EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 MEMORANDUM

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 MEMORANDUM"

Transcriptie

1 EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 MEMORANDUM Bladsy 1 van 12

2 EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 MEMORANDUM TOTAAL: 150 AFDELING A VRAAG 1 (Bloom-vlak 1: Onthou) B B A C B A A C J A H F C G D C Waar Waar Onwaar Waar Onwaar Waar (8 x 2) = (16) (8 x 1) = (8) (6 x 1) = (6) [40] TOTAAL AFDELING A: 30 Bladsy 2 van 12

3 VRAAG 2 (Bloom-vlak 3: Toepassing) AFDELING B 2.1 Enige twee van die volgende: Sakesiklusse. Kitchensiklusse. Juglersiklusse. Kuznetssiklusse. Kondratieffsiklusse. (4) Opeenvolgende periodes van stygende en dalende ekonomiese aktiwiteite. (2) Iets wat onbekend is, uit feite en inligting wat bekend is, af te lei (of te beraam). (2) A Piek. B Trog. C Herstel. D Opbloei/voorspoed. E Resessie/(slegs inkrimping sal ook aanvaar word). F Opswaai/(slegs uitbreiding sal ook aanvaar word). (6) a) Die verskil tussen die hoogste en laagste punte op die siklus. (2) b) Dui die algemene rigting aan waarin die indekse beweeg wat in die sakesiklus gebruik word. (2) c) Hoeveelheid draaipunte in ʼn tydreeks, die hoeveelheid pieke en trôe wat in ʼn spesifieke tydgleuf gesien word. (2) Resessie. Depressie. Herstel. Opbloei/voorspoed. (4) 2.3 Fiskale beleid: Die inkomstevermenigvuldigereffek is nou verbind aan die fiskale beleid, waar ʼn relatiewe klein verandering in besteding tot ʼn proporsionele groter styging in inkome lei. Verhoging van regeringsbesteding. Vermindering van belasting. Verminder belasting en verhoog regeringsbesteding gelyktydig. Dit kan ook andersom gebruik word om vraag te verminder. Bladsy 3 van 12

4 Monetêre beleid: Toenames in die geldvoorraad lei onvermydelik tot inflasie; hoe meer geld in omloop is, hoe meer sal pryse toeneem. = x D Waar Tm die totale geldvoorraad is. 1/rd. is die omgekeerde van die minimumreserwepersentasie wat deur banke gehou moet word. D is die aanvanklike invloei van nuwe geld na banke. Rentekoers kan aangepas word om die geldvoorraad te verander. Kontantreserwevereistes kan aangepas word om die hoeveelheid geld wat banke moet hou aan te pas. Opemarktransaksie kan uitgereik word of teruggekoop word om die hoeveelheid geld in omloop te verander. Morele oorreding kan gebruik word om banke te oorreed om op gepaste wyses die gelde te bestuur. Wisselkoersbeleid kan verander word om sodoende die vraag na die geldeenheid (hoeveelheid geld in omloop) te beïnvloed. (8) 2.4 Vraagkantbeleid: Tradisionele fiskale en monetêre beleid fokus op vraag. Inflasie het ʼn negatiewe effek op vraag, dus as inflasie toeneem, sal vraag daal. Werkloosheid het n negatiewe effek op vraag, dus, as werkloosheid toeneem, sal vraag daal. Vraagkantbeleid fokus om die vraag te verhoog of te manipuleer sodat vraag nie té hoog of té laag is nie. Om die probleem van té hoog of té laag aan te spreek, gebruik ons die Phillipskurwe. Aanbodkantbeleid: Sommige is van mening dat aanbodkantstygings tot vraagstygings kan lei. Bladsy 4 van 12

