Die 3 Groot Menere. Maatskappyewet. Werkstukke vir Hoofstuk 6 - DEEL 3

Vergelijkbare documenten
Dorpstigting. Werkstukke vir Hoofstuk 10. Paragraaf 1 - Agtergrond Aansoek om registrasie van algemene plan; en opening van n dorpsregister i i

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA MAATSKAPPYWET, AKTE VAN OPRIGTING KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1

Kennisgewing van Twintigste Algemene Jaarvergadering van Aandeelhouers

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

BTW. Werkstukke vir Hoofstuk 4 - DEEL 3

OPSIE-OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN :

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

KENNISGEWING VAN VERDAAGDE ALGEMENE JAARVERGADERING VAN BKB-AANDEELHOUERS

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE

Hereregte. Werkstukke vir Hoofstuk 5 - DEEL 3. Paragraaf 2 - Bedrag hereregte betaalbaar. Sien die puntetoekenning in die vorige werkstuk

KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010

KENNISGEWING AAN AANDEELHOUERS

Die Kleiner Wette. Werkstukke vir Hoofstukke 9-27 van DEEL 3. Hoofstuk 9 - Beskermingsmaatreëls vir Behuisingsverbruikers

KENNISGEWING VAN VOORLEGGING VAN VOORGESTELDE BESLUITE AAN AANDEELHOUERS VIR AANNEMING INGEVOLGE ARTIKEL 60 VAN DIE MAATSKAPPYWET

KOOPKONTRAK ERF LANGEBAAN KOPER:

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

WYSIGINGSWETSONTWERP OP REGISTRASIE VAN AKTES

Kennisgewing van Een en Twintigste Algemene Jaarvergadering van BKBaandeelhouers

IN DIE HOË HOF VAN SUID AFRIKA GAUTENG AFDELING, PRETORIA

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

Modelantwoorde vir die Transportbesorgingseksamen. September Deel 1. Selfstudie Aktekursus. Vraag 1 - Modelantwoord [10] 1.1.

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

Deeltitels. Werkstukke vir Hoofstuk 1 (Deel 2) Paragraaf 2 - Woordomskrywings i i i. Paragraaf n Skema op een of meer stukke grond i i

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76:

Hoofstuk D1 HUURPAG. Afdeling A: Huurpag met betrekking tot die Wet op Ontwikkeling van Swart Gemeenskappe, No.4 van 1984

TWK AGRICULTURE HOLDINGS PROPRIETARY LIMITED (TWK LANDBOU) AANSOEK VIR DIE GOEDKEURING AS AANDEELHOUER

ARBEIDSREG ABR214. T:

5. NOTULE VAN DIE VERGADERING GEHOU OP 7 NOVEMBER Bylae A

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

VERKOOPSVOORWAARDES in terme waarvan VAN RENSBURG EN BEKKER VEILINGS (EDMS) BPK van Saffiersingel, Tamsui Industria, GEORGE

IN DIE HOË HOF VAN SUID-AFRIKA VRYSTAATSE AFDELING, BLOEMFONTEIN SKILLFULL 54 (EDMS) BEPERK JOHANNES WAGENAAR HUMAN N.O.

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

KOOPKONTRAK VIR N VOLTOOIDE DEELTITEL EENHEID

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

DIE NORMALE VOLGORDE VAN GEBEURE TYDENS DIE OORDRAG VAN ONROERENDE EIENDOM

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

VEILINGVOORWAARDES. Die verkoop van hierdie eiendom sal in die geldkoers van die Republiek van Suid- Afrika geskied.

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

Hoofstuk 12 INTESTATE ERFOPVOLGING

U moes teen hierdie tyd reeds die volgende studiebriewe ontvang het:

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

LAERSKOOL SAAMTREK. Grond-en-gebouebeleid

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

STORMSEE REGSPERSOON

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG)

Endossemente. Werkstukke vir Hoofstuk 11. Verskillende endossemente. Paragraaf 2 - Artikel 4(1)(b) endossement Om n fout te herstel i i i

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID

VERKOOPSVOORWAARDES In terme waarvan VAN RENSBURGS AUCTIONS (PTY) LTD van Saffiersingel, Tamsui Industria, GEORGE

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

VERKOOPSVOORWAARDES MEMORANDUM VAN BEDINGE EN VOORWAARDES WAAROP. Likiditer Afslaers BK ( Registrasienommer 88/05012/23 ) handeldrywend as

