FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 4

Vergelijkbare documenten
HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 4

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 9

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 7

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS LEWENSORIËNTERING GRAAD 12

HANDLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 4

HANDLEIDING LEWENSORIËNTERING GRAAD 12

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL: TAALKUNDE GRAAD 10

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

HANDLEIDING RELIGIESTUDIES GRAAD 10

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

FASILITEERDERSGIDS NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE GRAAD 5

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

HANDLEIDING WISKUNDE GRAAD 9

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Les Plan Twee. Habitats

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum

Antieke Egipte en die Nylrivier

HANDLEIDING GEOGRAFIE GRAAD 11

HANDLEIDING DRAMATIESE KUNSTE GRAAD 10

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 1

Inleiding Tot Die Jagluiperd

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Wiskunde Graad 4. November 2016

Almal verstaan Sosiale Wetenskappe Graad 4 Leerderboek P Ranby

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

HANDLEIDING LANDBOUBESTUURS- GRAAD 10

Les Plan Vier. Voeding

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

Les 14: Entrepreneurskap

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

HANDLEIDING GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FAKTORE EN VEELVOUDE

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

Terug in die klas moet jy mooi dink en die besighede in die volgende tabel indeel

BARRETT SE TAKSONOMIE

vraestel bestaan uit 7 bladsye

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

Sentraalbeplande stelsel

TOETSE WAT SELFS TUISGESKOOLDE KINDERS MOET SLAAG INHOUDSOPGAWE

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7)

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2. Naam & Van:

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 2

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Vlotheid en intonasie

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Klank en kleur in die skepping

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

Transcriptie:

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 4 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring en herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie. Aangepas vir KABV Samesteller E van Emmenes Bygewerk M Lübcker Ë1604-A-SOS-FG01 µ Î

INHOUDSOPGAWE LESELEMENTE... 3 TYDROOSTER EN TYDSBESTUUR... 5 ASSESSERINGSVEREISTES... 6 STUDIEWENKE EN -METODES... 7 ANDER NUTTIGE INLIGTING... 7 VOORWOORD... 8 JAARPLAN... 9 Eenheid 1: Mense en plekke... 12 Les 1: Plekke om in te woon... 13 AKTIWITEIT 1... 13 Les 2: Werk wat mense op verskillende plekke doen... 13 AKTIWITEIT 2... 14 Les 3: Geboue op verskillende plekke en hul gebruike... 14 AKTIWITEIT 3... 15 Les 4: Paaie en voetpaadjies hoe hulle in nedersettings gebruik word... 16 AKTIWITEIT 4... 16 Les 5: Identifiseer bakens: natuurlik en mensgemaak... 16 AKTIWITEIT 5... 17 Les 6: Beskryf en teken n kort reis... 17 AKTIWITEIT 6... 17 Les 7: Behoeftes en begeertes... 17 AKTIWITEIT 7... 18 Les 8: Basiese behoeftes: water, kos, energie, skuiling en gesondheidsorg... 18 AKTIWITEIT 8... 18 Les 9: Maniere waarop mense hulle behoeftes bevredig... 18 AKTIWITEIT 9... 18 HERSIENINGSOEFENING... 20 EENHEID 2: Kaartleesvaardighede... 22 Les 10: Verskillende aansigte van eenvoudige voorwerpe... 23 AKTIWITEIT 10... 23 Les 11: Prente of letters as simbole of sleutels... 23 Les 12: Grootskaalkaart se simbole... 23 AKTIWITEIT 11... 24 AKTIWITEIT 12... 24 Les 13: Eenvoudige ruitnette en ruitverwysings... 24 AKTIWITEIT 13... 25 Les 14: Lees en skryf rigtings op kaart en omgewing... 25 AKTIWITEIT 14... 26 Impak 1

