Tweede Kwartaal Week 7, 8 en 9 Tema 3: Troeteldiere en plaasdiere. Notas:

Vergelijkbare documenten
Tema 2: My liggaam Week 4, 5 en 6

Notas: Voorbereiding Lees: 1 Korinthiërs 3: Doelstellings en inhoud. Internetverwysings of aanvullende materiaal. Leermateriaal en hulpbronne

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

Tema 2: Mense wat ons help Week 4, 5 en 6

Miershoop-oonde en gate in grondwalle is ook gebruik om brood in te bak. oond gemaak word, behoorlik kan trek. Die kole word uitgekrap as die oond

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek / Dans

(medisyne) in hul water en kos gemeng om hulle te immuniseer en ook wanneer hulle n siekte het. Troeteldiere moet skoon en netjies gehou word.

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Tema 3: Bekende plekke in ons omgewing Week 7, 8 en 9

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek / Dans

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Staan weg van die randsteen as jy staan en wag vir n bus.

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Musiek

Abu Ali tel sy donkies

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek. Speelgoed. praat.

Hoe kies n mens n troeteldier?

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Lees en Leesgereedheid

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Musiek. Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek. Speelgoed. praat.

skarnierskilpad verkleurmannetjie koggelmanders

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Letterlike en figuurlike taalgebruik

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Tema 8: Mense wat ons help

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Tema 1: Familielewe Week 1, 2 en 3

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

Toe God alles gemaak het

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Bespreek die noodsaaklikheid van water en dat n mens nie daarsonder kan lewe nie.

Week 8. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Toe God alles gemaak het

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Les Plan Twee. Habitats

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

10 Die bou van n plant

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

TWEEDE KWARTAAL Tema 4: Vervoermiddels Week 1

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1

8 Die mens in die ruimte

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

Antonieme en sinonieme

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Les Plan Vier. Voeding

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

BYLAE 6.1 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 1. Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

IETS UIT NIKS: GOD HET ALLES GEMAAK

n Kat kan ver loop Praat- en leestyd: Diere wat jy ken n Koei is n plaasdier wat bulk of loei. Sy gee vir ons melk.

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

BYLAE 6.5 ATIWITEITSVORM: SESSIE 5

LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Onderwyser sit die assosiasieprent van die h-klank op die bord h vir hok

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer

diere (Gen. 1: 26). Dit beteken ook dat ons hulle sal bewonder en bewaar.

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde

Direkte en indirekte rede. Naam:

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Transcriptie:

Tweede Kwartaal Week 7, 8 en 9 Tema 3: Troeteldiere en plaasdiere Voorbereiding Lees: Gen. 1: 24-28; 2: 15, 19, 20 Joh. 1: 1-3; 1: 17-2: 10; 6: 1-14; 21: 1-14 Spreuke 6: 6 Psalm 8; 148: 6; 103: 5 1 Samuel 17: 34-36 Mattheus 7: 15; 4: 19; 14: 13-21; 13: 47-50 Lukas 19: 30-35; 9: 10-17; 24: 41-42 Markus 6: 30-44 Doelstellings en inhoud 1. God skep, regeer en onderhou die aarde. Die mens moet gesag uitoefen oor mense, diere, plante en die omgewing. Jy moet gehoorsaam wees aan God se kultuuropdrag. God het deur sy woord, net deur te spreek, geskep en verder ook orde en verskeidenheid in die skepping gebring. 2. 3. Daarom moet jy weet watter soort versorging nodig is vir elke dier. 4. Daar is orde en struktuur in die skepping,en ook ryke verskeidenheid. 5. God het alles funksioneel geskep, sodat elke dier in sy omgewing kan oorleef. 6. In die begin was alle diersoorte nie daar nie. Verskillende dieresoorte het deur teling ontstaan. Die mens moet die moontlikhede in die skepping tot God se eer aanwend. 7. Die mens, die kroon van die skepping, het insig en verstommende vermoëns, en diere net beperkte vermoëns en instinkte,daarom moet diere versorg word 8. Diere is spesiaal en het versorging nodig. Elke dier het n besondere doel en funksie. 9. Alles op aarde behoort aan die Here - ook diere. Daarom moet jy dit oppas 10. Plaasdiere is op hul eie unieke manier mooi en het n besondere doel en funksie. 11. natuur te kan oorleef en voortbestaan. 12. God het insekte op die sesde dag geskape. Selfs die kleinste goggatjie (die mier) is deur God geskape, en word onderhou en bewaar. Spreuke 6: 6 hou vir ons n lewensles in: Gaan na die mier, luiaard, kyk na sy weë en word wys. God het visse op die vyfde dag geskape. God het visse so uniek geskape dat hulle onder water kan leef. Ons kan ons verwonder aan al die soorte visse en het n verantwoordelikheid om ook oor hulle te heers en hulle te bewaar. Assesseringsmerkers en wenke vir informele en formele assessering Leermateriaal en hulpbronne Internetverwysings of aanvullende materiaal Notas: 213