[1] Die beskuldigde is aanvanklik op 29/08/2005 deur die. landdros, Botshabelo skuldig bevind aan huisbraak met die

AANDEELHOUERSINLIGTING

FPSA FISA RAADSEKSAMEN

KONSTITUSIE VAN ARSO

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

AANSOEK OM STUDIELENING

HUISLENINGSAANSOEK ALGEMENE INLIGTING. Tipe lening: Nuwe lening Verdere lening Herhaalde voorskot Oorskakeling

TERME EN VOORWAARDES

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

"ESLOTE $EBITEURE $EBITEURE $EBITEURE KREDITEURE /NTLEDING BANKVERSOENING )NLEIDING "ELASTING VOORRAADSTELSEL OP )TEMS WAARDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA. Maatskappye Wet, 71 van 2008 (soos gewysig) AKTE VAN OPRIGTING VAN N MAATSKAPPY SONDER WINSOOGMERK MET STEMREG VIR LEDE

TrueHealth se ekwiteit het op 15 Oktober 2010 uit die volgende kredietsaldo s bestaan:

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING

BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES

VERDUIDELIKING VAN DIE BEVESTIGING VAN BESTAANDE WETTIGE WATERGEBRUIKE

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG

AKTE VAN OPRIGTING VAN SENWESBEL BEPERK

Eerste jaarvergadering en konstitusie

Modelantwoorde vir die Transportbesorgingseksamen. September Deel 1. Selfstudie Aktekursus. Vraag1 - Modelantwoord [10] 1.

REËLS VAN VEILING EN VOORWAARDES VAN VERKOPING DIE VOLGENDE SAL DIE VOORWAARDES VAN VERKOPING WEES WAARVOLGENS DIE EIENDOMME

Modelantwoorde vir die Transportbesorgingseksamen. September Deel 1. Selfstudie Aktekursus. Vraag 1 - Modelantwoord [20] Opgestel deur my

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

KONTANT BESTUUR BELEID

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK (Reg. Nr. 67/04920/07)

Transcriptie:

Die 3 Groot Menere Werkstukke vir Hoofstuk 6 - DEEL 3 Maatskappyewet Paragraaf 4 - Verbod op geldelike bystand vir koop van aandele van maatskappy i i i Vraag 2 (Deel 2) Mei 2006 [3] Kan u n verband registreer oor vaste eiendom van n maatskappy ten einde daarmee die aandele in die maatskappy te koop? Motiveer. ANTWOORD - Nee. Kragtens artikel 38 van die Wet op Maatskappye word die nie toegelaat nie. Die maatskappy kan egter omskep word in n Beslote Korporasie. Vraag 9 (Deel 2) Mei 2005 [6] Mag n maatskappy n lening gee aan n persoon vir die aankoop van aandele in daardie maatskappy? Indien u antwoord negatief is, onder welke omstandighede mag n maatskappy wel geld leen aan n persoon vir die aankoop van die aandele? ANTWOORD - Nee, behalwe in die volgende omstandighede:- 1 1) Waar die geld deur die maatskappy uitgeleen is in die normale loop van die maatskappy se besigheid in gevalle waar die hoofbesigheid van die maatskappy is om geld uit te leen. 2) Die voorsiening deur die maatskappy van geld vir die inskrywing vir of aankoop van aandele in die maatskappy of in sy houermaatskappy deur trustees om namens of tot voordeel van die werknemers van die maatskappy gehou te word, insluitende enige direkteur wat by die maatskappy in diens is en wat n salaris verdien of amp in die maatskappy hou. 1 Artikel 38 van die Maatskappyewet, 61 van 1973. 3) Die verskaffing deur die maatskappy van lenings aan persone behalwe direkteure, wat bona fide in diens van die maatskappy is, met die oog daarop om daardie persone in staat te stel om aandele in die maatskappy of sy houermaatskappy aan te koop of daarvoor in te teken,welke aandele deur hulself as eienaars gehou gaan word. 4) Die verskaffing van finansiële bystand vir die verkryging van aandele in n maatskappy deur n maatskappy of sy filiaal in ooreenstemming met die bepalings van artikel 85, vir die verkryging van sodanige aandele. 2 Vraag 10 (Deel 1) September 2004 [10] U kliënt, Peter Nkosi, is die enigste aandeelhouer en direkteur van ABS (Edms) Beperk, welke maatskappy die eienaar is van Erf 10 in Witbank. Hy wil die aandele in die maatskappy aan B verkoop maar B kan slegs die transaksie finansier deur n lening te bekom wat teen die maatskappy se eiendom geregistreer moet word. Met inagneming van die bepalings van die Wet op Maatskappye en die Wet op Beslote Korporasies, is dit moontlik om die transaksie te finansier soos deur B beoog? Wat sal u advies aan Peter Nkosi wees ten einde die transaksie suksesvol te beklink? Motiveer u advies. ANTWOORD - Artikel 38 van die Maatskappyewet verbied n maatskappy om geld te leen ten einde n persoon in staat te stel om vir die verkryging van aandele in daardie maatskappy te betaal. [3] 2 Artikel 85 bepaal dat n maatskappy by wyse van n spesiale besluit, en indien daartoe gemagtig deur die maatskappy se statute, die verkryging van aandele uitgereik deur die maatskappy, mag goedkeur. Hoofstuk 6 - Werkstukke vir Maatskappye 1

