VAN ONS SUSTERS GEMEENTE-ETE NA NAGMAAL VAN ONS DIAKONIE. EREDIENSTE Albei dienste word gelei deur ds Ronald Bain

Vergelijkbare documenten
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Die Kerk se Geboorte

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

EREDIENSTE Oggend Prof Callie Coetzee, aanddiens Ds Ronald Bain. Goeiemôre broers en susters, kinders en besoekers

Preek Romeine 1:16-17

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

n Tempel Leier besoek Jesus

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE. Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

Pragtige Koningin Ester

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Les 1 vir 7 Oktober 2017

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

JANUARIE 2017 Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

sodat jy n gestuurde van die Here kan

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES:

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Van Vervolger tot Prediker

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Petrus en die Krag van Gebed

Preek Romeine 11:36. (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 26 Maart 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

God red mense wat glo deur die krag van die evangelie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Toe God alles gemaak het

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Goeie Konings, Slegte Konings

Waterkruik. JAARGANG 53 NO 13 3 April 2016

20 Desember OGGENDDIENS: Prof. Ben de Klerk. Graag verwelkom ons vanoggend vir prof. Ben de Klerk onder wie se leiding ons vandag die Here dien.

Die Groot Gebod dennis de wet

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Toe God alles gemaak het

Preek 1 oor gesag (vyfde gebod)

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Simson, God se sterk Man

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

Die Groot Geloofswoordeboek: Liefde

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682

Jona en die Groot Vis

BYBELSTUDIE OPENBARING LES 4 HOOFSTUK 1:9-13.

En ToE word ons DoRs KoM GeNiEt n KoPpIe KoFfIe/TeE

1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80

14. Ek glo my sondes word vergewe 1 Johannes 1:5 2:2

Inhoudsopgawe. Voorwoord

Tema: God gee die blydskap van die ewige lewe aan diégene wat in ons boodskap van Jesus Christus glo!

Preek Romeine 9:6-7. (Preek gelewer tydens erediens van Geref. Kerk Welkom op Sondag 15 Julie 2018) Prediker: Ds JL van der Schyff

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR.

Jesaja sien die Toekoms

Transcriptie:

