanbeveling: weeg liefs elke 3de dag. J Jy kan GEEN etes omruil of vervang nie. Elke item moet stiptelike geëet word soos die dieët-plan dit uiteensit. J Aan die einde van die vier week siklus, sal jy versadig voel, selfs al eet jy net klein hoeveelhede voedsel. 4 Weke is nie lank nie, byt vas, dit is die moeite werd! J Jy sal in staat wees om jou nuwe gewig te behou vir baie maande en selfs jare, maar met n matige inname van suiker en koolhidrate soos (brood, rys, aartappel, ens) J Hierdie eetplan kan jy oordoen deur slegs die eerste week en die vierde week TWEE KEER te herhaal. J Jy kan enige hoeveelhede van elke item wat n maaltyd opmaak eet - middag en aandete, totdat jy voel jy is versadig. J Hierdie dieet word aanbeveel vir alle ouderdomme, sonder enige behoefte om enige soort vitamiene of minerale te gebruik. J Raadpleeg jou dokter as jy enigsins twyfel. Hierdie dieet is nie n kalorieë dieet nie, maar is so uitgewerk dat n belangrike chemiese interaksies in jou liggaam plaasvind. Dit is die rede waarom dit gedoen moet word met uiterste akkuraatheid. Hou by gespesifiseerde hoeveelhede waar dit aangedui word.

BAIE BELANGRIK!!! Sentimeters is baie belangriker as gewig, as jou gewig stil staan is jy besig om sentimeters te verloor, MOENIE moed opgee nie, hou uit en hou by die eetplan. J Lemoene en pomelos se seisoen is amper verby, indien jy nie die vrugte kan kry nie, kan jy dit vervang met: n Pynappel wat jy in 4 dele opdeel. Eet dan n kwart pynappel in plaas van die 1/2 lemoen. Die skuif pynappel moet ongeveer 3cm dik wees. So waar n hele lemoen beskryf word 2 x 3cm skywe. J Eiers: Verruil die 1-2 eiers vir 30g Volstruisbiltong of beesbiltong sonder vet as jy regtig nie eiers kan eet nie. Onthou net 30g biltong is omtrent gelykstaande aan 100g rou vleis. Die beste is hou by die eetplan as jy die beste resultate vir hê. Wissel die gaarmaak van eiers af: Die beste is nog steeds die gekookte eier. (Sny jou gekookte eiers in klomp kwarte sodat elke stukkie wit eiergeel op het, gooi sout, cayenne peper en garlic en herbs oor en eet dit met n teelepeltjie, dit is baie vullend en voel baie meer as wat jy die eier net so sou eet. As jy nie anders kan nie, poseer jou eier die eendag of maak n omelette en vul dit met uie en mushrooms. Onthou geen olie, botter of margarien nie, gaarmaak proses moet gedoen word met Spray & Cook. Voor jy begin met die eetplan: Lees hierdie eerste paar blaaie deeglik deur. As daar in die plan gesê word 1 blikkie tuna is dit net 1, hoeveelhede moet streng gevolg word. As daar geen gewig of hoeveelhede by is nie, EET JY TOT JY VERSADIG IS, behalwe by ontbyt. WEEK 4 Daar is verskillende kossoorte in die elke dag uiteengesit. Jy MAG dit enige tyd eet solank jy net alles eet vir die dag. So as jy wil steak eet in die oggend mag jy, daar word ook hoeveelhede aangegee op spesieke dae, hou daarby.

Naam en Van:... Datum:... Gewig:... Doelgewig:... Week 1 Week 2 Week 3 Week 4 Borste Arms Middel Heupe Bobene Bo-knie Datum:... Gewig:...