n Beslote korporasie mag egter, kragtens artikel 40 van die Wet op Beslote Korporasies, geld leen om n persoon in staat te stel om n belang in daardie beslote korporasie te bekom. [3] Die antwoord is dat Peter Nkosi die maatskappy in n beslote korporasie moet omskep en daarna sy ledebelang aan B moet verkoop. Die beslote korporasie mag dan geld leen om vir B se belang te betaal nadat daar aan die bepalings van Artikel 40 van die Wet op Beslote Korporasies voldoen is. [4] Vraag 11 (Deel 1) Mei 2000 [5] Mabula (Eiendoms) Beperk is die geregistreerde eienaar van n erf in die dorp Tewane. John Fraser is die enigste aandeelhouer in die maatskappy. Malcolm Smith beoog om genoemde erf te koop vir R500,000.00 en het aansoek gedoen vir n lening by n bank vir R300,000.00. John Fraser stel aan Malcolm Smith voor dat hy eerder die aandele in die maatskappy moet koop ten einde transportkostes en hereregte te spaar. Smith stem hiermee saam. Wat sal u vir Fraser en Smith adviseer indien u die bepalings van die Maatskappyewet en die Wet op Beslote Korporasies in gedagte hou? Motiveer u advies. Ook gevra in Vraag 8 (Deel 1) September 1999 vir presies dieselfde antwoord [10] ANTWOORD - Artikel 38 van die Maatskappyewet verbied 'n maatskappy om geldelike bystand aan 'n persoon te verleen ten einde hom in staat te stel om aandele in daardie maatskappy, of 'n filiaal daarvan, te koop. Hierteenoor mag 'n Beslote Korporasie, kragtens die bepalings van Artikel 40 van die Wet op Beslote Korporasies, wel geld aan 'n persoon leen om hom/haar in staat te stel om 'n belang in die BK te bekom. Die antwoord op die probleem is dat John Fraser die maatskappy in 'n beslote korporasie moet omskep en dan sy ledebelang in die beslote korporasie aan Malcolm Smith moet verkoop. Die beslote korporasie kan dan wettiglik, kragtens artikel 40, geld leen waarmee John Fraser betaal kan word. Paragraaf 5 - Verbod op lenings aan direkteure en bestuurders Vraag 5 (Deel 2) Mei 2002 [4] n direkteur of bestuurder van die maatskappy vir die doel om n motorvoertuig aan te skaf? Bespreek kortliks. ANTWOORD - Ja, mits die toestemming van al die lede van die maatskappy vooraf verkry is (wat betrekking het tot n spesifieke transaksie) of indien die spesifieke transaksie goedgekeur is, kragtens n spesiale besluit van die maatskappy. Paragraaf 6 - Vervreemding van grootste deel van bate i i i Vraag 7 (Deel 1) Mei 2011 [10] Vraag 4 (Deel 1) September 2007 [10] Asmara Beleggings (Edms) Bpk het Lot 22 Winterkloof, groot 3000 vierkante meter, aan Linda Naidoo verkoop vir R300 000,00. Die eiendom is, vir alle praktiese doeleindes, die enigste bate van die maatskappy. U ontvang opdrag om die eiendom aan die koper oor te dra. Stel sodanige besluit/e op wat u sal benodig ten einde die oordrag te registreer. Vraag 6 (Deel 2) September 2005 [3] Mag die direkteure van n maatskappy die geheel of die grootste gedeelte van die bates van die maatskappy vervreem? Motiveer u antwoord. ANTWOORD - Sien die notas. Vraag 10 (Deel 1) Mei 2005 [10] AB Beleggings (Edms) Beperk het Erf 22 Waterkloof, groot 3000 vierkante meter aan Linda Naidoo verkoop vir R300 000,00. Die eiendom is, vir alle praktiese doeleindes, die enigste bate van die maatskappy. U ontvang opdrag om die eiendom aan die koper oor te dra. Stel sodanige besluit/e op wat u sal benodig ten einde die oordrag te registreer. ANTWOORD - Uittreksel uit die Notule van n Spesiale Vergadering van die aandeelhouers 3 van AB Beleggings (Eiendoms) Beperk gehou te Pretoria op 11 Mei 2005 Mag n maatskappy, buiten n maatskappy wat besigheid doen deur geld uit te leen, direk of indirek n lening maak wat verseker sal word deur n verband oor eiendom, aan 3 Die antwoord is aangepas om voorsiening te maak vir die wetswysiging van 14 Desember 2007. Hoofstuk 6 - Werkstukke vir Maatskappye 2

