3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE

Vergelijkbare documenten
INHOUDSOPGAWE BLADSY HOOFSTUK 1 INLEIDING TOT DIE STUDIE

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER) CMR PROJEKPLAN

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING

n Besigheidsplan Vraag 1: Formaat van n Besigheidsplan Pas die term in kolom A by die korrekte beskrywing in kolom B:

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS

FAKTORE WAT LEI TOT DIE VEREENSAMING EN ARMOEDE VAN BEJAARDES

KAAP AGULHAS MUNISIPALITEIT WERKNEMERBYSTANDBELEID

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Menslike Hulpbronne Mentorskapprogram vir US personeel

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

BYLAE 6.1 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 1. Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

Eerste jaarvergadering en konstitusie

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

Les 14: Entrepreneurskap

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

1 Beoordeling van ons eie konteks. Standpunte insake die oorsake van gestremdheid

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

INLIGTINGSTUK AAN NUWE/POTENSIËLE BEHEERRAADSLEDE

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

Sentraalbeplande stelsel

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76:

Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

Ontleding van die toepassing van die 75 beginsels van korporatiewe bestuurstoesig soos aanbeveel in die King III-verslag

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Toepaslike Eenheidstandaarde

As jy weer skryf (Vir Jack)

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

2 nd Chances... Wiskunde

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

EKURHULENI NOORD DISTRIK

5. NOTULE VAN DIE VERGADERING GEHOU OP 7 NOVEMBER Bylae A

AANSOEK OM STUDIELENING

BYLAE 6.8 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 8. Lekker Suur Soet Bitter Brand Frank Suurwurms Jellieboontjies Pepermente Liquorice Gekleurde sjokolade

BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME

Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1

Die Groot Geloofswoordeboek: Katolieke Kerk, Ortodokse Kerke en die Pous

REKENINGKUNDE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL )

4 Analisering en interpretering van die terugvoer uit die empiriese ondersoek

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

Gids vir Byvoordele eise

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS

Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie.

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GESKIEDENIS V1

RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE SENIOR SERTIFIKAAT (SS)

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Verlof 251 A. OORSIG. Die aantal dae wat n werknemer gewoonlik in ses weke sou gewerk het binne n siklus van 36 maande.

DESIGN RELIGIESTUDIES

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

Hoe moet ek die Drie-eenheid verstaan?

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Transcriptie:

i Bylae A 3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE VERKLARING VAN DIE RESPONDENT A Ek verklaar dat: 1. Ek, die respondent, genooi is om deel te neem aan die bogenoemde navorsing van Mev C van der Merwe as ingeskrewe nagraadse student by UNISA/Hugenote Kollege. 2. Dit is aan my verduidelik dat: 2.1. die doel van die studie is tweërlei, naamlik 2.1.1. om n beter begrip te kry van die eise wat aan vrywilligers in bestuursposisies gestel word 2.1.2 om n beskrywing te kan gee van die take van n bestuurslid 2.2. n vraelys aan my oorhandig sal word vir voltooiing 2.3. daar sal 12 ander respondente aan die studie deelneem. 3. Ek is meegedeel dat die inligting wat deur die vraelys bekom is, as vertroulik hanteer sal word, maar dit sal as deel van die bevindinge in Hoofstuk 4 van die verhandeling van beperkte omvang vir die graad M. Diac (Maatskaplike Werk), van toepassing gemaak word. 4. Bogenoemde inligting is in Afrikaans aan my deurgegee, soos ek dit verkies. B Hiermee bevestig ek dat ek vrywillig aan die bogenoemde studie deelneem. Geteken..op....2004. Handtekening van respondent Handtekening van getuie

ii VERKLARING DEUR DIE NAVORSER Ek, Christa van der Merwe, verklaar dat ek: 1. Die inligting, wat in hierdie dokument vervat is, aan die respondent verduidelik het. 2. Die respondent aangemoedig het om vrae te stel oor enige iets wat onduidelik is 3. Dat hierdie bespreking in die taal van die respondent se keuse gevoer is, naamlik Afrikaans. Geteken..op 2004.. Handtekening van navorser. Handtekening van getuie

