Bybel vir Kinders. bied aan. Die Man van Vuur

Vergelijkbare documenten
Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 24 van 60.

n Tempel Leier besoek Jesus

Goeie Konings, Slegte Konings

Jesaja sien die Toekoms

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Jona en die Groot Vis

Van Vervolger tot Prediker

Toe God alles gemaak het

Simson, God se sterk Man

Toe God alles gemaak het

Bybel vir Kinders. bied aan. Totsiens Farao!

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

'n Man gestuur deur God

Jona en die Groot Vis

God eer Josef die slaaf

Elisa, Man van Wonderwerke

Die Kerk se Geboorte

Van Vervolger tot Prediker

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

Petrus en die Krag van Gebed

Pragtige Koningin Ester

Die Groot Muur van Nehemia

Welkom by Die Storie God se storie

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Paulus se Verbasende Reise

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Die Groot Gebod dennis de wet

16. Dit sal nie opraak nie 1 Konings 17

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

Het jy al jou kruis opgeneem Die Besluit

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels. Leierskap Strukture

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

21. Die koning word gesalf

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Ontmoeting 39. Welkom. Wyding. Woord. een het nie en laat almal in n ry staan. Plaas n leier voor in die ry.)

Ontmoeting 16. Welkom. Wyding. Woord. (Klein stukkies sjokolade kan dan aan elke kind uitgedeel word.)

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Geduld & Selfbeheersing

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

Baie welkom by vanoggend se erediens

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

Wie die Here vertrou, kan radikaal gehoorsaam wees.

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

6. Ek glo in Jesus Christus Johannes 3:16-18 en Matteus 1:18-25

Briewe van Johannes. Ontmoeting 22

Paulus en sy vriende vertel ander van God

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

1 Johannes 5: /03/2014

Lees Genesis 22 Hoe laat dit wat jy sopas gehoor het jou voel? Hoe laat dit jou voel oor Abraham se situasie en hoe voel jy oor God?

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Jesus lewe! Kruisiging en opstanding. Teks: Mat 21:1-11 en Joh 3:16

Preek Romeine 6:3-4. (Preek tydens erediens in Gereformeerde Kerk Welkom-Noord op Sondag 25 Junie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

jou hele liggaam lig hê. Maar as jou oog sleg is, sal jou hele liggaam sonder lig wees. As jou oë sleg is dit beteken eintlik maar as jou oë slegte

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Transcriptie:

Bybel vir Kinders bied aan Die Man van Vuur

Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org 2013 Bible for Children, Inc. Lisensie: U het die reg om hierdie stories te kopieër en te druk maar u mag dit nie verkoop nie.

Alles lyk sleg vir Israel. Die koning en koningin haat God. Wat 'n swak voorbeeld! Gou het die mense God ook gehaat en valse gode aanbid. Het enigiemand God lief?

Ja, daar was 'n paar getroue dienaars. Een dag het God met een van hulle met die naam Elia gepraat.

Elia het vir koning Agab gesê, As die Here die God van Israel leef, daar sal geen dou of reën in hierdie jare wees nie, behalwe op my woord. Dit het beteken hongersnood! God sal nie toelaat dat Sy volk Israel aangaan met hul slegtigheid.

Na die waarskuwing aan die koning het God Elia na 'n stil plek in die land gestuur. Daar, by 'n spruit het Elia gewag.

God het kraaie gestuur om hom te voed. Hulle het brood en vleis in die oggend en aand gebring. Elia het water gedrink uit die spruit.

Gou het die spruit opgedroog, want daar was geen reën in die land nie. God se Woord het waar geword. Die hele land was kort van water. Die gewasse het nie gegroei nie. Die mense was honger. Miskien het Elia gewonder wat met hom sou gebeur nou dat die water was weg.

God het vir Elia gesê: Staan op, gaan na Sarfat en gaan woon daar. Kyk, ek het n weduwee bevel gegee om voorsiening te maak vir jou.

God het geweet wat is sy kneg se behoeftes, maar wat 'n vreemde manier om te voorsien. Nederig het Elia het God gehoorsaam. Toe hy by Sarfat kom was die weduwee by die poorte besig om stokke bymekaar te maak vir vuurmaakhout.

Bring vir my 'n bietjie water in 'n koppie, het Elia die vrou gevra. Bring vir my 'n stukkie brood. Ek het nie brood nie, het die weduwee geantwoord. Slegs 'n handvol meel in 'n bak en 'n bietjie olie in 'n pot.

Hartseer vertel die vrou die profeet dat wanneer dit klaar is, sy en haar seun sou honger te lei en sterf.