3. Troeteldiere en plaasdiere Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling 30 minute Inhoud: God skep die diere God is die Skepper, Regeerder en Onderhouer van alles. Die mens kan slegs op grond van God se opdrag gesag uitoefen oor alles wat die Here geskep het. God het ook die diere geskape en ons beveel om sy skepping op te pas. diere en wilde diere. Elke diersoort verskil. Elke dier is geskep om in sy omgewing te oorleef. Troeteldiere n Troeteldier word vir n mens se plesier aangehou. Dit is diere wat tuis aangehou word en mak is. Voorbeelde is honde, katte, muise, visse, marmotte, hase, voëls, rotte, ensovoorts. Eienskappe van troeteldiere: Hulle soek nie hul eie kos en water nie. Jy kan met hulle speel. Hulle bly binne en buite die huis. Moet van slaapplek voorsien word. Moet met liefde en aandag versorg word. Troeteldiere is n mens se vriend. Leerlinge bring prente van troeteldiere vir die uitstaltafel en die onderwyser sit n naamkaart by elke prent. Stal boeke uit wat oor troeteldiere handel en ook speelgoedtroeteldiere. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek 15 minute Sang Leer die liedjie: Wagter my hond 214

Ou Wag - ter, lie - we hond. Jy is my mooi ou hond. Jy pas ons al -mal op, al speel ons o- ral rond. En het daar ie-mand seer ge - kry, woef-woef-woef-woef jy. En het daar ie-mand seer ge - kry, woef-woef-woef-woef jy. Ou, Wag - ter, lie - we hond. Jy is my mooi ou hond. Jy is my mooi ou hond. 215

Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding 30 minute Ritme en beweging Slaan op n trom of kastanjer. Leerlinge luister en doen die volgende aksies: Slaan drie keer - spring drie treë vorentoe. Slaan twee keer - spring twee treë agteruit. Slaan een keer - spring een tree sywaarts en terug. Spring op en af op jou regterbeen. Swaai jou linkerarm heen en weer terwyl trom speel. Laat leerlinge in n ry staan en vorentoe kyk. Raak aan jou maat se regterskouer. Steek jou hande in die lug. Raak jou tone. Herhaal opdragte. 216

217

218

Dag 2 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling 30 minute Inhoud: Plaasdiere Plaasdiere is diere wat boere op plase aanhou: Groot plaasdiere Beeste Perde Donkies Klein plaasdiere Skape Bokke Varke Pluimvee Hoenders Eende Ganse Kalkoene Plaasdiere is mak en kan nie soos wilde diere vir hulleself sorg nie. Hulle word gewoonlik in afgebakende gebiede aangehou. Die diere moet n warm droë blyplek hê. Hulle moet die regte kos kry. Hulle moet gedip word om van bosluise ontslae te raak. Hulle moet ontwurm word. Skape moet in die somer geskeer word. Perde moet geroskam word. n Veearts moet hulle besoek as hulle siektes opdoen. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek 15 minute Musiekwaardering: Instrumente Leerlinge beweeg hulle koppe, arms, voete en vingers op maat van die musiek. Leerlinge sê aan watter troeteldiere se geluide die instrumente hulle laat dink. Speel op ritmestokkies Speel op trom Speel stadige of vinnige klanke Galopritme - Kat - Hond - Muis - Perd 219

Aktiwiteit 3: Uitvoerende kuns: Drama 15 minute Dramatiseer die gedig: My diertjies. My diertjies: Mart Meij Miaau, miaau, sê die katjie En hy slaap op n matjie En hy snuffel rond Gr! Gr! Sis die kwaaie kat Bly weg hier van my mat. Aktiwiteit 4: Liggaamlike opvoeding 30 minute Sport en speletjies Bou n hindernisbaan met die volgende: Twee onderwyserstoele (rug teen rug) Drie of vier buitebande Vyf Hoepels n Leer n Plank wat skuins staan Twee groot kartondose wat weerskante oopgesny is Springtoue met springtoue tot by eerste hindernis. Leerling laat val die springtou en kruip onder deur die twee stoele. Spring in en uit die buitebande. Spring in en uit die hoepel. Hop deur die sporte van die leer wat plat lê. Kruip op die plank wat skuins lê en gly weer af. Kruip deur die kartondose en kom staan weer agter in die ry. 220