iii Bylae B 3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE VRAELYS VIR VOORSITTERS VAN ACVV TAKKE 1. IDENTIFISERENDE BESONDERHEDE VAN U ACVV TAK Elke ACVV Tak bestaan uit vrywillige lede waaruit n ACVV bestuur verkies word. Elke tak beskik oor diensvertakkinge wat individueel deur beheerrade bestuur word, maar oorhoofs die verantwoordelikheid van die ACVV bestuur, waar die hoogste gesag gesetel is, bly. Die volgende vrae fokus daarop om n beeld van u tak, met haar diensvertakkinge, wat bestuur moet word, weer te gee. 1.1 Dui die aantal diensvertakkinge wat in u ACVV tak funksioneer op die volgende tabel aan: Maatskaplike Dienste Tehuis vir Bejaardes/Gestremdes Behuising vir bejaardes: - Huise Behuising vir bejaardes: - Woonstelle Behuising vir bejaardes: - Aftree-oorde Dienssentrums vir bejaardes Versorgingsoorde vir kinders Naskoolsentrums vir kinders

iv 1.2 In watter ouderdom kategorie val u as voorsitter van die ACVV Tak. 20 29 jaar 30-39 jaar 40 49 jaar 50-59 jaar 60 69 jaar 70 79 jaar 80+ 1.3 Hoeveel ononderbroke jare beklee u die posisie as Voorsitter van u ACVV tak? 1.3.1 Wat is u siening oor wisseling van Voorsitters by n ACVV Tak:.... 1.4 Dui aan hoeveel bestuurslede, volgens hul ouderdom, op die bestuurskomitee, onder u leiding staan: 20 29 jaar 30 39 jaar 40 49 jaar 50 59 jaar 60 69 jaar 70-79 jaar 80 + Totaal Getal

v 1.5 Dui die tydperk aan wat die bestuurslede reeds op die ACVV bestuur dien: Tydperk Getal lede 1 2 jaar 3 4 jaar 5 6 jaar 7 8 jaar 5 6 jaar 9 jaar en langer Totaal 1.5.1 Volgens die konstitusie van die ACVV word n bestuursposisie vir twee jaar beklee waarna die persoon herkiesbaar is. Indien u by punt 1.5 gemerk het dat persone langer as 4 jaar op die bestuur dien, bespreek die redes wat na u mening daartoe aanleiding gee:.... 2. GEWILLIGHEID VAN VRYWILLIGERS 2.1 Dui op die onderstaande vyfpuntskaal aan hoe gewillig vrywilligers is om op die besture van ACVV takke te dien: 1---------------2-----------------3-----------------4-------------------5 Glad nie Baie gewillig gewillig

vi 3. INLIGTING MET BETREKKING TOT EISE WAT AAN N BESTUURSLID GESTEL WORD Volgens De Beer en Kritzinger (1999:36) funksioneer alle organisasies binne n sake-omgewing. Die ACVV as welsynsorganisasie is soos enige ander organisasie blootgestel aan omgewings waaroor die organisasie nie beheer het nie en wat dus noodwendig eise aan die organisasie stel. Die volgende vrae word gestel ten einde n beskrywing te kan gee van die eise wat aan welsynsorganisasies gestel word wat die gewilligheid van vrywilligers kan beïnvloed om by bestuurstake betrokke te raak. 3.1 Het die eise, wat aan bestuurslede gestel word, volgens u mening gedurende die afgelope jare toegeneem: JA NEE 3.2 Indien Ja, omskryf die eise wat volgens u mening aan die bestuur gestel word:.... 4. BESTUURSTAKE VAN ACVV BESTURE Volgens Adirondack (1992:3-4) is dit die bestuur se verantwoordelikheid om te verseker dat die lede van n organisasie - weet wat van hul verwag word, - toesien dat daar genoeg mense en geld is om dit te doen en - bestuurstake doeltreffend verrig word. Die volgende vrae word gestel ten einde die aard van die bestuurstake van u ACVV bestuur te kan beskryf. 4.1 As u as Voorsitter aan bestuurstake dink, beskryf wat in u gedagtes kom:...

vii 4.2 BESTUURSTAKE TEN OPSIGTE VAN ADMINISTRASIE 4.2.1 Glo u dat inligting nodig is om strategiese besluite vir die tak se voortbestaan te neem? Ja Nee 4.2.2 Wie neem die verantwoordelikheid vir die strategiese beplanning ten opsigte van die funksionering van u ACVV tak?.. 4.2.3 Beskryf die wyse waarop u inligting vir besluitneming bekom?.... 4.2.4 Wat is, na u mening, die eise wat aan bestuurslede gestel word ten opsigte van die administratiewe bestuurstaak in die ACVV bestuur?...... 4.2.5 Glo u dat die eise wat deur administratiewe take gestel word n invloed het op die gewilligheid van vrywilligers om op die bestuur te dien? Ja Nee

