Abu Ali tel sy donkies

Vergelijkbare documenten
n Kat kan ver loop Praat- en leestyd: Diere wat jy ken n Koei is n plaasdier wat bulk of loei. Sy gee vir ons melk.

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Antonieme en sinonieme

Ons speelgoed. 1. Kan jy onthou waarmee jy gespeel het toe jy nog klein was? 2. Het jy dit nog? 3. Wie het dit vir jou gegee?

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Boodskappe. Leestyd: n Artikel oor boodskappe

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Wat gebeur hier? Vertel vir jou maat.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Lag n slag. Praattyd: n Visuele teks. Kyk na die prent en beantwoord die vrae.

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Diererympies. Luister en praat: Raaiselrympies. 1. Dié diere het lang nekke met sulke groot bruin vlekke.

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

Direkte en indirekte rede. Naam:

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

Tema 8: Mense wat ons help

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

Diere met of sonder sterte

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Speel saam. Luistertyd: Verskillende sportsoorte. Luister na die woorde vir die sportsoorte. Herhaal dit. Katija. tennis. hokkie. swem. krieket.

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Jakkals lê eendag heerlik en

Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

n Tempel Leier besoek Jesus

Afrikaans. Week Inligtingstuk, gediggie, storie Emosies

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Hoe kies n mens n troeteldier?

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

Week 8. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Lees en Leesgereedheid

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1

Alfabetiese volgorde, lettergrepe en paragraaf skryf

FAKTORE EN VEELVOUDE

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

Klein Klaas se avonture!

Nota vir die onderwyser/es:

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 04 Afrikaans EAT

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Daaglikse aktiwiteite word herhaal. Leerlinge vertel naweek se nuus. Een leerling se nuus word in die Klaskoerant geskryf.

Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi!

Petrus en die Krag van Gebed

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

reageer.) Kinders kry tyd om oor die verhaal te dink:

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Toe God alles gemaak het

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

Paulus en sy vriende vertel ander van God

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Letterlike en figuurlike taalgebruik

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Leef groen. Luister- en praattyd: n Prent

PIPPIE GAAN WOON IN HUIS WINDERUIS

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Dinge wat kan verander

Welkom by Die Storie God se storie

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

10 Die bou van n plant

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Jasper met sy lyf loop voor. Dan volg Anton met sy bene en laaste kom Ben met sy voete. Die hond jaag die kat in die boom, voor die huis.

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 3 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Totaal: 95 NAAM: VRAAG 1: Lees die onderstaande leesstuk noukeurig deur en beantwoord die vrae in vol sinne:

Afrikaans Huistaal (Werkskedule) Graad 3 Kwartaal 1 Werkboek: Ons leer saam met Manie Muis. / Diftonge / Hannes en die koek / Zak die kat bak koekies

Toe God alles gemaak het

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Jesaja sien die Toekoms

Tema 7: Stories van dapper helde

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

Naam:. My naam is Faan. Ek is n haas. As jy met my praat raak ek baie skaam. My naam is Peet. Ek kuier by my neef. Ons klim n leer en eet n peer.

Die brief aan die Filippense

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Transcriptie:

8 Abu Ali tel sy donkies Luistertyd: n Storie uit die Midde-Ooste Luister eers na die woorde en herhaal hulle. een twee drie vier vyf ses sewe agt nege Luister daarna na die kort storie. Abu Ali koop nege donkies. Hy ry op een donkie. Terwyl hy ry, tel hy net agt donkies. Hy klim af. Hy soek die donkie. Vrae Hy tel nou nege donkies. Musa sien tien donkies. Sy vriend, Musa, help hom om die donkies te tel. Musa sê Abu Ali is die tiende donkie! 1. Wie is die twee vriende in die storie? Noem hulle name. 2. Hoeveel donkies koop Abu Ali? 3. Hoeveel donkies tel hy terwyl hy op die een donkie sit? 4. Hoeveel donkies tel hy toe hy afklim? 5. Wat sê Musa vir Abu Ali? (5 punte) 88

Lesreeks 8 Leestyd: Abu Ali tel sy donkies Kyk na die titel en na die prentjies. Raai wat in die storie gebeur. Lees daarna die storie hardop saam met die onderwyser. Abu Ali tel sy donkies Eendag stap Abu Ali dorp toe om n paar donkies te gaan koop. Hy koop nege donkies en ry op die voorste een huis toe. Die ander donkies loop agterna. Ná n rukkie sê Abu Ali by homself: Ek moet seker maak dat al my donkies hier is. Hy draai om en begin sy donkies tel. Hy tel net agt donkies. Een, twee, drie, vier, vyf, ses, sewe, agt. O, gits! Waar is die negende donkie? roep Abu Ali uit. Hy spring van sy donkie af en soek na die negende donkie. Hy soek agter die bome en rotse, maar hy sien die donkie nêrens nie. Ek sal hulle weer tel, sê Abu Ali. Een, twee, drie, vier, vyf, ses, sewe, agt, nege. Nou is daar nege! Die donkie het seker teruggekom! Hy klim toe maar weer op die donkie en ry verder. Ná n rukkie draai hy weer om en tel die donkies: Een, twee, drie, vier, vyf, ses, sewe, agt. Daar s net agt donkies! Hy spring van die donkie af en soek weer agter die bome en rotse na die negende donkie. Hy kry die donkie nêrens nie. 89