5 Vermindering van koste sal lei tot groter produksie (meer werkskepping). Verbetering van infrastruktuur sal produksie (aanbod) ʼn hupstoot gee. Vermindering van administratiewe kostes en wetgewing sal tot voordeel wees van besighede. Kontantaansporings sal die winsgewendheid van besighede verbeter, dus sal meer besighede groei toon of geskep word. Doeltreffendheidskemas soos belastingkoerse, kapitaalverbruik, menslike hulpbronne en gratis adviesdienste sal aanbod verhoog en besighede stimuleer. Verbetering van die doeltreffendheid van markte deur deregulering, mededingendheid en die gelykmaking van die speelveld sal ʼn totale styging van aanbod veroorsaak. (8) [40] EN/OF VRAAG 3 (Bloom-vlak 3: Toepassing) 3.1 Enige twee van die volgende: Huishoudings/verbruikers. Sake-ondernemings/besighede/produsente. Regering/staat/openbare sektor. Finansiële sektor. (2) ʼn Opgawe van ʼn land se finansiële transaksies met die res van die wêreld oor ʼn spesifieke periode. (2) SARB. (2) Dit het invoere genoodsaak om groter te word om die diskrepansie op te maak. (2) Toe die verskil negatief raak, het die laaste kolom baie vinniger in die rooi in beweeg. Dit beteken toe die verskil in BBP en PVB groter raak en PVB meer as BBP was, moes Suid-Afrika meer invoer om die vraag na goedere en dienste te kan verskaf. (4) Punt e. (2) Die hoeveelheid dollar daal. Die wet van vraag: as die hoeveelheid dollars in omloop styg, sal die prys van dollars begin daal. (4) Die rand appresieer teenoor die dollar, dit wil sê die rand word sterker, omrede die vraag na rande relatief hoër is as die vraag na dollars. (4) 3.4 Besteding aan BBB meet die totale besteding aan finale goedere en dienste wat binne die landsgrense geproduseer word. Bladsy 5 van 12

6 3.5 Dit word bereken deur die bestedings aan die vier hoofdeelnemers in die ekonomiese kringloop bymekaar te tel. Die NRS (Nasionale Rekeningstelsel) word aanbeveel deur die VN, en ons volg dus internasionale beste praktyk. Vergoeding aan werknemers. Netto bedryfsurplus. Plus Vastekapitaalverbruik. Plus Bruto waarde toegevoeg teen faktorkoste. Ander belasting op produksie. Plus Subsidies op produksie. Minus Bruto waarde toegevoeg teen basiese pryse. Belasting op goedere. Plus Subsidies op goedere. Minus BBP teen markpryse. (hele ry moet korrek wees vir een punt) (maks. 8) Enige poging van die regering om die ekonomie deur middel van veranderinge in besteding en belasting te beïnvloed om spesifieke doelwitte te bereik. Regering bepaal die doelwitte wat nagestreef moet word, die begroting word gebruik om die doelwitte te bereik. Belangrikste element in die vraagkantbeleid. Sakesiklus het ʼn direkte uitwerking op die fiskale beleid. Regeringsbesteding: funksioneel of ekonomies. Verhoging in belasting lei tot verlaging in besteding. Staatskuld: as begrotings nie klop nie, moet regerings geld leen. Inkomeverdeling: progressiewe belasting sorg vir meer gelyke verdeling van inkomste, so ook regeringsbeleid. Verbruik: belastings beïnvloed verbruik; kan positief of negatief beïnvloed. Prysvlak: belasting het ook direkte invloed op prysvlakke, kan positief of negatief wees. Aansporings: subsidies en belasting kan tot groot mate individue en besighede stimuleer of uitbyt. Bladsy 6 van 12

7 Lafferkurwe: Maksimum twee punte vir die grafiek. (maks 8) [40] EN/OF VRAAG 4 (Bloom-vlak 3: Toepassing) Goederemark. (2) Lekkasies. (2) 4.2. Uitvoerinkomste. Regeringsbesteding. Investering. (6) Proporsionele besteding tussen inkomste en besteding ( aggregate expenditure ) (2) Huishoudings (verbruiksbesteding). Besighede (investeringsbesteding/bruto vaste kapitaalvorming). (2) = 1,667 = 50 x 1,667 = 83,35 (verhoging van 33,35 miljoen). (2) Bladsy 7 van 12