Al die aandeelhouers van die maatskappy, naamlik Johan Le Roux, Jacobus Steenkamp en Susara Kemp was teenwoordig en daar was eenparig besluit dat:- 1. Die verkoop aan Linda Naidoo van Erf 22 Waterkloof dorpsgebied Registrasie Afdeling J.R., Provinsie van Gauteng Groot: 3 000 (drie duisend) vierkante meter vir die bedrag van R300 000,00 hierby geratifiseer en bekragtig word. 2. Dat die direkteure van die maatskappy hiermee gemagtig word om alle sodanige stappe te neem as nodig mag wees om die oordrag van die voormelde eiendom in die naam van die koper te bewerkstellig. Gesertifiseer n ware uittreksel Johan Le Roux Voorsitter van die vergadering Uittreksel uit die Notule van n spesiale vergadering van die direkteure 4 van AB Beleggings (Eiendoms) Beperk gehou te Pretoria op 11 Mei 2006 (hierna die maatskappy genoem) Al die direkteure was teenwoordig en daar is eenparig besluit dat:- 1. Aangesien die maatskappy die onroerende eiendom beskryf as Erf 22 Waterkloof dorpsgebied Registrasie Afdeling J.R., Provinsie van Gauteng Groot: 3 000 (drie duisend) vierkante meter vir die bedrag van R300 000,00 aan Linda Naidoo verkoop het, oordrag daarvan nou aan die koper moet geskied. 2. Dat Johan le Roux, in sy hoedanigheid direkteur van die maatskappy, hiermee gemagtig en gelas word om namens die maatskappy die volmag om Transport te gee te onderteken asook enige ander sodanige dokumente as wat benodig mag word om oordrag van die eiendom in die naam van die koper te bewerkstellig. Gesertifiseer n ware uittreksel Johan le Roux Direkteur Voorsitter van die vergadering Vraag 8 (Deel 1) September 2003 [8] AB Eiendomsbeleggingsmaatskappy (Edms) Bpk, wat besigheid doen in eiendomme, gee u opdrag om toe te sien tot die oordrag van die maatskappy se oorblywende bate, naamlik Erf 300 Libradene aan Laeveld Eiendom Beleggings (Edms) Bpk wat verkoop is vir die bedrag van R3,000,000. Stel die nodige maatskappybesluit op ten einde gevolg te gee aan bovermelde. Ook gevra in Vraag 5 (Deel 1) Mei 1997 vir presies dieselfde antwoord [10] ANTWOORD - Besluit geneem op n vergadering van AB Eiendoms- Beleggings-Maatskappy (Edms) Bpk gehou te... OP... BESLUIT DAT: 1. Die maatskappy, kragtens Artikel 228 van die Wet op Maatskappye 61 van 1973, die verkoop van sy onroerende eiendom, synde ERF 300 in die dorp Libradene Registrasie Afdeling IR, Provinsie van Gauteng aan Laeveld Eiendom Beleggings (Edms) Bpk, onderhewig aan die terme en voorwaardes in die konsepkoopooreenkoms wat by hierdie vergadering ter tafel gelê is, goedkeur. 2. Die Raad van Direkteure van die Maatskappy word hiermee gemagtig om die eiendom te verkoop onderhewig aan die spesifieke terme en voorwaardes waarna verwys word in die konsepkoopooreenkoms wat by hierdie vergadering ter tafel gelê is. 4 Artikel 228 van die Maatskappyewet, 61/1973 bepaal dat, ondanks enigiets vervat in n maatskappy se akte of statute, die direkteure van die betrokke maatskappy, nie bevoeg is om sonder n spesiale besluit van die aandeelhouers van die maatskappy, die geheel of die grootste deel van die bate van die maatskappy te vervreem nie. Daarom moet daar eers n besluit deur die aandeelhouers geneem word op n algemene vergadering wat die direkteure magtig om die bate te vervreem. Sodanige vervreemding moet uitdruklik gemagtig en bekragtig word. 3. Die maatskappy hiermee alle handelinge goedkeur en bekragtig wat nodig is ten einde die gemelde onroerende eiendom te verkoop. GESERTIFISEER N WARE UITTREKSEL VOORSITTER Hoofstuk 6 - Werkstukke vir Maatskappye 3