ONTBYT MIDDAGETE AANDETE

INKOPIELYS DAG 1 Vrugte: o Lemoene of o Aarbeie of o Pere of o Appels of o Pruime of o Spanspek of o Paw-Paw of o Waartlemoen o Steak sonder vet DAG 2 o Hoender o Blaarslaai o Greenpepper o Wortels o Komkommer o Brood Low GI DAG 3 o Vetvrye maaskaas of roomkaas o Tamatie o Steak o Blaarslaai o Greenpepper o Wortels o Komkommer DAG 4 o Lemoene of o Aarbeie of o Pere of o Appels of o Pruime of o Spanspek of o Paw-Paw of o Waartlemoen o Steak o Blaarslaai o Greenpepper o Wortels o Komkommer DAG 5 Groente: o Butternut of o Wortels of o Ertjies of o Boontjies of o Spinasie o Vis of o Shrimps of o Tuna in water DAG 6 Vrugte: o Lemoene of o Aarbeie of o Pere of o Appels of o Pruime of o Spanspek of o Paw-Paw of o Waartlemoen o Steak o Blaarslaai o Greenpepper o Wortels o Komkommer DAG 7

INKOPIELYS o Hoender o Butternut of o Wortels of o Ertjies of o Boontjies of o Spinasie o 1/3 Pynappel DAG 8 DAG 9 o Steak o Blaarslaai o Greenpepper o Wortels o Komkommer DAG 10 o Steak o Komkommer DAG 11 o Vetvrye maaskaas of roomkaas o Gemengde groente DAG 12 o Vis of o Shrimps of o Tuna in water DAG 13 o Steak o Tamatie Vrugte: o Lemoene o Aarbeie o Pere o Appels o Pruime o Spanspek o Paw-Paw o Waartlemoen DAG 14 o Hoender o Tamatie DAG 15 Vrugte: o Lemoene o Aarbeie o Pere o Appels o Pruime o Spanspek o Paw-Paw o Waartlemoen DAG 16 o Gemengde groente o Blaarslaai o Greenpepper o Wortels o Komkommer

INKOPIELYS DAG 17 Vrugte: o Lemoene o Aarbeie o Pere o Appels o Pruime o Spanspek o Paw-Paw o Waartlemoen o Blaarslaai o Greenpepper o Wortels o Komkommer o Gemengde groente DAG 18 o Vis of o Shrimps o Blaarslaai DAG 19 Vrugte: o Lemoene o Aarbeie o Pere o Appels o Pruime o Spanspek o Paw-Paw o Waartlemoen o Blaarslaai o Greenpepper o Wortels o Komkommer o Gemengde groente DAG 20 en DAG 21 Vrugte: o Lemoene of o Aarbeie of o Pere of o Appels of o Pruime of o Spanspek of o Paw-Paw of o Waartlemoen DAG 22 o Steak of o Hoender o Blikkie Tuna in Water o Brood o Tamatie o Komkommers DAG 23 o Steak o Brood o Tamatie o Komkommers o Appel of o Peer of o Guava en DAG 24 o Blikkie Tuna in Water o Vetvrye maaskaas of roomkaas o Brood o Komkommer DAG 25 o Hoender o Brood o Komkommers

o Appel of o Peer of o Guava en DAG 26 o Blaarslaai o Tamatie DAG 27 o Hoender o Brood o Vetvrye maaskaas of roomkaas o Tamatie o Komkommers DAG 28 o Vetvrye maaskaas of roomkaas o Blikkie tuna in water o Brood o Komkommers INKOPIELYS NOTAS:

DAG ONTBYT MIDDAGETE AANDETE DAG 1 Maandag Eet soveel as jy wil van EEN vrug: Lemoene of Aarbeie of Pere of Appels of Pruime of Spanspek of Paw-Paw of Waartlemoen Geroosterde steak sonder vet. (Lam of skaapvleis is nie toelaatbaar nie). Eet tot jy versadig is. Net die steak. DAG 2 Dinsdag Geroosterde of gekookte hoender. Maak seker dat die vel verwyder is voor die gaarmaak proses. Eet tot jy versadig is. Net die hoender. 2 Gekookte eiers. Groenslaai wat bestaan uit blaarslaai, tamatie, greenpepper, wortels en komkommer. 1 Snytjie roosterbrood 1 Lemoen of pomelo. DAG 3 Woensdag Een eetlepel vet vrye roomkaas of maaskaas op n stukkie roosterbrood, eet saam met tamatie. Geroosterde steak Groenslaai. Eet tot jy versadig is.