Kwartaal 2 Ek sal weer tel, sê hy. Hierdie keer is daar weer nege! Hy klim op die donkie en ry verder. n Rukkie later sien Abu Ali sy vriend, Musa, langs die pad. Musa! roep hy uit. Help my om my donkies te tel, asseblief. Daar s elke keer een te min. Wanneer ek stop om hulle te tel, is daar net agt donkies, maar as ek afklim om na die negende een te soek, is hy weer daar. Dan is daar nege! Wel, ek kan tien donkies sien, Abu Ali, lag Musa. Tien? Hoe so? vra Abu Ali. Ek sien die donkie waarop jy ry en ek sien agt donkies agter jou, sê Musa. Natuurlik! roep Abu Ali uit. Ag, ek was so dom! Maar waar is die tiende donkie? Hy ry op die negende donkie se rug, sê Musa, en sy naam is Abu Ali! Dinkvrae l Hoekom het Musa gesê Abu Ali is n donkie? l Dink jy ook Abu Ali is n donkie? l Het jy ook al dom dinge gedoen? l Dink jy boere wat hulle beeste, perde of skape tel, maak ook sulke foute? 90 Kyk hoeveel leestekens jy in die laaste drie paragrawe kan kry. Sy vriend sê hy is n donkie. Vertel die storie in die regte volgorde vir n maat oor. Sê of jy daarvan gehou het of nie.

Lesreeks 8 Hoe goed verstaan jy die storie? A F C Hoeveel? Waar? 1. Hoeveel mense is in die storie? 2. Hoeveel donkies (diere) is in die storie? 3. Waar koop Abu Ali sy donkies? Kies die regte antwoord. 1. Abu Ali ry op die a) agterste b) middelste c) voorste donkie huis toe. 2. Abu Ali soek elke keer die a) agtste b) negende c) tiende donkie. Skryf die sinne in die regte volgorde neer. 1. Abu Ali ry op die voorste donkie huis toe. 2. Aan die einde van die storie sê Musa Julle sal sien die sinne Abu Ali is die tiende donkie! vertel nie die storie reg 3. Abu Ali klim af en soek die negende nie. Help asseblief. donkie. 4. Aan die begin van die storie koop Abu Ali nege donkies. 5. Sy vriend, Musa, help hom om die donkies te tel. 6. Terwyl hy op n donkie sit, tel hy net agt donkies. 7. Musa sê hy sien tien donkies. 8. Nadat Abu Ali afgeklim het, tel hy nege donkies. Begin met sin 4: 1. Aan die begin van die storie koop Abu Ali... 2.... 3.... 4.... 5. 6. 7. 8. (12 punte) 91

Kwartaal 2 Tekentyd: n Donkie Kyk na die prent van die donkie en sê die woorde vir die dele van die donkie hardop. Teken daarna jou eie donkie en skryf die woorde op die regte plekke. oë ore stert bek lyf pote Selflees: Stories Lees enige storie van jou keuse. Sê daarna of jy daarvan gehou het of nie. Sê ook wat die storie vir jou beteken het. Liedjie: O, die donkie Sing die liedjie vrolik saam. Kies enige 15 woorde uit die storie en die tekening. Skryf hulle alfabeties met hulle betekenisse in jou persoonlike woordeboek. Teken prente by. O, die donkie O, die don kie, o, die don kie, o, die don kie is n won-der li ke ding! Hy skop hoog op en 92 stamp sy kop! O, die don kie is n won der li ke ding.

Lesreeks 8 Pret: n Snelsêer en n gediggie Lees die snelsêer stadig en dan al vinniger en vinniger. Die dom man druk en druk Hy druk die dom donkie dwarsdeur die doringdraad! Lees die gediggies oor donkies. Die donkie Ienkie, pienkie, ponkie daar onder loop n donkie, die donkie skop teen die hond se kop, Ienkie, pienkie, ponkie Ienkie, pienkie, ponkie daar onder loop n donkie, die donkie weet hy kan n wortel eet, Ienkie, pienkie, ponkie. l l Vaaltyn Vaaltyn is my donkie en hy wil nie loop nie, maar ek sal hom nooit verkoop nie. Ek gee hom sy kos en gee hom sy water nou s hy hardkoppig, miskien loop hy later. (Uit: Versies is warm kombersies, JP van der Walt en Seun, 1993) Probeer jou eie rympie oor n donkie opmaak! Begin met: Ienkie, pienkie, ponkie... of: Vaaltyn is my donkie... Uitdaging: Is donkie n verkleinwoord? Gee die regte woord. Pret met taal A Leer die volgende: manlik hings (donkie) bul (bees) ram (bok) mannetjie (leeu) vroulik merrie koei ooi wyfie hings merrie 93