Maatskappybesluit t.a.v. borgakte Vraag 4 (Deel 1) Julie 2004 [10] Best Bank Beperk het n lening ten bedrae van R50 000,00 aan Jones Stores (Edms) Beperk toegestaan ten einde die Maatskappy in staat te stel om Erf 100 Worcester te koop. Die Maatskappy beoog om n winkel op gemelde erf op te rig en daarvandaan handel te dryf. Die toestaan van die lening is onderhewig daaraan dat die moedermaat-skappy van Jones Stores (Edms) Beperk (naamlik Jones Holdings (Edms) Beperk) borg staan vir Jones Stores (Edms) Beperk en ook n eerste verband oor Erf 200 Seaside registreer as sekuriteit vir die nakoming van voormelde borgskap. Stel die maatskappybesluit op wat deur die Direkteur van Jones Holding (Edms) Beperk geneem moet word waarkragtens John Jones (een van die direkteure) gemagtig word om die borgakte aan te gaan en die beswaring van Erf 200 Seaside te bewerkstellig en die magtiging van John Jones (een van dié se direkteur) om alle dokumente wat vir die doeleindes benodig mag word te teken. ANTWOORD - NOTULE VAN N VERGADERING VAN DIE RAAD VAN DIREKTEURE VAN JONES HOLDINGS (EIENDOMS) BEPERK GEHOU TE MOUNTAINSIDE OP 3 MEI 2004 AANGESIEN Best Bank Beperk ( die Bank ) n lening van R500,000 (vyfhonderd duisend Rand) toegestaan het aan Jones Stores (Eiendoms) Beperk ( Jones Stores ) vir die doel om Jones Stores in staat te stel om Erf 100 Worcester te verkry EN AANGESIEN die bank vereis dat hierdie maatskappy homself verbind as borg vir die verpligtinge van Jones Stores aan die bank soos voormeld en om ingevolge die bepalings van sodanige borgstelling die volgende eiendom as n eerste las daarop te verbind ten gunste van die bank naamlik Erf 200 Seaside in die Munisipaliteit van Seasin, Afdeling van George, Provinsie Wes-Kaap GROOT: 695 (ses honderd vyf en negentig) Vierkante Meter DAAR IS SPESIAAL BESLUIT dat hierdie maatskappy homself verbind as borg soos voormeld en dat die maatskappy as n sekuriteit vir sy verpligtinge as borg n eerste borgverband passeer ten gunste van die bank vir die bedrag van R500,000 (vyfhonderd duisend Rand) met n addisionele bedrag van R100,000 (eenhonderd duisend Rand) wat die voormelde eiendom ten gunste van die bank verbind. DAAR IS VERDER BESLUIT dat JOHN JONES in sy hoedanigheid as Direkteur van hierdie maatskappy, hierby gemagtig word namens die maatskappy en in sy algehele diskresie al die bepalings en voorwaardes van voormelde borgstelling en verband te onderhandel, en om n volmag te gee ten gunste van n agent wat deur die bank genomineer is, om die voormelde verband uit te voer en te registreer, en om al sodanige dokumente te onderteken soos vereis mag word vir die doel van voormelde borgstelling of registrasie van voormelde verband. Allerlei Vraag 3 (Deel 1) September 2012 [10] 3.1 Daar is twee wyses waarop ondernemingredding prosedures (business rescue proceedings) ingestel kan word ingevolge die bepalings van die Maatskappywet 71 van 2008 teen n maatskappy. Beskryf die twee wyses waarop dit kan geskied. (4) 3.2 Hoe sal u n ondernemingredding praktisyn (business rescue practitioner) aangestel ingevolge die bepalings van die Maatskappywet 71 van 2008 beskryf in n volmag om oordrag te gee van die maatskappy se onroerende eiendom. Voorsien u eie verdere besonderhede. (6) Vraag 2 (Deel 2) Mei 2012 [20] 2.1 Wat is die vereistes vir n geldige voorinkorporasiekontrak ( pre-incorporation contract ) ingevolge die Nuwe Maatskappywet 71 van 2008? (4) 2.2 Wie is gemagtig om n voorinkorporasiekontrak ( pre-incorporation contract ) te bekragtig of verwerp ingevolge die Nuwe Maatskappywet 71 van 2008 na inkorporasie? (1) 2.3 Binne welke tydperk moet n voorinkorporasiekontrak ( pre-incorporation contract ) bekragtig of verwerp word ingevolge die Nuwe Maatskappywet 71 van 2008 (1) 2.4 Wat is die gevolge indien n voorinkorporasiekontrak ( pre-incorporation contract ) nie binne die tydperk vermeld in u antwoord tot 2.3 bekragtig of verwerp word nie? (1) 2.5 Wat verstaan u onder die gemeenregtelike Turguand reël en wat is die invloed, indien enige, van die Nuwe Maatskappywet 71 van 2008 op hierdie reël. (6) Hoofstuk 6 - Werkstukke vir Maatskappye 4