VAN ONS SUSTERS Ons is gereed vir 2017 Die eerste vergadering van die Sustersbestuur was Dinsdagaand. Ina het ons getrakteer op ʼn heerlike souttert wat ons saam met die tee geniet het en so in die gees van Valentynsdag het Karin vir ons koekies met rooi hartjies gebak. So het die aand op ʼn vrolike noot afgeskop. Daar was ʼn aantal sake wat bespreek was: Terugvoer oor die verkoping van Oktober 2016; donasielys vir 2017; maandelikse byeenkomste; skakeling tussen Huis Eikelaan en Susters; Nagmaalete se reëlings. Met dankbaarheid het ons kennis geneem van ons klankstelsel wat die Susters alreeds gekoop het en ook reeds in gebruik geneem het met ons eerste algemene vergadering op 7 Februarie. Weereens ʼn woord van hartlike dank aan Flip en Leana Mostert en seun Philip wat die navorsing gedoen het wat gelei het tot die aankoop daarvan. Baie dankie aan elkeen wat help om die Nagmaalsete ʼn feesete te maak. - Nelly en Karin Die grote wêreldwye web www.gkpotchefstroom.co.za Dankie aan elkeen wat die webblad die afgelope maand besoek het. Ons benodig egter nog baie bydraes en voorstelle. Die webblad is nie net ʼn manier om inligting te versprei nie, maar veral ʼn manier om die evangelie uit te dra. Dankie aan Melissa vir die werk wat sy alreeds gedoen het. U kan nog enige bydraes stuur na: kentmelissa5@gmail.com. -- FACEBOOK Gereformeerde Kerk Potchefstroom as jy ʼn Facebook-profiel het, gaan like ons asseblief. Ons het al oulike foto s daar geplaas. VAN ONS DIAKONIE Afgelope Sondag was die kollektes soos volg: 12 Februarie se kollektes Diens van barmhartigheid R 5 830 Dankbaarheidsfonds R 1 920 Op die Kerkwerf Gemeenteblad van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom Jaargang 33, nr 6 Sondag 19 Februarie 2017 REDAKTEUR: RUDY VAN DER SPOEL 018 294 3402 rudynell@telkomsa.net Eredienste: 09:30 en 18:00 Predikant: Ds Ronald Bain 082 339 0933 Kantoor 018 294 4600 Faks: 086 610 9283 Pastorie: 018 293 2116 Karin Bain 082 532 1620 Koster Pieter Bouwsema 082 923 1384 Orrelis: Magda Pelser-van der Merwe 079 872 2516 E-posadres: kantoor@gkpotchefstroom.co.za Web: www.gkpotchefstroom.co.za Diensbeurte: Ouderlinge Gert van Blerk C4, André Vorster C5, diaken C4 en C5 Fanie Coetsee. Gemeente-ete versorg deur die Susters van ons gemeente Bussiediens: Vandag ry Gert Kruger 072 314 5534 Sondag 26 Februarie ry Johan Viljoen 071 400 9088 EREDIENSTE Albei dienste word gelei deur ds Ronald Bain NAGMAAL OGGEND: Skrifgedeelte: Psalm 65:1-14 Fokusgedeelte: Psalm 65:4-6 TEMA: Die Here versadig ons in die gemeenskap met Hom Sing: Psalm 145: 1, 8 10; Psalm 65: 2, 3; Psalm 23: 2, 3; Psalm 116: 1 ev; Psalm 63: 3; Psalm 103: 2, 3. ------- AAND: Skrifgedeelte: Jesaja 43: 22-44: 5, 21-23 Fokusgedeelte: Jesaja 43: 25; 44: 23 Nederlandse Geloofsbelydenis: Artikel 2 TEMA: Die Almagtige verlos sy volk tot die heerlikheid van sy Naam Sing: Psalm 36: 2, 3; Psalm 119: 39, 48; Psalm 119: 58, 59, 62 GEMEENTE-ETE NA NAGMAAL Die ete wat die Susters maak is altyd 'n heerlike lafenis in die warm somer. Kom geniet die ete saam met ons. Dagboek 19 Feb: NAGMAAL Gemeente-ete 22 Feb: Uitdra van Evangeliekommissie 24 Feb: Gemeenteaand, hamburgerbraai