8 Enige drie stappe: Verandering in besteding of investering lei tot n verandering in indiensneming lei tot n verandering in inkomste. lei tot n verandering in besteebare inkomste (4) Die spaarsinparadoks is ʼn situasie waarin die besluit om meer te spaar deur minder te bestee, veroorsaak dat produksie daal, en daarmee saam indiensname. Die vermenigvuldiger gee egter nie die volle prentjie van makroekonomiese gedrag nie. As ons die volle prentjie wil sien, moet ons die vaartversneller bestudeer. (4) 4.4. Markpryse: Is die pryse wat die verbruiker betaal. Die waarde kan onakkuraat wees (weens subsidies en belastings wat op die pryse gehef word). Word verkry as die uitgawe (besteding)-metodeberekening gebruik word. Basiese pryse: Is die pryse wat die verskillende sektore sal betaal (primêr, sekondêr en tersiêre sektore). Die waarde kan onakkuraat wees (weens subsidies en belastings wat op die pryse gehef word). Word verkry as die sektore bymekaar getel word om BBP te bereken. Faktorpryse: Is die pryse wat die vervaardigers of produsente betaal vir die insette. Die waarde kan onakkuraat wees (weens subsidies en belastings wat op die pryse gehef word). Word verkry as die faktor vergoedings bymekaar getel word om die BBP te bereken. (Enige 4 x 2) = (8) Bladsy 8 van 12

9 4.5. Goederemark: Daar is oneindigend baie markte in dié kategorie. Word deur menslike innovasie beperk. Faktormark: Waar die produksiefaktore verhandel word. Waar die onderhandeling oor die pryse van die produksiefaktore geskied. Geldmark: Wanneer deponeerders (of hul agente) met leners (of hul agente) bymekaarkom. Die SARB speel ʼn sleutelrol (weens eie verpligtinge en rentekoerse). Kapitaalmark: Langtermyndeposito s word verhandel. Soos die geldmark, maar oor die langtermyn. Buitelandse valutamark: Multinasionale mark. Invoere (en die verruiling van geldeenhede). Uitvoere (en die verruiling van geldeenhede). (Enige 8) = (8) [40] VRAAG 5 (Bloom-vlak 6: Skep) AFDELING C TOTAAL AFDELING B: 80 INLEIDING Enige poging van die regering om die ekonomie deur middel van veranderinge in besteding en belastings te beïnvloed om spesifieke doelwitte te bereik. Enige gepaste definisie/omskrywing van fiskale beleid. (3) INHOUD Definisie: Enige poging van die regering om die ekonomie deur middel van veranderinge in besteding en belasting te beïnvloed om spesifieke doelwitte te bereik. Bladsy 9 van 12

10 Kenmerke: Doelwitgebonde. Regering bepaal die doelwitte wat nagestreef moet word, en die begroting word gebruik om die doelwitte te bereik. Vraagsydig. Die belangrikste element in die vraagkantbeleid. Siklies. Sakesiklus het n direkte uitwerking op die fiskale beleid. Samestelling: Regeringsbesteding: funksioneel of ekonomies. Belasting. Staatskuld: as begrotings nie klop nie, moet regerings geld leen. Uitwerking: Inkomeverdeling: progressiewe belasting sorg vir meer gelyke verdeling van inkomste, so ook regeringsbeleid. Verbruik: belastings beïnvloed verbruik, kan positief of negatief beïnvloed. Prysvlak: belasting het ook direkte invloed op prysvlakke, kan of positief of negatief wees. Aansporings: subsidies en belasting kan tot groot mate individue en besighede stimuleer of uitbyt. Lafferkurwe: Skets: Punte: Die Lafferkurwe wys die verwantskap van belastingkoerse en die uiteindelike inkomste wat belasting vir die regering verskaf. Gradiënt van kurwe. Asse (x 2) korrek benoem. (maks. 30) Bladsy 10 van 12