2.6 Maatskappy XY het slegs een eiendom geregistreer in diese naam in die Aktekantoor en die eiendom is ook die maatskappy se enigste bate. Wat is die vereistes vir vervreemding van hierdie bate ingevolge Artikels 112 en 115 van die Nuwe Maatskappywet 71 van 2008? (7) Vraag 5 (Deel 2) September 2011 [5] Wat beteken die volgende uitdrukkings in n maatskappynaam: 5.1 Geïnkorporeer of Geïnk ; (1) 5.2 Eiendoms Beperk of (Edms) Bpk; (1) 5.3 Beperk of Bpk ; (1) 5.4 MSB Bpk ; (1) 5.5 MSW. (1) Werkstukke vir Hoofstuk 7 - DEEL 3 Beslote Korporasies Paragraaf 4 - Omskepping van maatskappye in beslote korporasies Vraag 5.1 (Deel 2) September 2004 [2] 5.1 n Privaat maatskappy is omskep in n beslote korporasie. Die maatskappy besit een eiendom. Welke dokumente moet by die Aktekantoor ingedien word ten einde die omskepping te laat opteken? [2] Sien die reeks vrae onder paragraaf 4 by die Werkstuk vir hoofstuk 6, Maatskappye, hierbo - Vraag 9 (Deel 2) Mei 2005 [6] Vraag 10 (Deel 1) September 2004 [10] Vraag 11 (Deel 1) Mei 2000 [5] Paragraaf 6 - Verkryging of vervreemding van onroerende eiendom Vraag 10 (Deel 2) September 1999 [2] n Beslote Korporasie het drie lede, waarvan twee in die Republiek is, toe n verband oor n sekere eiendom wat die BK besit, onderteken moet word. Die ander een is oorsee. Die lede in Suid-Afrika oorhandig n Besluit aan u wat deur hulle twee onderteken is. Adviseer of hierdie besluit aanvaarbaar is. Bespreek kortliks. ANTWOORD - Kragtens die Wet op Beslote Korporasies word 'n 75% meerderheidsbesluit benodig. Dus is die besluit wat deur twee direkteure geteken is nie voldoende nie - hulle besluit maak slegs 66.6% uit. Paragraaf 10 (X) - Allerlei [Hierdie paragraaf is nie in die notas nie. Dit was n nuwe vraag op daardie stadium] Vraag 4 (Deel 2) September 2007 [6] Mag die volgende lede wees van n Beslote Korporasie? 4.1 n Vrou getroud binne gemeenskap van goedere [1] 4.2 n Trustee van testamentêre trust [1] 4.3 n Trustee van n inter vivos trust [2] 4.4 Die Methodiste Kerk van Suid-Afrika. [2] (Hierdie is deel van n lang vraag van 15 punte.) ANTWOORD - 1) Stigtingsverklaring 2) Titelakte [2] Paragraaf 5 - Geldelike bystand deur korporasie ten opsigte van verkryging van ledebelang i i i Hoofstuk 6 - Werkstukke vir Maatskappye 5

Hoofstuk 6 - Werkstukke vir Maatskappye 6