DAG ONTBYT MIDDAGETE AANDETE DAG 4 Donderdag Eet soveel as jy wil van EEN vrug: Lemoene of Aarbeie of Pere of Appels of Pruime of Spanspek of Paw-Paw of Waartlemoen Geroosterde steak en groenslaai. Eet tot jy versadig is. DAG 5 Vrydag 2 Gekookte eiers. Kies EEN van die groentesoort gestoom. Butternut of wortels of ertjies of boontjies of spinasie. Geroosterde vis OF Shrimps OF 1 blikkie tuna in water. Kies een van die drie. Vis en Shrimps soveel as jy wil, Tuna net 1 blikkie DAG 6 Saterdag Eet soveel as jy wil van EEN vrug: Lemoene of Aarbeie of Pere of Appels of Pruime of Spanspek of Paw-Paw of Waartlemoen Geroosterde steak en groenslaai. Onthou om die vetjies af te sny voor jy gaarmaak. Eet tot jy versadig is.

DAG ONTBYT MIDDAGETE AANDETE DAG 7 Sondag Geroosterde hoender. Gestoomde groente: Butternut of wortels of ertjies of boontjies of spinasie. Eet tot jy versadig is. Net 1 lemoen. Gekookte of gestoomde groente. Kies een : Butternut of wortels of ertjies of boontjies of spinasie. Eet tot jy versadig is. DAG 8 Maandag 2 Gekookte eiers. Een lemoen of Pomelo. 2 Gekookte eiers Een lemoen of Pomelo of 2 x 3cm Pynappel Maak omlette en sit uie en mushrooms en pynapple by DAG 9 Dinsdag Geroosterde steak en groenslaai. Eet tot jy versadig is. 2 Gekookte eiers Een lemoen of Pomelo of 2 x 3cm Pynappel

DAG ONTBYT MIDDAGETE AANDETE DAG 10 Woensdag Geroosterde steak. Soveel komkommer as wat jy wil. 2 Gekookte eiers. Een lemoen of Pomelo of 2 x 3cm Pynappel Eet tot jy versadig is. DAG 11 Donderdag 2 Gekookte eiers. Een eetlepel vetvrye roomkaas of maaskaas. Gestoomde groente bealwe aartappel en patat soveel soos jy wil. 2 Gekookte eiers. Gestoomde groente behalwe aartappel en patat. Eet tot jy versadig is. DAG 12 Vrydag Geroosterde vis OF Shrimps OF 1 blikkie tuna in water. Kies een van die drie. 2 Gekookte eiers. Soveel van die vis of Shrimps soos jy wil, net 1 blikkie tuna.

DAG ONTBYT MIDDAGETE AANDETE DAG 13 Saterdag Geroosterde steak en tamatie. Soveel as jy wil. Een lemoen of pomelo of 2 x 3cm Pynappel Gemenge vars vrugte: Lemoen, spanspek, pruime, arbeie, appels en waartlemoen. Soveel as wat jy wil DAG 14 Sondag Geroosterde hoender sonder vel en tamatie soveel as wat jy wil. 1 Lemoen of Pomelo of 2 x 3cm Pynappel Geroosterde hoender sonder vel en tamatie soveel as wat jy wil. 1 Lemoen of Pomelo of 2 x 3cm Pynappel DAG 15 Maandag Enige tipe vrugte, soos veel soos jy wil enige tyd. Behalwe: druiwe, mangoes, dadels, piesangs en vye. Enige tipe vrugte, soos veel soos jy wil enige tyd. Behalwe: druiwe, mangoes, dadels, piesangs en vye.

DAG ONTBYT MIDDAGETE AANDETE DAG 16 Dinsdag Enige tipe gekookte of gestoomde groente. Groen slaai enige hoeveelhede, enige tyd. Enige tipe gekookte of gestoomde groente. Groen slaai enige hoeveelhede, enige tyd. DAG 17 Woensdag Enige tipe vrugte, gestoomde groente en groenslaai enige hoeveelhede, enige tyd. Enige tipe vrugte, gestoomde groente en groenslaai enige hoeveelhede, enige tyd. DAG 18 Donderdag Geroosterde of gekookte vis OF shrimps enige hoeveelhede enige tyd saam met blaarslaai, soveel soos jy wil. Geroosterde of gekookte vis OF shrimps enige hoeveelhede enige tyd saam met blaarslaai, soveel soos jy wil.

DAG ONTBYT MIDDAGETE AANDETE DAG 19 Vrydag Enige tipe vrugte, gestoomde groente en groenslaai enige hoeveelhede, enige tyd. Enige tipe vrugte, gestoomde groente en groenslaai enige hoeveelhede, enige tyd. DAG 20 Saterdag Net een tipe vrug is toelaatbaar. Kies een van die volgende: Appels of pere of pruime of appelkose of guava. Eet enige hoeveelhede enige tyd. Net een tipe vrug is toelaatbaar. Kies een van die volgende: Appels of pere of pruime of appelkose of guava. Eet enige hoeveelhede enige tyd. DAG 21 Sondag Net een tipe vrug is toelaatbaar. Kies een van die volgende: Appels of pere of pruime of appelkose of guava. Eet enige hoeveelhede enige tyd. Net een tipe vrug is toelaatbaar. Kies een van die volgende: Appels of pere of pruime of appelkose of guava. Eet enige hoeveelhede enige tyd.

DAG Gedurende WEEK 4 kan jy net die gespesifiseerde hoeveelhede per dag eet, maar jy kan dit eet in enige kombinasie of op enige tyd van die dag wanneer jy wil. DAG 22 Maandag Protëine en koolhidrate 4 Stukke geroosterde steak sonder vet OF ¼ Geroosterde hoender sonder vel 1 Blikkie tuna in water 1 Snytjie geroosterde brood Groente 3 Tamaties 2 Komkommers Vrugte 1 Lemoen of pomelo of 2 x 3cm Pynappel DAG 23 Dinsdag Protëine en koolhidrate 2 stukke geroosterde steak nie meer as 200g nie. 1 Snytjie geroosterde brood Groente 3 Tamaties 2 Komkommers Vrugte 1 Appel of peer of guava. 1 Lemoen of pomelo of 2 x 3cm Pynappel DAG 24 Woensdag Protëine en koolhidrate 1 Eetlepel geroomde vetvrye roomkaas 1 Blikkie tuna in water 1 Snytjie geroosterde brood Groente 3 Tamaties 2 Komkommers Vrugte 1 Lemoen of pomelo of 2 x 3cm Pynappel

DAG Gedurende WEEK 4 kan jy net die gespesifiseerde hoeveelhede per dag eet, maar jy kan dit eet in enige kombinasie of op enige tyd van die dag wanneer jy wil. DAG 25 Donderdag Protëine en koolhidrate ½ Geroosterde hoender sonder vel 1 Snytjie geroosterde brood Groente 3 Tamaties 2 Komkommers Vrugte 1 Appel of peer of guava. 1 Lemoen of pomelo of 2 x 3cm Pynappel DAG 26 Vrydag Protëine en koolhidrate 2 Gekookte eiers Groente 1 Krop blaarslaai 3 Tamaties Vrugte 1 Lemoen of pomelo of 2 x 3cm Pynappel DAG 27 Saterdag Protëine en koolhidrate 2 Geroosterde hoenderborsies, geen vel 1 Snytjie geroosterde brood 1 Teelepeltjie vetvrye maaskaas of roomkaas Groente 2 Tamaties 2 Komkommers Vrugte 1 Lemoen of pomelo of 2 x 3cm Pynappel

DAG Gedurende WEEK 4 kan jy net die gespesifiseerde hoeveelhede per dag eet, maar jy kan dit eet in enige kombinasie of op enige tyd van die dag wanneer jy wil. DAG 28 Sondag Protëine en koolhidrate 1 Eetlepel vetvrye maaskaas of roomkaas. 1 Blikkie tuna in water 1 Snytjie geroosterde brood Groente 2 Tamaties 2 Komkommers Vrugte 1 Lemoen of pomelo of 2 x 3cm Pynappel Baie geluk, jy is n ster!!!!! Dit was n TAAI 4 weke, maar die moeite werd. Komplimente gaan instroom en jy kan baie trots wees op jouself. As jy die eetplan stiptelik gevolg het behoort jy tussen 10-16kg te verloor het. Onthou as jy enigiets weggelaat het OF gekroek het, moet jy van vooraf begin. As jy nog kilogramme het om af te skud, wag tenminste 2 weke, stabiliseer jouself, moenie ooreet nie en vermei suiker en vet. Doen week 1 en week 4, stabiliseer jouself weer vir 2 weke, en doen weer week 1 en 4. Epos jou before en after foto na my toe ook asseblief.