EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

Vergelijkbare documenten
EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V1 (MAKRO-EKONOMIE)

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Sentraalbeplande stelsel

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 3 Junie Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse. Naam: Graad:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V2

Prysvorming deur vraag en aanbod

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 MEMORANDUM

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NOVEMBER 2008 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2. Naam & Van:

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

EKURHULENI NOORD DISTRIK

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GESKIEDENIS V1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 (1) (1) (1) (1) (1) VRAAG 2. Pas die letter van die prente hieronder by die korrekte beskrywing.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tydsduur: 3 uur

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF

FAKTORE EN VEELVOUDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen

TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL )

EKURHULENI NOORD DISTRIK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

LEWENSORIËNTERING VRAESTEL 1/1 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 GESKIEDENIS V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 150 TYD: 1½ UUR HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 8 BLADSYE Bladsy 1 van 8

EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 INSTRUKSIES: 1. Hierdie eksamenvraestel bestaan uit DRIE afdelings en SES vrae: 1.1 Afdeling A: Kortvrae. 1.2 Afdeling B: Paragraafvrae. 1.3 Afdeling C: Opstelvrae. 2. Lees deur die vraestel voordat jy dit beantwoord. 3. Antwoord al die vrae van elke afdeling, tensy anders vermeld. 4. Nommer elke vraag soos versoek. 5. Dit is in jou eie belang om leesbaar te skryf. 6. Trek n lyn na elke vraag. Bladsy 2 van 8

AFDELING A VRAAG 1 1.1 Meervoudige keuses: Verskeie opsies word verskaf as moontlike antwoorde vir die volgende vrae. Skryf slegs die korrekte letter langs die vraagnommer neer. Bv. 1.1.1 F. 1.1.1 Suid-Afrika het n -ekonomie. A bevel B ontwikkelende C geïndustrialiseerde 1.1.2 BBP teen markpryse is gelyk aan. A BBP teen basiese pryse belasting op produkte subsidies op produkte B BBP teen basiese pryse + belasting op produkte subsidies op produkte C BBP teen basiese pryse + belasting op produkte + subsidies op produkte 1.1.3 As die BNI van ʼn land R100 000 miljoen per jaar is en die bevolking 50 miljoen is, is die BNI per capita. A R2 000 B R6 000 C R20 000 1.1.4 As ons na die term binnelandse besteding verwys, sluit ons besteding in. A op produksiefaktore B deur permanente inwoners C binne n land se grense 1.1.5 Die studie van individuele huishoudings in n ekonomie, staan bekend as n -ekonomie. A makro B mikro C internasionale 1.1.6 Onder n wisselkoersstelsel word die wisselkoers toegelaat om tussen sekere perke te fluktueer. A beheerde swewende B vaste C vryswewende Bladsy 3 van 8

1.1.7 Huishoudings spandeer die grootste gedeelte van hul besteebare inkomste aan verbruikersgoedere. A duursame B luukse C nie-duursame 1.1.8 ʼn Faktor wat ekonomiese fluktuasies in sakesiklusse veroorsaak, is n faktor. A ekonomiese B sosiale C eksogene (8 x 2) = (16) 1.2 Pas kolom A by kolom B. Skryf slegs die letter (A J) van kolom B langs die vraagnommer (1.2.1 1.2.7) van kolom A. Bv. 2.1.1 B. Kolom A Kolom B 1.2.1 Residuele item A Vloei van goedere en dienste. 1.2.2 Reële vloei B Verhouding van uitvoerpryse en invoerpryse. 1.2.3 Paretodoeltreffendheid selfonderhoudend te word. C Help ʼn land om meer onafhanklik of ekonomies 1.2.4 Ekonomie van skaal D Lae groei, hoë werkloosheid en hoë pryse. 1.2.5 Ruilvoet E Olie, goud en steenkool. 1.2.6 Tariewe F ʼn Styging in produksie wat lei tot ʼn daling in langtermyn gemiddelde koste. 1.2.7 Stagflasie G Ad valorem of spesifieke belasting op ingevoerde goedere. 1.2.8 Proteksionisme H Dit is onmoontlik om iemand se posisie te verbeter sonder om iemand anders se posisie te verswak. I Die vloei inkomste en besteding. J ʼn Balanserende syfer in die berekening van die BBP(E). (8 x 1) = (8) 1.3 Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs waar/onwaar langs die vraagnommer neer. Bv. 1.3.1 WAAR. 1.3.1 Sommige ekonome glo dat die markekonomie in wese stabiel is en dat ekonomiese skommelinge hoofsaaklik die gevolg van regeringsingryping in die mark is. 1.3.2 Ekonome wat glo dat endogene faktore besigheidsiklusse beïnvloed, is van mening dat daar ʼn selfkorrigerende meganisme in die markstelsel is wat enige ekonomiese opbloei of resessie regstel. 1.3.3 Ekonome wat glo dat strukturele faktore sakesiklusse beïnvloed, glo nie dat die markstelsel inherent stabiel of onstabiel is nie. Bladsy 4 van 8