Moenie bang wees nie. Maak vir my 'n klein koek uit die eerste meel en daarna maak 'n paar vir jouself en jou seun, het Elia gesê. Die meel en olie sal nie opraak nie tot die dag dat die HERE reën op die aarde laat val. God moes 'n wonderwerk laat gebeur om dit te laat gebeur. En Hy het! Die vrou en haar seun het geëet vir baie dae, maar die houer meel het nie leeg geword nie en die pot olie nie opgedroog nie.

Elia het saam met hulle gewoon. Een dag het 'n hartseer ding gebeur het. Die weduwee se seun het gesterf. Elia het die seun se liggaam gedra na die bo-vertrek. Hy het na die HERE geroep en gesê: O Here my God ek bid, laat hierdie kind se siel terug kom na hom. Wat 'n onmoontlike gebed!

Die HERE het die stem van Elia gehoor en die siel van die kind het terug gekom na hom en hy het weer gelewe. Elía het die kind aan sy ma gegee en sy sê, Nou weet ek dat dit die woord van die HERE is wat jy spreek en dis die waarheid.

Drie jaar later, het God Elia terug na die koning gestuur en gesê: Ek sal reën gee op die aarde.

Gaan na Agab? Sy vrou, Isebel het reeds 'n honderd profete van God vermoor. Maar Elia stry nie. Hy het na koning Agab gegaan.

Wanneer die twee mans ontmoet het Elia Agab uitgedaag om die hele Israel en die 850 valse profete bymekaar te bring by die plek genoem Karmelberg. Elia het met die mense gepraat. As die HERE God is, volg Hom.

Elia moes twee bulle voorberei as offers. Maar geen vuur mag gebruik te word om hulle aan te steek nie. Jy roep die naam van julle god aan, en Ek sal my beroep op die naam van die Here, het hy gesê. En die God wat met vuur antwoord, Hy is God. Dit is goed, antwoord die volk.

Van die oggend tot die aand het van die valse profete geroep na valse gode. Hulle het opgespring en gedans en hulleself met messe gesny totdat hulle gebloei het. Maar geen vuur het het gekom nie.

Elia het die hout en offer in water geweek en gebid. O HERE, antwoord my, sodat hierdie volk kan erken dat U die HERE God... Daarop het die vuur van die HERE neergeval. Dit verbrand die bul en die hout. Dit het ook die klip altaar verbrand!

Toe die mense dit sien, het hulle uitgeroep: Die Here, Hy is God! En Elia het gesê: Gryp die profete van Baäl laat nie een van hulle ontsnap nie! Elia het gedoen wat koning Agab lankal moes doen. Hy het die vals profete dood gemaak.

God se dienaar aan Agab gesê dat stortreën op pad was. Binnekort 'n klein wolkie verskyn. Sou daar reën wees? Na meer as drie jaar van dodelike droogte?

Baie gou was die lug was swart van wolke en wind en daar was 'n swaar reën. God het die reën gestuur. God het die mense gewys dat Elia hulle die waarheid vertel. God het gewys dat Hy alleen die ware God is.

Dink jy Koning Agab het God en sy dienaar Elia vereer? Nee! In werklikheid, Isebel het probeer om Elia dood te maak, maar hy het weggekom. Agab het gesterf in 'n geveg en dienaars het Isebel van n hoë muur van die paleis afgestamp. Sy het haar dood geval op die klippe.

Wat het met Elia gebeur? Een dag het God 'n wa van vuur met perde van vuur gestuur en Elia, God se man van vuur, is in die storm na die hemel neem.

Die Man van Vuur n Storie uit God se woord, die Bybel, soos gevind in 1 Konings 17-19, 2 Konings 2 Die lees van die Woord gee lig. Psalms 119:130

Die Einde

Die Bybel storie vertel ons van ons wonderlike God wat ons gemaak het en wat wil he dat ons Hom sal leer ken. God weet ons het verkeerde dinge gedoen, Hy noem dit sonde. Die straf vir sonde is die dood, maar God het ons so lief dat hy sy Seun, Jesus vir ons gestuur het wat vir ons sondes aan die kruis kom sterf het. Jesus het opgestaan uit die dode en opgevaar na die Hemel! Wanneer jy in Jesus glo en Hom vra om jou te reinig van al jou sonde, sal hy dit doen! Hy sal saam met jou stap deur die lewe, en jy sal vir ewig lewe saam met Hom. As jy glo dat dit die waarheid is, se die volgende vir God: Liewe Jesus, ek glo dat U God is, en mens geword het om vir my sondes te kom sterf en nou vir ewig lewe. Kom stap asseblief saam met my deur my lewe en vergewe my my sondes, sodat ek n nuwe lewe kan he, sodat ek eendag saam met U vir ewig kan lewe. Help my om vir U te luister en gehoorsaam te wees, sodat ek vir U sal lewe en U kind genoem kan word. Amen Lees die Bybel en praat met God elke dag! Johannes 3:16