11 SLOT Soos ons kan sien is die fiskale beleid ʼn belangrike element in die regering se arsenaal om sy doelwitte te bereik. Enige ander gevolgtrekking moet gemaak word. (2) VRAAG 6 KANDIDAAT BEHAAL 0 0 KANDIDAAT BEHAAL KANDIDAAT BEHAAL KANDIDAAT BEHAAL OF (5) [40] INLEIDING Onewewigtigheid van die betalingsbalans manifesteer in ʼn algehele surplus of tekort. Indien ʼn onewewigtigheid vir ʼn lang tyd bly voortbestaan en versleg, staan dit as ʼn fundamentele onewewigtigheid bekend. Enige gepaste definisie/omskrywing. (3) INHOUD Leen en uitleen: Lande met surplusse leen dikwels geld aan lande met tekorte. Lande met tekorte leen geld. Dit is hoekom sommige ontwikkelende lande so baie buitelandse skuld het. Lande kan ook by die IMF leen as daar ʼn fundamentele tekort is, maar om geld te leen is nie ʼn langtermyn oplossing nie. Veranderinge in vraag: Langtermyn-beleide: Uitvoerbevordering en invoervervanging word gebruik om invoere te halt en uitvoere te stimuleer. Rentekoerse: Binnelandse vraag kan deur middel van rentekoerse verander word. Indien rentekoerse verhoog word, daal besteding, ook op invoere. Terselfdertyd probeer buitelandse spaarders om voordeel te trek deur hul beleggings in lande met hoër rentekoerse te verhoog. Die teenoorgestelde gebeur wanneer rentekoerse verlaag word. Invoerbeheer: Invoertariewe word deur die WHO uitfaseer bv. heffings, kwotas en doeanetariewe. Valutabeheer: Dit is binnelandse regulasies wat sentrale banke toelaat om buitelandse valuta te rantsoenneer. Bladsy 11 van 12

12 Veranderinge in wisselkoerse: Vryswewende wisselkoers wat outomaties werk. Beheerde swewende wisselkoerse laat wisselkoerse tussen grense beweeg. Vaste wisselkoerse word deur die sentrale bank bepaal. (maks. 30) SLOT Enige aanvaarbare slot. (2) KANDIDAAT BEHAAL 0 0 KANDIDAAT BEHAAL KANDIDAAT BEHAAL KANDIDAAT BEHAAL (5) [40] TOTAAL AFDELING C: 40 GROOTTOTAAL: 150 Bladsy 12 van 12

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Afdeling A: Ekonomiese stelsels Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Vraestel 13 Graad 8 Totaal: 65 Ekonomiese stelsels Ekonomiese probleme Invoere/Uitvoere Afdeling A: Ekonomiese stelsels 1. Wat is 'n ekonomiese stelsel? (4) 2. Verduidelik

Nadere informatie

EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 150 TYD: 1½ UUR HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 8 BLADSYE Bladsy 1 van 8 EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 INSTRUKSIES: 1. Hierdie

Nadere informatie

Sentraalbeplande stelsel

Sentraalbeplande stelsel Hoofstuk 1: Ekonomiese stelsels 1 Definisie van die konsep Ekonomiese stelsel: n Ekonomiese stelsel kan beskryf word as die manier waarop besluite geneem word oor: Hoe produksiefaktore / hulpbronne (kapitaal,

Nadere informatie

Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer.

Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer. Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 9 Tyd: 45 minute Totaal: 70 Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer. Kolom A Kolom B 1. Skaarsheid A Produkte soos tennisrakette

Nadere informatie

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE KLASSIFIKASIE VAN ONDERWERPE VIR DIE GRAAD 11 VRAESTELLE LEER DIE VOLGENDE: Vraestel

Nadere informatie

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO n Land se ekonomie bestaan uit drie vlakke. Die primêre sektor moet die natuurlike hulpbronne ontgin en die roumateriaal

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2 PUNTE: 150 TYD: 1½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 EKONOMIE V2 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord VIER

Nadere informatie

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7)

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7) EBW GRAAD 7 VRAAG 1 Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7) 1.1 Die bestuur van ons alledaagse lewe het oneindig baie opsies waarvan ons moet kennis nee, 1.2 Net sekere behoeftes word deur

Nadere informatie

Samevatting van die boekie vir. ABSA/SAFEFE GET Ekonomie Olimpiade. geskryf deur Arnold Wentzel

Samevatting van die boekie vir. ABSA/SAFEFE GET Ekonomie Olimpiade. geskryf deur Arnold Wentzel Samevatting van die boekie vir ABSA/SAFEFE GET Ekonomie Olimpiade geskryf deur Arnold Wentzel 1 EKONOMIE EN DIE EKONOMIE Ons probleem is dat ons nie genoeg bronne het nie; en dit is die probleem van "nie

Nadere informatie

Prysvorming deur vraag en aanbod

Prysvorming deur vraag en aanbod OpenStax-CNX module: m25226 1 Prysvorming deur vraag en aanbod Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

Nadere informatie

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye. 2 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 12 EKONOMIE MEMORANDUM MODEL 2008 PUNTE: 300 Hierdie memorandum bestaan uit 26 bladsye. Blaai om asseblief Ekonomie 2 AFDELING A (VERPLIGTEND) VRAAG 1 1.1 Verskeie

Nadere informatie

Almal verstaan Ekonomie Graad 12 Leerderboek C Chaplin B Serfontein C van Zyl

Almal verstaan Ekonomie Graad 12 Leerderboek C Chaplin B Serfontein C van Zyl Almal verstaan Ekonomie Graad 12 Leerderboek C Chaplin B Serfontein C van Zyl Almal Verstaan Ekonomie Graad 12 Leederboek C Chaplin, B Serfontein, C van Zyl, 2013 Illustrasies en ontwerp Macmillan South

Nadere informatie

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

1. Gee TWEE voorbeelde van elk: 1. Gee TWEE voorbeelde van elk: a) Bevolking se insette. Geboortes Immigrante b) Bevolking se deursette. Natuurlike verandering Migrasie c) Bevolking se uitsette. Sterftes Emigrante 2. Wat is natuurlike

Nadere informatie

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150 - 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/01609/0 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 160 CRESTA, 118 TEL: + (11) 46-00 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: info@camiweb.com Wiskunde

Nadere informatie

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 Les 12, 13, 14 & 16 Tyd: 120 min Totaal: 100 NAAM: Instruksies: 1. Vul eerstens jou naam en van op die vraestel in. 2. Lees jou vrae noukeurig voordat jy antwoord.

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V1 (MAKRO-EKONOMIE)

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V1 (MAKRO-EKONOMIE) NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V1 (MAKRO-EKONOMIE) PUNTE: 150 TYD: 1½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. 2 EKONOMIE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1.

Nadere informatie

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Vraag 1 GROEPSDRUK Vul die ontbrekende woorde in. 1. Hierdie scenario is n voorbeeld van en groepsdruk vind hoofsaaklik plaas tussen mense van dieselfde

Nadere informatie

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRD 12 NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GRD 12 EKONOMIE FERURIE/MRT 2011 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye. Ekonomie 2 DE/Feb. Mrt. 2011 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. eantwoord SES vrae

Nadere informatie

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt. As jy na die volgende getal- masjien kyk: y = x +, sal jy sien wanneer ons verskillende waardes vir x invoer, ons elke keer n ander waarde sal hê vir y. Met ander woorde, gestel ons voer die volgende waardes

Nadere informatie

TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL )

TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL ) Monaco Mongolië TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL.158-164) VRAAG 1: WAT DUI DIE GEBOORTESYFER EN STERFTESYFER VAN N LAND VIR ONS AAN? Die geboortesyfer dui die aantal geboortes per 1000 mense per jaar aan.