Verjaardae gedurende die week Ons wens lidmate wat hierdie week verjaar baie geluk met hul verjaardag 20 Feb Ina Steyn, Ockerselaan 11, 018 294 6958 23 Feb Johan Bisschoff, Sol Plaatjiesstraat 169, 076 322 5819 Jorrie Jordaan, Van Rooystraat 3, 084 702 1290 Lizette Nell, Macorina B7, 073 234 0322 24 Feb Joey Potgieter, Dwarsstraat 76, 018 294 6572 VAN ALLES EN NOG WAT KOLLEKTES: Vandag en volgende Sondag: Onder die erediens vir Barmhartigheid. By die deure in die oggend vir die Uitdra van die Evangelie Volgende week is die kollekte die oggend vir die Pro Ecclesia Beursfonds. Die kollekte vanaand by deure is vir die Instandhouding van die erediens Bybelstudies Ons weeklikse Bybelstudies is as volg: Dinsdag 15:00 by Huis Eikelaan oor die Nederlandse Geloofsbelydenis Woensdag 18:30 in die Jeugkamer oor die volkomenhede van God Donderdag 09:30 in die konsistorie oor die Evangelie volgens Johannes Donderdag 18:30 in die konsistorie oor Amos Almal is welkom om by die Bybelstudies in te skakel. Katkisasie: Daar sal vanoggend geen katkisasie wees nie, maar wel Woensdag op die gewone tye. Katkisasie op Woensdag 1 Maart sal egter oorstaan tot 8 Maart. Die katkisasie op Woensdae is: Graad 8 10: 16:00-16:45 Graad 11: 16:45-17:30. Dis by die Pastorie. Hou solank Vrydagmiddag 24 Maart oop. Ons gaan lekker wafels eet. Volgende Sondag se eredienste Volgende Sondagoggend se erediens sal DV gelei word deur Prof Callie Coetzee en die aanderediens DV deur Prof Jorrie Jordaan. 2 Sustersaamtrek Saterdag 4 Maart 2017 van 08:00 tot 13:00 by Gereformeerde Kerk Potchefstroom-Oos. Koste beloop R100 per persoon. Die tema is: DIE VREUGDE VAN 'N LEWENDE GELOOF Vir die wat saam met ons Sustersaamtrek toe wil gaan, skryf jou naam op. Die lys is in die saal. Die finale getalle moet op 20 Februarie gegee word. Die Vroueblad het Bybelstudies met die oog op die Saamtrek geplaas. Ons gaan die volgende 5 Sondae in Op die Kerkwerf die Bybelstudies plaas. Hierdie week plaas ons no 3 van die Bybelstudies. Elke suster, en ook broeder, kan die Bybelstudies gebruik. 19 Februarie ʼn Lewende geloof getuig van ʼn lewende verhouding met die lewende Christus Bybelstudie (3): Die lewende verhouding tussen God en die gelowige roep om ʼn reaksie Opgestel deur ds. Abel Steyn (GK Lydenburg) Lees Hebreërs 10:19-25 1. Wat behels die vrye toegang (vers 19)? 2. Van watter heiligdom praat vers 19? 3. Wat het die voorhangsel en die nuwe weg met mekaar te make? 4. Van watter lewe word daar in vers 20 gepraat? 5. Wat beteken die priesterskap van ons Here Jesus Christus vir ons vandag? 6. In watter gesindheid moet ons nou tot God nader? 7. Waarom is die hart en die liggaam gereinig volgens vers 22? 8. Watter hoop bely die gelowige vandag en watter rol speel hoop in ons lewens? 9. Waarom moet medegelowiges na mekaar omsien? 10. Na watter liefde word daar in vers 24 verwys? 11. Waarom moet gelowiges goeie dade doen? 12. Waarom is die samekomste van n gemeente so belangrik? Kerk se bankbesonderhede Gereformeerde Kerk Potchefstroom Bank : ABSA Tomstraat Rek.no 680 340 137 Inbetalings vir die Diakonie Diakonie van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom Bank: ABSA Tomstraat Rek.no 680 280 002 Inbetalings vir die Susters Gereformeerde Susters Hulpdiens Bank: ABSA Tomstraat Rek.no 680 340 153 7

VERGADERINGS: 19 Februarie. Diakonie vergader Sondagmiddag om 16:00 in kerksaal. 22 Februarie. Uitdra van Evangeliekommissie vergader om 17:30 aan huis van Faans Steyn. Attestaat ontvang Vanaf Gereformerde Kerk Cachet Schalk Willem Kruger. Hy is in wyk D1. Ouderling is Thom Chambers, diaken vakant wyksuster in die wyk is Jozelle Smit. Vanaf die Gereformeerde Kerk Cachet Pieter en Brechtje Jooste en dooplidmaat Dala. Hulle is ingedeel in wyk E3. Ouderling is Koos Theron en diaken Theunie Chamberlain wyksuster Saartjie Badenhorst Baie welkom aan hierdie lidmate FOTOBORD Nuwe lidmate word gevra om na die diens in die saal te kom vir die neem van ʼn foto vir die fotobord Dankdag Sondag 5 April 2017 ( Na aanleiding van dag van verootmoediging en goeie reën wat daarop gevolg het). Spesiale Klassis Dinsdag 17:30 word ʼn spesiale Klassisvergadering gehou. Ons is die roepende Kerkraad. Dit beteken dat die mense ook by ons eet. As daar enige lidmaat is wat kan help by die geleentheid kontak asseblief vir Karin Bain 082 532 1620 vir meer besonderhede. H A M B U R G E R B R A A I Die volgende gemeente-aand en hamburgerbraai Israel en Jordanië 9-20 Desember 2017: Ds. Malan van Rhyn reël ʼn toer na die twee lande in samewerking met Seagull Toere. Ons besoek onder andere Petra, Masada, Jerigo, Betlehem, Nasaret, Kapernaum, Jerusalem en nog vele meer. Ons vaar op die see van Galilea, swem in die Dooie See, reis met ʼn luukse bus en word vergesel van ʼn professionele Engelsprekende gids en ʼn Gereformeerde predikant. Koste is ongeveer R 44 000 per persoon wat deel. Volledige inligting kan aangevra word by mvanrhyn@telkomsa.net of 082 858 0538. 6 VRYDAGAAND 24 Februarie 2017 Ons kuier gesellig saam vanaf 17:30 by die saal. Vir 'n bestelling bel Johan du Plessis by die kerkkantoor 018 294 4600 of Pieter by 082 923 1384 R 20 per hamburger. Nog steeds 'n winskoop