viii 4.2.5.1 Verduidelik:. 4.2.5.2 Indien u antwoord by 4.2.5 Ja was, wat is na u mening n moontlike oplossing vir die probleem: 4.3 BESTUURSTAKE TEN OPSIGTE VAN MENSLIKE HULPBRONBESTUUR Die funksie van menslike hulpbronbestuur handel oor die personeel wat nodig is om n diens te bied. By ACVV takke is ook vrywilligers betrokke en die volgende deel van die vraelys sal dan personeel sien as betaalde amptenare sowel as vrywilligers. 4.3.1 Beskryf die bestuurstake van die ACVV bestuur ten opsigte van die personeelkorps (betaalde amptenare) van u ACVV tak:.... 4.3.2 Beskryf die bestuurstake van die ACVV bestuur ten opsigte van die vrywilligerkorps van u ACVV tak:....

ix 4.3.3 Dui aan wie verantwoordelikheid neem vir die volgende take ten opsigte van menslike hulpbronbestuur: Funksies Voorsitter Mede ACVV Bestuurslede Proses van indiensneming Oriëntering van personeel Oriëntering van vrywilligers Griewehantering Vergoeding Hantering van arbeidsverhoudinge (vakbonde) Daarstelling van n optimale werksomgewing Beheerraadslede van diensvertakking Betaalde amptenare 4.3.4 Is u van mening dat die ACVV bestuurslede oor die nodige kennis beskik ten einde bestuur ten opsigte van menslike hulpbronne te kan toepas: Ja Nee 4.3.4.1 Indien Ja, beskryf wat aanleiding gegee het tot hul bemagtiging: 4.3.4.2 Indien Nee, watter oplossing sou u vir die probleem bied: 4.3.5 Stel die bestuur van menslike hulpbronne sodanige eise aan vrywilligers dat dit n invloed op hul gewilligheid het om in ACVV besture te dien? Ja Nee

x 4.3.5.1 Indien wel, beskryf dit asseblief: 4.4 FINANSIëLE BESTUURSTAKE 4.4.1 Beskryf in u eie woorde die take van die ACVV bestuur ten opsigte van finansiële bestuur in u tak: 4.4.2 Beoordeel u bestuurslede se kennis ten opsigte van finansiële bestuur met verwysing na die volgende faktore: Hantering kapitaal Finansiële beplanning (begroting) Finansiële ontleding Beleggings van Finansiële state Belasting en versekeringsaangeleenthede Ander: Voldoende Onvoldoende

xi 4.4.3 Wat beskou u as eise wat aan bestuurslede gestel word ten opsigte van die finansiële bestuur van u ACVV tak: 4.4.4 Is u van mening dat die eise, wat deur die finansiële bestuurstake aan vrywilligers gestel word, n invloed op hul gewilligheid het om in besture te dien: Ja Nee 4.4.4.1 Verduidelik: 4.4.4.2 Watter oplossing kan u voorstel om die probleem op te los: 4.5 BESTUURSTAKE TEN OPSIGTE VAN BEMARKING Bemarking word gesien as die wyse waarop u dienste aan die verbruiker bekend gestel word ten einde in die verbruiker se behoeftes te voorsien. 4.5.1 Dui aan watter bemarkingsmetodes u gebruik om u ACVV tak se dienste bekend te stel:

xii 4.5.2 Is u van mening dat die eise wat die bemarkingsbestuursfunksie aan vrywilligers stel n invloed op hul gewilligheid het om in besture te dien: Ja Nee 4.5.3 Verduidelik asseblief: 4.6 BESTUURSTAKE TEN OPSIGTE VAN EKSTERNE BETREKKINGE Eksterne betrekkinge verwys na die uitdra en bevordering van die ACVV se beeld in die gemeenskap. 4.6.1 Dui aan of kommunikasie tussen u ACVV bestuur en die relevante rolspelers in die gemeenskap deur middel van die volgende plaasvind: Gesproke woord: - Onderhoude - Vergaderings - Besprekings - Toesprake Geskrewe woord: -Memorandums -Nuusbriewe -Briewe -Jaarverslae -Koerante Beeld en Klank: -Konferensies -Telefoon -Radio -Televisie -Internet Spesiale geleenthede: -Borgskappe -Ope dae -Feeste -Uitstallings Ja Nee

xiii 4.6.2 Is u van mening dat die eise wat die bestuurstaak ten opsigte van eksterne betrekkinge aan vrywilligers stel n invloed op hul gewilligheid het om in besture te dien: Ja Nee 4.6.2.1 Verduidelik asseblief: