Preek - Sondag 28 Augustus 2016 Fokus 3 - Luk 18:1-9

Vergelijkbare documenten
Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

n Tempel Leier besoek Jesus

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

FAKTORE EN VEELVOUDE

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Preek deur ds. Jaco van Sittert Vrydag, 14 April Skriflesing: Johannes 19:17-37 Van die eenkant na die anderkant van die kruis.

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Jesaja sien die Toekoms

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Ons hoor hulle het in die land Kanaän gaan woon. (kaart) Kanaän Egipte.

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

Van Vervolger tot Prediker

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Die brief aan die Filippense

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Petrus en die Krag van Gebed

VERSPREI GOD SE LIEFDE (2) VERTEL ANDER VAN GOD SE LIEFDE 13 Augustus 2006, Ds Freddie Schoeman

Gisteraand het dit gegaan dit oor hoe ons lewens moet wees om Jesus te volg. Watter klere ek moet aantrek.

Pragtige Koningin Ester

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

jou hele liggaam lig hê. Maar as jou oog sleg is, sal jou hele liggaam sonder lig wees. As jou oë sleg is dit beteken eintlik maar as jou oë slegte

Efesiërs 5: /02/2015

Kinders hoe voel julle oor die eksamen wat voorlê? Vir wie van julle is die Bybel soms moeilik om te verstaan? Ja daar is dinge waarmee ons sukkel né.

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Preek oor: Wat doen die Heilige Gees? Die Heilige Gees laat die wedergeboorte plaasvind

Dit wat óns wil hoe óns wil leef en wil praat en selfs wil dink (dit weet ons almal) is baie kere baie anders as wat Gód van ons wil hê.

Van Vervolger tot Prediker

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

14. Ek glo my sondes word vergewe 1 Johannes 1:5 2:2

sodat jy n gestuurde van die Here kan

6. Ek glo in Jesus Christus Johannes 3:16-18 en Matteus 1:18-25

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Preek Romeine 6:3-4. (Preek tydens erediens in Gereformeerde Kerk Welkom-Noord op Sondag 25 Junie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

Jona en die Groot Vis

Deur Sy wet gee God ons broodnodige kennis van sonde

26. Ek kies om die Here te dien Daniël 6

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Eerder bang Jan as dooie Jan, of eerder dooie Jan as bang Jan?

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

'n Man gestuur deur God

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

Inhoudsopgawe. Voorwoord... 11

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

SKRIFLESING: Titus 1. TEKS: Titus 1:15. Die Here wil ons op die hoofspoor hê. Psalm 134 : 1, 2. Psalm 119 : 4. Psalm 18 : 12. Skrifberyming 78 (13-3)

Baie welkom by vanoggend se erediens

n Kind, Jesus, word gebore en word groot (2)

Debora. Wyding Sing die Temalied en doen die Stilword-ritueel soos by ontmoeting 1.

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader,

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Preek Genesis 1:27. (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016)

2. In die pikdonker nag. Johannes 3:1-21

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging

1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Preek deur ds. Jaco van Sittert Sondag, 2 Julie Skriflesing: Matteus 5:5; Matteus 11:28-30

Tema: Laat skyn die heerlikheid van God in jou lewe met genade (liefde) EN waarheid!

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Transcriptie:

Preek - Sondag 28 Augustus 2016 Fokus 3 - Luk 18:1-9 Jacques Rynard en Jan-Paul Otto het saam met Jacques se pa gaan teiken skiet. Daar is n skiet ongeluk en Jacques se pa is oorlede. Jan-Paul is die persoon wat Jacques se pa geskiet het, maar hy sorg dat sy spore mooi dood gevee is, en dit lyk of Jacques die skuldige is. Jacques moet verbeteringskool toe. Sy ma verwerp hom, hy word aangerand en slegte goed gebeur met hom. Hy probeer weer sy lewe bymekaar kry. Sy beste vriend en sy meisie het n verhouding gehad en hulle het die vir hom weggsteek. Dan vind hy uit sy vriend Jan-Paul het sy pa doodgeskiet. Sy groot liefde Lena Aucamp het hom verraai.. Wat maak hy nou? Vir hoeveel jaar het hy nie met hierdie skuldgevoel in homself rondgeloop, dat hy miskien sy eie pa doodgeskiet het nie? Nadat alles op die lappe gekom het, was hy vir die eerste maal in sy lewe n vry man. Jacques, die weduwee in die gelykenis, jy en ek kom een of ander tyd in ons lewe by ʼn plek waar ons dink of voel ons kan nie meer nie. ʼn Plek waar ons ʼn slagoffer word van iemand, iets, gesondheid ons land of die wêreld. Waar verdrukking en negatiwiteit ons isoleer en waar ons geloof tot op die uiterste getoets word! (Om die tema by die verskillende groeperinge tuis te bring spreek ek 4 groepe mense aan die doel is eintlik om vier temas te dek maar terselfdertyd mense persoonlik daarby te betrek. Mense sal assosieer waarmee hulle wil).