ʼn Wonderlike geleentheid Dr John Byl Sprekerstoer 8 tot 10 Maart 2017 Wetenskaplikes kies hul teorieë gebaseer op hul onderliggende voorveronderstellings. Die Bybel is die Woord van God, is een van die onderliggende voorveronderstellings van Christene. dr. John Byl Dr. John Byl is 'n skepping wetenskaplike wat spesialiseer en belangstel in Sterrekunde, Teoretiese Fisika, Toegepaste Wiskunde, Wetenskap en Tegnologie, en Christelike wêreldbeskouing. Hy het 'n Ph.D. in Sterrekunde aan die Universiteit van British Columbia, en is die voormalige professor in Wiskunde en voorsitter van die Departement Wiskundige Wetenskappe aan Trinity Western University, Langley, Canada. John is gebore in Den Haag, Nederland, in 1949 en is nou 'n Kanadese burger, is getroud en het ses kinders en vier kleinkinders. Hy is 'n ouderling in die Kanadese Gereformeerde Kerk. Die wonderlike nuus is dat hy in Potchefstroom by drie geleenthede gaan optree. Donderdag 9 Maart, 9:00 10:00 Onderwerp: Informele bespreking by Fisika oor verskeie implikasies van lang tydskale wat deur sekere astrofisiese verskynsels geimpliseer word. Plek: Seminaarkamer, Eerste vloer, Gebou G5. Kontakpersoon: Johan van der Walt, 018 299 2408 Donderdag 9 Maart, 12:00 13:00 Onderwerp: A Christian Perspective of Physics Plek: Seminaarkamer, Eerste vloer gebou, G5. Kontakpersoon: Johan van der Walt, 018 299 2408 Donderdag 9 Maart, 15:00 16:30 Onderwerp: Has Science killed God? Naturalism versus Christianity Plek: Skool vir Filosofie, Gebou F13. Kontakpersoon: Michael Heyns, 018 299 1564 Vrydag 10 Maart, 10:00 Gesprek met Prof. Kobus van der Walt, Fakulteit Natuurwetenskappe. Kontakpersoon vir Potchefstroom-program: Johan van der Walt E-pos: djohan.vanderwalt@gmail.com 3 4 H A M B U R G E R B R A A I Die volgende gemeente-aand en hamburgerbraai R 20 per hamburger. Nog steeds 'n winskoop Die Diakonie het 'n kartonboks in die saal gesit waarin u ons kan help met blikkies kos vir behoeftige gesinne. Ons vra u ondersteuning vir hierdie projek van die Diakonie ADRESSE Lidmate word versoek om, indien daar 'n verandering van adres of telefoon/-selfoon/e-posadres is, dit aan te meld by Johan du Plessis in die kerkkantoor 018 294 4600 of e-pos kantoor@gkpotchefstroom.co.za VANUIT VRYDAGAAND 24 Februarie 2017 KERKVERBAND BEROEPE AANVAAR Proponent PJ Hattingh (Peter) na Okahandja. Proponent PF Venter (Peter) na Vanderbijlpark Trinitas. Totius-Akademie ONDERWYSPOSTE SENIOR PRIMÊR: 1. Engels (met byvakke) 2. Afrikaans (met byvakke) 3. Wiskunde (met byvakke) Navrae: 1. Administratiewe beamptes (Mev. Drienie Groenewald en Marilise Basson) (018-294 4800; totiusakademie@outlook.com)

2. Mev Elma van der Merwe (073 618 4184) 3. Prof Paul Krüger (076 993 3775) 5