1.3.4 Om te help met die proses van voorspelling, verdeel die ekonomie ekonomiese aanduiders in drie groepe: leidende, vertragende/sloerende en samevallende ekonomiese aanduiders/aanwysers. 1.3.5 Sentrale regerings staan ook bekend as streekregerings. 1.3.6 Dit is nie moontlik om individue uit te sluit van die gebruik van openbare goedere nie. (6 x 1) = (6) [30] TOTAAL AFDELING A: 30 AFDELING B BEANTWOORD SLEGS TWEE VAN DIE DRIE VRAE IN HIERDIE AFDELING. VRAAG 2 2.1 Noem enige twee tipes sakesiklusse wat aangetref kan word. (4) 2.2 Kyk na die volgende grafiek en beantwoord die vrae wat daarop volg: 2.2.1 Gee ʼn definisie om sakesiklusse aan ʼn leek te verduidelik. (2) 2.2.2 Omskryf die term ekstrapolasie. (2) 2.2.3 Benoem die punte A tot F op die grafiek. (6) 2.2.4 Verduidelik die volgende beginsels na aanleiding van die grafiek: (a) Amplitude. (2) (b) Tendens. (2) (c) Frekwensie. (2) 2.2.5 Noem die vier oorkoepelende fases in die sakesiklus. (4) 2.3 Bespreek fiskale en monetêre beleid as maatreëls om sakesiklusse glad te stryk. (8) 2.4 Vraag- en aanbodkantfaktore kan gebruik word om sakesiklusse te verduidelik, bespreek die twee beleide volledig. (8) Bladsy 5 van 8

VRAAG 3 EN/OF 3.1 Noem enige twee deelnemers in ʼn geslote ekonomie. (4) 3.2 Bestudeer die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg: Suid-Afrika in die proses van verandering: jaar % verandering in Bruto Binnelandse Produk (BBP) % verandering in Privaat Verbruikersbesteding (PVB) % verskil tussen BBP en PVB Saldo op die lopende rekening R (miljoen) 2006 5,5 3,0 +2,5-5 000 2008 7,0 7,5-0,5-15 000 2010 4,5 7,8-3,3-28 000 3.2.1 Definieer die betalingsbalans. (2) 3.2.2 Noem die instelling in Suid-Afrika wat gereeld gedetailleerde data oor die belangrikste ekonomiese aanwysers publiseer. (2) 3.2.3 Watter impak het die verskil tussen produksie en verbruik in 2010 op invoere gehad? (2) 3.2.4 Wat is die korrelasie tussen die syfers in die laaste twee kolomme? (4) 3.3 Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg: 3.3.1 Identifiseer die oorspronklike ewewigspunt. (2) 3.3.2 Wat gebeur met die hoeveelheid dollar wanneer die aanbodkurwe van A tot A 1 verskuif? Gee ʼn moontlike rede vir die verskuiwing. (4) 3.3.3 Wat gebeur met die waarde van die rand in terme van die Amerikaanse dollar wanneer A na A 1 verskuif? Motiveer jou antwoord. (4) Bladsy 6 van 8

3.4 Verduidelik hoe die BBP teen markpryse afgelei word deur die bestedingsmetode te gebruik. (8) 3.5 Verduidelik deur middel van die Lafferkurwe die verwantskap tussen die belastingkoers en die belastinginkomste. (8) VRAAG 4 4.1 Gee een woord/begrip vir die volgende. Skryf slegs die korrekte woord langs die vraagnommer neer. 4.1.1 Goedere en dienste word in dié mark verkoop. (2) 4.1.2 Spaar, belasting en invoerbesteding. (2) 4.2 Noem drie inspuitings in die ekonomiese kringloop. (6) 4.3 Kyk na die volgende grafiek en beantwoord die vrae wat daarop volg: 4.3.1 Wat word deur die lyn AE verteenwoordig? (2) 4.3.2. Die grafiek verteenwoordig die vermenigvuldiger. Hoeveel sektore is in die spesifieke grafiek? Benoem hulle. (2) 4.3.3 Gestel besighede verhoog hulle besteding met R50 miljoen, en gestel die marginale geneigdheid om te spaar is 0,4. Bereken die effek op die ekonomie. (2) 4.3.4 Skets die vermenigvuldiger siklus volledig. (4) 4.3.5 Verduidelik die spaarsinparadoks. (4) 4.4 Onderskei krities tussen mark-, faktor- en basiese pryse. (8) 4.5 Noem en bespreek die tipe markte wat ons in ʼn oop ekonomiese kringloop sou kry. (8) TOTAAL AFDELING B: 80 Bladsy 7 van 8

AFDELING C BEANTWOORD SLEGS EEN VAN DIE VOLGENDE TWEE VRAE. VRAAG 5 Bespreek breedvoerig die fiskale beleid (en die Lafferkurwe) in opstelformaat. Gebruik die volgende as riglyne: Definisie. Kenmerke. Samestelling. Uitwerking. VRAAG 6 OF Hierdie vraag moet in die vorm van ʼn opstel met volsinne beantwoord word. Gebruik hoofen onderskrifte om struktuur aan jou antwoord te gee. ʼn Opstel moet ʼn inleiding, inhoud en slot hê. Suid-Afrika se betalingsbalans toon n algehele tekort van R10 miljard oor drie agtereenvolgende kwartale vanjaar. Wat sal jou advies aan die President van die Reserwebank wees om die kroniese tekort op die betalingsbalans te verminder? Gebruik voorbeelde om jou antwoord te verduidelik. TOTAAL AFDELING C: 40 GROOTTOTAAL: 150 Bladsy 8 van 8