Kwartaal 2 B Skryf die sinne oor soos aangedui (verlede tyd). Gister het die donkie gestaan. staan 1. Gister het die donkie. loop 2. Gister het die donkie. skop 3. Gister het die donkie. eet C Vul wil, moet, kan op die regte plekke in (hulpwerkwoorde). Voorbeeld: Abu Ali koop nege donkies. (wil) Antwoord: Abu Ali wil nege donkies koop. 1. Hy ry op een van die donkies. (moet) 2. Hy tel sy donkies. (wil) 3. Hy soek die negende donkie. (moet) 4. Sy vriend, Musa, tel ook die donkies. (kan) 5. Abu Ali tel nie mooi nie. (kan) Onthou! Die hulpwerkwoord kom in die plek van die werkwoord en die werkwoord gaan na die einde van die sin. D 94 Maak die sinne langer met want (voegwoorde). Voorbeeld: Abu Ali gaan dorp toe. Hy wil nege donkies koop. (want) Antwoord: Abu Ali gaan dorp toe, want hy wil nege donkies koop. 1. Hy ry op een donkie. Hy gaan huis toe. (want) 2. Abu Ali tel verkeerd. Hy sit op die negende donkie. (want) 3. Musa sê Abu Ali is n donkie. Hy het verkeerd getel. (want) Skryf n komma vóór want.

Lesreeks 8 Skryftyd: n Storie in paragrawe A Die prentjies vertel n storie. Kyk daarna. Wat sien jy op elke prentjie? Skryf die storie in vier paragrawe. Skryf in paragraaf 4 wat jy dink verder gaan gebeur. Laat spasies tussen die paragrawe. 1 2 3 n Man pak eendag al sy goed op sy donkie se rug. Hy moet na n ander stad toe trek (move). Die donkie is kwaad, want dit is te swaar. 4 Die man slaan hom en skree: Loop, donkie, loop! Voorbeeld: Paragraaf 1: n Man pak eendag al sy goed op sy donkie se rug. Hy moet na n ander stad toe trek. Paragraaf 2: Die donkie is kwaad, want dit is te swaar. Paragraaf 3: Die man slaan hom en skree: Loop, donkie, loop! Paragraaf 4: Die hele storie moet ten minste 100 woorde hê. 95

Kwartaal 2 B Skryf ook die volgende storie in drie paragrawe. Skryf paragrawe 1 en 2 oor. Skryf dan jou eie einde in paragraaf 3. 1 2 3 Eendag was daar n donkie. Hy trek die donkiekar alleen. Dis nie lekker nie. Spelet jie: Soek die verskille Op n dag kry die donkie n maat. Die maat help om die donkiekar te trek. Wat gebeur verder? (15 punte) Kyk na die twee prente. Daar is vier verskille. Voltooi die sinne. 1. 2. Prent 1 Prent 2 1. Daar is twee b. Daar is net een b. 2. Die koei eet g. Die koei op die. 3. Die bok op n klip. 4. Een trek n donkiekar. Die bok blare aan die. donkies trek n donkiekar. 96

Lesreeks 8 Hersiening: Wat ken jy nou? A B C D Vul die woorde tussen hakies op die regte plekke in. Voorbeeld: Abu Ali koop n klomp donkies. (wil) Antwoord: Abu Ali wil n klomp donkies koop. 1. Hy ry op een van die donkies. (sal) 2. Hy tel die donkies. (moet) 3. Hy tel nie die donkies reg nie. (kan) Herskryf die sinne in die verlede tyd. Voorbeeld: Die koei eet gras. Antwoord: Die koei het gras geëet. 1. Die koei lê onder die boom. Die koei het. 2. Die donkie trek n donkiekar. Die donkie het. Verbind die sinne met want (voegwoorde). 1. n Man pak sy goed op n donkie. Hy trek na n ander stad. 2. Die donkie is kwaad. Dit is te swaar. 3. Die man gee vir die donkie n maat. Hulle trek saam die donkiekar. Voltooi die blokkiesraaisel. 6. 7. 1. 2. 4. r m w h n 5. 3. m e k o Kyk mooi na die spelling van geëet ( ). Leidrade AF: 1. n manlike bok 2. n manlike donkie 4. n vroulike bok 5. n vroulike donkie DWARS: 3. n vroulike bees 6. n manlike leeu 7. n vroulike leeu (Totaal: 15) 97