EENHEID 3: Lees belangrike kaarte... 27 Les 15: Hoe dui ons oseane en land op n kaart aan?... 27 Les 16: Suid-Afrika se provinsies en hulle hoofstede... 28 AKTIWITEIT 15... 28 Les 17: Die aarde is rond en die kaart is plat... 28 AKTIWITEIT 16... 29 EENHEID 4: Voedsel en boerdery in Suid-Afrika... 31 Les 18: Kos wat mense eet vanaf plante en diere... 32 Les 19: Maniere hoe mense hulle kos verkry... 32 AKTIWITEIT 17... 32 Les 20: Bestaansboerdery en kommersiële boerdery... 33 AKTIWITEIT 18... 33 Les 21: Verbouing van voedsel in dorpe en stede... 33 Les 22: Verskillende soorte boerdery... 34 Les 23: Saaiboerdery in Suid-Afrika... 34 Les 24: Vrugteboerdery in Suid-Afrika... 34 Les 25: Lewendehawe: grootvee, kleinvee en pluimvee... 35 Les 26: Gevallestudie: veeboerdery in Suid-Afrika... 35 AKTIWITEIT 19... 36 Les 27: Vernaamste saai- en veeboerderygebiede in Suid-Afrika... 36 Les 28: Wat is verwerkte en onverwerkte voedsel?... 36 Les 29: Hoe en waarom voedsel verwerk word... 37 Les 30: Van die plaas na die fabriek, van die winkel na die huis... 37 EENHEID 5: Water in Suid-Afrika... 39 Les 31: Watergebruike... 40 AKTIWITEIT 20... 40 Les 32: Watergebruike in nywerhede... 40 Les 33: Water as n hulpbron... 41 Les 34: Die watersiklus... Error! Bookmark not defined. Les 35: Waterberging en die belangrikheid daarvan... 44 AKTIWITEIT 21... 44 Les 36: Natuurlike waterbronne... 44 Les 37: Persoonlike en daaglikse gebruike wat water besoedel... 45 Les 38: Herwinning van afvalwater en riool... 45 STUDEER/HERSIENING... 46 HERSIENINGSOEFENING... 47 Impak 2

Eenheid 1 Eenheid 1: Mense en plekke LEERDOELWITTE: Wanneer die leerder hierdie eenheid voltooi het, moet hy of sy in staat wees om: Die verskillende plekke waar mense woon, insluitende plase, nedersettings, dorpe en stede, te identifiseer en beskryf. Die verskillende plekke waar mense werk, te identifiseer en beskryf. Verskillende tipes geboue en hulle gebruike te identifiseer en verduidelik, insluitende huise, diereskuilings, winkels, skole, klinieke, banke, kantore, plekke van aanbidding, fabrieke, vulstasies en spoorwegstasies. Paaie en voetpaadjies en hulle onderskeie gebruike in nedersettings te verstaan. Verskillende landmerke te identifiseer. Die verskil tussen natuurlike en mensgemaakte landmerke te verstaan. n Kort reis te beskryf en teken, byvoorbeeld om te verduidelik watter roete hy skool toe of na n winkelsentrum volg. Te verduidelik hoe om van een plek na n ander te beweeg met behulp van terme soos links, regs en reguit, belangrike landmerke te identifiseer en paaie of strate se korrekte name te gebruik. Tussen behoeftes en begeertes te onderskei. Die basiese menslike behoeftes, insluitend water, kos, skuiling, gesondheidsorg en energie, te identifiseer. Die verskillende maniere te verstaan waarop mense in hulle behoeftes voorsien. Die kennis wat verwerf is, op n gevallestudie of relevante situasie toe te pas. INLEIDING Dit word sterk aanbeveel dat die leerders n lys of boek met terme skep en die woordomskrywings neerskryf van enige nuwe woorde wat hulle leer, veral van dié wat in die studiegids aangedui word. Hulle moet die terminologie verstaan om die inhoud onder die knie te kry, en vrae sal daaroor gevra word in die toetse of eksamens. Tesame met elke onderwerp is daar verskeie voorgestelde internetskakels na meer inligting, of speletjies en aktiwiteite wat jy kan voltooi. Hulle word sterk aanbeveel, maar is nie verpligtend nie. Aan die einde van elke les moet jy egter seker maak dat die leerders die vaardighede wat in die uitkomste gelys word, bemeester het. Impak 12