221

222

Dag 3 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling 30 minute Inhoud: Troeteldiere Al die verskillende dieresoorte was nie van die begin af daar nie, maar het deur teling ontstaan. Jy is jou troeteldier se versorger, want God het die mens geskep met insig en vermoë om te leer, terwyl die dier beperkte vermoëns en instinkte het. Troeteldiere is spesiaal. Jy moet jou troeteldier liefhê en versorg soos God beveel. Dan pas jy die skepping op. Nut van troeteldiere: Vriendskap en kameraadskap. Beskerming - blaf en knor as daar gevaar is. Polisiehonde. Gidshonde - hulle lei blinde mense. Speelmaats. In lande waar dit sneeu trek honde n sleë. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek 15 minute Sang Leer die liedjie: Troeteldiere Troeteldiere Hier s my kat in sy mand-jie, sy mand-jie, sy 223

Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding 30 minute Beweging Beweeg soos diertjies: Galop soos n perdjie. Huppel soos n bokkie. Gly-bewegings soos n skilpad. Beweeg liggaam heen en weer soos n vissie wat swem. Spring soos n katjie wat sy naels wys. Fladder arms soos n voëltjie se vlerkies. Loop soos n verkleurmannetjie. Spring soos n padda. 224

225

226

Dag 4 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling 30 minute Inhoud: Versorging van diere Nooi die DBV (Dierebeskermingsvereniging) vroeg aan die begin van die tweede kwartaal om die leerlinge te besoek. n Veearts kan ook die klas kom vertel van alles wat sy werk behels. Die leerlinge moet bewus gemaak word van die belangrike diens wat die DBV organisasie aan die leerlinge te verduidelik. Bespreek die mishandeling van diere en hoe mishandelde diere versorg word deur die DBV. Die leerlinge ken reël vir skenkings soos komberse, koerante en klere en dit na minderbevoorregtes of hulporganisasies versprei. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek 15 minute Kreatiewe speletjies en vaardighede Vinnig en stadig: Klavier of CD Verdeel die klas in vier groepe. Die groepe vorm sirkels. Leerlinge beweeg in die rondte op die maat van die musiek. Musiek met vinnige ritme- leerlinge beweeg vinnig in die sirkel en maak kop-en armbewegings. Musiek met stadige ritme - leerlinge hardloop soos feetjies en dwergies. Stadige musiek - loop soos olifante. Leerlinge leer die woorde van die liedjie Tik-Tok en voer bewegings uit van die liedjie op die volgende bladsy: Tik-tok-tok (Leerlinge staan agter mekaar in n ry en beweeg links en regs met hul bolywe). Stadig en sag (Stap voetjie vir voetjie in n kring), kom die muis uit sy gat. Die klok slaan hard. Hy skrik verward (staan doodstil). Tik-tok (beweeg weer vorentoe met bolywe wat swaai). Terug in sy gat (hardloop vinnig in n kring). 227

Melodie: Hickory, Dickory, Dock 6 8 Tik- tok-tok sta-dig en sag Kom die muis uit sy gat Die klok slaan hard, hy skrik ver-ward 6 8 Tik- tok te-rug in sy gat! Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding 30 minute Balans Hande-viervoet Leerlinge staan hande-viervoet in n ry. Onderwyser pak boontjiesakke in n ry vyf meter verder. Leerlinge tel elk n sakkie met sy mond op en kruip terug. 228

229

Dag 5 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling 15 minute Mimiek Raaispeletjie n Leerling boots n dier na byvoorbeeld n koei. Die res van die leerlinge vra vrae: Eet jy gras? Kan jy vlieg? n Perd. Kan jy skop? Drink jy melk? n Skaap. Kan jy vinnig hardloop? Het jy lang ore? Leerling wat reg raai doen die volgende nabootsing. Aktiwiteit 2: Kuns 30 minute 3D-ontwerp Maskers: Hond en kat Groot bruinpapiersak Karton Gom en kwas Metode: 1. Teken n hond of kat se gesig op die papiersak. 2. Knip gate uit om deur te kyk. Knip ore uit karton. 3. Plak die ore vas en verf die masker met waterverf. 4. Sny gepunte ore wat regop staan, om n kat te maak. Teken vir die kat snorbaarde. 5. n Hond se ore kan voor op die masker langs die kante afhang. 230