1. Ek wil nou eers gesels met die wie voel dat hulle geloof geknak is, die wat voel dit is nie meer die moeite werd om aan te gaan nie. (elke konteks vra na eie detail ) - Jacques Rynard het op ʼn stadium in die fliek gesê hy het geen doel om voor te leef nie. Hy was geknak deur sy omstandighede. Vir hom het dit nie sin gemaak om te bid of te vergewe nie. Dit is heeltemal verstaanbaar. Niemand weet hoe die weduwee gevoel het nie, ek wens dit was neergeskryf dit sou ons baie gehelp het. Niemand kan ook verstaan hoe jy voel of wat met jou gebeur nie, maar een ding kan ek met sekerheid vanuit hierdie gelykenis vandag vir jou vertel: Ons kan verseker weet dat God anders is as die onregverdige wêreld. Dit is hierdie God wat deur Jesus vir jou liefhet en vir jou dit moontlik maak om na sy troonkamer te gaan. Met ander woorde ek wil vir jou sê: Moenie bekommerd wees nie! God hoor jou selfs al bid jy nie! Rom. 8:26 Die Gees staan ons ook in ons swakheid by: ons weet nie wat en hoe ons behoort te bid nie, maar die Gees self pleit vir ons met versugtinge wat nie met woorde gesê word nie. - Die weduwee was nie sonder geloof nie. - Die Spesiale Helper is jou Advokaat. Wat ons wel van Jacques en die weduwee weet is dat hulle het nie tou opgegooi nie. 2. Nou wil ek gesels met die wat deur ʼn storm in die lewe gaan

- Storms maak ons doof die harde geluide keer ons om te hoor. Ons sukkel met alles, met gebed ook. Miskien is jy teleurgesteld in jou gebedslewe. Moenie bekommerd wees nie, jy is nie alleen nie. Daar is baie mense wat teleurgesteld staan in hulle gebedslewe en ek gaan nie eers probeer verklaar hoekom mense teleurgesteld is nie. Wat ek wel gaan doen is om jou te herinner om jou seile te span! Die weduwee het sekerlik een van die ergste storms denkbaar ervaar. Sy was ʼn rantfiguur, moontlik nie eers ʼn Jood nie, dan ʼn weduwee haar status was laag! Die regter het die respek vir God of mens in die gelykenis nie en weier om vir haar te gee wat haar toekom volgens Deut. 27:19. Hierdie storm het nie die vrou mank gemaak nie inteendeel gebruik Jesus haar as ʼn voorbeeld hoe om juis die seile te span! Hierdie is ʼn Women on a mission sy het volgens die gelykenis iets in haar wat haar dryf. Wat is dit? Miskien moet ek en jy en die wat geknak voel weer met mekaar begin gesels oor wat dit is! 3. Ek wil graag gesels met die wat nuut is in die geloof - Ons moet weer vir mekaar sê hoe belangrik dit is dat wanneer ons bid en met God praat onsself eintlik daardeur geraak word. Het julle al mooi besef waaroor gebed werklik gaan? Wanneer ons bid word ons deur God verander. Gebed is gewoon om met God te praat of om iets vir God te vra, die belangrikste natuurlik is om jou gedagtes op Hom te rig. Gebedsvolharding is om ten spyte van swaarkry aan te hou om met God te gesels en nie moed te verloor nie. God hoor jou, Hy is altyd daar.