Eenheid 1 Les 1: Plekke om in te woon Bespreek die verskillende plekke waar mense woon, met die leerders. Gesels oor plekke en waarom sekere mense daar woon, byvoorbeeld boere wat op plase woon. Fokus op jou onmiddellike omgewing of plekke wat die leerders onlangs besoek het. Laat hulle vertel van die verskillende plekke waar mense woon, verskillende geboue wat hulle gesien het, wat hulle as belangrike elemente van n blyplek beskou en wat hulle vir oorlewing nodig het. Die doel van hierdie les is om die leerders te help onderskei tussen verskillende nedersettings, insluitende plase, dorpies, dorpe en stede. Hulle hoef nog nie te weet wat die verskil tussen plattelandse en stedelike nedersettings is nie, maar as jy reken hulle sal dié begrippe verstaan, bespreek dit gerus met hulle. Laat sowat een uur toe om dié les te voltooi, maar maak voorsiening vir ekstra tyd om die aktiwiteit te voltooi. As jy dink dit is nodig, voeg inligting by die breinkaart of doen ekstra take. Skakels: Besoek die volgende YouTube-skakel. Daar is n kanaal met tien verskillende video's, insluitende n episode op Sesame Street wat die verskil tussen plattelandse en stedelike gebiede beskryf. <https://www.youtube.com/watch?v=xp4q9k39uxk&list=plrsau6pwkinuopr1aljvsav_kfnphpgfv> AKTIWITEIT 1 Die antwoorde op dié les sal vir die leerders toepaslik wees. As fasiliteerder behoort jy in staat te wees om te bepaal hoe korrek hulle antwoorde is. 1. Leerder se eie antwoord. (2) 2. Leerder se eie antwoord. (2) 3. Leerder se eie antwoord. (1) 4. Leerder se eie antwoord. (1) 5. Leerder se eie antwoord. (kliniek/hospitaal) (1) 6. Leerder se eie antwoord. (speelplek/ontspanningsentrum/parkie) (1) 7. Leerder se eie antwoord. (2) [10] Les 2: Werk wat mense op verskillende plekke doen In hierdie les moet die leerders die soorte werk wat mense kan doen, koppel aan die plek of nedersetting waar hulle woon. Dit sal uiteraard verskil van nedersetting tot nedersetting, maar daar sal gemeenskaplike aspekte wees. Probeer om poste uit al drie bedryfsvertakkings te bestudeer, nl. primêr (grondstowwe), sekondêr (vervaardiging of produksie) en tersiêr (verkope van goedere of dienste). Leerders hoef nie nou al dié terme te verstaan nie; dit lê net die grondslag vir die toekoms. Impak 13

Eenheid 1 AKTIWITEIT 2 1. Werk op n plaas Werk in die stad plant mielies prokureur oes koring polisiebeampte saai graan bankier melk koeie onderwyser plaasbestuurder dokter skaapskeerder sjef ploeg landerye haarkapper pas vee op brandweerbeampte (16) 2. 2.1. Pastoor/priester/eerwaarde (enige ander godsdienstige leier) 2.2. Dokter (2) [18] Les 3: Geboue op verskillende plekke en hul gebruike Hierdie les bestudeer die verskillende tipes geboue wat ons kry. Dit is n baie interessante onderwerp. Besoek die verskillende soorte geboue in die leerder se omgewing of neem foto's daarvan. As enige gebou uniek is, of as daar geboue is wat vir n spesifieke doel gebruik word, besoek hulle en bespreek met die leerders. Dié les behoort sowat n uur te duur, met ekstra tyd ingebou vir praktiese werk en om die aktiwiteit te voltooi. Impak 14