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 EKONOMIE V1 NOVEMBER 2014 PUNTE: 150 TYD: 1½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye. Ekonomie/V1 2 DBE/November 2014 NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING 1.

Nadere informatie

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app RISIKOPROFIELSAMESTELLING KAN NOU OP DIE SANPORT IPAD- APP GEDOEN WORD. DIS BESKIKBAAR VIR ALLE SANLAM- TUSSENGANGERS MET IPADS. Die nuwe risikoprofielsamestelling

Nadere informatie

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. DIE OLD MUTUAL INVEST BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. BELASTINGVRYE PLAN Dink net hoeveel gemoedsrus n belegging jou kan gee wat jou toelaat om vir jou drome en doelwitte te

Nadere informatie

MAKRO-EKONOMIESE IMPAK VAN DIE WYNBEDRYF OP DIE WES-KAAP

MAKRO-EKONOMIESE IMPAK VAN DIE WYNBEDRYF OP DIE WES-KAAP MAKRO-EKONOMIESE IMPAK VAN DIE WYNBEDRYF OP DIE WES-KAAP OPSOMMING STUDIE GEDOEN DEUR CONNINGARTH CONSULTANTS VIR SAWIS (SUID- AFRIKAANSE WYNBEDRYF-INLIGTING EN STELSELS) 1 ONLANGSE ONTWIKKELINGE Totstandkoming

Nadere informatie

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE Rente word slegs op die bedrag geld wat belê word, betaal. Die bedrag word ook die kapitaal of die aanvangsbedrag genoem. In die geval van n lening word rente gevra

Nadere informatie

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6) Vraestel 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6) 3.Hoekom kan elemente nie op ʼn chemiese materie afgebreek word nie? (4) 4.Vul die

Nadere informatie

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die Britse tydskrif, The Economist, het pas weer sy jongste Big Mac-indeks (Januarie 214) bekend gemaak.

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *MATHA1* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye, 3 diagramvelle en ʼn inligtingsblad.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 016 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 EKONOMIE V1 NOVEMBER 2015 PUNTE: 150 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye. Ekonomie/V1 2 DBE/November 2015 NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord

Nadere informatie

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou Wiskunde Vraestel 1: Vrae 1 Vraag 1 1.1 Los die volgende op vir x, korrek tot twee desimale plekke waar nodig. 1.1.1 x ( x + 5) = 1.1. 1.1. x < 0 x + 1. 1..1 Los gelyktydig op vir x en y as x y = 1 en

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2 MEMORANDUM NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye. 2 EKONOMIE V2 (NOVEMBER 2013) AFDELING A (Verpligtend) VRAAG 1 1.1 1.1.1

Nadere informatie

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE Lenings wat aan werkers gegee word se terugbetalings-paaiemente kan deur middel van die betaalstelselsel van hul vergoeding verhaal word. Indien 'n paaiement met die volgende

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

Nadere informatie

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 8 BLADSYE Bladsy 1 van 8 WISKUNDE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 INSTRUKSIES: Hierdie vraestel

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK EKSAMEN GRAAD 0 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL JUNIE 202 MEMORANDUM PUNTE: 70 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 7 bladsye. Bladsy van 5 Afdeling A Leesbegrip Assesseringsriglyne:

Nadere informatie

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar. Vraag 1 (Vervaardigingsaspekte en Gelykbreekpunt; 20 punte, 12 minute) Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie

Nadere informatie

Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate

Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate EKONOMIE VAN SKAAL Rietpoel - 27 Februarie 2014 Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate Agtergrond Oorsig van Resultate Effek van

Nadere informatie

1 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

1 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 1 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 EKONOMIE V1 NOVEMBER 2014 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 18 bladsye. Blaai asseblief om Ekonomie/V1 2 DBE/November 2014 AFDELING A

Nadere informatie

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2 1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 11 Junie Eksamen 2016 Vraestel 2 Datum : 13 Junie 2016 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1½ uur Totaal : 75 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies

Nadere informatie

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets Handleiding 9 Riglyne vir plakkate en pamflette [Type text] Page 1 9.1.1 INLEIDING Die doel van ʼn plakkaat is om ʼn boodskap vinnig en maklik te versprei. Dit is ʼn effektiewe manier om groot getalle mense

Nadere informatie

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 10 jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum EKURHULENI NOORD DISTRIk 14 NOVEMBER 2017 Graad 8 Memorandum Vak : Sosiale Studies Leerdissipline : Geografie Datum : 14 November 2017 Doel : Toets kennis en interpretasie vermoë Vaardighede : Om die informasie

Nadere informatie

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses 1 Afdeling A: Lees die vrae hieronder en omkring die regte opsie(s): 1. Watter van die volgende stellings is nie waar nie? (1) a) n Voordeel van tegnologie is dat diens gewoonlik verbeter word. b) n Voorbeeld

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 NOVEMBER 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Wiskunde/V1 2 DBE/November 2015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 015 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2016 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Meganiese stelsels en beheer:

Meganiese stelsels en beheer: Eenheid 6 Meganiese stelsels en beheer: ratverhouding die aantal omwentelings van een rat in verhouding tot n ander rat. Het betrekking op twee verskillende ratgroottes spoedverhouding word bepaal deur

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 EKONOMIE V1 FEBRUARIE/MAART 2016 PUNTE: 150 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Ekonomie/V1 2 NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord VIER vrae

Nadere informatie

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is. Hoe om breuke met mekaar te vergelyk Jou ma het sjokoladekoeke gebak. Sy het een in gelyke dele verdeel en die ander in gelyke dele. Jy wil graag die grootste stuk koek hê, maar weet nou nie van watter

Nadere informatie

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE. Algemene Grootboek Skryf die eerste vier stappe van die Rekeningkundige siklus neer: 1. 2. 3. 4. So met ander woorde, 1. Eerstens moes daar n transaksie plaasvind, 2. dan moes die transaksie wat plaasgevind

Nadere informatie

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem. VOORRAAD Elke item wat u wil monitor as voorraad, soos bv. kunsmis, chemikalieë, saad en sakke voer moet as ʼn voorraaditem geskep word. Daar is geen beperking op die hoeveelheid items wat in voorraad gehou

Nadere informatie

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank

Nadere informatie

Les Plan Twee. Habitats

Les Plan Twee. Habitats Les Plan Twee Habitats KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: Identifiseer en los probleme op op 'n manier wat getuig daarvan dat kritieke en vindingryke denke gebruik is om verantwoordelike besluite te neem. KU #7:

Nadere informatie

BARRETT SE TAKSONOMIE

BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak en gevolg, verhoudings, karaktereienskappe. Wie? Wat? Waar? Wanneer? Hoekom?

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8 ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8 AANTAL BLADSYE: 9 (Beantwoord in die spasies voorsien op die vraestel) TYDSDUUR: 1 UUR PUNTE: 75 NAAM

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL NOVEMBER 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 1 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING 2 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING

Nadere informatie

Ignition Munt en Die Ignition Netwerk Ontwerp vir Waarde, Volhoubaarheid, en Groei

Ignition Munt en Die Ignition Netwerk Ontwerp vir Waarde, Volhoubaarheid, en Groei Ignition Munt en Die Ignition Netwerk Ontwerp vir Waarde, Volhoubaarheid, en Groei Hier is meer by https://ignitioncoin.org - die Ignition Coin Projek :: Inleiding :: Die Ignition Netwerk en sy netwerk

Nadere informatie

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt

Nadere informatie

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150 Wiskunde Graad 12 Vraestel 1 2012 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 9 vrae.

Nadere informatie

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2 Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2 Eksaminator: Mnr. D. Koen Tyd: 2 UUR Moderators: Mnr. T. Scholtz Totaal: [100] Me. M. Muller November 2014 Me.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Elektriese Stroombane

Elektriese Stroombane Elektriese Stroombane Definisie BEGRIP Elektriese Stroombaan Sel en Battery (Bron) Geleier Skakelaar Stroombaandiagram Serieverbinding Parallelverbinding Potensiaalverskil of Spanning Stroom Weerstand

Nadere informatie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou

Nadere informatie

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die afgelope mielieseisoen (2004/05) was nie n goeie een vir mielieboere nie. Ten spyte van n rekord-oes (12,1 miljoen

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C AFRHIG311 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D10055667-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM:

Nadere informatie

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS 2011 GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS INSTRUKSIES AAN ONDERWYSERS 1. Daar is makliker en moeiliker items. 2. Die voorbeelditems is so saamgestel dat leerders hulself kan

Nadere informatie

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore Hoofstuk 5: Ekonomiese e 1 Drie Ekonomiese e Die drie ekonomiese e verwys na die verskillende stadia waardeur produkte gaan van: die ontginning van die grondstof (primêre ) na die vervaardigingsproses

Nadere informatie

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014 ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014 GRAAD 4 AANTAL BLADSYE:10 PUNTE: 60 TYD: 1 UUR NAAM: AFDELING A: Leesbegrip 20 Poësie 18 38 AFDELING B: Taal in konteks

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 2 Lees

Nadere informatie

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid FlitsFeit Maart 2016 Geldterugvoordeel Beskikbaarheid Die Geldterugvoordeel is n opsionele voor deel wat by n kwalifiserende plan gevoeg kan word. Dit word per versekerde lewe geselekteer en is nie outomaties

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *Iwis1* Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. 2 WISKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Bladsy 1 van 8 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 EKONOMIE

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 EKONOMIE Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 EKONOMIE PUNTE: 300 TYD: 3 uur *ECONA* Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye. 2 EKONOMIE (NOVEMBER 2012) INSTRUKSIES

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

Bankstate LPF Systems BK

Bankstate LPF Systems BK Bankstate LPF AgriBusiness Gebruikershandleiding deur LPF Systems BK Indeks 3 Inhoudsopgawe Deel I Elektroniese Bankstate 4 1 Inleiding... 4 Doel... 4 Werksm etode... 4 Menu... 5 2 Laai... 5 Intrek...

Nadere informatie

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het Die Elander Lente 2014 page 1 JONGMENSE Groepsdruk Groepsdruk is die manipulasie deur ander mense, veral jou maats, om jou iets te laat doen wat jy self nie noodwendig wil doen nie. Soms is die groepsdruk

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF JANUARIE 214 Januarie is reeds op sy rug en dit is moeilik om te dink dat binne 8 na 1 weke die planters gaan begin woel om die nuwe seisoen weer aan die gang te kry. Hierdie

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 EKONOMIE FEBRUARIE/MAART 2010 MEMORANDUM MARKS: 300 Hierdie memorandum bestaan uit 27 bladsye. Ekonomie 2 DoE/Feb. Maart 2010 AFDELING A (VERPLIGTEND) VRAAG 1 1.1

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL NOVEMBER 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwyskompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X0032 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HOOFDIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 12 LEERDER

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie PUNTE: 40 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer

Nadere informatie

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 11 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 11-jaareindvraestel verwag kan word. Daar is

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye, diagramvel en formuleblad.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Hoofstuk 11- Desibelstelsel

Hoofstuk 11- Desibelstelsel Hoofstuk 11- Desibelstelsel In amateurradio gebruik ons dikwels drywingsverhoudings. Byvoorbeeld: die wins van n versterker is die verhouding van sy uitsetkrag tot sy insetkrag. Hierdie verhouding kan

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 WISKUNDE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees sorgvuldig deur

Nadere informatie