- Geloof word getoets hierdie weduwee moes vasstaan: Deut. 27:19. So moet ons leer vasstaan in die geloof deur middel van gebed. Dit word geïllustreer in die gelykenis. - Julle onthou wat Paulus ons leer in 2 Kor. 4:16 (Bly volhard, al is ons uiterlik besig om te vergaan word ons innerlik vernuwe) 4. Geliefdes julle wat lank die Here Jesus ken weet hoe belangrik gebed is - Julle weet hoe belangrik dit is dat ons altyd moet bid in alle omstandighede en by elke geleentheid waar dit moontlik is. Ons moet ons nie deur omstandighede laat afsit of van koers af gebring word nie. Ons geloofslewe moet so gefokus wees op Jesus dat ons lewe altyd gekenmerk sal word deur ʼn lewenswyse van gebed. Ons moet almal voortdurend bid deur dik en dun better and worse. - Ons moet aanhou bid vir die moedeloses en self volhard. Ons moenie motivering verloor en swig onder die druk van die bose wêreld nie. Ons moet onthou dat gebed ons weerhou om te word soos die slegte wêreld. - Net soos die weduwee moet ons volhard in gebed. Slot verskeie opmerkings - Deur alles leer ons dat ons, ons geloof aan Jesus moet anker! Dit sluit ons lewe en ons gebedsvolharding in!

Sal julle soos hierdie vrou kan aanhou volhard? - Gaan julle boedel oorgee? - As Jesus vandag sou terugkom in watter toestand sal hy my en jou geloof vind? - Hierdie vraag is ʼn uitdaging vir ons geloof. Is ons bereid om te bid ten alle tye. - Vervolging sal groot wees in die eindtye, gierigheid ens. Dit gaan ʼn stryd wees om jou geloof te behou, volharding is nodig. Afvalligheid raak ʼn probleem. - Hoe vaar jy met jou geloofstoets? - God sal reg laat geskied! Amen Gert het op die ouderdom van 30 saam sy beste vriend Johan gaan jag. Terwyl hulle aangelê het om te skiet het daar in die verte ʼn skoot afgegaan. Toe hy langs hom kyk het Johan doodstil gelê. Sy liggaam was pap en bloed het deur sy hemp geloop. Die jongman was verbysterd en het sukkelend sy vriend se liggaam opgetel en agter op die bakkie gelaai en na die naaste hospitaal gejaag. Gert het daardie dag sy vriend aan die dood afgestaan. Gert was dadelik die hoofverdagte en aangekla vir moord. Gert was nooit skuldig bevind in die hof nie, want die wapen waarmee hy geskiet het, het, was nie die

moordwapen nie. Gert was daarvan beskuldig dat hy die moordwapen weggesteek het. Wat vir Gert traumaties was, is die feit dat sy eie pa oorlede is op die ouderdom van 5 en dat Johan se pa soos sy eie was. Johan se pa het hom verwerp. Die gemeenskap het Gert verwerp. Vir meer as 25 jaar het Gert gebid en geworstel met die vraag: Wie het Johan doodgeskiet? Hy het geweet dit was nie hy nie! Gert het lank gerou oor sy vriend se dood en het gesukkel om die trauma te verwerk. Dit was ʼn jare lange innerlike stryd. Op ʼn dag ontvang Gert ʼn telefoon oproep van Riekert. Ek wil jou asb. so gou as moontlik sien, was Riekert se woorde. Tydens die ontmoeting het Riekert aan Gert erken dat hy Johan doodgeskiet het en aangevoer dat hy dit gedoen het op grond van jaloesie. Gert was na 25 jaar verlig, verpletterd en verbitterd. Hoe nou gemaak? Hy het ʼn leraar gaan sien. Sy enigste opsie was vergifnis. Vir ʼn 60 jarige man sou bitterheid geen waarde hê nie. Na 4 maande se worsteling in gebed het hy in die natuur gaan sit en bid. Daar het die vrede van God oor hom gespoel. Gert se gesprekke met God en 25 jaar se worsteling in gebed is beantwoord: Hy was nou ʼn vry man.